Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
3830 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 19 September 2000 00:00 «» deur: Elaine
Re: Rassisme/Apartheid
…click jy en kies "source" dan soek jy heel aan die source code die "author" van die site se naam, jy sal sien daar staan eenvoudig Elaine. Dis ek daai. Jy kan sommer my baas se email adres daar kry en dan vra jy vir haar hoekom my man vir my die werk moes kry. Sy't haar eie besigheid en dit gaan soms maar broekskeur. My man moes vir my die werk kry want (EN LEES MOOI) MY VEL IS WIT, EK KON NIE WERK KRY NIE A.G.V DAARVAN!!! Die Botswana ding is nog in die weegskaal. Ons het nog nie …
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 18 September 2000 03:02 «» deur: Anoniem
Re: The Country Run Properly?
… skryf hierbo Tannie. Dis hierdie blerrie Felina. > Sy't aan die slaap geraak en toe hel sy van die warm monitor af. My aandag > was bietjie afgetrek. Tannie hou nie daarvan dat jy die woord "blerrie" vir Felina gebruik nie. Nou wil tannie graag vir jou 'n vraag vra (en ek verwag 'n eerlike antwoord.) Weet jy wie Bliss Carman is, weet jy waar hy begraw is, en as jy weet waar hy begrawe is, bly jy in die dorp waar hy begrawe is? Die tannie wat wonder wat Felina op die monitor soek. Muise…
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 17 September 2000 00:00 «» deur: Anoniem
Re: The Country Run Properly?
Oorspronklik gepos deur: @home.com Oitaroh Margoloh wrote: > > Tannie-wat-krag-van-bo moet vra: Atta unsar >> thu in himinam, wieghnai namo theins... > > Heh? Dis Goties, Mossie. Maar ek moes eintlik diesimbole in Word gaan soek het, om dit reg te spel. Dis die eerste twee reels van die Onse Vader: Onse Vader jy wat in die hemele is, laat U naam geheilig word. Tannie Wulfila
4 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 16 September 2000 00:00 «» deur: Oitaroh Margoloh
Re: The Country Run Properly?
…Kanada in die winter? Nee Tannie. Mens soek mos maar net plantasies waar groter mossies meer sade uitdeel vir die gekwetter van kleiner mossies. Die Maritimes het maar relatief min mossies, en die sade is maar skraps. Hierdie mossie dink om te migreer na daai plantasie met die baie mossies en die moerse lang boom, jy weet, naby daai klomp water wat so raas. Hierdie mossie hou van die Kanadese plantasies, ongeag daarvan dat die takke soms blerrie koud en toegesneeu kan wees. Felina, dis nou my kat, help …
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 15 September 2000 00:00 «» deur: Reenen van Niekerk
Re: hoe spoor 'n mens iemnd op?
… skryf in boodskap news:Ddnw5.1694$tL4.43805@zonnet-reader-1... Meld die kar as gesteel aan... Dan soek die Polisie hom (dalk) vir jou! Diek Henning schreef in berichtnieuws 8psc3d$qq5$1@ctb-nnrp2.saix.net... My buurman het 'n motor by my gekoop, maar dit nooit oorgeplaas op sy naam nie. Toe het hy net oornag verdwyn. Die motor is m.a.w. nog op my naam (Wat vir my groot probleme kan veroorsaak.) Ek het sy volle name en sy ID nommer. Is daar 'n manier om hom op te spoor…
6 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 15 September 2000 00:00 «» deur: hotnotsgot
Re: hoe spoor 'n mens iemnd op?
Meld die kar as gesteel aan... Dan soek die Polisie hom (dalk) vir jou! Diek Henning schreef in berichtnieuws 8psc3d$qq5$1@ctb-nnrp2.saix.net... My buurman het 'n motor by my gekoop, maar dit nooit oorgeplaas op sy naam nie. Toe het hy net oornag verdwyn. Die motor is m.a.w. nog op my naam (Wat vir my groot probleme kan veroorsaak.) Ek het sy volle name en sy ID nommer. Is daar 'n manier om hom op te spoor?
7 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 14 September 2000 00:00 «» deur: Tobie
Re: Het jy 'n universiteits diploma nodig ......... get one free
…~~~ Liewe DD. Moet jy nou alewig moeilikheid soek, los nou vir Ferdi. Hy is die enigste een hier wat 'sense' praat ....... As my pappagaai niks moois het om te sê nie, bly hy stil, mens sal dink hy het al Salomo se Spreuke gelees. Ewenwel, ja ek sien jy loop ook op irc, lekker om daar te gaan chat, ek gaan gewoonlik op undernet se #newbies, daar kry jy die oudste geselsers, en so nou en dan 'n 'newbie' wat 'n vraag vra. Anders kry jy my ook op #politics, dit gee mens weer breër insig in wat wêreldwyd …
8 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 13 September 2000 00:00 «» deur: Elaine
Julle behoort die een te geniet
…op 'n ander nuusgroep, alt.html gaan hulp soek vir iets wat my baas nou weer raakgesien het, en konsuis wou doen. Almal...of meeste van die outjies daar, weet dat ek 'n Suid Afrikaner is, een ou het dit toevallig laat val, en hier is die reply wat ek in my mailbox van een van die Amerikaners afgekry het. Ek copy dit net so oor: "Well I suppose this trend is better then Apartheid, but you are still a nation of Nazi bastards who should be jailed for the mass murders, tortures and other crimes against …
9 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 10 September 2000 05:33 «» deur: Jenny[1]
Re: Pensioendag vir die oues van dae
… moeilikheid te wil maar in stede van om te soek vir 'n oplossing vir die probleem. het jy byvoorbeeld al daaraan gedink om daardie dag verlof te neem en te gaan volunteer om te help sodat dinge gladder en beter kan gaan? Sat, 9 Sep 2000 23:35:56 +0200:: "Tobie" skrywe: > dankie Sakkie, los haar maar uit my vriend, sy het nie > familie van 83 wat in wind en weer hoef te staan nie. ek > hoop dat sy nie eendag so hoef te staan nie. > > vriendelike groete (soos …
10 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 09 September 2000 16:24 «» deur: Bongoman
Re: HELP! Kaapstad verstik!
…is, moet jy maar 'n kopdokter gaan soek. Gaan stap 'n bietjie in die kindersale by die hospitaal rond en kyk hoe lyk kinders met asma, leukemie, kanker. Als per lugpos en met komplimente van Caltex. Ek, en nog derduisende Kapenaars, aanvaar dit glad nie. Ons vermoed lank reeds dat daar groot fout is -- die lug is eenvoudig vrot. Nou weet ons dit. En dit is nie ons bekwame regering of die groot maatskappye wat die toetse loop doen het nie. Opsaal! Ons ry maar eerder perd voor ons almal vrek! (Hoes, hoes…
11 Forum: Rekenaars & selfone «» Gepos op: Do., 07 September 2000 10:53 «» deur: a
Re: WEB DOMAIN HOSTING FOR THE LOWEST PRICES POSSIBLE
…; sal vinnig beweeg, want hy kry net wat hy soek. Wanneer ek "flash sites" doen, maak ek seker dat alles opgebreek is, sodat die besoeker nie kry wat hy nie wil hê nie. Ek beplan my "flash sites" op amper dieselfde manier hoe ek "framed sites" beplan vir gewone HTML. Flash is vinnig, maar: as jy die klank gaan stoot, dan gaan dit stadig wees; as jy die hele site stoot, dan gaan dit stadig wees; as jy iets stoot wat nie versoek is nie, dan gaan dit stadig wees en die …
12 Forum: Rekenaars & selfone «» Gepos op: Do., 07 September 2000 06:55 «» deur: hotnotsgot
Re: WEB DOMAIN HOSTING FOR THE LOWEST PRICES POSSIBLE
…kyk, sit ek voor die TV, voor die internet soek ek spoed en effektiwiteit (wat 'n woord!) Elaine schreef in berichtnieuws 39b6a3b1.0@news1.mweb.co.za... > After following - or trying to follow these post, I came to the conclusion > that the original spammer (I'm not sure who he is) doesn't have a clue about > webdesign and the work that goes into it, nor does he have a clue what he's > talking about. Sure you can do if for cheap, if you want to make a mess and > design your own page…
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 06 September 2000 21:25 «» deur: Londenboer
Re: Die tuislande
… onthou, vir wat ons vir hierdie redenasie as waar moet aanvaar, het die konflik hoofsaaklik in Natal gebeur. Die konfrontasies teen Mzilikazi het voortgevloei uit strafekspedisies om verdere uitbarstings te voorkom. Jy het nou baie vrae gevra, ek vra net een: Op grond van jou redenasie, sal jy die eerste een wees wat jou huis sal afstaan en teruggee aan 'n slagoffer uit die apartheids-era? Jou voorvaders het dit mos 'onwettig' gevat. Ek soek net 'n ja of 'n nee. Ek lees nie verder nie…
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 06 September 2000 10:21 «» deur: Git
Al ooit 'n GOONG-GUY gesin?
Haai julle, Het eenige een van julle miskien 'n GOONG-GUY gesin? Ek soek een, en mense se dat daar is baai in die land. Totsiens.
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 05 September 2000 20:36 «» deur: Londenboer
Re: Kanadese Polisie
…h, ek is die eerste om toe te geedat my Afrikaans iets te > wense oorlaat. (Ek is al darem 34 > jaar in Noord-Amerika.) Moet dan nie ander mense so uithaal oor hulle spelfoute nie. 'n Meer aanvaarbare woord vir my vir 'restriksie' sal 'beperkings' wees. > Watter ander dinge in die bostaande aanhaling is > "verfoeilike" Anglisismes? Ek wag op 'n antwoord. Nie in hierdie pos nie maar wel in ander. En moenie eers verwag ek gaan my tyd mors om voorbeelde te gaan soek nie. Baie dankie…
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 05 September 2000 07:47 «» deur: hotnotsgot
Re: Die Petrolprys
…nie om die probleem êrens anders te gaan soek nie. Frankryk sit oor 'n dag of twee sonder 'n druppel petrol in die land... Al wie daar saamstaan is die ooms wat die trokke ry... Soms is dit nie nodig vir die hele volk om saam te staan nie, maar as jy 'n klein groepie het, moet hulle wel magtig wees. Help nie vir 'n rekenaaroperateur om nie vir drie dae petrol in te gooi nie... Ek wag om van jou te hoor waar die blankes saamstaan...??? Davie Davis schreef in berichtnieuws > Ironies Hotnotsgot... dat …
17 Forum: TV, flieks & vermaak «» Gepos op: Sa., 02 September 2000 13:36 «» deur: Hein Paul
Re: kinderprogramme
…sou ek sê daar is baie vermaak vir kinders ( alle ouderdomme ) op RSG (Radio sonder grense) wat skoon en opbouend is. Dit leer ook kinders om bietjie eie verbeelding te gebruik. ( www.rsg.co.za ) Storieboeke vir Afrikaanse lesers is nogal skaars ( nuwe boeke ), al ons skrywers van vandag mik vir die "kassie" om 'n TV drama te skryf. As ons ek ingesluit ) hulle nie meer ondersteun nie gaan hulle 'n ander "mark" soek, nie waar ? ( Ek val nie aan nie, sê maar net. ) groete Hein…
18 Forum: TV, flieks & vermaak «» Gepos op: Vr., 01 September 2000 17:43 «» deur: Reenen van Niekerk
kinderprogramme
…nie. Meeste van die stories is van monsters. halfmens ,halfdier of ruimtestories met monsters ens.Stap jy in n winkel in is al die karakters in pop vorm daar en kos dit n prys van n huis. Ek wil graag verneem of dit so in ander lande ook gaan siende meeste van ons programme ingevoer word van Amerika of Europa. Nog iets wat ek opmerk is dat jy hard moet soek om kinderstories in Afrikaans te kry in boekwinkels. Dit lyk my daar word nie meer Afrikaanse kinderboeke gedruk nie. Reenen van Niekerk…
19 Forum: Humor & grappe «» Gepos op: Vr., 01 September 2000 06:53 «» deur: Elaine
Re: Krokodil
Ag Goudina lag bietjie!!! Ek het dit vreeslik oulik gevind. Of wil jy die heeltyd sit en tob en skoor soek? skryf in boodskap news:39AFD043.E6DC0BB3@home.com... Hein Paul wrote: > Kinders se sê goed Ek raak so moeg vir grootmensewat dinge opmaak en dit dan aan kinders toeskryf. Het hulle geen volwasse dinge waarmee hulle hul kan amuseer nie? Gloudina >
20 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 30 Augustus 2000 00:00 «» deur: Elaine
Re: Wie wil tog kinders hê?
…sal maak nie. Jy's bloot selfsugtig en soek verskonings vir jou besluit. God het ons opdrag gegee om vrugbaar te wees en voort te plant. So as jy dit KAN doen, maar nie WIL nie, pleeg jy sonde. Elaine hotnotsgot skryf in boodskap news:_f2r5.7252$ci2.48895@zonnet-reader-1... > ...en oor 'n paar jaar sal ons seker op hierdie nuusgroep lees hoe duur die > skole geword het... > > Jammer, vir my GEEN kinders. Ek is te selfsugtig, en in ons huwelik is twee > mense genoeg. Die mensdom is …
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 30 Augustus 2000 00:00 «» deur: hotnotsgot
Re: Wie wil tog kinders hê?
… is nie... Nee, ek hoef geen verskonings te soek nie... Dis 'n nugtere besluit. Ek probeer ook niemand oortuig om nie kinders te hê nie. Vir my is daar nie eintlik 'n verskil tussen twee of vier kinders nie. As jy jou vryheid kwyt is, is dit te laat. Dit kos net meer geld... Enkel kinders voel ek is 'n fout. groete Elaine schreef in berichtnieuws 39acbab3.0@news1.mweb.co.za... > Die goggatjie gaan wel eendag jou vrou byt, as dit nie reeds het nie. Ek > het al vir my man gesê ek wil nie …
22 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 30 Augustus 2000 00:00 «» deur: Hein Paul
Geestelik
Soek Geestelike vriende Mans/vroue as e-mail vriende mwh...@iafrica.com -- Heinrich Paul PO Box 50004 Richards Bay 3900 Tel : ( + 27 ) 035 - 786 0460
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 28 Augustus 2000 00:00 «» deur: Elaine
Re: Vir Davie (die turkey ding)
…net of jy werk en of jy ooit werk probeer soek het in 'n groot organisasie, en of jy 'n hoë pos beklee het in sodanige organisasie? wrote in message 'n "Wapen" teen wie? Teen wie wil jy jou beskerm? Sekerlik tog nie teen die teen- oorgestelde geslag wat jou bewonder nie? Dus teen lede van jou eie geslag? Ek stel alleen voor dat jy hierdie militante woorde soos "wapen" uit die gesprek haal, en ophou om dit te laat klink of daar 'n oorlog tussen die sekse is. Daar is nie, nie as jy die…
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 28 Augustus 2000 00:00 «» deur: Anoniem
Re: Vir Davie (die turkey ding)
…taan, waar vroumense hulle gedurig as bedreig sien deur mans en hulle dus moet "verdedig." So speel jy reg in die "feministe" se hande. Mans is nie almal dieselfde nie. Vroumense is nie almal dieselfde nie. Daar is mans wat op die jag is, en waarteen verdedig moet word. Daar is ook talle vroumense wat uit is op die jag vir wat hulle kan kry uit mans, en mans moet maar versigtig wees vir hulle. Tant Hessie van die agterste Van Helsdingens. As sy haar respek verloor, soek sy weer daarna…
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 28 Augustus 2000 00:00 «» deur: Davie Davis[2]
Re: Die Petrolprys
… ek lees wyd. En dit het my redelik lank se soek gekos. Maar hier is dit. Onthou dat ek eenkeer gesê het dat jy skerp is? Ek herhaal myself maar bedoel dié keer 'n ander skerp. Skerp soos in vvlymskerp! Onthou jy Elaine het eendag iemand beskuldig van in die messelaai slaap? Wonder of daai Afrikaner van jou nie dalk Kanada toe gevlug het vir jou en jy hom toe gevolg het nie. DD On Sun, 27 Aug 2000 23:41:49 GMT, @home.com wrote: > Davie Davis wrote: > >> Besef jy dat die >> …
26 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 28 Augustus 2000 00:00 «» deur: Elaine
Re: Ag nee wat!
…week (insluitende verlede week) en skoor soek met almal. Maar niemand wil met my baklei nie!! Die nuusgroep gaan tog nie net oor baklei nie, maar ook oor lekker gesels en besprekings. Soos ons lekker bespreking oor die bladjang (of is dit nou blatjang) Elaine "Davie Davis" skryf in boodskap news:39aad040.12758095@news.intekom.co.za... > > > > Jy wag nie eens vir die tweede rondte nie Christo? > Gun hulle 'n slukkie water en bietjie afspons. > > Net …
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 27 Augustus 2000 00:00 «» deur: Anoniem
Johan?
…plasings hier op > die nuusgroep gaan soek - soos 'n omie in pak en hoed wat kommunis in > SA agter elke bos wou uithaal in die 70's - arme ou ding. > Ons het haar destyds selfs geleer hoe om die headings van 'n plasing > oop te maak en te kyk of twee plasings van dieselfde mense af kom - > seker maar al vergeet - lekkerder om in die waan te leef dat jy kan > speurder speel en uitvind wie is wie. > En gaan maar na Dejavu toe en kyk self wat ek alles geplaas het en hoe > waar…
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 24 Augustus 2000 00:00 «» deur: KaapseKind
Re: Armgatte, petrol en William Shakespear (spesiaal vir Elaine)...
…dit nie mislees en saamlag nie. En ek soek selde die ergste in alles. In dié geval het die ergste my kommentaar gesoek. Enige grap (selfs deur Shakespeare) oor verkragting staan my nie juis aan nie. Miskien moes onse hotnotsgod die aanleidende paragraaf geskip het en sommer net na jou "seks in die openbaar" (onsedelikheid volgens die wet) verwys het Dan sou ek lê soos ek lag. Vanuit die sonnige Kaap sonder humor vandag... Elaine skryf in boodskap news:39a50021.0@news1.mweb.co.za…
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 23 Augustus 2000 00:00 «» deur: Elaine
Re: Armgatte, petrol en William Shakespear (spesiaal vir Elaine)...
…eks. Aai tog moet ons altyd die ergste gaan soek in alles? Elaine KaapseKind skryf in boodskap news:39a4fb02.0@news1.mweb.co.za... > Nee wat. > > Dis maar redelik swak smaak om grappe oor verkragting te maak en te dink dis > snaaks. > Noem my maar preuts, maar ek lag eerder vir Van der Merwe of Mike... > >>> Regter: Mr Shakespear, what dit you see? >>> Willem: Your honour, I saw fucking. >>> Regter: Mr Shakespear, this is a court of law…
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 21 Augustus 2000 03:15 «» deur: Protus
Re: NOU IS DAAR *KAK*
Sun, 20 Aug 2000 13:06:08 +0200:: " Nic MacLennan" skrywe: > Richard, this is Teresa's husband. > Die ou het baie name : Teresa, Jan Bom, Richard en Dave. Klink soos die tipe man waarin Gloudina belangstel - in die argiewe is sy altyd op soek na mense se identiteite. Dink hy mense op die Nuusgroep is dom?
31 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: So., 20 Augustus 2000 00:00 «» deur: Protus
Nederlandse musiek
Nou onlangs het iemand Nederlandse musiek voorgestel - ek het dit gaan soek, gekry en geniet dit baie - kan die persoon nog voorstelle maak? Wie sing "Die Bosch is mooier"? P
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 18 Augustus 2000 04:22 «» deur: Out of Africa
Besigheid: Europa , Australie,NZ
Ek is op soek na mense in Europa, Ausieland en NZ vir 'n unieke besigheid. Kontak my asb by sie...@mweb.co.za . Persone in SA met kontakte in hierdie lande kan gerus van hulle laat hoor. Kom ons hou dit Afrikaans -- Cobus Scheepers Pietersburg *** South Africa (27) 0832447754 sie...@mweb.co.za http://www.sprayvitamins.co.za
33 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 18 Augustus 2000 03:13 «» deur: Rosie
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS
… die nuwe ding werk, dan ons idees vorm. Ons soek nog die groot baas erens wat namens ons besluite neem. Dit gee ons meer vryheid om droog te maak hieronder rond. Iemand neem verantwoordelikheid vir ons. Dit kom maar by die ANC ondersteuners ook voor. Ons is almal maar nog 'n bietjie dom, smaak dit my............. skryf in boodskap news:399B2B0D.19F19A16@home.com... Grahame wrote: > Hy het geweet dat die Opregte Afrikaner > enige gevare, hetsy Swart-, Rooi-, Moslem-, Jingo- of wat ookal kon &…
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 15 Augustus 2000 00:00 «» deur: Lou
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS
…treads lees. Probeer een van die soek enjins ... Davie Davis wrote: > > Ek stel voor dat die gesprek (indien dit voortgaan > natuurlik) na 'n nuwe tema toe skuif. Iets soos Jaap > Marais_2 of Jaap Marais vervolg of so iets. > > Dit raak somtyd moeilik om briewe in die twintigs oop te > maak veral as die net besig is. > > Ek stel voor dat ons moet dink aan iets soos dat die een en > twintigste briefskrywer in enige tema 'n opvolg tema moet > oopmaak of so iets (…
35 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 14 Augustus 2000 00:00 «» deur: Gerard
Cowboys en Kroeks
…nie. Sy sal maar wag tot iemand haar kom soek. En dan sal sy gaan tee maak. Sy wou jare lank al probeer om een of ander storie te maak uit die gesin se foto's. 'n Manier kry om daarna te kyk sodat dit sin maak, maar dit is nogal moeilik. Deur die jare het die formaat van die foto's verander soos wat die kamera's en die finansiële omstandighede van die gesin verander het. Dit beperk mens. Nie alle albums is ewe geskik nie, daarom is die enigste oplossing om maar meer as een storie te vertel. En miskien is …
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 14 Augustus 2000 00:00 «» deur: Elaine
Re: Suid Afrikaanse Vrouens
…hulle vir hulleself kan sorg. As jy iemand soek om te blameer vir ons naiewiteit, blameer die samelewing, want my eie man wil he ek moet ophou werk die dag as ek kinders het. Wat word dan van my pensioen en my polisse, wat nou op my naam is? Sit ek dit oor op sy naam of stuur ek hom is sy glorie in en hou aan werk. Ek dink ons mans moet oor die hele "mindset" kom dat hulle die broodwinners is, dan sal dit dalk beter begin gaan. Ek glo vas die egskeiding syfer is so hoog omdat vrouens geen …
37 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 13 Augustus 2000 00:00 «» deur: boer...
Re: Pennevriendin,penpals
…ou-ja,as jy dan so gelukkig gehuwd is,hoekom soek jy dan die geselskap van 'n afrikaanse vrou,wat is verkeerd met jou eie vrou? Danny wrote: > Hallo mijn naam is Daniel, > Ik ben 43 jaar,en gelukkig gehuwd. > Ik woon in België,mijn hobby's zijn koken ,wandelen,en gezellige bezigheden > met het gezin. > Graag zou ik corresponderen met een Afrikaanse vrouw,om iets meer te weten > te komen,van het mooië Afrika. > > Groetjes. > > Hi, > I be loocking for one female …
38 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 13 Augustus 2000 00:00 «» deur: Davie Davis
Re: WAAROM (1)
…boere moes hande-arbeid in die myne gaan soek. Daar is hulle deur die uitlander-mynbase verneder en vertrap sonder dat hulle enige regte geniet het. 'n Boeremens kon vergeet van 'n staatsdienspos. Armblankeskap was 'n algemene verskynsel. Nogtans het die Boerevolk hom nie op apartheid of menseregteskendings of agtergeblewenheid beroep nie. Hy het gewerk en presteer en daardeur algaande 'n volwaardige plek in sy eie land se ekonomie verwerf. Die staalbedryf, die spoorweg en uiteindelik die wapenbedryf, …
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 12 Augustus 2000 00:00 «» deur: saxcpt
WAV Files
Ek is op soek na 'n site waar 'n mens lekker lag "sound files" kan aflaai, veral Afrikaanse's. Help asb.
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 12 Augustus 2000 00:00 «» deur: Davie Davis
Re: WAAROM (1)
…boere moes hande-arbeid in die myne gaan soek. Daar is hulle deur die uitlander-mynbase verneder en vertrap sonder dat hulle enige regte geniet het. 'n Boeremens kon vergeet van 'n staatsdienspos. Armblankeskap was 'n algemene verskynsel. Nogtans het die Boerevolk hom nie op apartheid of menseregteskendings of agtergeblewenheid beroep nie. Hy het gewerk en presteer en daardeur algaande 'n volwaardige plek in sy eie land se ekonomie verwerf. Die staalbedryf, die spoorweg en uiteindelik die wapenbedryf, …
Bladsye (96): [ «    66  67  68  69  70  71  72  73  74  75  76  77  78  79  80  81    »]

Tyd nou: Wo. Des. 24 05:02:09 UTC 2025