| |
3830 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 04 Mei 2003 12:15 «»
deur: DD
Re: Wie braat tor?
…3:55:15 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:
> Elaine
> Ek het die episode van Sex and the City gesien. Dit was heel
> oulik gewees :-)) En dit was nie 'n vibrator nie, dit was 'n
> nek masseerder, Samantha het dit net as a vibrator gebruik!
>
> Wouter
> 'n Mens moet seker intiem met dié apparate vertroud wees om die verskil te
> kan sien?
>
>
>
Moet nie moeilikheid soek nie Wouter. Jy soek net rede waarom sy
alleen moes eet op haar man se verjaardag:-)))))
DD…
|
| 2 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 29 April 2003 19:26 «»
deur: Elaine
Re: Opsoek na n enkel meisie.
… jammer dit was nie die bedoeling nie.
Gaan soek jou trouvrou, maar wat soek jy nou eintlik? Sal jy haar kry? Ek
twyfel. Ek's getroud, my oudste suster is getroud, my jonger sus trou een
van die dae, omtrent al my vriendinne is getroud. Ons is almal voosgetrapte
dorpsmeisie, wat maak van ons minder goeie trou materiaal as Sannie af die
plaas?
Elaine
"Suidwester" skryf in boodskap news:3eae5f55.0@news1.mweb.co.za...
> Nou beledig jy darem die vrouens van die plaas af iets verskriklik…
|
| 3 |
Forum: Humor & grappe «»
Gepos op: Wo., 16 April 2003 16:23 «»
deur: john Mckay
grappie
…t; so gese so gemaak. Hasie se toe: "ek soek 'n valhelm" beer lag net
maar dit gebeur toe. Beer maak sy tweede wens en se: "ek wens al die bere in
die wereld was vroulik".Hasie wens weer: "ek soek 'n motorfiets" Beer lag
net vir hasie.
Beer maak sy laaste wens: "ek wens dat al die vroulike bere in die wereld my
onweerstaanbaar sal vind." Hasie spring toe op sy motorfiets en jaag weg en
so met die wegjaag skree hy: "Ek wens beer was gay!" :)
(johnny is nie …
|
| 4 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 05 Maart 2003 22:11 «»
deur: W
Re: Vroueslaners
…geval. Ek het ook al gedink party vroue soek
vir 'n pak slae, maar meeste vroueslaners (of manslaners) slaan
doodeenvoudige omdat hulle te pateties is om iemand van hulle eie size aan
te vat. Hier's 'n paar senario vir jou, ter verduideliking van my siening:
Die man slaan sy vrou.
Een aand na werk gaan hy uit saam met sy pelle en raak gesuip. Hy kom by
die huis en sy kos is koud. Hy's kwaad vir sy vrou, haak af en slaan haar
omdat sy kos koud is. Waar's jou twee kante? Hy kan mos maar sy eie kos
warm…
|
| 5 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 05 Maart 2003 21:04 «»
deur: Elaine
Re: Vroueslaners
…geval. Ek het ook al gedink party vroue soek
vir 'n pak slae, maar meeste vroueslaners (of manslaners) slaan
doodeenvoudige omdat hulle te pateties is om iemand van hulle eie size aan
te vat. Hier's 'n paar senario vir jou, ter verduideliking van my siening:
Die man slaan sy vrou.
Een aand na werk gaan hy uit saam met sy pelle en raak gesuip. Hy kom by
die huis en sy kos is koud. Hy's kwaad vir sy vrou, haak af en slaan haar
omdat sy kos koud is. Waar's jou twee kante? Hy kan mos maar sy eie kos
…
|
| 6 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 29 Januarie 2003 06:02 «»
deur: Suidwester
Re: SECURICOR PARK!
…my af kan hou nie? Foei tog, my ou......soek jy nie dalk
hulp nie, of moet jy nie dalk hulp soek nie? Dis seker maar moeilik om 'n
kind se mentaliteit te hê in 'n ou lyf?
"DD" skryf in boodskap news:guid3vocft6c91mtpum4e55548s5jamqhl@4ax.com...
> On Tue, 28 Jan 2003 14:10:56 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>>
>> Suidwester wrote:
>>
>> Jy en Du Plessis [dat 'n mens vir 'n selfaangestelde
>>> taalkundige darem nou moet vertel dat jy 'n …
|
| 7 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Di., 21 Januarie 2003 00:12 «»
deur: W
Die Lappop
…'n ou koerant
Ag nee wat, sê die lap-pop
Ek soek 'n ander oord
Wat sal die wêreld van my dink
Want soort, jy weet, soek soort
Ag almal wil vir lap-pop troos
En soebat sy moet bly
Hulle sê dis die mooiste ashoopdier
Wat 'n mens nog ooit kan kry
[Koor]
Met 'n vrot pampoen
En 'n stukkend' skoen
'n Grammafoonplaat
En 'n kous sonder maat
Met 'n leë bottel bier
'n Verlepte angelier
'n Gelapte binneband
En 'n ou koerant
Al die goeters op die ashoop
Hou gou vergadering
En besluit vir lap-pop te bekroon
As die …
|
| 8 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 23 Desember 2002 09:30 «»
deur: Suidwester
Re: Irak, oorlog en geld....
…hy die Amerikaners kan aanvat nie. Mens
soek darem mos nie ook moeilikheid met iemand wat jou verseker gaan moer
nie. Tensy......daar 'n ander rede is hoekom hy soek die VSA moet hom looi
sodat hy 'n rede kan kry om te retalie�r? En 'n man wat sy eie mense vir
die val van 'n hoed teregstel, sal geen gewetenswroeging hê om 'n 'vuil' bom
of chemiese aanvalle te loods op die Amerikaners, die VSA of Israel wat
heelwat nader is nie. Ek glo Sadam sal nie 'n oomblik twyfel as hy 'n
wêreldoorlog kan …
|
| 9 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 23 Desember 2002 09:19 «»
deur: Suidwester
Re: Irak, oorlog en geld....
…t! So kan jy 'n 100 gewone bedwekkers
ondersoek en jy sal vind dat nie een van hulle bv 'n batterysterkte genoeg
het om 'n detoneerder te laat 'klap' nie. So nou soek jy vir 'n wekker wat
ontwerp is vir 'n sterker battery en op die ou end is dit dalk Piet Pompies
se agterplaaswekkerfabriek in Garies wat die wekkers maak. Om hom nie
agterdogtig te maak nie, stuur jy jou maat wat motors verkoop om die wekkers
aan te koop en vertel vir ou Piet dat die wekkers vir geskenke weggegee
word. Intussen blaas…
|
| 10 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 15 Desember 2002 12:45 «»
deur: W
Engels op hierdie ng
…jy?
Wouter
As ek die Japanese se opinie soek, gaan ek dit nie in my
huistaal (Afrikaans) op 'n Japanese ng doen nie. Ek gaan
of Japanees leer of ek gaan sonder hulle reaksie lewe.
Die feit dat die meeste van ons Engels verstaan verander
myns insiens nie die situasie vir iemand van buite wat die
deelnemers van hierdie ng se opinie soek nie. Basiese
etiket vereis dat jy nie aan 'n groep probeer deelneem as
jy nie reaksies in die taal van die groep kan verstaan nie.
Daar is ook heelwat Afrikaanssprekendes …
|
| 11 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 12 Desember 2002 16:50 «»
deur: Paul Van Straaten
Re: Maatskaplike werkers...en hul werk in SA!
…kak het sy droog gemaak?
Watter aandag soek sy as sy weg loop en met gemors meng en dagga rook?
Wanneer het haar ma haar weg gegooi?
Haar ma werk om 'n huis te kan bekostig!
Haar ma was dodelik siek met hart probleme ensomeer, dan het sy weg geraak
en sommer 'n naweek gaan spandeer saam met 'n klomp volwasse vriende en
ouens oor die 20!
Dis maklik om klippe te gooi en die ma te kritiseer...
Die ma is die enigste wat probeer hulp kry het vir die kind...en word sy
gestenig deur diegene by wie sy die hulp …
|
| 12 |
Forum: Musiek & liriek «»
Gepos op: Di., 10 Desember 2002 09:53 «»
deur: Elaine
Re: Uitsprake deur sangers
…soek die woorde vir liedjies op die Internet, en volg dit wanneer die
sangers dit sing, jy sal gou "hoor" wat hulle sing. Ek's nes jy, maar as ek
van die "deuntjie" hou sal ek die woorde gaan soek sodat ek hulle kan volg
as ek hulle nie kan verstaan nie. My man is mal oor die Duitse groep
Rammstein. Ek het nie 'n clue wat hulle sing nie, maar hulle klink lekker
grof :))
E
"Annette" skryf in boodskap news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek is miskien te …
|
| 13 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 03 Desember 2002 14:32 «»
deur: W
Re: Hoekom Gaye Derby-Lewis?
… het haar nie kans gegee om haar lisensie te soek nie -
hier is 'n storie - haar ID boekie was glo soek - maar almal weet tog
dat die nuwe vuurwapenlisensies is nie in die ID boeke nie - so daar
is seker nog 'n storie daar.
Wouter
My vuurwapenlisensies is in my (nuwe tipe) ID-boek en nêrens
anders nie, hoor. As jou bewering reg is, is dit minstens nog nie
volledig geïmplementeer nie, ek was onlangs by 'n bestorwe
boedel of twee betrokke waar die wapenlisensies ook in die
ID-boeke was en niemand het dit …
|
| 14 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 01 Desember 2002 18:57 «»
deur: ®Tobie©
Re: doodstraf
… wie nog?
ek gaan nie almal naslaan nie, so soek jy maar .......
> Hallo Tobie.
hello DD
> As ons nie OOK die doodstraf geskrap het nie
> sou vele kabinentslede 'n tou moes ervaar het.
wie sou jy sê sou gehang het?
ok, jy wil seker ook nie gaan soek wie dit sou wees nie
> Dit geld natuurlik ook vir menige Kanadees
> wat skuldig is aan moord in SA
> deur vir die bomgooiers
> verontskuldiging en
> regverdiging te
> soek
ermm .... DD, medepligte sou ek sê, skuiling …
|
| 15 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 25 November 2002 22:53 «»
deur: Anoniem
Re: Die lakei is ontmasker
… aankondig dat die NIA dit
> *gaan* ondersoek, hulle weet die ondersoek sal
> waarskynlik niks oplewer as hulle nie iets fabriseer nie.
Ek stel voor, Wouter, dat dit jy is en
mense soos jy wat nou iets wil fabriseer
waar daar niks te fabriseer is nie. Die
G63 het stupidly hulle name geassosieer
met die van bomplanters. Die NIA se plig
is om dinge te ondersoek. En nou melk jy
die ou feitjie vir al wat dit werd is…
|
| 16 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 24 November 2002 22:04 «»
deur: W
Re: Groep van 63
…twee verklarings waarvan
ek bewus is, gaan soek en plak dit hier onder in. Ek
identifiseer myself *nie* persoonlik daarmee nie, ek dink
hulle tydsberekening getuig van 'n (politieke) naïwiteit. Maar
voorstaanders van geweld is hulle beslis nie. En om hulle as
'n vleuel van die bomplanters te probeer posisioneer is 'n
belaglike fabel, waarvoor die broers Grimm nie voor sou
gegaan het nie, daar is geen substansie daarvoor nie.
Hulle sê onder meer in die oorspronklike verklaring:
* Die geweld kan nie …
|
| 17 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 22 November 2002 00:56 «»
deur: Elaine
Re: Pa's en Ma's
…verward omdat hy nie 'n prominente vader figuur in sy lewe het
nie. Elke keer as hulle hier kom soek die seun net my man, en moet my man
met hom speel en drukkies gee en te kere gaan. Wanneer hy hier is, wil hy
niks met sy ma of my te doen hê nie, hy soek net die oom. My vriendin is nie
'n slegte ma nie, haar seun het net 'n man in sy lewe nodig wat vir hom 'n
voorbeeld kan stel.
My ma is nie 'n minder sterk figuur in my lewe nie, en ek's seker sy was ook
nie in joune nie.
Groete
Elaine…
|
| 18 |
Forum: Sport & ontspanning «»
Gepos op: Di., 19 November 2002 07:52 «»
deur: Suidwester
Re: Rugby in Beaufort Wes
…met die Afrikaner te doen? Lyk my jy
soek ook net rede om jou Afrikanerskap te verdedig? Ek het een ding in my
lewe geleer: As 'n mens soek van om vir homself 'n 'tag' om die nek te
hang sodat ander mense kan sien wat hy is, glo maar verseker dat daar 'n
dubbele agenda is. As 'n ou by my kom en vir my sê hy's 'n Christen, ek
moet hom vertrou, dan géén hy my bedonner. 'n Eerlike mens het nie 'n
etiket nodig nie!
Net so ook enige volwasse mens het nie nodig om ander mense te vertrap
om homself …
|
| 19 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 13 November 2002 08:43 «»
deur: Annette
Giggel met 'n traan
…
hoeveel mans, tienerseuns, vrouens en tienerdogters.
Tik by soek in: statistics - suicide-SA
Het nou nie presies gekry wat ek gesoek het nie - die syfers vir die VSA was
wel beskikbaar, so ook die nommer in SA om te skakel as mens so depressief
voel dat mens selfmoord wil pleeg.
Ook wat om te sê aan iemand wat so depressief is.
Maar die ander sites wat aangegee word onder daardie soek is:
SA against West Indies
en SA against England at Trentbridge
Nou sukkel Balfour ook nog met die krieketspelers
Annette…
|
| 20 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 11 November 2002 22:45 «»
deur: Paul Van Straaten
Re: 'n Eie staat vir die Afrikaners
…en weer opbou.
Die Afrikaner hoef nie te soek na 'n land nie,hy het 'n
land wat deur 'n bankrot NNP weg gegee is.
As jy 'n TV besit,en 'n dief steel hom...dan soek jy hom terug.Hoekom?
Dit is jou eiendom!
Ons hoef nie te bedel nie...ons het sekere regte.Afrikaner
grond is, Afrikaner eiendom.Vat Soweto!Ek wil hom nie persent he nie.Ek wil
hom nie he,al betaal jy my om hom
te vat nie!
Soos die Engelse heilig is op die Falkland-eilande,so is ek
op my eiendom...so is die Afrikaner op sy erfgrond!
Groete
Paul…
|
| 21 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: So., 03 November 2002 04:52 «»
deur: Kinky[1]
Gedig
…Kobus Oosthuizen
Ek soek 'n audience van een
vir my soete melankolie.
Elmi in Darling, my darling Elmi.
Of Mariëtte, my ouer vrou
of Ma, of Pa.
Pa vir wie ek nooit kon sê
"ek is lief vir jou", soos die Amerikaners doen.
Sonja Heroldt, ek verlang na jou
as die winde van die "has been" om my vou.
Die cameo verskynings,
koelbloedige verdwynings
van die "principles" Â die pogings
van die "understudies" laat my koud.
Die tye, die plekke, oomblikke
lê daar anderkant …
|
| 22 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 31 Oktober 2002 15:07 «»
deur: Sebs
Sebs se nuwe huis
… hul kakkiestaal begin praat baie ryk sal
word....... en dat mense wat engels praat beter soort mense is as mense wat
afrikaans praat...... ek dink dis baie sleg........ en ek pis oor daai
mense... ek soek nie sulks mense naby my nie.........ek dink dis BAIE erg om
die afkoms,taal en cultuur van jou voorouers in die grond in te trap!
Nou ja ek soek nie sulks mense in my lewe nie........ ek nie lus om my tyd
te mors aan sulks laer as die slangkak se skadu mense nie!!!!!!
-xxx- Sebs…
|
| 23 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 12 Oktober 2002 14:02 «»
deur: Waaierstertmuis
Re: Dan Roodt (vir Jonas)
Dave wrote:
> want Cecelia (wat nou in London woon) het eendag
> gesê dat ék zero weet van takt... maar Poppie..(.!) sy
> moet jou diplomatiese vermoëns ervaar:-)))))))))
Haai, ek dog ek was vreeslik vriendelik en behulpsaam!
Hoe moet ek NOU voel huh? Soos die plaasvark sou sê: "ek het mos ook
'n binneste"
:-)
Maar boetman...jy soek strooi met daai "poppie" ding. Jy soek....
|
| 24 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 05 Oktober 2002 21:28 «»
deur: Wouter Plaasvark
Re: DD kom terug
…anders ervaar, baie mense
lees vinnig en soek nie rede om te wantrou wat geskryf
staan nie. En nuuslesers soos Outlook Express wys nie
e-pos adresse behalwe as jy spesifiek daarop klik nie,
'n spelfout daarin sal dus net deur iemand wat daarvoor
soek opgetel word. As jy sal aanvaar dat dit genuine
vir my 'n helse probleem geskep het, hoef ons nooit
weer daarna te verwys nie, dis dan verby.
Dave
En dit is so dat dit eintlik Wouter Plaasvark is wat my dik
gemaak het vir die groep. Waarom? Omdat 'n nuusgroep…
|
| 25 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 13 September 2002 21:06 «»
deur: Wouter Plaasvark
Re: Decriminalise dagga, says top expert
… ek gesê
het, is ek oop vir oortuiging en op soek na die feite. Sonder
agendas en emosie. (En daarmee beskuldig ek jou van niks.)
Maar ek soek eerder goed wat vergelykbaar is as om
redes te kry om 'n vergelyking af te skiet omdat dit nie
'n standpunt pas nie.
Ferdi
Die Hollander het nogal baie om voor te lewe en nugter te
raak. Die man op die Kaapse vlakte het nie veel nie.
Wouter
Dalk daarom dat alkoholverslawing die groot probleem
op die Kaapse vlakte is? Dit maak Kaapstad die
moordhoofstad van die …
|
| 26 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Di., 03 September 2002 20:32 «»
deur: Anoniem
" Geskiedenisles " deur GEORGE WEIDEMAN
… gravures uit 'n vry bestaan. deur niemand besoek.
vandag? daar het nie veel verander nie. maar "besorgdes" besoek
omega; "gekweldes" doen "nedersettings" aan. kyk ge-entertain
hoe hul tot spoorsnyers getem is. geuniform. hoe babas doek
dra en aan steriele bottels suig. want als is reg met coke en cane.
vergeet die kind wat eenkant sit en krabbel in die sand. wat soek
na eland se spoor. êrens met die vlug het bidsprinkaan
vir maan uit die oog verloor. en maan is nou nog soek…
|
| 27 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Vr., 02 Augustus 2002 03:08 «»
deur: Anoniem
" Geskiedenisles " deur GEORGE WEIDEMAN
… gravures uit 'n vry bestaan. deur niemand besoek.
vandag? daar het nie veel verander nie. maar "besorgdes" besoek
omega; "gekweldes" doen "nedersettings" aan. kyk ge-entertain
hoe hul tot spoorsnyers getem is. geuniform. hoe babas doek
dra en aan steriele bottels suig. want als is reg met coke en cane.
vergeet die kind wat eenkant sit en krabbel in die sand. wat soek
na eland se spoor. êrens met die vlug het bidsprinkaan
vir maan uit die oog verloor. en maan is nou nog soek…
|
| 28 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 30 Julie 2002 11:19 «»
deur: Drom[1]
Re: Indiese Spreeu
…goed. Hulle voed deur daai
lang snawels in sagte nat grond in te druk en dan so wurms en goggas
te soek. As dit droog is sal hulle dus grasperke toe beweeg.
> Hoe raak ek van hulle ontslae,
Moenie jou grasperk water gee nie. Bruin is net so moot soos groen :-)
> want, hulle verdring ook bepaald die kleiner voëlsoorte?
No ways. Hulle is inheems en het vrede met ander voëls. Ek kyk baie by
my kantoorvenster uit waar hulle (hadidas, terloops) en die hoephoepe
ewe gelukkig saam goggas soek.
Drom…
|
| 29 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 07 Julie 2002 09:13 «»
deur: Suidwester
Re: Wanbestuur in Afrika
… kan
doen. En dis waaroor alles gaan. Ek soek effektiwiteit, jy soek
slagspreke. Dink jy nie ook jy's so effe kinderagtig nie? Maar dan sê
hulle mos 'n onderwyser keer terug na die verstand van 'n kind toe!
skryf in boodskap news:3D270ACB.1070309@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Die 'struggle' soos jy hom ken is lankal verby, oudste!
>
>
> Nee, die struggle is nog nie verby nie.
> Die struggle is nou om die liggaam van
>…
|
| 30 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: So., 30 Junie 2002 12:16 «»
deur: Anoniem
"Alzheimer" deur KOOT PIETERSE
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Koot Pieterse
Alzheimer
Om en om hierdie krom gebou
wat heeltyd draai en transformeer
sal ek dwaal en soek
soek
my man, my kinders, my alles
my ek
.
|
| 31 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 22 Junie 2002 11:52 «»
deur: johanls
Christelike antwoord aan Chrisjolette
…iets van die waarheid bevat
en jy moet soek na dit in daardie godsdienste wat jou in aanraking sal bring
met die goddelike influx in jou.
Dankie vir die uiteensetting. `n Dom jong knaap soos ek kon amper verstaan
wat jy geskryf het.
Chrisjolette:
> Doel: Om lyding uit te roei, verligting te bereik asook materiële
> vooruitgang en geluk te vind. Beywer ons voorts vir die vereniging
> van alle Boeddhistiese lyne onder die suiwere leer van die Boeddha.
Johanls:
So daar is verskillende …
|
| 32 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 17 Mei 2002 20:25 «»
deur: Die Veldmuis
Re: Tipies
…t.
> Annette
>
>
Ek het nou gaan soek na die Carletonville Herald
waarin dit die voorbladnuus sal wees maar dit
is eksklusief vir M-Web intekenare. So iemand
hier by ons wat M-Web ondersteun kam gerus
daar in gaan. Daar is maniere om M-Web te omseil
en ek het dit al gedoen deur dieselfde koerant te
lees, maar ek kan nie onthou hoe ek dit gedoen het
nie. Ek het selfs by Die Knoop gaan soek voor ek jou
geantwoord het, maar ek kry dit nie. Nog een van die
redes waarom ek nie 'n M-Web kliënt sal …
|
| 33 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Sa., 11 Mei 2002 03:34 «»
deur: Anoniem
" Soektog " deur KOOS DU PLESSIS
…gepos deur: @rogers.com
Soektog
Koos du Plessis
Ek bly hunker na jou.
Sou jy ook nog bestaan?
Maar die kimme bly blou
watter koers ek ook gaan.
Ek het lankal vergeet
van rigting en tyd,
want ek soek jou planeet,
maar die heelal is wyd.
In die swyende ruim
sing die stilte sy lied
en die donker is al
wat my heenkome bied.
Maar ek soek sonder rus,
want iewers is jy.
En ek stap, onbewus,
by die heelal verby.
In 'n eindelose nag
bly ek roep: "Waar is jy?"
Skuif jou donker gordyn …
|
| 34 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 08 Mei 2002 18:37 «»
deur: Kobus Pietersen
Re: Die plaasvark en die leerling
…van mense wat asiel
> soek daar in Australië in die verlede ?
Maar dit bestaan dan in SA ook?
> Ons het ook asielsoekers hier in Kanada.
Waarom is daar net asielsoekers in witlande?
Is al die ander lande dan so sleg?
Waarom trek lande met die rojaalste werkloosheidsbetalings die meeste
asielsoekers?
Waarom kan daai mense nie net gewoon na daai lande emmigreer nie?
> Maar ons het nie interneringskampe nie.
Julle het dit bloot nog net nie nodig nie. Kanada…
|
| 35 |
Forum: Wiele «»
Gepos op: Wo., 01 Mei 2002 20:41 «»
deur: lou[2]
Re: Kombi Begrafnis
…gt;> tweedehandse VW of twee. Kyk gerus om jou, jy sal sien. So julle
> spekulasie oor minder mini-taxis sal maar eers moet wag.
Wat!!!?? In dele van Pretoria is die Taxi's uitsluitlik VW Kombi's - en
die caravelle modelle is ook heelwat te sien. Dit is natuurlik die manne
wat permanent so op die toeter speel. Laat my wonder oor die
inteleigensie daaragter - as ek vir 'n geleentheid soek dan sal ek jou
nader -deur die toeter te druk gaan jy my nie skielik wakker maak dat ek
'n lift soek nie. DUH…
|
| 36 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 30 April 2002 09:55 «»
deur: Kekkelbek
Re: Aan al die slimmes op die ng
… ek die wêreld
se rykstes opspoor, maar die SA se "arme" rykes nie! Jy weet nie miskien
waar ek nog kan gaan soek nie?
Die internet is besig om een reuse advertensie te word, veral die SA Search
engines. Dit raak feitlik onmoontlik om vir die kinders iets vir skool op
die internet te soek. Dis sowaar makliker en gaan biblioteek toe! - wel aan
tyd gaan mens defnitief spaar ;)
MWeb se "Learning" vir die kinders bied ook niks. Ek kon nog nie een keer
daar geholpe geraak nie.
Kekkel…
|
| 37 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 22 April 2002 08:24 «»
deur: Suidwester
Re: Skermutseling
…jy is 'n liefie van
Gloudina nie! Soort soek soort. Kyk bietjie deur die ng en jy sal sien
Annette is ten minste een van die bydraers wat bietjie lewe blaas in ons
spul. Soek sy na 'n vryer? Sekerlik sal sy nie belangstel in 'n ou pap
piepietjie soos jy nie! Sies man!
"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3cc3a9e1.2544868@news.skynet.be...
> Hallo, almal,
>
> Julle wou geweet het waarom ek 'n rusie het met Annette. Wel, dis baie
> eenvoudig: sy het me arrogant …
|
| 38 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 06 April 2002 09:43 «»
deur: Ockie van Schalkwyk
Re: Superioriteit
…en skeiding en dit moet so wees want soort soek soort.
Daar is net geen manier dat jou slapgat vriend jou pel gaan bly nie want jy
gaan ontwikkel tot op 'n punt waar sy ambisieloosgeid jou frustreer.
Uiteindelik sal jy genoeg geld verdien het en vir jou 'n huis in 'n beter
area 'met jou soort mense' gaan uitkies. Reg?
Wel, in Suid-Afrika en SWA het iets soortgelyk gebeur. By ons in
Namibië was dit eers die Duitsers wat die land gekolonialiseer het en wat
hulle vermag het in ongeveer 20 jaar in…
|
| 39 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 13 Maart 2002 18:44 «»
deur: Arthur
Re: Hallo Daar
…
> Dit wil lyk asof ek die enigste is op hierdie web.
Hoi Gerhard, natuurlik is daar nog lewe buite Suid-Afrika! In ieder geval
hier in Nederland.
As jy eensaam is op die web, is dit nie 'n goeie plek om geselskap te soek
nie. Ek dink ek is die enige wat hierdie nuusgroep reëlmatig besoek. Ek
ontmoet hier ongeveer 2 verdwaalde SA-internetters per maand :)
Wanneer jy meer aksie soek, moet jy seker gaan kuier op
soc.culture.south-africa.afrikaans. Daardie nuusgroep het baie deelnemers.
Groete,
Arthur…
|
| 40 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 08 Februarie 2002 18:23 «»
deur: Jonas
Re: Gloudina en die res van die gang
…op hierdie nuusgroep te plaas", ens.
Soek ons 'n "cause", of soek ons 'n "cause" ... Wat het van die Swartserpens
geword?
Om die nuusgroep van 'n kuberdood re red ... ! ?
skryf in boodskap news:3C64164B.1090402@rogers.com...
>
> Davie Davis wrote:
>
>
>> Gloudina, waarom stig jy en Swart Siemon nie 'n nuusgroep van julle
>> eie nie. Julle pas perfek bymekaar met die (bevraagtekende natuurlik)
>> kompliment dat jy ge na-aap word. Die …
|