|
|
|
|
| Re: Filosoefie van die dag [boodskap #46613 is 'n antwoord op boodskap #46601] |
So., 15 Julie 2001 17:11   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hou op om my tieties so rond en bont te noem:)))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:m0f3ltk7cuntl4f4aru4lt373b6th6ti07@4ax.com...
>
>
> Almal aanvaar dat die werk met hooggety sal verdwyn, maar jy bou nog
> steeds jou sandkasteel.
>
>
> Annetitius
>
|
|
|
|
| Re: Filosoefie van die dag [boodskap #46614 is 'n antwoord op boodskap #46604] |
So., 15 Julie 2001 17:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Is ek nou ook 'n witte omdat ek verkies om in wit sesand te speel?:)))
Annette ( filosoof een maal in 'n skrikkeljaar :)) )
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Davie Davis skryf in boodskap news:oqf3lt8qdgu2oj09qto3itf1ka9oi630nu@4ax.com...
> On Sun, 15 Jul 2001 17:53:26 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>
> Filosoefie ??? (wat 'n spelling!)
>
> Wit Filoesoof
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Filosoefie van die dag [boodskap #46838 is 'n antwoord op boodskap #46601] |
Di., 17 Julie 2001 18:38  |
Davie Davis
Boodskappe: 1012 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 17 Jul 2001 18:37:12 GMT, Danielle© wrote:
> On Sun, 15 Jul 2001 18:07:03 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> Filosoefie ??? (wat 'n spelling!)
>> Wit Filoesoof
>
> Davie, dis net dom en oninteressante mense wat net altyd aan *een*
> manier kan dink om 'n woord te spel. :-))
>
maw Danielle, ek is heel kreatiev ?
Dankie daarfoor natuurlik
DD
|
|
|
|