| |
3830 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 26 Augustus 2003 12:41 «»
deur: Max[2]
Re: Is vloek en vuilpraat deel van die afrikaner-kultuur?
…nie... As mens op WinMX na Afrikaanse musiek soek, kry
jy meestel dinge soos stoutgat treffers en sulke snert. Die
musiekwinkels in SA is vol behoorlike musiek.
Wat is dit met die SA volk, kry hulle nie genoeg van medleys nie? Ek´s
al so gatvol vir die FAK, disguised as iets nuuts...
Max_____________________________________________________
"@rogers.com"
> My man, wat besig is om talle liedere af te laai,
> (na 'n onlangse crash, waarna ons 'n nuwe rekenaar
> gekoop het met 'n …
|
| 2 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 26 Augustus 2003 08:52 «»
deur: Jan VarkBoer
Ontedek Jouself
…deur jou en dan moet jy 'n nuwe
slagoffer soek.
Jy is die gevaarlikste tipe mens wat daar is, behalwe miskien vir die
meerkat wat regtig probleme het. Agterbaksheid is jou vernaamste eienskap.
Jy is die oorspronklike rugsteker, en jy kry altyd jou steek in. In meer
opsig as een.
Jy pas baie goed by die Muishond-tipe, en julle word na mekaar toe
aangetrek. Die Muishond wil jou as trofee aanhou, en jy weet dat die
Muishond se geld vir jou deure sal oopmaak. Wie weet, dalk vat jy die pad as
jy …
|
| 3 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 25 Augustus 2003 08:52 «»
deur: jcw
Re: Onnies soek gewere
…hulle nekke uitsteek en se: "Toe kom soek nou
kak met my, dan kyk ons wie wen", en dit het gewoonlik tragiese gevolge.
Ek is jou egter eens dat ons as nasie, die houding moet ontwikkel dat ons
eerste na onsself sal omsien, en die polisie gebruik as back-up vir
potensiele probleme, maar 'n cool approach is nodig, anders kan ons 'n
kruitvat aansteek. So 'n paar weke gelede was hier hewige debat oor rasse en
kleurgrense en persepsies op hierdie group, en ek sal baie bekommerd wees as
sommige van …
|
| 4 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 24 Augustus 2003 14:15 «»
deur: Tobie
Re: MAC Rides again
… terug en terwyl ek dronk -
dronk 'n sitplek soek, vlug hy na die nok van
sy dak en wag daar met uitroepe totdat ma
inkom en Sammy met soene en 'wat het pa nou
weer aan jou gedoen' vir hom in haar arms
neem en hy sulke gelukkige snork - snork
geluidjies maak. As sy 'n baadjie of so iets
aan het, sal hy inkruip en daar sit soos 'n
apie wat vasklou aan sy ma.
Baie mense gebruik Sun Conures as waghonde,
of in hokke op die erf, of naby 'n venster
wat voor uitkyk na die hekkie of paadjie.
Hulle is nie eintlik …
|
| 5 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 23 Augustus 2003 23:23 «»
deur: pi...
Re: Baxter Response (KILL THE CHICKEN)
…tot hier,
onder mekaar waar "soort soek soort", mekaar beindruk.
Julle stel teleur, julle opinies is deursigtig en voorspelbaar,
julle kleinlike calvinistiese agtergronde pooitjie julle elke
keer, soos jakkalsies byt julle mekaar aan die enkels.
Word nou groot mense, en die's van julle wat soos verslawenes
hier uithang, wees verseker daarvan dat ons weet hoe julle
jul geliefdes by die huis afskeep om julle egos hier te streel.
gelukkig is jul tyd verby, kraai vir oulaas oor al die …
|
| 6 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 23 Augustus 2003 15:25 «»
deur: jcw
Boot op die Beach ?
…nie sover kry om groener weivelde te gaan
soek nie, maar sulke poepolle laat my regtig wonder.
Ek ry baie daar verby, en daa i stukkie strand, saam met die op Baden Powell
tussen Muizenebrg en Strandfontein is vir my van die mooiste in die Kaap.
--
Disclaimer:
C-Group (Pty) Ltd including all or any of its subsidiaries and/or divisions
Any views expressed in this message are those of the individual sender. No
liability shall attach whatsoever to C-Group from this communication except
where the sender is…
|
| 7 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 21 Augustus 2003 13:18 «»
deur: Glücklich
Re: Steve se relaas - net vir Antie Gloudina
…het die persoonlikheid van
'n vark.
Gaan soek bietjie die mense in Pretoria wat woordeboek afrikaans praat.
>
>> Daar is fokkol verkeerd met die wyse waarmee McDuck sy taal gebruik nie.
>> Meeste afrikaners in die Gauteng area praat gereeld engels en die manier
>> waarop jy glo die afrikaner gebruik dieselfde hoë woorde wat jy in jou
> poste
>> gebruik, is net 'n aanduiding van hoe ver jy verwyder is van die
>> werklikheid.
>
> So dit kom uit jou eie…
|
| 8 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 21 Augustus 2003 06:40 «»
deur: Suidwester
Re: Steve se relaas - net vir Antie Gloudina
… wat de donner het Engeland gaan moeilikheid soek met die Boere? Bepaal
eers wie was die aggressor in die verhaal en dan oordeel jy. Oou antie
Gloudina sit en tjank elke dag snot en trane oor die gevolge van
kolonialisasie.....maar nou jubel sy saam met jou oor die sogenaamde
stupidgeid van die Boereoorlog wat juis aan Engeland daai mag gegee het!
Stupid!
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f43a5f9$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Jonas" wrote in message
> …
|
| 9 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 20 Augustus 2003 13:13 «»
deur: Suidwester
Re: Natuurbewaring, Steve en Gloudina
… Ek weet jy gloei op onbehoorlike plekke en soek net geselskap, maar my
antie, jy praat nou loutere kak in alle respek gesê. Dis julle spul sotte
wat daar in Kanada onder die sneeu in geboue wegkruip wat g'n benul van die
natuur en sy omgewing het nie. Die Krugerwildtuin is sekerlik die beste
natuurbewaringsgebied in die wêreld en dit sal net iemand soos jy wees wat
dit salprobeer geringskat en probeer gelykstel met 'n dieretuin. Sekerlik
sal jy saam met jou swart boetietjies wil sien dat al die …
|
| 10 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 19 Augustus 2003 19:31 «»
deur: Elaine
Re: Steve se relaas - net vir Antie Gloudina
Want ek kon nie die woord in Afrikaans onthou nie, en ek was te lui om dit
op te soek in die woordeboek. Jy dink niemand gaan sy nalatenskap vernietig
nie? Hulle het reeds begin!
E
"@rogers.com" wrote:
>
> Niemand sal Paul Kruger se nalatenskap vernietig nie.
> Hoekom gebruik jy die woord " legacy" in jou geskryf,
> Elaine?
>
> Gloudina
>
|
| 11 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 19 Augustus 2003 14:54 «»
deur: Elaine
Steve se relaas - net vir Antie Gloudina
…is daar in die land? Wie de donner soek in elk geval 'n
Boomstraat! Verander Boomstraat na Thabo Mbekistraat.
Hoekom wil jy nou 'n stuk geskiedenis ontken? Pretoria as 'n baken in die
geskiedenis staan saam met Parys, Londen, Moskou en New York. Ek het 'n
idee as jy Pretoria se naam verander na Tshwane, gaan Brenda Fassie nie by
haar konserte opdaag nie omdat sy nie weet waar de hel dit is nie.
My oorgrootjie was genl. Louis Botha. As hulle aan daai standbeel vat,
bliksem ek hulle. My oupa was Steve …
|
| 12 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 19 Augustus 2003 01:38 «»
deur: Lorinda
Re: Gras anderkant draad nie groener
…en in 'n plek
gehuisves waar jy graag sou wou bly nie...Dis baie moeilik vir ouers om
hulle kinders op die regte pad te hou op die meeste "council estates". Daar
is gewoonlik groot sosiale probleme. Dinge het ook ietwat verander, en daar
word groot druk op enkel ouers geplaas om werk te soek, en dis moeilik om
ordentlike sorg vir die kinders te kry terwyl hulle by die werk is. Die
grootste persentasie meisies wat in die kategorie val waarvan jy praat, kom
self van council estates.
Lorinda…
|
| 13 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 19 Augustus 2003 00:44 «»
deur: Lorinda
Re: Amin is dood ...
"Glücklich" skryf in boodskap news:%9W%a.13813$f44.5209@fe04.atl2.webusenet.com...
> Suid Afrka het wapens aan Sadam Hussein verkoop!! Maak dit Suid Afrika dan
> nou gedeeltelik skuldig aan die moorde op die Kurds?
Jy mis die punt. Soos gewoonlik. En ek dink jou mammie soek jou.
(ons het so goed klaargekom terwyl ons nie met mekaar gepraat het nie)
Lorinda
|
| 14 |
Forum: Kos & resepte «»
Gepos op: Sa., 16 Augustus 2003 12:32 «»
deur: Lorinda[2]
Re: Gemmerbier
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> Hier ry al die heel dag so swart motor verby. Dink jy ek moet
> bekommerd raak? Ek het gedog hulle soek dalk daai kabelknipper wat
> seker nou hier in die bosse wegkruip.
> :-))
LOL. Ek weet nie, is dit die waansinnige kabelknipper, of is dit
Katryn Molotov aka Streepmuis waarna hulle soek...:-)))Hou maar die
bure se huis fyn dop, en kyk of jy die son op 'n verkyker sien
glinster.....
Lorinda
|
| 15 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 16 Augustus 2003 12:01 «»
deur: Elaine
Re: Swinging
Meervoud - apieS
E
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f3dfb0e.0@news1.mweb.co.za...
> .....en Elaine soek van 'n apie!
|
| 16 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 16 Augustus 2003 09:36 «»
deur: Suidwester
Re: Swinging
….....en Elaine soek van 'n apie!
"Glücklich" skryf in boodskap news:gTd%a.1246$Q_.1062@fe03.atl2.webusenet.com...
> Net soos "swinging" klink soos iets wat 'n apie sou doen.
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f3d642c$0$231@hades.is.co.za...
>> Rondskrop? Nee ek weet nie, klink te veel soos 'n ding wat 'n hoender sal
>> doen :))
>>
>> E
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f3ceed0.0@news1…
|
| 17 |
Forum: Troeteldiere «»
Gepos op: Vr., 15 Augustus 2003 22:39 «»
deur: Elaine
Re: Apies - Raad
…Ja, maar as jy 'n bobbejaan wil aanhou soek jy vir moeilikheid - 'n
bobbejaan is 'n dom en gevaarlike ding. Voordat my oupa die plaas verkoop
het, het ons baie met bobbejane te doen gehad.
My redenasie is maar net die apies is in elk geval in "aanhoudingskap"
gebore, ek weet by my sal die diertjies 'n goeie liefdevolle huis kry, en so
red ek dalk twee apies van 'n wreede situasie. My man wil opslag apies hê
en daar's nie 'n manier wat ek hom gaan ompraat om nie apies te kry nie. So
my opsies…
|
| 18 |
Forum: Kos & resepte «»
Gepos op: Vr., 15 Augustus 2003 21:45 «»
deur: Katryn
Re: Gemmerbier
… ek moet
bekommerd raak? Ek het gedog hulle soek dalk daai kabelknipper wat
seker nou hier in die bosse wegkruip.
:-))
> Die resep lyk baie interessant, ek weet net nie of ek die moed het om
> dit te probeer maak nie... Ek hou baie van die rosyntjie idee.
Neeeee....dit klink moeiliker as wat dit is. Ek dink mens kan sommer
net suiker en water en vars gemmer meng. Die spulletjie so rukkie
kook, net om van al die ongewensde goggas en gisse en so aan ontslae
te raak. Dit dan laat afkoel en laat …
|
| 19 |
Forum: Troeteldiere «»
Gepos op: Vr., 15 Augustus 2003 19:36 «»
deur: DiDi[1]
Re: Apies - Raad
…my snoekertafel, en hy het die wittes uitgesoek. En hoe
kom hy bo! Dis hoog want dis 'n volgrootte tafel!
Eers toe hy met die derde wit snoekerbal verbydraf, het ek geweet dat
dit nie snoekerballe is nie. Diè het hy in die kamer onder 'n kussing
gaan bêre. In die kombuis kry ek toe 'n kwart emmer hoendereiers, wat
vroeër die dag, byna vol was!
Toe moes ek hoendereiers after die stoelpote, bedpote, gordyne, onder
die kussings ens. soek en uithaal:-)
Sy groot vriende was 'n miniatuur Toy Pom en my Afgaanse…
|
| 20 |
Forum: Troeteldiere «»
Gepos op: Vr., 15 Augustus 2003 14:31 «»
deur: Suidwester
Re: Apies - Raad
…met hom
begin praat en hy begin maat soek, dan begin die drama en jy kan die dier
nie hiervoor verkwalik nie....dis in sy natuur. Dis dan wat die mense
gatvol raak vir sy streke en as dit nie van die kant af gemaak word nie,
word daar op die een of ander manier van ontslae geraak en dis amper veel
meer traumaties vir die dier as doodmaak as sulks.
Wat van jy en jou man gaan na hierdie vrou toe wat diere reabiliteer en
voorberei om weer vry te laat en julle borg met julle te veel geld 'n dier
…
|
| 21 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 14 Augustus 2003 10:38 «»
deur: Suidwester
Re: Te warm
… na Monaco toe en
soos enige boer maar maak, soek jy 'n badkamer in die hotel waar jy bly en
het dit uiters moeilik gevind om altyd 'n badkamer en suite te kry. Die
Franse het duidelik gedink ons is mal.....hoekom bad mens so baie? Dalk is
dit omdat Europa so koud is?
Ken jy die storietjie van die ou en sy bruid wat in Frankryk op
wittebrood was? Daar was net hierdie kommunale badkamer op hulle vloer
gewees en hulle het die aand toe saam gaan bad....en anner dinge doen!
Daar gekom en hulle begin …
|
| 22 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 13 Augustus 2003 21:41 «»
deur: bouer
Re: Uitlokking: Skuldig of nie?
…hy eintlik vir hom 'n vriendskap
moet soek by daardie vroue wat gelukkig getroud
is en hulle mans verloor het.
In alle geval, dinge is nooit so eenvoudig soos
sommige mense dit wil sien nie. Ek dink daar is niks
mee verkeerd as byvoorbeeld my man die skoonheid
van 'n mooi jong vrou kan waardeer nie, of die wulpsheid
van die volgende tipe wat met die straat afstap. Maar hy
is volwasse genoeg om te weet wat hy kosbaar vind en
waarvoor hy nie sy reg vir 'n pot lensiesop sal verkoop
nie. En dieselfde geld…
|
| 23 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 13 Augustus 2003 19:23 «»
deur: Katryn
Re: Hittegolf
…broei, en hier
is mos alreeds so geweldige probleem met "west nile" virus. Alreeds
'n hele paar mense dood hierdie jaar.
Het julle dit ook? Ek is mos een van daardie gelukkige mensies wat
die muskiete vreeslik lief is voor. As daar een muskiet in 'n vertrek
met honderde mense is, sal daardie muskiet my bloed kom soek en leeg
suig!! :-(
Ek het dit al oorweeg om vir my 'n NASA space suit te koop om buite in
die tuin mee te werk. :-))
Ek beny julle gladnie julle hittegolf nie. Stay cool…
|
| 24 |
Forum: Sport & ontspanning «»
Gepos op: Di., 12 Augustus 2003 09:42 «»
deur: Elaine
Re: Rugby beledigings
Ja, ek weet baie van ons mooi meisies het die land verlaat en "Fame &
Fortune" in Amerika gaan soek. 'n Paar het dit gekry, baie nie :)
E
"Glücklich" skryf in boodskap news:RoUZa.912$xQ1.527@fe05.atl2.webusenet.com...
> Daar het baie mooi Suid Afrikaners ook die land verlaat. kyk nou maar net
> wie woon hier in Suid Florida ;-)
>
|
| 25 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 11 Augustus 2003 13:00 «»
deur: Glücklich
Re: Doodstraf?
…waar dit was nie maar ek sal dit weer soek.
My mening word egter nie gebaseer op internet artikels nie, want ek besef
die skywers het in baie gevalle ook maar hulle eie motiewe. Ek was baie
goed bevriend met 'n hele paar mense in die Suid Afrikaanse Polisie, en het
vandag nog kontak met baie van hierdie vriende(die wat nou nog nie intussen
doodgeskiet is nie). Meeste van hulle is van mening dat daar vandag baie
makliker gemoor word as voorheen, en hulle glo dit het iets te doen met die
afskaffing van die …
|
| 26 |
Forum: Sport & ontspanning «»
Gepos op: Sa., 09 Augustus 2003 03:29 «»
deur: Glücklich
Rugby bly maar koning.
…die amerikaanse vlokslied sing,
herinner dit my toe weer aan die een dag op loftus. Daardie dag wat nou ook
al in die tyd was wat hulle "oom kosie soek 'n lêplek" ook gesing het, was
dit dieselfde met die eerste liedjie maar toe hulle die Stem begin speel toe
staan almal skielik penorent en sing dit uit volle bors. Ek het skoon
hoendervleis gekry wat tot duskant halftyd aangehou het.
Die Football is nou maar een maal nie Rugby nie, nes die "Beef Jerky" nooit
biltong sal wees nie…
|
| 27 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Vr., 08 Augustus 2003 01:32 «»
deur: bouer
" Kennis " deur DONALD RIEKERT
Donald W. Riekert
Kennis
Die ou wyfiebobbejaan
soek teen Gamohaankop
na die soet wildevy
Lek die witgis op uit
die oorryp stroop en
praat drie dae lank
van die verbasende
kennis van die mens
|
| 28 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 07 Augustus 2003 15:37 «»
deur: Suidwester
Re: Windhoek: Munisipale polisie
…stront, maar op die
einde van die dag, dan soek elkeen sy eie soort. ......en DIT is presies
waarvoor julle nie wil krediet gee aan mense wat 'n groter insig gehad het
nie!
"@rogers.com" wrote in message
news:dAtYa.74400$4UE.8451@news01.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Suidwester" wrote
>
>> By ons het die Gloudina-politici gedog hulle's slim
> want Gloudsiekinders het mos nie 'n wet om
>> self te gehoorsaam nie!
>
> Ag man, jy kla oor …
|
| 29 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 07 Augustus 2003 07:13 «»
deur: Suidwester
Re: Wat dan?
…moet jy die boodskappe heeltemal lees, of soek jy net
geselskap? My hele redenasie gaan NIE daaroor of mans vrylik en maklik
seks moet kan hê nie. Die vraag wat ek vra, is of vroumense die reg het om
mans uit te lok en dan nog steeds onskuldig te skree, of het die vrou ook 'n
verantwoordelikheid vir haar dade. Dit het niks met verkragting te doen
nie....net oor normale verhoudinge tussen mans en vrouens. Hoe kan dit reg
wees dat 'n vrou kaal kan aantrek juis om die mans se aandag te trek, maar
as …
|
| 30 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 06 Augustus 2003 21:10 «»
deur: bouer
Re: Ek wonder??
"Paul" wrote
> Watse sielkundige studie het jy nodig jou ou heks?
Dinge word nou bietjie te nou vir jou, du plessis?
Dis moeilik as jy 'n sekere soort " godsdiens"
moet laat saamlewe in 'n inbors wat ook vloek
en haat en nog allerhande soort donker dinge
bedryf. Soek om witter as sneeu gewas te
word, selde of dit nou deur Jesus of deur
Vajrasattva gebeur.
Penkop van die Sneeuberge
|
| 31 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 06 Augustus 2003 19:25 «»
deur: Paul
Re: Doodstraf - alweer
…wat die geld het hardloop weg en gaan soek groener grassies aan die
ander kant terwyl ons andere
hier agterbly om met die peper-korrel-koppe saam te leef.
God kan nie so 'n volk seen nie.God kan nie 'n volk wat reeds die parlement
se opening met skriflesing en gebed in 1983 by die deur uitgegooi het en God
met die koelies se mohammed , die kaffers se ongelowigheid en die jode se
messias wat nog nie gekom het gelyk te stel nie.
"Henri" skryf in boodskap news:4VpXa.105348$JA5.2306726@news.xtra.co…
|
| 32 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 04 Augustus 2003 21:25 «»
deur: AJ
het iemand...
...my bed dalk iewers gesien..
sal hom moet ga soek..
lekker slaap julle!
--
op toepassning van julle wat in dieselfde tyd zone as ek bly..
|
| 33 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 04 Augustus 2003 21:23 «»
deur: Raj
Re: En ek kan seker bietjie moeilikheid soek ook:-) - Womans Wish.GIF
"Andries" skryf in boodskap news:bgmia3$isq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het dit klaar aan haar ge vonkpos.
Dankie Andries! Nou moet ek net 'n wensfonteintjie gaan soek.... So verwag
sekere veranderinge in julle twee se ligaamlike funksies oor die volgende
paar ure:-)
Lorinda
|
| 34 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 03 Augustus 2003 16:49 «»
deur: Lorinda[2]
Re: Chatroom manewales
"seirdnA" skryf in boodskap news:...
> Ek was nou net op die een of ander chatroom gewees, maar dis nie dieselfde
> sonder julle daar nie.
Dis baie gaaf van jou om so te sê Andries! Waarom, was daar geen
skakers in die groep nie?:-) Dalk moet jy maar net na die regte chat
room soek... Daarmee bedoel ek glad nie dat jy ons hier moet vergeet
nie, want as jy dit doen wie sal dan vir Speedy met DB dreig?:-))
Lorinda
|
| 35 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 03 Augustus 2003 04:11 «»
deur: bouer
Re: Ek wonder??
…meer, gewoonlik mense
wat die apartheidsbeleid as onheilig en gevaarlik gesien het.
Die mense wat kort voor en na 1994 na Kanada gekom het,
was gewoonlik jonger mense wat gevrees het dat hulle in die
nuwe bedeling nie hulle werk sou behou nie en toe maar
iets anders kom soek het. Hulle was sulke liggewig mannetjies.
Daar was natuurlik ook hier en daar mense wat uit SA gevlug
het omdat hulle dinge onder die apartheidsregime gedoen het
wat krimineel was, en waarvoor hulle vervolging gevrees het.
Gloudina…
|
| 36 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 02 Augustus 2003 17:27 «»
deur: MacawRidder
Re: Welkom terug
"Lorinda"
Nou is dit net die Ridder met Macaw
: wat nog soek is.
---
Ek is hier prinses, tot u diens. Lees met die een
oog die ng briewe ....... met die ander oog,
'Jesus Freaks'.
Wat 'n boek!
|
| 37 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 02 Augustus 2003 12:13 «»
deur: jcw
Re: 'n Nuwe woord geleer
…oor die
kleurgrens sy verligitng gaan soek het, maar Sara word skuldig bevind dat sy
seks met Mnr Jannie gehad het, nou vra ek julle met trane in my oë, hoe op
dees aarde kon Sara vir Jannie steek as Jannie nie vir Sara terug gesteek
het nie.
In elke geval, dit klink vir my min of meer dieslfde as die Majoor.
JC
"Annette" skryf in boodskap news:bgdhc8$mqbqc$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Waarmee dink jy sou sy hulle gedreig het as hulle nie seks met haar wou hê
> nie…
|
| 38 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 02 Augustus 2003 09:06 «»
deur: jcw
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES !
… goeie nuwe ou SA, geseën met
stronte en kaksoekers soos jy.
Ek is een van die talle, gesiglose nuwe Suid-Afrikane, ons het nieregtig kak
met die huidige regering nie, ons het ook nie rerig kak met die vorige
regering gehad nie, politike partye is vir ons maar baie soos die ouderling
in die kerk wat sy vrou moer elke keer as hy te veel gesuip het op 'n
Saterdag aand. Hy is altyd voor en sigbaar, maar ons tolerate hom maar want
hy moer ons nie, en sy vrou lyk of sy daarvan hou om gemoer te word,
…
|
| 39 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 01 Augustus 2003 21:28 «»
deur: Lorinda[2]
Welkom terug
DD wrote:
>
> water een?
>
> Speedy
>
Hello Speedy, ek sien jy is terug. Nou is dit net die Ridder met Macaw
wat nog soek is. Soos jy sal sien het ek aangebied om vir jou comics
te stuur... Laat maar weet as jy iets anders ook nodig het... dis nou
as Andries met jou klaar is...:-)
Lorinda
|
| 40 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 31 Julie 2003 19:48 «»
deur: Katryn
Re: Verrassing ! 'n Ander Afrikaanse groep !
…se geskiedenis wat oorlog betref, en
> lees (alhoewel ek bewus is van propeganda) alles waarop ek my hande kan lê.
>
> Die WW2 is my gunsteling onderwerp om oor te praat.
Dit klink BAIE interessant!! Nou begin dinge meer sin maak vir my!
:-) Wat is jou mees geliefkoosde oorlog om oor te gesels? Dit klink
nou nie reg nie, maar jy sal darem seker weet wat ek bedoel? :-)
> Ek weet nie waar is Speedy nie, hy het nie aangemeld vir diens vanoggend
> nie. ;-)
Jy sal moet gaan soek…
|