Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
3830 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 09 Januarie 2002 00:10 «» deur: Piet Pompdonkie
Lou, baie lou
… manier > "bewyse" daarvoor te soek is meer as naief, dis plein hardkoppige > onkunde. Dit geld orals - in terme van die wet op opleiding moet enige maatskappy aan die regering verslag doen oor hulle opleiding van werknemers, insluitende beurs toekennings, veral ten opsigte van die opheffing van voorheen benadeelde rasse. Enige maatskappy maar veral die wat meeding om staatskontrakte sorg dus dat hulle 'n verslag aan die staat kan voorl^e met die vereiste demografiese profiel, om hulle …
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 08 Januarie 2002 14:34 «» deur: lou[2]
Re: Pompdronkie se gebrek aan beurskennis?
… manier > "bewyse" daarvoor te soek is meer as naief, dis plein hardkoppige > onkunde. Dit geld orals - in terme van die wet op opleiding moet enige maatskappy aan die regering verslag doen oor hulle opleiding van werknemers, insluitende beurs toekennings, veral ten opsigte van die opheffing van voorheen benadeelde rasse. Enige maatskappy maar veral die wat meeding om staatskontrakte sorg dus dat hulle 'n verslag aan die staat kan voorl^e met die vereiste demografiese profiel, om hulle …
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 08 Januarie 2002 10:39 «» deur: Piet Pompdonkie
Re: Lou beurskennis?
…instansie wees. PP Jy is naief as jy dink dit beteken iets vir 'n maatskappy. Net wat die persoon kan doen tel, niks anders nie. Lou Vir jou om te ignoreer dat meeste blanke studente nie beurse kry nie bloot omdat hulle blank is, is volstruis taktiek en wys jou naitiwiteit uit. PP Ek ignoreer dit nie en ek ontken dit ook nie. Dis ongelukkig 'n feit, maar dit geld nie orals nie. Maar om soos jy op 'n eenogige manier "bewyse" daarvoor te soek is meer as naief, dis plein hardkoppige onkunde…
4 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Ma., 07 Januarie 2002 08:59 «» deur: Threeships 'did you s
Re: " Kitaarspele " deur D.J. OPPERMAN
…jou werk kan weergee. >> sal alles doen en selfs verraai >> net dat 'n nuwe deuntjie in my draai. baie kunstenaars sal hulle eie ouma se bloomers verpand vir `n goeie tune. >> Ag Heer, vergewe my die sondes van die lied en as ouma dan haar bloomer soek sal jy moet verduidelik. dit is nou my vereenvoudiging van iets wat tien teen een heelwat dieper is as my denke maar dit werk vir my en so beteken die gedig iets vir my. Threeships 'did you see that?' McDuck www.mothership.co.za…
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 04 Januarie 2002 11:51 «» deur: lou[2]
Re: Die Mishoop-vergadering
… Lyk nie juis so nie - maatskappye (het ge-) soek na iemand wat hulle seker is nie hulle beurs geld gaan mors nie en die maklikste manier om dit te doen is (was) om na akademiese rekords te kyk. Daarenteen gee Universiteite juis beurse vir sport - want in akademiese kringe gaan alles gaan om publisiteit. > > Piet Akademiedonkie > > NS: Julle het nie geweet pompdonkies weet van beurse nie, né. Ons weet definitief dat pompdonkies nie van beurse weet nie :) > Laat dit vir julle 'n les …
6 Forum: Onderwys & opvoeding «» Gepos op: Wo., 02 Januarie 2002 07:23 «» deur: Kinky[1]
Re: matriekuitslae
…maat het weer kuns en haar punte is nog soek. 'n Ander kind het weer n afwesigheidsmerk gekry al het hy eksamen geskryf. En so kan ek nog n paar voorbeelde noem van kinders met wie se uitslae fout gegaan het. Daarom vra ek hoe betroubaar kan die punte dan wees? ****** "david" skryf in boodskap news:... > In die geheel is die verbeterde matriekuitslae bemoedigend. 'n Slaagsyfer > van 60% is 'n aansienlike verbetering op syfers van onder die 50% enkele > jare gelede. > > '…
7 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 01 Januarie 2002 06:05 «» deur: Jonas
Re: Die Mishoop-vergadering
…teen Afrikaans in Natal nie - gaan soek in die argiewe na die "Nataller" - 'n Afrikaanse koerantjie in Natal in jou dae... Jou geskiedenishoofvakstatus beindruk my nie veel nie Antie - so ook nie jou doktorsgraad nie. Daarsonder het jy geen kredietwaardigheid nie. Goddank die waardes het ietwat verander. Deesdae takseer jy 'n man/vrou op dit wat hy weet en doen - nie op 'n akademiese kwalifikasie nie. Jy is gelukkig deel van 'n era wat verby is - in die huidige Suid-Afrika word jy gemeet aan …
8 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Do., 27 Desember 2001 09:10 «» deur: Max
Re: "Die Kind" deur INGRID JONKER
… dit die moeite werd om deur al die troep te soek na iets om te lees. Dankie Gloudina. ______________________________________________ > DIE KIND > Ingrid Jonker > > Die kind is nie dood nie > die kind lig sy vuiste teen sy moeder > wat Afrika skreeu skreeu die geur > van vryheid en heide > in die lokasies van die omsingelde hart > > Die kind lig sy vuiste teen sy vader > in die optog van die generasies > wat Afrika skreeu skreeu die geur &…
9 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 23 Desember 2001 06:23 «» deur: Annette
Re: Homoseksualiteit
…'n straight man probeer betrek nie;))) Soort soek soort. So, Jonas, wat sê jy - is Irvan van LoerBoet faam gay of nie? Annette -- Groetnis, Annette. ann...@ctnet.co.za Happiness is a state of Mind. Jonas skryf in boodskap news:a03ra4$2m9$1@ctb-nnrp1.saix.net... > 'n Enkel vraag. Waarom is dit dat vrouens hul altyd oor moffies ontferm? > "Hulle is sulke goeie vriende..." - sal hulle (die vrouens sê.) Is dit nie > ook gewoonlik ma's wat verantwoordelik is om die seuntjies soos …
10 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 20 Desember 2001 17:24 «» deur: Spook
Die Kaap
Hoe lyk dinge daarin die Kaap met diefstal en al daai walglike dinge deesdae Annette? Ek wil so 'n bietjie oor Krismis die karoo verlaat en afkom Kaap toe. Ek behoort darem die stad te oorleef as ek nog na al die jare die droogtes en donderstorms van die karoo oorleef het. En waar is goeie plekke teen die see om verblyf te soek. Ek hoor Gordonsbaai en die Strand is glo darem nie te bad nie. Groetnis Spook "Nou nie jou grootste stads aanhanger nie."
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 19 Desember 2001 18:17 «» deur: Frikkie Potgieter
Re: Kinderverkragting
…julle hou goed BB hom gedoen het want nou soek hy vrou..... Annette skryf in boodskap news:9vp0bi$gskk1$1@ID-92016.news.dfncis.de... > Goeie vraag en opmerking Gloudina. > Wel, ek kan jou verseker na Big Brother is die mense hier nog meer verward > as ooit:)))) > Die geagte gay persoon van die groep wys toe vir almal dat hy eintlik die > haan onder die henne is:))) > Niemand praat daaroor of wil dit bespreek nie, maar die feit bly- > solank "ons normale" mense die …
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 19 Desember 2001 09:53 «» deur: Annette
Re: Ag Santa, stuur vir my 'n wyfie vir krismis, toe?
…, moet nou nie naar wees nie - die man is soekende en ons moet hom help. Ongelukkig vertel hy ons nou nie juis wat sy belangstellings en ander goed is en watter tipe meisie hy eintlik soek nie. Dit gaan mos nie help as ek vir hom 'n paar interessante brunette bymekaarskraap en hy stel net in blondines belang nie. Annette . Sakkie skryf in boodskap news:3c2053f3$0$234@hades.is.co.za... > Die lokale D.B.V. sal jou met graagte help :-)))) > > "Louis Kriel" wrote in message > news:…
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 17 Desember 2001 10:03 «» deur: hennerietjie
hêppie neeu jeer antie
…hy in vryval is het hy nie eers geld vir petrol simbabwie toe nie wat nog van 'n vliegtygkaartjie kanada toe. ma' oom robbies makapie van simbabwie kla nie want hy sê hy soek nie my pa se soort da' nie. my pa sê strandloper herrie viljoen het hom nou finaal van rakbie genees. hy sê sydafrika se rakbie is nou so trerig lat dit nie eers sal help as hille vir herrie potter afrigter maak en ons op toorbesems lat speel nie. koebaai antie (merrie krismis en heppie neeu jeer) hennerietjie…
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 16 Desember 2001 16:50 «» deur: Jonas
Nog hulp asseblief ...
Daar is klaarblyklik drie (3) Engelse woorde wat op "gry" eindig. Twee van die drie woorde is "hungry" en "angry" - ek is op soek na die derde ene. Help asseblief!
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 16 Desember 2001 15:35 «» deur: Annette
Hulp Asseblief?
Ek soek die woorde van die liedjie Reflections Dit word gesing deur Rory Rootenberg Dit is gekomponeer deir Ian von Memerty. Annette
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 15 Desember 2001 14:11 «» deur: j.human
Re: Haai daar ook 15/12/2001
Haai Daar Ook Dit is moeilik om te glo daar is nog iemand wat afrikaans soek op die skerm. Gaan dit goed. Groet Gerhard(Alberton S Afrika) j.h...@freemail.absa.co.za 15/12/2001
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 12 Desember 2001 14:26 «» deur: Kekkelbek
Re: Zuma se "verduideliking"
…wat daaraan voldoen. Op die nuus soek mens feite van iets wat nuuswaardig is. As iemand dood is, wil jy weet hoe dit gebeur het en nie 'n 5 minute relaas oor wat gaan word van die wat agterbly nie. emmy skryf in boodskap news:9v7hf4$jik$2@news.pcmnet.nl... > > "Kekkelbek" > >> Jy kan seker verstaan waarom ek deesdae die minimum nuus op TV kyk. > > Dat noemen ze struisvogelpolitiek..een struisvogel stop zijn kop weg als hij > gevaar > ziet ( hij wil het …
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 05 Desember 2001 12:21 «» deur: Annette
Re: Middelvlei '98 Rooie
Dankie Sakkie - sal more gaan soek, wanneer die regte Afrikaanssprekendes sal versdaan wad ek wil hê:)) Ek sal indussen hul pamfledjie wat ek by die wynproe opgedel het regkry. Annedde Sakkie skryf in boodskap news:3c0deb3a$0$227@hades.is.co.za... > Annedde, jy moed tog kyk of jy 'n '98 Middelvlei Pinodage-Merlod in die > hande kan kry. Sonder enige dwyfel een van die besdes wat ek in baie jare > genied hed. > Sakkie >
19 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: Wo., 05 Desember 2001 09:57 «» deur: Kekkelbek
Re: Afrikaanse musiek en sulke goeters
… het ook nog nie genoeg geld nie. Davie, ek soek nog steeds na die man met genoeg geld!) Annette skryf in boodskap news:9uk8ol$9327i$1@ID-92016.news.dfncis.de... > Ooooo - kyk 'n bietjie terug - ek het al daaroor geskryf. > Annette > > > Kekkelbek wrote in message > news:3c0cab75.0@news1.mweb.co.za... >> ons kom nie by die lees van die Huisgenoot uit nie. Jy maak ons nuuskierig >> en laat jou sin halfpad in die lug hang. >> >> Annette …
20 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 05 Desember 2001 07:07 «» deur: Kekkelbek
Re: Wat is die verskil?
… naby hulle met 'n speld kom en hul 'n prikkie gee, dan sal hulle > soos ballonne afblaas en weggeblaas word, maar wie weet waar hulle gaan land > (afgeblaas)? Sy is nogal stillerig en soek nêrens skoor nie. Ek dink nie eens die opmerking gaan haar laat lewe kry nie... > Dis hoekom hulle die vreeslike lot 'beskermers' om hulle vergaar! > > Is 'n mamparra nie 'n vroulike parra nie. Vra maar net, of is die woord > parra polities korrek neutraal? > > Thys oppie Bos >…
21 Forum: Kos & resepte «» Gepos op: Di., 04 Desember 2001 14:50 «» deur: Kwarantyn
Re: Brood resep
…- dit lyk presies na die resep wat ek soek. Ek waardeer jou moeite. Die variasie met die room klink fantasties en ek sal dit probeer. Die volkoringresep het ek baie gebruik. Al probleem is dat ons hier op die Ooskus nie volkoringmeel kan koop nie. Daar is wel "whole wheat" in die winkels, maar al verskil met die gewone wit meel is dat dit bruin is. Verder netso verfyn as die wit meel. Desember hoop ek om in SA te gaan kuier; dan bring ek weer 'n voorraad Nutty Wheat saam.. Dankie weer …
22 Forum: Kos & resepte «» Gepos op: Ma., 03 Desember 2001 14:12 «» deur: Kwarantyn
Brood resep
…op. Terloops, dis nog altyd vir my ironies dat meel superfyn gesif word om al die vesel en lekkerte daaruit te haal, dan spierwit gebleik word, maar voor dit op die winkelrak kom moet dit eers ge-"enrich" word. Dan smaak dit nog steeds na wind. Nou my vraag: ek soek na die resep wat destyds op die Snowflake pak was. Of 'n ander lekker resep, as iemand een het om te deel. Op die suurdeegpakkies het ook soms broodreseppe verskyn wat ook goed gewerk het. Kan iemand dalk help? Baie dankie! Henry…
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 03 Desember 2001 11:55 «» deur: Threeships 'did you s
Re: Spoedgrens
…" send the following message to space station Earth: > of 'n vrou... > haai nee bekkie, `n vrou mag enigetyd by my verby ry. dit is gewoonlik net die blondes in z3's wat so iets sal doen. is jy blond? ry jy `n z3? indien wel "verlange van new castle" soek `n maatjie. geen rokers, drinkers of kansvatters nie. hou van die buite lewe, dans en geniet die lewe......daar word ek alweer gesidetrack. moet dalk minder die keur lees. Threeships 'did you see that?' McDuck www.mothership.co.…
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 29 November 2001 21:20 «» deur: Anoniem
Re: Totsiens
…Simon. (Alhoewel ek vir bedekte sarkasme soek in wat jy sê.) Kan jy ons jou opinie gee van die rat/rad voor die oë draai- kwessie? My man is 100% seker dit moet rad wees (Ek neem alles wat my man sê vir gospel aan.) Kan dit wees dat mense van my ouderdom in die veertiger en vyftigerjare nog die idioom geleer het as "rad voor die oë draai" en dat latere jare die spelling verander het na "rat" omdat mens in alle geval die woord uitspreek asof dit "rat" is. (Mens neem in ag …
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 29 November 2001 06:04 «» deur: Tinkerbell
Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet
…gt; > Dx2 Wel Davie, ek moet sê dat ek nogal geniet om te sien wat op 'n nuusgroep gebeur..en watter een is dan nou beter as hierdie een...ons praat mekaar se taal. Etiket is relatief. Ek wonder baie oor die mense aan die anderkant...oor wie hulle is en wat hulle doen. Is ons nie maar almal deel van 'n groep wat soek na 'n bietjie meer as wat die mense om ons kan bied nie.Ek hoor byvoorbeeld niks afrikaans nie..en my ingels is erg vrot...so ek bly amper heeltyd stil behalwe as iemand op my toon trap…
26 Forum: Veiligheid & wapens «» Gepos op: Wo., 28 November 2001 22:31 «» deur: Waaierstertmuis
Re: Wapen wette
…;-))) Sien, daar is altyd meer as een manier om die kat se vel af te trek. :-))) > (want sy's te dom om iets nuut uit te dink :-) ) en toe Danielle, > skakel ek my notebook af, installeer Windows op my Desktop > en daar gebruik ek alweer die groot skerm! Ek soek 'n koper vir 2 amper nuwe Apple Mac G3 notebooks vir $600 vir albei. Enige belangstellendes? (20 gig HDD, 56K modem, 14" skerm, CD-Rom drive ens.) Soos nuut. Stel jy dalk belang, of weet jy van iemand wat sou belangstel…
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 27 November 2001 18:49 «» deur: Davie Davis
Re: Iemand....
On 27 Nov 2001 10:51:17 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote: > . Kan iemand help? > > Drom Ek sal daarna gaan soek en saambring
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 25 November 2001 06:38 «» deur: Shannon
Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet
… Davie oor jou 'vreedsaam en nie moeilikheid soek nie' sal ek maar net saggies sit en giggel! ;)) Davie Davis wrote in message ... > On 22 Nov 2001 23:38:02 -0800, tinkerb...@yahoo.com (Tinkerbell) > wrote: > >> ...Tinkerbell dink daar is fout met mense wat Big >> Brother kyk, en beplan om 'n hulpfonds te stig vir die wat >> gerehabiliteer wil word. > > Tinkerbell, ek het al gewonder of ek moet reageer op enigiets wat jy > hoeka waar ookal sê want ek het so …
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 24 November 2001 02:52 «» deur: me & bobby magee[1]
Re: Jongensfontien
…het vir Ma besoek!!! 'n Openbare dankie, Tobie! Jammer weereens oor die moerkoffie wat toe in 7 jaar in Engelse tee verander het... En noulat jy weet hoe my wille broer lyk, kan jy die mense hier waarsku om nie met my moeilikheid te soek nie... En wie gee om vir jong meisies as jy die grootste voël in die dorp het -:))) "Annette" skryf in boodskap news:9tjs0f$3717j$1@ID-92016.news.dfncis.de... > Wat is so lekker daaraan as daar geen jong meisies was nie?:)))) > Annette > > &…
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 23 November 2001 17:31 «» deur: Davie Davis
Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet
…wil word. > Tinkerbell, ek het al gewonder of ek moet reageer op enigiets wat jy hoeka waar ookal sê want ek het so gevoelentheid (gehad/steeds?) dat jy en ek kompleet kontrasties (weet nie of daar so woord bestaan nie) ingestel is. Dat ons sal vashaak as ons kommunikeer. Dis hoekom ek maar die stil outjie op die groep is. Want ek is vreedsaam en soek met niemand moeilikheid nie. En hier Tinkerbell, sê jy die woorde. Vroumens, afterall is jy miskien nie te sleg nie en nie so baie stupid nie. DD…
31 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Vr., 23 November 2001 12:23 «» deur: Anoniem
Uit "Gebed om die Gebeente" deur D.J. OPPERMAN
… nie opgejaag deur hierdie land bly swerf en soek, maar eindelik rus en weet hy het deur lood onder twee mudsak ongebluste kalk gesterf. Snags het ek soms gelê en vrees daar sou iets boos oor hierdie kind nog kom, want in Middelburg se kerk staan duidelik in die doopregister sy geboorte nie na die stand van sy gesternte aangemerk. En, soos wanneer jy tussen vinger en duim die wit son rol en skitter in 'n diamant, sou hy in Vrystaat en Transvaal se leiblou ruim uit spieëls ons stryd laat blits en straal …
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 22 November 2001 15:02 «» deur: Wouter Plaasvark
erlewerjies
Kekkelbek soek 'n lekker gereg wat mens kan maak met hoederlewerjies... Wouter wonder hoe kry mens die erlewerjies van die hoed af...
33 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 22 November 2001 08:18 «» deur: Tinkerbell
Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet
… > Vertel my eers van Tinkerbell. > > Piet Speurdonkie Net oor ek naais is beteken dit nie dat ek naby die groot plat berg bly nie. Sal nie omgee nie... Opgrond van wat maak jy die stelling dat ek werk waar jy sê ek werk. Jy moet my nie verwar met iemand wat jy ken nie. Vir elke stukkie inligting wat ek jou gee oor my soek ek ook 'n brokkie oor jou. Anders is dit 'n "no go" Goed? Tinkerbell slaan af: Ek bevind my regtig nie in die Kaap nie, maar in Gauteng. use it - don't use it…
34 Forum: Humor & grappe «» Gepos op: Do., 22 November 2001 07:21 «» deur: Ben Keyser
Jokes page updated
Daar is nou ook 'n Afrikaanse blad. Gee kans, hy sal groei. http://members.freemail.absa.co.za/benkeyser/jokes_pages.htm Ek soek al die matriekulante van die Hoërskool Jeugland van 1981!!! Groete Ben Keyser
35 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 19 November 2001 19:28 «» deur: davie davis[1]
Re: Moeite met lezen en begrijpen.
> Bestaat er zoiets als een Arikaans/Nederlands woordenboek? > > b.v.d. > > Hans > Hallo Hans en welkom by die Boere nasie. Gebruik jou soekmasjiene en soek onder die naam 'Babylon' waar jy 'n uiters handige vertaler sal vind. Ek het nie nou die adres nie maar het dit self vroeër gebruik. Groetjes DD
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 19 November 2001 18:17 «» deur: Drom[1]
Re: Tolkien
…was sy boodskap die kortste versie in die huidige vertaling van die Bybel, "Bid gedurig." (Kyk naby die einde van Tessalonisensce - hoe spel mens daai saak?) Ek dink mense soek goeters waar daar nie goeters is nie. Het jy al Terry Pratchett gelees? In Tolkien se goed is dit duidelik goed teen kwade. In Pratchett s'n ook, maar altwee is redelik morsig en meeste van sy stories is skreusnaaks. Sy laaste klompie boeke het net 'n ondertoon van "malice" wat ek nie van hou nie. Groete Drom…
37 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 19 November 2001 17:35 «» deur: Drom[1]
Re: Riversdal?
… dis so asof iemand sal dink dat ek simpatie soek. Dis nie so nie. Ek wou maar net weet wie in hierdie groep kom van Riversdal af en het toe my belang by die plek genoem. Maar om jou vraag te beantwoord, dis wat die mediese mense in hulle "slang" 'n "quad" huis noem, bedoelende dat dit 'n huis vir kwadroplee is. Ons seun is nie rerig een nie, hy het hande, so 80% regs en so 30% links. Dis 'n privaat huis wat absoluut onafhanklik is en geen sent van die staat kry nie, hulle sorg vir …
38 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 19 November 2001 10:59 «» deur: Annette
Re: Graça en Grenadelle
… en die nommer met die c met die stertjie te soek. Toe moes ek die res na die beste van my vermoë so verkeerd moontlik probeer skryf sodat daardie luiheid nie so uitstaan nie. Apologie aan al die betrokke partye wat te na gekom is , en vlugsout moes neem van ontsteltenis, in my opsetlike poging om my luiheid te verbloem. Annette Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3bf8de1f.0@news1.mweb.co.za... > > "Annette" > Pop, ja, sy staan bekend as Graca Machell, > > Wouter > …
39 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Sa., 17 November 2001 13:49 «» deur: Anoniem
In herinnering Jan Rabie: "Om te lewe is onnatuurlik" deur GERT VLOK NEL
…gesê. (lieflike radyse in die hand.) in die hoek het ettienne leroux soos i soutpilaar gesit, saam met elizabeth, sy lot. sy blik was toegetrek. hy’t ons en jy’t hom nie herken nie. “ons soek Daan verwey, i pel van ons,” het ons gesê. teen uitgebasterde aand was ons op die plato, in fatale reën, by matjiesfontein, teen 160 k.p.u. ons kopligte het getippex oor opgehewe heuwels, vae huise, petite lig. 3) ek onthou vanaand At, vir wat dit was, jou blik: om te lewe is onnatuurlik…
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 16 November 2001 07:17 «» deur: Piet Pompdonkie
Re: Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker
…nooit agter getroude boudjies kan lê Ek soek nie 'n otter se getotter En te veel botter maak mens vrotter Jy sê ek is vry om te kan gaan Maar van kom en gaan kom min gedaan En ek wonder hoekom jy nou sê Dat jy nie agter Kinky se boudjies wil lê? > Ek gee jou dan op sonder 'n fight > want 'n veelwywenaar is tog so 'n bad sight. If that's what you choose then you will lose Maybe you smaak to stay a single goose > Is vreeslik bang vir daai vreemde verkoue > so ek spaar myself tot en met my …
Bladsye (96): [ «    54  55  56  57  58  59  60  61  62  63  64  65  66  67  68  69    »]

Tyd nou: Ma. Des. 22 01:48:53 UTC 2025