Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
241 resultate gevind
1 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Di, 23 April 2019 18:51 «» deur: Inligting
Ascension
Ligging van Ascension-eiland. Ascension is 'n geïsoleerd vulkaniese eiland van ongeveer 90 km² in die Suid-Atlantiese Oseaan; 1300 km (760 myl) noordwes van St. Helena. Die eiland is in 1501 op Hemelvaartsdag (Ascension) deur die Portugese ontdek, maar is sedert 1815 Brits. Seeskilpaaie kom volop hier voor. Die hoofstad en grootste stad is Georgetown. Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
2 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Ma, 22 April 2019 16:26 «» deur: Inligting
Armpotiges
…(ca. 550 miljoen jaar gelede) toe hulle baie volop was. Teenswoordig is daar maar 140 soorte. Hulle toon ’n oppervlakkige ooreenkoms met die weekdiere in die opsig dat sommige weekdiere ook tweekleppig is, maar die organismes self is heeltemal verskillend. Armpotiges word meestal op rotse naby die kus aangetref. Die geslag Lingula wat vandag nog bestaan is die oudste lewende geslag van diere - hy bestaan reeds 500 miljoen jaar. Die bekendste Suid-Afrikaanse voorbeeld is Kraussina rubra. Bron: Die …
3 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma, 22 April 2019 09:39 «» deur: Leksikograaf
land
…van melk en heuning. ['n Land waar alles volop is.] • Hy gesels land en sand aanmekaar. [Oor allerhande dinge aanhoudend gesels.] • Met jou hoed in die hand, kom 'n mens deur die ganse land. [Deur beleef te wees, kom 'n mens ver.] • Nog groen koring op die land hê. [Nog jong kinders hê.] • 'n Profeet word nie in sy eie land geëer nie. [Verdienstelike persoon verdien meer waardering by vreemdes as in sy eie omgewing.] • In die land van die blindes is eenoog koning. [Onder mense wat niks van iets weet …
4 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Wo, 27 Maart 2019 19:31 «» deur: Inligting
Antibiotika
…vervaardiging is penisilline nou volop en goedkoper en word dit algemeen teen sekere kieme gebruik. Talle ander antibiotika is nou bekend en navorsing lewer steeds nuwes. Streptomisine is minder kragtig en meer toksies as penisilline, maar in teenstelling daarmee redelik doeltreffend teen tering. Breë-spektrum-antibiotika soos bv. chloromisetine, terramisine, aureomisine, erythrosine, neomisine, bacitrasine ens. is antibiotika wat doeltreffend is teen baie kieme, sekere virusse en rickettsia. …
5 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Sa, 16 Maart 2019 08:52 «» deur: Inligting
Ammoniet
…moniet. 'n Ammoniet is 'n fossiele seeslak, volop in Trias-, Jura- en Krytrotse. Dit is ’n uitgestorwe onderklas van die inkvisse, met 'n deursnee van minder as ’n sentimeter tot meer as 2,5 meter. In Bybelse tye was 'n Ammoniet in lid van die Ammoniete, afstammelinge van Lot, 'n volk wat die Israeliete vyandiggesind was. Geen Ammoniet of Moabiet mag ’n lid van Israel geword het nie (Deut 23:3). Hulle is oorwin deur Jefta (Rig 10:6–11:40), Saul (1 Sam 11) en Dawid (2 Sam 12:26-31). Bron: Die …
6 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr, 15 Maart 2019 17:59 «» deur: Inligting
Re: Afrikaanse Woorde: V
… volmelk volmelkkaas volmondig voloffer volop volopste volprese volprop volrooi volroom volrym volryp volrypheid volsalig volsin volsinne volsit volskaals volskaalse volskadu volslae volson volsonge volsskermraam volstaan volstandig volste volstof volstoom volstop volstort volstorting volstrek volstrekte volstrektheid volstruis volstruisagtig volstruisbedryf volstruisbedrywe volstruisboer volstruisboere volstruisdas volstruisdoepa volstruisdop volstruisdoring …
7 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Wo, 23 Januarie 2019 06:49 «» deur: Inligting
Windswael
…verskillend geklassifiseer. Windswaels is volop in Suid-Afrika, hoewel daar min soorte is. Hulle bring hulle lewens duisende voete bokant die aarde deur en maak ’n geluid wat klink soos ’n hoë gil. Selfs die jong windswaeltjie lê perfekte beheer aan die dag op sy eerste vlug. Die meeste windswaels bou hulle neste in kolonies in bergkranse en sommige is trekvoels. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk…
8 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: So, 20 Januarie 2019 18:46 «» deur: Inligting
Waterslang
…ep: Colubridae) is 'n nie-giftige spesie wat volop is in baie dele van Suid-Afrika, veral in moerasige gebiede en naby riviere. Dit word sowat 2 voet lank. Daar is twee soorte, olyfgroen en groen. Laasgenoemde het ’n afgeplatte lyf en groot oë. Albei soorte is uitstekende swemmers en duik paddas en visse uit waarmee hulle land toe swem en dit in hulle kronkels papdruk as dit te groot is om in te sluk. Sien Slange. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor …
9 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Sa, 19 Januarie 2019 18:38 «» deur: Inligting
Voëls
…ook vermelding. Suid-Afrika beskik oor volop parasietiese voëls wat die grootmaak van hulle kleintjies op ander afskuif. Ons het nege soorte koekoeke wat die gewoonte het, vyf spesies heuningvoëltjies (Indicatoridae) waarvan sommige die gewoonte het om die mens na byeneste te lei; en agt spesies van die wewervoëlfamilie (Ploceidaé). Omgekeerd is daar spesies soos die volstruis waar verskeie wyfies in een nes kan lê, en ander soos die helmlaksman (Prionops), waar die hele trop die ouers help om die …
10 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Sa, 19 Januarie 2019 06:06 «» deur: Inligting
Varkvis
Die Varkvis is ’n groep heldergekleurde visse, baie van hulle giftig, met saamgeperste liggame wat oortrek is met klein, growwe of doringrige skubbe. Volop in warm see, veral tussen koraalriwwe. Wanneer die eerste stekel op die rug regop staan, raak dit vasgeklem en is dit onmoontlik om dit te verroer. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
11 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Ma, 14 Januarie 2019 19:51 «» deur: Inligting
Tiptol
…layardi) die bekendste is. Donkerbruin kuif met geel vlek. Familievoël en word oral aangetref. Gewoonlik olyfgroen. Die Kaapse tiptol (P. capensis) word net so volop aangetref. Almal sing rinkelend in kort frases. 'n Raserige opgewonde groep en vraatsugtige vrugtevreters. Die bosvoël of piet is 'n bosbewoner wat meer dikwels gehoor as gesien word. Sien Voëls. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk…
12 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: So, 13 Januarie 2019 07:07 «» deur: Inligting
Streepkoppie
'n Streepkoppie (familie Fringillidae) is 'n klein Suid-Afrikaanse sangvoëltjie, lid van die vinkfamilie, wat in die meeste dele van die land aangetref word. Streepkoppies is nie sulke goeie sangers as vinke (kanaries) nie, maar tjirp tog pragtig. Afgesien van die goudborsstreepkoppie (volop naby die Victoria-waterval) is hulle klein, stil bruin voëltjies. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
13 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: So, 13 Januarie 2019 06:59 «» deur: Inligting
Strandloper
… is verskeie soorte strandlopers, nie een so volop in Suid-Afrika as in Engeland nie, meesal trekvoëls wat by damme en riviermonde aangetref word. Van alle trekwaadvoëls is die krombek-strandloper (Erolia testicea) die algemeenste. Hulle kom by modder of sanderige kolle in grysbruin-en-wit massas bymekaar. Net voordat hulle vir die broeiseisoen vertrek, word hulle verekleed dikwels kastaiingkleurig. Hulle het betreklik lang, gekromde snawels. Die gewone ruiters van Europa is baie minder algemeen in Suid-…
14 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Sa, 12 Januarie 2019 20:02 «» deur: Inligting
Stompstertjie
Stompstertjie is 'n alternatiewe naam vir krombek (Sylvietta rufescens), 'n klein sangvoël wat algemeen aangetref word in die meeste dele van die land maar volop in die Krugerwildtuin is. Het 'n baie kort stert, fladder 'n tree of twee en spring van tak tot tak op soek na insekte. Sien Voëls. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
15 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Sa, 12 Januarie 2019 11:47 «» deur: Inligting
Spreeu
… Spreeus (Stumidae) is 'n familie voëls wat volop in Suid-Afrika voorkom. Daar is drie verskillende tipes: 1. Bosluisvoëls of renostervoëls; 2. Glansspreeue, waarvan almal, insluitend die groot rooivlerkspreeu wat die Kaapse rooikrans en vrugtebome dikwels besoek, ’n metaalagtige glans het; en 3. Die tipes met minder deftige veredos soos die gespikkelde Europese spreeu en die vaalspreeu. Laasgenoemde is ’n vaalbruin voël, so genoem vanweë die mannetjie se kleur tydens die broeityd; ook …
16 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Vr, 11 Januarie 2019 17:14 «» deur: Inligting
Skaapwagter of Koggelaar
… Skaapwagter of Koggelaar (Oenanthe pileata) is 'n klein voëltjie van die rooiborsie-familie, taamlik algemeen naby Kaapstad en volop in graanstreke naby Malmesbury. In Klein Namakwaland is hy bekend as koggelaar, ’n regte klein komediant, met sy passies en sang in die broeiseisoen, wanneer hy alle ander voëls naboots. Maak sy nes in afgeleë gate in die grond. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk…
17 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Wo, 09 Januarie 2019 18:37 «» deur: Inligting
Sebra
…aan die familie van perdagtiges behoort. Vroeër dae baie volop in Suid-Afrika, maar tans hoofsaaklik bewaar in nasionale parke. Daar is verskeie spesies wat slegs verskil in die besonderhede van hulle strepe en geen soort word maklik mak gemaak nie. Die bergkwagga, slegs sowat 1,2 meter (vier voet) hoog, het geen kuif of voorste hare nie en is meer bruin van kleur. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk…
18 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Di, 08 Januarie 2019 18:57 «» deur: Inligting
Sangvoëls
… eenvoudig-getooide voëltjies, altwee geslagte lyk eenders. Sommige is trekvoëls van Europa, soos die tuin-fluiters en hofsangers, en ander woon permanent in Suid-Afrika, soos die skugter rietvink met sy pragtige sang. Die tinktinkie, ’n raserige en opsigtelike voëltjie met gespikkelde bors, lang stert en pragtige, klokhelder stem, is volop in die Kaapse bosse. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk…
19 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: So, 06 Januarie 2019 13:45 «» deur: Inligting
Rooigras
Rooigras (Anthistiria imberis) is inheemse gras, baie kosbaar vir beeste. Word volop in Oos-Kaapland aangetref. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
20 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Sa, 05 Januarie 2019 10:19 «» deur: Inligting
Reier
…met lang nekke, lang bene en lang snawels volop aangetref naby vleie en moerasse. Die meeste voëls van hierdie familie het sierlike vere, leef hoofsaaklik naby varswater en gebruik hulle reguit snawels om visse of paddas te deurboor. Hulle vlieg stadig met hulle lang vlerke na onder gebuig. In Kaapland is verskeie groot reierneste in sowel riete as op boomtoppe in die binneland. Vir die kleiner reiers Sien Kuifreier en Hamerkop. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet …
21 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Do, 03 Januarie 2019 17:30 «» deur: Inligting
Polo
…garnisoen. Dit het ’n deel van die renbaan by Kenilworth gebruik. Onder die vroegste spelers was lord Baden-Powell van Mafeking-faam wat ’n aktiewe plaaslike organiseerder was. In 1885 is daar met nog ’n klub in Port Elizabeth begin en polo het met verloop van tyd oor die hele land versprei. Dit is besonder gewild in Lesotho omdat perde nog volop gebruik word. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk…
22 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Di, 01 Januarie 2019 20:23 «» deur: Inligting
Patat
…met trompetblomme wat aan Zimbabwe (Rhodesië), waar die genus Ipomoea baie volop is, behoort. Pers trompettertjie of purperwinde (Ipomoea purpurea) word algemeen aangetref in Natal. Lede van die Convolvulaceae-familie is skaars in die Kaap. Al hierdie slingerplante draai links om (teen die horlosie) in Suid-Afrika en regs om (met die horlosie) in Europa. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk…
23 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: So, 30 Desember 2018 20:18 «» deur: Inligting
Olifantrots
Olifantrots is die volksnaam vir dolomiet; so genoem weens die ooreenkoms van sy oppervlakte met die skurwe vel van 'n olifant. Besonder volop in Transvaal. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
24 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Vr, 28 Desember 2018 19:10 «» deur: Inligting
Mees
… boomlose landskap met struikgewasse. Minder volop as in Europa en Asië. Kort sterk snawel en harige verekleed. 'n Klein boomakrobaat, eet vrugte, saad en insekte. Die interessantste Suid-Afrikaanse lid is die kapokvoëltjie (Anthroscopus minutus), met sy geweefde nes van dons of wol. 'n Kort buis in die nes lei na sowat 'n dosyn klein eiertjies. Onder is die 'woonplekkie' vir die pa-voëltjie. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik…
25 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Ma, 24 Desember 2018 20:01 «» deur: Inligting
Lelie
…Belladonnalelie (Amaryllis belladonna), volop in Oos-Kaapland, bolplant met winterblare wat in die somer doodgaan, blom in Maart; tjienkerientjees en 'n groep aalwyne (Haworthia) wat in baie opsigte by droogtetoestande aangepas het. Hiervan het die Haworthia pilifera 'n wit blomme-aar, bruin getande blare met blou punte wat wyd uitgesprei op die grond lê soos 'n Jerusalem-artisjok, herfs en winter, in Oos Kaapland. Ander aalwyne het blare wat soos 'n skede om die stam gevou is, bv. H. viscosa, 'n herfs- en…
26 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: So, 23 Desember 2018 10:33 «» deur: Inligting
Krombekstrandloper
… die grootste voël van die waadvoël-familie. Onmiskenbaar as gevolg van sy grootte, sy lang gekromde snawel en sy wilde geroep. Prominent gestreep, ligbruin verekleed wat wit vertoon wanneer hy vlieg. Volop langs die kus en word soms ver in die binneland aangetref. Broei uit in Europa en Asië maar word soms tydens die noordelike broeiseisoen in Suid-Afrika opgemerk. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk…
27 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: So, 23 Desember 2018 10:31 «» deur: Inligting
Krombek
Die Krombek (ook Stompstertjie; Sylvietta rufescens) is 'n klein sangvoël wat algemeen aangetref word in die meeste dele van die land maar volop in die Krugerwildtuin is. Het 'n baie kort stert, fladder 'n tree of twee en spring van tak tot tak op soek na insekte. Sien Voëls. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
28 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: So, 23 Desember 2018 06:48 «» deur: Inligting
Koekoek
…Cuculidae) is 'n taamlike groot voël. Volop in die somer in Suid-Afrika. Gedurende die wintermaande trek die egte koekoekvoëls, in teenstelling met die vleiloerie na Sentraal-Afrika of verder noord. Anders as die Europese koekoek, het die familie baie variëteite. Almal het kort, sterk bene (vleiloeries het langer bene) en 'n geronde stert. Die kleintjies word in ander voëls se neste grootgemaak, soos Europese koekoekvoëls. Die ander jong voëltjies word uitgewerp. Insekte-eters, veral lief vir harige ruspes…
29 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: So, 23 Desember 2018 06:04 «» deur: Inligting
Klipvis
Klipvis (Clinus). Groot familie vlakwatervis volop in die koue water van die Kaapse kus. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
30 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Vr, 21 Desember 2018 14:17 «» deur: Inligting
Kat, Wilde
…dele van Suid-Afrika aangetref waar prooi volop is. Soek sy prooi in die nag en leef van knaagdiere en voëls. Aangesien hy besonder sterk en soepel is, val hy selfs klein bokkies aan. In bewoonde gebiede is hy 'n pes waar hy pluimvee en jong diere aanval en word voor die voet doodgemaak. Is omtrent so groot soos die huiskat, is grysbruin-gespikkeld en ligter na die buik. Die bo-bene is swart en die stert het swart kringe. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u …
31 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Vr, 21 Desember 2018 07:06 «» deur: Inligting
Kasterolie, Wilde
…wat as 'n struik of klein boompie volop dwarsdeur Suid-Afrika voorkom. Die boom is inheems aan Ekwatoriaal-Afrika. Dit groei aan rivieroewers, vlei-oewers en langs paaie. Sien Noorsdoring. Die plant het 'n kenmerkende loof en helder sap (kasterolie) in die lote en blare. Die takke is glad met 'n liggrys, poeieragtige glans. Die blare is groot, enkelvoudig en stervormig. Hulle is donkergroen aan die bokant en ligter aan die onderkant. Die blommetjies is rooierig en verskyn in eindstandige are. Die vrug …
32 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Do, 20 Desember 2018 20:09 «» deur: Inligting
Kaokoveld
Die Kaokoveld is 'n gebied in die noorde van Namibië (Suidwes-Afrika). Die grootste deel daarvan was op 'n tyd afgesonder vir Bantoe-reservate en kon nie deur Blankes bewoon word nie. Die landskap is wild, daar is baie water en volop wild. Verslae is op 'n tyd ontvang dat sekere soorte, soos die kwagga moontlik nog daar lewe. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
33 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Do, 20 Desember 2018 20:00 «» deur: Inligting
Kannaland
Kannaland is deel van Kaapland tussen Touwsrivier en die Swartberg. Die naam is ontleen van die feit dat daar eens volop elande was. ("Kanna" is Hottentots). Vanwyksdorp is die geografiese hoofdorp van Kannaland. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
34 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Do, 20 Desember 2018 18:52 «» deur: Inligting
Kameelperd
… Die dier is lief vir oop landskap waar daar volop blare van die kameeldoorn (Acacia) is. Die bul is ongeveer 5.6 meter (18 voet 6 duim) hoog en die koei ongeveer 4.9 meter (16 voet). Hy het twee klein horinkies en 'n onontwikkelde derde horinkie. Sy enigste wapen is sy hoewe, sy spoed en sy fyn sintuie. Navorsing is aan die Kaapstadse Universiteit in verband met sy bloedsomloop gedoen, met 'n oog op die voorkoming van beswyming by vlieëniers. Sien Soogdiere. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, …
35 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Do, 20 Desember 2018 07:05 «» deur: Inligting
Kalaharl-woestyn
… in die ware sin van die woord nie. 'n Rivier hier en daar en groot soutpanne word daar aangetref. Na die reëns is groot streke uitstekende beeswêreld. In die sanderige streke, veral in die suide, floreer die tsamma (tradisionele veldkos), wat die groepe Boesmans wat destyds daar gejag het aan die lewe gehou het. Watergate bestaan op plekke en daar is volop wild. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk…
36 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Di, 18 Desember 2018 05:13 «» deur: Inligting
Insek
…was nie. Vlooie, Aphaniptera, is nie so volop as wat verwag kan word nie omdat ons klimaat te droog is vir hulle. Nietemin is pes wat deur rotvlooie gedra word endemies oor 'n groot deel van die land omdat knaagdiere so algemeen is en hulle vlooie in die beskutte gate kan uitbroei. Dié gevaarlike siekte is egter deesdae heeltemal onder beheer. Die sandvlooi, Tunga penetrans, word in subtropiese gebiede aangetref, maar is nie 'n ernstige plaag nie. Miere, bye en perdebye, Vliesvlerkiges, is talryk. …
37 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Di, 18 Desember 2018 04:44 «» deur: Inligting
Iris
…rstandig, vrug 'n kapsule in drie afdelings. Volop in die Kaapse kusstreke waar die Hottentotte baie wortels van die familie geëet het. Die ware iris het ses byna afsonderlike kroonblare waarvan drie gewoonlik gidsmerke het; die stempel is in drie verdeel en blomblaaragtig, bv. die groot geel Moraea ramosissima wat in klam plekke tot 'n hoogte van 2,500 voet voorkom in gebied van Wes-Kaap tot by Humansdorp en aan die Natalse kus. In digbegroeide plekke langs rivierwalle in Natal word ook die wit iris (M. …
38 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Ma, 17 Desember 2018 08:38 «» deur: Inligting
Ibis
…kop en 'n blinkswart kaal nek in teenstelling met sy wit liggaam en swart stertvere. Dié aasdier van modderige of sanderige strande is vandag volop al langs die kus van Afrika, maar skaars in Egipte. Die groen ibis of hadada is 'n veldvoël wat in klein groepies en met krasse geskree insekte jag. Neste word gewoonlik oor 'n stroom in bome gebou. Dofgrys met brons en pienk skynsel. Help ons asseblief om nuwe artikels te pos, die inhoud van bestaande artikels te verifieer en ook verder uit te brei…
39 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Sa, 15 Desember 2018 08:16 «» deur: Inligting
Haai
… by Kaapse hawens gesien word, is hulle baie volop aan die Natalse kus. Die meeste is gevaarlik. Aanvalle op die mens is in die meeste gevalle teruggespoor na die 5 voet lange Durbanse gryshaai (Carcharinus melanopterus) en die groter swartvinhaai (C. limoatus), eerder as die 30-40 voet lange mensvreter (Cachasodon carcharias). Die 15 voet lange tierhaai (Caleocerdo articus) is aggressief, maar in die algemeen 'n aasvreter. Een van 289 pond is met 'n visstok aan die Natalse kus gevang. Die 40 voet …
40 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Vr, 14 Desember 2018 13:49 «» deur: Inligting
Gras
…jarig. Permanente kort, stomp gras word meer volop in die Hoëveld aangetref, groen in die somer en bruin in die winter. Die struikgewasse en bosse van die Laeveld word omring deur dik, lang gras. Die betreklike vrugbare Wes-Kaapland is vandag 'n gebied waar gemengde boerdery beoefen word en waar grasland 'n klein rol speel. Van Riebeeck het die hange van Tafelberg bedek met groen gras aangetref en die Hottentotte het elke seisoen met hulle vee van plek tot plek getrek. Tydens die 18de eeu het die setlaars …
Bladsye (7): [ «    1  2  3  4  5  6  7    »]

Tyd nou: Di Sep 17 10:41:16 MGT 2024