Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
97 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 07 Oktober 1999 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum
Re: Ten slotte
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > On Wed, 06 Oct 1999 20:01:26 GMT, Leendert van Oostrum > wrote: > > > boodskap van billike kommentaar en 'n booskap van kwaadwillige skindery?>> > > So jy reken sekere boodskappers kan maar doodgemaak word as dit ons > beter sal laat voel? Dink jy regtig dis wat Gloudina probeer doen het met Elize Botha, Ferdi? Ai, die jaloesie darem - twee studentemeisies veertig jaar trug. Nou't die een dit ver gebring, en …
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 18 September 1999 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum
Re: Kwarantyn - oor swak beriggewing
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > On Wed, 15 Sep 1999 09:48:29 -0700, Henry > wrote: > > > geskryf het: gaan kyk ook sommer na my kort samevatting van >> 'n seleksie van die reaksies op my vraag - ja, dis reg: ek >> het ook 'n vraag gestel in my aanvanklike plasing. Daarin >> gee ek toe dat wat jy hierbo stel, ook my indruk was. En ek >> gee sommer op die koop toe ook my gevoel van optimisme oor >> wat in die land aan die gang is.>…
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 15 September 1999 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum
Re: Johannesburg
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > On 14 Sep 1999 20:32:56 +0200, "Dries Venter" > wrote: > > van 'n NUWE SEMENTblad met 'n ekstra baan die hele pad tussen die twee > stede 'n nuwe pad. Ek het nie gese nuwe roete nie. Ek het gese nuwe > pad. > > > klein wees, daar moet eerder 'n heeltemal nuwe een gebou word. Maar toe >> sê die groenes not 'n donner, wat van al die ekstra besoedeling en die >> regering val heel lekker daarby…
4 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 14 September 1999 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak.
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > On Mon, 13 Sep 1999 12:32:20 +0200, "Francois de Wet" > wrote: > > op iets >> waaroor meeste mense boggerol voel. >> >> Hulle besluit gaan niks aan my lewe verander nie.>> > > Daar is egter n baie belangrike deel van die uitspraak rakende die > grondwet. > > Dit is naamlik die vraag of die president van SA in die hof gedaag kan > word om te getuig oor n besluit wat hy in sy…
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 03 September 1999 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum
Re: Re Wife's Immegration
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > On Thu, 02 Sep 1999 14:01:45 GMT, Leendert van Oostrum > wrote: > > > Waar het ek hom stilgemaak? > Of gese hy moet stilbly? Hm..... Ek dink, dat om vir 'n burger van die land te sê: "Sonder jou soort immigrant kan ons gerus bly", omdat jy nie hou van wat hy sê nie, is 'n poging tot "stilmaak" - imdat jy hom die regte van 'n burger misgun, tensy hy praat op 'n manier wat jou pas. > > Die reg om…
6 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 02 September 1999 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum
Re: Re Wife's Immegration
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > On Wed, 1 Sep 1999 16:34:43 +0200, "Francois de Wet" > wrote: > > > >> Is jy Gloudina se ja-broer of verstaan jy nie wat ek se nie. >> >> My kwessie gaan oor xenofobia en nie rassisme soos wat julle dit wil uitmaak >> nie.>> > > En my kwessie gaan oor ongeskiktheid en n geskel teen Suid-Afrika. > Lyk my nie JY verstaan mooi nie. > En elders skryf Ferdi ook: > Swaer dis…
7 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 01 September 1999 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum
Re: rooibos thee
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > On 1 Sep 1999 08:43:00 GMT, "Roger Van Herck" > wrote: > > > Geneeskundig? >> Volksgebruik?>> > > Drink dit soos gewone tee. > In kopiies met melk (as jy wil) en suiker (as jy wil) terwyl jy en jou > vriende almal probeer om die meeste te praat, op daai manier. > En as ystee, een gemeng met vrugtesap. Warm met kruie en rooiwyn maat dit 'n baie lekker gl�wein vir die winter. Dit het ook …
8 Forum: Rekenaars & selfone «» Gepos op: Di., 31 Augustus 1999 00:00 «» deur: Fook[1]
Re: Fun met die rekenaar
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) skryf: > Twee lekker speltjies vir die wat dit nog nie weet nie (aan die vir > wie dit ou nuus is, verskoon asb): > Aag nee ou Ferdi man, probeer eerder http://www.maz-sound.com en laai vir jou 'n sintetiseerder af wat jou komper kan laat klink soos 'n Moog... nie 'n moegoe nie. Maak eerder jou eie! Daar is die gereedskap.
9 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 11 Augustus 1999 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum
Re: St Augustinus en vereenselwiging (Was "Gloudina weet dalk iets!")
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > On Tue, 10 Aug 1999 23:06:29 +0200, "Leendert van Oostrum" > wrote: > > "swart" >> was. (Nie dat dit saak maak nie, mar dit lyk asof dit vir jou 'n belangrike >> punt is :-) >> > > 'n Belangrike punt daarin dat Johan hom nie kan vereenselwig met die > sg. agterlikheid van Afrika nie (hoewel hy self van daar is Johan laat mens ongelukkig met min twyfel oor sy eie …
10 Forum: Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe «» Gepos op: Ma., 05 Julie 1999 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum
Re: Afrikaans
…article , alee...@icon.co.za (Alastair van Leeuwen) wrote: >> >> Leendert van Oostrum oos...@geocities.com wrote in >> d) Miskien wil jy vir my 'n voorbeeld wys van 'n samelewing wat >> tegnologies gevorderd is, en wat die wetenskap en tegnologie deur medium > van >> 'n taal anders as die omganstaal bedryf? >> > > Singapore. Malay en Mandarin is hul omgangstaal taal, maar die taal in > akademie is Engels. Singapore het laas jaar die wiskunde …
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 03 Julie 1999 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum
Re: Kritiese koerante in Afrikaans
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > On Thu, 1 Jul 1999 08:52:15 +0200, "Leendert van Oostrum" > wrote: > > vandag die >> stories rondom Mhlangu rapporteer. >> >> Die feite is omtrent alles identies. >> >> Maar Beeld swyg soos die graf oor Mbeki se aanval op die Openbare Beskermer. >> >> Lyk my mens moet maar Die Burger lees. >> >> Totdat Naspers daardie redakteur ook vervang met een wat die ANC …
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 21 Junie 1999 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum
Re: The Long Walk of Nelson Mandela
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > On Sat, 19 Jun 1999 22:42:42 GMT, Leendert van Oostrum > wrote: > > met >> ons. En sê ons weereens voor hoe ons moet dink om politiek korrek te >> wees. >> >> En die ironie is dat die groot honde van die meningsmafia juis daardie >> mense is wat voorgee dat hulle vryheid van denke en spraak voorstaan - >> dikwels dieselfde mense wat hoog opgee oor hoe hulle in 'n vorige >> bedeling "…
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 20 Junie 1999 00:00 «» deur: roy...
Re: The Long Walk of Nelson Mandela
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: Die "thread" wat uit jou pos ontstaan het, is seker interresant vir > jou. > > Dit wys nogal n heersende "state of mind" onder n sekere groep mense. > > Veral hulle houding teenoor dinge soos aanvaarding en versoening. Interessant, ja. Maar ook teleurstellend. Want ek het nie Mandela se leierskap probeer besing nie, of probeer se dat hy sonder foute is nie (wys my 'n politieke leier sonder foute en een wat …
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 19 Junie 1999 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum
Re: The Long Walk of Nelson Mandela
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > On Sat, 19 Jun 1999 16:06:11 +0200, "Leendert van Oostrum" > wrote: > > > 'n "goeie Christenmens" was, 'n "voorbeeldige gesinsman" en 'n >> "volksleier".) >> >> Nou het ons hierdie wonderlike era waarin elkeen kan dink soos hy goeddink, >> en die beste van alles: Almal respekteer elkeen se reg om te dink soos hy >> wil! >> >> En die pragtigste van …
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 14 Junie 1999 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum
Re: Bandwydte
In article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > On Sun, 13 Jun 1999 21:58:50 +0200, "Leendert van Oostrum" > wrote: > > veral op >> webgoed wat in die VSA sit.>> > > Ek het Sondagaand vinniger as gewoonlik gekontak. > Miskien is dit 'n local ding in jou omgewing of iets by jou ISP. > Dit was by my ISP Ek het baklei, nou's dit reg. Sent via Deja.com http://www.deja.com/ Share what you know. Learn what you don't.
16 Forum: Emigrasie & buiteland «» Gepos op: Ma., 07 Junie 1999 00:00 «» deur: Gideon
Re: Bizar rede om te emigreer nr. 1
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > > Hoor dit nou die dag. > Die vrou sê: Na al die onthullinge in die OVK is sy so geskok oor > wat in SA gebeur het in die verlede dat hulle nou moet emigreer. > > (Talking about 'n rede soek om jouself te "boost" EN politike korrek > te klink....) > Hmmm... Ja, klink vir my soos die ou wat emigreer het om van sy skoonma af weg te kom. Nadat hy 'n maand weg is hoor hy sy kom kuier... dit lyk vir my asof …
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 31 Mei 1999 00:00 «» deur: G.B.
Re: Wat 'n sirkus
…jo...@no.more.flippin.spam.icon.co.za (Johan Bornman) writes: > On Wed, 26 May 1999 21:47:43 +0800, "Alwyn Nel" wrote: > >> Die landjie aan die suidpunt van Afrika was in sy kort bestaan nog >> nooit so verdeeld as nou nie. Daar is nie minder as 41 politieke >> partye wat geregistreer het vir die komende verkiesing. Ongelooflik. >> http://www.travel-international.com/vote-za/petition.html vertel als, >> en jy kan ook jou stem (probeer) dik maak as jy in …
18 Forum: Humor & grappe «» Gepos op: Ma., 24 Mei 1999 00:00 «» deur: Rudolf Kruger
weird boere humour
*********************************** Wat is die verskil tussen 'n mossie? Sy een vlerk is blou en die ander ook geel ************************************ *********************************** Wat is die gevaarlikste ding op aarde? 'n Koolkop met 'n swaard ************************************ -- You'll get the loneliest feeling Visit our site www.icon.co.za/~annelie
19 Forum: Humor & grappe «» Gepos op: Vr., 21 Mei 1999 00:00 «» deur: Rudolf Kruger
Boere joke
V: Wat sê die boer toe hy een oggend by die skuur aankom en sien sy trekker is weg? A: Waar's my trekker. -- You'll get the loneliest feeling Visit our site www.icon.co.za/~annelie
20 Forum: Emigrasie & buiteland «» Gepos op: Ma., 17 Mei 1999 00:00 «» deur: Gideon
Re: SAners in Buiteland verloor burgerskap na 3 jaar?
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > > In SA is daar niks hieroor bekend nie. > > Dalk is dit net nog 'n histerie onder die uitgewekenes. > > Hoekom gee jy om in elk geval? Het jy nie geemigreer nie? > Ferdi Ja, dit is moontlik histerie - dit is wat ek probeer bepaal. En nee, ek het nie emigreer nie. EK is hier op 'n werkspermit wat geldig is tot volgende jaar Junie met 'n opsie om te verleng. Op hierdie oomblik interesseer emigrasie my nie. As die rumour …
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 12 Mei 1999 00:00 «» deur: Gideon
Re: Wie mag Afrikaner genoem word?
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > On 10 May 1999 18:15:39 GMT, wrote: > > op die term �Afrikaner,� maar die kleurling het 'n klein >> voorsprong.�>> > > Ongelukkig het dekades se apartheid veroorsaak dat "kleurlinge" nie > wil raak aan die term Afrikaner om hulle te beskryf nie - al is hulle > Afrikaanssprekend. > > Hmmm... ja - dit is nogal so. Iets wat ook gebeur, is dat vele blanke Afrikaanssprekendes ook geen …
22 Forum: TV, flieks & vermaak «» Gepos op: So., 11 April 1999 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum
Re: TV Lisensies
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > On Tue, 6 Apr 1999 18:52:13 +0200, "Leendert van Oostrum" > wrote: > >> >> c) Ek sê: Miskien behoort die keiser (=SABC) juis niks te kry nie - dis >> wat hom toekom.>>> > > Is daar gese: Gee aan God wat hom toekom en die keiser wat hom toekom > .....uh...as julle polities met die keiser saamstem? > > Nee. > > Raak groot. Jou vertolking van die Skrif stem heeltemaal …
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 09 April 1999 00:00 «» deur: Nadia Henderson
n Gratis Oproep koste meter
http://www.icon.co.za/~nadiah/ vir telkom
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 23 Maart 1999 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum[2]
Re: Alan Boesak
…Ferdi, Dit gaan nou oor konteks en so aan: Dink jy die term "witvel" is rassisties? Groete, Leendert In article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > On Sun, 21 Mar 1999 16:35:49 GMT, cas...@act.co.za (Casper) wrote: > > > wel toepaslik is op mense wat in die openbare oog bekend is en regtig >> walglike dinge doen soos om geld te steel van hulpbehoewendes, >> onderdruktes en hawelose honger kinders. Maar natuurlik is Allen >> Boesak nie skelm nie …
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 10 Februarie 1999 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum[2]
Re: Eksperiment met anargie
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > On Tue, 9 Feb 1999 01:17:22 +0200, "Leendert van Oostrum" > wrote: > > > die nuusgroep - 'n paar losserige gedagtes daaroor:>> > > 1. Sou jou die coke kartelle van Colombia as gesonde mark ekonomiee > beskou? > > 2. Omdat daar reeds hoogs ontwikkelde samelewings was wat mense se > harte lewendig en in die openbaar uitgesny het om dinge beter te laat > gaan met die mense, beteken dit dat …
26 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 10 Februarie 1999 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum[2]
Re: Eksperiment met anargie
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > On Tue, 9 Feb 1999 01:17:22 +0200, "Leendert van Oostrum" > wrote: > > verskil is >> nie tussen die mansfiguur op die foto en die rol van feministiese >> pornografiedigters en hul publisiteitsbeamptes op die nuusgroep. >> >> Albei partye buit die weerlose uit.>> > > Leendert, gaan sien asseblief 'n sielkundige oor jou haat vir > Gloudina. Dis in jou eie belang dat jy dit doen. …
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 08 Februarie 1999 00:00 «» deur: bi...
Re: Pronogfrafie
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > On Sun, 07 Feb 1999 19:32:32 +0200, Trudie Niewoudt > wrote: > > > >> Hier is die eerste boodskap wat ek stuur om julle hulp te vra. Ek is 'n >> Bybel onderwyseres by Pringel Hoer in die Karoo. Die kinders hioer het >> nou die eerste keer op die Internet gegaan omdat ons nou 'n rekenaar in >> die klas het. Ek kry die aangehegte foto op die rekenaar wat van die >> Verenigde State aan een van die seuns…
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 05 Februarie 1999 00:00 «» deur: Bryan
Re: Positiewe bydrae ?
…Thu, 04 Feb 1999 12:22:39 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote: > Dat hulle ons DSTV toe wil druk is waarskynlik waar, maar nie met die > films nie aangesien M-Net se films die "hoogtepunte" op DSTV ook is. > > Dis maar net vrot films, lyk dit my. > > Looking For Richard was egter great verlede week. Onthou om later die > maand na Smoke te kyk as jy dit nog nie gesien het nie. > Ja, Smoke is 'n wenner. Ek is mal oor daardie tipe flieks. Harvey Keitel is 'n …
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 05 Februarie 1999 00:00 «» deur: Errol Back-Cunningham
Re: Die in Europa....weer
…Thu, 04 Feb 1999 20:53:00 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: |Jou kleinkinders kan dalk eendag na jou verwys as n misleide ou man |wat nie die wolwe wou hoor huil het nie, weet jy? | |Lees die berig weer en jy sal sien dis nie ek wat se die gletsers |smelt vanwee volgehou globale verwarming nie, dis Europese |wetenskaplikes. | |En die mense wat die moontlike gevaar daarvan vir Europa uitwys as die |"pompstelsel" net onderkant die Noordpool skuif of ophou funksioneer, |is ook nie ek …
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 26 Januarie 1999 00:00 «» deur: bi...
Re: Afrikaans versus Afrikaners
…article , jo...@icon.co.za (Johan Bornman) wrote: > On Sat, 23 Jan 1999 22:16:30 +0200, Sas Kloppers wrote: > > > > Verder, mense wat ander by hulle base aanmeld herhinder my aan my graad 2 > skoolmaats. Dit is nogal n goor ding om te doen maar wat anders stel jy voor moet mense doen in die geval waar iemand weier om met jou Afrikaans te praat? >> Ek haat afrikaners vir alles wat hul verteenwoordig, maar ek verruil my >> taal vir niks onder die son nie. > >…
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 24 Januarie 1999 00:00 «» deur: bi...
Re: Ou kernwapens te koop
…article , jo...@icon.co.za (Johan Bornman) wrote: >> >> Liewe Jesus, >> >> Maak my hartjie rein, maak my maatjies ryk en maak asseblief my >> maandstonde van korte duur >> >> Amen >> >> Doedie > > En wat van maer bo-bene? Jy het hom nou op die lyn, jy kan netsowel vir dit ook > vra. > > JB > Stem saam. Maar regtig, wat jy regtig nodig het is n brein. Vra vir n brein in jou kop. Billy. -----------== Posted via Deja …
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 07 Januarie 1999 00:00 «» deur: Gideon
Re: SA - 'n paar waarnemings,,,episode 1
In article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > On Wed, 06 Jan 1999 08:50:36 GMT, gide...@usa.net wrote: > > -----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==---------- http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
33 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 06 Januarie 1999 00:00 «» deur: Gideon
Re: SA - 'n paar waarnemings,,,episode 1
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > Alles word deesdae mos (as gevolg van die global ekonomie) in die > Internasionale eenheid geprys - dis nou dollars (plus effens meer > omdat ons so ver is). As jy karre se pryse terugwerk na dollar, is dit > waarskynlik op dieselfde vlak as in bv. die VSA. > Hmm... dit kan nogal interessant wees... Miskien kan ons 'n paar dinge vergelyk. As julle ouens daar in SA, VSA en andere kan vergelyk sal dit goed wees Nederland (in Nfl…
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 25 November 1998 00:00 «» deur: Gideon
Re: Die gemoedsbekaktes (Waarskuwing: Mag krag woorde bevat!)
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote: > Wat Lou vertel, is egter deur ander herhaal ook. Miskien is dit net op > sekere plekke. > Miskien moet mens in ag neem dat Suid-Afrika as n land besig is om oor > te skakel na nuwe ID dokumente en die verkiesing gebruik as n > katalisator daarvoor. > Hmmm.... ek dink dit is nogal moontlik dat wat jy se korrek is. Aan die ander kant kan dit wees dat hulle net besig was met 'n PRO oefening by wat op stuk van sake 'n …
35 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 08 November 1998 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum[2]
Re: WVK-verslag
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote: > On Fri, 6 Nov 1998 23:40:05 +0200, "Leendert van Oostrum" > wrote: > > vier soorte >> "waarheid" waarmee die kommissie gewerk het het die kriteria vir die toets >> bepaal? >> > > Watter kriteria, Leendert. Se bietjie watter kriteria jy aanvaar. Se > bietjie watter kriteria is daar in die regswereld en hier gegeld het. a) Kriteria vir waarheid. b) Enige kriteria wat voldoen aan a) c) In die…
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 08 November 1998 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum[2]
Re: WVK-verslag
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote: > On Fri, 06 Nov 1998 08:47:28 +0200, lou wrote: > > ontken. >> Deur wie was dit getoets?>> > > Gaan vra bietjie rond hoe die WVK gewerk het. Dis nie nodig nie. Dis nogal in besonderhede beskryf in hulle verslag, veral saamgelees met die mediaverslaggewing daaroor. > En onthou dat dit geen hof was nie. Is dit waarom die beweringe wat gemaak is, nie getoets is nie? Vriendelike groete, Leendert -----------== Posted via…
37 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 31 Oktober 1998 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum[2]
Re: WVK-veslag
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote: > On Thu, 29 Oct 1998 10:27:12 +0200, lou wrote: > > > Ferdi? >> >> Maar steeds probeer hulledie proses manipuleer? >> > > Lou! Is dit dieselfde Lou wat altyd gese het die WVK is nie > onafhanklik nie en gaan die ANC net wit verf vir die verkiesing?! Wel, dit lyk asof die ANC ook van oordeel is dat die WVK nie onafhanklik is nie - om die waarheid te sê, dit lyk asof hulle dink dat hy nie genoeg afhanklikheid …
38 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 03 Oktober 1998 00:00 «» deur: Gideon
Re: Luyt die politikus
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote: > > > Louis Luyt - die man wat baie onlangs gese het hy beskerm SA rugby > teen politieke inmenging - het n politieke party gestig. > O hel, miskien dink hy dat sy opposisie teen die ANC en sy standpunt wat hy ingeneem het "selfs teen die huidige politieke establishment" sal vir hom stemme trek. Maar dink so 'n bietjie daaraan... ek kan dink dat hy dink dat 'n politieke party nie veel moeiliker sal wees om te run as 'n besigheid…
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 30 September 1998 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum[2]
Re: Vryheid van spraak
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote: > On Wed, 23 Sep 1998 23:31:47 +0300, "Leendert van Oostrum" > wrote: > > >>> die groot beskermer daarvan is nie.>> >>> >>> So wie se maaksel is dit dan Leendert? >> >> >> Nou verbaas dit mens geensins om te verneem dat jy nie weet nie, ferdi?>>\ > > Wie se maaksel is dit Leendert? Lyk my jy weet regtig nie, ferdi. Miskien moet jy die koerante begin lees. Ek kan, …
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 25 September 1998 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum[2]
Re: Ware Suid-Afrikaners
…article , ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote: > On Wed, 23 Sep 1998 21:44:02 +0300, "Leendert van Oostrum" > wrote: > > >> Is dit waarom jy ses maande gelede so knaend wou weet waar ek werk?>> > > Dit was aan jou gese. > En jy wou nie se waar jy werk nie. > Jy het my werk left right en center ingesleep in argumente en so sku > soos n meerkat in donderweer weggeskram om te se waar JY werk. Inteendeel. Die identiteit van my werkgewer is openbare …
Bladsye (3): [ «    1  2  3    »]

Tyd nou: Wo. Jan. 07 12:07:19 UTC 2026