| Sportvragie [boodskap #49806] |
So., 09 September 2001 07:23  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Help my asseblief reg.
Tennis:
Ek het nog altyd gedink dat Kevin Ullyet van SA is.
Gisteraand, het die kommentators heeltyd gepraat van Wayne Black en Ullyet
as die paar van Zimbabwe.
Hulle het toe gewen .
Annette
.
|
|
|
|
|
|
| Re: Sportvragie [boodskap #49862 is 'n antwoord op boodskap #49855] |
So., 09 September 2001 22:00  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Wouter. Ek sal maar vir een van die koerante se sportredakteurs bel
om uit te vind hoekom.
Annette
--
> Kevin Ullyet is in Zimbabwe gebore, maar ek dink hy het vroeër vir SA
> gespeel, ook in die Davisbeker. Hy speel nou weer vir Zimbabwe, ek weet nie
> hoekom nie.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9nf5po$72mk2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Help my asseblief reg.
> Tennis:
> Ek het nog altyd gedink dat Kevin Ullyet van SA is.
> Gisteraand, het die kommentators heeltyd gepraat van Wayne Black en Ullyet
> as die paar van Zimbabwe.
> Hulle het toe gewen .
> Annette
>
>
> .
>
|
|
|
|