|
Forum: Woordeboek
|
|
Onderwerp: masjinaal
|
| masjinaal [boodskap #152976] |
So., 20 September 2026 16:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26561 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
masjinaal
Afbreking: ma•sji•naal
Samestelling: masjien + -aal
Byvoeglike naamwoord: masjinaal
Attributief: masjinale
Betekenis:
• Met behulp van 'n masjien of masjienerie.
Gebruik:
• Die onderdele kan masjinale vervaardig word.
Sinoniem:
• gemeganiseerd
Antoniem:
• handmatig
Afkorting:
• masj.
Vertaling:
Engels: mechanical, mechanically
Nederlands: machinaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 20 September 2026 16:19] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|
|
Onderwerp: masjinering
|
| masjinering [boodskap #152975] |
So., 20 September 2026 15:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26561 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
masjinering
Afbreking: ma•sji•ne•ring
Samestelling: masjineer + -ing
Selfstandige naamwoord: masjinering
Meervoud: masjinerings
Betekenis:
• Die bewerking van materiaal (veral metale) met behulp van masjiene.
Gebruik:
• Die werkswinkel spesialiseer in die masjinering van komplekse komponente.
Sinoniem:
• freeswerk
• masjienbewerking
Vertaling:
Engels: machining
Nederlands: machinale bewerking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|
|
Onderwerp: masjineer
|
| masjineer [boodskap #152974] |
So., 20 September 2026 15:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26561 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
masjineer
Afbreking: ma•sji•neer
Samestelling: masjien + -eer
Werkwoord: masjineer
Verlede tyd: het gemasjineer
Verlede deelwoord: gemasjineerde
Betekenis:
• Om iets met behulp van 'n masjien te bewerk of te vervaardig.
Gebruik:
• Die fabriek masjineer metaalonderdele.
• Die tegnikus het die onderdeel met behulp van 'n rekenaarbeheerde proses gemasjineer.
Afgelei:
• masjineerbaar
• masjineerder
• masjinering
Verwant:
• frees
Afkorting:
• masj.
Vertaling:
Engels: to machine
Nederlands: machinaal bewerken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 20 September 2026 16:02] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|
|
Onderwerp: klassifisering
|
| klassifisering [boodskap #152973] |
So., 20 September 2026 12:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26561 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
klassifisering
Afbreking: klas•si•fi•se•ring
Samestelling: klassifiseer + -ing
Selfstandige naamwoord: klassifisering
Meervoud: klassifiseringe, klassifiserings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van klassifiseer; die indeling van iets in klasse of groepe.
Gebruik:
• Die klassifisering van die oorlog as 'n volksmoord het tot hewige debat gelei.
Sinoniem:
• indeling
• klassifikasie
• kategorisering
• rangskikking
Vertaling:
Engels: classification
Nederlands: classificatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|
|
Onderwerp: toeryg
|
| toeryg [boodskap #152972] |
So., 20 September 2026 12:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26561 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
toeryg
Afbreking: toe•ryg
Samestelling: toe + ryg
Werkwoord: toeryg
Verlede tyd: het toegeryg
Teenwoordige deelwoord: toerygend, toerygende
Verlede deelwoord: toegerygde
Betekenis:
• Om iets met 'n tou, veter of draad toe te maak of vas te trek.
Gebruik:
• Sy ryg die skoen met 'n veter toe.
• Hy het die mieliesakke met 'n draad toegeryg.
Sinoniem:
• inryg
• toewerk
• vasbind
• vasknoop
• vasryg
Antoniem:
• oopryg
Vertaling:
Engels: to lace up, thread close, string
Nederlands: dichtrijgen, dichtsnoeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 20 September 2026 12:13] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|
|
Onderwerp: altvioolspeler
|
| altvioolspeler [boodskap #152971] |
So., 20 September 2026 11:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26561 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
altvioolspeler
Afbreking: alt•vi•ool•spe•ler
Samestelling: altviool + speler
Selfstandige naamwoord: altvioolspeler
Meervoud: altvioolspelers
Betekenis:
• Iemand wat die altviool bespeel, solo of as stryker in 'n orkes.
Gebruik:
• Die altvioolspeler het die musiekstuk foutloos uitgevoer.
Sinoniem:
• altis
Vertaling:
Engels: violist, viola player
Nederlands: altviolist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 20 September 2026 11:22] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|
|
Onderwerp: vioolspeler
|
| vioolspeler [boodskap #152970] |
So., 20 September 2026 11:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26561 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
vioolspeler
Afbreking: vi•ool•spe•ler
Samestelling: viool + speler
Selfstandige naamwoord: vioolspeler
Meervoud: vioolspelers
Betekenis:
• 'n Musikant wat die viool bespeel, solo of as stryker in 'n orkes.
Gebruik:
• Die vioolspeler het 'n pragtige solo tydens die konsert gespeel.
Sinoniem:
• violis
Afgelei:
• altvioolspeler
Vertaling:
Engels: violin player, violinist
Nederlands: vioolspeler, violist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 20 September 2026 11:16] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|
|
Onderwerp: sitroen
|
| sitroen [boodskap #152969] |
So., 20 September 2026 11:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26561 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
sitroen
Afbreking: si•troen
Selfstandige naamwoord: sitroen
Meervoud: sitroene
Betekenis:
• 'n Sitrusvrug met 'n dik, donkergroen skil en 'n suur smaak, Citrus medica.
Gebruik:
• Die resep benodig die gerasperde skil van 'n sitroen.
Sinoniem:
• siter
Afgelei:
• sitroenbalsem
• sitroenboom
• sitroengeel
• sitroenhout
• sitroenkleur
• sitroenkleurig
• sitroenkonfyt
• sitroenolie
• sitroensap
• sitroenskil
• sitroensuur
Vertaling:
Engels: citron
Nederlands: sukadecitroen, cedraat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|
|
Onderwerp: sitroensap
|
| sitroensap [boodskap #152968] |
So., 20 September 2026 10:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26561 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
sitroensap
Afbreking: si•troen•sap
Samestelling: sitroen + sap
Selfstandige naamwoord: sitroensap
Meervoud: sitroensappe
Betekenis:
• Die sap van 'n sitroen (of sitroene); 'n suur vloeistof wat dikwels as bestanddeel in kos en drank gebruik word.
Gebruik:
• Voeg nog 'n bietjie sitroensap by die slaaisous.
Verwant:
• suurlemoensap
Vertaling:
Engels: lemon juice
Nederlands: citroensap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 20 September 2026 10:52] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|
|
Onderwerp: uitzoem
|
| uitzoem [boodskap #152967] |
So., 20 September 2026 10:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26561 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
uitzoem
Afbreking: uit•zoem
Samestelling: uit + zoem
Werkwoord: uitzoem
Verlede tyd: het uitgezoem
Teenwoordige deelwoord: uitzoemend, uitzoemende
Verlede deelwoord: uitgezoemde
Betekenis:
• Om 'n beeld kleiner te maak sodat meer van die beeld sigbaar word.
Gebruik:
• Sy zoem die prentjie uit om die hele beeld te sien.
• Die fotograaf het uitgezoem om die hele landskap in te pas.
Sinoniem:
• verklein
Antoniem:
• inzoem
Afgelei:
• uitzoeming
Vertaling:
Engels: to zoom out
Nederlands: uitzoomen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|
|
Onderwerp: inzoem
|
| inzoem [boodskap #152966] |
So., 20 September 2026 10:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26561 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
inzoem
Afbreking: in•zoem
Samestelling: in + zoem
Werkwoord: inzoem
Verlede tyd: het ingezoem
Teenwoordige deelwoord: inzoemend, inzoemende
Verlede deelwoord: ingezoemde
Betekenis:
• Om 'n beeld groter te maak sodat die besonderhede duideliker word.
Gebruik:
• Sy zoem op die prentjie in.
• Die fotograaf het op die persoon se gesig ingezoem.
Sinoniem:
• vergroot
Antoniem:
• uitzoem
Afgelei:
• inzoeming
Vertaling:
Engels: to zoom in
Nederlands: inzoomen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 20 September 2026 10:34] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|
|
Onderwerp: infanteris
|
| infanteris [boodskap #152965] |
So., 20 September 2026 09:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26561 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
infanteris
Afbreking: in•fan•te•ris
Samestelling: infanterie + -is
Selfstandige naamwoord: infanteris
Meervoud: infanteriste
Betekenis:
• 'n Soldaat wat deel van die infanterie uitmaak en hoofsaaklik te voet veg.
Gebruik:
• Ná die bombardering het die infanteriste inbeweeg.
Sinoniem:
• infanteriesoldaat
• voetsoldaat
Antoniem:
• kavalleris
Vertaling:
Engels: infantryman, foot soldier, footman
Nederlands: infanterist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|
|
Onderwerp: eksak
|
| eksak [boodskap #152964] |
So., 20 September 2026 09:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26561 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
eksak
Afbreking: ek•sak
Byvoeglike naamwoord: eksak
Vergrotende trap: eksakter
Oortreffende trap: eksakste
Attributief: eksakte
Betekenis:
• Presies en korrek; sonder enige afwykings of foute.
Gebruik:
• Die wetenskaplike meting moet eksak wees.
• Die instruksies gee 'n eksakte beskrywing van wat gedoen moet word.
Sinoniem:
• akkuraat
• haarfyn
• juis
• noukeurig
• presies
• stip
Antoniem:
• ineksak
• oneksak
• onnoukeurig
Afgelei:
• eksaktheid
Vertaling:
Engels: exact, precise, accurate
Nederlands: exact, nauwkeurig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 20 September 2026 09:50] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|