| |
3830 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 26 Julie 2000 00:00 «»
deur: Reina Waijenberg
HELP MY, EK IS OP SOEK NA............
…almal,
Ek is op soek na plate en beeldmateriaal van optredes van die S-A leerorkes
in die jare 1960 - 1970, en "Koffiehuis" programma's van die tv. Dit was
onder leiding van Ollie Viljoen.
wie kan my daarmee help of adresse gee sodat ek verder kan soek??
Die rede hoekom dit vir my so belangrik is... my pa en broers was is die
orkes en aangesien ek nou ver van my familie is (ek woon nou in Holland) het
dit vir my emosionele waarde.
Help, help, help
Baie dankie
Hoop om van iemand te hoor!
Reina…
|
| 2 |
Forum: Kos & resepte «»
Gepos op: Di., 07 September 1999 00:00 «»
deur: RSA
Soek Cape Seed Loaf Resep asb.
Hi mense
Ek soek 'n resep vir Cape Seed Loaf (Kaapse Saad Brood?)
By voorbaat dankie
E-Pos: lk...@citytel.net
|
| 3 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Wo., 29 Julie 1998 00:00 «»
deur: Lorinta Zonia
Soek afrikaanse speltoets vir Lotus wordpro.amipro
Ek soek hard na 'n speltoetser vir Lotus Amipro of Wordpro.
As iemand my kan help sal dit baie waardeer word.
Dankie
Louis Nel
lou...@iafrica.com
|
| 4 |
Forum: Ruil, koop & verkoop «»
Gepos op: Ma., 25 November 1996 00:00 «»
deur: Grove Erasmus[1]
Rekenaar programmeeerder soek werk in USA/Europa
… Basic/SQL server programmeerder... ek is op soek na contacts
om my te lei na 'n werk in die USA/Kanada/Australië of Europa.
Enige iemand hier wat my dalk kan bystaan??
Groetnis,
Mike Erasmus
hor...@smartnet.co.za
Groete
Mike Erasmus
Contact me *NOW* if you are looking for a contract programmer!!
--------------------------*^*------------------------------- -
/-\miga A1200-030/18MB/CD-ROM "Where is .za ?"
Client/Server Programmer http://www.…
|
| 5 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Wo., 18 September 1996 00:00 «»
deur: ant...
Op soek na gedig - Amakeia
Wie kan help? Ek is op soek na die gedig Amakeia (spelling ?)
wat handel oor 'n swart vrou wat 'n wit kind grootgemaak het
gedurende die oorlogsjare.
Het iemand vir my die gedig, of die digter se naam? Of kan jy
my in die regte rigting stuur? Ek is ook beskikbaar by
.
Dankie byvoorbaat
Anton
|
| 6 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Ma., 17 April 2023 07:59 «»
deur: Leksikograaf
opsoek
…
Afbreking: op•soek
Samestelling: op + soek
Werkwoord: soek op, opsoek
Verlede tyd: het opgesoek
Betekenis:
• Om inligting na te slaan.
• Om besoek te bring.
Gebruik:
• Soek die woord in jou woordeboek op.
• Ek het 'n behoefte om my ou vriende te gaan opsoek.
Sinoniem:
• naslaan
• naspeur
• navors
• opspoor
• raadpleeg
• besoek
• inloer
• kuier
Afgelei:
• opsoekbaar
• opsoektabel
Vertaling:
Engels: to look up, search for
Nederlands: opsoek
Nota:
• Pasop om nie &…
|
| 7 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 23 November 2003 15:48 «»
deur: cgg
Soek 'n ou bekende SA Grapboek
Is daar miskien iemand hier met 'n kopie van Richard Fick se *Groot Grap Boek*
en is bereid om dit te verkoop? ePos asseblief as u wel 'n kopie daarvan het.
Dankie!
Colin
|
| 8 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 15 Januarie 2003 15:10 «»
deur: Anoniem
Op soek na die volgende persone ....
…woon in Switserland, en vlieg na SA vir die eerste maal in 10
jare. Ek is op soek na die volgende persone. Miskien weet iemand van n
metode om n persoon in SA op die net te vind, of n telefoon book op
die net?:
Dr Wilraad Lottering (op skool in Louis Trichardt)
Dan Marias (piloot) (op skool in Louis Trichardt, van Klein Afrika,
noord van Loius trichardt)
Lieske Wiersma van Pretoria
Ben van Loggerenberg (Pretoria)
Iaan Bekker (skilder in Houtbaai)
Michelle Bekker (van Switserland)
Groete
Daniela Senn…
|
| 9 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 13 Februarie 2002 17:49 «»
deur: matthieu malan[1]
Op soek na oue vriende in Suid-Afrika!
Hallo!
Verskoning maar ek praat nie die Afrikaans nie! 'n Rukkie gelede het
ek in Suid-Afrika verblyf en ek is op soek na 'n paar vriende waarmee
ek sindsdien nie meer kontak gehad het nie. Een van hierdie mense
is Lizaan Boonzaier uit Pretoria. Is daar een van julle wat haar
miskien ken?
Sal dit seer waardeer as julle my kan help en nog 'n goeie dag vir
elkeen.
Matthieu Malan
|
| 10 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 24 November 2000 18:25 «»
deur: Nasty Quaker
Op soek na SA Ossewa Kunswerk
Hallo,
Het iemand dalk 'n afdruk, of ken iemand dalk die volgende kunswerk?
Die skildery lyk na waterverf, daar is twee of drie ossewaens in die
agtergrond, lyk na doringboombosveld, en op die voorgrond is 'n klong wat
hurk by 'n kampvuurtjie met 'n driepootpot. Ek dink daar is een of twee osse
en'n juk eenkant. Die skildery is meestal mostert- en liggroen met bruin, en
'n stukkie lug.
Ek weet nie wie die skilder was nie, en ek het die afdruk nie meer nie. Kan
iemand asseblief help?
Dankie,
Nasty
|
| 11 |
Forum: Humor & grappe «»
Gepos op: Do., 20 Julie 2000 00:00 «»
deur: Donald Osmond
'n Kort grappie...hoop dit is toelaatbaar!
…die huis kom en haar hare is mooi opgedoen soek sy nie
"aandag" nie. As haar hare effens los is dan miskien soek sy, miskien soek
wel. Maar as hy by die huis kom en haar hare is heeltemal los dan soek sy
defnitief aksie.
Die ou sê toe dat dit reg is maar sy moet net onthou, as hy by die huis kom
en hy drink een dop, soek hy nie "aandag" nie. As hy twee doppe drink, dan
miskien soek hy seks, miskien nie. Maar, sê hy, as hy drie doppe drink die
aand, gee hy nie 'n @#$ om hoe haar hare lyk…
|
| 12 |
Forum: Sport & ontspanning «»
Gepos op: Do., 13 Julie 2000 00:00 «»
deur: Leendert van Oostrum
Re: Sokker wêreldbeker resultaat...
…het trollen was.
Read my lips: "Ek soek geen simpatie nie."
>
> Met je gedrag tegenover mij doe je me een beetje denken aan een professor
> die eens heel boos tegen me uitvoer over de ongeinteresseerde houding van
> zijn studenten. Dat was tijdens een college waar eigenlijk zo'n 50 man
> hadden horen te zitten, maar waar alleen ikzelf en twee medestudenten waren
> komen opdagen. Ik was er wel, dus waarom moest ik gestraft worden voor het
> gedrag van …
|
| 13 |
Forum: Musiek & liriek «»
Gepos op: Wo., 27 Oktober 1999 00:00 «»
deur: FunkyBoer
Asseblief help!!! ek soek 'n song
Ek is nie seker wat die song se naam is nie ,maar die Band is "Plexx"
Dit is die vyfde song op 'n cd genaamd "serious beats".
Asseblief mail my as jy die mp3 het of van 'n saait weet waar jy dit kan kry
.
Dankie
|
| 14 |
Forum: Musiek & liriek «»
Gepos op: Wo., 27 Oktober 1999 00:00 «»
deur: FunkyBoer
Asseblief help!!! ek soek 'n song
Ek is nie seker wat die song se naam is nie ,maar die Band is "Plexx"
Dit is die vyfde song op 'n cd genaamd "serious beats".
Asseblief mail my as jy die mp3 het of van 'n saait weet waar jy dit kan kry
.
Dankie
|
| 15 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: So., 28 September 1997 00:00 «»
deur: Hein van Wyk
Op soek na 'n Afrikaanse Website
Hallo julle Afrikaners!
Help my bietjie daar met 'n Afrikaanse Website?
Laat ons bietjie daai taal van ons geniet!
Mooi Bly!
Hein Van Wyk/ Port Elizabeth
E-Mail: he...@hinet.co.za
N.s: Afrikaanse penvrinne & vrindinne kan ook maar skryf???
|
| 16 |
Forum: Emigrasie & buiteland «»
Gepos op: So., 06 April 1997 00:00 «»
deur: Vanair
Soek kontak met Suid-Afrikaners in buiteland
My naam is Pieter en ek bly in die Laeveld.
Ek wil graag kontak maak met Suid Afirkaners in die volgende lande:
Amerika, Kanada, New Zealand en Australie.
Ek stel belang om meer te weet oor die lewens omstandighede in hierdie
lande.
Dankie
Pieter
|
| 17 |
Forum: Humor & grappe «»
Gepos op: Wo., 24 April 1996 00:00 «»
deur: Jakes
Kosie soek 'n leplek in Afrika
Het julle geweet dat die wysies van die Nasionale volksliede van:
Zambië, Zimbabwe en
Nkosi Sikelele Africa presies dieselfde is!
Ja, en ek dink dis nogal snaaks - Banja Afrika my baas mar die tunes hy
es nie banja nie
Jakes
|
| 18 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Vr., 29 Maart 1996 00:00 «»
deur: Charl Durand
Gedig
…dra ek mooi klere en ek groet almal.
Ek soek na 'n coffeeshop met 'n view
partykeer soek ek na liefde.
Ek verander nou die draadloos se stasie,
my musieksmaak raak oud.
Ek sit my oor teen die kassie,
my vinger op die vibrasie.
Ek tik teen die ruit om middernag.
Ek soek 'n coffeeshop met 'n view
partykeer soek ek na stilte.
Soms kan ek in my slaap onthou
op watter lughawe ek laas was,
waar ek 'n milkshake gedrink het,
geld uigegee het, of vriende onthaal het
maar dis nie eintlik belangrik nie.
Ek soek …
|
| 19 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: So., 15 Januarie 2023 10:36 «»
deur: Leksikograaf
skoorsoek
…
Afbreking: skoor•soek
Samestelling: skoor + soek
Werkwoord: soek skoor, skoorsoek
Verlede tyd: het skoorgesoek
Betekenis:
• Om iemand uit te tart; moeilikheid of rusie te soek.
Gebruik:
• Jy soek skoor!
• Moenie met my skoorsoek nie.
• Hy het skoorgesoek en tweede gekom.
Afgelei:
• skoorsoekend
• skoorsoeker
• skoorsoekerig
• skoorsoekery
Vertaling:
Engels: to look for trouble
Nederlands: om voor problemen te zoeken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder …
|
| 20 |
Forum: Boeke, tydskrifte & koerante «»
Gepos op: Vr., 17 April 2020 19:59 «»
deur: Ampnor
Soek inligting in verband met 'n ou boek
As daar iemand is wat meer inligting kan verskaf in verband met die volgende boek sal ek dit hoog op prys stel.
"Jo" deur "Tieras". Dit is "n afrikaanse jeugverhaal wat uitgegee was deur Nasionale Pers Beperk. in die jaar 1938.
Ek kan nerens enige inligting omtrent die skrywer of boek kry nie.
|
| 21 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 06 Augustus 2016 16:54 «»
deur: wlott...
Op soek na die volgende persone ....
Hi Daniella
Wilraad hier
Het Suid Afrika verlaat in 2000
Woon nou al 16 jaar in Toronto area in Kanada
MD en ER Physician hier
Hoop alles gaan goed in Switzerland
|
| 22 |
Forum: Ruil, koop & verkoop «»
Gepos op: Sa., 05 Mei 2007 20:28 «»
deur: bihvn...
Man, (middeljarig), soek werk, sal enigiets wettigs doen vir fonds(e)...
Man, (middeljarig), soek werk, sal enigiets wettigs doen vir
fonds(e)...
(Insluitend (Profesieë) vervorming,
na groter vlak(ke) van
vrede, vriendskap, welstand, voorspoed, ens.,
en/of asook,
(Aangename uitkomste) stabiliteit. )
E-pos aub. die adverteerder.
(Alle e-pos(te) kan beantwoord word. )
(By voorbaat baie dankie).
(U ondersteuning, (in die verband), sal inniglik waardeer word).
|
| 23 |
Forum: Emigrasie & buiteland «»
Gepos op: Sa., 25 September 2004 11:47 «»
deur: Ferdi Greyling
Soek inligting oor au pairs in Holland
…'n Kennis se kind beplan om au pair-werk in Holland te gaan doen. Sy
is net klaar met matriek en werk deur 'n organisasie met die naam van
Huis van Oranje/House of Orange.
Nou, behalwe dat dit die Hollandse koningshuis is en hulle beslis nie
in die au pair-besigheid is nie (altans nie in die gewone betekenis
van die term nie), is hierdie glo 'n internasionale organisasie wat
sulke werk reel en allerhande kontrakte opstel.
My vrae:
1. Weet enigiemand van die organisasie? Is hulle above board?
2. Watter …
|
| 24 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 22 Augustus 2004 09:45 «»
deur: Plato
Re: NUUSGROEP ONDERWERPE
…"tech support" en mooi praatjies soek doen dit
elders. Nou kom staan en preek jy werklik vir ons op die groep. Daar is
die wat jou sal ondersteun, maar ek reken jy kan maklik vir jou 'n spul
ja broers by 'n NNP raadsvergadering gaan soek. Bel vir Marthinus, hy
het meer as genoeg tyd vir jou. Wie de hel dink jy is jy om vir ander
mense te kom staan en vertel hoe hulle 'n forum moet gebruik aldan nie.
As jy praat van "ons Afrikanervolkie" sluit jy jouself in. Watse lae
mens moet jy…
|
| 25 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 12 Augustus 2003 10:12 «»
deur: Annette
Ons nuutste wêreldkampioen
…van Phillippi - hy was besig om vir kos te soek.
Sy ma het hom by sy pa gelos om te gaan werk soek, sy pa is toe dood, en hy
het die huis verlaat op soek na sy ma.
Hy kon onthou dat sy ma op die plaas al gaan werk soek het en kos soek het.
Hy en die seuntjie het dadelik maats geword, en hy is genooi om die
paasnaweek saam met die Mohr gesin deur te bring.
Hy bly nog steeds by die gesin, en hulle is nou sy pleegsorgouers.
Hy het oral saam met hulle gegaan, en baie gou het hulle agtergekom hy het
'n …
|
| 26 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 02 Desember 2002 15:59 «»
deur: Paul Van Straaten
Hoekom Gaye Derby-Lewis?
…mond aan die Suidpunt van Afrika te snoer sal
bloot die verkeerde ding doen.
Hierdie regering is besig om met vuur te speel.In plaas daarvan om na vrede
te soek waar die Afrikaner deel is van 'n konfederale oplossing...is hulle
besig om te wil oorlog speel teen mense wat vrede nastreef.
Jy soek nie vrede,met 'n konfrontasie-houding nie.
As ons vrede nastreef kom ons soek vreedsame oplossings vir ons land...maar
as daar konfrontasie is,
sien ek swart vir Suid-Afrika!
Soek ons na vrede of soek ons na wind…
|
| 27 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 29 November 2002 14:58 «»
deur: NoS...[2]
Re: Dan Roodt in Business day
…way, as jy op die Naspers argiewe sou gaan soek, sal hy
tientalle berigte daarna kry waar daar feitelik berig word oor die
kwessie - die jongste een eergister.
Ek heg ook aan vir jou NET 'N PAAR van die mees onlangse artikels wat
een van die hoof-geeste van die G63 - Hermann Giliomee - in Beeld
gepubliseer het - op die hoofartikelblad.
Daaronder sit ek 'n paar van die meer onlangses van Jaap Steyn, ook 'n
groot gees van die groep.
Dan sit ek 'n paar van die artikels by wat deur Dan Roodt geskryf is
in …
|
| 28 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 07 Julie 2002 19:46 «»
deur: Anoniem
Re: Wanbestuur in Afrika
…deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
Ek soek effektiwiteit, jy soek
> slagspreke.
Jy bedoel seker "slagspreuke."
Weet jy, Suidwester, ek soek
mense wat Afrikaans kan praat
sodat mense respek daarvoor kan
hê. Ek soek effektiwiteit. Jy
soek 'n gehoor. Waarom is al julle
verkramptes so desperaat om ander
te probeer oortuig hoe sleg dit
gaan. Wat wen jy daarmee? Of het
julle…
|
| 29 |
Forum: Musiek & liriek «»
Gepos op: Do., 09 Mei 2002 14:05 «»
deur: Basjan
Help - ek soek Koos Doep se "Wie weet"....
Ek sien Koos Doep se naam en is op soek na die CD/album wat sy weergawe van
"Wie weet" op het (as jy dit digitaal beskikbaar het, laat weet ook maar).
Enige iemand - enige idees? Ek weet Annelie van Rooyen sing dit ook, maar
Koos mag maar...
|
| 30 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 07 Julie 2001 05:06 «»
deur: Annette
Soek jy 'n Nuwe Naam? Vertaal soort van:))
…my ander ng waar ons net nooit baklei nie:
> Just found a website that will convert your plain old name into a name
Jeannie skryf dat sy 'n webblad ontdek het wat jou 'n nuwe naam gee, sodat
jy mooi inpas as jy verkies om in Hobbit se wêreld rond te beweeg.
> befitting an inhabitant of Middle Earth. Won't quite make you a Hobbit, but
> close enough.
>
> www.chriswetherell.com/hobbit
>
> Have fun!
> Jeanie
> (aka Myrtle Burrows)
Skye en veral Denis kry ook mooi name ( …
|
| 31 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Sa., 17 Mei 1997 00:00 «»
deur: Johann Gaum
Op soek na die Bybel in Afrikaans vir 'n swak siende rekenaar gebruiker
Ek is dringend op soek na 'n Afrikaanse elektroniese weergawe van die Bybel
vir 'n familielid wat Makulere Degenerasie onderlede het. Ek weet nie meer
waar om nog te soek nie. Kan iemand asseblief help?
Groete
Johann
|
| 32 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 22 Maart 1997 00:00 «»
deur: At de Lange
Re: van biltong en droeewors....
… wat 'n mens inligting kan gee om jou stellings te beoordeel.
Moenie ons laat lag nie. Jy soek nie inligting om dit sodoende met ander
inligting te vergelyk en dan tot 'n slotsom te kom nie. Jy soek inligting
om die onbesonne gedagtes in jou kop te laat uitborrel. Jy soek inligting
om mense mee te probeer aankla. Jy soek inligting om jou bygelowe te
begrond. Jy soek inligting om jou slegte gewoontes mee te demonstreer. Dit
is tyd dat iemand dit sê sadat jy kopelik tot besinning sal kom.
At de Lange…
|
| 33 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Vr., 21 Februarie 1997 00:00 «»
deur: joh...
Soek na Afrikaanse woordeboek vir MS Word 6.0
Kan enigiemand my asseblief sê of daar 'n Afrikaanse woordeboek bestaan
wat saam met MS Word 6.0 vir Windows 3.1 gebruik kan word, en waar kan ek
dit in die hande kry?
Thanx
--
Johan Kriel
NAC Faure SA
(joh...@nac.ac.za)
|
| 34 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 13 September 1996 00:00 «»
deur: indaba
op soek na Anna, Vicki en Julie nee van Rooyen
Ek soek my susters. Ons ma (Hermina Katerina nee de Meyer) is in 1953
oorlede. Ons broer, Jan, en ek, Janetta van Rooyen is saam aangeneem
maar, ek het nooit weer my ouer susters gesien nie. Ek weet ook nie wat
het met ons vader Jan van Rooyen gebeur nie. Ek is nou 45 en woon in
America. My susters se name was Anna, Vikki en Julie. Hulle is nou
miskien 55, 53 en 51 jaar oud. Asseblief, as iemand kennis het van ons
familie, laat my weet. Dankie.
|
| 35 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 21 Julie 1996 00:00 «»
deur: sa...[1]
Soek werk in Kanada.Kan iemand my asb.help?
Hallo
Ek's 23,en tans n rekenaar operateur op IBM hoofraam rekenaars.
Ek stel ook belang in persoonlike rekenaars en sal graag ook verder in
hierdie rigting wil leer.
Om die waarheid te se sal ek enigiets doen net om n voet in die deur
te kry.
Hoop enige Suid-Afrikaanse Kanadese kan my help.
Groete
Henri
|
| 36 |
Forum: Kennisgewings «»
Gepos op: Do., 21 Oktober 2021 11:20 «»
deur: admin
Soekfunksie
…soos Google werk taamlik goed, maar weens die grootte van hierdie webwerf, kan hulle onmoontlik nie al die inligting wat ons bied indekseer nie. Vir dié rede het ons moeite gedoen om seker te maak dat die werf se soekfunksie goed werk.
Om vir iets te soek, tik doodgewoon die woord of frase in die relevante veld en druk 'enter' om die resultate te sien. As u te veel resultate kry, beperk die soektog verder. Maak o.a. seker u in die regte forum soek. As 'n mens 'n grappie soek, gaan jy dit byvoorbeeld nie…
|
| 37 |
Forum: Humor & grappe «»
Gepos op: So., 23 Junie 2019 15:29 «»
deur: Jan die Man
SPRAY AND COOK
Die vrou stap in die Supermark op soek na iets spesifieks.
Sy is naderhand ongeduldig omdat sy nie kry wat sy soek nie, en een van die werker ‘dames’ staan toe nader om hulp aan te bied.
“Wat soek mevrou?"
“Man ek soek daai blikkies SPRAY AND COOK."
"O, mevrou is heeltemal by die verkeerde ry.
Die SPRAY VAN DIE KOEK is daar annerkant by die deoderants!"
|
| 38 |
Forum: Afrikaans, ons taal «»
Gepos op: So., 16 Januarie 2011 10:30 «»
deur: Etienne Marais
Aanhalings deur C.J. Langenhoven
…
'n Man wat sy neus in ander se sake steek, soek nie die op wat lekker
ruik nie. Sy eie het hom nie aan die beste geur gewénd gemaak nie.
Die man wat die meeste besorg is dat sy bure se byle moet blink, is
die wat slypstene het om te verkoop. So is die man wat 'n preekbundel
wil verkoop meer beangs oor sy bure se saligheid as oor sy eie.
Die nadeel van 'n hoë posisie is die aandag wat hy trek. Onder tussen
die skare hoef jy maar net vir 'n ordentlike hoed te sorg. Bo op die
leer sien hulle jou …
|
| 39 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 13 September 2007 08:05 «»
deur: Torreke
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê
…dat ons bloot nog nie weet nie. Jy soek 'n wese om te aanbid en jou moed vir die lewe en daarna te gee. Ek nie. Ek wil net lewe tot ek konk en dan is ek klaar.
Jy't my vertel ek moet die moontlikheid oophou dat ek verkeerd kan wees. Ek doen! Maar jy doen nie. Jy hou nie rekening met die redelike moontlikheid dat daar 'n God is wat die geskep het nie.
----Wie sê ek hou nie 'n deur oop nie? Net soos ek nie marsmanne gaan soek in die sterre nie, net so soek ek ook nie 'n 'scapegoat…
|
| 40 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 12 September 2006 16:33 «»
deur: PietR
Re: Hoe het ons hier gekom?
…gee, die beste moontlik moet wees. Ek soek 'n polisiediens wat sy werk
doen. Ek soek paaie om op te ry wat goed is en goed in stand gehou word.
Ek soek 'n openbare vervoerstelsel wat werk vir die publiek....en so kan ons
aangaan. Basiese goeie bestuur van die land deur die politici en die
amptenary. Dit het sweet boggerall met ras te doene. Net soos blanke
mense oneffektief kan wees, so kan enige ander ras ook wees.
Die fout kom egter met die politici [en mense soos jy] wat glo dat as
jy …
|