Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
3830 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 03 Junie 2002 11:09 «» deur: lou[2]
Re: aantie
… na diskriminerende terme in ander se woorde soek. En wat vir 'n woord is derogatief? En erger nog on-derogatief? Afbrekend is tog 'n erkende woord. Van on-derogatief sou ek nou nie weet nie :) "@rogers.com" wrote: > > Wouter Plaasvark wrote: >> Anties is wit. Soms common, maar beslis wit. > > Wel, Wouter, laas toe ek in SA was, het ek > menige mense hoor praat van die "aanties," > kompleet met die lang -a- en al. En daar…
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 01 Junie 2002 15:25 «» deur: Wouter Plaasvark
Re: RIP Hansie
TJ Hansie Cronje oorlede in vliegramp by George. Sleg weer. Soek nog bevestiging, maar dit blyk korrek. Dis ongelukkig waar Wouter http://www.news24.com/News24/South_Africa/WesternCape/ 0,1113,2-7-830_1193489,00.html
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 01 Junie 2002 14:33 «» deur: TJ
RIP Hansie
Hansie Cronje oorlede in vliegramp by George. Sleg weer. Soek nog bevestiging, maar dit blyk korrek. TJ -- Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za The SA Arts, Culture and Entertainment Hub Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA The Arts and Culture Trust of the President Awards: Electronic Media of the Year in Support of the Arts Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1 Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1 Mike van Graan's The Cultural Weapon
4 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 31 Mei 2002 19:03 «» deur: Waaierstertmuis
Re: Wat is die verskil?
…Vrystaat grootgeword, so ek ken van > kaiings;)) Eish - ek het alweer so bietjie vergeet om te onthou - jammer hoor?! :-)) Maar dissie die kaiings wat ek oor worry nie. Ek ken van...:-)) Dis die PAP!!! Yeeeughy!! :-)) > Ons mense laat hulle nie van 'n ou liksensietjie teehou as daar feesgevier > word nie;) So, wat jy sê is dat mens nogsteeds 'n lisensie nodig het? As jy jou eie fees wil hou saam met jou pap en kaiings, en jy soek witblits - laat my weet. Ek het nog goeie kontakte…
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 30 Mei 2002 16:26 «» deur: Jan
Onaangename Rokers
… geen oorsaak-en-effek is tussen rook, longkanker en allerhande ander siektes is nie. Daar is slegs 'n korrelasie sien. Alhoewel die korrelasie fator hier by die 1.0 rond is, is daar kwansuis nog geen bewys dat rook longkanker veroorsaak nie. Hel, hoeveel evidence wil jy nou hê? As jy jou lewe wil verkort en sorg dat die lewenskwaliteit van jou laaste nag gaan wees, gaan voort. Maar moenie my daarby betrek nie. En moenie by my kom simpatie soek nie. Dit sal jy net iewers in die woordeboek kry…
6 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 28 Mei 2002 04:51 «» deur: Vusi
Re: Afrikaner
…voorbeeld in hulle eie geskiedenis te gaan soek toe hulle iets soortgelyk gedoen het. En ja daar was dit heksejagtery ... skryf in boodskap news:3CF199C7.7040906@rogers.com... > > johanls wrote: > > >> Om uit die warboel van opinies `n definisie te vorm is dus as onhoudbaar >> bewys. Die volgende stap is om vanuit die Sosiologie, Antropologie en >> Kultuurgeskiedenis te gaan kyk na die persone, tyd, plek en omstandighede >> waarbinne die benaming, in hierdie …
7 Forum: Rekenaars & selfone «» Gepos op: Vr., 24 Mei 2002 04:06 «» deur: Waaierstertmuis
Re: Whois
… as jy nie lus is om self die spammers op te soek en te ellimineer nie, kan jy miskien iets soos "mailwasher" gebruik. Daar is heelwat soortgelyke programme beskikbaar, maar ek vind mailwasher is lekker eenvoudig en baie oulik. Kliek hier: http://www.mailwasher.net/ Q. How does MailWasher work? A. MailWasher works directly with your email server, exactly like your email program does. But there is one important difference: you can tell MailWasher to delete a message at the server, …
8 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 22 Mei 2002 14:32 «» deur: Hantamkind
Re: ek soek werk!!
…at. Kyk jy net na SA of bietjie wyer? Die UK soek IT mense en so ook Australië. Ek kan jou dalk so bietjie touwys maak as jy Oz wil oorweeg. Meeste IT ouens het wel 'n graad nodig om hier in te kom maar hulle is bereid om na jou "vocational training" te kyk en enige ander opleiding sal wel goedgunstig oorweeg word. Hulle noem dit Recognition of Prior Learning. Hoe jonger jy is, hoe beter (onder 30 kry jy volpunte - wat 30 punte is, en elke 5 jaar daarna verloor jy vyf punte tot die ouderdom van …
9 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 21 Mei 2002 17:50 «» deur: Marlo
Re: ek soek werk!!
…ek soek ideaal werk as 'n netwerk tegnikus, maar deesdae moet 'n mens maar onder begin. Alhoewel ek die regte kwalifikasies het vir netwerke, kan ek net nie daar inkom nie. "Border Lands" skryf in boodskap news:ofrkeuoilskng4ru4hu9eac3mvv4ehr0n5@4ax.com... > On Mon, 20 May 2002 20:59:32 +0200, "Marlo" wrote: > >> Is daar enige iemand van julle wat dalk weet van 'n pos >> in die informasie tegnologie(IT) veld. >> >> Ek is baie desperaat. >> >…
10 Forum: Humor & grappe «» Gepos op: Di., 21 Mei 2002 05:46 «» deur: ME[2]
Jona en die Byble
…lief Jonas? Jonas: Oubaas vra nog. Ekke soek hom sterrik. Ekke wil hom lief. Oubaas: As mens wil trou moet mens iets weet van die Bybel. Ken jy jou Bybel? Jonas: Auk Oubaas, ekke ken hom soos die bennekant van my hand. Oubaas: Nou vertel bietjie dat ek hoor. Jonas: Eendag daar was twee mense, Adam en Eve. Hulle bly by die tyn. Nou hulle mag eet van al die perretjies maar van die jam se perretjies hulle mag nie eet nie. Toe die boomslang hy sê vir Eve " Auk, wat se nonsens jy praat, die jam …
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 19 Mei 2002 19:59 «» deur: Quintin
Re: Aanddiens
…; :-) > Moes net gou die volgende gaan soek: Aankondiger: Ek saai vanmore uit hier uit die ateljees van Radio Jakaranda. Ons loods vanmore 'n veldtog teen drankmisbruik. Drankmisbruik het ongekende afmetings in Suid Afrika aangeneem. Huwelikke is opgebreek, plase is uitgesuip, families het ten gronde gegaan... Ons het vanmore hier in die ateljee om te getuig wat drank in sy lewe gedoen het, vir Sopie van der Merwe van Brannewynvlei Sopie: More luisteraars. Drank het my oupa-grootjie twee ossewaens…
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 19 Mei 2002 19:19 «» deur: Waaierstertmuis
Re: Aanddiens
… > GROENVOET kraai nie. Dit wassie 'n PERSGAT kraai nie. Dit was 'n WITBORS Hey Q - dai goet wat djy nou roek....ek soek ok!! :-))) Maar broeder - laat ons nie spot dryf met die heilige boek van moses nie. Kom ons luister eerder wat sê die woord. Slaan julle bybels oop na Spreuke 31:6-7. " Gee sterk drank aan hom wat wil ondergaan, en wyn aan die wat bitter bedroef is, Laat hy drink en sy armoede vergeet en aan sy moeite nie meer dink nie." So my broeder - gaan in vrede en syp lekker…
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 19 Mei 2002 17:17 «» deur: Simon van der Schans
Re: Ek is weer hier
…probeer so hier > en daar skoor soek Wie? Ek? Skoor soek? Nog nooit! Swart Simon PS: Terwyl ek nou hier is, wil jy nie vir my die hele storie van tant Souf (?) en Swellendam vertel nie? Dit klink vir my of dit nogal interessant kan wees. Ongelukkig het ek nie tyd om elke dag die diskussies hier te volg nie, en hoor ek net so nou en dan stukkies en bietjies van die storie. Ek dink ek het 'n belangrike episode of twee gemis, want ek verstaan nooit eintlik as iemand daaroor praat nie…
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 19 Mei 2002 08:03 «» deur: Die Veldmuis
Re: Koos du Plessis MP3's?
…? Weet nie mar die enigste weergawe daarvan (wat ek in my huis gehad het) was op CD. > Ek is toevallig ook dol oor jodelmusiek. Hou bv. > baie van Mary Schneider.. > > -Pierre > Ek dink dat Charles Jacobie meer eer verdien as wat hy kry. Ek wil nie eers snitte uitsonder nie want dit sal onregverdig wees. Wat het van Slim Whitman(n?) geword? Sy jodel talent was natuurlik van dié hoogste gehalte op die rakke. Raai wie se searchmachine soek al reeds na gracenote:-) Groetnis allie pad…
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 18 Mei 2002 22:06 «» deur: Pierre
Re: Koos du Plessis MP3's?
…(dit is is eintlik hierdie NG se gesprek oor Amarula wat aanvanklik my oog gevang het, want ek het gewonder hoe SAners oorsee dit sou ontvang. Ek het lank gesoek en geproef aan 'n inheemse produk om uit te voer. Sal iewers in Augustusmaand vir jou 'n proeseltjie stuur vir evaluasie- as jy belangstel. Ek soek bemarkingsgeleenthede en is tans besig om na verpakkingsopsies te kyk. As julle dalk aan oulike/gepaste name vir so 'n produk kan dink, gooi my maar toe daarmee :)) Baie groete, -Pierre…
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 17 Mei 2002 20:52 «» deur: Waaierstertmuis
Re: Tipies
…Fri, 17 May 2002 20:19:24 +0200, "Annette" > wrote: > >> Davie ek het spesiaal geluister en gelees - niks nie. >> Dankie dat jy ten minste vir ons vertel het. >> Annette > > Ek het nou gaan soek na die Carletonville Herald > waarin dit die voorbladnuus sal wees maar dit Ek het vir jou gaan soek, maar kon niks van toepassing vind nie. :-( Jy en sommer ALMAL behoort M-web te boikot tot hulle heeltemal bankrot gaan of gedwing word om hulle beleid te verander…
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 15 Mei 2002 19:11 «» deur: Waaierstertmuis
Re: Likeurs
…"blank" as ek iets wil koop of soek vir 'n spesiale geleentheid. Nou die dag byvoorbeeld gaan ek drankwinkel toe want ek wou 'n spesifieke Rosé koop - een wat ons altyd in SA ook gedrink het - 'n Portugese ene. En daar kon ek GLADNIE die naam onthou nie. Gelukkig was daar Nederburg Rosé wat die eienaar vir 'n ander SA-ner hier in Athens ingevoer het. Dit het ek darem geken, en geweet dat ek nie verkeerd sou gaan daarmee nie. Die aand was 'n reuse sukses, en nou is Nederberg Rosé ook "…
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 14 Mei 2002 19:03 «» deur: Die Veldmuis
Re: Pim Fortuyn
…omdraai en wegstap om hulp op 'n ander plek te gaan soek, stap die toeskouer van wie ek jou vertel het, na die kind en vra hom: "Kind, ek sien jou gereeld hier koerante verkoop en ek aanvaar dus dat jy die omgewing ken. Waarom het jy nie die man die rigting beduie nie?" Die seun se antwoord was slegs:" D D DDD Dink J J JJJ Jy ek wiil 'n K K K K KKKlap hê?" Die grap is oorspronklik deur 'n hakkelaar aan my vertel en dìt is onverbeterlik:-))) DD…
19 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Di., 14 Mei 2002 04:25 «» deur: Vusi
Re: Gebed ?
….." Ek sal Karla se weergawe van Gebed soek - sy verrig klaarblyklik tans sang/musiek funksies by Menlo Park Laerskool in Pretoria. Haar samesang met haar pa is 'n belewenis - amper soos die Nat King Cole meisie en haar pa. skryf in boodskap news:3CE0152B.3060004@rogers.com... > > Wouter Plaasvark wrote: > > >> Maar die beste weergawe van Koos se "Gebed" word deur >> Koos se dogter Karla gesing. Met insetsels van Koos se eie >> stem. Dit verskyn onder …
20 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Ma., 13 Mei 2002 21:47 «» deur: Quintin
Re: " Najaarsdroom " deur KOOS DU PLESSIS
…in boodskap news:3CDF11E6.9050804@rogers.com... > Ek was nog nooit by Wupperthal > nie. > > Gloudina > Dis hoeka op Wupperthal waar ek 'n inwoner aanwysings gevra het na die naaste polisie aanklagkantoor (op soek na 'n telefoon). Hy antwoord toe dat Wupperthal nie 'n aanklagkantoor het nie. Toe ek hom vra wat hulle doen om misdaad te bestry, antwoord hy: "Nee meneer, ons het nie misdaad op Wupperthal nie!". Hoop Wupperthal bly altyd so. Q…
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 13 Mei 2002 19:42 «» deur: Anoniem
Re: Ek is weer hier
… van Swellendam moet nog so nou en dan vir Annette op die vingers tik, maar sy is darem baie meer besadig as vantevore. Davie Davis is nog maar altyd sy onvoorspelbare self. Swart Simon probeer so hier en daar skoor soek met die manne wat so hulle bekke rek, maar die manne is skrikkerig vir hom, want hy slaan altyd die spyker presies op die kop, en mense is bang vir sulke ouens. Van Thys op die Bos kan ek net een ding sê: hy is seker. Gloudina…
22 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: Ma., 13 Mei 2002 16:26 «» deur: Waaierstertmuis
Re: Moedersdag
…agter nadat ek so bietjie inligting gaan soek het oor die ontstaan van hierdie dag. Dis 'n Amerikaanse en as sulks kommersiële tradisie. Moet dit nie verwar met die ouer tradisies wat ander name vir hierdie dag het nie (moontlik soortgelyke vertalings soos "moedersdag" ter wille van Afrikaans, maar die oorsprong en tradisies is anders). Engeland se "Moedersdag" is heel waarskynlik die ene wat jy aan gedink het toe jy bogenoemde geskryf het. Maar dit word op 'n ander dag gehou, en nie…
23 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: Ma., 13 Mei 2002 11:58 «» deur: Anoniem
Re: Dankie vir lirieke!
…gepos deur: @rogers.com Katryn wrote: > Hoop julle het julle vrouens en moeders ook heerlik bederf, vandag? Kyk, as dit "Moedersdag" is, het dit met moeders en kinders te doen. Moet dit nie verwater nie. Ek moet elke keer vir my man, wat altyd verskonings soek om persente en geld uit te gee, vertel: "Ek is nie jou ma nie." Valentine's Day is wanneer jy jou ding kan doen. Gloudina…
24 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: So., 12 Mei 2002 10:00 «» deur: Arthur
Re: Koos Doep - "Vier Horisonne
"JD Bothma" schreef... > weet iemand waar ek hierdie liedjie in mp3 musiek formaat kan kry??? Ek sou dit ook graag wil weet. Omdat daar nogal wat aandag hier was vir Koos Du Plessis het ek gaan soek na sy liedjies (op my hardeskyf: in my Napsterdaë het ek meer musiek afgelaai as ek kon luister het). Horisonne het ek nie kan vind nie. Groete, Arthur
25 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Vr., 10 Mei 2002 17:08 «» deur: Anoniem
"Mornay " deur KOOS DU PLESSIS
… en ek weet jy vergeet soms die nagte van soek in die reën, alleen, want die hoop en jy is één. Soms, as ek vergeet, pak skimme my beet... Maar jy, Mornay, sien skaduwees, maar kyk verby, Mornay, die dae dryf soos wolke verby. En jou oë laat my glo dat daar iewers tog sin is; dat iewers, ná alles, daar nog 'n begin is. Want verby is verby en die toekoms is helder vir my, Mornay, want die toekoms is jy. Die nag word soms kil; jou lag raak soms stil... Maar jy, Mornay, kan…
26 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Vr., 10 Mei 2002 15:00 «» deur: Anoniem
" Die somer is verby " deur KOOS DU PLESSIS
…jy en ek tog iewers, eendag, alles sou vergeet. En nou's daar niks wat ek kan doen nie; niks kan ons versoen nie; dis reeds diep in Junie.... die somer is verby. Want tyd is wind en wind is, nes 'n kind, op soek na iets, iets ver en nuut, en so raak hy uiteindelik verdwaal. En daardie aand toe ek tot siens sê, die rook ons half verblind, en jy jou wêreld in my hand lê, was ek net 'n kind. En nou's daar niks wat ek kan doen nie; niks kan ons versoen nie; dis reeds diep in Junie... ons somer is verby…
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 10 Mei 2002 12:00 «» deur: Arthur
Re: Kopligte en Kyoto
… Ek het eerlik geen woorde gesien wat julle -met julle kennis van Afrikaans en 'n bietjie Engels- nie kan vertaal nie! > Wat van net daardie stukkie van die 3% asseblief? > Ek stel regtig belang. Ek het gaan soek na 'n Engelse site vir julle lui Afrikaners, maar ek vermoed dis nie PK nie in die Anglo-Saksiese wêreld om te wys op de negatiewe effekte van met jou lig aan ry ... Ek het net hierdie site kan vind wat 2% noem: http://www.oocities.org/rob_easthope/daylights.html Arthur…
28 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: Do., 09 Mei 2002 14:03 «» deur: Anoniem
" Op die pad na Nooitgedacht " deur KOOS DU PLESSIS
…aand, met die sekelmaan, kom hy t'rug en soek sy skat. In die verte hoor ek vier hoewe, soos 'n hartpols diep in die nag; dis of die duiwel hom jaag, want die maan sit al laag op die pad na Nooitgedacht. By die Spookklippe naby Nooitgedacht, so't die mense my vertel, kan geen man dit waag op 'n donker nag -- hy begeef hom in die hel. Maar ek het vasgestaan en gesê ek gaan man-alleen een donker nag; ek't myself gestaal en my perd laat haal, maar ek het so iets nooit verwag: Want die vuurvonke spat uit …
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 08 Mei 2002 18:23 «» deur: Waaierstertmuis
Re: Waar is Tafelberg?
On Wed, 8 May 2002 11:09:35 -0700, "Jan" wrote: > Dit is in Suriname in Suid Amerika:) ' > Heel interessant né? Inderdaad! :-) (Maar jy soek mos nou om opgedons te word deur die Capies, nè?) :-))))
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 08 Mei 2002 17:01 «» deur: Anoniem
Re: Die plaasvark en die leerling
…van mense wat asiel soek daar in Australië in die verlede of bestaan dit nog steeds? Vertel dit vir my. As dit in die verlede is, sal ek die Globe and Mail moet vertel dat hulle ophou so daaroor bly lieg. Ons het ook asielsoekers hier in Kanada. Hulle kom in bote wat dreig om te sink by die hope by die Weskus aan, en op 'n slag het Duitse skeepskapteine sommer mense in die water op die Ooskus gelos, en as…
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 07 Mei 2002 20:33 «» deur: Rosie
Re: Selfbeeld
…so beoordeel/veroordeel net 'n geleentheid soek vir hulle 15 minute van roem!! :)) Maar tog vergeet sy dat sy aan Idols deelgeneem het vir presies dieselfde rede. Mense wat voel om veranderinge aan te bring kan dit maar doen - na my mening. Ons leef net eenkeer. Waarom ongelukkig voel dan? "Annette" skryf in boodskap news:aaldfu$bh7if$1@ID-92016.news.dfncis.de... > Ek hoor nou op RSG onderhoude met dogtertjies oor hulle Barbie-poppe. nie > een het net een nie) > Ek sien ook dat …
32 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: Di., 07 Mei 2002 19:51 «» deur: Basjan
Koos Doep se "Wie weet..."
Ek sien Koos Doep se naam en is op soek na die CD/album wat sy weergawe van "Wie weet" op het (as jy dit digitaal beskikbaar het, laat weet ook maar). Enige iemand - enige idees? Ek weet Annelie van Rooyen sing dit ook, maar Koos mag maar...
33 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: Di., 07 Mei 2002 10:41 «» deur: Threeships 'did you s
Re: Koos du Plessis lirieke
…a/ skadu's teen die muur/ skielik is jy vry/ soektog/ > spore op die maan/ sprokie vir 'n stadskind/ > > 'Skuus man, ek weet dis 'n klomp en 'n "tall order". Sal jy my kan help? > > Koot > hier is sprokie vir `n stadskind solank. ek ken hom uit my kop. gee my net so rukkie kans dan ek kyk watter van die ander ek kan uitgrou. As die reen van stof en roet verby is en die rook verdwyn Sal daar in die sterrelose hemel `n neon boog verskyn En kyk maar goed want as jy hom vind …
34 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: Di., 07 Mei 2002 06:36 «» deur: Threeships 'did you s
Re: Koos du Plessis lirieke
On Tue, 7 May 2002 07:51:01 +0200, "Koot Pieterse" served the following to the group: > Is hier iemand wat lirieke van Koos se bekende liedere êrens beskikbaar het? > My vriendin in Kanada het op sy musiek afgekom en nou wil sy weet wat sê hy. > > Groete > Koot Pieterse > (jpie...@petech.ac.za) > ja, enige iets spesifieks waarna jy soek? hy het heelwat bekendes Threeships Mcduck www.mothership.co.za
35 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 06 Mei 2002 17:43 «» deur: Anoniem
Re: Australië
…wat kla oor sommige ekspatriate van SA wat oor alles en nog wat daar sit en kla nie. Dit begin nou hier ook so word. In die ou dae was ekspatriate uit SA ge-eerde mense, want dis meestal aangeneem dat hulle weg is uit SA weens apartheid. Maar deesdae begin mense hier vra "Waaroor kla hierdie mense uit SA so vreeslik. Hoekom sê hulle "Die Kanadese doen sus of so. Wat soek hulle hier as hulle gedurig kla? Gloudina…
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 06 Mei 2002 02:46 «» deur: bobby's girl
Re: Australië
…is hemelhoog, maar dan moet mens weer gaan soek vir die redes. Wie het hulle aan die alkohol blootgestel? Dit was wel deel van hulle betaling om sekere grondgebiede te verlaat en in 'n soort van 'n "reserwe" te gaan woon, waar die ute's dan ingery het met hulle "vergoeding". En in baie dele van die land word hierdie verslawing nou uitgebuit deur sommige hoteliers wat selfs die Aborigines se bankkaarte agter die toonbank hou... Ek het baie empatie met hierdie Aborigines - hulle is …
37 Forum: Reis & vakansie «» Gepos op: Vr., 03 Mei 2002 22:31 «» deur: Doringrosie
Re: My hart verlang na die Drakensberge
… Toe ek tyd en dae gelede n offisier in die Voortrekkers was met n spannetjie dogters, het ek hulle altyd geleer om te sing wanneer mens bang word. En een jaar was ons op n kamp waar ons skielik deur n onverwagte donderstorm oorval is. Ek het van twee dogters verdwaal geraak en toe ek hulle ná die storm gaan soek, het ek hulle styf in mekaar se arms allenig in n groot weermagtent gekry. Hulle vertel my toe dat hulle dwardeur die storm en hael gesing het en dat die singery gehelp het vir hul bangheid…
38 Forum: Reis & vakansie «» Gepos op: Vr., 03 Mei 2002 20:55 «» deur: Wouter Plaasvark
Re: Vang 'n gly en skaats ....
> Wouter > My woordeboeke gee "slegs ek vang 'n gly" en nie > "ek vang 'n skaats nie". Gloudina Ek dink jy kan nie in 'n woordeboek 'n hele frase soek nie, Wouter. Wouter gly, (ge-), glide, slip, skid; slide; iets LAAT ~, let something go; oor 'n SAAK ~, treat a matter lightly; iets in die SAK laat ~, slip something into a pocket; ~dende SKAAL, sliding scale; 'n ~ in iem., iets VANG, (geselst.), be irritated by something (someone) skaats, (s) (-e), skate; (w) (ge-), skate
39 Forum: Reis & vakansie «» Gepos op: Vr., 03 Mei 2002 17:45 «» deur: Anoniem
Re: Vang 'n gly en skaats ....
… in 'n woordeboek 'n hele frase soek nie, Wouter. In ons Idiomatiese woordeboek is daar geen spoor van "ek vang 'n gly" nie. In ons woordeboek is daar geen betekenis van "gly" wat naastenby kom aan " 'n skaats het" nie. Ek sal verbaas wees as iemand in enige Departement van Afrikaans-Nederlands hierdie slang-frase as "goeie Afrikaans" sal bestempel. Maar…
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 03 Mei 2002 14:07 «» deur: Hantamkind
Re: Kapel by nuwe Lughawegebou.
…die lughawe voor die torrie opstyg. (hulle soek glo nie 'n herhaling van 11/9 hier nie.) Nou hoe de mo ... hou mens jouself besig vir drie ure en vir mense wat aan erge vlieg senuspanning ly is dit ondraaglik. Die kroeë doen blykbaar baie goed en internationale passasiers het deesdae die neiging om baie lekker te slaap sommer kort nadat die tortelduif sy vlerke gesprei het. Vergeet blykbaar skoon om te bid... Hantamkind "Annette" > Ek val ook in daardie kategorie Hilda - wat nie nodig het …
Bladsye (96): [ «    50  51  52  53  54  55  56  57  58  59  60  61  62  63  64  65    »]

Tyd nou: So. Des. 21 15:09:06 UTC 2025