| |
3830 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 02 April 2003 06:50 «»
deur: Suidwester
Re: Suidwesgoed
…het jou E-pos geantwoord. Soek by Die Republikein se webblad en as dit
nie daar is nie, vra hulle vir die berigte want dit strek al oor 'n hele
tydjie. In kort, dis wanadministrasie van die
Werkloosheidversekeringsfonds van Namibië en amptenare wat hulleself verryk
het ten koste van die fonds. Gaan maar so in Afrika............
"Annette" skryf in boodskap news:b6cgao$3pcnf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek hoor daar is 'n probleem met die beleggings wat Namibië se Social
> …
|
| 2 |
Forum: Musiek & liriek «»
Gepos op: Wo., 02 April 2003 00:54 «»
deur: W
Re: Ken iemand....
…telefoonoproepe
ingesluit. Maar my ISP soek nou R70 per maand ekstra omdat ek 'n vinniger
verbinding het.
Wouter
"Elaine" skryf in boodskap news:3e887985.0@news1.mweb.co.za...
ISDN kos so om en by R6000 per maand, ADSL kos so by die R600
of iets, ek kan nou nie meer onthou nie.
E
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0303310015.ed77996@posting.google.com...
> Elaine, ek hoop dis 'n tikfout! R6000? Telkom moet hulle nou nie
> simpel hou nie. ADSL is veronderstel om vir almal…
|
| 3 |
Forum: Musiek & liriek «»
Gepos op: Vr., 28 Maart 2003 15:46 «»
deur: Max[1]
Re: Ken iemand....
…
> met Kazaa, kry jy die verkeerde goed of jy sukkel jou morsdood om die goed
> gedownload te kry want jou connections breek of jou download word "remotely
> gequeue" of gekanseller. Ek gaan koop liewer die cd en spaar myself die pyn
> :o))
>
> Dankie vir die moeite
> Elaine
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3e82bdd7.111565701@news.saix.co.za...
>>
>> Punk rock. Van Queens, New York.
>> Soek MP3's by www.kazaa.com…
|
| 4 |
Forum: Musiek & liriek «»
Gepos op: Wo., 26 Maart 2003 17:26 «»
deur: Elaine
Re: Ken iemand....
…te lank en jy weet nie wat jy kry nie. Meeste van die tyd, en veral
met Kazaa, kry jy die verkeerde goed of jy sukkel jou morsdood om die goed
gedownload te kry want jou connections breek of jou download word "remotely
gequeue" of gekanseller. Ek gaan koop liewer die cd en spaar myself die pyn
:o))
Dankie vir die moeite
Elaine
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3e82bdd7.111565701@news.saix.co.za...
>
> Punk rock. Van Queens, New York.
> Soek MP3's by www.kazaa.com…
|
| 5 |
Forum: Musiek & liriek «»
Gepos op: Wo., 26 Maart 2003 14:49 «»
deur: NoS...[2]
Re: Ken iemand....
…rock. Van Queens, New York.
Soek MP3's by www.kazaa.com
On Tue, 25 Mar 2003 20:15:38 +0200, "Elaine" wrote:
> Ken iemand die 70's en 80's rock groep "The Ramones", ek het van hulle
> gelees en gewonder oor hulle, want ek ken nie hulle musiek nie. Wel ek dink
> nie ek ken hulle musiek nie. Wat het hulle gesing wat bekend is?
> Ek gaan op die oomblik deur 'n 70's en 80's "glam rock" fase en versamel
> natuurlik alles wat ek in die hande kan kry van die era. …
|
| 6 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 26 Maart 2003 01:00 «»
deur: Katryn
Re: Kanada se Oscars
…ie,
Gloudina. Ek kan die feite vir jou gaan soek, en hier voorlê - maar
jy kan my ook maar glo dat dit 'n bekende, gepubliseerde feit is dat
Amerikaners die langste werksure het. Dit gaan saam met die lelike
kant van Kapitalisme (waar die werker misbruik word deur die werkgewer
vir meer wins - langer ure, minder werkers = goedkoper arbeid en
produksiekoste en hoër winsgrense).
Noam Chomsky het al baie hieroor te sê gehad .
Aangesien julle 'n hoofsaaklik Sosialistiese stelsel het, wat
veronderstel is om …
|
| 7 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 25 Maart 2003 09:49 «»
deur: Koot Pieterse
Re: Oorlog - VN se skuld
…beskrywing van pralines gaan ek vir seker soek of ek van die Belgiese
soort in die hande gaan kry. Ek sit en kwyl hier op my toetsbord
(keyboard?).
.
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:g10l7v0huutkcfalh1ig0rksuvnupch0md@4ax.com...
> On Thu, 20 Mar 2003 23:10:16 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> Niks soos 'n ma wat ongewenste goed in haar kind se kamer kan opspoor nie!
>> My ma het darem goed uitgegrawe in my kamer waarvan ek partykeer al vergeet
>> het…
|
| 8 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 24 Maart 2003 07:46 «»
deur: Annette
Re: simple afrikaans
… is en hoogdrawend klink, is dit reg.
En ek soek nog steeds die Afrikaans vir streetwise.
Annette
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:pict7v8nn25lbm5l615bcl3dfhrflcg6pi@4ax.com...
> terwyl ek die naweek vir iemand sit en wag blaai ek deur die
> huisgenoot wat op die tafel le. voor waar die briewe is lees ek toe
> van die draadverlengstuk wat by sy oor ingeprop is.
>
> ag please daddy wil iemand tog nie die boertjies wat afrikaans so in
> die naam van suiwerheid …
|
| 9 |
Forum: Afrikaans, ons taal «»
Gepos op: Sa., 22 Maart 2003 18:56 «»
deur: Hilda
Re: Byvoeglike naamwoorde
…soek al jaaaaaaaaaaaaaare na die antwoord op hierdie vraag. Ek het
ondertussen min of meer uitgevind dis soos Gloudina dit skry, maar dit is
nie regtig duidelik nie. Wat eenlettergrepige woorde betref, het ek ook al
gesien dat bv. "'n arm man" 'n man is met min geld, en 'n "arme man" een wat
jy kan jammer kry.
Hilda.
schreef in bericht news:3E7C836B.7020208@rogers.com...
>
> Sterrenkijker wrote:
>
>> -wanneer skryf die mense in Afrikaans 'n 'e' an die einde van 'n…
|
| 10 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 21 Maart 2003 19:11 «»
deur: Tobie
Re: Beledigings
…, al kom jy dit blykbaar nie
agter nie. Gaan soek gerus
: > 'intellek' in 'n
: > woordeboek op, dit mag dalk net help.
: >
: > Wouter
: >
: > "Suidwester" wrote in
message
: > news:3e7aae3c.0@news1.mweb.co.za...
: > En jy maak staat op die manne se kennis om jou
te beskerm? DUH!? Pas
: jou
: > perfek. Jou baklei is soveel werd soos 'n
stink poep in 'n
: > windstorm....niemand lag eers daaroor nie.
Gaan slaap Hot pants......dit
: > werk nie. Nie vir baklei…
|
| 11 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 21 Maart 2003 08:13 «»
deur: W
Re: Beledigings
…, al kom jy dit blykbaar nie agter nie. Gaan soek gerus
'intellek' in 'n
woordeboek op, dit mag dalk net help.
Wouter
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e7aae3c.0@news1.mweb.co.za...
En jy maak staat op die manne se kennis om jou te beskerm? DUH!? Pas jou
perfek. Jou baklei is soveel werd soos 'n stink poep in 'n
windstorm....niemand lag eers daaroor nie. Gaan slaap Hot pants......dit
werk nie. Nie vir baklei nie en ook nie vir vry nie!
"Katryn" skryf in boodskap news:…
|
| 12 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 20 Maart 2003 21:02 «»
deur: Elaine
Re: Oor ooreenkomste, en verskille
…wil hê sal ek dit met liefde vir jou
gaan soek.
Elaine
skryf in boodskap news:3E793755.5020006@rogers.com...
>
> Elaine wrote:
>
>
>> 2001 Statistieke vir Misdaad in Kanada.
>
>
>> 9. Motordiefstal - 547.6 per 100 000 (1997 - 590.7)
>
> Vir Suid-Afrika:
>> 8. Motordiefstal - 681.5
>
>
>
> Nou kom nou, Elaine. Kanada is amper
> op julle hakke. Sou jy nou kon dink
> dat in die "veilige&…
|
| 13 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 20 Maart 2003 08:40 «»
deur: Annette
Wie kan help?
Iemand soek 'n beter woord as straatslim as 'n vertaling vir streetwise.
Annette
|
| 14 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 19 Maart 2003 06:57 «»
deur: Annette
Bolliewood is hier.
…wêreldbeker.
Hulle moet egter eers Kenia wen om in die eindronde teen Australië te kan
speel.
Ons is al verlede jaar in Oktober vertel dat AL die kaartjies uitverkoop
is - nou is daar skielik 500 kaartjies wat soek vir 'n koper vir hierdie
halfeindstryd. As hulle sou aankondig dat elkeen maar hulle eie bier en coke
kan in neem, dan word daardie kaartjies gou verkoop.
Terloops - ek hoor vanoggend dat 'n ander Kirsten-broer ( nie Gary of Peter
nie) by die afrigting van die Keniane betrokke was.
Annette…
|
| 15 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Di., 18 Maart 2003 23:02 «»
deur: Anoniem
" Rekenskap " deur CHRIS PELSER
…-Afrika? -
(wydsbeen woordreisend op donkies
soek ons Ithakas of orakels):
skommelend tussen botterblomme sal
die laaste dolos suiwer val
onthou jy
by Mycenae teen die see het die son
oor Agamemnon se graf kom hurk
die pad daarheen was vol grys afgronde
die opgedolliede ikone soos voëlverskrikkers
die gids in die bus het van Schliemann
en twintig eeue se gode vertel -
maar nou wil jý weet:
wat van Suid-Afrika?
toe kon ek jou vertel
êrens in die Vrystaat sit iets van my
aan 'n vaal bloekom vas
(skommelend…
|
| 16 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 16 Maart 2003 12:53 «»
deur: NoS...[2]
Re: Irak - Frankryk & Rusland se belange
…ook die
suidelike deel van Turkye. Turkye soek by die Yanks versekering dat
daar geen Koerdiese tuisland sal wees nie dan want gaan hulle
waarskynlik etniese opstande in hul reeds onrustige suide he. Die
Yanks, aan die ander kant, maak baie propaganda met die "vryheid van
die Kurde".
Dan is daar die Sunni-Muslims in die middel van Irak. Saddam is glo
van hulle afkomstig, hoewel hy glo eintlik 'n ateis is.
IN die suide is daar 'n klomp Shia-Muslims. Dis die Muslim-variasie
wat baie …
|
| 17 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 14 Maart 2003 07:21 «»
deur: Suidwester
Re: Irak - Frankryk & Rusland se belange
… Amerika wil beheer oor Irak hê nie. Hulle soek Saddam se
beheer weg oor een van die grootste oliebronne in die wêreld enis hulle heel
bereid om dit te gee aan 'n demokratiese regering in Irak. Hierdie laat
mens natuurlik met die gedagte dat dit net om die Amerikaners se sak gaan
want hulle is die grootste olieverbruikers, maar dit is nie so einfach nie.
Op die oomblik is oliepryse onder beheer en kan ons almal darem nog 'n wiel
draai, maar as 'n mal hond soos Saddam vrye teuels kry, gaan …
|
| 18 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 11 Maart 2003 17:20 «»
deur: Barend van B.
Re: Heksery
… lyf jaag.
Om egte Afrikaanse sinne te maak soek ek op die web.
En so het ek daar "stuipe-bang" gevind in 'n gedig.
Maar blykbaar is hierdie te digterlik om buite 'n gedig toe te pas.
Dankie vir die wenk, Elaine, dis weer iets om te gru. :)))
Ook oulik is die Nederlandse fliek "De lift"(Die hyser), 1983, van
Dick Maas oor 'n hyser met moordadige neigings.
Ek het Hannibal (2001) - diep in die nag (baie goed vir die angs-belewing)
- in 'n fliekhuis gesien (mooi groot skerm…
|
| 19 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 10 Maart 2003 06:05 «»
deur: Suidwester
Re: Die parra het gepraat.
…wat soek jy op die ng.....dis net 'n plek vir ou vrouens sonder lus en
ou mans wat se lus nie meer werk nie......he-he!! Ons gee uiting aan
hierdie behoeftes deur die keyboard...hoe pateties kan ons nie wees nie?
"Elaine" skryf in boodskap news:3e6b8e3e.0@news1.mweb.co.za...
> Dankie, maar die 60's is 'n bietjie voor my tyd :))
>
> Elaine
>
> "betistia" wrote:
>>
>> In PG du Plessis se "Siener in die suburbs" se die karakter Jakes
>>…
|
| 20 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 08 Maart 2003 18:59 «»
deur: Katryn
Re: "pipperel" ?
…te ontwikkel, want ons het
'n lekkasie iewers in my seun se badkamer, en dit drup deur die plafon
tot in die eetkamer wat direk daaronder is. Dis Saterdag - manlief is
in Dallas, en die loodgieters vra verskriklik baie om net die fout te
soek. Nou het ek maar braaf (of dom) 'n gat in die plafon gesny om te
probeer sien wat aangaan. Besef toe dat die storie bietjie bo my
vuurmaakplek is, en dog toe om te kom pos lees en hoop die gat in die
dak sal weggaan en die lek sal vansself regkom! Ai toggie…
|
| 21 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 07 Maart 2003 18:13 «»
deur: Sterrenkijker
Re: Zuid-Afrikaans dubbelzinnig raadsel
…gt; of Vlaamse dialekte moet gaan soek, en nie
> in Afrikaans nie. Of selfs van Franse
> oorsprong.
>
> Gloudina
>
Euh.., verskoning, Gloudina, ek kan verstaan waarom jy vermoedelik die
oorsprong van "pipperel" in die Nederlandse of Vlaamse dialekte wil
gaan soek. Maar ek is nou al amper 50 jaar 'n Vlaming en ek moet sê ek
het dit nog nooit in onse Vlaamse dialekte hoor uitspreek nie!
Sal waarskynlik tog Nederlands wees!
Groete,
Norbert (uit …
|
| 22 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 07 Maart 2003 16:22 «»
deur: Jan Merolant
Re: Zuid-Afrikaans dubbelzinnig raadsel
…riddle).
En die klawervrou is dus die perd wat klawer
eet. Ek dink nog steeds dat jy die woord
"pipperel" se oorsprong in die Nederlandse
of Vlaamse dialekte moet gaan soek, en nie
in Afrikaans nie. Of selfs van Franse
oorsprong.
Dat heb ik natuurlijk al gedaan, maar ik vind
niets. Vandaar dat ik het hier probeerde.
Het raadsel is geschreven door een Zuid-Afrikaan,
maar aangezien onze talen een gelijke oorsprong
hebben kun je wel gelijk hebben.
Dankie voor je hulp.
Vriendelijke groeten,
Jan…
|
| 23 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 07 Maart 2003 15:05 «»
deur: Anoniem
Re: Zuid-Afrikaans dubbelzinnig raadsel
…zijn paard rijdt en een wortel
> voert'.
Nou wie sou dit nou kon dink? Die raaisel
was duidelik so ontwerp dat mens moes dink
dit het iets met geslagsomgang te doen. En
die klawervrou is dus die perd wat klawer
eet. Ek dink nog steeds dat jy die woord
"pipperel" se oorsprong in die Nederlandse
of Vlaamse dialekte moet gaan soek, en nie
in Afrikaans nie. Of selfs van Franse
oorsprong.
Gloudina…
|
| 24 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 07 Maart 2003 09:14 «»
deur: Suidwester
Re: Debbie Adlington
…maar
net 'n enkelspoed......nee wat. Ek soek my toetsrit en as ek dit nie kry
nie, cheers. 'n Werklike verstandige vrou sal in elk geval nie seks sien
as 'n misbruikaksie nie. Sy sal dit geniet....mits julle aanpas. Doen jy
dit nie vir haar nie, dan cheers sy! Een ding is seker, julle gaan nie
wanaangepas trou nie!
"Elaine" skryf in boodskap news:3e679c67.0@news1.mweb.co.za...
> So wat jy vir my sê is ons moet eers saambly voor ons trou? Of eers saam
> met die ou …
|
| 25 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 06 Maart 2003 09:26 «»
deur: Elaine
Re: Debbie Adlington
…saam. Ek het mos gesê ek dink party vroue soek om geslaan te
word, EN in normale verhoudings het die saak gewoonlik twee kante. Maar in
'n geweldadige verhouding is daar 9/10 keer net die een kant. Verstaan?
Ongelukkig kan ons nie altyd voor 'n huwelik weet hoe 'n man is nie. Meeste
van hulle verander sodra 'n mens trou en dan's dit baie moeilik om daar uit
te kom. Weet jy wat kos dit om te skei? Ek kan nie sien hoe 'n huisvrou
sonder enige inkomste, die geld kan bymekaar kry om 'n egskeiding …
|
| 26 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 06 Maart 2003 07:18 «»
deur: Suidwester
Re: Debbie Adlington
… kry? Maar in
plaas van om die oorsaak te soek, dink sy die man is sleg en raak sy
aggressief. Dit maak hom net meer moedswillig en op die ou end neuk hy
haar. As sy vroeg genoeg begin werk maak het van die probleem in haar
huwelik, was daar nie 'n probleem nie.
Stertjie: Moet dit asseblief tog nie lees asof ek uit die man se
oogpunt alleenlik skryf nie. Dit kan net sowel die man wees wat die vrou
frustreer en dan is alles omgekeerd.
"Elaine" skryf in boodskap news:…
|
| 27 |
Forum: Genealogie & famieliesake «»
Gepos op: Wo., 05 Maart 2003 18:51 «»
deur: W
Re: stamboom
…rekord,
hulle kontroleer dit na jy jou aansoek ingegee het.
Die beginpunt is die plaaslike konsulaat of ambassade. Hulle het vorms
waarop jy die gegewens invul.
Wouter
"Keen" skryf in boodskap news:3e65f6e5$0$231@hades.is.co.za...
Weet enigeiemand hier wat is die prosedure om burgerskap te kry in
'n land soos Frankryk dmv jou familiestamboom? Ek het gehoor dat
as jy jou stamboom kan terugwerk tot by jou familie in Frankryk kan
jy aansoek doen vir burgerskap?
Weet enigeiemand hier van so …
|
| 28 |
Forum: Genealogie & famieliesake «»
Gepos op: Wo., 05 Maart 2003 13:08 «»
deur: Keen
stamboom
Weet enigeiemand hier wat is die prosedure om burgerskap te kry in 'n land
soos Frankryk dmv jou familiestamboom? Ek het gehoor dat as jy jou stamboom
kan terugwerk tot by jou familie in Frankryk kan jy aansoek doen vir
burgerskap?
Weet enigeiemand hier van so iets? Of weet julle dalk waar kan ek begin
soek vir my familiestamboom? Is daar mense wat dalk hierdie goed doen vir
'n lewe?
Cheers
Eugene
|
| 29 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 03 Maart 2003 12:31 «»
deur: Annette
Heksery
…blykbaar die Wicans wat dink hulle is goeie hekse of so iets.
Ek vra maar, want 'n vriendin van my in die VSA het so hande-vashou in 'n
kringetjie om 'n hopie klippe byhebring, en sy dink dis maar net 'n klomp
verdwaalde siele wat nie die alledaagse lewenswyse kan hanteer nie, dus soek
hulle iets anders ( maar hulle weet nie eintlik wat nie) vir opwinding.
Ek meen nou maar, wat is die nut om 'n heks te wees as jy nie op 'n besem
kan rondvlieg en 'n groen brousel in 'n seeppot kan kook nie?:))
Annette…
|
| 30 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 02 Maart 2003 18:24 «»
deur: betistia[1]
met permissie skatologiese versoek
'n Goeie vriend met 'n voorliefde vir boeregrappe is op soek na 'n
kopie van "Die Poepwedstryd" (ek dink dit het in die Paarl
plaasgevind). Is daar iemand wat kan help?
Dankie
Betistia
|
| 31 |
Forum: Sport & ontspanning «»
Gepos op: Do., 27 Februarie 2003 14:23 «»
deur: Suidwester
Re: Dwelsm
…kern van my storie is, 'n verveelde mens soek opwinding op enige plek
waar hy dit kan kry.
i...@rogers.com> skryf in boodskap news:3E5E19A6.9080901@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Ons het 'n ouer
>> gehad wat vir jou mooi verduidelik het wat die voordele en die nadele van
>> dwelmgebruik was en jou in kennis gestel het dat as jy dit sou gebruik, gaan
>> hy jou half vrekslaan.
>
>
> Ek het vir my kinders alleen gedreig…
|
| 32 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 27 Februarie 2003 11:31 «»
deur: Tobie
Wouter se Watergat deur Wouter Willemse (Hibberdene News)
… want ons was almal op die berg om na Jan
te soek toe dit gebeur het. Sê asseblief vir Jan se ma hy's ok. Hy kan nie
skryf nie, omdat sy arm in gips is. Ek het in een van daai
reddingshelikopters gery. Dit was lekker. Ons sou hom nooit in die donker
gekry het as dit nie vir die weerlig was nie. Verkenner Skroewie het kwaad
geword vir Piet omdat hy gaan rondloop het sonder om vir iemand te sê. Piet
sê hy het hom gesê, maar dit was seker tydens die vuur, so hy het hom seker
nie gehoor nie.
Het julle …
|
| 33 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 27 Februarie 2003 09:59 «»
deur: Kwarantyn
Nirvana en samsara
…en begeertes moet jy op die
agtergrond skuif, en aan ander diensbaar wees. In alles moet jy die wil van
God soek en dit navolg. Ek glo nie ons kan dit doen as mense nie. Moeder
Teresa het seker naby gekom, en ander "heiliges" oor die eeue heen. Maar
soos jy sê, in hierdie lewe kan ons dit nooit volledig regkry nie. In elk
geval tref dit my meer en meer, soos ek ouer word, dat verskillende
godsdienste op die ou end baie dieselfde dinge sê, net op ander maniere en
met ander begrippe.
Henry…
|
| 34 |
Forum: Afrikaans, ons taal «»
Gepos op: Do., 27 Februarie 2003 09:07 «»
deur: Sterrenkijker
Re: Die baba en die badwater
…die
Nederlandse en Franse webbladsye het gesoek. Omdat ek daardie
spreekwoord al so lank ken het ek nie eers gesoek in die Engelse
bladsye nie. Dit het my danig verras dat ons nou net dà à r moes gaan
soek.
Het jy dalk gelees op jou webbladsy dat die uitdrukking al in die 17de
eeu na Nederland toe geëmigreer is (staan in die laaste alinea)?
Sodoende kan ons onmiddellik baie daaraan twyfel dat die spreekwoord
'n anglisisme sou wees.
>
>> Ons moet egter wel realiseer dat daardie spreekwoord nie …
|
| 35 |
Forum: Sport & ontspanning «»
Gepos op: Do., 27 Februarie 2003 07:42 «»
deur: Suidwester
Re: Dwelsm
…so wees, maar die versswartes van
dwelms soek blykbaar groter winste en meng alle gemors tussenin om die
produk verder te rek en dis juis dit wat maak dat mense van die wa afval?
"Elaine" skryf in boodskap news:3e5d5512.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sal liewer niks sê oor die magic mushrooms nie! Ek ken dit nie.
>
> Ek het 'n meisiekind geken wat verslaaf was aan LSD, sy het twee jaar nadat
> sy "skoon" is nog steeds "flashbacks" gekry wat veroorsaak is…
|
| 36 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 27 Februarie 2003 05:48 «»
deur: Suidwester
Re: AJ vir 4 weke uit spel
…Antie, jy soek ook maar net 'n rede om die verveeldheid te besweer, huh?
Van rugby weet jy seker minder as wat 'n vark van godsdiens weet, maar jou
sê moet jy sê. In ons kultuur [dis nou die Namibië en die SA platteland
oor die algemeen, maar veral meer na die Suidwestekant toe] is dit heel
algemeen om 'n lafhartige ou 'n meid te noem. Dis ons taal en dis hoe ons
praat. Dit het geen rassistiese konnotasie nie, want niemand hier noem
meer 'n swart vrou 'n meid nie.
Is ek 'n chauvenis? Ja! …
|
| 37 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 26 Februarie 2003 14:35 «»
deur: Anoniem
" ek is 'n klipchristen Here " deur JAN SPIES
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jan Spies
ek is 'n klipchristen Here
ek is 'n klipchristen Here
en as U eendag reg-reg loop vastrap
met die mate waarmee daar gemeet is
moenie klip sóék nie Here
vat sommer
en moenie dink nie
hier is ek
en gôi
|
| 38 |
Forum: Sport & ontspanning «»
Gepos op: Ma., 24 Februarie 2003 06:53 «»
deur: Thys de Wet
Re: Krieket - Kanada herskryf die rekordboeke
Hessie ou dier, bly om jou weer oppie Braak te gesien het. Wassit jy wat
teen die ingelse kerk se muur gepiepie het, want hulle soek daai een met 'n
seer hart...
Thys
skryf in boodskap news:3E54DCA7.6030202@rogers.com...
>
> Thys de Wet wrote:
>
>
>> Thew on the bush. Hoe spel mens nou weer "hessie" in ingels?
>
>
> Hoe spel 'n mens Hessie in Engels? Seker maar
> aitch ee es es aai ee.
>
> Hessie op die Braak
>
|
| 39 |
Forum: Troeteldiere «»
Gepos op: Vr., 21 Februarie 2003 18:53 «»
deur: Jan & Rita Bronkh
Vellelooi
Hi,
Dit is nou die eerste keer dat ek hier om hulp aanklop en sal dit baie
waardeer indien ek enige reaksie kan uitlok. Ek is op soek na die metode en
die bestanddele wat nodig sal wees om wildsvelle te brei, veral rooibok
velle. enige hulp/antwoord sal baie waardeer word.
antwoorde na my e-posadres sal baie waardeer word
Vriendelike groete
Jan
jan...@lantic.net
|
| 40 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 18 Februarie 2003 11:57 «»
deur: Koot Pieterse
Re: Bye-bye worldcup.
…Nee, maar ek soek nog steeds 'n mini-ginekoloog wat vir my die koningin uit
daai gaatjie in die muur sal kom suig. Hulle (nie die koningin nie) vra so
R80. Sal dit seker teen maandeinde doen.
"Annette" skryf in boodskap news:b2su67$1fdc5q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoe gaan dit met jou bye? Het hulle al name?:))
>
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:b2ss2a$ikj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek wou net bly word - dag ons praat weer oor my …
|