Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
3830 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 20 Augustus 2001 18:41 «» deur: Davie Davis
Emmy
…kan gerus hiér òòk gaan moeilikheid soek Emmy: Ek glo dat jy van hulle net soveel weet as van SA MOSSAD...@yahoo.de (=?ISO-8859-1?Q?MODERN_DAY_JOSHUA=9E=9D?=) wrote in message news:... > ATTENTION ISRAELI EMPLOYERS: Do you want to help your fellow Jews? > Do you want to make Israel safe from Arab Scum?? Then please follow > this simple, yet effective advice. DO NOT UNDER ANY CIRCUMSTANCES > HIRE ANY ARABS, THIS INCLUDES ISRAELI ARABS!!! These VERMIN do not > deserve to earn 1 …
2 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Ma., 20 Augustus 2001 18:16 «» deur: Anoniem
"Unter den Linden" deur MARLISE JOUBERT
…torings van ou katedrale waar slegs die duiwe nog genade soek en brandenburg se pilare hou wag die uniforms hou dop en ek wonder wie kruip weg en waarom is die lug so mot en rou agter lourier en bajonet smeul 'n vlam in altaarglas die stilte pak aan teen die vensters en ou deure toegespyker vier 'n fees vir die dood iets gryp aan my hakskeen iets wurg om my keel en ek vlug na die gaping in die doringdraadmuur die kokon breek en ek hang oopgevlerk 'n wit skoenlapper aan die sidderende son…
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 20 Augustus 2001 18:05 «» deur: Anoniem
Re: Vir Gloudina
Oorspronklik gepos deur: @home.com Davie Davis wrote: > Wat beteken dit om 'katvoet te loop'? > Ek ken eintlik nie so 'n Afrikaanse idioom nie. Beteken dit nie maar net om so sag soos 'n kat te loop nie? Dan het ons in Engels die term "cat burglar." Miskien is dit om so stil soos 'n dief te loop. Dis seker nie dieselfde as "witvoetjie soek nie." Gloudina
4 Forum: TV, flieks & vermaak «» Gepos op: Sa., 18 Augustus 2001 07:36 «» deur: TJ
SAUK.KOM
Die oue sauk.kom is nou ge-"translate" in sabc.cum @ www.sabc.com - PG18R SLNV Vryheid van spraak is goed en wel, maar is prentjies dan nodig vir die wat nie kan lees nie? South Africa soek ook nog sy .com sedert hul die saak verloor het en hy/sy besit nog nie eens sy eie .co.za nie en boer voort of die webwerf by www.southafrica.net :-) TJ
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 17 Augustus 2001 02:03 «» deur: Esmerelda
Huise in die kaap
Weet iemand van n goeie website om huise te soek in die kaap? Verkieslik naby die see. Es
6 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 15 Augustus 2001 23:20 «» deur: reisiger
Re: Toekoms Advies vir: Kommunikasie Verhoging Inisiatief
…partye. Heg aan... As 'n spesiale versoek, word hoogstens aangeraai om ontmoetings te verhoog met die Media. Om die uitreiking van 'n verklaring te verhoog om deelname op nuusgroep besprekings, en/of uitkomste van suksesvolle besprekings aangaande geheimhouding in die verband te verhoog. Verkieslik vir die laaste gedeelte as prioriteit in die verband te verhoog. Uitnodigings kan ook verhoog word aan soek personeel, soos voorkom. Om deelname te verhoog aan nuusgroep besprekings aangaande rede(s) vir die …
7 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 15 Augustus 2001 06:10 «» deur: Shannon
Re: Vertaling: Engels na Nederlands
… die volgende woorde van Engels > na >> Nederlands: >> >> Baie dankie Geen dank ...graag > gedaan !! >> >> Shannon Emmy > > Is dit voor de export?? Ja Emmy, my wederhelf het vir 'n 'stokperjie' saam met 'n groep vriende 'n in- en uitvoerbesigheid. Van die vennote is oorsee en hulle laat weet watter produkte hulle soek. Hulle het nou 'n kliënt in Nederland wat belangstel…
8 Forum: Kos & resepte «» Gepos op: Wo., 15 Augustus 2001 05:48 «» deur: Lou
Re: Hotnoskoolbredie
:) jy soek al weer vir moelikgeit nè? Annette wrote: > > Berei die vleis voor soos vir enige ander bredie. > Pluk die hotnoskool die vorige dag en laat oornag staan in koue soutwater. > > Berei soos vir enige bredie met: > 900g rugvleis > 450g hotnoskool > 450g aartappels > 1 groot ui > 115g suring of 'n bietjie suurlemoensap. > Annette
9 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Di., 14 Augustus 2001 13:55 «» deur: Anoniem
Re: Die Kerk se Dilemma (i)
Oorspronklik gepos deur: @home.com Tosca wrote: > Wat is die 'gemeenskap van die heiliges'? > Ek bedoel daardie mense wat die "sacred" soek in die ondermaanse. Gloudina
10 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 13 Augustus 2001 15:23 «» deur: Max
Gloudina, help asb!
Gloudina, jy klink na iemand wat die mense wie in- en uitgaan op die groep fyn dophou. Nou wonder ek of jy meer kan vertel van oom Grahame. Travel hy saam met Elaine? Of sien ek spoke? Sy't so terloops ingeval deur te sê dat ons nog steeds oor al dieselfde goed praat, en daar begin sy weer die kerk storie... Ek het tog al laaskeer vir haar gesê sy moet anner kerk soek. Ek's deurmekaar, en ek skinder nie, wil net tweede opinie hê. ____________________________________________________________ ___
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 12 Augustus 2001 18:43 «» deur: gerhardoos
Missing Person
Ek is dringend op soek na n kliniese sielkundige met die naam Anita Shaw, haar praktyk was in Waterkloof in Pretoria. Indien u haar ken laat weet my by gerha...@freemail.absa.co.za
12 Forum: Rekenaars & selfone «» Gepos op: Vr., 10 Augustus 2001 05:58 «» deur: Lou
Re: Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys
…Megawan is goed. Ons gebruik dit by die kantoor - redelik > aanvaarbare pryse vir 24 uur Internet - geen ander koste ingesluit nie - > maar jy moet line of site hê. Besoek hulle by http://www.megawan.net/ > Andersins moet jy maar Telkom Internet probeer. > > "Lou" skryf > >> M-Web steeds besig met hulle poefies - sal sommer uit pure >> moedswilligheid 'n ander SP gebruik - wie is die beste tans in SA? Ek >> soek hoeka na 'n SP om tuis te gebruik…
13 Forum: Rekenaars & selfone «» Gepos op: Wo., 08 Augustus 2001 22:41 «» deur: Elaine
Re: Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys
Ek verstaan Megawan is goed. Ons gebruik dit by die kantoor - redelik aanvaarbare pryse vir 24 uur Internet - geen ander koste ingesluit nie - maar jy moet line of site hê. Besoek hulle by http://www.megawan.net/ Andersins moet jy maar Telkom Internet probeer. "Lou" skryf > M-Web steeds besig met hulle poefies - sal sommer uit pure > moedswilligheid 'n ander SP gebruik - wie is die beste tans in SA? Ek > soek hoeka na 'n SP om tuis te gebruik.
14 Forum: Rekenaars & selfone «» Gepos op: Wo., 08 Augustus 2001 19:34 «» deur: Lou
Re: Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys
Voetleuce wrote: > > Aangesien die termlys by afrikaans.com gehuisves word, en aangesien > afrikaans.com deur M-Web gehuisves word, sal diegene wat nie by M-Web is > nie, die volgende adres moet gebruik: > > http://anon.free.anonymizer.com/http://www.afrikaans.com/fol doc_source_01-08 > -08.rtf M-Web steeds besig met hulle poefies - sal sommer uit pure moedswilligheid 'n ander SP gebruik - wie is die beste tans in SA? Ek soek hoeka na 'n SP om tuis te gebruik.
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 08 Augustus 2001 09:00 «» deur: Annette
Re: Tertius Bosch
…getoets? Dan weet hulle mos waarvoor om te soek in die lyk. Annette -- Krokkie skryf in boodskap news:3b70f980$0$235@hades.is.co.za... > Voorlopige toetse dui aan dat hy vergiftig is . Sy prokereur (het verhouding > met sy vrou gehad) toon dieselfde simptome as wat hy gehad het .. > > > "Annette" wrote in message > news:9kqqk0$62re3$1@ID-92016.news.dfncis.de... >> Weet iemand waaroor die nonsens regtig gaan? >> Annette >> >> -- >> >…
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 07 Augustus 2001 15:56 «» deur: Max
Re: Internasionale Rassisme Konferensie in SA
…soek nie ongetoetste bloed nie, noord of suid van die sahara. Kan nie glo dat so 'n vraag in 'n lys voorkom nie. In NL? Ek twyfel... In 'n land waar 'n rooi plakkertjie onder die saal van 'n vlugteling se fiets vandag as klassifiserend afgemaak is, vier uur na dit ingestel is. Ek hoop nie hy oorweeg enige iets anders as die waarheid nie, of is hy dalk bang vir die WAARHEID? ____________________________________________________________ ___ "Annette" skryf in boodskap news:9kol3a$5r73n$1@ID-…
17 Forum: Kos & resepte «» Gepos op: Di., 07 Augustus 2001 13:41 «» deur: Sakkie[3]
Re: Melktertresep #1
Kyk nou hoe stel jy my teleur. In die resep wat ek soek word die vulsel in 'n tertbak gegooi en gebak. Dis die enigste manier waaraan ek kan dink dat tant Ems se melktert so 'n amperse kors kon vorm. Sakkie "Annette" skryf in boodskap news:9ko7hc$5bl6j$1@ID-92016.news.dfncis.de... > Hierdie resep kan ook korsloos gemaak word. > Die kors is bros. > Resep lewer 2 middelslagterte.
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 06 Augustus 2001 07:29 «» deur: Annette
Regte geskiedenis?
…inval ook hier in SA kom ontvlugting soek. Ek wil weet hoekom die Boere aanhou veg het nadat Kruger die pad gevat het, en hulle ( die boere) hulle deur hul vrouens laat ompraat het om aan te hou veg teen die oormag. Ek wil weet hoekom ons uitgekryt word as die Vaders van Apartheid, terwyl dit nie ons is wat dit in die eerste plek begin het nie. Ek wil weet hoekom kinders van alle rasse kan saamspeel as hulle klein is, en dan skielik verander ( die wit kinders veral) sodra hulle kan verstaan wat om die …
19 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 03 Augustus 2001 18:20 «» deur: Dries Venter
Re: En hoe sê mens?
…rduur, want hy kan nie rondloop en maatjies soek nie, en die kleintjies kan ook nie uit die nes geskop word nie. Verder nog: As jy groente kook gooi jy 'n lewende ding daar in die kookwater, nê? Moenie warrie nie, dis sommer bietjie gekskeerdery ten koste van die vegetariërs en "ag shame" neo-natuurliefhebbers/-aanbidders. Dries "Sakkie" skryf in boodskap news:3b6a54c0$0$223@hades.is.co.za... > Kom-Kom Dries, vrugte is 'n plant se manier om sy sade te versprei so …
20 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 01 Augustus 2001 23:47 «» deur: Jonas
Re: Dr Death cooked and cared for Mandela
…aan wanneer jy 'n ou trui ontrafel - jy soek slegs een los puntjie en die res volg. Dit is wat met die ANC gebeur. Daar is/was te veel vertrouelinge. "." skryf in boodskap news:9kaso8$9bq$1@ctb-nnrp2.saix.net... > Hier gaan nog lelike dinge uitkom by die ou se saak. Jammer die stuk is in > ingils. > . > On y soit, qui mal y pense. > (You are what you think.) > > > Dr Death cooked and cared for Mandela > > > [Pretoria, August 1 ] - Apartheid-era …
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 28 Julie 2001 19:00 «» deur: Anoniem
Re: dissie my pa nie antie
…verloor, en hy drink as SA wen. Ek dink hy soek maar sommer net 'n rede om te drink. Ek sê nog altyd: ek dink jou pa is 'n gefrustreerde rugbyspeler. Daardie dae toe hy (vir sy provinsie?) gespeel het, het hy Springbok- ambisies begin kry, en nou sit hy met 'n groot neurose tussen sy twee ore. Ek dink hy moet 'n psigiater gaan sien. Maar moenie wat tannie sê te ernstig opneem nie. Tannie dink almal wat rugby kyk, is bietjie neuroties. Kyk nou vir tannie se arme man wat die heeltyd voor die rekenaar moet…
22 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 28 Julie 2001 16:49 «» deur: Arthur Hagen
Re: welkom hier :-))
"Rico" schreef... > Toen ik soc.culture.sa.afrikaans vond, vond ik ook deze, dus al jaren ook. Ek is baie seker dat my provider hierdie nuusgroep in die verlede nie doorgege� het. Ek het -as ek my hardeskyf weer eens geformatteer het- altyd SCSA-A kan vind deur net "afrikaans" te soek ..... ek het dan slegs 1 groep gevind. > Ennu tis hier lekker rustig :-))) > Nog geen ruzies meegemaakt hier. Ja, wat wil jy? Daar is niemand om mee te baklei nie :) Groete, Arthur
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 27 Julie 2001 07:15 «» deur: T de Wet
Re: En hoe sê mens?
…a! Hy kan swem... He he he Wat rook jy? Ek soek dit ook... Waar in die lewe het jy al 'n meer versukkelde dierasie as 'n bees gesien. Hulle gee sommer moed op vir niks. Ek had 'n paar melkkoeie. Een moet kalf, en kalfie word gebore (met neus en ore). Mamma-koei kry toe melkkoors. Veearts die kom en kalsium glukomaat word binne-aars toegedien. Skoonpa is ook by en my foksterrier ook. Pa kyk op sy horlosie, en ons gaan drink koffie. So 20 minute later roep Pa die foksie en ons sit af stal toe. &…
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 26 Julie 2001 11:31 «» deur: T de Wet
Was so tydjie af lyn af: Wat gaan aan?
…'n idee waar wat is nie, en as iemand iets soek, dan moet hulle ook tog mnaar nie vir my kom vra nie. Ek weet nie. Waaroor het julle intussen "verdiskusseer", bespreek, aangehaal, oor-en-weer geredekawel, mekaar mee op hol geja en sommer net geklets? Vertel, vertel! Toe nou, vertel. Ek wag. Ek vrek van nuuskierigheid. Soos my ouma se een huishulp eenkeer gesê het oor iemand anders wat tog so nuuskierig is: "Ag hy's tog te miskierig, wil ok altyd alles wiet, en as hy dit wiet, wat kan …
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 25 Julie 2001 07:23 «» deur: Donald Osmond
Help asb.
Ek is op soek na 720k "stiffies" wat nog werk. Enige informasie sal waardeur word. Dankie Donald
26 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 24 Julie 2001 07:59 «» deur: Sakkie[3]
Re: Ek's terug
…op mense in daardie omgewing en 'n ou soek nie vir moeilikheid as jy dit kan voorkom nie. Ook het ek begin bou aan 'n CJ5 Jeep. Dit lyk al klaar of ek 'n groot hap hier gevat het, maar klaarmaak gaan ek hom klaarmaak. Het nog nooit 'n projek halfpad gelos nie. Verder het ek familie navorsing gedoen. Ek ken nou al feitlik elke Coetzee, Coetsee, Couché van 1655 tot die 1930s. Genealogie is amper net so interresant soos die ander een wat 'n man jou maklik mee kan vergis. Nie self 'n deskundige op een …
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 24 Julie 2001 06:59 «» deur: Grahame
Die Gewetenswroeging
…ou Hansie. Hier soek ek na klip om te gooi maar kan nêrens een kry nie want hulle is almal klaar opgeraap. Ek sal maar langs hom gaan staan en die inkomende klippe met hom deel. Maar dit gaan nie hier oor Hansie nie. Dit gaan oor die Gewete! Jy weet, ek glo vas dat 'n gewete 'n ding is wat jou net pla as jy dink iemand weet wat jy gedoen het. 'n Wyse ou het eendag gesê: Die bed van 'n veelwywer het geen gewete nie. Dit gaan hier om selfbehoud ou pêllie! Vat nou die beskuldige in 'n hofsaak. Hy …
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 23 Julie 2001 00:48 «» deur: Rico
Re: Fatalisme -
… naar nederlandse sites op die net gaan soek. http://www.vinden.nl is ook nie te sleg nie "Pijotter" skryf in boodskap news:995840074.24475.0.pluto.d4ee0492@news.demon.nl... > Rico, > > Het jy 'n link waar ek oor hierdie proefnemings kan gaan nalees?? Ek vind > dit redelik interesant. Moet wel se dat ek dan nie heeltemal verstaan hoe > dit kan bewys dat homo wees nie 'n siekte of is nie... > > > "Rico" schreef in bericht > news:9jfatk$…
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 22 Julie 2001 05:42 «» deur: Frikkie Potgieter
Re: 15 JULIE
…te word. Die gesegde sê mos " soort soek soort" en dit kan jy mos sien hier op die groep. Groete ApartheidsVark Frikkie JP Holtzkampf skryf in boodskap news:3b59a1e0.0@news1.mweb.co.za... > 21JULIE 2001 > > Schoemansdal is nou gedeeltelik restoreer en geloftedag word jaarliks daar > herdenk. > Die Gamiette het nou egter weer oorgevat en gebruik die plek om veral sondae > middae te gaan suip,hoer,toer en remoer. > Groetnis > Inwoner van Louis Trichardt > >…
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 20 Julie 2001 11:52 «» deur: Anoniem
Re: Hot male dot com
…het. Daardie >  mense sou dus maar net gedink het jy is effe onbeskof. Is dit ook deel van >  die chaotiese manipulasie? > Ja, tot 'n sekere mate wel. Ek dink egter nie dat snater net in "hou jou snater" in Afrikaans oorleef het nie. Ek het klein kindertjies   "snatertjies" hoor noem. En Opperman in 'n gedig, wat ek sal moet gaan soek, praat van die reier wat "met 'n gesnitter en 'n gesnater" visse  uit die water opdiep. Gloudina…
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 20 Julie 2001 03:49 «» deur: Anoniem
Re: Fatalisme -
…aar. Moeder Theresa staan langs Diana op een foto, albei lag, albei straal. Hulle is twee prinsesse wat êrens met die luminositeit konnekteer waarna die Buddhis soek. (Dis daarom dat Diana langs Aids pasiënte kon gaan sit en met hulle kommunikeer op 'n manier wat verlossend was, selfs vir die van ons wat dit op die televisie aanskou het. (Nie dat Diana seker ook maar haar ego-neuroses gehad het nie, maar vir blink momente kon sy daaruit tree, en perfek konnekteer met veral ou mense en kinders.) Gloudina…
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 19 Julie 2001 19:00 «» deur: Anoniem
Re: Fatalisme -
…weefsel waarin meeste mense lewe. In die Christelike raamwerk, is dit asof jy oorgaan tot die imitation of Christ en omdat Christus verklaar dat hy één is met die Vader jy ook vind dat jy " 'n seun (of dogter) van God" is. Die Buddhis is op soek na die pad na die hemel, as mens Christelike terme wil gebruik. Albei paaie is eintlik na die- selfde doel. Maar 'n mens moet die pad letterlik volg, nie net daaroor praat nie. En in albei gevalle is dit 'n baie nou en moeilike pad. Gloudina…
33 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 19 Julie 2001 13:48 «» deur: Annette
Re: Kry liewer koud Rico
…nog steeds liewer hier in Suid Afrika vir die tyd wat ek >>> op hierdie aarde bestem is. Laat ek julle weer herinner aan die vrou uit SA wat 'n jaar of twee gelede op 'n dorp in die Kanadese prairies gaan jog het en toe sy nie terugkom nie, en hulle begin haar soek, toe vind hulle haar verkrag en doodgeslaan erens op 'n paadjie naby die dorp. Die pa in Pretoria word toe in die koerant aangehaal: "Hulle het na Kanada ge-emigreer, omdat daar geen geweld in Kanada is nie." Gloudina…
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 19 Julie 2001 13:21 «» deur: Anoniem
Re: Kry liewer koud Rico
…nog steeds liewer hier in Suid Afrika vir die tyd wat ek >>> op hierdie aarde bestem is. Laat ek julle weer herinner aan die vrou uit SA wat 'n jaar of twee gelede op 'n dorp in die Kanadese prairies gaan jog het en toe sy nie terugkom nie, en hulle begin haar soek, toe vind hulle haar verkrag en doodgeslaan erens op 'n paadjie naby die dorp. Die pa in Pretoria word toe in die koerant aangehaal: "Hulle het na Kanada ge-emigreer, omdat daar geen geweld in Kanada is nie." Gloudina…
35 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Wo., 18 Julie 2001 23:31 «» deur: plaasvark
Re: Springbokke se nuwe taktiek
…so goed as wat ons graag wil glo nie, nou soek ons individue om daarvoor te blameer. Veral "naturels" soos Skinstad. "Jonas" skryf in boodskap news:3b55c4d6$0$227@helios.is.co.za... Kan jy aan 'n ander rede dink waarom 2 Springbokkapteine al ten gunste van Skinstad opgeoffer was? Glo my dit bly vir my die treffer raaisel. Eers Teichmann, en toe verloor ons die wêreldbeker, en nou Vos. Voorwaar, my dinges se deksel. Dan is daar hierdie refrein - " ons berei voor vir die volgende …
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 18 Julie 2001 18:05 «» deur: Rico
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!!
…Arthur!!!!!!!!!! Wel ek was net op soek naar myself, ek het die midlifecrisis oorwin en besluit die penopause oor te slaan!!! Ek is weer terug!!!!! Gr.Rico "Arthur Hagen" skryf in boodskap news:9j4fvj$1ikg$1@news.kabelfoon.nl... > "Rico" schreef... >> "Annette" schreef: >>> Rico, geniet die wegwees - laat ons asseblief weet wanneer jy terug sal >>> wees. >> Ek glo eks weer terug Annette :-))) > > Nou ou wit Rico, ek is bly ek …
37 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 18 Julie 2001 13:33 «» deur: Shannon
Re: Herman Brood is dood.
…het op die internet onder sy naam gaan soek vir sy kunsstukke. Ek kon nie veel vind nie. (gewoonlik oor sy musiek) Het iemand vir my 'n web adres? Max skryf in boodskap news:9irjfo$qaq$1@azure.nl.gxn.net... > Flesse, deur hom beskilderd? Is die bier lekkerder, of die fles mooier? > ______________________________________________________ > "Rico" wrote in message > news:9in7qd$hen$1@news1.xs4all.nl... >> Ja, Max hy het wel eens in het Nederlands gesing, maar …
38 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 18 Julie 2001 11:40 «» deur: Hilda
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!!
…geselsie het ek op die Net daarna gaan soek en ja, regtig, ons het een ! Hulle is almal amateurs. Hilda. > Die Belge het Nederland so 'n paar maande opgedreun in rugby (dit sê nou nie > so veel oor hul vlak van spel nie, maar nou-ja). > Terloops - 'n beduidende persentasie van kinders wie rugby speel hier in > Nederland het Suid-Afrikaanse ouers. Ek ken selfs twee Suid-Afrikaners wat > afrig. Miskien is dit waarom die staat van Nederlandse rugby in so 'n staat > verkeer ;) > &…
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 16 Julie 2001 20:28 «» deur: Key Bored
Re: Wat doen ek verkeerd?
On Mon, 16 Jul 2001 22:35:49 +0200, "Grahame" wrote: > Ek kry nie die Engelse (soc. Culture.south africa Newsgroup meer nie. Dis soc.culture.south-africa - m.a.w. koppelteken tussen south en africa. Miskien het jy dit verkeerd gedoen. Ander opsie - laat jou nuusgroep-leser alle nuusgrioepe aflaai dan soek jy die south-africa groepe en kliek op die een wat jy wil he.
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 14 Julie 2001 20:04 «» deur: Mafuta
Re: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Kuns Bemarking Inisiatief
KWAR! BANG! KLAP! Ek dog EK is die reisiger??? Hou nie van kompetisie nie... jy soek alweer, Didi. "Davie Davis" skryf in boodskap news:rkuukt4tu86rhc3g7dldbot7og0vghurk9@4ax.com... > On Fri, 13 Jul 2001 21:26:06 GMT, reisiger > wrote: > > > > Royleen...? > > DD > (saggies en versigtig op sy tone > gereed om om te spring en > te hardloop!)
Bladsye (96): [ «    58  59  60  61  62  63  64  65  66  67  68  69  70  71  72  73    »]

Tyd nou: Ma. Des. 22 21:30:11 UTC 2025