Filosoefie van die dag [boodskap #46601] |
Sun, 15 July 2001 15:53 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Almal aanvaar dat die werk met hooggety sal verdwyn, maar jy bou nog
steeds jou sandkasteel.
Annetitius
|
|
|
|
Re: Filosoefie van die dag [boodskap #46613 is 'n antwoord op boodskap #46601] |
Sun, 15 July 2001 17:11 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hou op om my tieties so rond en bont te noem:)))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:m0f3ltk7cuntl4f4aru4lt373b6th6ti07@4ax.com...
>
>
> Almal aanvaar dat die werk met hooggety sal verdwyn, maar jy bou nog
> steeds jou sandkasteel.
>
>
> Annetitius
>
|
|
|
Re: Filosoefie van die dag [boodskap #46614 is 'n antwoord op boodskap #46604] |
Sun, 15 July 2001 17:12 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Is ek nou ook 'n witte omdat ek verkies om in wit sesand te speel?:)))
Annette ( filosoof een maal in 'n skrikkeljaar :)) )
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Davie Davis skryf in boodskap news:oqf3lt8qdgu2oj09qto3itf1ka9oi630nu@4ax.com...
> On Sun, 15 Jul 2001 17:53:26 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>
> Filosoefie ??? (wat 'n spelling!)
>
> Wit Filoesoof
|
|
|
Re: Filosoefie van die dag [boodskap #46694 is 'n antwoord op boodskap #46604] |
Mon, 16 July 2001 11:00 |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Davie Davis wrote:
>
> On Sun, 15 Jul 2001 17:53:26 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
> Filosoefie ??? (wat 'n spelling!)
Filosofoefie?
|
|
|
Re: Filosoefie van die dag [boodskap #46780 is 'n antwoord op boodskap #46694] |
Tue, 17 July 2001 07:01 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Om van 'n nuwe spelreël te kraam sal dit my lyk!
Filosofie
foel fir mei soes hin frot papoen
soes die ou die spelling doen
"Jannie, spelle "los""
'nee juffrou'
"nou hoekom nie"
'dan val my broek af juffrou'
"Lou" skryf in boodskap news:3B52C96A.52E81487@lous.zzn.com...
>
>
> Davie Davis wrote:
>>
>> On Sun, 15 Jul 2001 17:53:26 +0200, Davie Davis
>> wrote:
>>
>> Filosoefie ??? (wat 'n spelling!)
>
> Filosofoefie?
|
|
|
Re: Filosoefie van die dag [boodskap #46838 is 'n antwoord op boodskap #46601] |
Tue, 17 July 2001 18:38 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 17 Jul 2001 18:37:12 GMT, Danielle© wrote:
> On Sun, 15 Jul 2001 18:07:03 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> Filosoefie ??? (wat 'n spelling!)
>> Wit Filoesoof
>
> Davie, dis net dom en oninteressante mense wat net altyd aan *een*
> manier kan dink om 'n woord te spel. :-))
>
maw Danielle, ek is heel kreatiev ?
Dankie daarfoor natuurlik
DD
|
|
|