Bietjie agter [boodskap #48354] |
Thu, 16 August 2001 08:30 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het so bietjie agter geraak met wat aangaan in die nuus tov die krieket
speler wat opgegrawe is. Was daar toe enige iets gevind wat sy dood na 'n
moord kan laat lyk, of was alles maar verniet.
Groete
Riaan
|
|
|
Re: Bietjie agter [boodskap #48356 is 'n antwoord op boodskap #48354] |
Thu, 16 August 2001 08:44 |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy praat van Tertius Bosch. Laaste wat ek gehoor het was dat sy lyk
ongelooflik goed behoue gebly het, self vir iemand wat gebalsem is. Dit is
gewoonlik 'n indikasie van vergiftiging. Die gif wat die persoon doodmaak,
maak ook die bakterieë ens. dood wat verantwoordelik is vir verrotting. Ek
dink nie die toetsuitslae is al bekend gemaak nie.
"Riaan" skryf in boodskap news:9lg02m$1a45$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek het so bietjie agter geraak met wat aangaan in die nuus tov die krieket
> speler wat opgegrawe is. Was daar toe enige iets gevind wat sy dood na 'n
> moord kan laat lyk, of was alles maar verniet.
>
>
> Groete
>
> Riaan
>
|
|
|
Re: Bietjie agter [boodskap #48365 is 'n antwoord op boodskap #48354] |
Thu, 16 August 2001 11:51 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons wag almal nog in spanning vir die patoloog se bevinding.
Annette
Riaan skryf in boodskap news:9lg02m$1a45$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek het so bietjie agter geraak met wat aangaan in die nuus tov die krieket
> speler wat opgegrawe is. Was daar toe enige iets gevind wat sy dood na 'n
> moord kan laat lyk, of was alles maar verniet.
>
>
> Groete
>
> Riaan
>
|
|
|
Re: Bietjie agter [boodskap #48479 is 'n antwoord op boodskap #48356] |
Fri, 17 August 2001 15:02 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sakkie - dit is baie interessant ....
"Sakkie" skryf in boodskap news:3b7b8797$0$239@hades.is.co.za...
> Jy praat van Tertius Bosch. Laaste wat ek gehoor het was dat sy lyk
> ongelooflik goed behoue gebly het, self vir iemand wat gebalsem is. Dit is
> gewoonlik 'n indikasie van vergiftiging. Die gif wat die persoon doodmaak,
> maak ook die bakterieë ens. dood wat verantwoordelik is vir verrotting. Ek
> dink nie die toetsuitslae is al bekend gemaak nie.
>
> "Riaan" wrote in message
> news:9lg02m$1a45$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Ek het so bietjie agter geraak met wat aangaan in die nuus tov die krieket
>> speler wat opgegrawe is. Was daar toe enige iets gevind wat sy dood na 'n
>> moord kan laat lyk, of was alles maar verniet.
>>
>>
>> Groete
>>
>> Riaan
>>
>
|
|
|