Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
3830 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 03 Mei 2002 08:07 «» deur: Threeships 'did you s
Wat dink kinders van die liefde????
… is met kleuterskool, gaan ek vir my 'n vrou soek (Tom,5) WAT DOEN MENS OP 'N AFSPRAAK? Op die eerste afspraak, vertel hulle net vir mekaar leuns. Dan is hulle gewoonlik so geinteresseerd, dat hulle maklik op 'n tweede afspraak gaan. (Mike 10) WANNEER IS DIT REG OM IEMAND TE SOEN? 'n Mens moet nooit 'n meisie soen, tensy jy genoeg geld het om vir haar 'n groot ring en 'n videomasjien te koop nie. Meisies wil altyd videos van die troue he. (Jim 10) Moet nooit voor ander mense …
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 01 Mei 2002 18:15 «» deur: Kobus Pietersen
Re: Steve Tshwete
…wat gedurig sy bek vol het oor hulle mede-landgenote Of kwasi-Kanadese wat hul smoele rek oor 'n ander land se burgers. > hierdie tipe mense soort soek soort (meng met die semels dan vreet die varke jou op) > ek sien dit as my roeping jou roeping is 'n wanhopige stem uit die bos wat smag na aanvaarding en erkenning Jy wat al twee keer in SA gewoon het onder 'n wit regering, maar nie kans sien vir 'n swart regering nie. > Tant Hessie van die Derde Republiek Hou tog op om so common te wees…
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 30 April 2002 13:33 «» deur: Wouter Plaasvark
SA se "arme" rykes
…e! Jy weet nie miskien waar ek nog kan gaan soek nie? Wouter Die Financial Mail skryf van tyd tot tyd 'n artikel oor die 25 (?) "rykste" families in SA. Hulle kyk egter net na genoteerde aandele en dit gee dalk 'n effens skewe prentjie. Ek het ongelukkig nie 'n voorbeeld nie en weet ook nie of en hoe jy dit op hulle webbladsye kan opspoor nie. Jy kan by http://free.financialmail.co.za/ probeer, maar ek dink jy moet ''n intekenaar wees om toegang tot hulle srgiewe te hê? Naas die wat jy noem, …
4 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Sa., 27 April 2002 22:23 «» deur: Anoniem
" Wie sal die blom pluk " deur BOERNEEF
…op Maskam se kruin? Wie sal nou vinkel uitgraaf wie sal die kombro gaan soek wie sal die jakkalskos dop by die melkbos wie sal die blom pluk op Maskam se kruin? Wie sal die pad wys by Soebatsfontein en sê waar die geel deur die Messelkloof stroom dood brand die son op Knersvlak se glyktes wie sal die blom pluk op Maskam se kruin? Waar is die nartjie van Kamies se rante waar is die rooi gloed van Grootvlei se land te kwaai is die dors op Knersvlak se glyktes wie sal die blom pluk op Naskam se kruin…
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 25 April 2002 19:53 «» deur: johanls
Re: Konflik tussen Afrikaans en Hollands
…in Duitsland gedoen. By verdere ondersoek word die name van twee persone genoem wat aansienlike invloed op hierdie mense se denkpatrone en (as mens dit so wil noem) hulle filosofiese uitgangspunte gehad het. Die persone is Karl Barth en Rudolph Bultmann. Beide van hulle het na die TWO begin om te leer dat niks waar is nie en dat elke mens se waarheid vir homself waar is en wanneer dit verskil van `n ander persoon se idee van waarheid, is dit jou goeie reg om te verskil en niemand kan sê dat jy verkeerd …
6 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 25 April 2002 12:02 «» deur: Jasper Kok
Re: Kasetaal
… haar gewag om te kyk of sy haar tas sou kom soek. Jasper. "Annette" skryf in boodskap news:aa8hq2$8n151$1@ID-92016.news.dfncis.de... > Dankie Hilda - ek sal dit nou weer gaan lees en sien of ek iets beter > verstaan. > Annette > > > Hilda wrote in message > news:4uPx8.38463$Ze.6474@afrodite.telenet-ops.be... >> Soos ek dit verstaan het haar tas verdwyn - sy dink dis gesteel en wil al >> haar bankrekeninge blokkeer, seker omdat haar kredietkaarte in …
7 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 24 April 2002 21:47 «» deur: johanls
Konflik tussen Afrikaans en Hollands
…van albei is om `n verkwikkende skaduwe te soek waaronder ons bevolking kan sit, wat in die koue mistige weer van Engeland nie kan lewe nie... Wat ons aangaat, ons wil graag meewerk met `n genootskap ver Hollans; ons raai selfs onse lede an om daarvan ook lede te worde as hulle lus het. Ons meen dat ons die regte weg ingeslaan het ver ons doel. Mar andere het anders gedenk, en meen dat ons Hollans moet gekies he. Wel, ons geef hulle die kans; ons sal gen strooi in die weg le; ja, ons sal hulle help. …
8 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 24 April 2002 20:14 «» deur: Quintin
Ek som op - was Afrikaans=Nederlands=Diets???
…wah Apartheid wah wah rassiste wah wah man soek wah wah. (Meeste van) die Afrikaners skryf: Nee dankie Norbert, blah blah Afrikaans blah blah verstaan nie blah blah. Norbert skryf: Wah wah wah wah, wah wah wah wah. (Meeste van) die Afrikaners skryf: Blah blah blah, blah blah. En so aan, ensovoorts. Herhaal 100 keer Nou se ek vir myself: "Self, hierdie argument vorder nie. Miskien moet ons iets anders probeer?". Toe tref dit my. Miskien moet ons met Norbert saamstem. Soort van "Ok, …
9 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 24 April 2002 10:41 «» deur: Sterrenkijker[1]
Re: Skermutseling - hairisoff.jpg (0/1)
…uitdrukking vir mense wat relasies soek tot die andere geslag). "Bierkaai" is miskien ook nie geken in Afrikaans nie maar word gebruik in 'n bekende Nederlandse uitdrukking wat waarskynlik ook in Afrikaans vertaalbaar is. Die uitdrukking is: "Vechten tegen de bierkaai", in Afrikaans: "veg teen die bierkaai" en dit beteken: veg teen iets waarteen 'n mens nie opgewasse is nie, 'n geveg voer wat al by voorbaat verloor is. Omdat jy waarskynlik Engelstalig is het ek die …
10 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 23 April 2002 09:13 «» deur: Wouter Plaasvark
Re: Inligting goed
… sê ook hulle word landwyd versprei, maar jy soek hom verniet in tradisionele stamgebiede. Annette Ek kyk na Ian se ma se elektrisiteitsrekening wat sy daar in Engeland elke 3 maande kry - in die omgewing van 130 pond - my ma se elektrisiteitsonkoste per maand is R75. Albei is weduwees wat alleen bly. Wouter Jy besef dat 130 pond Sterling per kwartaal meer as R2000 is? Ongeveer 10 maal R75 per maand? Maak soveel aanpassings as jy wil, SA elektrisiteit is baie goedkoper as in Europa…
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 22 April 2002 06:50 «» deur: Sterrenkijker[1]
Skermutseling
…probeer om dit weg te moffel nie. Annette, met se eindelose reeks van artikele, vra slegs voortdurend aandag vir se eie en sy pap aan met alle mannes op hierdie nuusgroep. Ek glo sy is op soek na 'n vryer, miskien verkieslyk een met geld. Sy sou beter na alt.romance gaan want die bierkaai waar 'n mens moet teen veg op soc.culture.afrikaans is al groot genoeg! Voilà, me genitalie is nie in die brand geskiet maar dis wel die wind wat ek afgelaai het verlede week. Die groete van Norbert (uit Vlaanderen…
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 20 April 2002 17:52 «» deur: Kerkmuis
Streepmuis
Ek soek na Streepmuis. Weet iemand waar sy is? Groetnis Kerkmuis.
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 19 April 2002 22:40 «» deur: bobby's girl
Hey, Q!
…Gloudina Jy moet darem nou al weet dat hier meer mense is wat voortdurend aandag en reaksies soek! Moenie jou tyd en energie mors op hulle nie, Mens, lag maar net in jou enigheid vir hulle - ek doen dit al jare lank. En dit is nou vir my die grootste bron van genot om mense se reaksies op hulle snert te lees. Ek proeslag gereeld lekker vir al die onsinnighede wat hier opgebraak word. Daarom besit ek nie 'n dodelys nie - ek's te bang ek mis dalk my vermaak vir die dag! Dus, Q, sit terug en geniet…
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 18 April 2002 13:24 «» deur: Ockie van Schalkwyk
Re: start die kar
… lekker kon Ingels praat nie en by 'n garage soek hy na 'n 'bênd'...? Die ou by die garage verstaan nie lekker nie en op die ou end skree die ou vir sy vrou: "Ou vrou, wat is 'n donnerse tyre in Engels?" "Annette" skryf in boodskap news:a9mc4q$4egr0$1@ID-92016.news.dfncis.de... > Skippie - ek praat van die motor aanskakel - maar toe raak jy mos tegnies en > vertel my dis verkeerd - nou weet ek nie hoe om my motor in Afrikaans aan > die gang te kry nie;)) >…
15 Forum: Boeke, tydskrifte & koerante «» Gepos op: Wo., 17 April 2002 17:54 «» deur: Arthur
Re: Belgiese koerante
… na Antwerpen van waar hulle > oorspronklik was. Deedee, Antwerpen is in België! Gaan dekking soek vir een van die Belge hier reageer! Ek het nog nooit 'n Van Goethem ontmoet nie. Daar is 16.000.000 Nederlanders en 10.000.000 Belge en ek moet beken dat daar nog eniges is wat ek nie ken nie :) Miskien kan Hilda of Norbert jou wys vir die telefoongids van Antwerpen. Ek het die nie kan vind nie. Wel die 'gouden gids': www.goudengids.be (daar 17 Van Goethems met 'n bedryf in Antwerpen). Groete, Arthur…
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 16 April 2002 13:06 «» deur: Ockie van Schalkwyk
Re: Soek hulp by Gloudina!
…nie, maar steeds stroom die werkloses op soek na 'n beter lewe in. "Annette" skryf in boodskap news:a9gt1q$34b0a$3@ID-92016.news.dfncis.de... > Nou vir wat het julle nie vir die mense werk gegee en meer betaal nie?:))) > Annette > > > Suidwester wrote in message > news:a9groq$1cft$1@nnrp01.ops.uunet.co.za... >> Tante, met al tante se ondervinding van die wit ou omies en die >> apartheidsvarke wat Suider-Afrika so in sy moer gestuur het, wat van jy > …
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 15 April 2002 21:47 «» deur: Annette
Re: Mondial van de wijn in Brussel (Nederlands en Afrikaans).
…- ek sal hierdie komende naweek ernstig gaan soek na Asara - ken hulle nie. Annette Hilda skryf in boodskap news:CBFu8.19266$Ze.4425@afrodite.telenet-ops.be... > "Het concours Mondial de Bruxelles, dat sinds 1994 jaarlijks wordt > georganiseerd, staat onder patronaat van de meest vooraanstaande instanties > op het gebied van wijnbouw en wijn, het O.I.V (Office International de la > Vigne et du Vin) en de Union Internationale des Onologues. Deze wedstrijd is > door zijn …
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 14 April 2002 23:19 «» deur: Waaierstertmuis
Taalgebruik en spelling
…in die huis gehad om in Afrikaans mee te kommunikeer). My grootste vrees is dat hy met 'n "Southern drawl" gaan praat - dit lyk darem nie so nie, maar mens kan nooit te versigtig wees nie! :-)) So, ek dink nogsteeds dat die fout ook by die OUERS gesoek moet word, en nie noodwendig net by die skole nie. As die ouers nie genoeg omgee oor hulle taalgebruik nie, sal die kinders ook nie omgee nie. Ek "hoor" wat jy sê, maar ek dink tog dat mens ook die fout kan soek by die huis…
19 Forum: Kos & resepte «» Gepos op: Sa., 13 April 2002 21:47 «» deur: Die Veldmuis
Re: Vleisvragie
On Sat, 13 Apr 2002 23:25:14 +0200, "Annette" wrote: > Al ooit gewonder hoekom die perde met die horing en die wat lan vlieg altyd > wit perde is? > Annette > Gloudina was stil Annette, moenie soek nie - hou dit so asseblief:-))) DD
20 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 11 April 2002 10:15 «» deur: Sakkie[4]
Re: Afrikaans-Nederlands
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:a8vcl5$av4$1@news.kabelfoon.nl... > Maar gelukkig is daar nog 'n dialek wat nie baie vinnig geassimileer sal > word nie, omdat die geografiese afstand groot is :) > > Groete, > Arthur > Kyk nou net hoe soek hierdie blerrie Hollander alweer :-)))))
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 10 April 2002 17:27 «» deur: Gids
Re: Die kunssinnige mense
…cb42d8c.0@news1.mweb.co.za... > ek is op soek na 'n webwerf waar ek baie inligting kan kry oor > naturalisme > realisme > afrosentries > eurosentries > politieke kuns > sosiale kuns > > Die wat ek wel kon kry, was die inligting maar baie skraal. > Het jy Encarta? Op die Internet moet jy natuurlik op die Engelse soek. Probeer www.google.com vir "afrocentric art" Vir 'n paar links na verskillende van die kunsvorme kan jy ook op my vrou, Susan se webwerf …
22 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 10 April 2002 12:14 «» deur: Kekkelbek
Die kunssinnige mense
ek is op soek na 'n webwerf waar ek baie inligting kan kry oor naturalisme realisme afrosentries eurosentries politieke kuns sosiale kuns Die wat ek wel kon kry, was die inligting maar baie skraal. Dankie!
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 10 April 2002 08:03 «» deur: Annette
Re: Wie is nog onskuldig?
…op 'n sekere kol in die Bo-Kaap sou gaan soek het as hulle nie geweet het dis 'n bruin man nie. Ek kan ook die volgende aanneem dat dit bruin mense kon gewees het omdat: 1) Die skollie- en bende-element hoofsaaklik bestaan uit bruin mense. - en hulle graag messe gebruik. 2) Daar meestal na bruin mense verwys word as daar van die Bo-Kaap gepraat word. 3) Daar al voorheen aanvalle was in daardie omgewing, en mense in hegtenis geneem is - en al die aanvalle daar was deur bruin mense gepleeg. Ek het steeds …
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 09 April 2002 06:18 «» deur: Sakkie[4]
Re: Reginald Bosanquet speaks from the abyss - Mugabe = Hitler
…ons Ferdi nou wragtag weer loop nonsens soek op 'n ander NG en dit saamgetrek na ons toe! Leer die arme siel nie?! "Reginald Bosanquet" skryf in boodskap news:72335186.0204081908.18a76146@posting.google.com... > add...@not.for.you (Ferdi Greyling) wrote in message news:... >> On 31 Mar 2002 11:38:15 -0800, Reginald...@yahoo.ca (Reginald >> Bosanquet) wrote: >> >> > NG. >>> Farmers murdered, women raped, land plundered, uncontrollable AIDS…
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 08 April 2002 10:05 «» deur: Martijn van der Wind
Re: Taak van Koerante
…ente. As julle sukkel met julle eie taal, soek dan veral die oorsaak by julle self. Martijn > From: "Jonas" > Organization: The South African Internet Exchange > Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans > Date: Fri, 5 Apr 2002 15:53:10 +0200 > Subject: Re: Taak van Koerante > > Annette ek vind dit ook interessant maar kommerwekkend. > > Mense wat aan die eenkant hulself ten gunste van die behoud van Afrikaans > uitspreek - maar in …
26 Forum: Kos & resepte «» Gepos op: So., 07 April 2002 21:33 «» deur: chrisnel
kook en geniet
Daar is blykbaar nou 'n tipe van 'n Kook en Geniet beskikbaar op www.food24.co.za Behalwe vir die die gewone manier om die 13500 resepte op te soek, kan mens glo ook in tik wat jy beskikbaar het, en die resepte wat daardie bestanddele bevat sal aangetoon word. Dit kan ook resepte aanpas by die hoeveelheid gaste wat jy wil onthaal. Annette
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 07 April 2002 19:10 «» deur: johanls
Re: Waarom?
…huisves aangesien hulle niks anders kan bekostig nie. Ek sal bietjie gaan soek na die seminaar se voordragte, hoop ek het dit nog iewers. Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3cb095df.0@news1.mweb.co.za... > "johanls" > As SSA (Statistiek SA) apmtelik aankondig dat in 2007 van die blanke > arbeidsmag se 1,5 miljoen werkers net 675 000 nog gaan werk hê > danksy omgekeerde apartheid .... > > Wouter > Waar en in watter konteks is dit aangekondig, Johan? >…
28 Forum: Kos & resepte «» Gepos op: Sa., 06 April 2002 17:01 «» deur: Annette
Eet en Geniet
Daar is blykbaar nou 'n tipe van 'n Kook en Geniet beskikbaar op www.food24.co.za Behalwe vir die die gewone manier om die 13500 resepte op te soek, kan mens glo ook in tik wat jy beskikbaar het, en die resepte wat daardie bestanddele bevat sal aangetoon word. Dit kan ook resepte aanpas by die hoeveelheid gaste wat jy wil onthaal. Annette
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 06 April 2002 13:06 «» deur: Kinky[1]
Re: Wie van julle...
Davie Davis skryf in boodskap news:... > ...woon in Pretoria? Is dit nie waar jy is nie Kinky? > > Kry my môre by http://www.itemsa.com/wildexpo/ KinkY: Nee, ek woon nie in Pretoria nie, DAvie. Wat soek jy? Misken kan mens op n ander manier help? Ek ken iemand wat iemand ken wat in Pretoria woon . .. :-)
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 04 April 2002 06:15 «» deur: Ockie van Schalkwyk
Re: Tante Gloudina
…werk geskep en nou staan hy op straat en soek na iemand om vir hom te werk. Of hy hulle 10c of R10 aanbied, as hulle die werk en die geld aanvaar, dan het hulle geen reg om te kla oor swak vergoeding of om 'n deel van die projek aan hulleself toe te eien nie! Hulle kon mos nee dankie gesê het en geloop het, dan nie? Ai, nou sal jy seker vir my sê daar was nie werk nie en die mense was desperaat en honger? Nou hoekom was dit dan altyd net die blankes wat werkgeleenthede gehad het? Hoekom het …
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 03 April 2002 19:25 «» deur: Die Veldmuis
Re: Israel en Palestina
… die Danielle's (en Hildas?) wat na 'bewyse' soek. Iets wat my al jare lank opval. Natuurlik besef almal hier dat Israel (en die Israeliete in ander lande) die afgelope twee duisend jaar in oorlog is en geteister word uit die bybeljare. Kan ek jou vra om Mattheus 27 : 25 hier te kwoteer? En natuurlik kan jy gerus verse 24 en 26 byvoeg om dit in konteks te bring. Dit is nie dat ek lui is om dit te doen nie maar slegs omdat ek dink dat dit (miskien) baie meer sal beteken wanneer mense nou nuuskierig is en …
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 02 April 2002 22:53 «» deur: Spook
Re: Hoffmeyer plant uitklophou op KKNK ...
…redaksie) by Krit se kantoor kom opsoek het. 'n Resensie waarin onder meer melding gemaak is van Hofmeyr se "k*k skoene" het die oggend in Krit verskyn (resensie op bl. 2). Hofmeyr het Joubert hand-om-die-lyf uit Krit se kantoor begelei. Volgens Joubert het hy aanvanklik gemeen die sanger wou bloot met hom gesels. "Hy het in die kantoor binnegekom, vriendelik gegroet asof hy my ken en my op 'n nie-dreigende manier om die lyf geneem en gesê hy wil iets met my bespreek." …
33 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 30 Maart 2002 06:41 «» deur: Ockie van Schalkwyk
Re: Aan Gloudina......
…jy verstaan waarom die ou regering begin soek het na 'n oplossing vir die probleem van Afrika. Hulle het weliswaar op die verkeerde antwoord uitgekom, maar kom JY ou Gloudina, kom jy gee vir ons 'n oplossing? Ek weet nie wat se opvoeding jy gehad het nie [ek het my idee egter!] maar ek sê vir jou dat 'n mens, ongeag wat sy politiek of gemoedstoestand is, NOOIT die kwaliteit van sy werk mag toelaat om te daal nie. Dws, as jy vir jou baas kwaad is oor hy jou min betaal, kan jy huil oor betaling, …
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 28 Maart 2002 10:21 «» deur: Ockie van Schalkwyk
Re: Van Plase en Boerdery
…huil oor hulle dan glo benadeel was en nou soek na 'n plek waar hulle geld kan eis by iemand. So as 'n stertjie, julle doer in Kanada weet sekerlik nie meer so lekker wat in Afrika gaan nie [behalwe natuurlik wat julle in die media lees, ens.] maar laat ek vir Tante vertel: Die GEWONE ouens op die grond, wat moet werk en leef in ons land, beleef die gemors wat jul politici agtergelaat het. In plaas van ryk wit politici wat hulelf sit en verryk, is daar nou swart politici wat presies dieselfde doen…
35 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 27 Maart 2002 20:06 «» deur: Kwarantyn
Re: KKNK
Ek ken mense wat gaan. Wat soek jy? "Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:pjn3au095kbmnk53ldd61cvqeglr3d0it3@4ax.com... > wie in die pretoria omgewing gaan kknk toe? ekke soek iets. > > > Threeships 'did you see that??' Mcduck > www.mothership.co.za
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 27 Maart 2002 19:13 «» deur: Waaierstertmuis
Re: Aksente
…presies dieselfde is. Dank vader daarvoor, want anders sou ek NOOIT 'n enkele woord kon verstaan nie! :-)) > As julle afgelei het dat ek dink die Namakwalanders het 'n plat dom > aksent, ja julle is reg. Hulle aksent is selfs erger as dié van die > Kapenaars :-) Ooo, maar djy soek mos nou!! :-)) Terloops, dink jy daar is so groot variasie van aksente (nie dialekte nie) in die Transvaal, ook? Ons los maar die Vrystaar en Natal (ons weet mos hulle is net daar om...er...never mind…
37 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 27 Maart 2002 15:02 «» deur: Threeships 'did you s
KKNK
wie in die pretoria omgewing gaan kknk toe? ekke soek iets. Threeships 'did you see that??' Mcduck www.mothership.co.za
38 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 27 Maart 2002 12:00 «» deur: Davie Davis
Re: Aksente
…>> Kapenaars :-) > > Ek ken moeilikheid soek as ek dit sien :-))))) Danielle se raaiskoot: Maar iets wat my rerig fassineer, is waarom verskillende kulture/mense identiese woorde so verskillend uitspreek. Speel die grootte van die skedel, of vorm van die mondholte of ander fisiese karaktertrekke dalk 'n rol? > en Davie se verontskuldiging: Uh Uh, nie ék wat moeilikheid soek nie Sakkie, kyk mooi hie raai Danielle dat dit te doen het met die kleiner skedels van die Kapenaars…
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 27 Maart 2002 07:41 «» deur: Wouter Plaasvark
Re: Aksente
Davie Davis > As julle afgelei het dat ek dink die Namakwalanders het 'n plat dom > aksent, ja julle is reg. Hulle aksent is selfs erger as dié van die > Kapenaars :-) Sakkie Ek ken moeilikheid soek as ek dit sien :-))))) Wouter Nee wat, ons vat dit van wie dit kom.... Dus geen probleem nie Almal weet tog Afrikaans het in die Boland ontstaan. Enige persoon wat dus anders as die Kapenaars praat, praat met 'n aksent. Ware Kapenaars het gaan aksent nie :-)
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 27 Maart 2002 06:37 «» deur: Sakkie[4]
Re: Aksente
"Davie Davis" skryf in boodskap news:d7m2au4o93sv3t3jm72jfmv9ns96cdrmko@4ax.com... > > As julle afgelei het dat ek dink die Namakwalanders het 'n plat dom > aksent, ja julle is reg. Hulle aksent is selfs erger as dié van die > Kapenaars :-) > Ek ken moeilikheid soek as ek dit sien :-)))))
Bladsye (96): [ «    51  52  53  54  55  56  57  58  59  60  61  62  63  64  65  66    »]

Tyd nou: So. Des. 21 23:03:03 UTC 2025