Re: Van Biere en Boobies [boodskap #49556] |
Wed, 05 September 2001 22:00 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 6 Sep 2001 20:07:30 +1000, "me & bobby magee" wrote:
>
> Haai, ek moet nou skool toe!
>
>
>
hoe laat is dit nou bty jou Bobby?
DD
|
|
|
Re: Van Biere en Boobies [boodskap #49601 is 'n antwoord op boodskap #49556] |
Thu, 06 September 2001 09:51 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, as jy sukkel - daar is 'n Monty Python stuk waar John Cleese vir die
kinders die feite van die lewe leer, en hy het nie eers sy sokkiesuspenders
afgehaal nie;)))
Annette
$c5.6236@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:a38dptkrut72q0s1us7s74j4udnjdcuttu@4ax.com...
>
>> hoe laat is dit nou bty jou Bobby?
>>
>> DD
>
> Toe ek vanoggend hier ingeloer het, was dit 8.10 vm. Dis nou aand hier -
> 19.10. Nogal 'n opwindende dag gehad - nou besig met sex education. Maar
> wie vir wie leer, dis 'n ander saak... Ek vind allerhande nuwe terme uit,
> en dis maar moeilik om 'n reguit gesig te hou.
>
|
|
|
Re: Van Biere en Boobies [boodskap #49668 is 'n antwoord op boodskap #49556] |
Thu, 06 September 2001 21:13 |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Davie Davis" skryf in boodskap news:a38dptkrut72q0s1us7s74j4udnjdcuttu@4ax.com...
> hoe laat is dit nou bty jou Bobby?
>
> DD
Toe ek vanoggend hier ingeloer het, was dit 8.10 vm. Dis nou aand hier -
19.10. Nogal 'n opwindende dag gehad - nou besig met sex education. Maar
wie vir wie leer, dis 'n ander saak... Ek vind allerhande nuwe terme uit,
en dis maar moeilik om 'n reguit gesig te hou.
|
|
|