Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Media Optimisme Inisiatief
Toekoms Advies vir: Media Optimisme Inisiatief [boodskap #49860] |
So, 09 September 2001 21:42 |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Effektiewe Media en Bemarking beheer maatreëls.
Voordelige multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.
Wil ook graag die Media, en ondersteunende Organisasies, in ons Paradys, en
elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid.
Wye dekking van nasionale en internasionale nuus. Internet en nuusgroep
ondersteuning. Aanhoudende verskaffing van vermaaklikheid en inligtings
artikels, oor die wye spektrum. Voordelige multi-kulturele ondersteuning
inisiatiewe. Ekonomiese en sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om miv+/vigs te
bestry. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By
voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.
Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
Regerings organisasies, die Media, en ondersteunende Organisasies. Om meer
effektiewe benadering te verhoog tydens beriggewing. Om die lees van bydraes
deur die Media gelewer te verhoog na 'n meer positiewe en vriendeliker uitkyk.
As deel van die 2020 en daarna plan om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, te verhoog. Ten voordeel van alle
betrokke partye.
Navorsing kan ook verhoog word, waar nodig. Veral in verband om beriggewing
gebiede te verhoog nadat resultate verhoog is, baseer op: Saam te werk vir 'n
beter toekoms, positiewe lewens verwagting en beskouing, span werk en
samehorigheid gevoel, stel van doelwitte om positiewe resultate te bereik,
voordelige ondersteuning ooreenkomste, positiewe belangstelling in hulpbronne en
beleggings, toegewyde benadering, lewendigheid van die ekonomie, gees van
optimisme, en bemarking om meer om te gee vir mekaar verhoog word. Om meer
ondersteuning te verhoog vir die invloei van die gety aangaande verhoogde
belegging en ondersteuning vir 'n beter lewe. Met die uitdruklike doel om die
vrede en voorspoed van die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet,
asook ondersteunende vriendskappe in die verband te verhoog. Ten voordeel van
alle betrokke partye.
Ontmoetings kan ook verhoog word. Uitnodigings kan ook verhoog word aan lede van
die publiek, asook private en publieke sektore. Om die indiening van artikels te
verhoog, asook doelwitte alreeds bereik, en/of om bereik te word waar
inisiatiewe onderweg is. Prioriteit kan ook verhoog word aangaande suksesse
bereik in multikulturele en veelvolkige deelname, verhoging van voorkoming
maatreëls verhoog om opvolg van resultate te verhoog - waar nodig, asook waar
die geleentheid aangegryp is om die kwaliteit van lewe te verhoog. Om
aanhoudende ondersteuning te verhoog vir soortgelyke inisiatiewe, asook vinniger
doelwit bereiking vir 'n beter lewe. Met die uitdruklike doel om die vrede en
voorspoed van die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asook
ondersteunende vriendskappe in die verband te verhoog. Ten voordeel van alle
betrokke partye.
Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.
Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, die Media,
ondersteunende Organisasies en Finansiële Instansies. Hoogstens aangeraai, om
belasting kortings te verhoog aan Finansiële Instansies en Organisasies
betrokke. Om asemrowende suksesse te verhoog in die verband. Ten voordeel van
alle betrokke partye.
Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir ekonomiese inisiatiewe
onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet. Ten voordeel
van alle betrokke partye.
Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Verkieslik nadat die goedkeuring indien verband
verhoog is van die Regerings en Persone van die VK en VSA. Om vriendskappe te
verhoog tussen on Paradys en elders op die Planeet. Ten voordeel van alle
betrokke partye.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe positiewe lewens uitkyk kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe bemarking van 'n doelwit ondersteunende lewe kan asemrowend
verhoog word.
Meer effektiewe aanloklike klimaat kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe deelname in daaglikse nuus berigte kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe beleggings vertroue kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe gesonde ekonomie en sosiale lewe kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe rigting aanwysing om vrede en voorspoed te verhoog deur die
Media kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe bring van geluk in die verhoging van vrede en voorspoed kan
asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe ondersteuning vir 'n liberale demokratiese samelewing kan
asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe ondersteuning vir Regerings beheer en beleid maatreëls kan
asemrowend verhoog word.
Verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.
Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Kommentaar:
Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal - Daar is meer as genoeg
hulpbronne.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en lyding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: So Nov 24 14:41:11 MGT 2024
|