| |
3830 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 17 Mei 2000 00:00 «»
deur: Tobie de Villiers
Re: het jy geweet?
weet jy hoe lank soek ek al daai foto. ek het as kind die foto gesien en die artikel gelees.
was die aapmens dan nie deur duitse wetenskaplikes in argentinia 'gemaak" nie?
--
skryf in boodskap news:39224D9E.90B895A@eskom.co.za...
>
> Daar is in die britse kultuur historiese museum in London 'n
> foto van 'n baster tussen 'n aap en 'n suurstofdief,
> die ding se naam was Juliana en het 13 jaar geleef voor dit gevrek het.
>
> Laat mens dink!!!!
>
|
| 2 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 16 Mei 2000 00:00 «»
deur: ferdinand
Re: boesak
…
[/color]
> Net een. Assebliefies tog? Ek belowe vir jou ek ry môre en gaan koop hom.
> En moenie kom met Wally Serote en daai anti-apartheid gesanik-stront nie asb
> want dit is nie literatuur nie.
>
> Of gaan jy vir vertel dat Shakespeare swart was?
>
> EEN TITEL OM VADERSNAAM FERDI!!>>
P.S. Sorry ek het die onderskeie titels vergeet, maar doen 'n Internet
search. Soek vir wenners van die Nobelprys vir letterkunde.
P.P.S. ....er.... jy weet seker wat die Nobelprys is…
|
| 3 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Di., 16 Mei 2000 00:00 «»
deur: Git
"Kak" deur Git
…maan skeun
in die agter sit 'n meisie,
by die naby boom
en rook 'n skyfie
Die donker maan
die son skyn
die berge berg
die see maak geraas
Die voels is in die berge
die berge is vol hotnots
die hotnot is vol kak
'o die heerlikke ding
Die wind vie
die sand blass
die voels is in die berge
en n boy loop naby
n boy, n boy
'o die boy,
hy kom my tuin reg maak
ek soek n boytjie
Die stof is mooi
die ou berge skree
die vuil ou kak in the berge
net soos my lieflikke ou oom
'O hoe lekker kry ek nou!
Git…
|
| 4 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 15 Mei 2000 00:00 «»
deur: loes&patrick
Re: kak mentaliteit
…baie gemaklik, oplossings te bedenk en te soek en te probeer andere
insenders van bootskappe te begryp en hulle nie verbaal af te straf in skeld
woorde. Bly by jou eie punt en viral respekteer die menings van andere insenders
ook as dit jou eie mening geweld mag aandoen. Skelde en skeldwoorde gee slegs
'n persoon sy eie baie swak posisie weer. En is viral onbeleefd !
Patrick
In article , Reenen van Niekerk
wrote:
> Ek merk dat hier 'n paar mense deesdae is wat 'n kak mentaliteit het.
>…
|
| 5 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 13 Mei 2000 00:00 «»
deur: Paul van Deventer
Re: Afrikaans Theatre
… ondersteun nie...
Paul wat net moeilikheid soek...
skryf in boodskap news:391CC68E.3FB7D0DA@home.com...
> Reenen van Niekerk wrote:
>
>> Gloudina
>>
>> As ek jou reg verstan as jy iets teen die regering se in Kanada word jy
>> afgedank. Mag jy dan nie jou se se daar nie. Ek dog dis die een hoeksteen
>> van demokrasie dat jy mag se hoe jy voel.
>>
>
> As jy 'n staatsamptenaar in Kanada is, is jy veronderstel om die
> wette van die land uit …
|
| 6 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 11 Mei 2000 00:00 «»
deur: Dries Venter
Re: Afrikaans Theatre
….
> My naam is Peter Terry; ek is die hoof van die Drama-afdeling hier by
> die Staatsteater Pretoria.
>
> Ek is besig om nuus omtrent ons nuutste drama op die internet te
> versprei en die boodskap hieronder is in Engels. Ek vra verskoning
> daarvoor, maar dis tog deesdae die maklikste / algemeenste taalmedium...
Wel meneer Terry, as dit jou houding oor Afrikaans is, dan kan jy en jou
Staatsteater maar in julle m**r in vlieg, ek sal my 'kultuur' op 'n ander
plek gaan soek.
Dries …
|
| 7 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 11 Mei 2000 00:00 «»
deur: foilcut
Het enige iemand al die landswapen ?
ERNSTIG - Ek soek dit vir 'n kliënt ?
Groete
Susan
(foilcut)
|
| 8 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Di., 09 Mei 2000 00:00 «»
deur: Samuel Murray
Gereformeerde Huwelijksformulier (gevra)
…ons eie
trouformulier ingewerk word. Ons soek nie die Vrygemaakte Gereformeerde
Kerk s'n nie, ook nie die sogenaamde Swartkouse (ek bedoel geen
belediging nie) nie, maar die doodgewone Gereformeerde Kerk (of selfs
Hervormd-Gereformeerde Kerk) s'n.
Kan iemand asseblief vir my daardie formulier stuur? My e-posadres is
smurra...@yebo.co.za (verwyder die "REMOVE"), en ek sal dit waardeer
as dit na my e-posadres gestuur kan word. Of dalk ken iemand dalk 'n
hulpvaardige webwerfadres...?
Samuel …
|
| 9 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Di., 09 Mei 2000 00:00 «»
deur: PAT
Re: Gereformeerde Huwelijksformulier (gevra)
…jy die Dopper kerk sin Samuel? Wat is die groot verskil tussen hulle
huweliksformulier en 'n ander kerk sin, en kan julle nie julle eie een
opstel nie?
Pat
Samuel Murray wrote in article
...
> Hallo daar.
>
> Ek en 'n Nederlandse vriendinnetjie gaan binnekort trou, en sy sou graag
> wou hê die Gereformeerde Kerk se huweliksformulier by ons eie
> trouformulier ingewerk word. Ons soek nie die Vrygemaakte Gereformeerde
> Kerk s'n nie, ook nie die sogenaamde Swartkouse…
|
| 10 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 07 Mei 2000 00:00 «»
deur: Leendert van Oostrum
Re: Waarde van hierdie Nuusgroep - indien enige!
…soek my nog orals, nie waar nie?
skryf in boodskap news:3908EA70.ED27D5D8@home.com...
> A.S. Pris wrote:
>
>> Also sprach ferd...@icon.co.za (Ferdi
>> Greyling)
>> -> Het die Switser die odd mens wat met hom verskil het, op die
>> -> brandstapel lat verbrand nie?
>>
>> Nee, dit was sogenaamde hekse. Ai, antie
>> Gloudina, jy is gelukkig in 'n beter eeu
>> gebore...
>
> Haai Leendert, ek sien nou die dag tweefotos van jou op …
|
| 11 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 06 Mei 2000 00:00 «»
deur: crunch (()) :c 8 |]]
And so say all of us.........
… ander konstellasies beplan
en regverdiging soek vir die Grensoorlog.
Julle was die eerste geslag Afrikaners wat jul kinders afgevaardig
het om vir julle te gaan sterf.
Dié wat nie jul gek drome wou verdedig met die wapens wat julle aan
ons uitgereik het nie, is tronkstraf opgelê; of, erger: mal verklaar.
Tóé het hulle al gesê die stelsel is te gek vir woorde - dié wat
destyds al begryp het, is "skisofrenies en ongeskik vir militêre
diens" verklaar.
En u? Waar was u? U het u in u…
|
| 12 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Di., 02 Mei 2000 00:00 «»
deur: Samuel Murray
Re: Bevorder Afrikaans op die Internet
…Internet word deur Weblesers en
>> Soekprogramme as Engels gekassifiseer. Help ons om dit te verander.
>> Vir meer inligting sien: http://www.onwe.co.za/frank/afr/index.htm
>
> Wat vreemd. Als ik op Altavista (mijn favoriete zoekmachine) zoek en ik kom
> een Afrikaanse pagina tegen, dan wordt die meestal geklassificeerd als
> "Dutch".
Daar is twee maniere om die taal van 'n bladsy te bepaal.
Die een is om in die html-kode self aan te dui dat dit 'n …
|
| 13 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 30 April 2000 00:00 «»
deur: Gary Bartholomew
Re: Wat dink julle van ons nuwe landswapen ?
…die landswortels weer die water
moet gaan soek?
>
> op aarde.>>
>
> Ek verskil. Dis baie, baie mooier as die ou vlag wat nog altyd maar 'b
> pretty lelike ding vir my was.
> Maar die nuwe een se krake wys as n mens 'n stadion vol mense dien wat
> dit rondwaai. Te veel kleure. Dit raak so half "grys" en "dof" omdat
> daar te veel kleure in te veel strepe is.
>
Miskien moet die ouens wat die vlag wedstryd toe vat 'n grote op stukke
karton maak en…
|
| 14 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 30 April 2000 00:00 «»
deur: KaapseKind
Re: Seressekaroo
Grootgeword in Ceres.
Bly nou in die Kaap, maar die Karoo van Ceres was ons naweekplek.
Mens hoef nie in Londen te wees om dit te mis nie!
By die see... soek die Karookoppies en Boerneef
|
| 15 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 30 April 2000 00:00 «»
deur: Anri Schramm
Re: Katjiepiering
… nie...so
nou kan ek na die antwoorde begin soek...so ek dink ek sal nou verder kom
met Gardenia jasminoides!
Anri
pe...@nae.de schrieb in im Newsbeitrag: 390C3BD6.BCD2B524@home.com...
> Anri Schramm wrote:
>
>> Wat is die latynse naam van Katjiepiering plant?
>
> "Gardenia jasminoides
> Family : Rubiaceae
> Named after Dr Alexander Garden, Scots
> correspondent of Linnaeus, 1730-1791
> Originally from China
> Commonly called Cape jasmine or …
|
| 16 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 29 April 2000 00:00 «»
deur: Reenen van Niekerk
Re: REENEN van Niekerk het 'n groot probleem
…die
>ander wat altyd reg is om die Vierkleur te waai nie, is dit jy wat dink hulle
>kan andersdenkendes doodskree deur hulle te verkleineer deur opmerkings
>te maak oor seks. Gaan soek hulp.
>
>Terloops, hoekom spel jy nie my naam reg nie?
>
Die tannie met die merkpen, nog nooit verander nie
>Die tannie wat wonder of dit Oom Kallie se invloed
>in sekere kwartiere van die Afrikaner-gemeenskap
>is.
>…
|
| 17 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 28 April 2000 00:00 «»
deur: Reenen van Niekerk
Re: REENEN van Niekerk het 'n groot probleem
…nie Frikkie is of een van die
>ander wat altyd reg is om die Vierkleur te waai nie, is dit jy wat dink hulle
>kan andersdenkendes doodskree deur hulle te verkleineer deur opmerkings
>te maak oor seks. Gaan soek hulp.
>
>Terloops, hoekom spel jy nie my naam reg nie?
>
Die tannie met die merkpen, nog nooit verander nie
>Die tannie wat wonder of dit Oom Kallie se invloed
>in sekere kwartiere van die Afrikaner-gemeenskap
>is.
>…
|
| 18 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 28 April 2000 00:00 «»
deur: Bep Nieuwhof
REENEN van Niekerk het 'n groot probleem
…oor julle tonge. As dit nie Frikkie is of een van die
>ander wat altyd reg is om die Vierkleur te waai nie, is dit jy wat dink hulle
>kan andersdenkendes doodskree deur hulle te verkleineer deur opmerkings
>te maak oor seks. Gaan soek hulp.
>
>Terloops, hoekom spel jy nie my naam reg nie?
>
Die tannie met die merkpen, nog nooit verander nie
>Die tannie wat wonder of dit Oom Kallie se invloed
>in sekere kwartiere van die Afrikaner-gemeenskap
>is.
>…
|
| 19 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 26 April 2000 00:00 «»
deur: ferdinand
Re: Kan iemand dalk onthou
On Thu, 27 Apr 2000 00:08:53 +0200, "Riaan" wrote:
watter soort musiek soek jy?
|
| 20 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 25 April 2000 00:00 «»
deur: Doos[1]
Re: prop...@aol.com
…soek om te sink, Grilling.
Jy't my nooit geantwoord oor "guts" nie. . . . .
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:390659b4.1367440@news.is.co.za...
> On Tue, 25 Apr 2000 01:34:30 GMT, "Phatti"
> wrote:
>
> >
>
> Wat is dit met jou?
> In die eerste plek lyk dit of jou gunsteling aanvalsmetode is om sg.
> persoonlike details van mense op die nuusgroep te plaas, dan skuil jy
> self agter 'n vals naam en dan het jy die ding wat jy nou …
|
| 21 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 25 April 2000 00:00 «»
deur: lou[1]
Re: Christchurch
ProPacem wrote:
>
>> "Capetown" sax...@icon.co.za
>
>> Enige afrikaners in Christchurch?
>> Kontak my asb....ek wil meer uitvind oor NZ.
>> Lewens kostes per maand ens.
>
> Nou wonder ek wat Afrikaners kwalifiseer om hierdie vrae te beantwoord op 'n
> manier wat SUID-afrikaners nie kan nie.
Miskien soek hy die indruk vanuit 'n wit afrikaans sprekende :) oogpunt?
En hoekom vra jy? Of is jy al weer op jou rasse waentjie?
|
| 22 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 25 April 2000 00:00 «»
deur: Doos[1]
Tannie (cont)
…self kinders wil he nie, en dan 'n moeder soek
> wat hulle as geskik vir hulle nageslag beskou.
Uitstekende idee!!
Dus moet ek "single" bly totdat ek
voel ek wil voortplant en gaan soek dan 'n middeljarige vrou
op die brink van menopause?
> dit omdat jy so oninteressant
> en selfsugtig in die bed is, dat sy maar enige ekskuus gryp om
> nie vir jou daar te ontmoet nie.
Korrek, ek probeer beslis ons bed vermy, ek verkies haar "best friend's" se
plek.
2 +1 = yum-yum.
(Ek…
|
| 23 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 24 April 2000 00:00 «»
deur: Anoniem
Re: Kommunikasie: Kuns of 'n Klug
…eding. (En ek glo
dat hierdie nuusgroep 'n "suksesvolle" nuusgroep
is.) En die eerste ding wat ek dink mens moet verstaan, is dat die
mense wat hier pos, HIER GESELSKAP SOEK. Dis soos 'n
laataand byeenkoms. Hier stry 'n klompie oor die politiek. Daar
stry 'n klomp oor die godsdiens. Hier sit een en steek die draak
met iemand se opinies. Daar "stroke" iemand iemand anders se
ego. Maar wat die botoon vier, is dat mense met mekaar wil
praat. Anders sal hulle nie terugkeer nie.
Gloudina…
|
| 24 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 24 April 2000 00:00 «»
deur: KaapseKind
Waarde van hierdie Nuusgroep - indien enige!
… uiteindelik ook toe Nuusgroepe ontdek.
Nou soek ek 'n tuiste.
My instink vertel my dat die een met Afrikaans in die beskrywing behoort te
werk.
Ek sou graag wou verneem of dit die moeite werd is om rond te hang.
Natuurlik sal talle hier my aansê om self te ontdek, maar daar is min dinge
wat my oortuig soos "word-of-mouth" tweedehandse uitsprake. Wat kan ek leer
uit julle ondervinding(s)? Wat is die moets en moenies? (Ek het klaar
redelik gou agtergekom dat hierdie 'n speel/mynveld vir …
|
| 25 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 24 April 2000 00:00 «»
deur: KaapseKind
Regstelling: Taalkundig
…later:
Ekself het geskryf:
> Dis presies waarna ek opsoek was!
> My dank ook aan Bryan (die ontwerper) wat mense soos my in ag neem.
Vir die puriste hierbinne, enkele regstellings en aplogie oor die res
(sommer ook vir komende skrywes):
(1) "opsoek" = "op soek"
(2) "mense soos my" = "mense soos ek"
Sal voortaan versigter wees, of bloot besluit dit maak nie saak nie.
Whichever comes first.
Jammer, ek's verveeld genoeg vandag om my eie foute reg te maak…
|
| 26 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 24 April 2000 00:00 «»
deur: ferdinand
Re: Waarde van hierdie Nuusgroep - indien enige!
…in die swart jas wel gese[/color]
> het, en hoe wat hy bedoel verdraai is, veral in SA deur
> jy-weet-wie vir jy-weet-watse-doeleindes.>>
Het die Switser die odd mens wat met hom verskil het, op die
brandstapel lat verbrand nie?
Indien wel, was hy seker 'n goeie voorbeeld!
dat samsara en nirvana dieselfde is.>>[/color]
So, hou op soek. Chill out en begin joll. As jy gepredestineer is, sal
dit mos na toe kom!!
Van die man wat gepredestineer is om te sien hoe die Cats die S12 wen…
|
| 27 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: So., 23 April 2000 00:00 «»
deur: Samuel Murray
Re: Vir Arthur - 'n gedig oor Strandlopers
…afrikaanse noointjie getroud, en het onderwyser
geword. Die se seun het ook met dieselfde familie getrou en het ook
onderwyser geword. Teen daai tyd was die Murrays afrikaans.
Die naam "John" het toe uitgesterf in ons familie, maar my kleinboetie
het hom toe weer gekry.
Toe ek in E-burgh was het ek perbeer om die ding na te soek, maar die
rekords voor 1815 is skraps (dit was Skotland se eerste sensus) en ek
kon niks kry nie. "John Murray" is seker die algemeenste naam in
Skotland…
|
| 28 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 21 April 2000 00:00 «»
deur: Dries Venter
Re: SA Polisie(phatti)
…en sien 'n ou met die vinger omhoog - hy soek
taxi Mamelodi se kant toe. Ons stop toe, want daar is so 'n eienaardige
hoop langs hom. Toe die deur oopgaan, begin hy ook sonder meer inlaai. (Die
binneliggie het nie gewerk nie en dit was pikgitdonker) Uit sy praat herken
ons hom as 'n kleurling, waarskynlik van Eersterust. Kom 'n TV, rekenaar,
hi-fi - ons vermoed al BAIE sterk dat dit gesteelde goed is. Hy klim ook
uiteindelik in, en ons maak die skuifdeur toe en in die rondskuif om plek
vir hom …
|
| 29 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 20 April 2000 00:00 «»
deur: Doos[1]
Re: Intelligensie ?!
…self kinders wil he nie, en dan 'n moeder soek
> wat hulle as geskik vir hulle nageslag beskou.
Uitstekende idee!!
Dus moet ek "single" bly totdat ek
voel ek wil voortplant en gaan soek dan 'n middeljarige vrou
op die brink van menopause?
> dit omdat jy so oninteressant
> en selfsugtig in die bed is, dat sy maar enige ekskuus gryp om
> nie vir jou daar te ontmoet nie.
Korrek, ek probeer beslis ons bed vermy, ek verkies haar "best friend's" se
plek.
2 +1 = yum-yum.
(Ek…
|
| 30 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 19 April 2000 00:00 «»
deur: Anoniem
Re: Intelligensie ?!
…self kinders wil he nie, en dan 'n moeder soek
wat hulle as geskik vir hulle nageslag beskou.
Mens moet die vraag ook vra: as die vroumens nou werklik
nie geinteresseerd in jou is nie, is dit omdat jy so oninteressant
en selfsugtig in die bed is, dat sy maar enige ekskuus gryp om
nie vir jou daar te ontmoet nie. Enige man wat weet hoe om 'n
vrou te plesier, sal die vrou uit sy hand laat eet. Probeer dit 'n
bietjie.
> Die rol wat die natuur aan julle gegee het is om stil te bly en voort te
> …
|
| 31 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 19 April 2000 00:00 «»
deur: Anoniem
Re: GLODINA SE PROBLEEM
… wag, dan begin 'n verregse
ouseksuele innuendoes maak. Wat is dit met julle? Hoekom rol die gepraat
oor seks altyd so los oor julle tonge. As dit nie Frikkie is of een van die
ander wat altyd reg is om die Vierkleur te waai nie, is dit jy wat dink hulle
kan andersdenkendes doodskree deur hulle te verkleineer deur opmerkings
te maak oor seks. Gaan soek hulp.
Terloops, hoekom spel jy nie my naam reg nie?
Die tannie wat wonder of dit Oom Kallie se invloed
in sekere kwartiere van die Afrikaner-gemeenskap
is…
|
| 32 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 18 April 2000 00:00 «»
deur: Reenen van Niekerk
SA Polisie(phatti)
Ek wil nie snaaks wees nie maar ek sal te skaam gewees het om so iets te
skryf. As jy so iets gedoen het hoort jy en die sogenaamde polisiemanne
erens anders en dit is in n tronk.
Dit is nie die tipe stories wat ek soek nie.
Stuur dit aan iemand wat n siek boek skryf
Reenen van Niekerk
|
| 33 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 18 April 2000 00:00 «»
deur: Gary Bartholomew
Re: SA Polisie(phatti)
…gesprek).
As jy wel na daardie borgaansoek wat ek van gepraat het verwys, dan kan ek
myself nie verdedig nie. Dis 'n skaamtesaak, maar moet 'n mens net die goed
wat jy gedoen het, onthou. Mens kan 'n ding verstaan, sonder om dit te
aanvaar. Wat daar gebeur het is onaanvaarbaar, maar miskien verstaanbaar.
Verstaan, as jy wil, of weier om te verstaan. Jou keuse. Met jou ervaring
sal jy weet dat die eerste uur van die dag by die hof chaoties is. Almal
soek aandag, onmiddelik; nuwe sake kom laat in…
|
| 34 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 18 April 2000 00:00 «»
deur: jgdebeer
Die slegte ou dae van Apartheid
…boere moes hande-arbeid in die myne
gaan soek. Daar is hulle deur die uitlander-mynbase verneder en vertrap
sonder dat hulle enige regte geniet het.
'n Boeremens kon vergeet van 'n staatsdienspos. Armblankeskap was 'n
algemene verskynsel.
Nogtans het die Boerevolk hom nie op apartheid of menseregteskendings of
agtergeblewenheid beroep nie. Hy het gewerk en presteer en daardeur algaande
'n volwaardige plek in sy eie land se ekonomie verwerf.
Die staalbedryf, die spoorweg en uiteindelik die wapenbedryf, …
|
| 35 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 18 April 2000 00:00 «»
deur: Doos[1]
Re: Leswin Laubscher
… lag.
Hoekom?
Probeer jy iemand beskerm, of soek jy simpatie?
> Maar hy het dit met
> een van ons seuns bespreek. Hy was van opinie dat
> die pos van die adres self nie krimineel is nie.
No shit, Sherlock!
> Maar die uiter van die woord "briefbom" wel.
Ja?
> Hy het ons
> aangemoedig om, bietjie net vir die grap, die Ottawa
> polisie te vra om die London polisie te kontak, en 'n
> waarskuwing aan Charles van der Wath te gee.
En hulle sou hom waar vind?
>…
|
| 36 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 16 April 2000 00:00 «»
deur: Anoniem
Re: Gloudina oor taal
…stres het hy deurge-
gaan in die ou bedeling?) dat iets moet meegee. Op die oomblik
lyk dit of hy deur vloek en onsmaaklike taal sy stoom probeer
afblaas. Dis egter 'n uiters negatiewe manier van doen. As ek hy
is, gaan soek ek professionele hulp. Daar moet gesonder maniere
wees om daardie energie en stres te hanteer. Hier in Kanada het
hulle nou klinieke spesifiek vir mense wat in die wet praktiseer,
want hulle weet dat dit een van die hoogste stres soort werke is.
Die tannie wat vry diagnoses maak…
|
| 37 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 14 April 2000 00:00 «»
deur: Reenen van Niekerk
Re Gloudina
…der. Ek het onder andere in die Interne
ondersoekeenheid gewerk. Ek was van die eerstes wat die eenheid in die Kaap
begin het.
Die probleem is jy werk jou gat af om die persone te aresteer en more loop
hy weer buite rond.In een geval het ek n verkragting saak ondersoek van n 7
jarige dogtertjie.Ek hoef seker nie uit te brei hoe sy gelyk het nie.Na 8
maande se gesoek het ek die persoon gearesteer en hy was skuldig bevind
waarop ek baie bly was. Sy vonnis was maar egter 7 jaar gewees. MAAR nou kom
die ander…
|
| 38 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 10 April 2000 00:00 «»
deur: Anoniem
Re: oorseese strontgatte
…pure
barbaarsheid. Al daardie mense wat wette gemaak het en mense verwyder
het uit plekke waar hulle gebore is en hulle hele lewe gewoon het, en hulle
gestuur
het na barre tuislande, hulle was barbare. Moenie dit op "apartheid" blameer
nie. Mens kan seker apart wees en nog sy selfrespek en menslikheid behou.
Die klomp thugs wat aan die bewind was, veral in die tagtigerjare in SA, hulle
was sommer net pure barbare.
Die tannie wat soek na die verraaiers van die Afrikaner se menslikheid.
>…
|
| 39 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 09 April 2000 00:00 «»
deur: Gary Bartholomew
Re: Moet op "ek" ook 'n dakkie?
…->
"American International"
Daarna as 'n mens eers 'n ^ tik, en daarna onmiddelik 'n e, dan kry 'n mens
'n ê. Om " te tik moet 'n mens eers " tik, en dan die "spacebar", anders
doen dit vreemde dinge. Een van daai vreemde dinge is handig: tik " en dan
onmiddellik daarna e, dan kry jy ë.
Moontlik is my rigtings na "American International" nie heeltemal korrek
nie, maar soek "American INTERNATIONAL" en as jou hom kry sal jy daarna
regkom…
|
| 40 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 04 April 2000 00:00 «»
deur: Dries Venter
Ons begrawe weer die koeie...
…gee, en hulle het dit uitgewerk, hulle soek
A. Die snaakse/tragiese in di'e verhaal is dat A kleiner was as Y, maar
hulle wou dit so h^e. Boonop het hulle toe in Mandela-village gaan bly,
waar hulle iemand anders moes betaal om te bly. Selfs nadat my Pa vir hulle
mooi verduidelik het dat hule nou slegter daaraan toe was as voorheen, het
hulle aangedring daarop dat hulle net die kontantloon wou h^e. Weereens,
vir my onverstaanbare optrede.
Shieee, nou genoeg gepraat.
Groete
Dries
Ferdi Greyling wrote…
|