| Blou? [boodskap #48872] |
Ma., 27 Augustus 2001 10:51  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vandag is daar nou blou lug hier in die Kaap!!
Amper vergeet hoe dit lyk:)))
Nou wag ons net vir die lentereen, en dan kan ons maar gaan swem:))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Blou? [boodskap #48905 is 'n antwoord op boodskap #48889] |
Ma., 27 Augustus 2001 17:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Ek ploeter rond in die vlak watertjies by Strand:))
Annette
Thys de Wet skryf in boodskap news:9mdhrj$13dr$1@news.adamastor.ac.za...
> Waar swem jy Anette? Bly bibberblouberg? of by
> muizen-drol-in-die-water-berg?
>
> Thys wat vra
> "Annette" wrote in message
> news:9md8re$1h7s6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vandag is daar nou blou lug hier in die Kaap!!
>> Amper vergeet hoe dit lyk:)))
>> Nou wag ons net vir die lentereen, en dan kan ons maar gaan swem:))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Blou? [boodskap #48955 is 'n antwoord op boodskap #48905] |
Di., 28 Augustus 2001 07:59  |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
|
Senior Lid |
|
|
Veiliger opsie. Ek woon ook daar naby in die "wes'
Thys innie Wes
"Annette" skryf in boodskap news:9me2cv$1ofrd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Ek ploeter rond in die vlak watertjies by Strand:))
> Annette
>
>
> Thys de Wet wrote in message
> news:9mdhrj$13dr$1@news.adamastor.ac.za...
>> Waar swem jy Anette? Bly bibberblouberg? of by
>> muizen-drol-in-die-water-berg?
>>
>> Thys wat vra
>> "Annette" wrote in message
>> news:9md8re$1h7s6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Vandag is daar nou blou lug hier in die Kaap!!
>>> Amper vergeet hoe dit lyk:)))
>>> Nou wag ons net vir die lentereen, en dan kan ons maar gaan swem:))
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|