| |
3830 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 19 Oktober 2007 08:38 «»
deur: duif
Re: Dis hoe dit was, die Steve Hofmeyr storie.
…mening miskien
dat Hofmeyr by Zuma aandag soek vir ingeval hy wat Zuma is, die
huidige krissis waarin hy is oorleef, en weer politieke invloed wen.
En Moira, soos gewoonlik skryf jy slegs enkele woorde in Afrikaans
maar ek het (ook) voorheen al die indruk gekry dat jy baie glad is in
Afrikaans. Dat jy kompleet tweetalig is. Jy kan gerus dat ons meer
van jou hoor op die groep. Julle groep en ons groep is buitendien
saam nie eens 'n groep nie.
Trek jou jou beskuldiging, dat ek 'n aandeel het in die …
|
| 2 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 12 Oktober 2007 06:41 «»
deur: PietR
Re: Gunsteling kleur en waarom
… het hom bestel, allerhande
> goeters versoek soos getinte ruite, ens. en toe kop uitgetrek) en ek
> dringe 'n nuwe voertuig gekort. Die goudkleurige dubbelkajuit Hilux is
> vir my veel mooier, maar ek hou gladnie van die bloue nie - te donker -
> ligblou sou beter wees.
----Stem saam oor die Hilux, maar nie oor die kleur nie. My nuwe D4-D is
donker-donker blou. Die nuwe Hilux se vorm soek vir 'n dramatiese kleur.
Kyk maar na al die advertensiefotos van meeste karre. Donker kleure…
|
| 3 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 11 Oktober 2007 17:27 «»
deur: Torreke
Re: Ben Schoeman
…te skors omdat hy lasbriewe
teen die polisiekommisaris bekom het?
Is dit logies om die polisiehoof teen wie 'n landdros en 'n regter sulke
lasbriewe uitgereik het, nie te skors hangende die afhandeling van die
ondersoek teen hom nie?
Is dit logies om 'n adjunk-minister wat die vrot in die
gesondheidsdepartement aan die kaak stel te skors en haar hoof wat
verantwoordelik is vir die vrot, wat 'n bewese kleptomaniak en alkoholis is,
doodluiters te laat voortgaan?
En dan soek jy na logika op die pad…
|
| 4 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Do., 11 Oktober 2007 10:55 «»
deur: Ferdi
Kaarte en semiGPS gratis op selfoon
…in die wereld) waarop 'n mens 'n
adres kan soek. Dan kry jy die kaart met die adres (zoomable) of
hybrid - wat basies Google earth kaart is met die strate se name
opgeskryf.
Dit werk SONDER 'n GPS inset.
Maar as jy 'n bluetooth GPS het, werk dit daarmee saam en gee jou
instruksies hoe om op plekke uit te kom of waar jy is. Ek het 'n Nokia
GPS wat vasgesluit is met 'n foon met 'n Garmin kaart op. Kom toe
agter dis net die Garmin-kaart wat op die foon vesgesluit is. Die
GPS-eenheid werk lekker saam met …
|
| 5 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 09 Oktober 2007 08:09 «»
deur: Torreke
Re: en oor die nuwe rekord 'diamant'
…nie.:))
>
> Annette
>>> Goed om julle twee weer hier rond te sien. Ons het ons "verskilletjies"
>>> (of is dit "geskilletjies"?) in die verlede gehad, maar die vertrek was
>>> so effens armer met julle se sitplekkies leeg.
Ek het probeer om nie soetsappig te wees nie - ek weet ons hardebaard
b(r)oer uit Suidwes soek dit nie! - maar om tog te probeer oordra dat daar
toegeneentheid is.
Ek vind dit jammer dat jy op dié manier hier bo reageer…
|
| 6 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 04 Oktober 2007 09:13 «»
deur: duif
Re: Julle het kuiermense
…hom
sommer gevra om 'n ander forum te gaan soek:-)
Ek deel met 'n ander forum waar ons gesels oor 'n 3D program
wat ons almal gebruik. En daar is 'n skatkis van waardevolle inligting
daar, en dit is waarom dit groei en groei en groei.
Kom ek gee jou 'n voorbeeld waarvan ek praat. Gaan kyk by:
http://www.cornucopia3d.com/forum/viewforum.php?f=6&sid= c44f34509e906f9cbca9d3aa70460cb7
Dit is nie Facebook tipe gemors nie.
En ek deel meer jare al met 'n Nederlandse nuusgroep waar
die ervaring dieselfde …
|
| 7 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 01 Oktober 2007 09:43 «»
deur: Torreke
Re: Reguit vragies aan Ta' Hessie
…mens nou gedwing word
om dit te doen om vir jou kinders 'n toekoms in hulle eie vaderland te
verseker? Die NP het gemengde huwelike verbied. Die ANC kan dit nie gebied
nie - natuurlik nie! - maar hulle volg 'n beleid wat de facto sê: Sorg dat
jou nageslag swart is of soek vir jou 'n ander land waar meriete die enigste
oorweging is.
Anders is hulle gedoem om vir altyd uitgekwota te word, al het hulle die
beste kwalifikasies, en al het pa (oupa / oupagrootjie) Ferdi téén apartheid
te velde getrek…
|
| 8 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 28 September 2007 18:03 «»
deur: Torreke
Re: Gloudina....
…k? - en hulle tot die hel verdoem?
4) Adriaan Vlok met sy voetewas seremonie is 'n veel groter man as
enigiemand in die ANC - Mandela ingesluit! - as ek van God se kant daarna
kyk. Hier is iemand wat hom diep besondig het, maar hom nog dieper verneder
het in sy poging om sy skuld te bely, vergifnis en versoening te soek.
5) Jy maak nou asof die Engelse so verskriklik onder die Afrikaner-bewind
gely het, maar dis die Engelse stem wat aan Verwoerd 'n tweede-derde
meerderheid in die parlement besorg het…
|
| 9 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Do., 27 September 2007 19:02 «»
deur: Torreke
Re: Hei, Torreke...
…beloof en gebou het!!!
Nou klink dit of ek die apartheidstaat verheerlik. Glad nie!!! Ek probeer
gewoon net vir jou wys dat ek gebalanseerd probeer kyk - en jy nie!!! Ek
soek in die verlede wat goed daarin te ontdek is - ook in die
apartheidstyd!!! - jy en die ANCs doen nie! Vir jou en die ANC is alles
voor 1994 - alles uit apartheid en uit die koloniale era per definisie
verkeerd en moet waai! Die gevolg van dié soort benadering: 'n Afrika wat
in duie gestort het na dekolonisering…
|
| 10 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 26 September 2007 07:06 «»
deur: Koot
Re: Hoe sal Kanada dit hanteer?
…en konsultasies in Lean Manufacturing. Soek terloops 'n
Afrikaanse woord daarvoor - "Slanke" vervaardiging? Vervaardiging
sonder tierlantyntjies? Sal so 'n boek verkoop?
> En vir wie skree jy op die sylyn hierbo.
> Vir my of vir Ferdi.
Hier moes ek vir Ferdi skree. Hy het sy sentimente so netjies verpak
en gewigtige ander menings gebruik om sy stellings te steun. Hier in
in die onlangse tyd dinge gebeur wat teen alle logika indruis sodat
selfs eertydse 'linkses' soos Tutu en …
|
| 11 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 24 September 2007 09:38 «»
deur: Ferdi
Re: Hoe sal Kanada dit hanteer?
…quot;of wat die
Duits ookal is. En as jy mag soek - veral as jy dit in die naam van
goeie beginsels doen - dan kom daar 'n verantwoordelikheid daarmee
saam wanneer jy dit kry.
So ook is dit die werk van die internasionale gemeenskap wat hulle
ondersteun het, nê?
Maar dit aside, die punt is dat hulle in 1994 opgehou het om 'n
vryheidsbeweging te wees en 'n regering geraak het.
En hulle het met die beloofde beginsels van nie-rassigheid,
nie-seksisme, demokrasie - gedoen met transparency and accountability
- …
|
| 12 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Vr., 21 September 2007 09:22 «»
deur: Torreke
Re: Hei, Torreke...
… landuit is) of in pessimisme te verval. Ek
soek maniere om konstruktief betrokke te wees en te help om dinge te swaai.
>
> die Geref
>> Kerk. Net nie almal het die moed gehad om so drasties daarteen in opstand
>> te kom as Oom Bey nie. Maar party, soos my ouboet, is vandag nog 'n
>> doring
>> in die vlees van die "broers" (met verwysing na die AB)
>
> 'n Onbekende domiminee in die NG kerk wat ook eenvoudig die waarheid
> gepraat het, het my een …
|
| 13 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 16 September 2007 15:10 «»
deur: duif
Re: !!! = the most important info in your life? read inside!
…information in your life.
>
> please go to http://www.agel-4-life.com and read more!
>
> greetings to all
>
Nee, ek onthou van jou vorige pos dat jy 'n klomp siek gemors pos.
En hou op om aan my deur te hamer hier, ek is besig om na 'n nuwe
blaadjie om te slaan - ek het my hardeskyf geformateer en
herinstalleer alles en sal tot laat besig wees daarmee. Nou bly jy
hier aan die deur hamer en ek onthou wat jy laas gepos het, so vat
baadjie en raak weg! Jy soek geselskap…
|
| 14 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 16 September 2007 12:59 «»
deur: Alwyn Van Rooyen
Re: George Bush se Irak
.
> In (ek dink) België, was daar nou 'n optog/betoging teen
> moslem_immigrasie. Dit blyk dat hulle (moslems) tog
> teenstand begin kry (met teenstand teen die teenstand).
Ek kan regtig nie verstaan waarom alles wat westers is afgekraak word, maar
die toestroming na VSA, Europa, Australie ens neem toe. As jy nie van hul
lewenswyse hou nie, wat soek jy daar?
|
| 15 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Vr., 14 September 2007 14:58 «»
deur: PietR
Re: Geloof
…swaer! Daar's niks so slim soos 'n mens wat dink hy
weet omdat die Bybel so sê nie. Ek stem saam, as 'n mens soos Torreke nie
'n gier het wat hom dryf nie, sal hy soek tot hy een kry. Hy het 'n
fondament nodig om hom te stut. En ek het nogal nie 'n probleem daarmee
nie! Dis die ouens wat koeksisters verkoop vir die kerk met so 'n 'smaail'
op sy gesig met so 'n klam, sagte, wit handjie van al die niks doen nie.
Hehe! Ek dink sy hele argument kom uit verveling uit, want hy't niks om te
doen nie…
|
| 16 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Vr., 14 September 2007 13:49 «»
deur: PietR
Re: Di NG Kerk op Potch brand af
…om ook soos jy te glo?
>> Dis fanaties, hoe jy ookal jy daarna kyk. Skaar jou dus by die Nazi's
>> en sulke groepe waar die ballas ook myle voor die breins ingespan word.
>
> Ek leef met die feite (alles wat ek glo word gestaaf deur wat ons weet),
> dis jy wat met drome leef - dat die wtenskap dalk eendag vir jou
> antwoorde sal gee
SUG! Jy wil nie gaan speel saam met die kleintjies in die parkie nie?
Mooi stadig: EK SOEK NIE ANTWOORDE NIE!! JY doen dit!
>…
|
| 17 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 14 September 2007 08:11 «»
deur: Torreke
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê
…dit wat jyself kan genereer nie. Gaan soek hierdie tipe mens en jy sal hulle vind in topbestuur, groot sportpersoonlikhede. Mense wat hulle eie 'geluk' kweek om bo uit te kom deur harde werk....daar's nie tyd om daaroor te teoretiseer nie!
Van die suksesvolste mense in die geskiedenis was kinderlik afhanklik van God, Michelangelo, Leonardo da Vinci, Desederius Erasmus, Isaac Newton, Abraham Lincoln, Koos de la Rey!
Natuurlik het jy weer hierdie een uitgevee! - soos altyd wanneer jy …
|
| 18 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 13 September 2007 14:21 «»
deur: Daniel Le Roux
Re: Evolusie
… neem hieroor nie, aangesien jy
regverdiging soek vir jou standpunt deur my te forseer om iets te lees
waarin JY glo.
En wie het vir jou vertel dat ek nog nooit Genesis gelees het nie? (maybe
het JOU god met jou gepraat onder 'n bloekomboom en jou vertel?). Of die
bybel for that matter? En dan het jy die vermetelheid om te sê dat as ek nie
die uitdaging aanvaar nie, dan is ek die een wat aanmatigend is. Hoe op dese
aarde kom jy by so 'n besluit uit? >Maar as jy nie die uitnodiging aanvaar
nie, sê ek …
|
| 19 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Do., 13 September 2007 12:03 «»
deur: PietR
Re: Di NG Kerk op Potch brand af
…aamheid, al daai goeie dinge. Jy gaan ver soek om die dinge onder die kerkers te kry. Skynheiligheid is meeste van hulle se handelsmerk. Duidelik dink meeste van die kerkers dat daar êrens vir hulle 'n 'delete'-knoppie is wat jy kry as jy kerk toe gaan en glo. Dan sal enige ding jou vergewe word, solank jy net die reëls van die instansie volg en mildelik bydrae maak tot die kerk se werkinge.
Dis soos assuransie verkoop. Enige mens met 'n halwe verstand weet dat assuransie 'n groot …
|
| 20 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Do., 13 September 2007 07:27 «»
deur: Torreke
Re: Di NG Kerk op Potch brand af
… vir alle moontlike wetenskaplike verklaring soek en het nog altyd die rede gevind.
Ek het nog nooit daaroor gestry dat jy 'n wetenskaplike verklaring daarvoor sal vind nie - ek stem volledig met jou saam! Waar ek en jy verskil is of daar Iemand agter alles staan en dit bestuur of nie.
Jy sê "nee", ek sê "ja".
Jy was nog altyd en is nog altyd bereid dat daar inderdaad 'n ewig lewende Wese is wat alles geskape het?
----Dis 'n moontlikheid, maar as ek die gewone …
|
| 21 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Do., 13 September 2007 05:57 «»
deur: PietR
Re: Di NG Kerk op Potch brand af
… vir alle moontlike wetenskaplike verklaring soek en het nog altyd die rede gevind.
Jy was nog altyd en is nog altyd bereid dat daar inderdaad 'n ewig lewende Wese is wat alles geskape het?
----Dis 'n moontlikheid, maar as ek die gewone kerkers so kyk, dan is dit onwaarskynlik.
Waar het jy ooit erken dat jy oor enigiets dalk verkeerd kan wees?
----In hierdie geval kan nie jy of ek werklik bewys of die een reg en die ander verkeerd is nie.
>Dis
> PRESIES wat die kerke en hul makinge vir…
|
| 22 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 12 September 2007 13:29 «»
deur: Torreke
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê
…dat ons bloot nog nie weet nie. Jy soek 'n wese om te aanbid en jou moed vir die lewe en daarna te gee. Ek nie. Ek wil net lewe tot ek konk en dan is ek klaar.
Jy't my vertel ek moet die moontlikheid oophou dat ek verkeerd kan wees. Ek doen! Maar jy doen nie. Jy hou nie rekening met die redelike moontlikheid dat daar 'n God is wat die geskep het nie.
> ----Jy maak dit te eenvoudig. Jy beskou die 'lewe' as God. Iets wat jy
> nie kan bewys nie net so min as wat ek kan…
|
| 23 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 12 September 2007 13:20 «»
deur: Ferdi
Re: Evolusie
…sê "moet haar nie sommer glo nie, ons soek meer bewyse
as dit".
As daar 'n God op die Christelike lyne is - 'n almagtige individu wat
alles gemaak het en alles beheer, dan kan hy/sy/dit seker duidelik
kommunikeer? Volgens die Bybel het hy dit aan Moses gedoen. Ek bedoel,
'n brandende bos kan verkeerd geïnterpreteer word, maar seker nie
klippe waarop geskryf is nie.
Dus: as daar so 'n God is en hy praat NIE duidelik nie, is dit seker
logies om af te lei dat hy NIKS SÃ nie?
Daar was al baie …
|
| 24 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 12 September 2007 12:42 «»
deur: PietR
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê
…dat ons bloot nog nie weet nie. Jy soek 'n wese om te aanbid en jou moed vir die lewe en daarna te gee. Ek nie. Ek wil net lewe tot ek konk en dan is ek klaar.
> ----Jy maak dit te eenvoudig. Jy beskou die 'lewe' as God. Iets wat jy
> nie kan bewys nie net so min as wat ek kan bewys waar alles vandaan gekom
> het. Maar die wetenskap vorder. so word mense vandag aan't lewe gehou
> wat so naby as 30 jaar gelede nie eers moontlik was nie. Daar was 'n
> sussie in …
|
| 25 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Di., 11 September 2007 10:27 «»
deur: Ferdi
Re: Lees hier, en lees later weer en weer...
…die mens se genetiese
neiging om rede te soek in die middel gesit en skielik verklaar dit
wys daar moet 'n rede wees.
En dit rus alles op die verklaring "Whatever begins to exist must have
a cause" - says who? Says why?
Dis 'n persoonlike verklaring wat die argument totaal vals maak.
HY kan net sowel soos volg lei:
1) Whatever begins to exist does not need a cause.
> Premise 2) The universe began to exist.
> Conclusion: Therefore the universe does not have a cause.>
In albei …
|
| 26 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 29 Augustus 2007 06:27 «»
deur: PietR
Re: Suidwester
…die bron van die grootste bakleie in
gemeenskappe maak. Die oorsaak van oorloë, konflikte, ens. Die
ootmoedigheid wat hulle preek, die leef hy nie uit nie. Sy tien gebooie
vertel vir hom hy mag nie oordeel nie, maar hy doen dit met lus.....en tog
voel hy steeds hy het 'n paadjie geplavei na 'n utopia toe die dag as hy
dooi. Dit laat mens net by een gevolgtrekking: Sy eie huidige lewe is hy
so sleg en dat hy sê skuldig daaroor voel en vir 'n uitweg soek vir ingeval
daar lewe na die dood is…
|
| 27 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Di., 28 Augustus 2007 13:38 «»
deur: PietR
Re: Di NG Kerk op Potch brand af
…>>> kreatiewe denke is nie. Jy weet nie tot watter kreatiewe denke sy Gees
>>> jou lei nie.
>
> Interessant dat jy nie op hierdie een reageer nie.
----Nou laat ek. Jy soek jou inspirasie by eksterne bronne. Ek motiveer
myself. Ek het nie ander mense nodig wat vir my moet rigting gee hoe ek my
lewe moet leef nie. Dis die verskil tussen jou en my. Ek's onafhanklik,
jy's behoeftig. In my opinie maak dit van jou 'n swakkeling, maar dan
weer, dis my opinie.
>…
|
| 28 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Di., 28 Augustus 2007 06:20 «»
deur: PietR
Re: Di NG Kerk op Potch brand af
…kus nie.
> Toe kan jy weer nie die versoeking weerstaan om met jou speelgoed te spog
> nie.
----Ek stel bloot feite. Niks, maar niks klop kwaliteit nie. Jy weet nie
eers wat 'n S5 is nie!
>
>>> Moenie weer sê jy gun my my standpunt nie!!! - want jy laat geen kans
>>> verbygaan om my aan te val nie!
>> ----Jy smaak so lekker want jy reageer so lekker.......
>
> Dis nou jy, Sandpoeper!
----Ja ou Jimpel, en jy reageer soos 'n jimpel.
> Ateisme is 'n …
|
| 29 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 27 Augustus 2007 11:17 «»
deur: PietR
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê
…sterre en planete! -
> die stof! - die materie wat jy aanbid.
>
> Die oneindige ruimte laat jou koud! - nie waar nie?!
----Om die eerlike waarheid vir jou te sê voel ek vere vir wat in die ruimte
aangaan. Die dag as daar 'n marsman aankom, sal ek oor hom en sy mense
begin worry [en jy sal naarstiglik na 'n nuwe sales pitch moet soek!]. Op
die oomblik staan my voete op aarde en solank as wat dit daar is geniet ek
dit wat op die aarde is. Dis hoekom ek is wat ek is en jy Jimpel is!
>…
|
| 30 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Ma., 27 Augustus 2007 10:06 «»
deur: PietR
Re: Di NG Kerk op Potch brand af
… moet hy somtyds meer uit jou 'boks' klim en soek vir
oplossings waarvoor daar nog geen norme eers bestaan nie. Ons skryf norme
vir ander mense.....ons sit nie en teoretiseer nie oor ander mense se dinge
nie.
Maar die grootste rede
> waarom jy nie werklik kreatief kan wees nie, is omdat jy die Kreator
> ontken. Jy wil nie sy beelddraer wees nie - jy sê Hy bestaan nie! - daarom
> kan jy ook nie werklik skeppend dink nie.
---Aag man, jy praat jou kop se kak en jy weet dit. Jy probeer jou …
|
| 31 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Ma., 27 Augustus 2007 07:40 «»
deur: Torreke
Re: Di NG Kerk op Potch brand af
…het] en kry vir jou versekering vir die toekoms dat SOU
> iets verkeerd loop, dan het jy 'n vangnet. Jy doen dieselfde. Net soos
> assuranse reeds lankal ontbloot is as 'n wettige bedrogspul, so word die
> gewone mens ook stadigaan wakker oor julle poging.
>
Jy kan net sowel maar ophou om voor te gee dat ek die evangelie soos sop en
seep aan jou probeer verkoop. Ek het nie met jou kom skoor soek nie- jy't
jou vrot eiertjie kom lê toe ek Annette geantwoord het…
|
| 32 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 18 Augustus 2007 07:25 «»
deur: PietR
Re: 37 Unread !
… om hul kompetisie in die
buiteland te gaan soek nie. Irene van Dyk is 'n groot klag teen
Suid-Afrika omdat hulle haar talent nie kon akkomodeer nie.
> SA se Rugby administrateurs moet gekies word deur die mense wat die
> paviljoene vul elke wedstryd. Hulle moet op die agterkant van elke rugby
> kaartjie 'n stem brief he, en na die wetstryd goeie jy jou kaartjie in 'n
> stem boks. SA is mos nou demokraties, so laat die Rugby publiek besluit
> wie in beheer moet wees van SA …
|
| 33 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 15 Augustus 2007 11:24 «»
deur: Koot
Re: 2 x Gepos
… Skuus vir dubbel pos
> maar na ek op Francois se pos gereageer het,
> het dit nie verskyn tot na ek dit vir 'n tweede keer gepos het onder
> 'n ander thread.
> Toe verskyn dit nou saam met Ferdi s'n, en dit is waarom dit 2 keer
> daar is.
..en nou is jy sommer drie keer in die kuberruim verewig oor dieselfde
ding.
Ek het met 'n skok agtergekom mens se skrywes agtervolg jou laaaank,
soos 'n sousboontjiewind. Ek het nog van my ou skrywes van 1996 ontdek
toe ek nou-die-dag 'n soek doen…
|
| 34 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 15 Augustus 2007 08:30 «»
deur: Daun Johnson
Re: En so sterf die ng 'n pynlike, uitgerekte dood.
…toe gaan wat sexier is. Jong
> mense soek grafiese internet, nie teks-internet nie.
>
> Ek dink jy sal vind dat e-pos-bsprekingsgroepe voor die nuusgroepe al
> in "decline" gegaan het.
>
Hierdie redenasie van jou maak slegs sin wanneer van nuwe lede gepraat
word. Daar is hoegenaamd geen manier wat dit sou kon sin maak AS die
groep interessant gebly het EN daar 'n tipe van kameradie tussen lede
onstaan het nie. Dan sou bestaande lede bestaande lede gebly het.
Ek deel met Adobe …
|
| 35 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 15 Augustus 2007 08:05 «»
deur: Ferdi
Re: En so sterf die ng 'n pynlike, uitgerekte dood.
… Facebook toe gaan wat sexier is. Jong
mense soek grafiese internet, nie teks-internet nie.
Ek dink jy sal vind dat e-pos-bsprekingsgroepe voor die nuusgroepe al
in "decline" gegaan het.
'n Verdere faktor is dat die aard van ISP's ook verander het. Baie
van die nuwes soos bv selfoon-gekoppelde konneksies soos Vodacom en
MTN se HSDPA-kaarte of selfs iBurst in Suid-Afrika bied nie eers
toegang tot nuusgroepe nie. (iBurts bied by default - hulle het bloot
vergeet om 'n geerfde kanaal van 'n …
|
| 36 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 13 Julie 2007 00:55 «»
deur: bouer
Hoera, ek is terug
Uiteindelik is die probleem opgelos. My rekenaar was skielik
van die internet af nadat daar n nuwe modem op die hoof-
rekenaar ingesit is. Blykbaar was die moeilikheid dat n kabel
wat vir die vorige modem noodsaaklik was, nou die struikel-
blok geword het. Nou kan ek weer my gedigte-versameling
bykom. Ek sien dat ek egter nie meer kappies en umlauts
op woorde kan sit nie. Sal moet gaan soek wat mens nou
moet doen om dit terug te vind.
Gloudina
|
| 37 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 11 Julie 2007 00:48 «»
deur: a.deemter
Bles Bridges.... "Maar als jy juil"
Sorry mense, my Afrikaans is nie baie goed nie... Maar kan iemand my help?
Ek soek die tekst van die song van Bles Bridges, "Maar als jy huil"
Wie kan my help?
Baie dankie!!
Snor
Taxi...@Hotmail.com
|
| 38 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Vr., 06 Julie 2007 16:33 «»
deur: Daun Johnson
Re: NGK op Potch brand af.
…die groep wat
klaarblyklike ateïste is, en kort daarna beskryf sy haarself as sulks.
Kan nie onthou of sy dit in woorde gesê het nie, maar ek kan haar
spottery onthou. Miskien onthou ek verkeerd, maar dit betwyfel ek ook.
Wat sy hierbo gesê het, dink ek, is haar soek na iets om mee te spot,
en behoort in so geval slegs geignoreer word.
Jy sal sien dat ek my brief geskryf het soos 'n gesoute journalis -
deurspek met die 'verdagtes' 'na bewerings' en 'klaarblyklikes' en
'miskien'e. Ek ken van hê…
|
| 39 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 07 Junie 2007 16:53 «»
deur: duif
Re: Jesus.
…(my eie ontwerp omdat ek nie lus is om te soek na die regte
woord nie) te antwoord.
Ek dink oor die jare het ons groep groot genoeg vriende geword om meer
openlik oor eie sieninge te wees, en nie systappendde antwoorde te gee
nie. Eintlik is dit lekker as elkeen weet presies hoe en wat die ander
lede redeneer, en dan is dit nie nodig om iemand se antwoord te lees
en wonder wat daar bedoel word nie.
Francois is openlik oor hoe hy oor dinge voel. Daar is sieninge wat ek
nie met hom deel nie, soos sy …
|
| 40 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 28 Mei 2007 20:49 «»
deur: duif
2010
…dink daar word seker aan diegene wat huise soek ook gesê dat hulle
dit hopelik voor 2010 sal kry. En daar word gehoop om misdaad ietwat
kalmer te kry voor 2010. Die minister van polisie wou selfs spesifieke
misdade wettig vir 2010. Ons stad vergroot die in- & uitgaan snelweë
met 'n ekstra rybaan elk (nie net ter wille van 2010 nie!) en 2010 is
op elke sokker geesdriftige se lippe.
Nou verwonner ek my, oor wat daar in 2010 is vir die nie-sokker fan.
'n Skryfster wat hier woon vertel aan my …
|