| |
3830 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Sa., 14 Februarie 2004 17:46 «»
deur: Paul de Dilbeek
Re: Internet telefoon
Bolander ,van waar skryf jy?
Kan jy met my probeer
soek "Sebrakiller"
"bolander" skryf in boodskap news:402CB060.4060407@miami.net...
> Hierdie program werk baie goed om 'telefoonoproepe' oor die internet te
> maak:
>
> www.skype.com
>
> Mens het net oorfone en 'n mikrofoon nodig. Kry dit by enige plek wat
> kompers verkoop.
>
|
| 2 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Vr., 13 Februarie 2004 20:47 «»
deur: MoerFie
Re: Praat ek mense engele tale
…die Engelse is Ode to Joy, miskien kan jy soek vir
die woorde daarvan?
"Elaine" skryf in boodskap news:c0dijt$7ub$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Toemaar dit werk sonder die www ok. Dissie ekke wat trou nie - my se
> sussie.
>
> E
>
> "Max" wrote in message
> news:402a25df$0$571$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek het die www vergeet... (Die link werk daarsonder ook, sien ek) Jy weet
>> tog waar om www in te sit, Blondie?
>>
>…
|
| 3 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 08 Februarie 2004 13:35 «»
deur: Ellie
Re: White South Africans are coming home
…wil nie Meksiko (Cancun) toe gaan nie,
ek soek n land wat veilig en 'off the beaten path is'.
Ellie
"Glucklich" skryf in boodskap news:K4pVb.18401$8a5.10773@bignews1.bellsouth.net...
>> | I'll have to settle for a "Presidente"
>> |
>> |
>>
>> That's pretty good beer - a little pricy.
>>
>> I drank that when I was in Puerto Rico - better than Budweiser by far.
>>
>> If my memory serves me right , that's from the Dominican …
|
| 4 |
Forum: Afrikaans, ons taal «»
Gepos op: Wo., 04 Februarie 2004 12:01 «»
deur: Sterrenkijker
Re: Afrikaans - die taal wat uitsterf?
…staan as sy sprekers terug toenadering soek
met die Nederlands. Ons, Vlaminge, het dieselfde gedoen reeds meer as
70 jaar gelede in die gees en wetlik reeds 25 jaar en dit het 'n
sukses geword. Tog is ons nie politiek dieselfde nie en ons dialekte
word nog steeds gepraat. Nederlands is nog steeds Nederlands en Vlaams
is nog steeds Vlaams maar ons voel ons baie sterker teenoor die
buitewêreld en dis vernaamliks iets wat Vlaandere nodig gehad het.
Kanadese moenie antwoord op hierdie artikel nie. In die …
|
| 5 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 03 Februarie 2004 18:51 «»
deur: bouer
Re: 'n Brief uit Gauteng:)
…dade. Vra maar vir Hansie en dr
> Boesak.
>
> Ek groet u in 'n gees van patriotisme.
>
> NS. My beste wense aan mevrou. En as sy dalk 'n ekstra paar nr 7-tekkies
> het. Stuur gerus aan. Twee linkervoete sal ook doen. Die diewe het vir my
> twee regtervoete gelos.
Ai, hoe drup hierdie stuk van bedorwenheid
en stupidgeit. Hoekom trek sy nie maar na
Paraguay waarheen 'n klomp van haar mede-
Afrikaners vertrek het op soek na groener
weivelde nie.
Tant Hessie van Lekkersing…
|
| 6 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 03 Februarie 2004 08:07 «»
deur: Max
Re: White South Africans are coming home
…regtig bly dat hulle
terug is nie, helfte soek maar net weer werk in 'n ander land. Ek dink dit
het baie met hulle families ook te doen. Hulle was soos royalty behandel as
hulle gaan kuier, maar as jy gaan om te bly, is jy gou maar net nog 'n
familielid...
...en almal sê dieselfde: werk is skaars.
Max____________________________
"Fred" wrote in message
news:v0dezdqb13no7m7.030220041238@CIA...
> Are you still heading off overseas Skokkie ?
>
>
> http://www.…
|
| 7 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 03 Februarie 2004 00:12 «»
deur: Katryn
Re: Katryn se skande
…was natuurlik die laaste plek waar ek gaan soek het
daarvoor. Sien, dalk is daar nog hoop vir my?
;-)))
Maar elkgeval, as ek dit gladnie hier sien nie, gaan ek jou dalk
opneem op jou offer, en vir jou my adres stuur. Dalk het jy weer iets
nodig hier van Amerika af?
Hoe vinnig is jou uplink, Lorinda? Ek meen, sal jy dalk die files kan
yencode en via een van die binaries groepe pos? Ek wonder maar net.
My download is redelik vinnig teen sowat 2.5 MB, maar uploads is erg
gecap. Seker omdat hulle …
|
| 8 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 02 Februarie 2004 21:33 «»
deur: Lorinda
Re: Bekke van leeus
…genoeg om
> telekinesis spesifiek sowel as
> astrale projeksie daaglikse
> leesstof te gemaak het.
>
Hmm. Wil jy nou sê ons moet in alle erns vir tekens in jou handelinge en
bewegings begin soek?:-))
Ek was nog altyd geinteresseerd daarin in die sin dat dit ander mense
interesseer, of hoe dit dalk hulle aksies beinvloed het. Bv. Hawksmoor in
die kerke wat hy hier in Londen gebou het ens. En dan ook heelparty ander
mense in die geskiedenis, soos John Dee en selfs Newton.
Lorinda…
|
| 9 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Ma., 02 Februarie 2004 20:12 «»
deur: Katryn
Rekenaar hulp
…toe doen ek iets wat rerig dom was, en nou soek ek raad.
Ek wou my ou rekenaar se hardeskyf heeltemal formateer en 'n nuwe vars
OS daarop sit. Toe gebruik ek ewe fluks Fdisk om van die partisies
ontlsae te raak, en na 'n gesukkel kon ek selfs met my limited kennis
van Debug van die NTSF partisies onslae raak. En toe, na alles kom ek
agter dat ek nie kan boot vanaf die CD-rom nie. Hoe nou gemaak? Die
CD's wat ek het met XP en selfs die ouer Win2000 moet almal van die CD
af geinstalleer word, en ek moet …
|
| 10 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 02 Februarie 2004 09:18 «»
deur: Max
Re: Top posting
…k... Ek verkies nuusgroeppostings bo aan! Ek soek nie graag
nie...
Wat ek wel bietjie verag is antwoorde sonder enige quote van waarop
geantwoord word.
Max____________________________
"Katryn" skryf in boodskap news:t7cq10d85bbkka8bnc05ha0l3j4t2houk1@4ax.com...
> Ek wonder baie keer waarom veral Afrikaanses so lief is om te "top
> post". Mens sien dit veral in hierdie groep, en ander Afrikaanse
> gespreksgroepe.
> Een van die redes kan dalk wees omdat die meeste …
|
| 11 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 01 Februarie 2004 09:40 «»
deur: Rhino
Waar is jy AL
Haai AL, wat het met jou gebeur, ek mis jou, sien jou nie op die soc.culture
nie. Het jy nou n' ander naam of kruip jy maar net weg na jy my so mooi
gehelp het toe jy probeer het om modder op my besigheid te gooi. So baie
mense wat die soc. lees maar nooit skryf nie, het aangesluit.
Kom ek soek jy moet weer probeer met jou mudslinging, want dit help my
GO TO:
http://www.tsc2000europe.com/members
Username: fe0532
Password: yellow
|
| 12 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 30 Januarie 2004 06:49 «»
deur: PietR
Re: Motief agter apartheid
… Vandag is die grond ontwikkeld en skielik soek almal 'n aandeel in
'hul' grond.
Feit van die saak is dat die swart man nie kon, of wou [soos enige mens
wat al met 'n klomp swart mense saamgewerk het jou oor die algemeen sal
vertel] so vinnig ontwikkel as die wit man nie. Daar is baie opinies oor
hoekom dit juis so is, maar ek reken dis 'n 'mindset' wat die swart man oor
vele jare sal moet verander. Dis nie iets wat oornag gebeur nie. Hoewel
ek nie ontken dat daar wit mense is wat reken 'n ka…
|
| 13 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 29 Januarie 2004 09:11 «»
deur: Max
Annette, kan jy help, asb?
Ek's op soek na 'n lekker fried chicken reseppie...
Hoe nader aan Kentucky, hoe beter...
Max____________________________
|
| 14 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Wo., 28 Januarie 2004 11:07 «»
deur: Werner
IT Hulp
Is daar 'n program op die Net beskikbaar wat jou instaat stel om te kan sien
watter persoon op ons netwerk gebruik 'n sekere IP adress (ons gebruik 'n
DHCP server)
Ons probleem is dat volgens ons ISP daar 'n persoon is wat baie verkeer op
ons stelsel genereer en dit kom van 'n spesifieke IP af. Hoe gaan soek jy
vir die ou.
Dankie
|
| 15 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 27 Januarie 2004 10:40 «»
deur: TJ
Re: Kritiek asb
…help as die top 10 klikbaar kan wees en jou ly na die regte toer wat
die item insluit. Nou moet ek self gaan soek wat pas by wat om die legkaart
te voltooi.
:-)
TJ
"Annette" skryf in boodskap news:bv5b2t$9d4$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
> asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
> : http://www.rosi.co.za
>
> Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?
>
> --
> Annette
>…
|
| 16 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 27 Januarie 2004 10:02 «»
deur: PietR
Re: Kritiek asb
…Afrikaans of nie, sal afhang van die mark wat sy teiken. As dit
hoofsaaklik oorsese mense is, dan nee. Soek sy ook SA'ers, sou ek reken sy
moet Afrikaans bysit.
"Annette" skryf in boodskap news:bv5b2t$9d4$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
> asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
> : http://www.rosi.co.za
>
> Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?
>
> --
> Annette
>…
|
| 17 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 23 Januarie 2004 06:47 «»
deur: Elaine
Re: Ons Regslui raak seksie
…ek jou nie. Wat is die verskil wie het die kondoom? Jy
> reken as sy die kondoom het dan vra sy daarvoor, maar wat van sexy
> kleredrag? Soek sy dan nie ook daarvoor nie? Verder reken jy al is sy
> later kaalgat, oopketel en dan kan sy nog nee sê.....maar nie as sy met die
> kondoom gekom het nie? Ek is ook nie seker van die koffie maak nie. Die
> meisie gaan 'n reputasie onder die mans opbou wat uiteindelik sal maak dat
> sy ander weivelde sal moet gaan soek…
|
| 18 |
Forum: Genealogie & famieliesake «»
Gepos op: Vr., 23 Januarie 2004 06:26 «»
deur: Koot Pieterse
Re: Pieterse familie
…van Suid-Afrika. Daar is ook skakels na
ander webwerwe op hulle werwe. Ek self het 'n ruk aan die gespreksgroep
Genforum behoort, maar hulle was te aktief vir my!
Twee persone, Gerda Pieterse en Alta Roux wat ek daar leer ken het, het
spesifiek navorsing oor Pieterses gedoen. My ervaring is dat alles nagevors
is, behalwe dit wat vir jouself van belang is!
Miskien moet ek en jy eers familie uitpluis - dalk is jy die lang verlore
oupa-se-broers wat ek soek, se nageslag...
Koot Pieterse…
|
| 19 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 22 Januarie 2004 19:29 «»
deur: SB[1]
Versoek
Ek versoek vriendelik vandag, dat almal wat gereeld van hierdie nuusgroep
gebruik maak, nie reageer op die tipe briewe soos Kaalgat en andere s'n
nie. Dit gee hulle net rede om terug te kom hierheen. Hulle soek duidelik
aandag.
|
| 20 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 21 Januarie 2004 21:11 «»
deur: Lorinda
Re: Botsende Belange
"DD" skryf in boodskap news:90pt00t6vaf76qvt85tpd5uoepgo1erj9t@4ax.com...
>
> 5:40nm het ons daar uitgekom, en die vorm was so wrintiewaar
> voltooi:-)
>
> DD
>
Ek hou van daai woord, ek gaan ook geleenthede soek om dit te gebruik.....
:-)
Gaan jou versekering vir die skade betaal?
Lorinda
|
| 21 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 21 Januarie 2004 08:47 «»
deur: Annette
Re: Ons Regslui raak seksie
…nie te baklei nie.
As die man toenadering soek, en sy sê nee, en hy gaan aan, dan is dit
verkragting.
Is
> dit regverdig dat 'n vrou 'n man doelbewus kan uitlok tot op 99,9% en dan
> omdraai en wegloop?
Daardie uitlok bestaan net in die belustige se kop.
Dit gee hom nie die reg, al doen sy wat, om haar teen haar sin te wil
bespring nie.
Geld hierdie reëling op alle ander vlakke van die
> lewe? Mag 'n verkoopsman van bv motors iemand uitlok om 'n motor te koop
> wat hy weet die …
|
| 22 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 21 Januarie 2004 07:43 «»
deur: Sterrenkijker
Re: Steeds reën in Namibië!
…gekry. Ek gaan jou nogtands probeer "corner"
> om vir my drie van Adamo se liedjies uit Frans te vertaal - dit lyk of die
> lirieke baie mooi kan wees.
O.K.!
>
> Ek sal die woorde vir jou stuur as jy instem. Ook - ken jy dalk iemand wat
> die snit "L'amour te resemble" van Adamo besit? Ek soek dit al van skooljare
> af!
Ek sal soek! Ek ken dalk wel iemand wat meer nummers van Adamo in sy
besit het.
>
> Kyk net hoe misbruik ek 'n gebelgde Belg!
Ag!
Norbert…
|
| 23 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 21 Januarie 2004 06:14 «»
deur: Koot Pieterse
Re: Steeds reën in Namibië!
…'amour te resemble" van Adamo besit? Ek soek dit al van skooljare
af!
Kyk net hoe misbruik ek 'n gebelgde Belg!
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:3vrq00hg9lihvgp4djilmp15jv4ean7o4l@4ax.com...
> On Tue, 20 Jan 2004 08:12:29 +0200, "Koot"
> wrote:
>
>> Norbert,
>> So rondom die breë tema van Frans gan ek gou 'n gaping probeer vat - kan jy
>> dalk vir my die lirieke kry van "Mareike" deur Jacques Brel?
>>
>> Die paar …
|
| 24 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 20 Januarie 2004 00:00 «»
deur: bouer
Re: Steeds reën in Namibië!
…;Sterrenkijker" wrote
Amerikaners soek net
> aksie, prikkeling, geweld, oordaad en eintlik sien ons dit ook in
> hulle ganse lewensstyl, nê?
Norbert, ek vererg my altyd bloedig vir mense wat
sulke sweeping statements oor die Amerikaners maak.
Jou idee van Amerikaners is gebore in jou eie kop,
en in die koppe van al daardie mense wat altyd so
praat teen die Amerikaners, maar hulle dan ook tog
so graag probeer navolg. En in jou kop is die prent
van die "Amerikaner" altyd dié van…
|
| 25 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 19 Januarie 2004 23:01 «»
deur: Sterrenkijker
Re: Steeds reën in Namibië!
…ontstaan by die kopers. Amerikaners soek net
aksie, prikkeling, geweld, oordaad en eintlik sien ons dit ook in
hulle ganse lewensstyl, nè? Hulle is in alles die grootste (ook in
hulle vetsug, nota bene) terwyl Franse tog 'n bietjie besadigder mense
is met meer filosofie en nonchalance ten opsigte van die lewe en sy
probleme. Franse gaan gemakliker deur die lewe en hulle word deurgaans
ook ouer as die Amerikaners (rêrig!). Amerikaners lewe net twee keer
te snel! Hulle neem selfs nie genoeg tyd om behoorlik …
|
| 26 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 16 Januarie 2004 11:22 «»
deur: SB[1]
Re: Hoeveel kos 'n labarint?
…slim antie?
As dit my probleme kan oplos soek ek sommer 20.
"Annette" skryf in boodskap news:bu86bj$6ee$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar het nounet op RSG 'n dame gepraat oor labarinte.
> Daar is verskeie labarinte in SA, en die oudste een hier is 'n
> laventel-labarint in Barrydale.
> Daar is 'n riet-labarint in Velddrif
> Volgens die dame word al jou probleme opgelos as jy 'n labarint loop, en in
> gemeenskappe waar daar 'n labarint is, is daar glo minder misdaad.
>…
|
| 27 |
Forum: Sport & ontspanning «»
Gepos op: Wo., 14 Januarie 2004 14:43 «»
deur: PietR
Re: Wie is die nuwe rugbykaptein?
Was nog nooit mal oor hom as kaptein nie. Een moerse harde werker, maar ek
soek 'n kaptein wat op sy voete kan dink en besluite kan maak. Verkieslik
'n losskakel wat 'n oog kan gooi oor die veld te alle tye....
"Annette" skryf in boodskap news:bu3fs3$jus$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Corné Krige, het op die rype ouderdom van 28 besluit om af te tree.
> Kamp Staaldraad het hom geknak.
> --
> Annette
>
|
| 28 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 13 Januarie 2004 12:50 «»
deur: Annette
Re: Dutch tourist missing...
…hier in die Kaap, volgens Argus en Burger, soek hulle nog wild en met
meer doelgerigte ywer na die meisie - sy mag miskien volgens die Hollanders
gevind gewees het, maar sy is definitief nog weg hier in SA
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bu0f0t$r9d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Max - stuur detail aub. - plaaslik het ek nog niks gehoor nie.
> "Max" wrote in message
> news:4002aef9$0$317$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ja, Annette, die feit dat hulle …
|
| 29 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 13 Januarie 2004 10:26 «»
deur: TJ
Re: Dutch tourist missing...
…a/News/0,,2-7-1442_1468827, 00.html
Hulle soek nog in die bosse tussen Knysna en Uniondale.
Nog net haar handsak gekry en niks meer nuus nie.
:-(
TJ
"Jonas" skryf in boodskap news:bu0f0t$r9d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Max - stuur detail aub. - plaaslik het ek nog niks gehoor nie.
> "Max" wrote in message news:4002aef9$0$317$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ja, Annette, die feit dat hulle hier ook nie meer mag sê nie, laat mens
>> wonder... Ek sal …
|
| 30 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 12 Januarie 2004 09:48 «»
deur: TJ
Re: Vliegtuigkaartjies...
www.etravel.co.za gee vir jou 'n paar opsies/antwoorde dan kan jy die prys
van verskillende lugrederye vergelyk, maar ek weet nie of dit is wat jy soek
nie.
TJ
"Max" skryf in boodskap news:40026236$0$329$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Waar kan mens op die Internet 'n site kry met 'n oorsig van
> vliegtuigkaartjies uit SA?
>
> Max____________________________
>
|
| 31 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 12 Januarie 2004 07:23 «»
deur: Annette
Re: Oud weermag en polisie help
…in boodskap news:e86f241e.0401112054.f9a3329@posting.google.com...
> Ek is ook een van die baie wat die land verlaat het na 20 jaar van
> diens in die SAP en SAW. Ek wil nie my besluit hier verduidelik of
> verdedig nie maar wil n ander onderwerp bespreek. Ek sal baie graag
> die mening van oud weermag en polisie lede wil hoor oor hoe hulle
> traumatiese gebeure onthou, verwerk en tans daaroor voel. Is ek die
> enigste een wat na antwoord soek. Kontak my asb. jna...@plainstel.com…
|
| 32 |
Forum: Landbou & veeteelt «»
Gepos op: Ma., 12 Januarie 2004 06:26 «»
deur: PietR
Re: Skaap woorde
…daag
op en sy sê vir hom hy moet net soek tot hy 'n stal met 'n spyker in die
deur kry.
"Waarvoor is die spyker?" wil hy weet.
Sy frons. "Seker om jou broek aan op te hang?" vra sy.
"Annette" skryf in boodskap news:btsajb$k6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Okei, noudat ons alles van die slinkse metodes weet wat met skape aangevang
> word, wat van beeste en varke?:))
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:btqvbv$6qn$1@…
|
| 33 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 12 Januarie 2004 05:44 «»
deur: Annette
Re: Koeie en ooie
…dink jy soek in die verkeerde rigting Norbert - dis baie meer aards as
wat jy dink
--
Annette
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:utg300t0q668hjt1shtn58erbhp5p99f1j@4ax.com...
> On Sun, 11 Jan 2004 23:23:57 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Wat bepaal dat die wyfies van sekere diere 'n koei genoem word ( soos
>> elandkoei) en ander ooie ( soos springbokooi)
>> ?
>
> Ons sal waarskynlik die antwoord daarop nooit weet nie, Annette. Want
> die …
|
| 34 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 12 Januarie 2004 05:29 «»
deur: TJ
Re: Oud weermag en polisie help
…in boodskap news:e86f241e.0401112054.f9a3329@posting.google.com...
> Ek is ook een van die baie wat die land verlaat het na 20 jaar van
> diens in die SAP en SAW. Ek wil nie my besluit hier verduidelik of
> verdedig nie maar wil n ander onderwerp bespreek. Ek sal baie graag
> die mening van oud weermag en polisie lede wil hoor oor hoe hulle
> traumatiese gebeure onthou, verwerk en tans daaroor voel. Is ek die
> enigste een wat na antwoord soek. Kontak my asb. jna...@plainstel.com…
|
| 35 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 12 Januarie 2004 04:54 «»
deur: bollie
Oud weermag en polisie help
Ek is ook een van die baie wat die land verlaat het na 20 jaar van
diens in die SAP en SAW. Ek wil nie my besluit hier verduidelik of
verdedig nie maar wil n ander onderwerp bespreek. Ek sal baie graag
die mening van oud weermag en polisie lede wil hoor oor hoe hulle
traumatiese gebeure onthou, verwerk en tans daaroor voel. Is ek die
enigste een wat na antwoord soek. Kontak my asb. jna...@plainstel.com
|
| 36 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 09 Januarie 2004 02:51 «»
deur: Vusi
Re: So what have we learned??
Nude - jy kan my maar gerus op jou swartlys plaas - waarom die woord
"blacklist" - is jy 'n versluierde rassis?
Jy soek aandag - en jy sluit aan by my "killfile"-groepie. (As jou ma
minder tyd op die kaai spandeer het, sou jy nie so 'n versugting aan aandag
gehad het nie.)
|
| 37 |
Forum: Gesondheid & boereraat «»
Gepos op: Do., 08 Januarie 2004 10:49 «»
deur: Annette
Re: Help - asseblief
…by jou dokter 'n pompie - ek sal myne gaan soek en die naam laat
weet - wat die hoes onderdruk - want hoe meer jy hoes, hoe erger word dit
2) Maak 'n mengsel van 5 borsdruppels, 5 druppels Turlington op 'n teelepel
heining, en 'n keuse van 'n eetlepel asyn, suurlemoensap of brandewyn.
Neem twee teelepels van die mengsel sodra jy wil begin hoes.
Die mengsel van bg 2 het my hoesery laat ophou - nadat ek die dokter en die
aptekeker ryk gemaak het met besoeke en medisyne wat voorgeskryf is.
--
Annette
&…
|
| 38 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 08 Januarie 2004 10:09 «»
deur: Elaine
Re: Ons Minister is Besig
So lank dit 'n gesonde bors is, is dit orraait! Nee wat, ek dink my kinders
kan maar liewer poeiermelk drink. Tegnologie is daar om ons lewens te
verbeter, nie om 'n boob te gaan soek vir my bybie nie :-))
E
"Annette" skryf in boodskap news:btj854$76v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Janee - maar kan jy nou net dink aan die wonderlike gees van versoening dat
> dit nie meer gaan saak maak aan wie se gesonde bors babatjies gaan drink
> nie?:))
> --
> Annette
|
| 39 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 08 Januarie 2004 02:55 «»
deur: basjan[1]
Nude Raider se stupid antics...
…jy net op tone
wil trap om moeilikheid te soek, wat weer oorgaan tot nog 'n groter besef :
SA's "loss" with your departure is an even greater loss to Australia. Of in
goeie ou Afrikaans "good riddance"...
Ek is rou Afrikaans, maar wou jou net reghelp met jou Engels hier en
daar...ek plaas alternatiewe in assimilate (MIX - for boers not up on English).[/color]
So hier is 'n paar alternatiewe vir jou, Nude Raider - as jy dan regtig
Engels wil praat, doen dit reg. Meeste hiervan is …
|
| 40 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 07 Januarie 2004 00:31 «»
deur: Ellie
Re: Embarrassing People Who Speak Afrikaans
…om die wereld doen dit aan mens, jy soek
mense wat goed met jou deel, maak nie saak waar hulle oorsprong of etniese
agtergrond is nie.
E
"@rogers.com" wrote in message
news:k8hKb.16$AAe1.2@news01.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Katryn" wrote
>
>> Nude Raider het gesê dat ALLE Afrikaans sprekendes klomp altryd saam
>> in klieks. Ellie het dit bevestig en dus saam met die Ozzie gestem.
>
> Dit is nou 'n voorspelbare verskynsel. Die Afrikaner …
|