Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
3830 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 15 Mei 2001 00:03 «» deur: Anoniem
Re: Iets om oor na te dink.
…sterk CSV moes toe kwansuis opgebreek word in afdelings vir verskillende rasse. In die proses het omtrent al die reisende sekretaresse van die ou oorspronklike CSV bedank . Hoekom ek dit weet is omdat my oudste suster verbonde was aan die hoofkantoor in Stellenbosch en die hele tragiese in duie stort van een van die suksesvolste Christelike organisasies persoonlik meegemaak het. Meeste van haar vriendinne is nog hierdie reisende sekretaresses, wat toe maar werk in ander plekke gaan soek het. Gloudina…
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 14 Mei 2001 23:54 «» deur: Anoniem
Re: Iets om oor na te dink.
…"liberals" rondgooi, en soos die mense in SA die woord "kommies" rondgegooi het. Kyk maar volgende keer as jy dit hoor gebruik of dit erens lees, en kyk wie die uitdrukking gebruik. Dis gewoonlik tannies met hoede en 'n agenda, of 'n predikant wat iets soek om sy gemeente se aandag te kry. En die grootste travestie van alles is om die Buddhisme as "new age" aan te dui. Die arrogansie. Buddhisme was 'n sterk godsienstige stroming lank voor Christus gebore is. Gloudina >…
3 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Ma., 14 Mei 2001 00:58 «» deur: Anoniem
Re: Wat is die Bybel?
…'n Christen, maar wil nie oor dieselfde kam geskeer wees as ander mense wat hulle Christene noem nie. Hoe kan jy so 'n ding sê. Christene word tog geken aan die vrugte wat hulle dra. Anders gebruik hulle dit vir politieke doeleindes, word 'n wolf in skaapsklere. En al sal die leeu by die lam gaan lê in Eden, sal die leeu nie so 'n fool wees om gefool te raak deur 'n wolf in skaapsklere nie. Daardie wolf sal 'n gonner wees. Hy hoef nie hulp te soek by die lam nie. Die lam is ook nie stupid nie. Gloudina…
4 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 13 Mei 2001 20:12 «» deur: Kobus Pietersen
Re: E-pos van L&P
…nie. Klop-klop. Wie's daar? Ik. Ik wie. Ik soek jou land en sy rykdom, jou stomme inboorling.) Heeft jouw moeder jou dat zo geleerd? (Nee o koningin, nee, dit was moeder natuur. Ons het gesondig. Stuur ons in ons moeder in) > Het adres van mijn homepage staat in verscheidene artikels van de > nieuwsgroep vermeld.. (Wie gee nou juis om, vra die mense hulself af. Niemand lees tog die koningin sê edikte nie) W��r is het jouwe? (Ons gebruik nog die bostelegraaf o hoogheid, prewel almal gelyk. En …
5 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Sa., 12 Mei 2001 22:00 «» deur: Anoniem
"Muezzen" deur FERDI GREYLING
Oorspronklik gepos deur: @home.com MUEZZEN Kensington, Johannesburg Pers jakarandas in die geel lente onder 'n lug vol purper wolke. Voor dit reën hardloop die wind soos kinders in die pad af. Laatmiddag spoel die son oranje oor die stad en vroeg in die aand dryf die moskee se klanke soos lig na bo om God hoog in die sterre te soek.
6 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Sa., 12 Mei 2001 13:37 «» deur: Davie Davis
Re: Wat is die Bybel?
…lê op die vloer. Nà alles hou jy 'n ondersoek met hulle in jou kantoor. 1. Werktuigkundige een se verskoning - hy het gedink dat die vertaling verkeerd was en het sy eie kop gevolg. Gedoen soos hy gedink het die vertaling moes lees en eintlik die vonkproppe ingesit wat hy gedink het die vertaler moes skryf. Skuus, dit het nie gewerk nie. 2. Die tweede outjie sê dat jy maar kan kyk, hy het gedoen presies soos die boek sê hy moet maar dit het nie gewerk nie want, die vertaler het 'n fout gemaak. Eintlik …
7 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Vr., 11 Mei 2001 22:36 «» deur: Anoniem
Re: Wat is die Bybel?
…prakties die weg na die staat voor die val soek nie.) Nou, mens kan nie hoop om alles oor Blake in 'n neutedop te sit nie, maar daar is een ding wat Blake baie duidelik oor is. En dit is dat die mense wat Jehovah-god aanbid as skepper en diktator, op 'n dwaalspoor is, en 'n god aanbid wat van hulle eie maaksel is. (In sy skilderwerk teken hy hierdie skepping as 'n ou man met wit hare en met die twee klippe met die tien gebooie daarop geskryf.) Mens moet natuurlik onthou dat vir Blake die Natuur …
8 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 10 Mei 2001 20:09 «» deur: hennerietjie
dissie wille noore, my antie!
… van pietersburg was wat loop moepanie wurms soek het nie anners het die poelieste nou nog na hom gesoek tussen die krokjoudille innie arabie dam. ma' die bloedspatsels het skaars om oom taboe gaan lê innie pietersburg stadion antie toe hoor ons hoe wild gaan dit da' op ykôrnhoek. lat kommie een preknint antie mos 'n amboelans om haar hospitaal toe te vat lat sy 'n bybiekie kan kry. ma' die nirs sê virrie amboelans drywer dis te blerrie koud om agter innie amboelans te ry assie dere nie kan toe maak nie …
9 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Do., 10 Mei 2001 16:01 «» deur: Hendrik
Bybel vs Rassisme
… mos die Bybel, hou op speel met hom en gaan soek self. Lê jy nou asseblief sommer Deut. 23:2 vir ons uit soos jy dit sien en gebreinspoel was. Nie die nuwe verdraaide kommunistiese vertaling nie asseblief. Net die een versie van die BAIE wat daar is?????? Moet nou ook nie op en af nie hoor, almal wag seersekerlik op hierdie een van jou... Dt:23:2: A bastard shall not enter into the congregation of the Lord; even to his tenth generation shall he not enter into the congregation of the Lord. (KJV…
10 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 09 Mei 2001 15:55 «» deur: Max
Re: Waar is die swartmens?
…gesels moet jy meer in Engelse nuusgroepe soek. Hoeveel van die ander tale is te vinde op nuusgroepe? M "DARKANGEL" skryf in boodskap news:9db40r$h7j$1@ctb-nnrp2.saix.net... > Wel ek is hier, maar het nou nie juis tyd om my opinie te lewer. Ek lag net > vir van die goed wat die klomp sommige dae kwyt raak. Ek sien ook die > blankes se kant in oor hoekom hulle rasisties kan raak, daar is sommige > blankes wat my ook somtyds rasistiese aanmerkings laat maak. Jy kry tog ook >…
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 07 Mei 2001 19:57 «» deur: Frikkie Potgieter
Re: I love you boers
… mos die Bybel, hou op speel met hom en gaan soek self. Lê jy nou asseblief sommer Deut. 23:2 vir ons uit soos jy dit sien en gebreinspoel was. Nie die nuwe verdraaide kommunistiese vertaling nie asseblief. Net die een vêrsie van die BAIE wat daar is?????? Moet nou ook nie op en af nie hoor, almal wag seersekerlik op hierdie een van jou... > En nog 1 iets, as jy nie weet wat teen my te se nie, jy moenie my Afrikaans > neerhaal nie, dit is te maklik!!!!! Weet nie eintlik wat jy hier bedoel nie, …
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 30 April 2001 20:56 «» deur: Annette
Re: Bysaak
…jitte!!!! Jy soek moelikheid!! Dit is duiwelsgoed waarmee jy besig is!!:)) Kyk net watter syfer kry jy as jy 1 miljoen Z dollar oorsit na rand toe teen die huidige wisselkoers ( 15c) Annette Internet Polisie wrote in message ... > Diewe het verlede week in die sentrale bank van Zimbabwe ingebreek en een > miljoen Z$ uit die bank gesteel. Polisie kon tot dusver nog nie vasstel wat > die motief vir die inbraak was nie. > > Enige iemand wat oor 'n moontlike motief kan gis moet ons dadelik …
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 28 April 2001 07:43 «» deur: Annette
Re: Koffielepels?
…die grootste verskil tussen Afrikaans en Nederlands. Ons is gedurig op soek na nuwe beskrywende woorde, in plaas daarvan om dit vanaf Engels oor te neem. Die rebellie vloei nog sterk in ons are:)) Annette Arthur Hagen wrote in message ... > "Davie Davis" schreef... >> 'ingetuind' soos in 'ingestel' of ''op dieselfde golflegte'. > > Ik denk dat je in de war bent met "ingetuned". We lenen soms schaamteloos > uit het Engels :) > > Groeten, > Arthur >…
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 26 April 2001 21:05 «» deur: hennerietjie
oom taboe het moelikgeit, antie
…spelers van pietersbirg issie want dan soek hille weer 'n week lank tussen die krokjoudille na oom taboe. dis nou as iemand sal agter kom lat oom taboe weg is sê oom hansie vannie pênnelbieters. my pa sê assit nie was lat die essybiesie geweet het nie sil hy gedink het dis paggad ma' nie eers oom stief se skerpjoene weet wanner paggad 'n getye gaan ytmoer nie hoe sal oom stief nou weet as hille oom taboe wil ytmoer. toe issit allie tyd oom maffews phosa wat vir antie resitasies skryf en sirril ramma …
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 26 April 2001 21:05 «» deur: hennerietjie
oom taboe het moelikgeit, antie
…spelers van pietersbirg issie want dan soek hille weer 'n week lank tussen die krokjoudille na oom taboe. dis nou as iemand sal agter kom lat oom taboe weg is sê oom hansie vannie pênnelbieters. my pa sê assit nie was lat die essybiesie geweet het nie sil hy gedink het dis paggad ma' nie eers oom stief se skerpjoene weet wanner paggad 'n getye gaan ytmoer nie hoe sal oom stief nou weet as hille oom taboe wil ytmoer. toe issit allie tyd oom maffews phosa wat vir antie resitasies skryf en sirril ramma …
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 23 April 2001 06:03 «» deur: Lou
Re: Die beste manier om vooruit te gaan
…(hooooo! - groot woord) reageer nie nou soek jy nuwes in spel foute??? @home.com wrote: > > Logic wrote: > >> Dit is in alle geval swak nuusgroep etiket, > > Luister, Logic, hierdie verskoning van "swak nuusgroepetiket" maak nie by my > hond haaraf nie. Die swak > spelling en die baie typos kom omtrent 99 persent > voor by die mense wat sit en kla oor die ANC en oor > hoe die ANC se beleide Afrikaans se toekoms > benadeel. So dis my beleid: al die …
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 22 April 2001 12:13 «» deur: Anoniem
Re: Die beste manier om vooruit te gaan
…geag as UCT s'n. > Ek het egter nie 'n studie hiervan gemaak nie en mag dalk verkeerd wees. Ek > praat van wat ek in die wandelgange hoor Is hulle almal eenjarig? Daar is baie goeie MBA.s regoor die wereld, maar hulle is gewoonlik nie eenjarig nie. In alle geval, hierdie was maar net die buzz onder oorsese studente wat 'n plek soek om 'n MBA te doen deur medium van Engels. Goed een-derde van die klas in my seun se jaar was van die buiteland- veral van die VSA en Engeland. Gloudina…
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 20 April 2001 19:42 «» deur: Jan Lenaerts
WORD vir afrikaans
Ek woon in Belgie en soek die files vir Afrikaans van die Word spellingverbeteraar. Hierdie files bevind hulle normaal in c:/program files/common files/microsoft shared/proof . As iemand my hierdie files kan send, kan ek hom die files vir Nederlands, Italiaans, Frans, Duits, Spaans, Portugees of Engels gee. Jan
19 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 19 April 2001 15:47 «» deur: Kobus Pietersen
Re: Tong in kies: Was Spot se check!
…kyk en sê "time is up ou vriend, ek soek 'n nuwe model"? Dit sal seker beter wees om die goed aan Afrika te skenk. ? Ag nee wat, hulle sal die nuutste modelle gratis wil he^. > Nou, as ek terugdink, is die ander ding wat my verstom dat met 'n modem jy die Commodore kon verbind met 'n groot main frame computer. My man ('n wiskundige) moes op 'n stadium die universiteit se mainframe gebruik om sekere bevindinge te toets. Hy het later uitgevind dat hy dit uit ons huis op die Commodore kan doen. …
20 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Vr., 13 April 2001 21:15 «» deur: pjb...
Re: SOKKER EN SA
… welliswaar die volgende: 'n swart busbestuurder veroorsaak 'n ongeluk waarin wittes dood is (die toeriste by Lydenburg) en hy kom tol los. Was glo net effens nalatig. Arme man, moenie te hard wees nie, hy kan ook 'n foutjie maak Die feit is, daar is mense dood, witmense. 'n Ander busbestuurder veroorsaak 'n ongeluk en die getal dooies is ongeveer dieselfde maar swartes. Hulle soek sy bloed en hy gaan aangekla word van moord. So is daar talle voorbeelde van ongerymdhede elke dag. Maak mens eintlik siek. …
21 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Vr., 13 April 2001 07:13 «» deur: Frikkie Potgieter
SOKKER EN SA
…raad en hy verkrimp soos `n baba wat pap soek...."min wetende dat hy reg was???? Kyk wat gebeur toe later by `n sirkus, jammer, sokker byeenkoms... Ek wonder wat ons gaan sien met die Wêreldbeker, want `n Afrika land moet hom mos kry. Hoop dit is SA..... Wil net graag van die Buitelanders op hierdie groep iets weet... Sien julle SA nog steeds as die pragtige vooruitstrewende Land op die Wêreldkaart wat net sonskyn en rose is met al die barbaarsheid / moorde / armoede / MOERSE MISDAAD ens, …
22 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 10 April 2001 18:21 «» deur: Kobus Pietersen
Re: Spot Check
…P, jou aansoek om na Botswana toe te gaan is hangende, maar as ons uitvind jy het nie een van die misdrywe gepleeg nie, is jy op dun ys en stuur ons jou reguit Kanada toe. Laat dit 'n les wees vir die wat net gratis vliegkaartjies soek. l&p skryf in boodskap news:ant092134339M3Mb@camerama.demon.nl... > > Oh JA !! pos vir my 'n vliegkaartjie asseblief ! > In article , IP (Internet Polisie) > wrote >> Vloek, skel, raas, haatspraak of soortgelyke onwelvoeglike gedrag soos die &…
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 09 April 2001 06:22 «» deur: Lou
Re: waste?
Howzit Bekkie Hoegaat'rit nog daar in paradise? As jy aandag soek - gaan na soc.culture.i.am.an.idiot. of alt.flame.me.because.i.do.not.get.any.attention.at.home. Becky Peters wrote: > > This seems like a real waste of bandwidth...What do you think?
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 07 April 2001 22:29 «» deur: Anoth
Die verlede vreet ons op
…liberale westerlinge wat net iets soek om hulleself mee besig te hou. Westerlinge het nou maar eenmaal daai swakheid om mense van ander rasse jammer te kry by geleentheid. Veral as dit hulle internet politieke agendas bevorder. As ons nie sanksies teen ons gehad het nie, het ons die ANC lag lag aan sy kort krulletjies opgetel en uit die kontinent uitgesmyt. Ek herhaal weer wat ek in 'n vorige "post" gesê het. Ons moet nog nie te trots wees op die nuwe Suid Afrika nie. Die spreekwoordelike popo …
25 Forum: Gesondheid & boereraat «» Gepos op: Sa., 07 April 2001 10:32 «» deur: Annette
Re: Kan Iemand help asseblief?
…- wat jy geskryf het is presies waarna sy soek. Ek het hierdie boodskap na haar deurgestuur, Annette Hans wrote in message ... > > skryf in boodskap news:3ACCE81D.D5520828@home.com... >> Hans wrote: >>> . Daar is egter sekere entstowwe waar die >>> gebruik bepaalde risikos inhou. >> Kan jy 'n paar opnoem?Onlangs was daar iets uit Engeland oor 'n kombinasie >> van entstowwe wat party mense gedink het autisme >> kan veroorsaak. Weet jy…
26 Forum: Gesondheid & boereraat «» Gepos op: Wo., 04 April 2001 11:50 «» deur: Annette
Kan Iemand help asseblief?
'n Vriendin soek inligting op webwerwe / nuusgroepe wat die voordele en nadele van inenting en nie-inenting bespreek en behandel. Sy stel hoofsaaklik daarin belang om te weet of enigiemand 'n persoonlike negatiewe ondervinding gehad het deur nie te laat inent nie. Hulp sal waardeer word. Ek sal die inligting aan haar deurgee. -- ann...@ctnet.co.za Red wine lover.
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 03 April 2001 07:44 «» deur: Stone
Re: Voorblad
Riaan skryf in boodskap news:9abqau$1p6o$1@nnrp01.ops.uunet.co.za... > So paar Voorblad episodes terug was daar 'n gas in die ateljee gewees wat op > 'n fluitjie geblaas het as hy iemand in 'n plek sien rook waar die persoon > nie mag nie. Kan iemand dalk vir my sê wie die ou is en hoe ek hom kan > kontak Nee, ek weet nie, maar as jy iemand soek om op 'n plek te rook waar hy nie mag nie, laat weet my. >
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 03 April 2001 06:34 «» deur: Lou
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN
…die laaste een om ander agter die deur te soek. (dit beteken te kritiseer ingeval jy vergeet het :) ) Maar lyk my jy is te dof om dit te begryp!!! > Daar is iets verkeerd met jou logika. Maar as iemand in SA gebore > is, Afrikaans studeer het en dan 'n burger van 'n ander land word, > dan behoort hy ten minste toegelaat te word om te hoop dat > Afrikaans nie as 'n taal in duie stort omdat "Boere"- joggies in SA > so slordig en onkundig Afrikaans besig dat daardie taal die …
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 29 Maart 2001 18:37 «» deur: Jan Hattingh
Nuwe webtuiste Buglo.com
Soek die wye Web en teken in vir gratis e-pos by www.buglo.com Search the Web and sign up for a free e-mail address at www.buglo.com Jan
30 Forum: Emigrasie & buiteland «» Gepos op: Ma., 26 Maart 2001 21:43 «» deur: Reenen van Niekerk
Re: Onderwysers van oorsee
…ophou daarmee. Dan net n ruk later gaan soek hy mense oorsee.Ek sal se as hier nie mense was om die werk te doen nie kon hulle dit gedoen het maar hier is mense wat alles sal gee om n werk te kry.Ons sit juis met n probleem van werkloosheid wat meer en meer word. Hier stroom reeds duisende onwettige persone in ons land in en hulle vat die werk van ons mense weg en veral van die wat dit die nodigste het, naamlik die swart man. Dit gee mos n boodskap uit dat hulle nie hulle eie mense vertrou om die werk te …
31 Forum: Emigrasie & buiteland «» Gepos op: So., 25 Maart 2001 17:53 «» deur: Reenen van Niekerk
Onderwysers van oorsee
…onderwysers is en daar is baie wat werk soek as onderwysers maar daar is nie poste nie. Nou kom my vraag.As daar volgens hulle nie genoeg poste is vir ons onderwysers is nie, dit sluit nou wit,nie blank en swart onderwysers in, Hoekom is Mbeki en Asmal na Kuba om onderwysers te werf.Hulle wil glo ook onderwysers werf in Afrika lande.Nou werf hulle mense wat ons kinders moet leer en hulle kan nie eers ons tale praat nie.Dit maak nie sin nie.Nou moet ons eie mense sonder werk sit en die staat gee die werk …
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 23 Maart 2001 20:48 «» deur: Rico
Re: Afrikaans hoort by Nederlands
…pekoe" tee. Mens moet bewus gaan soek vir tee uit Indië of Afrika, wat swarter is as "orange pekoe." Een van die dinge wat mens behoort te weet wanneer jy met Suid-Afrikaners omgaan, is wat hulle bedoel met die woord "pannekoek." Hier in Noord-Amerika is daar orals "Pancake Houses." Maar wanneer hulle 'n "pancake" maak, is dit 'n swaarder ding met meer deeg as die SA pannekoek, en daar is dikwels appels of ander vrugte in. Dis dieselfde ding wat ons ook …
33 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 23 Maart 2001 18:46 «» deur: Dries Venter
Re: Afrikaans hoort by Nederlands
…pekoe" tee. Mens moet bewus gaan soek vir tee uit Indië of Afrika, wat swarter is as "orange pekoe." Een van die dinge wat mens behoort te weet wanneer jy met Suid-Afrikaners omgaan, is wat hulle bedoel met die woord "pannekoek." Hier in Noord-Amerika is daar orals "Pancake Houses." Maar wanneer hulle 'n "pancake" maak, is dit 'n swaarder ding met meer deeg as die SA pannekoek, en daar is dikwels appels of ander vrugte in. Dis dieselfde ding wat ons ook …
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 23 Maart 2001 17:43 «» deur: Rico
Re: Afrikaans hoort by Nederlands
…pekoe" tee. Mens moet bewus gaan soek vir tee uit Indië of Afrika, wat swarter is as "orange pekoe." Een van die dinge wat mens behoort te weet wanneer jy met Suid-Afrikaners omgaan, is wat hulle bedoel met die woord "pannekoek." Hier in Noord-Amerika is daar orals "Pancake Houses." Maar wanneer hulle 'n "pancake" maak, is dit 'n swaarder ding met meer deeg as die SA pannekoek, en daar is dikwels appels of ander vrugte in. Dis dieselfde ding wat ons ook …
35 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 23 Maart 2001 17:36 «» deur: Anoniem
Re: Afrikaans hoort by Nederlands
…pekoe" tee. Mens moet bewus gaan soek vir tee uit Indië of Afrika, wat swarter is as "orange pekoe." Een van die dinge wat mens behoort te weet wanneer jy met Suid-Afrikaners omgaan, is wat hulle bedoel met die woord "pannekoek." Hier in Noord-Amerika is daar orals "Pancake Houses." Maar wanneer hulle 'n "pancake" maak, is dit 'n swaarder ding met meer deeg as die SA pannekoek, en daar is dikwels appels of ander vrugte in. Dis dieselfde ding wat ons ook …
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 22 Maart 2001 20:00 «» deur: Frikkie Potgieter
Weermag / SAP
Ons is op soek na enige Lid wat in die Weermag / SAP was is. Indien julle iemand ken of van weet vra hom asseblief as hy op die Internet is om met my kontak te maak. Hulle kan ook die volgende web besoek. Baie Dankie Frikkie http://go.to/samagte rsa...@intekom.co.za
37 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 22 Maart 2001 06:59 «» deur: Lou
Re: J.M. Coetzee 'wil emigreer' - vir Gloudina
…jy sy doen en late as nuuswaardig beskou. Soek al weer ander agter die deur ne? @home.com wrote: > > Lou wrote: > >> Beeld - 16/03/2001 20:20 - (SA) >> >> J.M. Coetzee 'wil emigreer' >> >> Kaapstad. - Die Suid-Afrikaanse >> skrywer J.M. Coetzee, wat twee >> keer die prestigeryke Bookerprys verower het, gaan na berig word na >> Australië emigreer. >> > > Dankie, Lou, dat jy aan my gedink het toe jy dit gelees het. > Ek…
38 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Do., 22 Maart 2001 03:24 «» deur: Anoniem
"Opdrag" deur HENRI LAURIE
…te word in 'n trommelende spens, om die drade en hoeke te span en die oog sy belofte te lewer. Dan kan ons in ons palms die toekoms voel, en met ons voete soek vir vermistes, dan kan ons daagliks die eensame son--- die lang son, die son van ons voorsate--- op ons skouers laai en in ons matte saai en in elke gesprek oes en dors en maal ons die vernederende verbystering van die onlangs ontblindes. Waarom vra jy nog waar die ooste is, of die getal van jou sonde? Dis tyd om te sien wat daar te sien is…
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 19 Maart 2001 13:33 «» deur: Kris
Re: Boodskap van Constand
… om hemelsnaam, ignoreer asseblief tog net die vark. Hy soek heel duidelik net aandag, maar beskik nie oor die intellek om dit op 'n beskaafde en samehangende wyse te doen nie. Krokkie skryf in boodskap news:3ab58a7c$0$231@hades.is.co.za... > Maar jy praat mooi hoor !! > > > > > "Darth Mel" wrote in message > news:98trtd$o75$1@ctb-nnrp2.saix.net... >> your poes krokkie >> >> -- >> Visit http://AdderleyStreet.co.za >> Community …
40 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Ma., 19 Maart 2001 11:40 «» deur: Annette
Re: Lekker konsert in die kerk
… dak vasklou? Ek vind dat ek al meer en meer soek vir krake in en om die blomme, my gesangboek op my kop hou en nie my volle aandag aan die preek gee nie;))) Annette ( wat ook dink daardie gipsblomme is vreeslik sexy:))) ) Thys de Wet wrote in message ... > Behalwe dat die orrel (glo die grootste in die Suidelike Halfrond) tans > buite werking is. Dit word tans teen 'n geraamde koste van R1,2 miljoen > herbou/herstel. > > So Anette, jy sal maar jou "boots" moet saamneem en …
Bladsye (96): [ «    61  62  63  64  65  66  67  68  69  70  71  72  73  74  75  76    »]

Tyd nou: Di. Des. 23 03:55:32 UTC 2025