Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
3830 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 01 Julie 2004 13:19 «» deur: PietR
Vroue deur Afrika
…dalk is die boodkap wat die onervare besoekers uit die buiteland verkeerdelik gaan lees uit hul wyd gepubliseerde tog, en dit is dat Afrika 'oorwin' kan word en eintlik wat hulle gedoen het was 'n poeierpoefie-rit met stadskarretjies deur die teerpaaie van wilde Afrika! Ons sit reeds met 'n probleem van Europeërs en Amerikaners wat dink as hulle die regte voertuig huur, die regte boeke koop en 'n GPS bygooi, kan hulle wilde Afrika oorwin.....baie keer met tragiese gevolge. Maar dan weer, …
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 25 Junie 2004 13:55 «» deur: Annette
Re: SA Uitvindings
…- hier is die lys sover en Mike Burton soek nog voorstelle - skakel hom by 021- 529 8100 as julle wil. Julle moet maar self soek wat nuut is na TJ, Ellie en Suidwester se lyste Dolos Barlow-Wadley BB radio Tellurometer Kreepy Krawly Pratleys Putty Scheffel bogey Disa telefoon Appletiser Computicket Vibol fuel-saving exhaust system roundabout water pump EEZE bicycle-powered water pump Lumex snapper plug Hippo drum water roller Cybertrecker snake board Dart sports car microjet irrigation system Orthoped …
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 24 Junie 2004 21:34 «» deur: Spencer
"Onvergeeflike" daad
…sy twee konstabels sit in die aanklagkantoor van 'n klein plattelandse polisie stasie. Dis maar stil en rustig en die manne wil net aan die slaap raak toe daar 'n pragtige blond instorm: "Help, Help. 'n Man in die straat het nou net aan my para gevat!" Sersant spring op en skree sy bevele: "Konstabel Abel, jy gaan links af in die straat en soek daai man." "Konstabel Mabel, jy gaan regs af in die straat en soek daai man." "Ek sal hier bly en die vingerafdrukke vat!"…
4 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 03 Junie 2004 14:19 «» deur: PietR
Re: Nonkompoef
…se intellek het, wonderlik.....dis JY wat soek om daarmee te kommunikeer, so wat maak dit jou? Ek kan jou sê: Kinderagtig. In mooi, skoon Afrikaans: Gaan speel met jou ander pelle op jul ng wat doodgeloop het weens julle eie verveligheid. Moenie hier kom geselskap soek nie! Het jy geen trots nie. Hoeveel keer moet 'n man jou verwerp voor jy sal padgee. Is jy werklik sê desperaat? En hier sit ek en dog nog die heeltyd Amerika is juis dié land vir vroumense met 'n jeuk tussen die groottone …
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 31 Mei 2004 12:36 «» deur: Schorsch
Schwärmerei rondom Mbeki
…sakelui om by die president witvoetjie te soek nie. In die eerste instansie wonder mens waarom hierdie ondersteunersklub hulself geroepe voel om tot sulke openbare lofbetuiginge oor te gaan. Die indruk word gewek dat die groep van 112 sakelui een en almal ANC-ondersteuners is, hoewel daar ook onderlangs geteem word oor "kritiese interaksie". Dit klink amper soos Suid-Afrika se "konstruktiewe betrokkenheid" by Zimbabwe; 'n mens moet regtig met 'n elektronmikroskoop na enige vorm van …
6 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 18 Mei 2004 11:28 «» deur: Max
Re: Help 'n eensame asb.
… Skotland toe om Afrikaanse maatjies te gaan soek nie...? Sê vir haar sy moet www.voetsek.com gaan soek... (Ek was toevallig nou net daar om gou te gaan kyk of die adres reg is, daar's 'n webcam van Kaapstad... Ag siestog, watse weer het julle nou alweer? Hier is dit heerlik sonnig!) Max____________________________ "Annette" skryf in boodskap news:c8aemj$6nk$1@ctb-nnrp2.saix.net... > 'n Afrikaanse wat in Elgin (Skotland) naby Inverness bly is eensaam. Ken > julle 'n SA …
7 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 14 Mei 2004 08:38 «» deur: PietR
Re: Daar gaan die plase in Namibië!
… te stel? Die probleem is dat die grondloses soek nie baar grond waarop hy van voor af moet begin nie. Hulle soek bewerkte plase waarvan hulle kan leef sonder om te hard te werk. Die dag kom dat die swart regering nie meer verskoning kan maak vir die feit dat die gewone mense nie meer werk en voorspoed het nie en dan, om die stem by hulle te hou, vat hulle die wit mense se goed af as 'n politieke gebaar om aan bewind te bly. "Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:…
8 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 02 April 2004 20:54 «» deur: Ooskus
Re: Afskeidsgeskenk.
…kan bygevoeg word, afhangend van die ondersoek." 'n Familie van Randburg is Woensdag om 05:00 by die Grasmere-tolhek vermoedelik in 'n lokval gelei. Hulle was op pad na die Oos-Kaap. Een van hulle, 'n 56-jarige man, beweer al die hekke was gesluit en hy het geen ander keuse gehad as om deur die hek op die Ennerdale-afrit te ry nie. Hy, sy 46-jarige vrou en haar 14-jarige broerskind is op dié brug oorval toe hulle by 'n stopteken stilgehou het. Die vrou en kind is verkrag. Die familie se …
9 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 03 Maart 2004 12:19 «» deur: PietR
Re: Hy Kom! Hy Kom!
…waar mans en vroumense verskil? Julle soek mood en ons soek ritme vir die slag? "Elaine" skryf in boodskap news:c24bid$mco$1@ctb-nnrp2.saix.net... > Nee, sy sang help. Daar is niks so seksie soos 'n man wat opstaan en sing > "I will be your hero baby" nie. Kyk maar hoeveel lelike rock en popsterre > loop rond met hierdie superseksie meisies aan hulle sy (Alice Cooper, Steven > Tyler (Aerosmith)), en dan praat ons weer. Musiek is die grootste > aphrodisiac op …
10 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Ma., 16 Februarie 2004 08:13 «» deur: PietR
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter
…lê uitsluitlik by die afrigter nie. Ons soek dringend 'n losskakel van formaat. Nie 'n enkele een wat huidiglik speel, is iets besonders nie. Hulle is almal goed, maar besonders soos 'n Wilkenson, Naas Botha, Mehrtens, Spencer, Larkham, ens? Nie eintlik nie....ook nie Hougaardt nie. Kyk maar na alle spanne wat goed vaar en jy sal 'n spesiale losskakel daar vind. Voor Larkham, toe Aussies ook maar kakkerig was, het hulle vir Larkham as heelagter geïdentifiseer as 'n oplossing en toe van hom '…
11 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Wo., 11 Februarie 2004 15:42 «» deur: Elaine
Re: Praat ek mense engele tale
…soek nie die Bybel verse nie! Ek soek die Engelse weergawe van die liedjie - Pinenuts! Ek het een gekry, maar die woorde werk nie saam met Beethoven se 9de nie - die een op die Internet het 'n heel ander wysie. E "@rogers.com" wrote in message news:JGqWb.26780$TPZ.15774@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com... > > "Max" wrote > >>> http://christiananswers.net/bible/1cor13.html > > Wêreld, kon Elaine nou nie maar sommer die > Engelse bybel self …
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 29 Januarie 2004 10:14 «» deur: Lorinta Zonia
Re: Kritiek asb
…en sig. Het sy die web blad op 'n paar soek enjins ge-add? Dit help ook as sy in die page title 'n paar relevante begrippe insluit wat haar blaai makliker optelbaar sal maak vir sekere soek woorde soos Stellenbosh, South africa, Cape etc. Google tel die woord amakombi woord drie keer op - maar sy moet bietjie dink oor wat 'n oorsese toeris sal intik en dit dan deel maak van haar uitleg en of titel. Ek sien dat hulle ook beplan om Transits te doen - 'n kennis van my het dieselfde tipe ding begin - toere …
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 23 Januarie 2004 05:57 «» deur: PietR
Re: Ons Regslui raak seksie
… sy daarvoor, maar wat van sexy kleredrag? Soek sy dan nie ook daarvoor nie? Verder reken jy al is sy later kaalgat, oopketel en dan kan sy nog nee sê.....maar nie as sy met die kondoom gekom het nie? Ek is ook nie seker van die koffie maak nie. Die meisie gaan 'n reputasie onder die mans opbou wat uiteindelik sal maak dat sy ander weivelde sal moet gaan soek. "Elaine" skryf in boodskap news:bunst0$fsv$1@ctb-nnrp2.saix.net... > O hemeltjie tog, ek sal ook nie 'n vorm teken nie! Ek …
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 21 Januarie 2004 21:03 «» deur: DD
Botsende Belange
…ry reg voor my op soek na 'n parkeerplek. Op soek teen 35kmu. Kry die parkeerplek en trap rem sodat daardie Mazda net daar stop. Ek moes regs swaai en het 'n botsing teen haar vermy maar die ou in die regterbaan kon nie so vinnig wegswaai nie. My kar het 'n byna onsigbare skraap teen die regter agtermodderskerm, maar sy linker voormodderskerm lyk effe slegter. Dit was 4:30 nm vandag. En sy klim in haar kar en ry terwyl sy weier om te sê wie sy is. Weet nie regtig of haar registrasienommer iets werd gaan …
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 10 Januarie 2004 16:42 «» deur: Paul de Dilbeek
Die Stalinistiese danke in regeringskringe dwing die land se bekwaamste mense om hul tasse te pak
…se bekwaamste mense om hul tasse te pak op soek na groener weivelde, skryf William Saunderson-Meyer in sy weeklikse rubriek in Weekend Argus. Suid-Afrikaners is hopeloos dubbelsinnig in hul gevoelens oor emigrasie en 'expatritates' - 'n woord wat deur baie van hulle 'ex-patriots' gespel word. Op 'n sekere vlak is daar nog by geleentheid bravade-uitsprake van 'chicken run' of 'taking the gap' - terminologie wat in Rhodesië gebruik was om emigrasie te ontmoedig tydens die struggle. Dit is egter gekleur met…
16 Forum: Boeke, tydskrifte & koerante «» Gepos op: Wo., 24 Desember 2003 03:49 «» deur: Jonas
Re: Boek vir Jonas
…gehou as opkikker.) Om jou boek plaaslik te kry is waarskynlik onmoontlik. Ek het gister na die 2003 se "Cricket Yaerboek" vir die RSA in 3 boekwinkels gaan soek - sonder enige sukses. Om deur Amazon te koop is die beste - maar dan is die wagtyd te lank tensy mens bereid is om deur jou ore vir posgeld te bepaal. In elk geval Lorinda - "it's the thought that counts...", en ek sal na "Muddied oafs .." gaan soek. O ja - geseende Kersfees vir more - vrede en goeie gesondheid…
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 21 Desember 2003 13:55 «» deur: Suidwester
Re: Waar van Toepassing
… my na 'n ou wat na die bron van sy plesier soek en heel moontlik nog in sy fondament ook. Terwyl jy my beskuldig van vloek op die ng, wat dink jy nou eintlik doen jy? Maar dan ken ons mos juis vir jou! Terug na die feite, die feit dat jy strepe op soutpaaie soek en gevaarlike diere in die Namib, wys een ding uit en gedaan. Jy is 'n idioot wat situasies aangryp wat jy eintlik niks van weet nie en dan daarom stories skryf sodat die oningeligdes moet dink jy weet iets. Wel, hierdie keer […
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 10 Desember 2003 20:44 «» deur: gm
Zim. plan sal ook in SA werk.
…as wat hulle wil he. Die .'[.,mndkeiiwqp soek nie boerdery werk nie maar le-plek. As die maaggies n' bietjie gaan knor dan sal ou baas maar weer n' bietjie moet plant . Kijk hoe soek hulle die blanke Zim boere in die buurlande. Kyk hoe wakker is die swart regering van Botswana, daar boer die blankte te lekker en word nie vermoor nie as hy uit die kerk weer by die huis kom. Wat een "shit land hierdie plek" Dit het fout gegaan toe ons almal menere geword het is dit nie so nie ? Nog ietsie uit die …
19 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 03 Desember 2003 19:03 «» deur: gm
Re: Boerdery in SA is nou 'n gevaarlike beroep, sê koerant
…> Tant Hessie van Wonderboom > > Soek die swarte nou skielik werkplek of soek hulle le-plek ? Duidelik voorbeeld in die buurlande gee die grond en die produksie stop. Ek is n' baie groot voorstander om AL die grond by die wit boere weg te haal in dit vir die swartes te gee. Met n' paar jaar is alles weer voorby, deels deur honger ander deur dat die verskeie stamme mekaar uit sal moor. Dan is die witman weer baie welkom, se maar net hoeveel grond jy wil he baas ! Gaan kyk in Zambie, Kenia, …
20 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 02 Desember 2003 21:50 «» deur: Lorinda
Re: Soek werk in London Engeland
…broer is op die oomblik in Engeland op soek na werk. Hy is op een > van daai "working holidays". Hy is nou 22 en volgens my alreeds 'n goeie > boer (die tipe wat op 'n plaas boer:-)) en harde werker. Hy boer met koring, > beeste, skape in die Wes-Kaap, maar met die swak oeste van vanjaar moes hy > iewers gaan geld maak en het toe besluit om in Engeland (London) te gaan > probeer. > > Weet enige iemand dalk waar hy kan gaan aanklop om een of ander plaaswerk te > kry…
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 01 November 2003 10:38 «» deur: gm
Dit kan in RSA
…die bevelvoerder hy het n' lasbrief tot huisoeking, omdat daar n' be-eedigde verklaring is dat ek onwettige wapens en/of ammunisie en springstowwe in my besit het. Ek kan dit nie glo nie, ek se kom in en soek maar ek het niks nie wat nie mag nie. Natuurlik glo die bevelvoerder my nie op my woord nie. Skielik kom dit in my op ek is n' boer, ek is wit ek is n' bietjie uitgesproke. Ek voel bitter ongelukkig dat dit my oorkom, my hart is seer, my jong gesin in n' toestand, dit is onmoontlik vir my. Die mense …
22 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 19 Oktober 2003 16:15 «» deur: Katryn
Re: Columbus
"Ellie" wrote: > Verskoon die Engels. Jy soek mos nou 'n reaksie, madam. Jy soek. :-)) Maar ekke kry ook "puns of the weak". Today at a speech in New Hampshire, President Bush defended the war in Iraq saying, "I was not about to leave the security of American people in the hands of madman." So, I guess he's firing Donald Rumsfeld. (Jay Leno)
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 16 Oktober 2003 21:11 «» deur: Private Investigator
Re: psst..
… nog sit? >> >> >> LOL! Toemaar Katryn, eendag sal ons agter die waarheid kom! > > Hehehehe....ek wonder soms. Dalk sal een van ons alweer undercover > moet gaan om agter die waarheid te kom? Het jy nog daai serp en bril > en lang jas? :-))) Dames, dit lyk asof julle iemand soos ek nodig het. Vergrootglas, bril, aktetas, serp, die tuti het ek. Sal ek die man gaan opspoor? Hang natuurlik waarvoor julle hom soek. Onderhoud of verlang julle net? Soek en Vind en Kie Jo'…
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 10 Oktober 2003 18:07 «» deur: TJ
Re: lugverkoeling wie weet van
…(Dell) loop almal baie saggies en ek soek nie enige "whitenoise" nie, want dan kan ek nie die waterwerke in die tuin geniet nie. Skat met lugversorging sal ek in elk geval die deur moet toemaak, maar stilte is rustig met/vir klassieke musiek. Die vertek is klein 6m x 3m x 2m5 ("single garage"), maar die rekenaars hardloop hom gou-gou warm. Panasonic klink goed en ek sal skree vir installeer (Gauteng) as ek een handelaar kan kry wat terugbel - die mense soek nie besigheid nie! :-) TJ…
25 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Ma., 06 Oktober 2003 20:37 «» deur: bouer
Re: Gedigte
…"Pieter wrote > Ek soek 'n gedig genaamd Somer of Hoeveld van CM van Den Heefer Ons redelike ou uitgawe van die Groot Verseboek het nie so 'n gedig van CM van den Heever nie. Daar is wel 'n gedig van Toon van den Heever met so in titel. Indien dit is wat jy soek, kan ek dit aanstuur. In die Hoëveld In die Hoëveld, waar dit oop is en die hemel wyd daarbo, Waar kuddes waaigras huppel oor die veld, Waar 'n mens nog vry kan asemhaal en aan 'n God kan glo, Staan my huisie, wat ek moes …
26 Forum: Onderwys & opvoeding «» Gepos op: Di., 30 September 2003 07:25 «» deur: Sandvlooi
Re: Apartheid in Franse skole
…se toerusting wil verwyder nie, dan soek die nuwe lisensiehouer sê x% kommissie op hul produksiegetalle. Nou soek ek by jou daai blanke politici wat so ryk geword het........ Jy is reg as jy sê ons het 'n pragtige land, maar dit maak jou net meer hartseer as jy dien hoe die infrastruktuur vernietig word onder die nuwe bedeling. Dis heel toevallig dat ek gister met 'n ou oom gepraat het wat vir my houtwerk moet doen, en hy vir my sê dat hy die Superintendeur van Werke: Hospitale in Windhoek was en …
27 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Di., 30 September 2003 02:26 «» deur: bouer
" Naaldekoker " deur D.J. OPPERMAN
D.J. Opperman Naaldekoker Ek is die grys skrik wat soek tussen biesie en klip na water, soek na my beeld in jou met die trillende spel tussen vlug en skielike self-aanskou.
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 14 September 2003 14:22 «» deur: Suidwester
Re: Nujoma se uitdaging....
…5 bladsye lank, die beste is soek op Google vir Windhoek Observer en soek deur vir die afgelope 3 weke se Saterdagkoerante. Gister s'n het die een gedra van die verslag en 3 weke gelede die uitdaging aan Nujoma. "Suzanne" skryf in boodskap news:3f643ade$0$35693$1b62eedf@news.wanadoo.nl... > Heb je een scan van het artikel of een link? > > Grt emmy > > > "Suidwester" schreef in bericht > news:3f642e26.0@news1.mweb.co.za... >> Enigiemand wat Namibië…
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 11 September 2003 18:19 «» deur: jcw
Re: Ons Misdaad
… moet vra vir sigarette, as hy plain gee dan soek hulle filter en hulle moer hom, as hy filter gee dan soek hulle plain en hulle moer vir hom. Hasie is mos nou nie iemand wat onnodig van die werk afbly nie, en hy sit die pad af werk toe. Sy ou skaftangetjie vat nou drie marmite broodjies minder as gister van al die duike, sy arm is in gips en sy een oor het dertien steke in, maar Hasie is blymoedig van gees en hy gaan aan. Olifant en renoster keer vir Hasie voor en vra vir hom vir sigarette, …
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 06 September 2003 10:49 «» deur: Suidwester
Re: Wie is Keohane?
…histeries raak.....is dit bloot domgeid of soek hulle sensasie agter elke klip? Moet mens nie begin soek wat sit agter Keohane se aantygings nie? Is hy nie 'n Australiër nie? Hierdie tipe van ding kan mooi die hele WB poging van die Bokke mooi opdonder! "Jonas" skryf in boodskap news:bjc78d$ame$1@ctb-nnrp2.saix.net... > Wie is Keohane en watse soort mens is dit die - wat R50,000-00 per maand > verdien en dan flou binnekring-stories "lek". Stories wat groot skade…
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 21 Augustus 2003 11:09 «» deur: Glücklich
Re: idols is `n comic strip
…of hoe? Dis maar affrimative action hulle soek nie die beste talent nie, hulle soek "a re-pra-sen-ta-taf" wenner. Het jy dan nie geweet nie "almal het gelyke regte", sommige groepe se regte is net meer gelyk as ander. "Elaine" skryf in boodskap news:3f423b72$0$227@hades.is.co.za... > Ek en my man het gister presies dieselfde ding gesit en dink. In die eerste > groepe is net wittes deur, uit groepe waar die wittes konstant in die > minderheid was, maar die …
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 17 Augustus 2003 20:11 «» deur: DiDi[1]
Verstrooidheid in alle heftigheid
…motorhuis, het ek voel voel oor die muur gesoek na die skakelaar, om die ligte van die motorhuis af te skakel. Eers toe ek dit vind, en voel dat dit in die af posisie is, het ek besef waarmee ek besig is. Ek vergelyk dit met die dag wat ek my motor genader het met die sleutels in my regterhand, met my linkerhand in my linkersak gesoek het na die sleutel, en toe ek dit nie daar kry nie, die sleutel oorgesit het in my linkerhand, en met my regterhand in my regtersak verder gesoek. Omgedraai om te gaan soek …
33 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 14 Augustus 2003 15:26 «» deur: Elaine
Re: Uitlokking: Skuldig of nie?
…selfoon, en ek gaan uit op straat daarmee soek ek mos om beroof te word? Dis dieselfde redenasie. Net omdat jy mooi aantrek en "afshow" wat jy het, is dit nie te sê jy soek om aangerand of sleg behandel te word nie. E "Suidwester" skryf in boodskap news:3f3b395c.0@news1.mweb.co.za... > Eintlik stem ons saam, maar ek wil weet wat is die vrou se aandeel daarin as > dinge met 'n man skeefloop? Ek meen, as jy met 'n gelaaide AK47 in Soweto > in die nag gaan paradeer, dan …
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 11 Augustus 2003 06:46 «» deur: Suidwester
Re: Doodstraf?
…ou bok niks positief het om te sê nie, dan soek sy spelfoute........en dis omtrent altyd. Lyk my die ou dier soek geselskap? "Jonas" skryf in boodskap news:bh5te4$ev$1@ctb-nnrp2.saix.net... > Anti - ja - ons moet ons maar tot die onderwerp beperk. Jy wil tog nie as > die speltjekker bekendraak nie? > "Glücklich" wrote in message > news:morZa.12674$vK4.2153@fe05.atl2.webusenet.com... >> OOOOH.. Verrsigtig nou Frikkie, dis 'n grooter misddaad om verkkeerd te &…
35 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 04 Augustus 2003 18:43 «» deur: DD
Re: hoi - hoi
…uot;properties" van 'n boodskap te kyk. Soek na die veld wat sê: NNTP posting host. As jy Outlook Express gebruik dan regs kliek jy op die boodskap, en kies "properties". Dan "details". Kyk na die "message source" Soek nou vir 'n lyn wat lees "NNTP-Posting-Host:" en maak 'n nota van die adres wat jy daar sien. As voorbeeld gaan ek myne gebruik. Dit is "65.8.185.13" Gaan nou na En tik daardie adres daar in (by die "do stuff" ) en voila -…
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 28 Julie 2003 06:42 «» deur: Henri
Re: Afrikaans Volkslied
…Ek het al gesoek op die internet. Ek sien nie eers Mimie se musiek te koop nie. Partykeer help dit om vir die kunstenaar te bel of te skryf. Ek het eenkeer vir Jannie du Toit geskryf en gesê sy LP's is swak gehalte, want die goed trek krom. Dit was nog voor CDs daar gewees het. Ek kon dit nie glo nie, die volgende week ontvang ek toe twee nuwe plate in die pos. Bel vir Mimie en sê jy soek daardie liedjie. Sy sal dit dalk baie waardeer. Jy kan ook na die CD winkels toe gaan laat hulle op hulle rekenaar kyk…
37 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 12 Julie 2003 10:24 «» deur: Elaine
Re: Kersgeskenkwenke
…ie. Ek luister as hulle vir my sê wat hulle soek. Ek's maar otherwise, dis baie moeilik om vir my 'n geskenk te koop. Ek sal eerder 'n DVD of 'n boek wil hê voordat ek parfuum of juwele soek. Meeste mans kan ook nie verstaan dat ek nie daarvan hou om parfuum te kry nie. Dis die stupidste geskenk wat iemand my kan gee. Elaine "Suidwester" skryf in boodskap news:3f0fbafd.0@news1.mweb.co.za... > Klink na logika..... Een ding wat my altyd gooi is die vroumense oor die > algemeen se …
38 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 05 Junie 2003 20:57 «» deur: Elaine
Re: Vadersdag
…ek kan vir jou sê dat baie meisies mans soek wat presies soos hulle pa's is. Ek het en my susters het, nie een van ons het daarin geslaag nie, want geen man kom naby aan die kwaliteit wat my pa is nie. Ek is gelukkig dat ek 'n baie goeie pa het, hy sal sonder om twee keer daaroor te dink sy lewe vir my gee, en 'n man sukkel nie met sy meisiekinders nie. Ek en my pa is baie na aan mekaar, en as kind het ek en hy soms aande om geredeneer oor allerhande strooi. Ons is baie dieselfde, ons is altwee naguile…
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 20 Mei 2003 14:28 «» deur: Suidwester
Re: Hollander sterf in Namib
… nie terug nie en dat hulle na jou moet gaan soek. Nou is dit so dat die toersite van punt to punt ry en nie terugkeer na die vorige plek toe nie, maar soos die mense besprekings maak by verblyfplekke kan hulle ook versoek dat die mense moet let op hulle aankoms. Die belangrikste is egter om nie alleen te ry nie.....veral nie as jy die woestyn nie ken nie. Hier is gat sien so maklik is net nie waar nie. So 'n paar jare gelede het 'n ou naby Hentiesbaai selfmoord gepleeg in sy bakkie nie ver van …
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 19 Mei 2003 19:55 «» deur: Elaine
Re: Aborsies en Prostitusie
…nee, ons Mammies leer ons mos dat dit 'n plig en nie 'n plesier is nie. Dalk die dat party vrouens hulle lywe beginne verkoop vir geld - hulle weet wat hulle mis, en die manier hoef hulle nie mans te gaan loop soek nie, mans soek hulle! E "Suidwester" wrote: > Nou kom jy by. Vroumense pluk mos gedurig 'n trousertifikaat uit en al wat > die ou wil doen is vir haar bietjie plesier te gee.................wat is > dit met julle vroumense dat julle nie vir die plesier kan vry nie…
Bladsye (96): [ «    1  2  3  4  5  6  7  8  9  10  11  12  13  14  15  16    »]

Tyd nou: Sa. Jan. 03 21:08:34 UTC 2026