| |
3830 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 20 September 2002 14:28 «»
deur: Wouter Plaasvark
Re: Mal Mugabe
…vergryp
jare later in 'n ander bedeling reg nie. Daar is ook geen
toekoms in die verlede nie. Die agtergrond waaruit
jy kyk is nie geskiedkundig nie, dis gewoon rassisties.
Ek kan nie help om te dink aan die volgende woorde van
Paul Craig Roberts in sy Washington Times artikel nie :
"The real question is: who hates the "white race" most?
The answer is: alienated white intellectuals."
Gaan soek die regverdiging vir jou rassehaat daar,
nie by jou sogenaamde apartheidsvarke nie…
|
| 2 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 19 September 2002 18:18 «»
deur: Wouter Plaasvark
Re: A white man's skin and an African soul.
….
Maar die top produkte van daardie sisteem soek werk in SA.
Adverteer vandag vir 'n gegradueerde in die Kaap en jy kry
goeie aansoeke uit Harare. Al is dit dalk veiliger in Harare as
in Pretoria. Hoe hulle die advertensies onder oë kry, weet ek
nie. As jy hulle vra, sê hulle bloot 'n vriend het dit aangestuur.
Die moral is dat mense met verstand kan sien waarheen
Zimbabwe onder Mugabe op pad is.
Gloudina
Zimbabwe is nie die totale basket case
wat so baie Suid-Afrikaners …
|
| 3 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 19 September 2002 12:59 «»
deur: Anoniem
Re: A white man's skin and an African soul.
… wat
so vir Zimbabwe liefhet. Soek vir hulle
'n plek waar hulle 'n bydrae kan lewer
om die Zimbabwiese maatskappy te kan opbou,
liewers as om op hulle agterente te sit op
grond wat benodig word vir herverdeling van
die Zimbabwiese bodem. Die skoolsisteem in
Zimbabwe is nog superieur aan die van SA.
Help dit om dit so te hou. Die grootste
book fair in Afrika word nog steeds …
|
| 4 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 16 September 2002 06:43 «»
deur: Suidwester
Re: Vraag: Dwelms
… 'n probleem oop te gooi en dan antwoorde te soek anders as om net
daaroor groot oë te trek en te wag vir die polisie om my te probeer beskerm.
"Hans Stuifbergen" skryf in boodskap news:x87h9.114657$X%3.18770534@amsnews03.chello.com...
> Suidwester in Zuid-Afrika schreef:
>
> Kan iemand my dalk inlig oor die dwelmbeleid in Holland? Is dit waar dat
> alle dwelms wettig is en gratis beskikbaar is by klinieke? Of was dit net
> 'n idee? As dit so is, werk dit? Ek kan …
|
| 5 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 15 September 2002 19:10 «»
deur: Ferdi Greyling
Re: Decriminalise dagga, says top expert
… Laat ek jou help: gaan na
www.google.com en soek die nuusgroepe vir my naam deur. Dan pos jy
daardie boodskap waar ek dit gese het.
Anders vra jy om verskoning. OK?
Verskoning dat jy namens my 'n fondament in die (en ander) argument
stel wat onwaar is.
Het jy geweet dis 'n klassieke denkfout?
Lieg oor wat die ander ou gese het en dan fokus jy op daardie leun en
dan verval die hoofargument.
Ek dink dwelms is 'n baie klein deel van ons misdaad probleem.
> Armoede, alkohol en naakte haat is ver groter…
|
| 6 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: So., 15 September 2002 13:36 «»
deur: Anoniem
Re: Suid Afrikaanse internet (tegnologie in die algemeen) gebruikers afgeskeep
…jy verwys na ander plekke,
waarheen jy kan emigreer, as "weivelde."
So jy wil ander plekke gaan soek waar jy op
die room van die land wil lewe. Moet tog nie
na Kanada kom nie. Jy sal belasting betaal tot-
dat dit by jou ore uitkom. En ek sweer as jy
die dag hier land, sal jy begin kritiseer. Ons
het al teveel van daardie tipe "afrikaners" hier
gesien.
Tant Hessie van die Groot Mere…
|
| 7 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: So., 15 September 2002 13:18 «»
deur: I. Hate Telkom
Re: Suid Afrikaanse internet (tegnologie in die algemeen) gebruikers afgeskeep
…
'n saak wat al meer verlore lyk nie. Ek soek nog lig vir so jaar of twee en
dan skiet ek die lang myle oorsee waar mense tog wel vorentoe wil gaan
sonder om konstant in die verlede te wil in tuur en so lank daar vashaak dat
hulle vergeet van more.
So ja, daar het jy dit nou. Ek stem nie saam met die ouens wat die regering
wil omver werp nie. Nie omdat ek dink dis verkeerd nie. Die hemel weet ons
kort bietjie opwinding in die geweste. Ek dink egter dis dom en futiel omdat
dit nie kan werk nie. Die…
|
| 8 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 08 September 2002 16:43 «»
deur: Anoniem
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf
…is.
Soos ek vroe"er gevra het, gaan soek op Google vir David Shepherd en
dan fluit jy weer die storie van "onomstootlikheid."
> Ek is sat vir die argument van onskuldige mense wat met die dood gestraf
> is - elkeen wat vermoor is, was onskuldig.
Dus verwerp jy my denke. OK. Maar dink eers 'n bietjie oor jou
redenasie.
Jy is siek vir die argument dat sommige mense gehang/gespuit/geskok
word want almal wat vermoor is was onskuldig....
Dis 'n klassieke non-sequtor.
Johan Bornman
>…
|
| 9 |
Forum: Kos & resepte «»
Gepos op: Sa., 07 September 2002 12:04 «»
deur: Ferdi Greyling
Re: Geneties gemanipuleerde voedsel
…so oorwaai. In Brittanje en elders. Gaan soek
die berigte by New Scientist (www.newsientist.com) as ek reg onthou
het hulle daaroor berig.
In fact, hier is 'n paar vir jou:
Weeds get boost from GM crops
--------------------
10:17 15 August 02
Exclusive from New Scientist Print Edition
Weeds become stronger and fitter by cross-breeding with genetically
engineered crops, US researchers have shown for the first time. And at
the same time, a team in France has demonstrated how easily weeds
might be able…
|
| 10 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 06 September 2002 13:36 «»
deur: Hantamkind
Re: lente tyd
… gereen en gereen.
En mens wonder wat de hel soek jy daar. Maar die rustigheid en die
natuurskoon het geen prys nie - tussen die reen deur.
Die chalets is teen 'n berghang gebou en kyk uit oor die see. Na 'n
borrelbad en 'n prima ete in die restaurant krul jy net op en haal asem
terwyl jy in die knus arms van die chalet uitkyk na die reenvlae wat
neerstort. Dit is so asof dit jou siel skoon was. Balsem vir die gemoed,
mirre vir die voete, goud vir die hart.
Hantam
> Wat die lente tyd hier aan …
|
| 11 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 06 September 2002 11:29 «»
deur: Annette
Re: Vragie
…nou nie met grend name kom nie!! Ek soek die plein boerenaam vir die
stuk gereedskap:)
Annette
"leutwein" skryf in boodskap news:3d788dbe.0@news1.mweb.co.za...
> Dog hulle noem dit Viagra.....
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ala2cb$1ongn5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat word die stuk gereedskap genoem waarmee drade styf getrek word?
>> Ons weet al die persoon wat die werk doen word 'n draadtrekker genoem:))
>> Annette
>>
>…
|
| 12 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 06 September 2002 06:52 «»
deur: Threeships Mcduck
Re: Misdaad in die RSA
…ouers begin gewoonlik te laat na hulp soek, as hulle enigsins. ek wy
my lewe aan die opvoeding van my kinders, ek verwag dat elke ouer dit
moet doen. as hulle dit nie doen nie en wakker skrik polisie bel is ek
jammer vir hulle maar daar is nie baie wat ek kan doen nie. sulke
probleem gedrag het `n aanloop en gebeur nie sommer oornag nie.
daarmee se ek nie dat almal slegte ouers is nie, daar is nie
uitsondering maar soos die 'onskuldige' moordenaar is hulle sekerlik
in die minderheid?
>
Threeships …
|
| 13 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 05 September 2002 14:09 «»
deur: Annette
Re: Misdaad in die RSA
… of versorgers ( almal dames) wat hulp soek
dat iemand tog verstand in die kinders se koppe kan prent., want hulle wil
nie die kinders agter tralies sien of gou dood nie.
Al die jeugmisdadigers was seuns.
Al die bekommerdes was dames.
In die een geval waar die vader by was, ondersteun hy die seun deur te sê hy
is maar net stout soos alle seuns - die net stout het behels motorroof,
diefstal, en die rig van 'n wapen op die buurman se kind.
Die twee mense wat met die kinders kom praat het - en dit lyk asof …
|
| 14 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 01 September 2002 07:08 «»
deur: Suidwester
Re: Heldedag
…was. En, as
jy die ryk boere van SWA soek, is dit eerder na die oostekant toe ou koek!
skryf in boodskap news:3D70B88F.7050001@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
>
>> Kakamas.....ai, antie. Steeds praat jy stront. Wat is meer logies
>> dat as 'n kind RSA toe aangery kan word, dan sal sy ouers dit kan bekostig?
>> Net so ook die ou wat sy kind na 'n universiteit kan stuur. Wat van di�
>> wat dit nie kan bekostig nie. Windhoek het vele hoërskole …
|
| 15 |
Forum: Kos & resepte «»
Gepos op: Sa., 31 Augustus 2002 13:08 «»
deur: pop
Re: Geneties gemanipuleerde voedsel
…ontvang nie, want dit
was onaanvaarbaar om " altered" mielies te ontvang. Ek sal soek om te sien
of ek die storie kry.
Pop
"Arthur" skryf in boodskap news:akq7sf$15o8$1@news.kabelfoon.nl...
> "Jonas" schreef...
>> Of, is ek te sinies.
>
> Nee, mense begryp nie dat amper al ons kos geneties gemanipuleer is. Toe die
> mensheid begin het om plante en diere te teel het ook die genetiese
> manipulatie begin.
>
> Groete,
> Arthur
>…
|
| 16 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 30 Augustus 2002 11:27 «»
deur: Suidwester
Re: Afdraend?
Lag vir jou eie arschloch antie. Soort soek soort. !oeis!
skryf in boodskap news:3D6F5165.8050503@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Toe kom daai dom drol van 'n Verwoerd en toe moes SA
>> begin dink om vir sy alie te keer. Toe raak dit belangrik vir SA om geld
>> in SWA in te steek. Kry jou feite reg!
>
>
> Ha, ha, ha, ha, hieeeeeee.
> Ek lag my 'n papie.
>
> Tant Hessie van Onseepkans.
>
|
| 17 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 27 Augustus 2002 15:28 «»
deur: Wouter Plaasvark
Re: Afdraend?
…tussen SA en namibië.
Ek sê weer, gaan soek ander maters om jou te volg,
ons stel nie belang nie.
Wouter
Terloops, ek is al sedert 1980 'n belastingbetaler in Namibië.
Ek glo daaraan om terug te gee en te betaal waar jy verdien.
Ek vermoed dit het my gehelp toe ek vir staatsbesigheid
getender het
Suidwester skryf in boodskap news:3d6b28ee.0@news1.mweb.co.za...
Laat ek begin deur te sê ek verstaan hoekom jou naam 'plaasvark' is want jy
openbaar toepaslike maniere. Dalk moet iemand vir …
|
| 18 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 21 Augustus 2002 14:28 «»
deur: Max[1]
Re: Ek word gek van advertensies...
…geval my probleem gekry. Die register deursoek (nie
maklik as jy nie weet waarna jy soek nie) en die fokkertjie gekry en
gedelete.
Dankie ook aan al die ander vir julle raad. Op hierdie stadium gaan
dit goed op my PC. Ek hoop dit bly so.
Groete
Max_________________________________________________________ __________
"koos" skryf in boodskap news:...
> SOEK VIR POPUPKILLERS, WERK GOED
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0208200644.62710d5d@posting.google.com...
>…
|
| 19 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 21 Augustus 2002 10:57 «»
deur: Max[1]
Re: www. SAReunited .com
… wil deel dat mens nie op almal hoef te gaan soek nie.
Ek het wel 'n probleem daarmee dat ek eers moes registreer om te kan
sien of my skool op die lys is.
Toe maar deur die prosedure van registreer gegaan en VOILA daar staan
waaragtig 'n langvergete vriend!!!
Dadelik op die vriend se naam gekliek om hom te kontak, net om te sien
dat ek 'n betalende lid moet wees vir dié opsie...
Ja, die ouens moet seker êrens hulle geld vandaan haal. Tog jammer,
want nou't ek maar weggegaan. Miskien betaal hý wel om …
|
| 20 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 21 Augustus 2002 07:05 «»
deur: Threeships Mcduck
Re: Ek word gek van advertensies...
…>
> Max_________________________________________________________ ___
arthur se raad is goed. as jy 24/7 online is, is dit better om agter
`n firewall te sit. hierdie ouens gebruik goed soos port en ip scanner
om masjiene te soek wat online is. as jy net vir kort rukke online is
is dit gewoonlik nie `n probleem nie, tensy jy `n site besoek met
popups, daarvoor is popup killer soos koos voorstel goed, maar vir
24/7 online is meer aggresiewe maatreels nodig.
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za…
|
| 21 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 21 Augustus 2002 06:00 «»
deur: koos
Re: Ek word gek van advertensies...
…VIR POPUPKILLERS, WERK GOED
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0208200644.62710d5d@posting.google.com...
> Ek's meestal 24 uur per dag online by die huis. Soms download ek
> dinge, maar soms laat ek alles sommer net staan, ek betaal nie ekstra
> nie.
>
> Ek toets gereeld applikasies en tools van die internet. Nou't ek ook
> agtergekom dat daar van die freeware is wat hulle geld maak deur
> spyware op jou pc te installeer.
>
> Nou't ek ad-aware gekry. Dis '…
|
| 22 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Ma., 19 Augustus 2002 18:44 «»
deur: Wouter Plaasvark
Re: " Winter " deur DONALD RIEKERT
…> Die mossie pik
>> vroegoggend by
Max wrote:
> Tx G, dit was lekker om weer te lees, maar is daar mossies in die winter?
Gloudina
Waar ek grootgeword het in die Noordkaap
was daar mossies dwarsdeur die jaar.
Wouter
In die Wes-Kaap het ons ook heeljaar mossies. Ons voer die
voëls in ons binnehof en ons het daagliks twee baie parmantige
mossies wat saam met die duiwe en ander kom kos soek. Hulle
beweeg altyd as 'n paar, die een is nooit ver van die ander nie…
|
| 23 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 16 Augustus 2002 01:27 «»
deur: Anoniem
Re: Kanada vs Amerika
… in wat vir
homself nou Amerikaner wil hou.
En om nou die kroon op alles te sit,
nadat jy my-as-Kanadees beledig het,
nou gaat jy oor om my-as-Boeddhis te
beledig. Vir jou informasie, ek is nie
'n Boeddhis nie, maar ek kan jou verseker
volbloed Boeddhiste sal jou ook sien vir
wat jy is - vasgevang in 'n samsara van
oordele en vooroordele en soek na voordele.
Tant Minnehaha van Gananoque…
|
| 24 |
Forum: Afrikaans, ons taal «»
Gepos op: Wo., 14 Augustus 2002 15:08 «»
deur: Voetleuce
Afrikaanse bargoens
…longdrop'' te beskryf.
Noem dit liewer 'n besoek aan die plonsput, die dieptroon, die
gemakgat of die plaaspardoems. Wanneer u volgende keer ``spare ribs''
wil bestel, verras die kelner met 'n versoek vir evabeentjies,
vleiskitaartjies of otgenot. Hoe gemaak met die lekker Engelse woord
``stapler'' waarmee 'n mens papiere bind? Probeer draadjiedrukker of
papiervampier. Wat van iemand wat ongeskik verklaar word vir werk?
Pleks om te sê hy is ``geboard'', laat die man liewer sagte plankies
kap, sê hy…
|
| 25 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 10 Augustus 2002 06:18 «»
deur: Vusi
Re: Egskeiding
…waarom hy nou 'n
ander vrou se lyf soek.
"Annette" skryf in boodskap news:aite7s$1711c7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is 'n goeie idee - en verkieslik moet daar 'n twee jaar periode wees
> voordat enige drastiese besluite geneem word - want blykbaar is die
> skokwaarde van so 'n ondervinding gelykstaande aan 'n skielike dood.
> Die egskeidingsregsgeleerdes sal nie hiermee saamstem nie.
> Annette
>
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3d5232f9$…
|
| 26 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 31 Julie 2002 06:59 «»
deur: Suidwester
Re: Liegstoriekompetisie.
…wat jy in die sewerage werke wil gaan soek as jy heuning kan eet
nie........
skryf in boodskap news:3D46F825.2070708@rogers.com...
> Suidwester wrote:
>
> Kyk net na die beskikbare onderdele en kyk
>> presies wat is vir wat gemaak
>
>
> Dis nog een van die mites wat jy vir
> jouself gemaak het en verkondig asof
> dit die waarheid is. Ek het nou die
> dag na 'n TV program gesit en kyk…
|
| 27 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 30 Julie 2002 06:54 «»
deur: Suidwester
Re: Liegstoriekompetisie.
…gereken julle sal lekker 'bond'. Soort
soek soort! Was ek nie reg nie? He-he-he!!!
skryf in boodskap news:3D45B3A5.9070605@rogers.com...
>
> johanaticondotcodotza wrote:
>
>
> Hy's bang vir sterk
>> vrouens vanwee sy gewoontes om kleiner vrouens en kinders met die vuis
>> te dissiplineer.
>
>
>
> So miskien is dit hoekom Ockie so bang
> is vir Tant Hessie en ou Tante Koba
> en daardie twee …
|
| 28 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 29 Julie 2002 10:53 «»
deur: Suidwester
Geheime van Swapo
…vir ou Gloudina wat tog so soek na regverdiging vir haar ondersteuning
van die vryheidstryd onder vanuit die 'Kanada-bed' waar hulle gaan wegkruip
het ......[ook vir haar Johansie-vriendjie] die volgende:
Daar is so pas 'n boek gepubliseer in Engeland met die naam: "A Journey
to Exile" deur Keshii Nathanael.
Wie's hy, sal julle vra? Net maar 'n stigterslid van die Swapo Youth
League en sy eerste president. Verder is hy ook die jonger broer van
oorle' Swapo agterbanker-aktivis, …
|
| 29 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 28 Julie 2002 21:50 «»
deur: Anoniem
Re: Liegstoriekompetisie.
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> Johan - watse ringspier het jy maat? Is jy 'n mof of nie?
Nog een van dié mense wat stimulasie
soek, lyk dit my.
Tant Hessie Freud
|
| 30 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 26 Julie 2002 22:24 «»
deur: Vic
Re: WHITE RACIST CRIME AGAINST BLACK
> Miskien moet ek hom vra vir sy posadres en aan hom How to Make Friends and
> Influence People stuur;))
>
> Annette
Dit sal skreeusnaaks wees!! Miskien moet ons 'n electroniese weergawe
daarvan soek en dit aan hom stuur :)
Vic
|
| 31 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 26 Julie 2002 05:20 «»
deur: TJ
Re: Liegstoriekompetisie.
Soek hulle afskrifte van politici se toesprake en beloftes? Party is baie
kort en ander weer baie lank - ek weet nie so mooi van 300 woorde nie, veral
nie as jy kyk na die hofrol se baie bladsye nie.
:-)
TJ
www.artslink.co.za
|
| 32 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 25 Julie 2002 07:27 «»
deur: Annette
Liegstoriekompetisie.
Dit mag nie langer as 300 woorde wees nie, en in Afrikaans.
Die wat belangstel - ek sal aan julle die e-pos adres verskaf.
Hulle soek nuwe oorspronklike stories - die urban legends van die tier in
die tenk en ander wil hulle nie meer van hoor nie.
Annette
|
| 33 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 24 Julie 2002 05:01 «»
deur: Annette
Re: UKkasie
…Nee, inteendeel.
Wat soek 'n politieke stalletjie op 'n kunsfees?
Sulke optrede en toelatings spreek meer van die verlede en mense.wat dit nog
steeds slaafs aanhang.
Annette
"BB" skryf in boodskap news:3d3d66fd$0$18850@hades.is.co.za...
> Wat is fout -
>
> geen politieke vryheid toegelaat nie?
>
> Miskien lewe JY nog in die ou SA.
>
> lekker dag,
> B
>
> "Annette" wrote in message
> news:ahg316$st22f$2@ID-92016.news.dfncis.…
|
| 34 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 22 Julie 2002 06:51 «»
deur: Suidwester
Re: Wie is Chrisjolette Vos?
…wat dan nou bevry is, sê dankie,
maar ons soek nie 'n lafaard nie. Doer uit die 2de Vryheidsoorlog was daar
'n Boereverraaierkaart wat met die hand in sulke sirkels geskryf staan.
Daar was glo vele families wat van hulle ouers se name daar wou afkry.
Niemand lief 'n verraaier nie!
"Jonas" skryf in boodskap news:ahemau$nlj$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Suidwester - ek kan sien jy verstaan nie lekker nie.
> Die ou antie se probleem het niks met …
|
| 35 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 21 Julie 2002 10:21 «»
deur: scorse
Re: Casper de Vries.....
…perfek is
en geen geheime het nie? Wat soek jy van mense, Suidwester? Wil jy he dat by
die eerste ontmoeting alles op die tafel gegooi word? "Aangename kennis,
meneer. Ek het ingroei toonnaels, my groot oupa aan vaderskant was 'n Xhosa,
my anner oupa was 'n Nazi en ek het 'n fetish vir sykouse. Wil jy my nog
leer ken????"
Jissis, dit maak my sommer depressief van voor af. Vir 10 jaar was julle
vriende, het julle mekaar leer ken in verskeie aspekte van jul lewens, het
julle mekaar gerespekteer, …
|
| 36 |
Forum: Troeteldiere «»
Gepos op: Vr., 19 Julie 2002 16:09 «»
deur: Suidwester
Re: Honde en pap
…wat verstop raak, sy eie pelle langs hom soek vir nuwe paaie
rondom en groei nuwe are daar. Nou vat die VSA se dokters sulke lang
naalde en spuit groeihormone in die gebied waar 'n verstopping is en voila!
So 'n klompie ure later begin die eerste natuurlike 'bypasses' vorm!
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0207190124.42c5ae6d@posting.google.com...
> Suidwes
>
> Jy moet onthou dat in die ou dae hondepille en -blikke nie juis
> beskikbaar was nie, veral nie op plase nie, …
|
| 37 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 17 Julie 2002 17:44 «»
deur: Inga Van Meerbergen V[1]
son eklips in Suid-Afrika
Woon een van die mense op die nuusgroep naby of in Messina? Ek soek 'n
oornag plekkie daar iewers om op 4 Desember die son eklips te kan kyk.
Ek het al aanbod gekry maar waarskynlik omdat ons Vlaminge is, is die pryse
baie hoog: van 1000 ZAR vir kamer +ontbyt tot 3500 ZAR met aandete per
persoon per nag.
Wil iemand vir 'n paar dae 'n kamer (vir 2 persone) verhuur of weet iemand
van plekke met normale pryse?
Groete uit Vlaanderen,
Inga
|
| 38 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 16 Julie 2002 20:37 «»
deur: Wouter Plaasvark
Re: Hulp Asb : Nora
…Ek soek die naam van die prent wat verlede maand op Mnet vertoon is
wat gehandel het oor James Joyce ( Ierse skrywer). Ewan McGregor het
die rol van James Joyce vertolk, en ? Lynch die van sy vrou
Wouter
Ek reken dis "Nora"
En Susan Lynch.
"Starting in 1904, this film follows the eight years that soon-to-be-famous
author James Joyce (McGregor) spent with Nora Barnacle (Lynch), an
Irish maid he met at a Dublin inn that became his lover and the
inspiration for Molly Bloom and other …
|
| 39 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 16 Julie 2002 20:34 «»
deur: Rhenier Labuschagne
Re: Hulp Asb
…naam van die fliek is Nora.
Ek soek ook hulp.
Weet iemand miskien waar kan ek 'n copy van Windows 2000 Server
in die hande kry? Ek het 'n serial
Ek het dit dringend nodig vir studiedoeleindes.
TIA
"Annette" skryf in boodskap news:ah1suq$p80lg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek soek die naam van die prent wat verlede maand op Mnet vertoon is wat
> gehandel het oor James Joyce ( Ierse skrywer)
> Ewan McGregor het die rol van James Joyce vertolk, en ? Lynch die van sy
> vrou
>…
|
| 40 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 16 Julie 2002 19:40 «»
deur: Annette
Hulp Asb
Ek soek die naam van die prent wat verlede maand op Mnet vertoon is wat
gehandel het oor James Joyce ( Ierse skrywer)
Ewan McGregor het die rol van James Joyce vertolk, en ? Lynch die van sy
vrou
Annette
|