Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
3830 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 06 November 2002 18:17 «» deur: Sterrenkijker
Re: Mans kan as hulle wil
…dat die Suidafrikaanse outoriteite iemand soek om jou op te hang aan die galg dan sal ek my eie met plesier vir daardie taak presenteer. Dan sal jy vir goed ophou om sulke onnoselhede neer te skryf op hierdie nuusgroep. Norbert (uit Vlaanderen) http://users.skynet.be/strandkruier/index.html e-mail: sterre...@skynet.be On Wed, 6 Nov 2002 12:13:22 +0200, "Annette" wrote: > Lees gister dat 'n man, wie se vrou dood is net na die baba se geboorte, uit > moedeloosheid die kind begin borsvoed …
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 06 November 2002 13:58 «» deur: Wouter Plaasvark
Re: Mening: Ons volkslied in die huidige vorm
Suzan Niet moeilijk doen. Gewoon dezelfde melodie behouden (nkosi sikele lêfrika) en daar 11 teksten voor gebruiken (11 talen). De melodie is toch het belangrijkste :) Wouter Die Afrikaanse woorde kan dalk so begin: Oom Kosie soek 'n lê in Afrika.. Met vigs is hy maar bokkerol gepla..
3 Forum: Humor & grappe «» Gepos op: Di., 05 November 2002 23:57 «» deur: Anoniem
Help! Suid afrikaans
…by die huis, kyk wat is in die bed en gaan soek dan maar vertroosting in die yskas. Wat noem jy 'n vrou wat te alle tye weet waar haar man is? 'n Weduwee. Wat is die verskil tussen snot en groente? Kinders eet nie groente nie! Wetenskaplikes het 'n voedselsoort ontdek wat 'n vrou se seksuele aptyt met 90% verminder. Troukoek! Vraag: Wat is groot, groen, donserig en as dit uit 'n boom uit op jou val is jy dood? Antwoord: 'n Pool-tafel. Wat noem jy 'n Aussie met 'n skaap onder een arm en 'n bok onder …
4 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Ma., 04 November 2002 00:01 «» deur: Sebs
Die Pous
…wat Jesus is en dit is hyself..... en ek soek ook nie n plaasvervanger nie...... as ek tot Jesus wil bid en praat... dan gaan ek nie pous toe nie om dat hy se EK IS VIR HIERDIE OOMBLIK DAT JESUS NIE OP AARDE IS NIE JESUS......SO EK IS NOU JESUS>>>>>> EN AS JESUS SELF WEER TRUG IS IS EK NIE MEER JESUS NIE!! SE MOER!!!!!! as ek met Jesus wil praat of bid... dan doen ek dat REGUIT na Jesus SELF TOE......... ek het daar nie n pous vir nodig nie. en JAAAAAAAAAAAAAAAAAA DIS FOUT om die …
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 02 November 2002 01:13 «» deur: Anoniem
" my country 'tis of thy people you're dying " deur FANIE OLIVIER
…e-wit mense. maar ons bly meestal stil omdat ons weet dat ons gou stilgemaak kan word 'n lêer gaan word in 'n liasseerkas in 'n groot kantoor en ons telefone husse met lang ore. daarom - terwyl ons kan - gaan ons oorsee en soek 'n blyplek in daai klam klimaat maar kom dan trug en wag! God sal Sy oordeel oor die trots die meerderwaardigheid nie altyd uitstel nie: dit dui die swart gebalde vuis; want ek glo amper soos jy die dieper reg sál seëvier soos in die hemel so ook in hierdie mensryke paradys…
6 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 01 November 2002 18:43 «» deur: DD
Re: SA se flippen posdiens!
…ette, dalk is jy maar net gelukkig. Ek het al self 'n hele > paar stelle afgetrap met julle posdiens. My persoonlike ervaring met > julle posdiens is dat dit amper is soos om "Russian Roulette" te > speel. Soms werk dit wel.... Die poskantoor het op die oomblik 'n advertensie tydens spitstyd op TV waar iemand na George soek in die stad, in die woestyn, op die see, op 'n bergspits, op..., in..., ens. om 'n brief af te lewer. Hulle lieg soos Tant Hessie sal sê, dat hulle blou word. DD…
7 Forum: Kos & resepte «» Gepos op: Do., 31 Oktober 2002 14:25 «» deur: Sebs
Re: Kerrierys
…:o) so dit kan dalk ook geelrys wees.... ek soek ''n bietjie resepte assamblieffffff :o) -xxx Sebs "Annette" skryf in boodskap news:apqhp6$43dpg$4@ID-92016.news.dfncis.de... > Ek is nie doodseker wat jy wil hê nie. Praat jy miskien van geelrys? > Annette > > > "Sebs" wrote in message > news:ehZv9.6857$I6.596822@zwoll1.home.nl... >> Halloos >> Kan iemand dalk vir my 'n resep gee vir 'n lekka kerrierysgereg? >> Dit moet 'n vinnig resep wees…
8 Forum: Kos & resepte «» Gepos op: Wo., 30 Oktober 2002 22:48 «» deur: Sebs
Kerrierys
Halloos Kan iemand dalk vir my 'n resep gee vir 'n lekka kerrierysgereg? Dit moet 'n vinnig resep wees....... ek is nie lus om vir 'n hele mirrag innie flippen kombuis te staan nie.......so dit moet net 'n moerkosgereg wees...... met anner woorde........ moer allie goetters in een pot! :o) Ek soek ook nog anner resepte van REGTE afrikaanse (baie vinnige) geregte. Sebs.
9 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 25 Oktober 2002 18:06 «» deur: Drom[1]
Boegoe vannie liefde - Hans du Plessis
Boegoe vannie liefde Ek wil jou vi altyd neffens my hê, hou my sos boegoe teen jou vas: ek wil sosse ring om jou se vinger pas, en sos grashout op jou se hart loop lê. Die liefde het eentlikie dood se krag, hy gryp jou wa jy niks verwag, die liefde die soek okkie ytie, vra nou nie wat jy self beslytie. Die liefde brandsteek 'n annerlike vier, en jy kannie hele waterse kom stier, of goi ma Grootrivier yt op hy sy kop, môre sien jy, hie statie liefde self wee op!
10 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 25 Oktober 2002 14:51 «» deur: Annette
Re: Rugby- Curriebeker eindstryd - Saterdag
… OK - laat ek eers bietjie ander inligting soek Ek het my bietjie sleg uitgedruk : Kom ons begin weer, as jy nie omgee nie. Watter senters en vleuels wat saam met Naas vir Ntvl en( sowel as) die Bokke gespeel het kan jy onthou? Annette "Suidwester" skryf in boodskap news:3db956f9.0@news1.mweb.co.za... > Danie Gerber, Carel du Plessis, etc. > "Annette" wrote in message > news:apbg93$3661$2@ID-92016.news.dfncis.de... >> Watter kompetisie lê waar nou…
11 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Wo., 23 Oktober 2002 22:34 «» deur: Pijotr
Re: Glo jy in Jesus?
…nie... maar kan die quote vir jou gaan soek. Daar is wel onenigheid onder die geleerdes die teks (ek dink twee drie sinne) wat na Jesus verwys van die oorspronklike is en of dit nie later ingevoeg is nie... daar was ook redes hiervoor oa sinbou ens ens. Ek kan die ook weer gaan naslaan as jy sou belangstel. "Dave" skryf in boodskap news:52qdrukg4k061nq6tjmituit30af59i75a@4ax.com... > On 23 Oct 2002 06:43:22 -0700, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote: > >> Eerste argeologiese bewys…
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 23 Oktober 2002 22:25 «» deur: Annette
Hy was nie die enigste ene nie
…gekry het. Francina het aan hierdie versoek toegegee, met die uitdruklike verstandhouding dat sy en die kinders wat uit hierdie toenadering sou voorspruit, as slawe vrygelaat sou word. Toe hul dogter Francina gebore word, is die kind geklee, geskool en behandel soos sy eie binne die eg kinders deur De Vos. Telkens as Francina sr De Vos herhinner het aan sy belofte dat sy as slaaf vrygestel sou word, is sy belowe dat dit met sy dood sal gebeur, en sy is gevra om nie meer hierdie netelige kwessie te opper …
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 23 Oktober 2002 18:56 «» deur: Daun Johnson
Me&Bobby
… die nuusgroep ska(n)des en winste gehad. Ek soek gewoonlik na Tobie se skrywes maar die man is besig om skaarser en skaarser te word ; iemand wat stil stil besig is om weg te raak is ons Ausie Onnie. Ek dink ook nie dat die Bali hartseer daarmee te doen het nie want Bali was nog net 'n rots wat bokant die branders uitgesteek het toe ons Kiwi Onnie begin het om gesig weg te steek. Ek weet dat daar groot Bike Drags was én ek weet sat daar 'n nuwe (spog) mouster is wat ingewy moet word maar om dit as 'n …
14 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: Vr., 18 Oktober 2002 08:37 «» deur: Koot Pieterse
Re: Afrikaanse musiek
…. In so 'n mate vervullend dat ek eintlik op soek is na 'n melodieskrywer om lirieke te toonset - ek sou so iets in groot hoeveelhede kon uitdraai op versoek. Heelwat makliker as die verse wat ek skryf wat met groot pyn en gesukkel gepaard gaan. Ek het al self probeer melodieë skryf maar ek betrap myself elke keer op 'n reeds begaande weg. Koot "Tufkaa" skryf in boodskap news:3DAFC20A.6020302@mollo.com... > As jy my vra, het gospel musiek veel meer met die algemene vibe en > emosie te…
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 16 Oktober 2002 10:50 «» deur: Piet J Pompdonkie
Re: Ek soek na die Donkie
…om na my te verneem! Verbeel jou! Hy soek m�!! Maar ek gaan nie sê dom wees om vir hom te vertel dat ek daar deelneem nie. Ampie Ek sal hom sê as ek hom sien Hy is maar 'n ou blikkantien 'n Regte swerwer is hy Op snaakse plekke sal jy hom kry Kinky Ek giggel lekker in my mou. Want daar skryf ek onder n skuilnaam. Hy sal my tog nooit daar kan uitken nie.... Soos een groot familie is die mense van daai ordentlike groep. Nou wonder ek net, hoe die donkie daar beland het? Ampie Jy moet oppas vir 'n …
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 16 Oktober 2002 08:45 «» deur: Annette
Re: Die herinstelling van die huisgesin ASB!!
…, kan mens maar 'n soortgelyke geraamte loop soek. Hoe dink jy het die huidige los familiekringe ontstaan? - Ek kan nou nie juis saampraat nie, want ek kom uit die ou tyd en ons familie is nog besonder familievas. Mens sien maar hoe dinge gebeur - gewoonlik 'n vader wat te outokraties optree, en by die eerste geleentheid wat die kind kan wegbreek uit 'n omgewing waar kinders gesien en nie gehoor mag word nie, word dit gedoen en gewoonlik gesweer om nooit weer so onderdruk te word deur iemand nie. 'n …
17 Forum: Genealogie & famieliesake «» Gepos op: Wo., 16 Oktober 2002 06:18 «» deur: Koot Pieterse
Re: De Klerk familiewapen
Gedoen en aangestuur. Soek jy ook 'n kopie? K "TJ" skryf in boodskap news:3dac2d58$0$18846@hades.is.co.za... > "Scan" die ding - ek het 'n skottel (bord/deksel) iewers met die wapen op - > en ek onthou van die vere of veerpen. > > :-) > > TJ > www.artslink.co.za >
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 15 Oktober 2002 15:40 «» deur: johanls
Die herinstelling van die huisgesin ASB!!
…word nie, is dit maar net `n kwessie van soek na `n nuwe vennootskap wat elkeen se behoeftes beter pas. Die oorsake van hierdie groeiende verindividualisering kan op baie plekke gesoek word. Sosioloë meen dat televisie een van die groot oorsake is. Televisie is soos `n gas wat `n mens in jou huis ingenooi het en wat kort voor lank die hele huishouding oorneem. Die oorname het begin deurdat televisie gevestigde patrone van die huisgesin versteur het: maaltye moes verskuif word ter wille van TV-programme…
19 Forum: Genealogie & famieliesake «» Gepos op: Di., 15 Oktober 2002 09:43 «» deur: daniel[2]
Re: De Klerk familiewapen
…sit al die hele aand en soek - maar tevergeefs. Skaars sook hoendertande. Ek glo daar is swane op die skild - miskien swaantanne... "Annette" skryf in boodskap news:aogn1o$lph2i$1@ID-92016.news.dfncis.de... > Ek glo nie, maar hoekom soek jy nie 'n heraldiek-websaait op nie? > Ek wonder of daar 'n veerpen iewers in die wapen is? > Annette > > > "Daniel" wrote in message > news:fZQq9.7395$Os6.1011549@news.xtra.co.nz... >> Is daar enige gevaar dat …
20 Forum: Genealogie & famieliesake «» Gepos op: Di., 15 Oktober 2002 09:26 «» deur: Annette
Re: De Klerk familiewapen
Ek glo nie, maar hoekom soek jy nie 'n heraldiek-websaait op nie? Ek wonder of daar 'n veerpen iewers in die wapen is? Annette "Daniel" skryf in boodskap news:fZQq9.7395$Os6.1011549@news.xtra.co.nz... > Is daar enige gevaar dat iemand die de Klerk familiewapen ("coat of arms") > in 'n .jpg or .gif of enige ander vorm hier het? > > Dankie solank > > Daniel > kap...@hotmail.com >
21 Forum: Rekenaars & selfone «» Gepos op: So., 13 Oktober 2002 15:01 «» deur: Wouter Plaasvark
Re: Telkom en 10 syfer skakel prosedure
…e. ... Dit wil vir my voorkom of daar net een party in die verhouding is wat die 10 syfer stelsel wil hê en dit is TELKOM. Wouter Verkeerd, oom Gert, dit gaan nie oor winsbejag nie en Telkom soek dit ook nie. Die rede is al 'n paar keer in die media gerapporteer, dis Icasa (Independent Communications Authority of South Africa) wat dit voorskryf. Klaarblyklik iets te doen met die situasie wanneer daar ook ander diensverskaffers as Telkom is. Dalk moet jy oorweeg om as "Ek haat Icasa" te skryf…
22 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 09 Oktober 2002 09:58 «» deur: Koot Pieterse
Re: Kan iemand my help ?
Ek verstaan nie. Soek jy Afrikaanse prentjies? "FoilCut" skryf in boodskap news:3da3e571.0@news1.mweb.co.za... > Is daar 'n Afr nuusgroep vir "cliparts"? >
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 09 Oktober 2002 08:55 «» deur: Suidwester
Re: Sakkie - luister jy RSG?
… gay persoon wat die saak oopgooi want hulle soek aanvaarding. Ons wou 'n artikel doen en het daarteen besluit juis oor die drama wat ons opgetel het. As ek reg onthou was die navrae reeds hier by die 80 mense toe ek die ding gestop het. Oor die hoeveelhede mans en dames, kan ek nie onthou nie. Wat ek wel kan onthou, was dat straight mans en dames sê hulle sal gay mense kan aanvaar in die samelewing [maw hulle sal nou nie wil jag maak op hulle of hulle die land wil uit laat verban nie] maar…
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 09 Oktober 2002 07:44 «» deur: Annette
Re: Sakkie - luister jy RSG?
…- soos jy sê soort soek soort - ek het nog nooit homoseksuele mans of vrouens opdringerig gevind nie, inteendeel - hulle was almal fynbeskaaf en baie op hul plek - so duidelik het jy iets wat vir hulle aantreklik is:))) Annette "Suidwester" skryf in boodskap news:3da3dc34.0@news1.mweb.co.za... > Ek het nooit gesê dat omdat kleine ek homoseksualisme nie aanvaarbar vind > dat dit nie mag bestaan of nie 'n plek in die gemeenskap mag hê nie! Ek > dink nie die mense behoort te…
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 07 Oktober 2002 05:06 «» deur: Annette
Internasionale Grap
Die afgelope week was ons toe mos vertel wat is glo die snaakste grap. Oor die naweek moes ons toe hoor dat Suid-Afrikaanse en Afrikaanse grappe nie in aanmerking geneem is nie. Hier is die SA weergawe van die snaakste grap: Mike en Kallie gaan jag. Terwyl hulle so deur die bosse dwaal op soek na wild, kom daar 'n wulpse blondine agter 'n boom uitgestap. Mike: "Is jy game?" Blondine: "Ja" Toe skiet Mike haar, Annette
26 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Ma., 07 Oktober 2002 03:42 «» deur: LBB
Re: Gedig "Eerste Liefde"?
… nie eers seker of dit wel die een waarna ek soek nie. Colin "@rogers.com" wrote: > > LBB wrote: > >> Iewers in die geheue van my ou skooldae onthou ek 'n gedig van "Eerste Liefde" >> maar ek het nou die digter en woorde vergeet. Gloudina of iemand help >> asseblief! > > > Kan jy net bietjie meer inligting gee. > Selfs al kan jy nie die digter of die > woorde spesifiek onthou nie, kan jy …
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 06 Oktober 2002 09:13 «» deur: Anoniem
Re: DD kom terug
…. > Vreeslik dankie vir jou beleefde versoek, maar soos iemand anders dit ook al uitgewys het, stel ek nie in nog junk mail in my inbox belang nie. Ek soek ook nie vriende nie - ek lug my opinie, en as ek glo dat iemand onnodig te na gekom is (in hierdie geval nie net Dave nie, maar ook oom Gert en Johan Bornman wat baie interessante dinge te sê gehad het), dan sal ek dit uitwys. En ek sien hier is sommer baie mense wat met ander mense se opinies probleme het, maar snaaks genoeg, het jy dit nog …
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 05 Oktober 2002 21:01 «» deur: Wouter Plaasvark
Netiket
Gloudina Ek ek verskil van Katryn dat mens verskille "met daardie persoon self opneem in privaat epos." Dit, in my eie oë, is onvergeeflik. Wouter Wat Katryn sê is die algemeen aanvaarde etiket, Gloudina. Op poslyste en nuusgroepe. Ek sal later Google se stylgids gaan soek en hier plaas, ek vermoed hulle sê iets daaroor. Die klomp ongeldige e-pos adresse maak dit wel dikwels moeilik om direk te skryf, maar dis beslis nie 'n sonde nie.
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 05 Oktober 2002 08:10 «» deur: Suidwester
Re: Moleste in Messina
… ou hom net voor die skietery by sy werk kom soek het! Ampera....ampera! Hy lê nou maar laag, sê hy! "Annette" skryf in boodskap news:angpun$e5shq$2@ID-92016.news.dfncis.de... > Omdat hy nog "lief" vir haar is. Kan jy nou net dink, as hy haar geskiet > het, hoeveel ander manne vir hom kwaad sou gewees het? > Annette > > > "Suidwester" wrote in message > news:3d9be312.0@news1.mweb.co.za... >> Man, aan die anderkant, die ou se vrou is soos…
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 03 Oktober 2002 22:29 «» deur: Wouter Plaasvark
DD kom terug
…'ie. Ek kan sien jy mis hom vreeslik - jy soek agter elke bos na hom, ma' hy's nie meer hier nie. Die Varkie het hom verdryf. Moenie worrie nie - ek probeer hard om hom terug te bring. Baai, Antie. Wouter Jy is reg dat Chrisjolette nie DD is nie. Maar die plaasvark verdryf niemand nie, DD het self verdwyn, dit was sy eie keuse. Die plaasvark sal hom terugverwelkom, dis nou natuurlik as hy homself identifiseer, hoe sal ek anders seker wees dis hy? En natuurlik nie weer as 'n ander bekende probeer …
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 03 Oktober 2002 21:46 «» deur: Anoniem
Re: Postapartheidsrassebewussyn
Oorspronklik gepos deur: Larrikin "@rogers.com" wrote in news:3D9B...@rogers.com: > En jy word nou plein boring, du Plessis. > > Tant Hessie van die Derde Republiek > Hey, Antie! DD is laaaankal nie meer hier nie - los hom nou yt! Ek sallie lieg 'ie. Ek kan sien jy mis hom vreeslik - jy soek agter elke bos na hom, ma' hy's nie meer hier nie. Die Varkie het hom verdryf. Moenie worrie nie - ek probeer hard om hom terug te bring. Baai, Antie.
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 03 Oktober 2002 12:43 «» deur: Annette
Re: Kaapse klopse
http://www.painetworks.com/pages/02/020832.html Nog beter, sonder om jou flou te soek, vra net cape coons in die soekenjin, en jy sal ryklik beloon word. Annette "FoilCut" skryf in boodskap news:3d9c2672.0@news1.mweb.co.za... > Kan iemand my sê waar kan ek fotos of clip art van dit kry ? > Ek het my nou al boeglam gesoek - sonder sukses. > > Susan > foi...@netactive.co.za >
33 Forum: Ekonomie & geldsake «» Gepos op: Wo., 02 Oktober 2002 12:35 «» deur: Suidwester
Re: Comrade Gloudina
… is, sal hulle wil terug stad toe om werk te soek en wat word dan van dié grond? Kan vermoënde mense dit dan opkoop om weer as plaasgrond te gebruik? Om later, miskien oor 'n 100 jaar weer as 'gesteelde' grond beskou te word? Ek dink daar behoort eintlik net een voorwaarde te wees vir grondbesit: Wil jy boer en produktief wees, of nie? "Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d9aaaa8.0@news1.mweb.co.za... > Gloudina > Ek kritiseer die huidige regerende party van teveel …
34 Forum: Ekonomie & geldsake «» Gepos op: Di., 01 Oktober 2002 10:19 «» deur: Suidwester
Re: Bankkostes
…. As jy nou 'n grap wil sien, gaan doen aansoek vir 'n huurkoop en die bankbestuurder begin storie oor die boeke van die besigheid wat hulle soek, die groot depositio en die risiko wat hulle moet dek. Dan raak jy gatvol en sê vir die ou dat jy nie lus het vir al die strooi nie en nou gaan jy maar jou belegging'tjie losmaak en die item kontant koop......dan sit hy vinnig gat om. Prima koers, geen deposito nie en geen boeke meer nie! Naas predikante en prokureurs kan ek nie aan iemand dink wat my …
35 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 01 Oktober 2002 04:59 «» deur: Vusi
Re: Lottery in die UK
…- is daar al indiepte ondersoek deur die media ingestel na die huidige lotto-maatskappy - en waar kry ek so 'n artikel(s) innie hanne? Ek soek 'n bietjie feitelikhede om op te volg. Dit wat ek tot op hede gelees het maak my bekommerd, en ook bewus dat daar 'n gebrek aan feitelikhede rondom die probleempie bestaan... "Annette" skryf in boodskap news:an8u48$budo4$1@ID-92016.news.dfncis.de... > Ja, gehoor, maar ek dink nie die mense sal hul veel daaraan steur nie. > Voorverlede Sondag word…
36 Forum: Ruil, koop & verkoop «» Gepos op: So., 29 September 2002 14:50 «» deur: lancaster[1]
Kaapstad Akkommodasie
Soek u verblyf naby Kaapstad? Ons bedry die mooiste "Selfsorg" Gastehuisie In Bellville en Idiaal vir 2-5 persone of natuurlik vir die besigheidsman wat baie spasie en privaatheid verlang? Sien my Web tuiste vir fotos en meer? Ronnie Lancaster email lanc...@freemail.absa.co.za website http://myweb.absa.co.za/lancaster/
37 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Do., 26 September 2002 00:31 «» deur: Anoniem
" Om te lewe is onnatuurlik " deur GERT VLOK NEL
… rabie gesê. (lieflike radyse in die hand.) in die hoek het ettienne leroux soos i soutpilaar gesit, saam met elizabeth, sy lot. sy blik was toegetrek. hy't ons en jy't hom nie herken nie. "ons soek Daan verwey, i pel van ons," het ons gesê. teen uitgebasterde aand was ons op die plato, in fatale reën, by matjiesfontein, teen 160 k.p.u. ons kopligte het getippex oor opgehewe heuwels, vae huise, petite lig. 3) ek onthou vanaand At, vir wat dit was, jou blik: om te lewe is onnatuurlik…
38 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 24 September 2002 14:39 «» deur: Oom Gert die \"d
Re: Mev Mbeki en die behuisingsnood ...
…uit Afrika uit trek en maar hul heil gaan soek in Europa of elders. Dink jy dit is 'n werkbare plan? Cheers skryf in boodskap news:3D8F0620.4040601@rogers.com... > > Down With Telkom wrote: > >> Daar was goeie en slegte dinge in die ou regering. En dieselfde is waar vir >> die nuwe een. Die vraag is of DIE regering die land gaan opbou of afbreek. > > Ek verwys jou na die opinies oor die > SA ekonomie wat Wouter Plaasvark op >…
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 20 September 2002 20:16 «» deur: Wouter Plaasvark
Re: Decriminalise dagga, says top expert
… dit was 'n vraag. Met 'n vraagteken Want ek soek na die feite. Jou antwoord sê vir my jy weet ook nie van so iets nie. Dankie vir niks. Ferdi Dekriminaliseer, by the way, beteken NIE dat jy dit mag kweek op skaal en versprei nie. Dit beteken bloot dat as jy met klein hoeveelhede gevang word, kry jy 'n ligter boete en word jy geprosesseer deur 'n minder enstige kanaal van die reg. Wouter Ek weet, maar dis jy wat eerste die woord in die konteks gebruik het asof dit legimiteit impliseer, ek het dit bloot …
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 20 September 2002 16:36 «» deur: Vusi
Mev Mbeki en die behuisingsnood ...
Klaarblyklik is dit berig dat Mev Mbeki (wat saam met Thabo bly) wederregtelik 'n huis in haar nooiensvan aangekoop het - en dit nou vir dubbel die aankoopprys wil verkoop. Ek soek die detail in die verband ....
Bladsye (96): [ «    47  48  49  50  51  52  53  54  55  56  57  58  59  60  61  62    »]

Tyd nou: So. Des. 21 23:01:45 UTC 2025