Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
3830 resultate gevind
1 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Sa., 14 Julie 2001 16:22 «» deur: Frikkie Potgieter
Re: Geloof
…nie, maar aangesien jy nou hier is. Ek / ons soek net Boere bymekaar want so sê die Skrif ook. Moet nie uitbaster nie, gee nie julle seuns vir hulle dogters nie, ag so kan ek aangaan met die lysie, nie die breinspoel van vergewe almal oor die verlede net sodat hulle later kan terugkom en die res van jou gesin verder uitmoor nie. Ek gaan elk geval nie verder hier op e-pos antwoord nie, want elkeen het sy eie sieninge en so het baie met hul sieninge en al ook maar net statestieke in die koerante geword, so …
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 13 Julie 2001 20:01 «» deur: Rico
Re: Vrijdag die 13de CHAT om 23:00
Max, jy kan op MSN chat, ga naar http://www.msn.co.za/ kliek op ppl and chat en dan soek jy kletskas, daar gesels hulle in Afrikaans en baie kans jy tref my daar :-)) Gr.Rico
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 13 Julie 2001 08:16 «» deur: Stone
Re: Het iemand 'n Zoltrix Genie TV card?
…kon die probleem "bypass" so nou soek ek nog net 'n website vanwaar ek die nuutste sagteware kan download. Stone skryf in boodskap news:9ijmfu$njo$1@ctb-nnrp1.saix.net... > Is daar enige iemand hier wat 'n Zoltrix Genie TV card het of weet van > iemand wat een het? Ek kan nie kanale op die UHF band met hom ontvang nie en > wil graag uitvind of iemand anders dieselfde probleem het en of dit moontlik > is. > > Ek sal ook graag wil uitvind vanwaar op die net (behalwe …
4 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: Vr., 13 Julie 2001 02:03 «» deur: pop
Re: Musiek
…is net so mooi soos Andrea Bocelli. Ek soek nou na n mooi CD van hom vir my versameling, en dit sal my eerste country CD ooit wees ! :-) -a- me & bobby magee skryf in boodskap news:yTq37.18$a04.133@newsfeeds.bigpond.com... > > "Danielle©" wrote in message > news:2n2skt4kdv5ovcsalnq25v7qptg6s35ng5@4ax.com... >> On Thu, 12 Jul 2001 18:45:28 +0200, "Annette" >> wrote: >> > > Self kan ek nie juis na Sade luister nie, maar ek is mal oor …
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 11 Julie 2001 21:00 «» deur: Linus
Kan iemand dalk help, asseblief?
Ek soek die woorde vir 'n gedig .... waarvan ek nie die titel kan onthou nie. Pos maar hier asseblief ........ :-)) -- The penguin is mightier than the swordfish. --- Outgoing mail is certified Virus Free. Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com). Version: 6.0.264 / Virus Database: 136 - Release Date: 2001/07/02
6 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 11 Julie 2001 11:47 «» deur: Davie Davis
Re: Interresante verskeidenheid.
…aak. (Voor sy 'n ander Johan Potgieter begin soek het ha ha !) 'n Ander aspek is die feit dat sy my nie maklik oorsien omdat ek julle vertel het van Gert Rykheer (en dìt terwyl ek nié geweet het dat die waardige ou heer van 1885 was 'n Rykheer nie !) Toe ek heel onskuldig vertel van Rykheer kleurling, was die gort gaar! En toe maak Gloudina asof dit vir haar nuus is dat sy nie so wit is as wat sy gedink het nie, maar haar rassistiese aanvalle weerspreek dit kompleet. Net 'n gunsie asseblief Rico.... moet…
7 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 10 Julie 2001 22:01 «» deur: pop
Re: Krugerrande
…blykbaar versprei in Soweto, en toe kopm soek die ander die gat vol munte. En dis toe groot nuus. Toe hoor ek n week later dat dit n urban legend is, en die waar is nie. Nou weet ek nie wat gaan vir wat nie. Pop Max skryf in boodskap news:9ie6d2$pq8$1@azure.nl.gxn.net... > Ellisras, of so een of ander obskure dorpie. Blykbaar 'n familie wat al jare > daarmee sit... Maar as julle niks daarvan weet nie, het ek verkeerde > inligting gekry... > …
8 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 10 Julie 2001 14:58 «» deur: Max
Re: The (New) Ten Commandments
…huppel rond, en julle lê laag. Julle soek wapens, ons is gebore met ons s'n. Tsk tsk tsk... _________________________________________________________ "robinbewet" wrote in message news:3b4a2a5d$0$20969$7f31c96c@news01.syd.optusnet.com.au... > Dagse boet, > `n Mens het maar jare se probleme met hierdie "haasmanne". > Ek het vir "FLIPPER" in die hande gekry, hy le laag op die oomblik, sy vrou > is terug van RSA. > Hy het glo die wapen vir jou !! hy sal jou …
9 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 09 Julie 2001 17:58 «» deur: Anoniem
Re: Woordenboek
…verskillende woordeskat. Maar ek sal my nie verbaas as mens oor 'n honderd jaar mekaar nog baie goed sal kan verstaan nie. Wat Afrikaans wel kan verrinneweer, is die groot aantal Engelse woorde en uitdrukkinge wat deesdae in kulturele Afrikaans ( in tydskrifte, op Litnet, en somtyds in koerante) gebesig word. Mense het dit altyd eintlik in die spreektaal gedoen, maar noudat dit so vrylik in die skryftaal gebruik word, kan dit die Afrikaans-sprekers lui maak om na die regte Dietse woord te soek. Gloudina…
10 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 09 Julie 2001 15:25 «» deur: Jonas
Re: Jan Smuts val Kaapland in
…svaal. Hy het laat weet dat hy vrywilligers soek vir die inval. Voordat Smuts die Vaal oorgesteek het, het hy sy mag verdeel onder kommandante Van Deventer, Bouwer, Kirsten en Dreyer. Laasgenoemde is gevang toe die kommando nog in die Vrystaat was, en is vervang deur Naudé. Op hulle trek deur die Oos-Kaap was die kommando op een stadium so na aan Port Elizabeth dat hulle die stad se ligte kon sien. Hulle het vir 'n ruk nog suidwaarts beweeg, met die Britse magte kort op hulle hakke. …
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 09 Julie 2001 12:56 «» deur: Gottlieb
Re: Opposition politics in SA
… sal daar vrede wees. As dit nie gebeur nie, soek ons groot moeilikheid." Hy het gesê die regering se grondverdelingsbeleid is heeltemal te stadig en ondoeltreffend en gee daartoe aanleiding dat mense grond beset. "Die PAC steun nie 'n grondgrypery nie, maar ons verstaan heeltemal hoekom mense dit by Bredell en elders in die land doen." Hy het gesê die PAC sal vandag in die hof wees om die verrigtinge verder te volg. "Al besluit die hof om die een of ander rede in die guns van die …
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 09 Julie 2001 02:59 «» deur: Anoniem
Jan Smuts val Kaapland in
…nsvaal. Hy het laat weet dat hy vrywilligers soek vir die inval. Voordat Smuts die Vaal oorgesteek het, het hy sy mag verdeel onder kommandante Van Deventer, Bouwer, Kirsten en Dreyer. Laasgenoemde is gevang toe die kommando nog in die Vrystaat was, en is vervang deur Naudé. Op hulle trek deur die Oos-Kaap was die kommando op een stadium so na aan Port Elizabeth dat hulle die stad se ligte kon sien. Hulle het vir 'n ruk nog suidwaarts beweeg, met die Britse magte kort op hulle hakke. Toe het …
13 Forum: Humor & grappe «» Gepos op: Sa., 07 Julie 2001 11:06 «» deur: Castro
National anthem
Koosie soek 'n lê-plek in Afrika. One man, one plot. Phone the PAC for details Castro
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 07 Julie 2001 04:58 «» deur: Annette
Viljoen se volgende Bom
Nadat hy agtegekom het dat die nuwe jong manne nie genoeg ondervinding het nie, en dus moet teruggaan na hulle provinsiale spanne, kondig Viljoen aan dat hy die oud-Springbokke wat hom so kritiseer weer gaan laat speel. Gerrie Germishuys en Mannetjies Roux is besig om hulle skoene te soek:)) Annette
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 04 Julie 2001 15:09 «» deur: Mafuta
Re: Doer onner...
…4nmml1@4ax.com... Lyster hier, ou Omie, djy soek nou moelikgeit met die verkeere mense hier onner! Een ding moet julle anderlandiges darem ook besef en probeer onthou: hier speel net TWEE State rugby, die ander vier state speel glad nie die spel nie (Aussie Rules meer hulle ding...) - en ons produseer Wereldkampioene! Ons het nie eers 'n nasionale rugbykompetisie nie, net die Super 12! Dog maar ek sou net die oningeligtes inlig (ai, die bloeddruk skiet so vinnig op, waar's daai slukkie water en …
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 01 Julie 2001 16:21 «» deur: Frikkie Potgieter
Re: Onse Winnie Word Vies
…breins het nie oor die pad gelê nie. Gaan soek geselskap met jou swart en hollandse maatjies man. ApartheidsVARK Hanskakie Frikkie skryf in boodskap news:3B3F1F35.AE1A9C2C@home.com... > Frikkie Potgieter wrote: > >> Ja my maat, klippe gooi is die regte woord want die doos weet seker nie eens >> hoe lyk `n AK, R5, heatstrim, RPG, of selfs `n pellet gun nie. >> >> My fight op die oomblik is teen `n M8 daar in kanada wat die oorloggie so >> 3/4 jaar gelede beginne …
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 01 Julie 2001 08:18 «» deur: plaasvark
Re: Apartheid 1
…te maak. Gloudina : Dit was dus nie net die nie-blankes nie, maar ook die Engelse bevolking van SA wat skielik geen vooruitsigte gehad het nie, behalwe as hulle aktief witvoetjie by die regime gesoek het. Wouter: Dis seker maar normaal na so 'n dramatiese bewindsoorname. Dit is ongelukkig ook weer tans die geval, blanke mans het ook geen vooruitsigte in regeringsposte nie. En blanke vrouens ook nie regtig nie. Its the name of the game. Al wat dalk verander het is dat witvoetjie soek nie meer werk nie…
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 29 Junie 2001 10:51 «» deur: Frikkie Potgieter
Re: Aantal persone in die Suid Afrikaanse huishouding - (HTML)
… waarvoor jy daar is, nie om met die WITBASE te kom geselskap soek nie????? skryf in boodskap news:3B3AA804.AB6A1ABF@home.com... Ernest wrote: > Die jaar is 1996. Almal dink die swartes in SA het baie kinders en > die wittes het niks. Die syfer aan die linkerkant is die aantal > persone in 'n huishuiding. Swartes het die gros van 1-5 persone en > wittes 1-4. So daar gaan nog 'n mite. Die goed vervuil nie regtig die aardesoos Frikkie en die snare vir ons wil laat dink nie, nê? Gloudina…
19 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 29 Junie 2001 01:19 «» deur: Wouter Plaasvark
Re: Apartheid 1
…groei sou ons dalk nie die oorlog OF die breër opvoeding kon bekostig nie? En ek probeer nie nou teen Ferdi se siening argumenteer nie, ek probeer nie sê dat apartheid die groei veroorsaak het nie, ek stem saam ons minerale (veral goud) was dié faktor. Maar daar is ander lande in Afrika en Suid-Amerika wat wesenlike minerale rykdomme uitgeput het sonder om naastenby so 'n goeie infrastruktuur op te bou soos ons. Ek soek 'n deel van die verklaring daarvoor by afsonderlike ekonomiese ontwikkeling…
20 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 28 Junie 2001 15:13 «» deur: plaasvark
Re: Apartheid 1
…het? Dis die vraag waarop ek antwoorde soek. My opinie is dat, sou ons 'n meerderheidsregering gehad het, sou die beskikbare fondse oor 'n baie wyer gebied versprei gewees het en sou daar minder "points of excellence" gewees het. Soos ons bankstelsel, met die meeste OTM'e per kliënt in die wêreld, 'n versekeringsbedryf met produkte wat deur lande soos Brittanje en die VSA nagevolg word, ens ens. Ek reken ook dat, sou ons vroeër die Rubicon oorgesteek het, dan sou ons nie die geweldige prys van…
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 27 Junie 2001 15:50 «» deur: plaasvark
Re: Reservate?
Gloudina: Toe was die die Transkei offisieel 'n reserwe. Wouter: 'n Reserwe? Soos Andre Vos binnekort? :-)~ Ekskuus, maar ek soek nog steeds die ou Afrikaans vir 'n Native Reserve
22 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 27 Junie 2001 04:54 «» deur: Krokkie
Re: distrik 6
…vir my "baas" se. "Ek soek werk baas" , "more baas". "Danielle" skryf in boodskap news:2alijtsv6d72ugg62i6hdtk2db26k5j7pq@4ax.com... > On Tue, 26 Jun 2001 09:40:25 +0200, Davie Davis > wrote: > >> On Mon, 25 Jun 2001 19:06:49 -0500, "poppie" wrote: >> >> >>> Kleurlinge en Swartes nie (ek hou nie van een van die twee name nie, >>> dis vir my neerhalend, maar wat anders noem ek hulle?) Sy weet nie >…
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 26 Junie 2001 15:48 «» deur: plaasvark
Re: Weet Iemand? Pietie Norval
…o89$1@ID-92016.news.dfncis.de... Blykbaar was Pietie Norval ( tennisspeler) in 'n motorongeluk en hy kan nie meer tennis speel nie. Weet iemand wanneer en hoe erg? 'n Rugbyspeler kry 'n bloedneus en hy is op die voorblad. 'n Olimpiese medalje tennisspeler kom iets veel erger oor, en nie 'n woord daarvan nie!! Tyd dat verslaggewers 'n slag hul salarisse verdien . Ek weet dat koerante deesdae so vol advertensies is dat mens vir artikels moet soek - maar so-iets behoort 'n mens tog raakgesien het. …
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 26 Junie 2001 14:25 «» deur: Annette
Weet Iemand?
Blykbaar was Pietie Norval ( tennisspeler) in 'n motorongeluk en hy kan nie meer tennis speel nie. Weet iemand wanneer en hoe erg? 'n Rugbyspeler kry 'n bloedneus en hy is op die voorblad. 'n Olimpiese medalje tennisspeler kom iets veel erger oor, en nie 'n woord daarvan nie!! Tyd dat verslaggewers 'n slag hul salarisse verdien . Ek weet dat koerante deesdae so vol advertensies is dat mens vir artikels moet soek - maar so-iets behoort 'n mens tog raakgesien het. Annette
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 24 Junie 2001 15:54 «» deur: Davie Davis
Re: distrik 6
On Sun, 24 Jun 2001 07:15:32 +0200, "Jonas" wrote: > HOekom gaan jy nie na die Nederlandse nuusgroep - dan > kan ons jou daar bereik? > "Emmy" wrote in message > news:9h2qe9$309$1@news.pcmnet.nl... Ék is deel van 'n NL groep Jonas, en hulle vertel my nie om 'n SA ng te gaan soek nie. Interessant genoeg, hulle baklei meer as ons. (hulle, let wel, my NL is te swak om saam te baklei) DD
26 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 24 Junie 2001 13:37 «» deur: Frikkie Potgieter
Re: Davie Davis
… pas nie. Weereens `n bewys dat sy geselskap soek by `n Nasie waar sy nog nooit kon inpas nie en haar nou maar met behulp van die politiek wat aan haar kant is wil inwurm... Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:9h4cav$qhs$1@ctb-nnrp1.saix.net... > Davie, die ander dag is jy aangeval oor `n brief wat min of meer oor > dieselfde onderwerp gegaan het. > Wonder nou maar net wat hiervan gesê gaan word, of ook maar weer seker een > wat ek sommer saamgestel het. > > Groete > …
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 24 Junie 2001 13:17 «» deur: Anoniem
Re: enigste/enige
…psigologies geskend is en hulle terugkeer na die wond, net soos 'n kind sit en krap aan 'n roof op 'n seerplek? Of gebruik hulle enige kans om te praat oor seks tussen verskillende rassegroepe, wat blykbaar vir hulle 'n ewige fasinasie het. Luister, ou Frikkie, bly jy nog in Port Elizabeth? Gaan soek dan al die Potgieters op wat, volgens Leswin Laubscher destyds, geklassifiseer was in die ou dae as "kleurlinge." En gaan maak vrede met hulle. En kry rus vir jou ewige siel. Inniglik, jou M8…
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 24 Junie 2001 05:26 «» deur: Jonas
Re: enigste/enige
…eie mense aanvaar was nie, moes toevlug soek onder swartes waar hule as bbp's behandel is. Ongelukkig het dinge nou verander - die swartmans stel nie meer belang nie... Ongelukkig vir jou en jou meelopers... skryf in boodskap news:3B347B1E.F97C630C@home.com... > Jonas wrote: > >> Die ou witvrou Gloudina skryf : "waar sore losers mekaar nou warm vryf", en >> dan vervuil sy haarself oor die woordjie "wonner". >> Gloudina - bepaal jou by jou ou "Black …
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 18 Junie 2001 15:46 «» deur: Anoniem
Re: Generaal Hondswaai
…om in die argiewe te gaan krap nie. Gaan soek jy maar self na jou ou poste, en sien wat jy oor die verloop van die tyd gesê het. Ek onthou dat jy lank gelede nogal bietjie gematig was, 'n sekere mate van simpatie gehad het vir jou swart kollegas wat jy voorheen in die polisiemag gehad het. Maar in die laaste tyd is jy skerp aanvallend en skel jy my uit vir al wat sleg is, en gebruik nog boönop woorde en uitdrukkings wat veel te wense oorlaat. Dis jy wat my probeer in 'n hokkie sit, sodat jy my kan "…
30 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: Sa., 16 Junie 2001 06:21 «» deur: Wouter Plaasvark
Wie is Koos Kombuis?
…frene, voor een van die sielkundiges my ondersoek het en agtergekom het ek makeer niks nie. Tot my groot ontsteltenis het hy my dadelik ontslaan. Toe moes ek van voor af begin werk soek. Bennie-Fritz, die verhale-redakteur van Huisgenoot, het uiteindelik tot my redding gekom. Hy het 'n kortverhaal aanvaar wat ek vir hom gestuur het, en my gevra vir nog. Ek het af gehitchike Kaapstad toe en twee jaar lank op vryskutbasis vir Huisgenoot stories geskryf. Teen hierdie tyd was ek wel al so mal soos…
31 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: Vr., 15 Junie 2001 21:27 «» deur: Wouter Plaasvark
Wie is Koos Kombuis?
…frene, voor een van die sielkundiges my ondersoek het en agtergekom het ek makeer niks nie. Tot my groot ontsteltenis het hy my dadelik ontslaan. Toe moes ek van voor af begin werk soek. Bennie-Fritz, die verhale-redakteur van Huisgenoot, het uiteindelik tot my redding gekom. Hy het 'n kortverhaal aanvaar wat ek vir hom gestuur het, en my gevra vir nog. Ek het af gehitchike Kaapstad toe en twee jaar lank op vryskutbasis vir Huisgenoot stories geskryf. Teen hierdie tyd was ek wel al so mal soos…
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 15 Junie 2001 20:12 «» deur: Bert Wallace
Dans van ons suster
Dag se Ek is op soek na die woorde van 'n gedig met bo staande woorde - of iets soos "die jaar word ryp in goue akker blare, in wingerd wat verbruin ....." Dalk geur N P van Wyk Louw geskryf. Kan iemand my met die woorde voorsien? By voorbaat dankie. Rodney Tucker
33 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 15 Junie 2001 20:12 «» deur: Bert Wallace
Dans van ons suster
Dag se Ek is op soek na die woorde van 'n gedig met bo staande woorde - of iets soos "die jaar word ryp in goue akker blare, in wingerd wat verbruin ....." Dalk geur N P van Wyk Louw geskryf. Kan iemand my met die woorde voorsien? By voorbaat dankie. Rodney Tucker
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 15 Junie 2001 07:38 «» deur: T de Wet
Re: Swartland se naam
Ja, daai tyd het ek dit geleef en geëet en geslaap en ge-alles: Want sien dit was 'n uitkom kans vir 'n koshuisbrak om buite die koshuis te kan wees... Ek ek speel nog so nou en dan, maar ai, ek soek 'n paar lippe wat sal hou... Thys oppie Bos skryf in boodskap news:3B28BEB8.91CC17E3@home.com... > En was dit jy wat die trompet gespeel het?
35 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 14 Junie 2001 22:18 «» deur: Anoniem
Re: Sakkie? Help asseblief
…nie. En dis presies wat gebeur het. Die departement was 'n koninkrykbinne 'n koninkryk. Die het uiteindelik 'n make work project geword vir baie wit meestal Transvaalse Afrikaners, wat in "Bantoe Onderwys" ingestroom het op soek na promosies, en "maklike" onderwys ( as jy dit nie in die wit onderwys kon maak nie, dan probeer jy swart onderwys.) Die uiteinde was dat die swart skole se personeel meer wit was na "aparte ontwikkeling" nou ingevoer is, as voor die tyd. Gloudina…
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 14 Junie 2001 21:02 «» deur: Davie Davis
Re: Lirieke en Ou tannies
… klaar > in kuber-ruimte. Ek het orals gesoek, maar kan dit nerens kry nie. (Selle toon nog meer en dieper borender in die grond... want ek weet nie) So by de way, ék is altyd lekker sarkasties met mense wat nie kan spel nie - van waar die skielike ladylikegeit van jou dat jy my nòu eers daarop wys? (of het ek dit gemis - sal moet gaan soek want ek het dit in my kantoor geskryf en nou sit ek en ¶ÎÐԳɹû¡¡ hier by ons rekenaars. Danielle (fluisterend) hoe spreek mens haar naam uit (want …
37 Forum: Kos & resepte «» Gepos op: Do., 14 Junie 2001 19:22 «» deur: Boerepommie
Geskiedenis van Mrs.Balls blatjang
…kom.As enigiemand die presiese storie soek kan ek die dame weer oor dit uit vra. Groete "Annette" skryf in boodskap news:9g79n5$6vn32$2@ID-92016.news.dfncis.de... > Kies 'n resep uit een ( of twee) van die volgende: > Appel > Appelkoos > Kweper > Perske > Piesang > Tamatie > > ( Ek het 'n wonderlike ondervinding met piesangblatjang gehad - maar dit is > 'n lang en persoonlike storie;)))) > Die resepte kom uit: > Kook en Geniet ( Uitgawe April …
38 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 14 Junie 2001 11:09 «» deur: Ernst v Biljon
Re: LitNet
… as 'n wetenskaplike van onderstepoort) weer soek net 'n mashien. Maar, sy vrou skop teen dit. Hy sou blykbaar al sy tyd op die ding sit en uit mors. Die einde van die jaar is ek permanent daar dan sal ek iets organise. Watch net. Mens is nooit te oud om te leer nie. Ernest "Annette" skryf in boodskap news:9g8ju8$7opuk$21@ID-92016.news.dfncis.de... > Dit maak van Ons Gloudina 'n rare skepsel Ernst!! Nie baie ou tannies van > daardie ouderdom wat op die internet rondspeel nie. > …
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 14 Junie 2001 04:34 «» deur: Krokkie
Re: Swartland se naam
… en skree nie" dit dra geen waarde nie. Soek nommer, rang , naam , ID , plaasnaam, distrik , Provinsie , Telefoon nommer ens , anders is dit net 'n wolhaarstorie "Annette" skryf in boodskap news:9g8jth$7opuk$12@ID-92016.news.dfncis.de... > Dankie Thys - toe ek jou stukkie lees, toe sien ek voor my geestesoog die > slawe wat nou inplaas van die sakke daardie groot houers moet probeer > ronddra:)))) > Hoeveel boere dink jy is daar nog wat op die stoep sit en die plaaswerkers…
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 14 Junie 2001 02:42 «» deur: Afro Ozzie
Re: Lirieke en Ou tannies
…al om die goedkoop jewelry-toonbanke op soek na krale wat pas by hulle tuinstoelbekleedsel in Zonnebloem of Brackenfell soos poedelhondjies met nat neuse sit hulle regop agter in busse en weet nie eers wie was Benny B. Funk and the Sons of Ghadaffi's Barmitzvah Band Se baskitaarspeler nie sommige ou tannies ken geen perke nie take them away met hulle mislike groot onderbroeke vol zips en clips en period-vlekke uit die dertigerjare en geparfumeerde blackmail-erfporsies staar hulle verby hulle brille na …
Bladsye (96): [ «    59  60  61  62  63  64  65  66  67  68  69  70  71  72  73  74    »]

Tyd nou: Ma. Des. 22 05:38:04 UTC 2025