| |
3830 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 26 Maart 2002 21:09 «»
deur: Wouter Plaasvark
Re: Kroniese Klagatte
…ees, was jy bang
vir jou eie veiligheid en jou pa se
veiligheid. Maar niks laat my dink dat
daar iets slegs met julle gebeur het nie.
Tog merk ek 'n klaagtoon in jou brief. Nou
wil ek jou graag vra: hoekom is daar 'n
klaagtoon in jou skrywe?"
Ek is nou moeg om verder op hierdie trant met jou te stoei, jy
stel nie belang in die argument of billikheid nie, jy soek net
ontsnaproetes om uit jou verleentheid te kom. Daar is geen
ontsnaproetes nie…
|
| 2 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 21 Maart 2002 13:43 «»
deur: Vusi
Re: Hou die soentjies
…Wat gaan jy aflaai - wat soek jy? Sien my epos-adres ...
"Davie Davis" skryf in boodskap news:14ij9uovcaqkbbdho4dj93me2thkhicl56@4ax.com...
> On Thu, 21 Mar 2002 11:40:09 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek was verkeerd.
>> Dit is glo nie vandag versoeningsdag nie.
>> Dit is Menseregtedag.
>>
>> Wat dit ook al vir wie ook al mag beteken.
>>
>> Annette
>>
>
> al wat werklik belangrik is Annette, is of vandag die …
|
| 3 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 21 Maart 2002 07:59 «»
deur: newsgroup.nl
Re: Ingils Hier
…die ander 'n vinger wys en daardie persoon se
> besluit kritiseer nie.
>
Annette, daar is mos nie ruimte om vir Paul of enig iemand anders
(behalwe Gloudina) aan te val oor hul besluit om veiliger hawes te
gaan soek nie. 'n Vreeslike waarheid is dat, as ek nie so gevestig
was hier nie, ek dit ook sou doen.
> Ek persoonlik bly lekker hier, en kan nie kla nie.
> Annette
>
>
Ek woon ook lekker hier Annette, maar dit is nie lekker
om England toe te vlieg en ponde met rande te koop nie…
|
| 4 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 21 Maart 2002 05:10 «»
deur: USPAUL
Re: a man wants to live in south africa
…jy agter die deur staan moenie my ook daar soek nie.
Beste Wense
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3c985a0d.69700022@news.is.co.za...
> On Wed, 20 Mar 2002 01:33:56 -0500, "USPAUL"
> wrote:
>
> countries.
>
> No. Racist EX-South Africans now live in other countries.
>
>
> creative
>> names for people like me as well.
>>
>> Ek's met 'n Greyling getroud so wees gerus ek kry genoeg pakslae vannaf
>> Greylings!
>…
|
| 5 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 21 Maart 2002 04:32 «»
deur: Annette
Re: Moeg!
…het nie.:))
Ek dink ek sal moet begin soek en kyk wat ons uitvoere die afgelope maand of
twee was in vergelyking met dieselfde periode verlede jaar.
As daar 'n merkbare afname is, moet mens begin wonder, want met die swak
rand behoort ons uitvoere se volume eintlik toegeneem het.
Ek sit nou nie juis heeldag op die stoep en kyk na die hawe nie, maar die
afgelope tyd sien ek hoofsaaklik bote met containers die hawe inkom - nou
die dag tot 5 .
Gewoonlik sien mens 1 of twee wat die hawe inkom en 1 of twee …
|
| 6 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 20 Maart 2002 21:19 «»
deur: ®Tobie©
Re: Tobie
…nie. Toe kan
niemand inkom nie want hulle soek die 'password', na vele skrywe
en verduidelikings na isat, uiteindelik terug na 'FrontPage' want
ek het nou 'Office XP' gekry. Maak webblad, toe kon ek nie oplaai
nie, skryf weer vir isat, ok toe sit hulle 'server extensions'
weer op, en toe kon ek oplaai. Toe ek gaan kyk toe sien ek dat
die agtergrond nie dit is wat ek op die main.htm gesit het nie.
doen dit toe oor, laai weer die main.htm af ('overwrite' oue),
lyk nog net dieselfde, sê vir 'n vriend hy moet …
|
| 7 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 17 Maart 2002 21:38 «»
deur: bobby's girl
Re: Diepe water.. (Vir iemand doer onner) :-)
"Danielle" skryf in boodskap news:j7e99uonu5mi8g8g2bvskv202cdf6ifc8j@4ax.com...
> Is dit nou die diertjies wat lekker saamgespeel het se vlesies wat
> julle so verskroei op die barbie?
> Oh Woy Woy??
> :-)))
Djy soek ok alweer skoor, nê?!!! Ma' djy wiet mos nou al lat ekkie meer
vlesies eet 'ie! Net veggie kebabs vi' my... En so af en toe 'n shrimp...
en 'n samie oppie barbie..
|
| 8 |
Forum: Kos & resepte «»
Gepos op: So., 17 Maart 2002 07:19 «»
deur: newsgroup.nl
Re: chillie
…, 17 Mar 2002 09:05:04 +0200, "wessie" wrote:
> Hallo
>
> Weet iemand nie van 'n lekker resep om chillies in te maak nie? Ek wil graag
> die chillies opkook saam met tamaties , uie , groen pepers en ander
> bestandele om 'n lekker chillie sous te maak wat ek kan bottelleer en wegsit
> vir latere gebruik. Wat ek dus eintlik soek is 'n resep vir 'n warm sousie.
Ek sou voorstel dat jy na 'n resep soek om rissies in te maak Carel.
Net miskien sal so 'n soektog meer geslaagd wees…
|
| 9 |
Forum: Kos & resepte «»
Gepos op: So., 17 Maart 2002 07:05 «»
deur: wessie
chillie
Hallo
Weet iemand nie van 'n lekker resep om chillies in te maak nie? Ek wil graag
die chillies opkook saam met tamaties , uie , groen pepers en ander
bestandele om 'n lekker chillie sous te maak wat ek kan bottelleer en wegsit
vir latere gebruik. Wat ek dus eintlik soek is 'n resep vir 'n warm sousie.
--
Carel
B.Ing.e , Pr Ing , Dip Datametrics
My webpages at http://mzone.mweb.co.za/residents/vdwestch/index.html
and at http://www.oocities.org/dirkie6/page1.html
|
| 10 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 17 Maart 2002 06:55 «»
deur: newsgroup.nl
Re: Dwelms
…iemand wat regverdiging (of versagting) soek vir
'n dwelmsmous.
> Blankes leef onder illusie dat miljoene Swartes van AIDS sterf.
Het jy nou nog ne (selfs in al die skrywes hierbo) geleer dat die
Afrikaanse woord vir aids vigs is nie?
> Dis my
> persoonlike opinie, maar ek vermoed dat persentasie gewys, amper net soveel
> Blankes aan AIDS gaan sterf as Swartes.
>
SNERT! Jy weet nie wat jy praat nie! En ek praat nie met dieelfde raai
raai soos jy nie maar het gereelde kontak met …
|
| 11 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 17 Maart 2002 03:35 «»
deur: Vusi
Re: Moeg!
…'n Wrok wat 'n teiken soek ....
skryf in boodskap news:3C93B7C7.6010202@rogers.com...
>
> me & bobby magee wrote:
>
>
> ons nimlike Antie in
>> Kanada
>
> Sy verskaf al die
>> verskeidenheid en vermaak op die nuusgroep
>
>
>
> al haar manewales
>
>
>
> Ek hoop dit sluit ook die lees in van
> die vervolgverhaal oor die blom van die
> baaierd.
>
> Tant Hessie van Brakfontein en Baäl…
|
| 12 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 16 Maart 2002 07:14 «»
deur: Wouter Plaasvark
Re: Moeg!
…gee.
As jy 'n meer gemoedelike forum soek om met Suid Afrikaners te
gesels, skryf vir my na plaa...@metroweb.co.za
Wouter
"Patricia" skryf in boodskap news:9Wsk8.436$e5.2238@news.indigo.ie...
Ek lees nou al vir 'n geruime tyd almal se bydraes op hierdie ng en ek hou
van almal se bydraes en veral wanneer Annette haar 'Nuusies" plaas - ek kan
nooit wag vir die weeklikse update nie!
Maar ek is nou moeg vir die Lastige Liddoring se siniese op- en aanmerkings.
En om dus enige verdere warm …
|
| 13 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Vr., 15 Maart 2002 21:41 «»
deur: Anoniem
"Blom van die Baaierd (9) deur D.J. OPPERMAN
… (9)
111. Vuurvlieg
Stormlamp en flitse soek deur hierdie duisternis
in elke skeur en souterige poel;
vlermuise fladder uit spookdorpe in die mis,
die kokerbome ruk wit op.... ek voel
dat daar niks vuilers as 'n lokvink is.
"Niks skud die brakke of konstabels van my spoor
wat lei deur duine van die Dodebult,
deur dorpies na lokasies en die wêreld oor...
Die Rand en Brussel sal in medeskuld
môreoggend weet vannag het hulle saam gemoor.
"Kon ek maar weer die boggelruggie wees
wat vrolik, as die…
|
| 14 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 14 Maart 2002 12:17 «»
deur: Threeships 'did you s
Re: Dwelms
…kaar. dit begin as `n emosionele verslawing (soek
liefde en aandag) maar word dan `n chemiese verslawing. dis hoekom net
liefde en aandag dit nie sal regkry nie, wel nie altyd nie.
> - maar ek kry die gevoel dat die
> ouers self emosioneel afgestomp raak - en is die geagte liefde en
> vertroosting dit wat die kind nodig het?
>
verseker gebeur dit, verla na jare se gesukkel. baie min kom reg deur
net liefde en vertroosting maar sonder dit het jy omtrent geen kans
vir herstel nie.
> As …
|
| 15 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 13 Maart 2002 18:04 «»
deur: newsgroup.nl
Re: Mugabe heeft gewonnen
…oophou oor die Beitbrug.
Luister na Sakkie en noem hom vyandig teenoor die Nederlanders. Dis
nie regtig waar nie maar wat die geval is, is dat wanneer sò iets
gebeur, ons slegs terugroep hoe die hele buitewêreld ons
ekonomies seer gemaak het met sanksies. En ons weer bitter voel
teenoor die buiteland.
As jy die nuus vanaand saam met my kon luister Emmy, sou jy hoor hoe
Mbeki sê dat òns Zimbabwe sal help om sy ekonomie te herstel. Dis dà n
wanneer ek regverdiging soek vir belastigbedrog…
|
| 16 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 12 Maart 2002 21:20 «»
deur: Sterrenkijker[1]
Paltalk
Hallo, elkeen,
Ek soek mense van hierdie nuusgroep wat tyd het om 's avonds 'n bietje
met my te gesels in Afrikaans gedurende die aandure. Ek is saans
meestal ingelog by Paltalk en me nickname aldaar is Strandkruier. Kan
me daar ook vind op me e-posadres en dis sterre...@skynet.be.
Paltalk werk goed hier by my. Kan dit download van www.Paltalk.com.
Ek is gewoonlik langdurig aanlyn in die aandure (ek het 'n ADSL aan-
sluiting).
Die groete van
Norbert (uit Vlaanderen)
|
| 17 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 10 Maart 2002 21:57 «»
deur: bobby's girl
Re: Suid Afrika, 'n onveilige land?
…sal dit moeiliker glo)
Huh? Didi, jy soek my mos nou! Hier moet ek nou van Onner Af kiertsregop
spring en uitskree dat ek mos nog nooit as te nimmer aggressief is nie!
Net as mense my irriteer met onsinnige uitlatings raak ek hoogs ontsteld...
Andersins trek ek my naeltjies mooi in en purrrr maar vriendelik voort...
En van wanneer af was ek nou al ooit aggressief met Danielle?
Jeezzz, kyk nou net wat het jy gedoen - en ek was hoeka in 'n goeie bui op
hierdie Maandagmôre. Veral na ons wine tasting …
|
| 18 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 10 Maart 2002 12:40 «»
deur: Annette
Re: afrikaanse canon
…Hilda - julle klomp Hollandse mannetjies soek net
skoor en praat strooi:))
Ek dink julle moet oor julle skouers begin kyk - die Impi is op julle as
hulle hoor Zoeloe is Afrikaans:)))
Annette
Arthur Hagen skryf in boodskap news:a6fhr2$2e4e$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Afrikaans is die naam van ons taal.
>> Julle ou lot kan maar redeneer en redekawel soos wat julle wil, maar julle
>> kan nie sommer net besluit om 'n naam van 'n taal te verander nie…
|
| 19 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 09 Maart 2002 23:29 «»
deur: Sterrenkijker[1]
Re: Suid Afrika, 'n onveilige land?
> Kan ek nou my onkunde meer duidelik maak, is jou taal Vlaams? Is daar enige
> dagblaaie/koerante op die internet in jou taal wat ek dalk sal verstaan?
>
> Groete
> Kaatjie
>
>
Verskoning, Kaatjie, ek glo daar is inderdaad koerante uit Vlaanderen
wat publiseer op die Internet maar hulle is, glo ek, baie bondig. Ek
sal volgende week daar eens vir op soek gaan. Ek sal jou daaromtrent
'n e-pos opstuur!
Norbert (uit Vlaanderen)
|
| 20 |
Forum: Kos & resepte «»
Gepos op: Sa., 09 Maart 2002 18:48 «»
deur: Waaierstertmuis
Re: Oor Bolla en bollie
On Sat, 9 Mar 2002 20:37:32 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:
> Wouter
> Hy is Johannes Conradie, ook bekend as Bolla. Dis Bolla, hoor. Bolla.
> Bollie is iets heel anders, amper soos wat jy met sy naam aangejaag het. :-)
Yikes Grooooot skies!
Maar moes Bolla toe kaalvoet speel gisteraand?
:-))
> Wouter
> Klink so, ja. Danielle klink weer na 'n muis wat oulik streep :-)
LOL! Jy soek alweer!
:-))
|
| 21 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 09 Maart 2002 16:28 «»
deur: kaatjie
Re: Suid Afrika, 'n onveilige land?
…, ek dink sal maar vir my 'n ander kuierplek soek! Ek is nie 'n
sucker vir punishment nie, en ek kan geen rede sien hoekom ek hoef te wees
nie.
Hoekom is (omtrent) almal so bitsig?? (O aarde nou gaan ek nog meer geboelie
word)
: )
"Davie Davis" skryf in boodskap news:2i8k8usl072ctol2q3ad515m9e7favd93p@4ax.com...
> On Sat, 9 Mar 2002 16:48:28 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek het jou nog nie ontbloot gesien nie nie, so ek kan nog nie weet presies
>> wat jy …
|
| 22 |
Forum: Kos & resepte «»
Gepos op: Vr., 08 Maart 2002 14:06 «»
deur: Anoniem
Re: Koppesnellers
…; 'n Koppesneller is 'n headhunter
> Letterlik, iemand wat jou kop afsny en figuurlik, iemand wat mense
> werf vir senior poste.
Is die modus operandi van die headhunter/
koppesneller nie dat hulle hulle klein
giftige pyltjies deur 'n hol ding blaas
nie? Vandaar die woord "sneller."
Ek hou vreeslik van die idee dat jy 'n
headhunter as 'n persoon wat mense soek
vir poste ook 'n koppesneller noem.
…
|
| 23 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 06 Maart 2002 03:41 «»
deur: Jonas
Re: mp3 converter
Tobie - hy soek 'n wagwoord vir toegang ?
|
| 24 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Ma., 04 Maart 2002 02:42 «»
deur: Anoniem
" Egipte " deur FERDI GREYLING
… haar in herinnering met ons hande.
In soene soek ons haar klanklose naam.
Tot ons sterf en die slaap instap.
Toegevou in drome lê ons
in die piramiede van slaap,
omring deur hierogliewe van die dag
waar dade diere word.
Woorde vlieg soos voëls.
Diep in die skeure van slaap
op skale wat ons harte meet,
word ek en jy geweeg:
want al ons denke en elke daad
bepaal op die einde die mate
waarin ons bly of mekaar verlaat.
In heilige balans met mekaar
word ons in ons dinastie behou:
Die son trompetter geel …
|
| 25 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 02 Maart 2002 18:56 «»
deur: Waaierstertmuis
Re: New Age
…Davis wrote:
>> Weereens, het jy sy boeke gelees of weet jy maar net daarvan?
>
> Nee, ek weet net daarvan en eentyd het ek die nuusbrief
> op my favourites gehad. My vraag was nie oor een van hulle
> nie maar oor New Age.
O. okay. :-) Maar jy moet dit lees - dis interessant, en dan kan ons
dalk sekere sienswyses bespreek?
> Soek my en ek sit 'n Australiëse Onderwysvriend op jou:-)))
Eeeeek!!
:-))))
(Nee, ek soek nie, hoor. Ek's heel onskuldig en soet - soos gewoonlik…
|
| 26 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 02 Maart 2002 18:14 «»
deur: Davie Davis
Re: New Age
On Sat, 02 Mar 2002 12:58:46 -0500, Danielle wrote:
> Weereens, het jy sy boeke gelees of weet jy maar net daarvan?
Nee, ek weet net daarvan en eentyd het ek die nuusbrief
op my favourites gehad. My vraag was nie oor een van hulle
nie maar oor New Age.
Soek my en ek sit 'n Australiëse Onderwysvriend op jou:-)))
DD
>
|
| 27 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Vr., 01 Maart 2002 04:53 «»
deur: Anoniem
Uit " Gebed om die Gebeente" deur D.J. OPPERMAN
… nie opgejaag deur hierdie land bly swerf
en soek, maar eindelik rus en weet hy het deur lood
onder twee mudsak ongebluste kalk gesterf.
Snags het ek soms gelê en vrees daar sou iets boos
oor hierdie kind nog kom, want in Middelburg se kerk
staan duidelik in die doopregister sy geboorte
nie na die stand van sy gesternte aangemerk.
En, soos wanneer jy tussen vinger en duim
die wit son rol en skitter in 'n diamant,
sou hy in Vrystaat en Transvaal se leiblou ruim
uit spieëls ons stryd laat blits en straal …
|
| 28 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 26 Februarie 2002 03:30 «»
deur: Annette
Re: Varkpootjies???
… Annette
> ...vingertjies het om te tik, dan moet hy toontjies ook hê:)
>
> Wouter
> Wat kry jy as jy 'n blondine en 'n miskruier kruis?
>
> Antw: 'n Ding met tiete wat str0nt soek.
>
> Nes jy.
>
> :-)
Annette:
Ek is nie blond nie - my kop is nog nie so grys nie.
Ek soek nie stront nie, maar as ek per ongeluk daarin trap, of dit val op my
kop, of ek droom daarvan, beskou ek myself besonder gelukkig.
Ek konsentreer hoeka om so 'n droom te hê voor Saterdag:))
>…
|
| 29 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 25 Februarie 2002 22:38 «»
deur: Wouter Plaasvark
Re: Varkpootjies???
Annette
Natuurlik het ek 'n resep vir gekerriede varkpootjies - wil jy dit hê?:))
Wouter Plaasvark
Daar verander ek in 'n Plasvark
Annette
Os onse Wouter...
Wouter
Ek is nie 'n os nie, ek is 'n vark. 'n Vark, hoor?
Annette
...vingertjies het om te tik, dan moet hy toontjies ook hê:)
Wouter
Wat kry jy as jy 'n blondine en 'n miskruier kruis?
Antw: 'n Ding met tiete wat str0nt soek.
Nes jy.
:-)
|
| 30 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 24 Februarie 2002 11:04 «»
deur: Davie Davis
Re: 'n Nuwe hemel en 'n Nuwe Aarde
…jy na 'n Engelse vertaling vir 'phaneros' soek,
vind jy dit as 'verskyn'.
Hebr.9:28 sê dat hy nie sal verskyn aan die wêreld voor sy tweede
koms.
Parousia word gebruik in 1 kor. 15: 20-23; 1 Thess. 2:19; 3:13; 4:15;
5:23; 2 Thess 2:1 Jak. 5: 7, 8;
Die 'geklank van die basiun van God' in 1 Thess 4:16 is nie dieselfde
as die sewende trompet in Openb. 11:15; 13:18 nie. Een vind plaas by
die wegraping van die kerk en die Ou Testamentiese heiliges (1 Thess
4:16) terwyl die ander die trompet is van die sewende …
|
| 31 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 24 Februarie 2002 08:58 «»
deur: Annette
Re: Oorlog in Zim...?
… wat om veiligheidshalwe
ander heenkome moet soek, gehelp moet word in 'n internasionale aksie.
Laat TIM, sy kokaaid regering , sy verlepte polisiemag, en sy geldgierige
weermag maar met hulself en hul idiotiese ondersteuners baklei - binne hul
eie landsgrense.
Laat hulle krepeer in die ellende waarvan hulle die oorsaak en ondersteuners
is, en laat daar soos een man, internasionaal, verhoed word dat TIM en sy
trawante nie hul voet oor enige grens sit nie.
Moet ons ons
> grense oop maak vir …
|
| 32 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 22 Februarie 2002 06:40 «»
deur: lou[2]
Re: 'n Nuwe hemel en 'n Nuwe Aarde
… ekstensiewe stuk geskryf - jy gaan egter en soek tot
jy iets vind wat by jou argument pas - Openbaring 21:5 "Ek maak alles
nuut." en daar gaan jy weer ... duidelik het DD sy tyd gemors.
"@rogers.com" wrote:
>
> Davie Davis, ek het nie vergeet wat jy geskryf
> het oor die "plan van God" nie. Maar toe ek nou
> klaar deur al jou bybelversies gelees het, en ek wil
> jou oorspronklike plasing oproep, toe sê ons nuusleser
> die ding is "expired…
|
| 33 |
Forum: Humor & grappe «»
Gepos op: Wo., 20 Februarie 2002 17:12 «»
deur: Johann Snyman
Sakkie
…was almal op die
berg besig om vir Jan te soek toe dit gebeur het. Sê asseblief vir Jan se
ma hy is OK. Hy kan nie skryf nie omdat sy arm in gips is. Ek het in een
van daai redding-helikopters gery. Dit was lekker! Ons sou hom nooit in
die donker gekry het as dit nie vir die weerlig was nie. Verkenner
Skroewie het kwaad geword vir Piet omdat hy gaan rondgeloop het sonder om
vir iemand te sê. Piet sê hy het hom gesê, maar dit was seker tydens die
vuur, so hy het hom seker nie gehoor nie. Het julle geweet …
|
| 34 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Vr., 15 Februarie 2002 18:37 «»
deur: Davie Davis
Re: Godsdiens
…s.com" wrote:
>
> En wat is "God se plan vir die mens."
> Ek vra dit in alle erns.
>
> Gloudina
Gloudina, ons het ons jaarvergadering vandag gehad.
Een uur vanmiddag was die vergadering eers op 'n einde
en nà die braai wat tem minste twee uur geduur het
het ek 'n hele vyftien kilos huistoe gehad.
Na al die verduidelikings moes ek steeds
nog veduidelikings soek waarom ek 8:45 eers by die huis
aangekom het.
Laat my toe om jou môre te antwoord asseblief…
|
| 35 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 15 Februarie 2002 06:48 «»
deur: Piet Pompie
Re: Taxi avontuur
> Is jy nie nou spyt dat jy hom nie maar die gap gegee het voor jou nie.
Nog nie. Daar is 'n verskil tussen moeilikheid soek en nie terugdeins daarvoor nie.
> Persoonlik dink ek dis baie dom van jou, veral as jy jou vrou ook in
As ek jou beter geken het sou jou mening meer beteken het.
> Kuier die Suid-Afrikaners nog so lekker in die regterbaan?
Ek sien nie veel van die kuiery nie want ek ry gewoonlik buite spitstye.
|
| 36 |
Forum: Ekonomie & geldsake «»
Gepos op: Vr., 15 Februarie 2002 04:05 «»
deur: Jonas
Re: Saambou. Saamvou, Saamrou.
As ek so na die TV kyk en ouens wat hulle geld soek moet Saamtou ook seker
gebruik word ...
"Annette" skryf in boodskap news:a4dje4$1drcnq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Van vandag af kan die kitsbanke weer gebruik word.
> Ek het kontaknommers vir navrae - sou enigiemand belangstel om dit te wil
> hê?
> Annette
>
|
| 37 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Do., 14 Februarie 2002 19:25 «»
deur: Tjaart Riekert
Re: Boeremusiek
…laaaankal keelvol en dan loop ons en gaan soek maar die
volgende pub op!
Patricia
"Davie Davis" skryf in boodskap news:ntun6u436m9l7p0ep3ee7krpugntcsje6g@4ax.com...
> On Thu, 14 Feb 2002 06:05:53 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Davie miskien sal dit 'n interessante ding wees om te leer - watter ander
>> lande/ groepe gebruik ook die konsertina, en watse soort musiek speel hulle.
>> Ons is maar net gewoond aan ons soort konsertinamusiek .
>…
|
| 38 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Di., 12 Februarie 2002 15:54 «»
deur: Wouter Plaasvark
Re: " Ek vra jou mos" deur DAVID KRAMER
… geskep. As ek tyd het, gaan soek ek die woorde
van die hele ding vir jou.
Wouter
Toemaar dis nie nodig nie, ek het die liedjie nog redelik goed in my kop,
ek was 'n groot Kramer-aanhanger. En wat my verbaas, is hoe gewild
Kramer se optredes deesdae by die jongmense is. Hy en sy inheemse
orkes speel en sing hulle aan die brand op 'n regte 60's rock-manier.
Iets baie besonders, sy energievlakke is ongelooflik.
Naskrif
Hier is die woorde (en dit gaan duidelik oor Worcester)
HEKKE VAN …
|
| 39 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Di., 12 Februarie 2002 13:28 «»
deur: Anoniem
Re: " Ek vra jou mos" deur DAVID KRAMER
… sy jong dae in Worcester sing.
> Interessant dat die liedjie se naam "Hekke van Paradise" is, terwyl die
> refrein klaarblyklik onder 'n ander naam gepubliseer is? Weet jy dalk die
> datum waarop dit geskryf is? Ek vermoed die plaat is in die middel 70's
> vrygestel.
Nee, Wouter, dis my fout. Ek het die refrein
alleen geplaas en die titel vir die refrein
geskep. As ek tyd het, gaan soek ek die woorde
van die hele ding vir jou.
…
|
| 40 |
Forum: Kos & resepte «»
Gepos op: Ma., 11 Februarie 2002 07:03 «»
deur: Annette
Re: Marog
…soek net 'n plant wat na haar vernoem kan word:)))
Daniellus Maroggus.:)))
Annette
Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0202102233.6bf55441@posting.google.com...
> "> Danielle
>> Nee, ek glo jou nie. :-) Gee vir my marog se botaniese naam, dan sal
>> ek jou dalk glo. Ek glo dis sagte blaartjies van groen goeters -
>> verskillende groen goeters, en nie 'n spesifieke plant nie. (En ek
>> gaan hardkoppig daarby staan tot iemand my oortuig van my verkeerde…
|