| |
3830 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: So., 09 Augustus 2020 12:54 «»
deur: Leksikograaf
deaktiveer
…gedeaktiveer
Betekenis:
• Buite diens of werking stel; deaktief maak; uit aksie haal.
Gebruik:
• Wetenskaplikes is op soek na 'n middel om die virus te inhibeer en te deaktiveer.
• As kos teen 0ºC gevries word, deaktiveer die mikrobes (bakterieë, gis en muf).
Sinoniem:
• afsit
• afskakel
• stop
Antoniem:
• aktiveer
Vertaling:
Engels: to deactivate, switch off
Nederlands: deactiveren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 2 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 08 Augustus 2020 20:47 «»
deur: Leksikograaf
ontdekkingsreisiger
…rkleinwoord: ontdekkingsreisigertjie
Meervoud van verkleining: ontdekkingsreisigertjies
Betekenis:
• Persoon wat na gebiede of plekke soek wat voorheen onbekend was vir die kultuur waaraan hy/sy behoort.
Gebruik:
• Bartolomeus Dias was die eerste ontdekkingsreisiger wat om die suidpunt van Afrika gevaar het.
Verwant:
• reisiger
Vertaling:
Engels: discoverer, explorer
Nederlands: ontdekkingsreiziger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 3 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Ma., 03 Augustus 2020 11:29 «»
deur: Leksikograaf
weiveld
…g: wei + veld
Selfstandige naamwoord: weiveld
Meervoud: weivelde
Verkleinwoord: weiveldjie
Meervoud van verkleining: weiveldjies
Betekenis:
• Veld waarop vee kan wei.
• (figuurlik) Plek waar mens vertoef of tyd deurbring.
Gebruik:
• Selfs die beste hooi of voer kom nie naby 'n grasryke weiveld nie.
• Hy het groener weivelde gaan soek.
Vertaling:
Engels: pasture, pasturage
Nederlands: weide, weiland
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 4 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Vr., 24 Julie 2020 19:53 «»
deur: Leksikograaf
speld
…speld verdwyn. [Ongemerk weggeraak.]
• Sy soek na 'n 'speld in 'n hooimied. [Dit sal nooit gekry word nie.]
Afgelei:
• haakspeld
• haarspeld
• speldekop
• speldekussing
Vertaling:
Engels: pin
Nederlands: speld
Werkwoord: speld
Verlede tyd: het gespeld
Betekenis:
• Met 'n speld vassteek.
Gebruik:
• Sy speld die patroon op die materiaal vas.
Afgelei:
• vasspeld
Vertaling:
Engels: to pin, fasten
Nederlands: speld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder …
|
| 5 |
Forum: Musiek & liriek «»
Gepos op: Sa., 18 Julie 2020 15:13 «»
deur: patterh
Re: Koos Doep se "Wie weet"...
…posts hierbo het my laat gaan soek. Ek kon nie die oorspronklike Koos du Plessis opname van Wie Weet kry nie (dis seker in die SAUK argiewe in Johannesburg), maar die feit dat dit lirieke is wat by 'n bestaande wysie gesit is, het my laat wonder oor die oorspronklike lirieke. Dis heel anders as Koos du Plessis s'n. Mooi, relevant, veral in vandag se wêreld van omgewings vernietiging en globale verwarming, maar Koos du Plessis se lirieke het net 'n diepte, 'n mistiek, 'n aardsreuk, 'n ontvlugting wat nie…
|
| 6 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 18 Julie 2020 09:05 «»
deur: Leksikograaf
omnivoor
…vreet.
Gebruik:
• Omnivore vertoon nie die gespesialiseerde gedrag van die karnivore of herbivore nie; hulle soek wyd en syd na voedsel en is minder kwesbaar vir veranderinge in hul ekologiese stelsel.
Sinoniem:
• alleseter
Verwant:
• herbivoor
• karnivoor
Vertaling:
Engels: omnivore
Nederlands: omnivoor
Nota:
• Van Latyn: omne (die hele ding of alles) en die agtervoegsel -vorus (etend, eter).
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 7 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 18 Julie 2020 07:56 «»
deur: Leksikograaf
paneelkissie
…
• Reghoekige ruimte in die paneel van 'n motor waarin los items gebêre word.
Gebruik:
• As ek weer 'n kar koop, soek ek een met 'n verligte paneelkissie.
Sinoniem:
• klapkassie
• mossienes (tong in kies)
• paneelkassie
• smeltersboks (streektaal)
• vroetelboks (tong in kies)
Afgelei:
• panneelkissieorganiseerder
Vertaling:
Engels: cubbyhole, cubby hole, glove box
Nederlands: paneelkissie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 8 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 04 Julie 2020 13:46 «»
deur: Leksikograaf
patrys
…
Verkleinwoord: patrysie
Meervoud van verkleining: patrysies
Betekenis:
• 'n Voël uit die familie van fisante, Perdix perdix.
Gebruik:
• Laat my bloed dan nou nie op die aarde val ver van die aangesig van die HERE nie, want die koning van Israel het uitgetrek om een enkele vlooi te soek, soos 'n man 'n patrys op die berge agtervolg. [1 Samuel 26:20]
Vertaling:
Engels: patridge, sandgrouse
Nederlands: patrijs
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 9 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 13 Junie 2020 19:17 «»
deur: Leksikograaf
kieselagtig
kieselagtig
Afbreking: kie•sel•ag•tig
Samestelling: kiesel + -agtig
Byvoeglike naamwoord: kieselagtig
Attributief: kieselagtige
Betekenis:
• Met die eienskappe van kieselsteen (klein ronderige spoelklippies) of wat daarna lyk.
Gebruik:
• Die seuns soek kieselagtige klippe in die rivierbedding vir hul ketties.
Vertaling:
Engels: gravelly, silicious, siliceous
Nederlands: kiezelachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
| 10 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 13 Junie 2020 15:22 «»
deur: Leksikograaf
lem
…
Betekenis:
• Die skerp snykant van 'n mes.
Gebruik:
• Die mes se lem het van die hef afgebreek.
Vertaling:
Engels: blade, knife‐blade
Nederlands: lemmet, blad
Werkwoord: lem
Verlede tyd: het gelem
Betekenis:
• Met 'n mes steek.
Gebruik:
• Die polisie is op soek na 'n man wat sy buurman na bewering gelem het.
Afgelei:
• doodgelem
Vertaling:
Engels: to stab, jab, poke
Nederlands: steken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 11 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Di., 09 Junie 2020 10:18 «»
deur: Leksikograaf
konyn
…naamwoord: konyn
Meervoud: konyne
Verkleinwoord: konyntjie
Meervoud van verkleining: konyntjies
Betekenis:
• 'n Haasagtige soogdier, Oryctolagus cuniculus, met korter agterbene en ore as 'n haas.
Gebruik:
• Hase bly bo die grond terwyl konyne skuiling in splete en ander ondergrondse gate soek.
Afgelei:
• konynhok
• konynvel
• proefkonyn
Vertaling:
Engels: rabbit, cony
Nederlands: konijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 12 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Ma., 18 Mei 2020 17:06 «»
deur: Leksikograaf
fregat
'n Fregat.
fregat
Afbreking: fre•gat
Selfstandige naamwoord: fregat
Meervoud: fregatte
Betekenis:
• 'n Tipe oorlogskip, meestal vinnig, rats en lig bewapen.
Gebruik:
• 'n Fregat is ontplooi om na die vyandelike duikboot te soek.
Afgelei:
• driemasfregat
• landfregat
Vertaling:
Engels: frigate
Nederlands: fregat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
| 13 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Ma., 04 Mei 2020 20:44 «»
deur: Leksikograaf
skrootwerf
… werf
Selfstandige naamwoord: skrootwerf
Meervoud: skrootwerwe
Verkleinwoord: skrootwerfie
Meervoud van verkleining: skrootwerfies
Betekenis:
• Plek waar afvalmetaal, ou karre en onderdele vir hergebruik en/of herwinning geneem word.
Gebruik:
• Hy hou daarvan om die skrootwerf te besoek waar hy allerhande stukke rommel soek om in sy uitvindings te gebruik.
Vertaling:
Engels: scrap yard
Nederlands: sloperij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 14 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 02 Mei 2020 12:11 «»
deur: Leksikograaf
teenmiddel
…eervoud: teenmiddels
Verkleinwoord: teenmiddeltjie
Meervoud van verkleining: teenmiddeltjies
Betekenis:
• 'n Middel wat iets (soos gif of 'n kiem) beveg en teenwerk.
Gebruik:
• Almal is naarstiglik op soek na 'n teenmiddel teen die koronavirus.
Wisselvorm:
• teëmiddel
Sinoniem:
• antidotum
• geneesmiddel
• medisyne
• teengif
Vertaling:
Engels: antidote
Nederlands: tegenmiddel, antidotum
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 15 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Wo., 29 April 2020 17:24 «»
deur: Leksikograaf
drentel
drentel
Afbreking: dren•tel
Werkwoord: drentel
Verlede tyd: het gedrentel
Betekenis:
• Aarselend, stadig en doelloos rondloop.
Gebruik:
• Die toeriste drentel op die mark rond sonder om iets te soek of te koop.
Sinoniem:
• draal
Afgelei:
• drentelaar
• drentelgang
• drentelkous
• drentelpas
Vertaling:
Engels: to stroll, loiter, lounge, saunter
Nederlands: drentelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
| 16 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Di., 28 April 2020 11:41 «»
deur: Leksikograaf
wildreservaat
…aamwoord: wildreservaat
Meervoud: wildreservate
Verkleinwoord: wildreservaatjie
Meervoud van verkleining: wildreservaatjies
Betekenis:
• 'n Gebied waar wildlewe in stand gehou word vir bewaring, toerisme of jag.
Gebruik:
• Ons is op soek na die Groot Vyf in die Pilanesberg-wildreservaat.
Sinoniem:
• wildpark
Vertaling:
Engels: game reserve, wildlife refuge, wildlife sanctuary
Nederlands: wildreservaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 17 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Di., 07 April 2020 12:27 «»
deur: Leksikograaf
skerts
…dat mense jou handtekening gaan vra", skerts hy.
Vertaling:
Engels: to joke, jest, make fun
Nederlands: schertsen
Selfstandige naamwoord: skerts
Meervoud: skertse
Betekenis:
• 'n Grappige of speelse beskouing of opvatting; grappigheid; ligte spot.
Gebruik:
• Agter die skerts en die knypie sout is die waarheid nooit ver te soek nie.
Vertaling:
Engels: joke, joking, jest, fun
Nederlands: scherts
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 18 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Do., 19 Maart 2020 19:34 «»
deur: Leksikograaf
flikflooi
… Vlei om iets te kry. Om op 'n liefdevolle of onderdanige manier aandag soek. Ogies maak. Flikkers gooi.
Gebruik:
• Jy flikflooi verniet by my, dit sal jou niks help nie.
• Hoe lang gaan jy by haar flikflooi voor jy besef sy stel nie belang nie?
Afgelei:
• flikflooier
• flikflooierig
• flikflooiery
Spelfout:
• flikvlooi
Vertaling:
Engels: to flatter, butter up, cajole, coax
Nederlands: flikflooien
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 19 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Di., 10 Maart 2020 14:55 «»
deur: Leksikograaf
sondebok
… namens iemand anders moet dra.
• Iemand wat skuldig is.
Gebruik:
• Ons sal moet ligloop, hulle is op soek na 'n sondebok om die skuld vir die maatskappy se swak resultate te kry.
• Hulle het die sondebok vasgetrek.
Vertaling:
Engels: scapegoat
Nederlands: zondebok
Nota:
• Afgelei van die die bok waarop die sonde van Israel simbolies oorgedra is en wat op die Groot Versoeningsdag die woestyn ingejaag is.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 20 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Wo., 04 Maart 2020 17:46 «»
deur: Leksikograaf
allemansvriend
…+ -s- + vriend
Selfstandige naamwoord: allemansvriend
Meervoud: allemansvriende
Verkleinwoord: allemansvriendjie
Meervoud van verkleining: allemansvriendjies
Betekenis:
• Iemand wat gedurig almal se guns soek.
Gebruik:
• Hy was 'n geliefde allemansvriend wat nie geskroom het om geselsies aan te knoop met mense wat op sy pad gekom het nie.
Vertaling:
Engels: everyone's friend
Nederlands: allemansvriend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 21 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Wo., 04 Maart 2020 12:28 «»
deur: Leksikograaf
vondeling
vondeling
Afbreking: von•de•ling
Selfstandige naamwoord: vondeling
Meervoud: vondelinge
Verkleinwoord: vondelinkie
Meervoud van verkleining: vondelinkies
Betekenis:
• Iemand wat gevind word, gewoonlik 'n onwelkome kind wat iewers gelos is.
Gebruik:
• Die polisie soek na die vondeling se ma.
Vertaling:
Engels: foundling, abandoned child
Nederlands: vondeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
| 22 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Wo., 26 Februarie 2020 19:17 «»
deur: Leksikograaf
drenkeling
…
Betekenis:
• 'n Persoon wat besig is om te verdrink. Iemand wat in die water beland het en aan die verdrink is.
Gebruik:
• Die water was rof en die stroom sterk, maar dit het hom nie gekeer om in die rivier te duik en die drenkeling te red nie.
Spreekwoord:
• 'n Drenkeling gryp na 'n strooihalm. [In nood soek 'n mens hulp by enigiets.]
Vertaling:
Engels: drowning person
Nederlands: drenkeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 23 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Do., 13 Februarie 2020 18:58 «»
deur: Leksikograaf
prospekteerder
…
Meervoud: prospekteerders
Verkleinwoord: prospekteerdertjie
Meervoud van verkleining: prospekteerdertjies
Betekenis:
• Iemand wat na edelstene en -metale soek.
Gebruik:
• Die prospekteerder het klein hoeveelhede goud in hierdie rotse gevind.
• Dit is nietemin vir die prospekteerder die moeite werd om dit te myn.
Hiponiem:
• goudprospekteerder
Vertaling:
Engels: prospector
Nederlands: prospector
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 24 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: So., 09 Februarie 2020 17:25 «»
deur: Leksikograaf
kommentator
…eining: kommentatortjies
Betekenis:
• Iemand wat aktuele kommentaar lewer, soos om gebeure oor die radio uit te saai.
Gebruik:
• RSG is op soek na 'n kommentator met 'n wye belangstellingsveld wat sportsoorte soos sokker, rugby, gholf, atletiek, swem, tennis en krieket kan uitsaai.
Afgelei:
• radiokommentator
• sportkommentator
• TV-kommentator
Vertaling:
Engels: commentator
Nederlands: commentator
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 25 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Vr., 31 Januarie 2020 20:03 «»
deur: Leksikograaf
verskans
verskans
Afbreking: ver•skans
Werkwoord: verskans
Verlede tyd: het verskans
Betekenis:
• Skuiling soek in 'n versterkte verdedigingsposisie.
Gebruik:
• Hulle het hulself in die fort verskans.
Sinoniem:
• ingrawe
Afgelei:
• verskansing
Vertaling:
Engels: to entrench
Nederlands: verschansen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
| 26 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: So., 26 Januarie 2020 13:59 «»
deur: Leksikograaf
wegkruip
…
Verlede tyd: het weggekruip
Betekenis:
• Om na 'n plek te gaan waar ander jou nie kan kry nie.
• Om op die knieë van 'n plek af weg te beweeg.
Gebruik:
• Jy moet wegkruip en dan sal ons jou kom soek.
• Die baba probeer wegkruip, maar sy ma hou hom vas.
Afgelei:
• wegkruiper
• wegkruipertjie
• wegkruipery
• wegkruipplek
Vertaling:
Engels: to hide; to crawl away
Nederlands: wegkruipen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 27 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Ma., 20 Januarie 2020 06:17 «»
deur: Leksikograaf
verniet
…kos nie; sonder vergoeding; kosteloos.
• Sonder dat dit die nodige resultaat lewer; tevergeefs.
Gebruik:
• Ek het die boek verniet gekry.
• Sy soek verniet by my inligting.
Sinoniem:
• gratis
• komplimentêr
• kosteloos
• tevergeefs
Vertaling:
Engels: free, at no charge; unnecessarily, in vain, without avail
Nederlands: kosteloos; tevergeefs
Nota:
• Van Nederlands "voor niets".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 28 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 18 Januarie 2020 15:09 «»
deur: Leksikograaf
vashou
…vashou. [In die nietigste middel redding soek.]
• Vir iemand duim vashou. [Baie graag wil hê dat iemand sukses moet behaal.]
• Jy wil jou ouma die paplepel leer vashou. ['n Ervare persoon probeer leer.]
• Iemand sal die babatjie moet vashou. [Iemand sal die verantwoordelikheid moet dra.]
• Hy kan nie vir iemand kers vashou nie. [Nie naastenby kan doen wat iemand anders kan doen nie.]
Vertaling:
Engels: to hold, hold on to
Nederlands: vasthouden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat …
|
| 29 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Vr., 17 Januarie 2020 06:01 «»
deur: Leksikograaf
tydskrifartikel
…
Samestelling: tydskrif + artikel
Selfstandige naamwoord: tydskrifartikel
Meervoud: tydskrifartikels
Verkleinwoord: tydskrifartikeltjie
Meervoud van verkleining: tydskrifartikeltjies
Betekenis:
• 'n Storie of ander vertelling wat in 'n tydskrif verskyn.
Gebruik:
• Sy is op soek na 'n tydskrifartikel oor dinosourusse vir haar taak.
Vertaling:
Engels: magazine article
Nederlands: tijdschriftartikel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 30 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Do., 16 Januarie 2020 20:31 «»
deur: Leksikograaf
dispuut
…
Verkleinwoord: dispuutjie
Meervoud van verkleining: dispuutjies
Betekenis:
• 'n Stryd, twis of verskil oor iets; saak wat besleg moet word.
Gebruik:
• Wanneer jy kan sien dat niks in 'n dispuut bereik word nie, is dit tyd om 'n skietstilstand te bewerkstellig en isolasie te soek.
Sinoniem:
• twisgesprek
Afgelei:
• disputeer
Vertaling:
Engels: controversy, disputation, quarrel
Nederlands: dispuut
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 31 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Di., 14 Januarie 2020 06:23 «»
deur: Leksikograaf
toemaak
…toegemaak
Betekenis:
• Iets afsluit sodat niks daarin kan kom of daardeur kan beweeg nie.
Gebruik:
• As jy jou oë toemaak, kan ek gaan wegkruip en dan kom soek jy my.
Spreekwoord:
• Al jou kinders onder een kombers toemaak. [Al die kinders is nog in die huis.]
Sinoniem:
• afsluit
Antoniem:
• oopmaak
Afgelei:
• toemaakgoed
• toemaaktyd
Vertaling:
Engels: to close
Nederlands: toemaken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 32 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Ma., 13 Januarie 2020 06:58 «»
deur: Leksikograaf
tent
…ining: tentjies
Betekenis:
• 'n Tydelike blyplek van seil waarin 'n mens bly as jy gaan kamp.
Gebruik:
• Hy soek 'n goeie staanplek waar hy sy tent kan opslaan.
Hiponiem:
• sirkustent
• weermagtent
Afgelei:
• tentbewoner
• tentdak
• tentdeur
• tentdorp
• tentekamp
• tenthuis
• tentklap
• tentkombuis
• tentlyn
• tentmaker
• tentseil
Vertaling:
Engels: tent
Nederlands: tent
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 33 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 11 Januarie 2020 09:22 «»
deur: Leksikograaf
stil
…nie stil nie. [As iemand 'n fout by ander soek, is hy dikwels self nie daarvan vry nie.]
Vergelyking:
• So stil soos 'n muis.
Sinoniem:
• bewegingloos
• geluidloos
• kalm
• roerloos
• swyend
• swygsaam
• woordeloos
Antoniem:
• besig
• luid
• lawaaierig
Afgelei:
• stil-stil
• stilheid
• stilprent
• stiltyd
Vertaling:
Engels: silent, quiet; still, calm
Nederlands: stil
Werkwoord: stil
Verlede tyd: het gestil
Betekenis:
• Om rustig te maak of te laat ophou; 'n drang …
|
| 34 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: So., 29 Desember 2019 07:14 «»
deur: Leksikograaf
patroon
…rok het 'n kleurvolle patroon.
• Sy is op soek na 'n patroon om 'n nuwe rok te maak.
• Die rugbyspan se spelpatroon is te voorspelbaar.
• Hy is as die klooster se patroon aangestel.
• Corné is 'n regte klein patroon.
Spreekwoord:
• Klein van persoon, maar groot van patroon. [Iemand se verstand en bekwaamheid word nie na sy liggaamlike grootte beoordeel nie.]
Afgelei:
• gedragspatroon
• geweerpatroon
• leerpatroon
• spelpatroon
• weerpatroon
Vertaling:
Engels: cartridge; pattern; model, …
|
| 35 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Do., 26 Desember 2019 20:57 «»
deur: Leksikograaf
waadvoël
…rkleinwoord: waadvoëltjie
Meervoud van verkleining: waadvoëltjies
Betekenis:
• 'n Voël uit die orde van steltloperagtiges wat graag in vlak water na kos soek.
Gebruik:
• 'n Waadvoël het lang bene en 'n besonder lang, dun snawel wat dikwels krom is, en gebruik word om in die sand of modder na klein diertjies te snuffel.
Sinoniem:
• steltloper
Vertaling:
Engels: wading bird
Nederlands: waadvogel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 36 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Do., 19 Desember 2019 19:44 «»
deur: Leksikograaf
naald
…gereed hê.]
• Na 'n naald in die hooimied soek. ['n Onbegonne taak onderneem.]
• 'n Mens kan hom deur 'n naald trek. [Hy is baie netjies aangetrek.]
• Van die naald af aan die bas. [Gesê van 'n nuwe kledingstuk wat dadelik aangetrek word.]
Hiponiem:
• borduurnaald
• breinaald
• deklinasienaald
• deknaald
• dennenaald
• etsnaald
• gedenknaald
• grammofoonnaald
• graveernaald
• haarnaald
• hegnaald
• hekelnaald
• inklinasienaald
• inspuitnaald
• justeernaald
• knoopnaald
• kompasnaald…
|
| 37 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 14 Desember 2019 20:27 «»
deur: Leksikograaf
moeilikheid
moeilikheid
Afbreking: moei•lik•heid
Selfstandige naamwoord: moeilikheid
Meervoud: moeilikhede
Betekenis:
• 'n Lastige toestand met kommer en probleme.
Gebruik:
• Julle soek vir moeilikheid as julle daai kwaai hond terg.
Wisselvorm:
• moelikheid
Afgelei:
• moeilikheidmaker
• taalmoeilikheid
Vertaling:
Engels: difficulty, trouble
Nederlands: moeilijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
| 38 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 14 Desember 2019 08:42 «»
deur: Leksikograaf
basaar
… basaars moes die kerkraad aan die Ring rapporteer dat daar 'n groot som op die leraar se salaris agterstallig was.
• Die Groot Basaar in Istanboel, Turkye, is een van die grootste en oudste onderdak-markte ter wêreld.
Sinoniem:
• kermis
• mark
Hiponiem:
• kerkbasaar
• wyksbasaar
Afgelei:
• basaartafel
• basaartent
Verwant:
• soek (s.nw.)
Vertaling:
Engels: bazaar
Nederlands: bazaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 39 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Ma., 09 Desember 2019 19:06 «»
deur: Leksikograaf
leesstuk
leesstuk
Afbreking: lees•stuk
Samestelling: lees + stuk
Selfstandige naamwoord: leesstuk
Meervoud: leesstukke
Verkleinwoord: leesstukkie
Meervoud van verkleining: leesstukkies
Betekenis:
• 'n Stuk of gedeelte wat gelees word.
Gebruik:
• Laat gly jou oë oor die leesstuk en soek al die woorde wat begin met 'n "g".
Vertaling:
Engels: passages for reading
Nederlands: stuklezen, lezen stuk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
| 40 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: So., 08 Desember 2019 10:37 «»
deur: Leksikograaf
kyk
… kan sien.
• Iets mooi oppas.
• Om iets te soek.
Gebruik:
• Kyk vir my as ek met jou praat.
• Hy kyk mooi na sy goed.
• Help my om vir my bril te kyk.
Spreekwoord:
• Apie kyk vir kerriekos. [Sê dit as jy iemand fop of uitoorlê.]
• Die kat uit die boom kyk. ['n Afwagtende houding aanneem; versigtig wees.]
• Hy kyk altyd met Argusoë. [Besonder waaksaam en oplettend.]
• Sy kyk deur 'n blou bril. [Sy is terneergedruk.]
• Hy kyk die kos uit my mond. [Iemand wat eet, aankyk.]
• Sy kyk my …
|