Blou? [boodskap #48872] |
Mon, 27 August 2001 10:51 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vandag is daar nou blou lug hier in die Kaap!!
Amper vergeet hoe dit lyk:)))
Nou wag ons net vir die lentereen, en dan kan ons maar gaan swem:))
Annette
|
|
|
Re: Blou? [boodskap #48873 is 'n antwoord op boodskap #48872] |
Mon, 27 August 2001 11:30 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Met al die reën daar in die WKaap het ek die indruk gekry dat julle moet
swem ?
Hier op die hoëveld het ons die heerlikste weer ... Daar is nie 'n beter
klimaat in die wêreld as hier nie ... Ek verruil hierdie weer nie vir julle
natuurskoon nie.
"Annette" skryf in boodskap news:9md8re$1h7s6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vandag is daar nou blou lug hier in die Kaap!!
> Amper vergeet hoe dit lyk:)))
> Nou wag ons net vir die lentereen, en dan kan ons maar gaan swem:))
> Annette
>
|
|
|
Re: Blou? [boodskap #48889 is 'n antwoord op boodskap #48872] |
Mon, 27 August 2001 13:27 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Waar swem jy Anette? Bly bibberblouberg? of by
muizen-drol-in-die-water-berg?
Thys wat vra
"Annette" skryf in boodskap news:9md8re$1h7s6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vandag is daar nou blou lug hier in die Kaap!!
> Amper vergeet hoe dit lyk:)))
> Nou wag ons net vir die lentereen, en dan kan ons maar gaan swem:))
> Annette
>
|
|
|
Re: Blou? [boodskap #48905 is 'n antwoord op boodskap #48889] |
Mon, 27 August 2001 17:27 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Ek ploeter rond in die vlak watertjies by Strand:))
Annette
Thys de Wet skryf in boodskap news:9mdhrj$13dr$1@news.adamastor.ac.za...
> Waar swem jy Anette? Bly bibberblouberg? of by
> muizen-drol-in-die-water-berg?
>
> Thys wat vra
> "Annette" wrote in message
> news:9md8re$1h7s6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vandag is daar nou blou lug hier in die Kaap!!
>> Amper vergeet hoe dit lyk:)))
>> Nou wag ons net vir die lentereen, en dan kan ons maar gaan swem:))
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Blou? [boodskap #48955 is 'n antwoord op boodskap #48905] |
Tue, 28 August 2001 07:59 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Veiliger opsie. Ek woon ook daar naby in die "wes'
Thys innie Wes
"Annette" skryf in boodskap news:9me2cv$1ofrd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Ek ploeter rond in die vlak watertjies by Strand:))
> Annette
>
>
> Thys de Wet wrote in message
> news:9mdhrj$13dr$1@news.adamastor.ac.za...
>> Waar swem jy Anette? Bly bibberblouberg? of by
>> muizen-drol-in-die-water-berg?
>>
>> Thys wat vra
>> "Annette" wrote in message
>> news:9md8re$1h7s6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Vandag is daar nou blou lug hier in die Kaap!!
>>> Amper vergeet hoe dit lyk:)))
>>> Nou wag ons net vir die lentereen, en dan kan ons maar gaan swem:))
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|