| |
97 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 19 September 1998 00:00 «»
deur: Kobus Pietersen
Die vriendelike taal 2
…http://www.twisted.co.za/page/afrikaan/index.htm
Hoe leer ek Afrikaans?
World of Learning se Afrikaanskursus vir R999 .
Telefoon: 0927-11-880 372 Faks: 0972-11-788 9883 E-pos: pi...@icon.co.za
Ywer uit onverwagte oord
Matilda Smith vertel van haar vennoot, Gladys Setlalentoa van
Mangaung. Ons het besluit om saam 'n projek te begin en op die daad is
die breinkind van mev. Setlalentoa "Die Mangaung Biblioteekprojek" gedoop.
Binne twee maande het ons sowat 12 000 boeke ingesamel.
Taalvriendskap …
|
| 2 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 18 September 1998 00:00 «»
deur: Kobus Pietersen
Die vriendelike taal
…http://www.twisted.co.za/page/afrikaan/index.htm
Hoe leer ek Afrikaans?
World of Learning se Afrikaanskursus vir R999 .
Telefoon: 0927-11-880 372 Faks: 0972-11-788 9883 E-pos: pi...@icon.co.za
Ywer uit onverwagte oord
Matilda Smith vertel van haar vennoot, Gladys Setlalentoa van
Mangaung, wie se toewyding en werkywer 'n Afrikaanse boekeskat vir haar
leerlinge en gemeenskap help besorg het.
GEDURENDE die tagtigerjare het die neiging begin ontstaan om
Afrikaans en die fondament …
|
| 3 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 25 Augustus 1998 00:00 «»
deur: bi...
Re: kernreaktors
…article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:
> On Mon, 17 Aug 1998 23:17:19 GMT, bi...@mgenerations.net wrote:
>
> sal kan
>> word in n land waar mense nie genoeg opleiding ontvang het nie. Die
>> politieke sake is ook so onstabiel en plofbaar ..>>
>
> Wat bedoel jy hiermee?
>
Omdat Suid Afrika soveel later as baie van die oorseese lande
n kernreak gebou het, staan ons ver agter in kennis en ondrvinding .
Dit is werklik n vreeslike komplekse operasie om …
|
| 4 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 18 Augustus 1998 00:00 «»
deur: Gideon
Re: Ek beny Gloudina
…article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:
> On Tue, 11 Aug 1998 08:13:13 GMT, gide...@usa.net wrote:
>
> > sonder dat jy jou eie posisie verswak?.>>>
>
> Wat is die ledetal van Cosatu?
>
Ek weet nie, maar is seker dit kan vasgestel word. Sover ek verstaan is
meeste vakbonde in SA affilieer aan COSATO en daardeur hul lede ook. Hoe dit
ookal sy, is dit 'n redelike groot persentasie van die finansieel aktiewe
Suid-Afrikaners.
> In die stadium reken ek het albei &…
|
| 5 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 05 Augustus 1998 00:00 «»
deur: Gideon
Re: Ek beny Gloudina
…article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:
> On 4 Aug 1998 20:41:08 GMT, "Hans Gunter"
> wrote:
>
> > dink daar's meer verskille tussen ons en swartes as net vel kleur - Afrika
>> se 'sukses' spreek tog immers vanself. >>
>
> So waar plaas jy die joegoe-slawe? En die Albaniers? En die Cipriote?
> Is daar verskille tussen die bestuurders van Serajevo en Johannesburg?
>
> Waar plaas jy die Russe?
>
Hmmm.... miskien is hulle slagoffers van…
|
| 6 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 30 Julie 1998 00:00 «»
deur: hek...
Re: Mooi so "Madiba"
…article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:
> On Wed, 29 Jul 1998 07:27:25 +0200, "J" wrote:
>
> het. Dan
>> sou hulle 10 @ 1 weer moord gepleeg het. Ek dink nie ons kan hierdie een op
>> Madiba plaas nie. Ons soek die oorsaak by die verkeerde persoon. Apartheid
>> was verantwoordelik dat net 'n sekere elite groep (ek ingesluit) werk gekry
>> het wat redelik betaal. Hulle was arbeiders (slawe) en moes maar die
>> krummels optel wat ons hulle gooi. …
|
| 7 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 17 Julie 1998 00:00 «»
deur: Gideon
Re: Kidnapping of a German
…article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:
> On Wed, 15 Jul 1998 01:41:16 GMT, jnpj...@bigfoot.com (Johan N
> Potgieter) wrote:
>
> > toeriste valuta vir SA belangrik is!>>
>
> Dit tickle my om uit te vind wat jy omgee daaroor.
> En tweedens of jy nie dink dat jy ook baie skade doen nie.
>
>
Haai Ferdi - eerstens - goed om te sien dat jy nog inloer hier :)
Tweedens. Ek dink nie dat om vir die wêreld dit uit te basuin dat jy nie soos
Johan dit stel "van…
|
| 8 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 08 Julie 1998 00:00 «»
deur: karl-...
Re: Die Rand en Soros
…article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:
> On Mon, 6 Jul 1998 10:25:19 -0500, "Jean" wrote:
>
> > boeke - dit kan net mens se horisone verbreed - al stem mens nie saam nie.>>
>
> Vergeet om dit by te sit:
>
> Ek sal nie sy boek koop nie. Ek sal dit lees, maar NIE koop nie.
>
>
Stem saam! Sal in die Bib moet gaan soek ...
-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your …
|
| 9 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Ma., 02 Maart 1998 00:00 «»
deur: Arthur
Gratis Rekenaar Skoonmaak
Dankie Vir U Tyd
--
You Can Have Your Pc Cleaned For Free
Please Visit Our Site At
http://www.icon.co.za/~dodd
|
| 10 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 08 Februarie 1997 00:00 «»
deur: Jan[18]
Februarie uitgawe van DigiNews
Die Februarie-uitgawe van DigiNews, Pretoria se eie rekenaarkoerant,
is op straat. Loer daarna by www.icon.co.za/~jdiginews. Ja, daar is
ook Afrikaans in.
|
| 11 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 27 Desember 1996 00:00 «»
deur: dup42
bond van navorsers historiese slagvelde
…die
deel van die bevolking inderdaad soos die werkers in 'n mierkolonie sal
reageer - die komponent wat alles aan die gang sal hou vir oorlewing, maar
totaal onmagtig is.
Vir diegene wie trots in sy erfenis het en nie in der mate al geindokterneer
is om alles maar net gelate te aanvaar nie, is daar 'n tuisblad waarin
navorsers in die historiese slagvelde van SA, poog om nuwe trots by
kultuur-bankrot gemeenskap aan te wakker. Dit is te vinde by
http://www.icon.co.za:80/dup42 Gaan loer gerus daar…
|
| 12 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 10 Julie 1996 00:00 «»
deur: Koos[1]
Web-blad oor Bisho
'n Web-blad oor Bisho is bygevoeg by www.icon.co.za/~ferdig
Dit het hier en daar 'n spelfout en die syfers vervat in die
inligting-blad is moontlik verkeerd, maar dit sal opgefieks word.
Dit is 'n gedig oor Bisho met foto's en 'n kort verduideliking.
|
| 13 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 02 Junie 1996 00:00 «»
deur: Koos[1]
Die Klein Karoo
…my Web-blad (www.icon.co.za/~ferdig) kan 'n foto of wat van die
berg ook gesien word.
Droe Waterval
______________
In die Klein Karoo vertel ek my kinders
van die werklikheid wat Oudtshoorn was.
Hier waar tyd
stadig uit die skerp lug
'n lewe om my gedrup het.
Hier was nagte soos koue yster
met die veraf klank van aankomende treine
spierwit velde ryp vroegoggend
om die huis
en my ma
wat soos 'n vreugdevolle wetenskaplike
uitvind
in die nag
het die water 'n klein gletsertjie van ys
…
|
| 14 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 28 Maart 1996 00:00 «»
deur: Julius Bergh
RE: Dutch-Australians
new...@icon.co.za wrote:
>
> Is daar enige statistieke beskikbaar oor die huidige bevolkings samestelling van Australie. As gevolg van apartheid is daar relatiewe goeie sensus statistieke
>
> Gert van Eeden.
Probeer:
http://www.csu.edu.au/education/australia.html
|
| 15 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 25 Maart 1996 00:00 «»
deur: Koos[1]
Wind van die tyd
Nuwe klein toevoeging tot my web-blad by www.icon.co.za/~ferdig
.......sê hy nederig......
(eintlik 'n groot windgat...)
|
| 16 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 12 Februarie 1996 00:00 «»
deur: Koos[1]
Visie van die Swartberge
Vir 'n persoonlik visie van die Swartberge naby Oudtshoorn en foto's,
gaan na die web site http://www.icon.co.za/~ferdig
...en moontlik een van die eerste private publikasies in kuberruimte
van "iets" in Afrikaans?
|
| 17 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: So., 21 Januarie 1996 00:00 «»
deur: Robert Wagenaar
DS: [AFRIKAANS:5644] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Inte
…M Sheldon(?)
>
>
> Http://www.icon.co.za/~newark/afrikaan.html
>
>
> Groete uit 'n nat Pretoria.
>
> Gert van Eeden
>
Spytig, nie vir ons Friese nie. :-((
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~
DE TEEBUSCH F.W.Lucassen
Postbus 107
NL 9290 AC Kollum Tel. 31 (0)511 451 838…
|