Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
3830 resultate gevind
1 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: So., 10 Februarie 2002 14:48 «» deur: Arthur
Re: " Muezzen " deur FERDI GREYLING
Gloudina schreef... > en vroeg in die aand > dryf die moskee se klanke > soos lig na bo > om God hoog in die sterre te soek. Ek het 'n bietjie moeite om die aanroep van die muëzzin as die klanke van die moskee wat na God soek te sien. Die letterlike vertaling van muëzzin is 'omroeper'; sy roep is niet gerig op God daarbowe, maar op die mense beneë. Groete, Arthur
2 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: So., 10 Februarie 2002 14:20 «» deur: Anoniem
" Muezzen " deur FERDI GREYLING
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com MUEZZEN Kensington, Johannesburg Pers jakarandas in die geel lente onder 'n lug vol purper wolke. Voor dit reën hardloop die wind soos kinders in die pad af. Laatmiddag spoel die son oranje oor die stad en vroeg in die aand dryf die moskee se klanke soos lig na bo om God hoog in die sterre te soek.
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 06 Februarie 2002 13:36 «» deur: Anoniem
Re: nuwe woord definisies in ingels
… se Engels. Dis duidelik 'n sielkundige geval. Die man leen ander se taal, sodat hy nie met die maaksels van sy eie persoonlikheid hoef om te gaan nie. Meer nog, hy sien die nuusgroep as sy surrogaat-gemeenskap, by wie hy goedkeuring kom soek. Gaan sien 'n psigiater, Anton. En kom dan terug. Ons hou van jou. Net nie van jou sielkundige mankhede nie. Tant Hessie van Helsdingen-…
4 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 05 Februarie 2002 22:56 «» deur: david
Grootdoenerigheid
… Suid-Afrikaners wat elders 'n heenkome gaan soek. Hulle sien wanbestuur en korrupsie eerder as verstandige en doeltreffende regering. As die groot finansiële instansies vergader, die Wêreldbank, die Internasionale Monetêre Fonds en die Groot Agt is daar nie langer manne van die formaat van 'n Klasie Havenga en 'n Nic Diederichs en hulle vergesellende amptenare wat op daardie peil kan meepraat nie. Les bes, daar is nie meer leiers soos 'n Daniël Malan, 'n Hans Strijdom of 'n Hendrik Verwoerd wat, ondanks …
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 05 Februarie 2002 14:44 «» deur: Anoniem
Re: Martin Luther King
… arrogant van jou om op hierdie nuusgroep te kom en ewe diktatoriaal te verklaar waarvan jy hou en waarvan jy nie hou nie, asof jy so 'n groot outoriteit is. Jou Afrikaanse geradbraakte gemors sal ons seker maar moet verduur. Maar spaar ons jou geradbraakte Engels. En spaar ons die hervertellings van dinge wat jou in Engels en Amerikaans amuseer. Gaan soek 'n ander plek daarvoor. …
6 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Di., 05 Februarie 2002 09:53 «» deur: Waaierstertmuis
betekenis en woordbetekenis deur Breyten Breytenbach
…soveel swart betogers vuis ten hemele op soek na brand hul dooies begrawe en bly protesteer teen die seer van lewe om lewe in so 'n land dat dit hom altyd weer tot opgooi bring - dié walgbeelde op die aandnuus se skerm van Botha se troepe boer en pandoer wat met hond en sambok en huilgas en koeël die kak uit die kaffers moer, en moor: môre-oggend se tabel van suffel gebokveld, en die gekermde gesange van duisende naastes by aanskoue van die bloed so swart soos drukkersink brand, brand dié land swart! 'n …
7 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 04 Februarie 2002 21:31 «» deur: Waaierstertmuis
Re: afrikaans of bust
On Mon, 4 Feb 2002 22:33:46 +0200, "Annette" wrote: > Haai!! Nie almal van ons hier het agendas nie!! > Ek is heeltemal agendaloos:)) Nee, selfs jy het 'n agenda - ek sal jou help soek as jy wil? Of selfs vir jou ene gee vir jou volgende verjaarsdag? :-)))
8 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 04 Februarie 2002 12:53 «» deur: Sakkie[4]
Re: Nuusies
…gaan rond donner by 'n seekoei met 'n kalf soek vir baie meer moeilikheid as wat jy sal glo!! Ek self het nie veel simpatie met mense wat krap waar dit nie jeuk nie. Afrika is nie vir sissies nie, ook nie vir mense wat nie weet waarmee hulle speel nie. "Annette" skryf in boodskap news:a3ltvl$19apvn$2@ID-92016.news.dfncis.de... > > Ek dink nie eers die borde is nodig nie - enige regdenkende mens behoort te > weet om 'n gesonde afstand weg te staan van enige wilde dier in die se &…
9 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 03 Februarie 2002 06:21 «» deur: Waaierstertmuis
Re: Annette en die Hantamkond
…08:22:50 +0200, "Annette" wrote: > Kareltjie, moenie woorde in my mond lê nie:)) > Of doen jy aspris 'n DD? > In my Sent Items en in Danielle se aanhaling is dit per ongeluk Hantamkiind > gespel ( swaar middelvinger - skuus Hantamkind) - hoe kom jy by kond uit? Nee, Kareltjie het na 'n ander boodskap van jou verwys. Ek het ook daardie "o" raakgesien. Rerig, hy het nie 'n DD op jou getrek nie! Ek sal die boodskap gaan soek, en vir jou wys as jy ons nie glo nie…
10 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 02 Februarie 2002 18:50 «» deur: Dries Venter
Re: wildparken in de Noordeljke Provincie.
Hallo Cuan (as jy dalknog dié gaan lees), Ja ek maak nog lekker papier - kilometers daarvan. AST moet nou hulself in rat kry, anders gaan ek ander weivelde (moet) soek... Groete, Dries Venter "Cariene Kloppers" wrote in message > Ek het net vir my suster hierdie nuusgroep gewys en wragtie toe sien ek jou > pos. Maak jy nog "papier" > Groete > Cuan
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 01 Februarie 2002 05:08 «» deur: Annette
Re: Hier kom groot sports.
…soek nog:)) Annette in message news:a3d6b1$rjh$1@ctb-nnrp2.saix.net... > Annette - jammer maar daai ouens is reeds in hulle diens ... > "Davie Davis" wrote in message > news:tf5j5usmvam8k179o7r6nvfovtmr0b91q7@4ax.com... >> On Thu, 31 Jan 2002 18:48:01 +0200, "Annette" >> wrote: >> >>> vrywillgers moet aansluit om die polisie te help. >> >>> Annette >>> >> Groot sports sê jy Annette? By die vrywillgers? >>…
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 01 Februarie 2002 02:03 «» deur: bobby's girl
Re: Aussie burgerskap kwalifikasie het verander
"Tobie" skryf in boodskap news:a3c3ri$2hq$1@ctb-nnrp1.saix.net... > Gloudina jy moet onthou dat die kwalifikasie dat jy 'n bandiet moet wees om > in Aussie in te kom is al laaaankal iets van die verlede ;-) > ~~ > het daai wet verval voor of na Me in Aussie aangeland het? Jy soek lekker skoor, nê? Ons het darem net betyds ingeglip, net voor 1866! Laat my weet wanneer jy weer Jongensfontein toe gaan - ek wil 'n brief skryf.
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 30 Januarie 2002 12:38 «» deur: Wouter Plaasvark
Re: Aussie-verwelkoming - slagspreuk wedstryd...
…besig is om die krane toe te draai, hulle soek nie immigrante nie. En dit sluit beslis (veral?) immigrante uit Afrikalande in. Namibië het dit al 'n paar jaar gelede gedoen, dis nag om 'n verblyf- of werkpermit daar te kry. Wouter Hantamkind skryf in boodskap news:LvQ58.83401$HW3.111661@newsfeeds.bigpond.com... Ek ook. BAIE trots. Ek het al die bitter trane van teleurstelling gesien van mense wat wettiglik aansoek gedoen het en baie, baie geld betaal het om hier in te kom en dan die deur gewys is. Daar…
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 30 Januarie 2002 12:32 «» deur: Wouter Plaasvark
Re: Un elogio ('n kompliment)
> Wouter > As hy sê sy het 'n persoonlikheid soos die plaasvark, dan moet > dit 'n kompliment wees. Hoekom sou ek nie hêppie wees nie? Skippies nee, nee julle verstaan verkeerd. dis nie `n plaasvark of `n willevark of enige van daai soort varke nie. al daai het die een of ander nut, maar die figuurlike varkie het geen nut vir die mensdom nie behalwe om lelik te wees. Wouter Hei watzjit, nou soek jy moeilikheid. Ons varke staan bymekaar en ons is almal nuttig, hoor. Nuttig, HOOR?!
15 Forum: Humor & grappe «» Gepos op: Di., 29 Januarie 2002 20:24 «» deur: ®Tobie©
Re: Lank laas so lekker gelag vir ouma Lien
Lol .... Me = Ouma Lien, nou hoe oud is die laaitie wat jou ouma noem Me? ~~ "me & bobby magee" : > "Kontiekie Ekspedisie" : >en die nimlike, mooie, pragtige, dierbare, > skatlike Ouma Lien! : : Ek sien jy soek nog steeds skoor... Pas nou op vir jou, Kosie - ek watch : jou.
16 Forum: Humor & grappe «» Gepos op: Di., 29 Januarie 2002 09:51 «» deur: bobby's girl
Re: Lank laas so lekker gelag!
> "Kontiekie Ekspedisie" wrote in message > > en die nimlike, mooie, pragtige, dierbare, >skatlike Ouma Lien! Ek sien jy soek nog steeds skoor... Pas nou op vir jou, Kosie - ek watch jou.
17 Forum: Troeteldiere «» Gepos op: Vr., 25 Januarie 2002 11:31 «» deur: Dries Venter
Re: Visse
… na sy gebroedsel se dummy op die vloer moet soek ipv op sy bestuurdery moet let? Dat ons die kar sagter gaan probeer stamp omdat hy 'n idiotiese draai reg voor ons ingemaak het? Dink hulle dalk dat dit 'n towerspreuk is wat 'n "force field" om hulle kar sit en 'n "fairy godmother" voorsien om uit te kyk vir al die stoepit goet wat hulle doen? Hulle ry definitief asof dit so is! Dries "Waar's my Prozac?"-Venter "Annette" skryf in boodskap news:a2r1q1$138n3t$1@ID-…
18 Forum: Troeteldiere «» Gepos op: Vr., 25 Januarie 2002 08:31 «» deur: T de Wet
Re: Visse
…mens altyd 'n andtwoord uit die Bybel gaan soek dné? Eh-dnou ja, soos ek gesê het, as mends dnou daar ind die Bybel, ind die boek vand Johdna lees , dand lees mends daar vand 'dn vis wat hun mends gevandg het. So dand is dit seker dnou dnie sondde omh hun vis te vadng dnie" Die doktor het so effens nasaal gepraat... Die dat ek nou maar so 'n bietjie N-e gedokt(o)er het... Wees dus in die pasoppens as julle gaan visse kyk: Netnou word jy gevang, en hoe sal ons dan hier op die NG weet dat …
19 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 25 Januarie 2002 03:26 «» deur: Peter Pan
Tinkerbell
Ek soek na Tinkerbell! Gehoor sy is soms hier rond?
20 Forum: Troeteldiere «» Gepos op: Do., 24 Januarie 2002 20:21 «» deur: davie davis[1]
Re: Kerke
… die praktiese ek weer vir antwoorde te laat soek. Verstaan mooi wat ek sê: Ek is nie 'n vreemde_taalspreker nie. Vrae het by my ook opgeduik daaroor. Ek het die tipe geaardheid dat ek alles wil uitredeneer en dan kan ek moeilik vir myself wees. Veral as ek die tipe vrae vra soos waarom moet ons 'n professie in 'n vreemde taal kry wat op sy beurt weer in 'n verstaanbare taal vertaal word. En wanneer ek so annaliserend word, word ek soos Danielle. En dan beny ek mense soos Me wat soos 'n kind aanvaar sonder…
21 Forum: Troeteldiere «» Gepos op: Do., 24 Januarie 2002 19:58 «» deur: ®Tobie©
Re: Geloofsgenesing
…duiwel loop rond soos 'n brullende leeu en soek wie hy kan verslind (wie se genesing hy kan verongeluk). Hom moet julle teëstaan. Standvastig in geloof . :Prys die Here vir hierdie kostelike raad in Sy dierbare Woord! Nog 'n dodelike wapen teen hom: "Julle is uit God, my kinders, en het hulle (die satan met sy siektetekens) oorwin, omdat Hy wat in julle is (Jesus wat die genesing bewerk het) groter is as hy wat in die wêreld is". (die satan wat jou wil bedrieg.) 4] Prys nou die Here soos Dawid …
22 Forum: Troeteldiere «» Gepos op: Do., 24 Januarie 2002 17:50 «» deur: Waaierstertmuis
Re: Oor Jesus
…wat verskil! :-) Ek het gou gaan soek, en hierdie skakel verduidelik nogal goed? http://www.ldolphin.org/descend.html > Die ding is natuurlik dat al die geloofsbelydenisse opgestel is deur > feilbare mense, en ook om spesifieke kwessies van daardie tyd aan te > spreek. Die belydenis van Nicea met sy klem op bv "gebore, nie gemaak > nie", neem 'n bepaalde standpunt in oor iets waaroor die mense daardie > tyd baklei het. Waarskynlik is die "neergedaal na die hel" ook …
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 24 Januarie 2002 05:04 «» deur: TJ
Re: Die Wit Bladsye
Dit soek 'n (spasie) tussen die voorletters: Nie TJ maar liewer T J soos in T(spasie)J Nog altyd beter as niks en vinnig ook. :-) TJ
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 23 Januarie 2002 20:57 «» deur: davie davis[1]
Re: Danielle en die Parallelle
…stem:-) } Omdat ek 'n ding wil kan verstaan soek ek 'n manier wat dit moontlik maak. En ek is nie noodwendig altyd reg nie maar omdat ek dit op 'n manier sien waarop dit werklik kon gebeur, is dit makliker om te glo. Dit wat jy van parallelle sê, het ek vroeër ook somtyds aan gedink. En dit lastig gevind. Ek vee so iets nie net uit my gedagtes nie maar mediteer daaroor want ek wil nie gapings in my geloof hê nie. Die landmeter storie was my manier om myself tevrede te stel dat parallelle uit 'n werklike …
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 23 Januarie 2002 16:30 «» deur: Dries Venter
Re: Die Wit Bladsye
…soekenjin is nie wonderlik nie. Maar as jy byv na GJ Meyer in Pretoria soek, moet jy net "Meyer" intik (en natuurlik Pretoria!) dan wys hy AL die Meyers in Pretoria. "Meyer GJ" of "Meyer G" lewer niks op nie. Dis al beter as geen soekenjin nie. Destyds op Beltel kon jy lekker nommers opsoek, ek wonder hoekom is dieselfde tipe soekenjin nie hier gebruik nie? Groete, Dries "Kekkelbek" skryf in boodskap news:3c4e7bd8.0@news1.mweb.co.za... > Ek het vier …
26 Forum: Troeteldiere «» Gepos op: Wo., 23 Januarie 2002 08:27 «» deur: Waaierstertmuis
Re: Oor Jesus
… > dieselfde dag gesterf - ek het probeer om soos in die geloofsbelydenis > die 'neergedaal na die hel' gedeelte te kry - www.bybel.co.za - maar > afdaal, hel, afgedaal ens gee geen resultate. Sal tog iemand moet vra > maar dit is 'n interesante punt. Dit lyk na 'n lekker skakel om vinnig goeters op te soek. Ek het "neergedaal" ingetik, en Efesiers 4:9 gekry: Maar d¡t: Hy het opgevaar -- wat beteken dit anders as dat Hy ook eers neergedaal het in die onderste dele van die aarde…
27 Forum: Troeteldiere «» Gepos op: Di., 22 Januarie 2002 07:12 «» deur: lou[2]
Re: Oor Jesus
…doel te bereik". Watter antwoorde soek jy? Dat daar nie paralelle tussen Christelik geloof en die Hellinisties geloof nie? Die paralelle mag daar wees - en dit is nogal maklik as jy abstrak genoeg dink om paralelle tussen enigiets te vind - byvoorbeeld die Katoliek wat die moeder Maria op 'n platform as tussenganger tot Christus plaas is sekerlik vergelykbaar met die voorvader geeste van die inheemse Afrika gelowe. Net so kan jy sekerlik die San wat 'n operwese ervaar met die bestaan van God in …
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 22 Januarie 2002 04:03 «» deur: Annette
Re: Ethekwini??
…- skryf tog asseblief aan Sakkie - hy soek jou met 'n bitter seer hart. Annette @sneakemail.com> skryf in boodskap news:5j538.77034$HW3.89884@newsfeeds.bigpond.com... > > "Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" >> en jy het nog nie eers probeer uitvind waar >dit >> vandaan kom nie. maar nou ja that's live. ns threeships is natuurlik >> eg suid afrikaans. >> > > Hello Drie Skepies > > Kan jy 'seblief vir my verduidelik waar die naam …
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 19 Januarie 2002 18:55 «» deur: davie davis[1]
Re: Uiteindelik Terug
On Sat, 19 Jan 2002 20:22:41 +0200, "Spook" wrote: > > Ek het besluit waarvoor sal ek nou opgaar vir die dag van môre as dit dalk > ook net gesteel kan word of weggevat word. Omdat dit dalk nie gesteel of weggevat sal word nie (jy soek net 'n rede om alles vandag uit te leef. Jou vrou moet jou vir die buurman los) > > Groete > Spook > > "Mislikking is die geleentheid om oor te begin - intelligenter." Wat 'n mislike rede om oor te begin >
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 18 Januarie 2002 06:15 «» deur: Threeships 'did you s
Re: Sommer net...
…de? dis `n natuurlike ding van ons spesie om aanvaarding en erkenning te soek. so almal voel soms om dit te doen, om te toets of die om my ook so voel. dis net as jou persoonlikheid goed ontwikkel is dat jy jou sal weerhou daarvan maar ek dink almal vang hulleself dat jy jouself moet keer net voor jy wou begin. wat is dan nou lekkerder as jy dink iemand is `n poeppol en iemand beaam dit vir jou. dis nou beskeie opinie en julle is geregtig daarop. Threeships 'did you see that?' McDuck www.mothership.co.…
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 17 Januarie 2002 17:03 «» deur: Wouter Plaasvark
Re: UNISA en die Xhosa Nostra
…XYZ (Ek's nou te lui om sy naam te gaan soek), wat vir Pityana aangestel het. Dit is hy wat besluite deur diie raad van Unisa dwing, net soos Asmal se metode waarmee hy die godsdiens opleinding in skole probeer deursluip het wat ook nie juis deursigtig was nie. Ook het Asmal reeds toegegee en die samesmelting uitgetsel as Uniss hulle hofsaak sou terugtrek? Asmal, doen dinge op 'n ondemokratiese metode en as jy dink dat die samesmelting van Tech SA en Unisa geld gaan spaar moet jy weer dink. Soos dit in …
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 17 Januarie 2002 10:45 «» deur: lou[2]
Re: UNISA en die Xhosa Nostra
…XYZ (Ek's nou te lui om sy naam te gaan soek), wat vir Pityana aangestel het. Dit is hy wat besluite deur diie raad van Unisa dwing, net soos Asmal se metode waarmee hy die godsdiens opleinding in skole probeer deursluip het wat ook nie juis deursigtig was nie. Ook het Asmal reeds toegegee en die samesmelting uitgetsel as Uniss hulle hofsaak sou terugtrek? Asmal, doen dinge op 'n ondemokratiese metode en as jy dink dat die samesmelting van Tech SA en Unisa geld gaan spaar moet jy weer dink. Soos dit in …
33 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 17 Januarie 2002 07:58 «» deur: Wouter Plaasvark
Re: UNISA en die Xhosa Nostra
…hulle wil en die regering (Asmal) wat waarde vir die belastingbetalers se geld soek. En Unisa se nuwe raad het nie die dosente se steun nie, hulle simpatie is grootliks by Asmal.. Asmal is die een wat ons ondersteuning verdien, hy is 'n derduiwel wat nie belangstel in gewildheid nie, hy doen wat volgens sy oordeel reg is. (En hier is daar myns insiens niks met sy oordeel verkeerd nie). Asmal het terminale kanker, hy het dus nie tyd om te mors nie, hy werk direk en vinnig. En sonder aansiens des persoons…
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 17 Januarie 2002 06:53 «» deur: T de Wet
Re: Do you are looking for beautiful Husband?
…taljaner wat weer vrou soek. Daai anner een wat hy kon kry kon seker nie sy ingels so lekker lees nie... do you are looking for trabbil? Djoe jas somma faaind a whaaif ênd ief joe finds for her sjhie my not look sou ghoot. De mên whantit toe baai a hôss. de ouner ôf de hôss sêd dêt de hôss looks not sou ghoot. De udder mên bhôt de hôss ênd when he toek de hôss houm, hie got to nou det de hôss whass blaaind. Sou hie toek de hôss bêk toe de udder mên. De udder mên sed dêt hie tould hiem det de hôss …
35 Forum: Troeteldiere «» Gepos op: Ma., 14 Januarie 2002 13:13 «» deur: Wouter Plaasvark
Re: honden
…is 'n erge veralgemening. Ek ken 'n hele paar honde wat nie rassevoorkeure wys nie, inteendeel die bruin of swart werker wat aan die hond aandag gee, is dikwels die hond se beste vriend. . Hul eienaars is ook nie rassiste nie. As jou SA familie se honde rasvoorkeure het moet jy dit by die familie gaan soek. Dalk het jy nog nie die ou SA raaisel se antwoord gehoor nie? Wat is die verskil tussen 'n Nederlandse immigrant en 'n rassis? Die antwoord? Omtrent 7 dae. Many a true word is spoken in jest…
36 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Ma., 14 Januarie 2002 02:09 «» deur: Anoniem
Uit " Periandros van Korinthe " deur D.J. OPPERMAN
… D. J. Opperman Ja Vader. Die rym neem ook 'n hele lewe in beslag: jou doen en dink, jou soek na ander en jou wag. Jy leer ou woorde kantel tot 'n nuwe samesyn sodat hul dan presies bepaalde vreugdes wek of pyn. Jy is die heerser.... maar jou gebied is gans die skepping: die mens, die ster en riet. Jy is die tamariskboom, die spreeus wat daarin sit, sowel sluipmoordenaar as heilige wat staan en bid, en jy skep na eie wil, maar tog na aangevoelde wet, 'n nuwe ryk wat langer lewe as die meeste ryke het…
37 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 12 Januarie 2002 06:10 «» deur: Hantamkind
Re: Homoseksualiteit
…het nie. 'n Groepie vir die ouer wat gesoek het en nogsteeds geen antwoord gekry het nie. 'n Ouer wat nie wil voorskryf of verskoning soek nie. 'n Ouer wat net vra dat sy kind aanvaar moet word vir wat hy is. 'n Groepie ouers wat nogsteeds ontsettend lief is vir hulle "freak" kinders. Niks meer nie, niks minder nie. Ek volstaan hiermee - subject close- van my kant in elkgeval. As 'n tweede gedagte sal ek miskien eendag die brief hier plaas wat my kind aan my geskryf het. Eendag as ek weer die …
38 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: Vr., 11 Januarie 2002 07:26 «» deur: T de Wet
Re: Tar and Cement
Whaait kliffs óf douwer! Jinne Hessie, maar djy moef daam rond hê? Het djy hille nou okal "binnegeval" of is djy op soek na 'n nuwe uitval? Raaie wie oppie Bos skryf in boodskap news:3C3E01D2.1070601@rogers.com... > > Is dit nou voor of na die inval van die > ouens uit Frankryk in Engeland in? > Jy weet, in 1066 and all that. > > Tant Hessie van die white cliffs of Dover >
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 10 Januarie 2002 06:22 «» deur: T de Wet
Re: Affie plaas
…bakstene? Thys (wat nou ook moeilikheid soek) Oppie Bos skryf in boodskap news:3C3C74F1.6050704@rogers.com... > > Annette wrote: > >> Patricia - leer dit nou van my > > >> moenie sommer goedsmoeds al Gloudina se kommentare lees nie. >> Dit is 'n hoogs sielkundige oefening en eksakte wetenskap:)) > >> DAN - as jy nog vuur het om te spoeg of stoom het om af te blaas, kom jy >> terug en antwoord ons dierbare resedensiële drakie:)) >…
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 09 Januarie 2002 06:47 «» deur: Kobie Jooste
Vermiste Persoon.
…is op soek na inligting aangaande 'n persoon, lewend of dood (Sterfte sertifikaat), aangesien Die Dept. van Binnelandse Sake nie my kan of wil help nie. Ignatius Luttmer, noemnaam: Natie. Gebore: 17 September 1913 te Groningen, Nederland Vertek na Suid-Afrika in 1936 om te kom werk in die Mutsaers (Kinderwagen) fabriek, maar het nooit werklik daar begin werk nie. Die persoon het moontlik gely aan Skisofrenie, of Sifilis en is opgeneem in die destydse Ou Fort. Die was oorgeneem deur die Weermag en toe is…
Bladsye (96): [ «    53  54  55  56  57  58  59  60  61  62  63  64  65  66  67  68    »]

Tyd nou: Di. Des. 23 10:37:59 UTC 2025