Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
241 resultate gevind
1 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Sa, 14 September 2002 23:01 «» deur: Anoniem
Re: " Kontrak " deur D.J. OPPERMAN
…idskool." Ja, in daardie dae toe alle witvelle langs die vleespotte gesit het, was daar mos volop vir dié wat die regte velkleur gehad het. Ek hoop egter dat enig- iemand in SA ook nou gratis skooltoelating kry in regeringsskole. Of moet almal, letterlik almal, vir hulle skoolsitplek betaal? So, vertel ons, François, wat het die Free Store Club met die prys van eiers te doen? Gloudina…
2 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Di, 03 September 2002 20:32 «» deur: Anoniem
" Geskiedenisles " deur GEORGE WEIDEMAN
…woë tye, word gesê, was "boesmans" volop hier. bosjesmannen. soos karoobossies. soos kareebome. soos elande, deur voorsate geteken of gegrif tot elke dier wat ten dode opgeskryf was, pryk teen asgrou wande, ter nagedagtenis of bloot ter stawing. of om te versier. wie weet? al wat geskiedenis wou leer, of wat ek kan onthou, of wat in gedenkboeke staan, was dat hul diewe was; ook: hul vermoë om, nes kamele, dagreise uit te hou teen dors, om dan, bekoms gedrink uit kakamas se kuile en sloepe, die …
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 17 Augustus 2002 18:56 «» deur: Anoniem
Re: SA Magte
…gs" modaliteit was, en daar volop ongeskoolde werkgeleenthede was vir witmense, sodat dit nie nodig was vir hulle om geskoold te raak nie. Daarbenewens was daar 'n boikot teen SA wat gelei het tot die skep van allerhande industrieë wat nie normaalweg prakties was nie. Boonop was daar ook werkreser- vering vir wittes. Daar het dus 'n groot klomp jong Afrikaners in die arbeidersklas geland wat te …
4 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Vr, 02 Augustus 2002 03:08 «» deur: Anoniem
" Geskiedenisles " deur GEORGE WEIDEMAN
…woë tye, word gesê, was "boesmans" volop hier. bosjesmannen. soos karoobossies. soos kareebome. soos elande, deur voorsate geteken of gegrif tot elke dier wat ten dode opgeskryf was, pryk teen asgrou wande, ter nagedagtenis of bloot ter stawing. of om te versier. wie weet? al wat geskiedenis wou leer, of wat ek kan onthou, of wat in gedenkboeke staan, was dat hul diewe was; ook: hul vermoë om, nes kamele, dagreise uit te hou teen dors, om dan, bekoms gedrink uit kakamas se kuile en sloepe, die …
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 19 Julie 2002 18:18 «» deur: Drom[1]
Re: Slappap
… die (blanke) boswerkers nog veel armer as ons was (my stiefpa was 'n onderwyser) en slappap so dun soos sop geëet het. Melk was volop want almal het koeie gehad maar soms was daar nie eers suiker nie. Meeste van my maatjies sou hulle siele verkoop het vir stywe- of krummelpap. Vra my, daar het soms van hulle daarvan by ons te ete gekry. Glo my, ek ken pap in al sy vorme, maar hou nou maar net nie van slappap nie. Dit moet in die gene sit want al drie my kinders wou nie eers babapap eet nie Groete, Drom…
6 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 17 Junie 2002 21:58 «» deur: bobby's girl
Re: Regstellende Aksie?
…weer in NZ hanteer nie. Ons probeer om van hulle ontslae te raak, het selfs hulle Dole betalings moeiliker gemaak, maar niks werk nie. Elke land het sy probleme - miskien in kleiner maat as SA, maar moord, doodslag en roof is ook maar volop orals. En slegte paaie? Kom kyk maar hier ook - die slaggate is net so groot as in SA, en hulle vat baaaie lank om dit te probeer regmaak, en dan hou die fix ook nie lank nie. Aanvaar die suur saam met die soet, anders sal jy nooit op enige plek gelukkig wees nie…
7 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 10 Junie 2002 01:41 «» deur: Wouter Plaasvark
Re: Oor rook en feite
…daarmee het. Maar die klaers is ook nie so volop as wat hulle dink nie. > Daar is geen manier waarop die wet op hom toegepas kan word as > niemand kla nie, en ons gaan ook nie kla nie omdat ons dink dat dit > 'n simpel wet is. Al wat verander het is dat ons nou nog minder > respek vir SA se wette het. Johan : Maar nie saak hoeveel keer jy dieselfde deuntjie speel nie, ek sal jou dit nie gun nie. Jy kerm ongehoord. Wouter Dis nie belangrik of jy saamstem nie. Ons praat daaroor, jy weet hoe …
8 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 02 Mei 2002 18:44 «» deur: Anoniem
Re: Black & White (nie whisky nie)
… gehad het, wat ten spyte van die volop San en Slamaaier-bloed in die Afrikaner se are, toe skielik behep geword het om mense te klassifiseer volgens "velkleur." Is die kompulsie om die vorige regime "wit" te noem 'n uitspruitsel van die kompulsie om die huidige stelsel "swart" te noem. En watter politieke gewin is daar vir julle in hierdie siening van die verlede…
9 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 02 Mei 2002 14:52 «» deur: Anoniem
Re: Black & White (nie whisky nie)
…e. Dis oor en oor bewys deur verskillende studies. So hoekom so 'n bohaai maak oor "wit" te wees? Vertel jy dit vir my, Annette. Kom, vertel nou vir ons eenkeer wetenskaplik en goed uitgedink wat in SA in die laaste deel van die twintigste eeu aangegaan het. Hoekom 'n klomp meestal Afrikaners (met volop gemengde bloed in hulle are) skielik hierdie "wit kaart" begin speel het? Ek wag op die antwoord. …
10 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 01 Mei 2002 23:13 «» deur: Anoniem
Re: Steve Tshwete
… sal jy geneties uitvind dat jy volop veral Khoi bloed het. So moet tog nie vir my vertel voor 1990 was daar 'n "wit regering" nie. Daar was 'n regering wat witheid as 'n politieke wapen gebruik het. Net soos Hitler Ariese herkoms as 'n politieke ikoon gebruik het, terwyl ons weet dat hy heelwaarskynlik heelwat Joodse bloed in sy are gehad het. Tant Hessie van die Derde Republiek, se …
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 23 April 2002 06:38 «» deur: Annette
Maklike Afrikaans
…in Namibia. In die Noorde het ons toe volop springbokke,steenbokke,blesbokke, kameelperde en ook meerkatte gesien. In the North we then saw full-up jumping goats, brick buck, bald buck, Camel horses and also more cats. Een keer was ons senuwees egter skoon op hol. One time genuine our sinews were clean on hollow. Ons het agtergekom dat 'n luiperd besig was om ons te bekruip. We aftercame that a lazy-horse was becreeping us. In 'n oomblik was ons slaggereed met ons dubbelloop haelgewere. In an uncle…
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 27 Maart 2002 13:56 «» deur: Anoniem
Van Plase en Boerdery
…farmers van bankrotskap te red. In die ou dae in SA, met volop swart hulp, was die wit boere op die wit plase seker nog 'n betalende onderneming. Ek neem aan op die oomblik is family farms in SA ook maar in die pekel. Ek het egter een skoondogter wie se familie nog lustig voortboer op 'n plaas in Ficksburg in die Vrystaat, en hulle klink nie of hulle in die moeilikheid is nie. Gloudina…
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 06 Maart 2002 13:46 «» deur: Anoniem
Re: Zimbabwe - bietjie bekommerd
… groot plaas bly (gehelp deur volop goedkoop hulp) en hierdie (gewoonlik wit in die ou dae) boer dan die moderne landboutegnieke kan toepas. Dit is juis hierdie "een boer op 'n groot plaas"-sindroom wat die swart en bruin bevolking van SA teruggedryf het in klein areas wat sogenaamd hulle "eie" was, as hulle nie bereid was om as knegte op die witman se plaas te wil werk nie. Dis waar die rot begin …
14 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Di, 22 Januarie 2002 21:04 «» deur: Anoniem
Re: Grooot Verseboek
…'n groot mate sy smaak of litere politiek, waar dit by die keuses kom. Daar is byvoorbeeld glad teveel gedigte van Wilma Stockenstrom in, 'n protege van Opperman wat stokkerige en intellektuele gedigte skryf. Ek hoop dat daar in die nuwe bloemlesing minder bladsye afgestaan word aan N P van Wyk Louw (in die oue 50 bladsye) en volop aandag gegee word aan mense soos Charl-Pierre Naude en George Weideman, goeie sterk digters. Gloudina…
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 04 Januarie 2002 17:03 «» deur: Piet Pompdonkie
Lou beurskennis?
…likhede. Mense wat in die agterkamer werk is volop, dié wat besigheid kan inbring en bestuursrolle kan speel is skaars en het 'n premie. Hulle kry die beurse. Lou Leierskap - akademiese uitblinkers het gewoonlik op die leerlingraad gedien bloot omdat dit die manier is waarop leerlingrade verkies word. Watter ander leierseienskappe gebruik jy as maatstaf - kaptein van die jukskei span? As jy na iemand se CV kyk steur jy jou nie aan sy 'leierseienskappe' nie - bloot omdat dit gewoonlik nie bewysbaar is nie…
16 Forum: Veiligheid & wapens «» Gepos op: Do, 29 November 2001 14:02 «» deur: Sakkie[4]
Re: Wapen wette
…AK47s is baie meer effektief en meer volop as goeie afgronde. skryf in boodskap news:3C050450.3F629040@home.com... Sakkie wrote: > Al waaroor ek stoom afblaas is omdat ons in 'n gemors is OK. Ek het gedink jy het vergeet wie die werklike barbare van die laaste deel van die twintigste eeu was. Dié wat eksperimente gemaak het met salwe om mense langsaam en moeisaam dood te maak, en dan hulle eksperimente uit vliegtuie oor die oseaan uitgestoot het. Dié wat duisende en honderd-duisende mense uit hulle…
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 14 November 2001 17:12 «» deur: Patricia
Re: Petrol Pryse?
…kom kyk vir werk, want glo my werk is volop, net vanmiddag het ons by 'n winkel verbygestap wat dringend voltydse hulp benodig, sommer hier loopaftstand van ons huis af. My suster sal nou gaan navraag doen, net om solank 'n voet in die deur te kry, maak nou nie saak watse tipe werk dit is nie.  Dis net 'n kwessie van daai stempel in jou paspoort kry.  As hy natuurlik in die rekenaarbedryf is (of 'n verspleegster) kan hy na die Ierse Ambassade in London gaan en dan kry hy 'n werksvisa wat …
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 28 September 2001 09:24 «» deur: Sakkie[3]
Re: Vlak varke en vlakvarke
…e. :-) > > Wouter > Vlakvarke is volop in ons wildtuine, hulle is koddige diere wat dikwels > met hulle sterte penorent hardloop. Dit lyk soos lugdrade (aerials). > Hulle raak soms taamlik mak. En ja, hulle het baie vratte. > > Danielle > Terloops, ek verstaan ook nou waarom jy niks van vlakvarke hou nie... > "Because warthogs are symptomless carriers of African Swine fever, > which is fatal to domestic pigs, and host to the tsetse fly, carrier > of the …
19 Forum: Rekenaars & selfone «» Gepos op: Do, 20 September 2001 07:11 «» deur: Wouter Plaasvark
Re: Hoax e-mail 2 broers in hegtenis
…die geleentheid verby. Gerugte en nuus is volop in die markte, gewoonlik geskied dit telefonies en omtrent nooit per e-pos nie. Daar is nooit tyd om allles (nuus en gerugte; onthou dié een het na nuus gelyk) te ondersoek nie, die handelaars oorweeg soms eerder waar dit vandaan kom. In dié geval van 'n ooglopend betroubare bron (SA banke + CNN). Annette Grote Griet!! G'n wonder hulle beskuldig die Conradies vir die verswakking van die Rand nie! Moet ek nou begin bedenkinge begin hê oor die redenasievermoë …
20 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 28 Augustus 2001 07:55 «» deur: Rennie Oster
Re: De Nederlandse Ondergang van Zuid-Afrika
… vergroot dat daar meer vir almal is en sodat herverdeling relatief pynloos > kan geskied. Ons is besig daarmee. Europese wysneuse kan ons nie > daarmee help nie, los ons uit :-(. E.M. Moccona Toch wel, Nederland exporteert volop kennis en goederen naar SA. Rennie Kennis? Nie wat ek al agtergekom het nie. Ek is betrokke by ontwikkelingsorganisasies in SA en het dit nog nie gesien nie. Die Swede en Amerikaners het kennis en navorsing wat bruikbaar is. Waar sou Nederland hierdie kennis bekom het…
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 28 Augustus 2001 01:47 «» deur: E.M. Moccona
Re: De Nederlandse Ondergang van Zuid-Afrika
… geen prys as jy reg raai oor watter groep die swaarste sal kry > nie. > > Nee, daar is net een manier. Ons moet die ekonomie uitbou, die welvaart > vergroot sodat daar meer vir almal is en sodat herverdeling relatief pynloos > kan geskied. Ons is besig daarmee. Europese wysneuse kan ons nie daarmee > help nie, los ons uit :-(. Toch wel, Nederland exporteert volop kennis en goederen naar SA. Wereldsman kun je echter missen als kiespijn, die voegt nix toe en breekt alleen maar af…
22 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Wo, 25 Julie 2001 14:33 «» deur: voert
Daantjie Oeksoo - Melt J. Brink (1842-1925)
…in die onderveld, Want kost en drank is volop her, Dit's net maar schaars van geld. Maar dáár is ik tog nie voor bang, ik kan van weinig leef: Een dop met wijn, een stukkie brood, En een gekookte kreef. Die bottel wijn kost net vier pence, Die kreef één stuiver maar; Koop daar een bord van oulap bij, En dan is Daantjie klaar. Die eenigste wat ik nie lijk, Een mens is hier nooit vrij; Jij moet zoo oppas als jij drink, Dat jou geen diender krij. En dan die kinders in die straat Kan …
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 30 Junie 2001 12:12 «» deur: Anoniem
Re: Apartheid 1
…was na die Johannesburgse area, waar daar volop werk was gedurende die oorlog in die maak van allerhande dinge vir die oorlog, veral in Noord-Afrika. Na die oorlog was die vreeslike aanwas van die Johannesburgse bevolking 'n baie groot probleem, en daar was 'n aanhoudende stryery oor wie finansieel verantwoordelik is vir die behuising ens. van dié mense: die sentrale regering het gesê dis die Munisipaliteit van Johannesburg se skuld, en die Munisipaliteit het gesê die sentrale regering moet help. …
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 27 Junie 2001 18:58 «» deur: Jonas
Re: Sensitiewe woorde
…my net opgeval dat daardie rymende met pap woordjie baie volop voorgekom het. Toe wonner ek maar net....:-) > Ons gebruik dit baie minder as wat die Engelssprekendes die woord sh*t in > die algemene spreektaal gebruik - en basies het dit tog dieselfde betekenis. Afrikaners was nog ALTYD meer "opgevoed" en het beter maniere gehad as die Ingelse!! :-) ('Skuus as ek op tone trap, want natuurlik is daar uitsonderings - maar oor die algemeen - veral weens ons streng Calvinistiese agtergrond…
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 26 Junie 2001 06:09 «» deur: Ernst v Biljon
Re: distrik 6
…slawerny proses. Mullato's en tolke het 'n groot rol as middelmanne gespeel in die proses. Meeste slawe het nuwe name gekry wat navorsing na voorsate moeilik maak. Laastens let wel dat in meeste gevalle was daar samewerking met die plaaslike bevolking. Van ons stamouers wat in slawerny gedompel was, is daar maar min van hulle wie ons met sekerheid kan weet watter proses was hulle noodlot. Dokumentasie oor spesifieke slawe en hulle voorgeslag in hulle lande van oorsprong is so volop soos hoendertande…
26 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 23 Junie 2001 19:43 «» deur: poppie
Re: Brandewyn (met en sonderTab)
…g. Halibut Dit is baie soos kabeljou, en is volop beskikbaar en goedkoop. Ek het vir my man gesê ek wil soontoe trek, maar hy sê die huise is te duur. Maar ai, die plek het n bekoring. Ek het nie baie van LA gehou nie, te groot, maar San Francisco is my eerste keuse van dorp in Amerika. Het oor die Golden Gate Brug geloop met twee kollegas, die wind waai so erg dat mens soos Mary Poppins wil opstyg en wegwaai. Pop Danielle© skryf in boodskap news:tdp9jts65136t013ugcmuopicsc6f81jvd@4ax.com... > …
27 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: So, 20 Mei 2001 14:50 «» deur: Max
Re: "Droë Waterval" deur FERDI GREYLING
…was die afgelope week aan die gang. Volop rock concerts en ander uitstallings en konserte. Ek moet bieg dat ek nog nie vir 'n volledige inspeksie van die tulpe by die Experimental Farm was nie. Maar mens sien genoeg van hulle as jy net daar verby ry. Die tulpe aanplant is oorspronklik geinspireer deur die geskenk van duisende tulpebolle van die Nederlandse koninklike huis, om dankie te sê vir die feit dat Kanada die koningin en haar kinders gehuisves het gedurende die Tweede Wereld-oorlog. Gloudina…
28 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: So, 20 Mei 2001 14:39 «» deur: Anoniem
Re: " Droë Waterval " deur FERDI GREYLING
…was die afgelope week aan die gang. Volop rock concerts en ander uitstallings en konserte. Ek moet bieg dat ek nog nie vir 'n volledige inspeksie van die tulpe by die Experimental Farm was nie. Maar mens sien genoeg van hulle as jy net daar verby ry. Die tulpe aanplant is oorspronklik geinspireer deur die geskenk van duisende tulpebolle van die Nederlandse koninklike huis, om dankie te sê vir die feit dat Kanada die koningin en haar kinders gehuisves het gedurende die Tweede Wereld-oorlog. …
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 15 Mei 2001 20:23 «» deur: Dries Venter
Re: Iets om oor na te dink.
… eens aan die mens as 'n materialistiese entiteit nie. Eintlik verwar jy die Buddhisme en die Katolieke hierbo, nê? En die Buddhiste het nie Gode nie. Wat in Engels as "deities" vertaal word, is maar net sentra van energie. Buddhisme is in die finale analise 'n sisteem van psigiese eksplorasie wat die mense in die Indiese subkontinent al duisende jare beoefen. En Buddhisme is nie afkomstig van Hinduisme nie. Daar is volop aanduidings dat dit eintlik andersom die geval is. Gloudina Gloudina…
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 15 Mei 2001 00:16 «» deur: Anoniem
Re: Iets om oor na te dink.
… nie eens aan die mens as 'n materialistiese entiteit nie. Eintlik verwar jy die Buddhisme en die Katolieke hierbo, né? En die Buddhiste het nie Gode nie. Wat in Engels as "deities" vertaal word, is maar net sentra van energie. Buddhisme is in die finale analise 'n sisteem van psigiese eksplorasie wat die mense in die Indiese subkontinent al duisende jare beoefen. En Buddhisme is nie afkomstig van Hinduisme nie. Daar is volop aanduidings dat dit eintlik andersom die geval is. Gloudina Gloudina…
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 25 April 2001 15:32 «» deur: S J Burger
Re: Tong in kies: Was Spot se check!
…kan word. Selfs Corel maak baie meer geld uit WordPerfect vir Windows as enige ander van hul produkte. Verder is daar die verskynsel dat mense hul keuse van 'n produk baseer op markaandeel eerder as gehalte, soms met goeie rede. Bv. "Daar is baie mense wat Microsoft produkte ken", "kandidate vir poste is volop", "Microsoft het 'n beter kans op oorlewing en hul produkte is dus 'n veilige keuse". En moenie vir Bill Gates onderskat nie. Hy's strategies baie vernuftig…
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 01 Maart 2001 00:49 «» deur: Sterrenkijker[1]
Re: Vlaamse taal?
…Nederlandse universiteiten worden al volop gewone dagcursussen in het Engels gedoceerd. Ik, hier in Vlaanderen, krijg vaak opleiding bij mijn werkgever, gewoon in het Engels, door vreemde vaklui en ingenieurs. Men neemt niet eens de moeite meer hun relaas te vertalen hoewel hier in België dit normaal gezien wettelijk verplicht is. Ik neem het de Nederlanders bijzonder kwalijk dat zij hun eigen taal op zulke wijze liggen te verloederen en het Europese bedrijfsleven is al definitief de weg naar de …
33 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 04 Februarie 2001 20:14 «» deur: reisiger
Toekoms Advies vir: Planetêre Minerale/Energie Verskaffing Inisiatief
…van natuurlike en minerale hulpbronne volop is. Ten bate van alle betrokke partye. Die toekenning van Fusie Energie fasiliteite kan ook verhoog word aan firmas wat die verskaffing van betreklike hulpbronne verhoog. Verkieslik om die vorming van 'n addisionele firma vir die doel te verhoog. Om die kontrole en profytvolheid van verskaffers te verhoog. Asook, om die maklike inskakeling van alreeds werkende maatreëls en prosedures te verhoog. Wette kan ook verhoog word aangaande die verskaffing van produkte …
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 31 Desember 2000 14:09 «» deur: Anon[2]
Sondes van die Vaders
…gepaard gaan, kom nerens in die wereld so volop as in Suid-Afrika onder Afrikaners voor nie. Mnr. Tommy Pearson, wat besig is met sy doktorsgraad oor die siekte, het reeds registers saamgestel van etlike duisende familielede wat terug dateer tot sover as 1661," sê hy. Hartsiektes Dit is veral oorerflike hartsiektes wat deel is van die Afrikaner se dodelike erflating. Onder leiding van die Universiteit van Stellenbosch se Mediese Skool en die Mediese Navorsingsraad word al sowat 15 jaar navorsing …
35 Forum: Humor & grappe «» Gepos op: Sa, 04 November 2000 06:32 «» deur: a
vertaling - translation
…in Namibia. In die Noorde het ons toe volop springbokke,steenbokke, blesbokke, kameelperde en ook meerkatte gesien. In the North we then saw full-up jumping goats, brick buck, bald buck, camel horses and also more cats. Een keer was ons senuwees egter skoon op hol. One time genuine our sinews were clean on hollow. Ons het agtergekom dat 'n luiperd besig was om ons te bekruip. We aftercame that a lazy-horse was becreeping us. In 'n oomblik was ons slaggereed met ons …
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 07 Oktober 2000 00:00 «» deur: Chr...[1]
Re: Die Indian Minors Tobie
… gespeel. Daardie jare was hulle nog nie so volop soos nou nie. Maak vir jou een hans groot. Groete, Christo Ek dink die korrekte spelling is India Minah?? Davie Davis wrote: > Of hoe spel jy die naam? 'n Paar Indian Minors (kan tog nie miners > wees nie) het in 'n nes wat ek vir bosduiwe gebou het getrek. Die > bosduiwe het probeer maar kon hulle nie keer nie. En hulle bou 'n > vieslike deurmekaar nes (of so lyk dit nog voor hulle klaar is). > > Vieslike voëls die. …
37 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 27 September 2000 00:00 «» deur: KaapseKind
Re: Toerisme in Suid-Afrika
… almal, maar veral vir witmense. Werk is nie volop soos jy beweer nie. Ek moes pas 'n kantoor-assistente aanstel by ons maatskappy. Daar was 210 aansoeke en ons het vasgestel dat 92% werkloos was - 66% hiervan was oorgekwalifiseerde witmense wat as gevold van regstellende aksie en/of rasionalisering hul werk verloor het. Dit was ontstellend. Een van my leliewit-vriendine het aansoek gedoen om 350 poste in die regering. Sy het 91 briewe in haar kas wat sê sy is goed gekwalifiseer maar "unfortunately …
38 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 25 September 2000 00:00 «» deur: Anoniem
Re: Toerisme in Suid-Afrika
…Afrikaners, lyk dit vir my werk is nogal volop vir witmense. Ek kan eerlik nie sê dat ek van een geval gehoor het waar mense hulle werk verloor het nie. (In een geval kon die vroumens, wat in die poskantoor gewerk het, nie pashou toe hulle alle rasse-reservering afgeskaf het en mens net gemeet het aan die snelheid waarmee hulle werk nie. Sy moes toe bedank, want haar senuwees kon dit nie hou nie.) Nee, ek moet eerlik se: dit verbaas my elke dag hoe maklik die kinders van ons broers en susters in SA …
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 20 September 2000 03:20 «» deur: Anoniem
Re: Rassisme/Apartheid
…weke werk by 'n skool. Werk lyk blykbaar volop vir meeste mense met enigsins redelike kwalifikasies. Die enigste ou waarvan ek gehoor het wat nou sy werk verloor het, was glo hoof van die musiekafdeling van die ou SAUK en moes plek- maak vir 'n swart ou. Maar hy het werk gekry as lektor by 'n Universiteit. So ek wonder soms, waar kom hierdie urban legend vandaan dat al die witmense sonder werk sit omdat swart mense hulle werk oorneem. Dit kom af van 'n ou wat 'n rekenaarswerk het EN 'n plaas besit, en toe…
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 07 Julie 2000 00:00 «» deur: al...
Re: Amakeia en die ander spul sukels.
…je je recht van vrijheid van meningsuiting volop gebruikt (...), maar tevens dat je de 'plicht' van non-discriminatie volledig verzaakt. Je zult het ook wel afschuwelijk vinden dat er in Nederland zoveel Surinamers, Antillianen, Molukkers, Turken en Marokkanen wonen, of niet? Ik heb met je te doen; elke dag weer bang en gefrustreerd de straat op en oeps daar loop je weer tegen een Surinamer aan. Mijn aanbeveling voor je is om een Grote Trek te leiden, naar het eiland Jan Mayen; genoemd naar een …
Bladsye (7): [ «    1  2  3  4  5  6  7    »]

Tyd nou: Di Sep 17 10:35:53 MGT 2024