Nog 'n ou wit omie grappie [boodskap #46981] |
Thu, 19 July 2001 05:43 |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Two elderly ladies are sitting on the front porch, doing nothing.
One lady turns and asks, "Do you still get horny?"
The other replies, "Oh sure I do."
The first old lady asks, "What do you do about it?"
The second old lady replies, "I suck a lifesaver."
After a few moments, the first old lady asks, "Who drives you to the
beach ?"
|
|
|
Re: Nog 'n ou wit omie grappie [boodskap #46993 is 'n antwoord op boodskap #46981] |
Thu, 19 July 2001 07:42 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Aangesien ek nou die TEXT BOOK voorbeeld is van 'n ou wit omie ( volgens
Gloudina ) voel ek dat alle ou wit omie grappies eers deur my moet
goedgekeur word voor plasing asb.
Grappies wat NIE na geslags organe, die grens, of apartheid verwys nie
kwalifiseer by default nie.
Dankie
TBOWO
|
|
|
Re: Nog 'n ou wit omie grappie [boodskap #47025 is 'n antwoord op boodskap #46993] |
Thu, 19 July 2001 16:07 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ekj is tog die ou wit omie????????
Gr.Rico
"Riaan" skryf in boodskap news:9j62re$1ulf$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Aangesien ek nou die TEXT BOOK voorbeeld is van 'n ou wit omie ( volgens
> Gloudina ) voel ek dat alle ou wit omie grappies eers deur my moet
> goedgekeur word voor plasing asb.
>
>
> Grappies wat NIE na geslags organe, die grens, of apartheid verwys nie
> kwalifiseer by default nie.
>
>
> Dankie
>
> TBOWO
>
|
|
|
|
|
Re: Nog 'n ou wit omie grappie [boodskap #47090 is 'n antwoord op boodskap #47081] |
Sat, 21 July 2001 05:45 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons het eers die manlike ekwivalent van Gloudina hier nodig
om die ou wit tannies te bepaal:)))
Annette
--
Rico skryf in boodskap news:9j9jk4$h83$1@news1.xs4all.nl...
>
> "> En jy wil al die ou wit tannies vir jou alleen hou, ná ? Hilda.
>
> Dan wil ek net eers weet wie die ou tannies is ??:-)
>
> Rico
>
|
|
|
Re: Nog 'n ou wit omie grappie [boodskap #47129 is 'n antwoord op boodskap #47090] |
Sat, 21 July 2001 16:45 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Ons het eers die manlike ekwivalent van Gloudina hier nodig
> om die ou wit tannies te bepaal:)))
> Annette
>
>> Dan wil ek net eers weet wie die ou tannies is ??:-)
>> Rico
Ons het een. Hy kom egter glad te min op
die nuusgroep. Sy nom de plums is Swart
Simon.
Gloudina
|
|
|