| |
3830 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Do., 28 Julie 2022 11:16 «»
deur: Louis Basson
op soek na beskawing
…soek na die ware betekenis
van die woord “beskawing”
vlieg ek soos ‘n reuse arend
op ‘n hoogte van tienduisend meter
oor elke stukkie grong - vasteland, land en eiland
geen menseskuilplek ontglip my geoefende arendsoog
om so elke ras en nasie in te sluit
ek sien mense wat saam met mekaar
in kantore en op landerye werk
vir die vooruitgang van hulle land
en die toekoms van hulle kroos
pragtige mense wat deel in mekaar se lag en huil
ek sien ook mense wat saam met mekaar
in kantore en in …
|
| 2 |
Forum: Humor & grappe «»
Gepos op: Wo., 12 Februarie 2020 15:40 «»
deur: Jan die Man
Soek werk... plaaswerk asb!
…soek werk... plaaswerk asb!
Ek het ervaring in:
* Die verkeerde perd opsaal,
* Te veel hooi op die vurk laai,
* 'n Eiertjie lê,
* Jong osse inspan en Katte skiet.
* Dan kan ek ook ou koeie uit die sloot grawe en met die hele mandjie patats uitkom.
* Ek sal deur die wingerd loop met wingerdgriep en die wrange vrugte pluk.
* Vroeg smôrens sal ek die room afskep, en op eiers loop.
* Ek kan natuurlik ook balke saag, twak verkoop, appels swaai, en jou wys waar Dawid die wortels gegrawe het.
* My…
|
| 3 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Do., 02 Maart 2006 07:17 «»
deur: Koot
Soek vers (nie bees)
Ek het onlangs die fout gemaak om die frase
"en hoor jy nog die vlakpatrysies kweel
as die hysbak met jou yo-yo speel?"
voor my tienerseun voor te dra - nou soek hy die hele gedig. Sies.
Ek dink dis van Opperman. Kan iemand help? Ta' Hessie? Blief?
|
| 4 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 18 Februarie 1999 00:00 «»
deur: Fay Elizabeth Pearson
ek soek 'n vrou
(Verskoon my Afrikaans, ek het dit nie gepraat vir 30 jaar! Ek woon in
London, Engeland).
Ek soek vir 'n vrou, har naam was Marie Elizabeth van Biljoen, waneer sy was
22 in 1943. Sy sal nou 77 jar wees. Sy het in Seapoint gewerk in "Sloppy
Sam's Cafe" in Seapoint.
Help my asseblief!
Fay
geo...@globalnet.co.uk
|
| 5 |
Forum: Emigrasie & buiteland «»
Gepos op: Sa., 07 November 1998 00:00 «»
deur: Alwyn Nel
Soek 'n Suid Afrikaner
…is op soek na 'n programmeerder wat die rekenaartaal "Perl" se baas is.
Ons het 'n internet diens voorsienings maatskappy (in Engels ISP) tot stand
gebring hier in Perth, Westelike Australië. Na baie maande se gesukkel en
baie Dollars later het die ozzie programmeerders ons nognie in kuberruimte
kon lanseer nie.
Is daar tog nie êrens 'n boerseun met die kennis wat vir 'n maand of twee
wil oorkom Oz toe en ons kom help nie? Die skip staan op die lanseer
platform maar ons kry dit netnie van die …
|
| 6 |
Forum: Kos & resepte «»
Gepos op: Do., 06 Februarie 1997 00:00 «»
deur: ame
Op soek na resep
Ek is op soek na 'n resep om Koedoe vleis op die kole te
braai.
Stuur dit na my e-pos klt...@aztec.co.za
Dankie
Andre'
|
| 7 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 28 Mei 1996 00:00 «»
deur: dgm
10-jarige soek Afrikaanse e-posmaatjie
Hallo almal
Lida Meyer is 10 jaar oud en woon in Melkbosstrand. Sy is op soek na 'n
Internet-maatjie om in Afrikaans mee te korrespondeer.
Skryf gerus aan haar by d...@iafrica.com
Groete
Deon Meyer
|
| 8 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 21 Mei 1996 00:00 «»
deur: gavin&Adi
Aanneming. Soek DRINGEND hulp
Ek is 'n Suid-Afrikaner wat met 'n Israeli getroud is en in Israel
woon. Ons soek dringend inligting oor hoe ons 'n baba van
Suid-Afrika (van enige kleur) kan aanneem.
nir...@netvision.net.il
|
| 9 |
Forum: Ruil, koop & verkoop «»
Gepos op: Do., 02 April 2020 20:26 «»
deur: Charmaine
Soek dringend werk asb
…NA WERK DRINGEND ASB
Goeie dag
Ek verneem graag of u weet van enige beskikbare administratiewe/ontvangs/sekretariele/executive personal assistant poste in Gauteng OMGEWING?
Indien wel, sal ek dit hoog op prys stel as u my kan laat weet per inbox-boodskap/whatsapp/sms of selfs telefonies.
Ek het bykans 30 jaar ondervinding in algemene sekretaresse/executive personal assistant en ontvangsdame en is bereid om enige pos te oorweeg. Ek beskik oor eie vervoer en is dadelik beskikbaar.
Stuur asb privaat …
|
| 10 |
Forum: Humor & grappe «»
Gepos op: Wo., 15 November 2006 09:22 «»
deur: Koot
Soek ou snaakse storie
Lank terug het 'n skreeusnaakse storie die rondte op die nuusgroepe
gedoen oor 'n ontmoeting in die skrywer se kamer tussen 'n luislang en
'n dwerg-'mongoose', of so iets.
Ek sou dit graag weer wou kry. Ek het soekes op die nuusgroepe probeer
doen maar kry net rekenaarspeletjies.
Is daar iemand wat dit onthou, en vir my kan aanstuur?
Koot
|
| 11 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 30 Mei 2005 12:12 «»
deur: Max
Ek soek ´n gediggie...
Wie ken 'n (grappige) gediggie wat mens vir iemand kan skryf wat gaan trou.
Ek sou liewer iets van 'n bekende Afrikaanse digter wil hê, as om self iets
op te maak.
Liewer iets eenvoudig, dis vir 'n Nederlandse paartjie.
Dankie vir enige hulp.
|
| 12 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 07 Julie 2003 14:23 «»
deur: Rico
ek soek my Lulu
wie help vir my??
het ek een, het jy een, wat kan ek met my Lulu maak en wat maak jy met jou
Lulu!!!!!!!!!!
GrRico
|
| 13 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 18 April 2002 06:53 «»
deur: Sakkie[4]
Soek hulp by Gloudina?
… daardie
selfde Tygerberg het ek my vader besoek nadat 'n dokter 'n onreëlmatige
hartklop gediagnoseer het. Die metode deesdae om dit te behandel is om 'n
tydelike pasaangeër deur die nekslagaar in te laat tot binne in die hart.
Ek en my vrou was geskok om te sien die ongelooflike swak omstandighede wat
my vader moes deurmaak. Sy bed en klere was so bebloed dat dit gelyk het of
iemand 'n skaap keelaf gesny het. Ek het persoonlik my vader se nek
herverbind en die bloeding gestop. My vrou het …
|
| 14 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 16 April 2002 09:42 «»
deur: Ockie van Schalkwyk
Soek hulp by Gloudina!
…Tante, met al tante se ondervinding van die wit ou omies en die
apartheidsvarke wat Suider-Afrika so in sy moer gestuur het, wat van jy pas
daai kennis toe en help ons om 'n oplossing te kry vir ons dorp se probleem?
Sien, polities is alles reg, Swapo beheer die dorpsraad en elke dooie sent
gaan omtrent daarin om die minder bevoorregtes 'op te hef'. So is daar so
twee-en-'n-half jaar gelede besluit om 'n klomp goedkoop huise te bou sodat
die arme mense 'n permanente dak oor die kop kan hê. Die regering…
|
| 15 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 12 Maart 2002 09:04 «»
deur: loes&patrick
jonk vrou soek haar Pa
Hallo NG
Kan hier enig iemand help asseblief?
Jonk vrou 31 jaar nou in Engeland soek haar pa,
wellig woon hy in of by Durban -
Sy naam is John Joseph Sullivan,(gebore 1943
in Hendon Greather London UK)
Hy het het in die huwelik getree in 1968
met Catharine McCartney, nou gesky.
Hul dogter Caroline soek vir hom.
Wie help Caroline sy pa op te spoor?
Staan daar in die telefoonboek van Durban
en omgewing 'n J.J. Sullivan ingeskryf?
Wie kyk vir haar in die telefoonboek?
Pos gou asseblief!
met groete
Patrick
|
| 16 |
Forum: Emigrasie & buiteland «»
Gepos op: Do., 13 Mei 1999 00:00 «»
deur: Pw Botha
Soek werk in Amerika
…ek raak ook nou moeg vir al die nonsens wat hier aangaan. Ek self kan dit
nog hanteer en seker enduit deurvoer, maar ek moet aan my drie seuntjies
dink; watse kans gaan hulle oor 20 jaar in hierdie land he?
Mense hier se alles sal regkom ; maar ten watter prys. Skoolverlaters word
na 5 maande uit technikons gesit omrede iemand anders korrip was en hulle
toekoms vertroebel het. Ek wil nie swartgallig klink nie, maar hier moet
ons wegkom.
Ek sal graag in Amerika wil werk en bly , selfs Kanada ook.
Ek is…
|
| 17 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 31 Julie 1998 00:00 «»
deur: danielsan
op soek na skoolmaats.
…Hello.
My naam is daniel sepulveda, 'n chilieen wat 6 jaar lank by suid afrika
gewoon het.Ek het daar skool klaargemaak en my ouers het besluit dat dit
beter wasvir my om my universiteitstudies by chili moes doen.
Wel hier is ek nou, in my 5de jaar van mechanieseingeneurswese (die
loopwaan is 6 jaar lank hier), en ek wil graag party skoolmaats find,
wat in suid afrika rondloop. Hulle voltooi die volgende vereistes:
*het in Kathu (´n myndorp in die noordkaap, by Yskor se Sishenmyn)
skoolgegaan
*Het in …
|
| 18 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Di., 25 Junie 1996 00:00 «»
deur: <10043...
Soek VISUAL BASIC 3.0
Wat vir soort program?
Kan dalk help. Doen meestal Visual C++. Laat van jou hoor oor eMail.
Groete,
Gerrit
uit England
|
| 19 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Sa., 22 Junie 1996 00:00 «»
deur: cva...
Soek VISUAL BASIC 3.0
Het iemand dalk 'n Visual Basic 3.0 program wat hy wil verkoop?
|
| 20 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 02 Desember 2003 19:37 «»
deur: Kobus Langeveldt
Soek werk in London Engeland
…broer is op die oomblik in Engeland op soek na werk. Hy is op een
van daai "working holidays". Hy is nou 22 en volgens my alreeds 'n goeie
boer (die tipe wat op 'n plaas boer:-)) en harde werker. Hy boer met koring,
beeste, skape in die Wes-Kaap, maar met die swak oeste van vanjaar moes hy
iewers gaan geld maak en het toe besluit om in Engeland (London) te gaan
probeer.
Weet enige iemand dalk waar hy kan gaan aanklop om een of ander plaaswerk te
kry? Of adresse van websites waar hy bietjie kan …
|
| 21 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 05 Oktober 2001 22:49 «»
deur: Linus
Op soek na 'n foto
.... maar nie van waterblommetjies nie!!
Kan iemand dalk help? Ek soek 'n foto van die onvoltooide snelweg in
Kaapstad.
Baie dankie!!
Groete
Linus
lvan...@mweb.co.za
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.282 / Virus Database: 150 - Release Date: 2001/09/26
|
| 22 |
Forum: Onderwys & opvoeding «»
Gepos op: Sa., 12 Junie 1999 00:00 «»
deur: Rockafella
Soek Afrikaans programme vir skool
Hallo
Ek soek graag Afrikaanse programme wat ek by die skool
kan gebruik vir Afrikaans tweede taal onderig.
Laat my asb. weet as jy kan help.
Onnie
|
| 23 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 03 Mei 1998 00:00 «»
deur: Reinhard
Soek jong friende in Springs-gebied.
Hi daar.
Ek woon is Springs in "GAUTENG", en ek is op soek na enige tieners
wat belang stel om met my te gesels via e-mail.
Dit maak nie saak hou oud nie, ek sal regtig nie om gee om met
enige iemand te gesels nie. (Ek is 20 jaar oud, en ek is 'n manlike
spesie)
Groete
Reinhard :-)
|
| 24 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 15 April 1998 00:00 «»
deur: KM
Ek soek hetero boere meisie
Ek is 'n olike man wat op die oomblik in Holland bly. Ek is op soek naar
'n by voorkeur 'n blonde jonge nooi. tot maksimaal 35 jare ouderdom.
Kom en gesels met my op my private e-pos adres.
Groete KM
|
| 25 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 13 Desember 1997 00:00 «»
deur: Hein van Wyk
Op soek na Afrikaanse vriende!
…& sal graag met ander getoude pare
wil korrespondeer?!
In elk geval, enige iemand is welkom om met ons te kommunikeer / of jy nou
van Suid-Afrika is of nie, skryf maar! Selfs die enkelinge; ons sal ook van
julle graag wil hoor. Kom ek wees eerlik; somtyds kommunikeer mense met 'n
ou & dan ewe skielik sonder rede hou hulle sommer op met skryf/ iets wat ek
seker nie sal verstaan nie. So, wat ek se is; ons soek mense met wie ons
baie goeie vriende mee kan word?!
Groete uit die Baai!
Hein&Elsje…
|
| 26 |
Forum: Boeke, tydskrifte & koerante «»
Gepos op: Ma., 30 Julie 2018 10:54 «»
deur: Marie Ferrari
OP SOEK NA 'N OU REEKS BOEKE
Ek help iemand soek na die OORSPRONKLIKE reeks van STORIEMAN in die tagtigerjare. Ek soek nie die her-uitgawe van die boeke met die 2 CD's per boek nie. Ek soek die oorspronklike reeks. As enigeen weet waar ek dit kan kry, laat asseblief weet. Leon Rossouw was die uitgewer.
|
| 27 |
Forum: Humor & grappe «»
Gepos op: Ma., 30 Julie 2018 07:00 «»
deur: Jan die Man
Gertruida se gehoorstuk is soek
Twee tannies stap in die ouetehuis se gang af.
Die een sê: 'Gertruida, jou setpil dit dan in jou oor?'
"Ag dankie mens", sê sy,
"dan weet ek nou waar my gehoortoestelletjie is".
|
| 28 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 05 April 2005 13:19 «»
deur: PietR
Namibië se Agribank soek miljoene
…regstellende aksie boere wat grond deur die Agribank gekoop het, is daar
'n agterstallige skuldlas van N$190 miljoen by die bank van die 300 uit 650
regstellende boere wat agterstallig is met hulle terugbetalings. Eenvoudig
gestel, soos ek al in die verlede vele kere gedoen het, as jy vir 'n mens 'n
stukkie grond gee wat te klein is om op ekonomies te boer, is daar geen
manier waarop jy die persoon bemagtig nie. Jy druk hom net dieper die
modder in en dit wat jy probeer doen het, draai heel verkeerdom…
|
| 29 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 05 Desember 2003 08:19 «»
deur: Annette
Ek soek Skipskop se woorde
Toe ek na David Kramer se webblad gaan, is al die kortspelers, albums
envertonings daar gelys, maar niks van Skipskop nie
-
Annette
|
| 30 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Di., 01 Mei 2001 17:02 «»
deur: Hein Paul
Op soek na 'n gedig
…Vis
Ek is 'n wilde woeste haai
wat rond jakker in 'n vreemde baai
om snoek te vang en .....................
.............................................
...........................................
HELP ! Kan iemand dalk vir my die res
van die gedig gee. Ek het dit in
laerskool gelees en wil dit graag vir
my kinders leer. As ek reg kon onthou
was die naam van die digter onbekend.
( Die einde van die gedig verwys dit na
die seun "…
|
| 31 |
Forum: Genealogie & famieliesake «»
Gepos op: Wo., 06 Januarie 1999 00:00 «»
deur: Nils Zonneveld
Soek na familie oorsprong -Bantjes
…~mme wrote:
>
> kob...@netactive.co.za,
> in nl.newsgroups:
>
>> Hallo,
>> Ek is 'n Suid Afrikaner met die familie van "Bantjes". Dit sal waardeer word
>> as iemand my kan help om my stamboom op te spoor. Volgens die ouer persone
>> in my familie hier, was ons voorsaad ene "Jan Geertse Bantjes". Is daar
>> miskien in Nederland 'n organisasie wat hiermee kan help?
>>
>> Op regte dank
>> K Bantjes
>>…
|
| 32 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 03 Mei 1998 00:00 «»
deur: Reinhard
Ek Soek Friende in Gauteng
Hi daar.
Ek is 20 jaar oud, vanaf Springs in Johannesburg, en ek sal daarvan hou om
met iemand te
gesels van die gebied.
As jy belang stel, e-pos my asseblief by abs...@iafrica.com
Groete
Reinhard
|
| 33 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 10 Augustus 1997 00:00 «»
deur: Susan Truter
Op soek na Steve Hofmeyr
Hallo almal,
Ek waardeer enige leidrade om 'n ePos adres vir Steve (of sy aanhanger
groep) te kry.
Sy platemaatskappy is ook welkom om my te kontak.
Groete
Susan
|
| 34 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 10 Mei 1997 00:00 «»
deur: Bafana-Bafana
Dringend op soek na biltong
Ek woon nou in California en lus vir biltong. Kan iemand my asseblief help!
Dus dringend! Ek stres!
|
| 35 |
Forum: Veiligheid & wapens «»
Gepos op: Di., 10 September 1996 00:00 «»
deur: W.J.DE KOCK
Aandag ouers!Belgiese polisie soek hulp!
…!!BELGIESE POLISIE BENODIG AANDAG!
As u besorg is oor die veiligheid van u kinders?
Besoek asb. web bladsy :
http://danae.marques.co.za/users/CHILDID.htm
vir meer inligitng oor hoe u kan help in die stryd om beter veiligheid vir
u kinders.!
Besoek asb. ook vanaf die bladsy die "link" na
National center for missing & exploited children.
vir 'n versoek om hulp van die Belgiese polisie insake 'n internasionale
kinder seks netwerk waarskuwing.!
Kontak my gerus vir meer inligting.
Groete,
Ouer…
|
| 36 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 25 April 1996 00:00 «»
deur: Adrienne Zinn
Ek soek 'n egte "chat-mate"
Ek wil my swak Afrikaans verbeter!!! Op die IRC!!!
Kom en praat met 'n engelse meisie, 30, van Kaapstad.
Adri
|
| 37 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: So., 28 Desember 2003 02:16 «»
deur: bouer
" Volkspele " deur LEON STRYDOM
Leon Strydom
Volkspele
o gotta ek soek
jou ek soek jou
o gotta ek soek
laat staan tog wat soek is
en puur is en skier is
vir wat jy kan kry
o hier is jy
diertjie my tiertjie
ou diertjie van my
o gotta ek soek
jou ek soek jou
o gotta ek soek
|
| 38 |
Forum: Musiek & liriek «»
Gepos op: So., 23 Februarie 2003 19:20 «»
deur: Vos
Afrikaanse musiek ... Waar soek jy
Is jy op soek na Afrikaanse midi files en backtracks ...
Besoek gerus die volgende webblad:
http://myweb.absamail.co.za/vos
|
| 39 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 15 Oktober 2002 20:00 «»
deur: Kinky[1]
Ek soek na die Donkie
…het hy die tjeek gehad om na my te verneem! Verbeel
jou! Hy soek mý!! Maar ek gaan nie só dom wees om vir hom te vertel
dat ek daar deelneem nie. Nie, ek giggel lekker in my mou. Want daar
skryf ek onder n skuilnaam. Hy sal my tog nooit daar kan uitken nie.
Ek is baie soet en voorbeeldig daar. Daai groep het dan sulke
vreeslike oulike mense. Hulle vloek en skel mekaar nooit nie. Soos
een groot familie is die mense van daai ordentlike groep.
Nou wonder ek net, hoe die donkie daar beland het…
|
| 40 |
Forum: Emigrasie & buiteland «»
Gepos op: Do., 07 Desember 2000 00:00 «»
deur: David Bommeli
Help: Soek afrikaaners in Switzerland (Zurich)
Hallo almal
help my asb - ek soek afrikaaners wat nou ook hier Switzerland by
Naarby Zurich
Dit sou baie oulik wees as hulle omtrent in my ouderdom is (27) sodat
ons
kan ontmoet.
Ek voel baie eensaam in hierdie kultuur!
Julle is almal welkom om vir my net te skryf,
lekker dag!
Dawie
|