Wys:
Vandag se boodskappe
:: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings
:: Navigasie
| |
3830 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Musiek & liriek «»
Gepos op: Ma., 19 Februarie 2007 08:41 «»
deur: Annette
Re: Wat is die storie....
….
As die handopdiehartsingers 'n Generaal soek, bel die naaste weermagkantoor.
Nou is die Afrikanerverdwaaldes skielik Sonder 'n Leier.
Hulle soek 'n Leier. Glo.
Waar is ET op sy wille perd?
Waar is al ET se generaals?
Waar is Lets?
Waar is ons vriend Frikkie?
Punt is, hulle soek as leier iemand wat soos hulle dink.
'n Leier is juis iemand wat anders dink, en genoeg mense kan oorhaal om hom
op 'n nuwe denkwyse te wil volg.
Ons sit met genoeg Afrikaanse leiers om ons.
Ons sit met genoeg …
|
| 2 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Ma., 19 Februarie 2007 07:45 «»
deur: Torreke
Re: Hoe verklaar julle dié teks....? - Bybelse Uitverkiesing
…geen "Jehova"-religie nie! Gaan soek dit by die Jehova se Getuies!!!
Vir jou inligting, die woord "Jehova" het geen bestaansreg in die Hebreeuse taal nie, die korrekte woord is "Jahwê".
En as jy moeite gedoen het om Jesus Christus in die Ou Testament te soek en te vind sou jy wel geweet het dat die sg. Jehova se Getuies verkeerd is wanneer hulle dié Naam ("Ek is") net op die Vader van toepassing probeer maak. Gaan lees gerus weer Exodus 3 - 12, lees raak hoe die…
|
| 3 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 22 Januarie 2007 10:34 «»
deur: Torreke
Re: Afrikaner Kalvinisme
…om
ekskuse vir die apartheidswetgewing te soek
by ou dinge wat die Engelse en die Nederlanders
gedoen het. Die apartheidswetgewing was
ekstreem en barbaars en hoe gouer Afrikaners
soos ek en jy dit erken en verantwoordelikheid
daarvoor neem, hoe gouer sal die Afrikaner sy
selfrespek weer kan herwin.
As jy enige mense wil vind om te blameer
vir hierdie barbaarse wetgewing, soek dit liewers
in die VSA, waar dit tot 1964 nog onwettig was
vir 'n "wit" en "swart" paar om in Maryland,
wat …
|
| 4 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Vr., 19 Januarie 2007 07:42 «»
deur: Fritz Wuehler
Totius - Trekkerswee
…die huis
nes 'n hoenderhen wat lêplek soek?"
Hy swyg; verdwyn weer ongemerk;
hy's met die saak verleë:
die vrouens wat die wee bewerk
(so dink hy) spot daarmee.
X
Die tyd van trek die kom weldra.
Daar gaan oom Koos se ossewa,
blou-bont geskilder; hoor hoe raas
die wiele op pad na oom Gert se plaas.
Al dadelik van die staanplek af
dril die osse-lywe soos hul draf.
Die vrouens roep: hul skud uit lid,
só ruk en rammel dit.
"Hôi, Willem, hou nou op met …
|
| 5 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 01 November 2006 21:31 «»
deur: bihvn...
Openbare (Nuusgroep) versoek ? Die (ondersteun) (vry en/of regverdige), Beter (en/of nuwe), (Mev. en) President (Meitreia), en/of (B Creme), om te verhoog ? (Vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal ... (Inisiatief) )
…(Nuusgroep) versoek ?
Die (ondersteun) (vry en/of regverdige),
Beter (en/of nuwe),
(Mev. en) President (Meitreia),
en/of (B Creme),
om te verhoog ?
(Vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal,
(bewusmaking, eenheids-bereiking
en/of leierskap,
( (demonstrasie en/of) ondersteuning) )
(Inisiatief)
*
( (Ondersteun) (Onder konstruksie),
Finale,
en/of
Alt.test (en/of Prototipe), Plasing).
(Lees aub. die …
|
| 6 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 16 Oktober 2006 14:58 «»
deur: PietR
Re: Torreke en sy werk.....
…één oor die gewete sus - met daardie een soek jy my nou rêrig
> agter
> die deur waar jy self staan!
----Ek het geen probleem met my gewete nie. Ek veroorsaak nie werkloosheid
nie en is daarom nie verantwoordelik vir die probleem nie.
>
> Vir die "weinig bedankings" het ons net jóú woord - en dié is nie baie
> werd
> nie!
----Ek loop 'n reguit lyn, jy is die een wat die pad van die slang loop....a
la predikant!
> Maar min bedankings in 'n land waar …
|
| 7 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 14 Oktober 2006 21:36 «»
deur: ovvpr...
Hoe (ondersteun) vry en/of regverdig, Vooruitstrewend, wil Gloudina hê, Inter-godsdienstig-iane ( (L
… (as dit).
Voor, tydens en/of na,
die versoek van die blou-groen lig, (van die outeur),
vir die toepassing van -
die (ondersteun) (Beter (en/of nuwe) ), (Boedistiese) (leeringe),
van (Proses van) (Deelname)
Waarneming, Waarnemer en/of Waargeneemde, (die (outeur)),
en/of
die (ondersteun) (vrye en/of regverdige),
(Beter (en/of nuwe) ),
(Sewe) (Afrikaanse) (Geesteskundige) (leering(e)),
(onder andere),
,
1 Die (ondersteuningskap) van -
Beter (en/of nuwe) (Argument), en/of Bilokasie,
(Lede en/…
|
| 8 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 03 Oktober 2006 21:07 «»
deur: ovvpr...
Openbare (Nuusgroep) versoek ? (Vrye en/of regverdige), Gee van bonus pryse, aan Gloudina, om te verhoog ? (Vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal ... (Inisiatief) )
…(Nuusgroep) versoek ?
(Vrye en/of regverdige),
Gee van bonus pryse, aan Gloudina,
om te verhoog ?
(Vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal,
(bewusmaking, eenheids-bereiking
en/of leierskap,
( (demonstrasie en/of) ondersteuning) )
Inisiatief)
*
( (Ondersteun) (Onder konstruksie),
(onder andere), Talk.religion.newage,
Finale,
en/of
Alt.test (en/of Prototipe), Plasing. )
(Lees aub…
|
| 9 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 12 September 2006 21:00 «»
deur: ovvpr...
Openbare versoek ? Ondersteuning aan (Inter-godsdienstige) Aangename uitkomste (Inisiatiewe), om te verhoog ? (Vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal ... (inisiatief) )
…versoek ? Ondersteuning aan
(Inter-godsdienstige (en/of Dogmatiese) ),
Aangename uitkomste (Inisiatiewe),
om te verhoog ?
(Vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal,
(bewusmaking, eenheids-bereiking
en/of leierskap,
( (demonstrasie en/of) ondersteuning) )
inisiatief)
( (Ondersteun) finale plasing,
en/of
(onder konstruksie).
(Lees aub. die onderskrif, (indien wel nodig, (indien wel)). )
*
Aan -
Die Staat, (van die Republiek van (Suid Afrika) ),
,
(Lede en/of) Leiers,
en/of
Adviseurs, …
|
| 10 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 24 Maart 2006 16:32 «»
deur: Katryn
Respek
…om altyd anders te wees, en skoor te soek. Ek het nog altyd maar
bietjie dwars getrek. Maar ek wil nie meer nie. Op 'n besadigde
ouderdom van 47 jaar dink ek die laaitie het dalk nou groot geword,
uiteindelik. Ek wil nou die strydbyl begrawe. Ek leef in harmonie op
ander nuusgroepe, in Afrikaans, en die vader weet hoe hulle my daar
verdra het al die tyd. Daar geld een groot reel, en dit is wedesydse
respek. Daarsonder is die nuusgroep gedoem.
Mense sal altyd van mekaar verskil, en dit is goed. Maar kan …
|
| 11 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 13 Oktober 2005 11:36 «»
deur: Mommy2
Re: Stiefma in Suid Afrika
…my so die hel in as mens iets op die net soek en dit lyk net
asof almal in SA niks met niemand wil deel nie. Soek enige
ondersteunings group en alles is altyd oorsee (veral in America).
Hoekom is ons so verkramp dat ons die die son oor die ander wil laat
skyn nie. Of het niemand net nog daaraan gedink dat ons so af en toe
na iets moet soek nie.
My groot probleem is seker dat ek die wetter in is vir al die anti
stiefma opmerkings. Probeer enige "divorce forum" en almal vertel jou
jy is die …
|
| 12 |
Forum: Humor & grappe «»
Gepos op: Vr., 03 Junie 2005 18:55 «»
deur: Wessels
Soeke
Twee ouens in Woolworths stamp mekaar se winkeltrollies. Die een sê:
"Hel, ek's jammer, man, maar ek soek my vrou."
"Dis toevallig. Ek soek myne ook."
"Miskien kan ons mekaar help. Hoe lyk jou vrou?"
"Sy's lank. Sy't lang, donker hare, lang bene met mooi kuite, groterige,
ferm tiete en 'n oulike, stywe gat. Hoe lyk joune?"
"Fok dit. Kom ons soek joune."
|
| 13 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 10 Oktober 2004 20:40 «»
deur: Bosvark
Re: VSA debat
Basjan :
Dit is maklik om Bybelverse op die internet op te soek. Ek het nie so baie
tyd om alles in Afrikaans oor te tik nie! Dalk moet ek na 'n Afrikaanse
Bybel webwerf soek...
Bosvark:
http://www.bybel.co.za/soek.asp
|
| 14 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 17 Desember 2003 18:43 «»
deur: Frikkie Potgieter[2]
Afrikaners stroom om 'verlede te onthou'
…leer" en "God se nabyheid op te
soek".
Sowat 6 000 mense het die Geloftediens bygewoon.
Die monument was stampvol en vroue en kinders, jonges en grysaards
het onder tente gesit. Honderde het gewag totdat die sonlig net ná
12:00 op die senotaaf geval het waarna Die Stem gesing is.
As deel van Versoeningsdagvierings was me. Luli Callinicos, prof.
Willie Esterhuyse en me. Helen Sebidi, lede van die raad van trustees
van die Vryheidspark, gister gaste op die Geloftediens terwyl
uitvoerende …
|
| 15 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Wo., 13 Augustus 2003 22:45 «»
deur: bouer
" Rei van my vrouens" deur HENNING PIETERSE
… Rei van my vrouens
Deur droomgange soek julle elke nag
na sleutels van my gegrendelde kamers.
My kasteel se mure sug sonder ophou
die lae bloedtoon van 'n eerste lied
mîn gheselle chumet niet
Dan verskyn julle een na die ander,
statig in gelid, sonder om hande vas te hou,
al in die rondte om my hemelbed,
gesigte weggekeer, in julle eie ritme.
Die jare se dans het min verander.
Ek sien jou altyd eerste, vrou
van die oggend, wat vrolik dink
jy ken die sterrekodes van my fort
reeds …
|
| 16 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 24 Junie 2003 18:08 «»
deur: DiDi[1]
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge
… Porche gekaap, maar
moet nie vir die Porche soek nie, hy's reeds
verkoop. Soek na 'n Transvaler.
(Maar moet nie hard wees op hom nie,
want hy is deel van die minderbevoorregtes
in die land:-)
Intussen breek Jottie by Jonas se winkel in.
DAWERENDE kleurlose:-))) letters op die
Beeld se voorblad. Soek na 'n Bolander.
Hy het geel tekkies aan. Saam met die
Bolander is 'n kleurlose man wat oorspronklik
van Botswana is. As julle hom sien sal julle hom
herken aan sy kleurloosheid.
Die voorblad van die …
|
| 17 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 19 Junie 2003 13:41 «»
deur: Anoniem
Re: Everest
…; jongmense werk in die buiteland moet gaan soek is nog 'n voorbeeld.
> Alle mense is rassisties ingestel - hoe jou vooroordele hul manifesteer
> tydens interpersoonlike kontak is wat van belang is.
Bog. Jy weet self dat jy en mense soos
jy net kapstokke soek om julle rassisme
aan op te hang. "Mbeki se weiering om
Mugabe te veroordeel" is een kapstok.
Mbeki werk net so hard as hy kan om 'n
oplossing te soek vir Namibië, maar …
|
| 18 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 25 Desember 2002 09:49 «»
deur: Paul Van Straaten
Re: Die ANC as anachronisme
…Ferdi verloor het die dag toe hy gaan werk soek het by Beeld!
Kan jy meer?Beeld.Watse Beeld?Ek gaan soek eerder werk by 'n standbeeld as
wat ek by die Afrikaanse Dagblad:Beeld gaan werk soek.
Ek het een enkele wens...en dit is dat Beeld met sy kantore en mense hulle
in Zimbabwe gaan vestig.Dit sal
dan nie nodig wees dat ons van hulle hoef te hoor nie.
Die aap Mugabe sal met hulle galle werk.Miskien ook nie,
want hulle dink eenders.Die wittes skuld die arme swartes mos vreeslik
baie.Agga shame …
|
| 19 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Sa., 14 Desember 2002 06:24 «»
deur: Oom Gert
SOEK OP INTERNET OM TE SIEN HOE GOEDKOOP ADSL OORSEE IS
…oorsee in Amerika en sekere Europese lander en verseker Japan is
goedkoper as ISDN in Suid Afrika. Baie goedkoper. Ons betaal deur ons ore
hier!
"Elaine" skryf in boodskap news:3df8f492.0@news1.mweb.co.za...
> Vir almal wat in Midrand bly - ADSL is uiteindelik beskikbaar hier by ons.
> Die modem wat jy nodig het kos sowat R2000 (jy kan dit afbetaal oor 6
> maande), maandelikse lynhuur kos jou R680, Installasie kos R404 (once off),
> en dan moet jy nog jou ISP ook betaal. Moenie…
|
| 20 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 18 Mei 2002 22:25 «»
deur: Die Veldmuis
Re: Koos du Plessis MP3's?
…daarna oip CD en is baie teleurgestel. Ek soek dit in enige
formaat steeds, en soek werklik maar kry dit nie. (Dit was voor ek
'n CD skrywer gehad het.)
Die CD se naam is 'De Schönsten Jodler Der Berge' en
verskeie kunstenaars neem deel. Ek het later die CD by die
biblioteek gaan soek maar iemand het dit laat wegraak. Dit is iets
wat ek sal aflaai sonder om eers aan julle te dink - of kan jy dit vir
my kry? Net miskien is dit opgeneem in Oostenryk.
Groetnis
DD
>
>
> Groetnis
>
> -…
|
| 21 |
Forum: Humor & grappe «»
Gepos op: Do., 21 Februarie 2002 08:31 «»
deur: JB
Ophou rook
… te staan en die hele
donnerse kamer vol te soek vir die remote omdat hy weier om na die TV toe te
loop en die chanel te change.
Of as iemand se "dis altyd op die laaste plek wat jy soek." Natuurlik is
dit. Hoekom sal jy nou fokken aanhou soek nadat
jy die donnerse ding gekry het. Doen mense dit??? Wie is hulle en waar is
hulle????
Of terwyl jy in 'n fliek sit en iemand vra "het jy dit gesien?". Nee,
ek het R30-00 betaal om na die fliek toe te kom en na die vloer te
…
|
| 22 |
Forum: Veiligheid & wapens «»
Gepos op: Do., 29 November 2001 00:11 «»
deur: Anoniem
Re: Beledigings (vir DD)
…moet
doen nie, ou broer, en dit is om op 'n nuusgroep
konfirmasie te probeer soek, ego-streling te
probeer soek. As dit is wat jy op hierdie nuusgroep
soek, is dit tyd dat jy bietjie vakansie neem. Tant
Hessie is hier met 'n paar baie spesifieke doele voor
die oog. Sy gebruik die nuusgroep, en kry konfirmasie
dat sy haar doel bereik byna daagliks. Sy is nie hier
vir enigiemand se goedkeuring nie.
Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
As jy nie die hitte kan verduur nie, gee pad uit
die kombuis…
|
| 23 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 04 September 2001 20:18 «»
deur: Cotton
Could someone please help me translate this?
…kjy moert enrnstig van SF 'n ander werk soek?
SF as dit die regte gele d is!!!
sonskyn!
vietsry
braai lvleis
ja, maar jy cnkan met my boet bly
daar is ander plekke
soek in WA
met vie praat?
waaroor?
h0oekom soek jy nie in WA nie?
ooh ja. In elk ge vaMaar jy moet income tax
betaal in SF
wat van hier in Denver?
WA, TX en FL ek dink hoef jy nie income tax te betall al nie
goed, maar jy moet hom nie glo nie
ja
hiverledgee jaar het hek omtentrent $3004000 betaal!!
…
|
| 24 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 15 Junie 2001 09:07 «»
deur: Krokkie
Boetman se nefie se pel is die moer in ..
…te staan en die hele
donerse kamer vol te soek vir die remote omdat hy weier om na die TV toe te
loop en die channel te change.
Of as iemand sê "dis altyd op die laaste plek wat jy soek." Natuurlik is
dit. Hoekom sal jy nou fokken aanhou soek nadat jy die donderse ding gekry
het. Doen mense dit??? Wie is hulle en waar is hulle????
Of terwyl jy in 'n fliek sit en iemand vra "het jy dit gesien?". Nee d&*#,
ek het R30-00 betaal om na die fliek toe te kom en na die vloer te staar…
|
| 25 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 29 Mei 2001 02:06 «»
deur: poppie
Re: Werk in die VSA
…vir
buitelanders, dis
net n kwessie van soek. Skryf vir die ambassade in Washington en vra
hulle om jou te help om beurse op te soek, of soek self op die web. Ek dink
daar is n Rhodes beurs (nie die scholarship een nie). Hier lê so baie
beurse
rond vir die optel, veral in state soos Montana, -Suid Dakota en
Nevada.
Ek woon al omtrent 20 jaar hier, en het nog nooit van konstruksiewerk vir
Suid-Afrikaners gehoor nie. Meeste van die goedkoop arbeiders hier in die
Suid-Ooste kom hier vanaf Mexico, en …
|
| 26 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Ma., 14 Mei 2001 06:29 «»
deur: T de Wet
Re: Wat is die Bybel?
…s. Jy weet tog wat die Waarheid is. Hoekom
soek na ander? Of hoekom ander idees soek by hulle wat nie die Waarheid het
nie?
Het jy Jesus as jou persoonlike Verlosser aanvaar, en leef jy om 'n dissipel
van die Verlosser te wees? (Let wel Nie 'n getuie van Jehowa nie)
Watter vrugte dra jy? Een van vergewing? Een van vergewing in die
gesindheid van Christus aan die kruis waar hy tot sy Vader bid "Vergeef
hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie"?
Kom nou Gloudina. Gee ons 'n eerlike …
|
| 27 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 27 Maart 2001 12:41 «»
deur: Lou
Re: Groepsdruk
…maar anyway kyk na www.afrikaans.com - soek -
http://www.afrikaans.com/av6110.html - goeie atrikel deur Ernst Kotze
met 'n lekker vinger wysing vir die Hanskakies.
http://www.afrikaans.com/av622.html
http://www.afrikaans.com/av5124.html
Almal het die sleutelwoord - groepsdruk in.
Gaan na www.google.com en soek groepsdruk - 338 hits - meestal
kaaskoppies. Hmm probeer Afrikaans as een van die sleutelwoorde - 13 ...
As jy rerig waagsaam is probeer peer pressure ... 421,000 hits ... sal
beslis meer …
|
| 28 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Ma., 26 Februarie 2001 16:32 «»
deur: Anoniem
"Rei van my Vrouens" deur HENNING PIETERSE
… Henning Pieterse
Deur droomgange soek julle elke nag
na sleutels van my gegrendelde kamers.
My kasteel se mure sug sonder ophou
die lae bloedtoon van 'n eerste lied
mîn gheselle chumet niet
Dan verskyn julle die een na die ander,
statig in gelid, sonder om hande vas te hou,
al in die rondte om my hemelbed,
gesigte weggekeer, in julle eie ritme.
Die jare se dans het min verander.
Ek sien jou altyd eerste, vrou
van die oggend, wat vrolik dink
jy ken die sterrekodes van my fort
reeds vanaf die …
|
| 29 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 15 Desember 2000 11:12 «»
deur: Skunk
Cindy
… manier jou emailadres moet laat weet...
Ek soek nog 'n ander liedjie ook. Einde '85 het daar 'n plaat uitgekom. Die
cover was swart, en daar was dansmusiek op. Hazel Dean - They say it's gonna
rain, Pet Shop Boys - Oppertunities, ens. Die liedjie waarna ek soek is ook
daarop. Het iemand dalk die track list van hierdie plaat? Mens het die tape
gratis bygekry as jy die plaat gekoop het.
Dit was iets soos "Gumanjero" of iets (die een wat ek soek).
Groete en nogmaals dankie.
Skunk
Re: what a …
|
| 30 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 08 Februarie 2000 00:00 «»
deur: reisiger
Re - Slang wat wapens invoer, volgens Siener van Rensburg
…en Suid
Afrika vergroot word. Ook om te soek vir tonnels onder die
Limpopo rivier. Ook kan trein vragte en swaar voertuie van
Zimbabwe af deursoek word, vir enige verdagtes. Persone wat
d.m.v. die rivier na SA kom, kan ook deursoek en ondervra word.
Die N1 Noord roete kan 24 uur per dag te patrolleer word, van
die grens van Zimbabwe af tot voor Warmbad. Asook 'n afstand van
20 km weerskante van die roete. Asook alle sypaaie. Ook kan pad
blokkades vergroot word, by alle ingange na paaie binne hierdie
…
|
| 31 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 23 September 1999 00:00 «»
deur: Anoniem
Blik Aspaai
…weggegooi, en die een wat die
ander moes soek, moes dit dan eers gaan optel voor-
dat hy na die ander kon begin soek. So, in essensie,
was hulle speletjie dieselfde as ons sn, behalwe dat
ons net getel het voor ons begin soek het. Ons het ons
speletjie wegkruipertjie genoem.
My man meen toe dat die woord aspaai van die
Engelse I spy afkom. Ek het gewonder of dit waar
was. In die woordeboek kry ek egter werklik aspaai
se betekenis as I spy; hide-and-seek. So, aspaai
se naam moet dateer van …
|
| 32 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 27 Augustus 1999 00:00 «»
deur: Kwarantyn
Kroniek van die groen kaart .....
… fluks op pad soontoe. So
ry ons toe aan, op soek na die adres; gelukkig darem die straat maklik
gekry. Eindelik kom ons daar aan - net voor kwart voor drie. Ek laai hulle
af met instruksies oor wat om te doen, en gaan soek parkeerplek. Stap toe
self aan na die gebou toe; op soek na die hyser, want hulle moet by kamer
605 op die sesde vloer wees. Daar aangekom, is daar nie 'n sterfling in sig
nie. Op die deur van kamer 605 is 'n kennisgewing: "Deportations"! Duidelik
is dit nie die regte plek nie…
|
| 33 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 31 Julie 1999 00:00 «»
deur: Mike Wood
Lag jou Gat af!
… wat seker maar 'n bietjie
geselskap en nuus soek. Nou elke keer as 'n chappie sy mond oopmaak,
druk iemand 'n vuil panty of onderbroek daar in. Ek scheme toe hier
gebeur sulke baie nice dinge in die wonderlike RvanSA waar ek bly, dat
ek dit dalk vir julle lekkerder kan maak hier.
Vat nou maar die storie van Marike. Julle weet mos die US of A het
hulle doings and screwings of the Ewings gehad. Nou het ons de werke en
de merke van de Klerke! Laas week basuin die front pages dit mos uit
dat sy verloof is …
|
| 34 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 31 Julie 1999 00:00 «»
deur: Mike Wood
Lag jou Gat af!
… wat seker maar 'n bietjie
geselskap en nuus soek. Nou elke keer as 'n chappie sy mond oopmaak,
druk iemand 'n vuil panty of onderbroek daar in. Ek scheme toe hier
gebeur sulke baie nice dinge in die wonderlike RvanSA waar ek bly, dat
ek dit dalk vir julle lekkerder kan maak hier.
Vat nou maar die storie van Marike. Julle weet mos die US of A het
hulle doings and screwings of the Ewings gehad. Nou het ons de werke en
de merke van de Klerke! Laas week basuin die front pages dit mos uit
dat sy verloof is …
|
| 35 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 31 Julie 1999 00:00 «»
deur: Mike Wood
Lag jou Gat af!
… wat seker maar 'n bietjie
geselskap en nuus soek. Nou elke keer as 'n chappie sy mond oopmaak,
druk iemand 'n vuil panty of onderbroek daar in. Ek scheme toe hier
gebeur sulke baie nice dinge in die wonderlike RvanSA waar ek bly, dat
ek dit dalk vir julle lekkerder kan maak hier.
Vat nou maar die storie van Marike. Julle weet mos die US of A het
hulle doings and screwings of the Ewings gehad. Nou het ons de werke en
de merke van de Klerke! Laas week basuin die front pages dit mos uit
dat sy verloof is …
|
| 36 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 21 Julie 1999 00:00 «»
deur: G.B.
Re: 'n Verskil
…skrywe.
Ek dink dis 'n neurose. Gaan soek hiervoor
professionele hulp. Daar moet sielkundiges
in SA wees wat mense kan help wat post-
apartheid sindroom het.
Terloops, as jy in my o"e kan kyk, sal jy
heelwaarskynlik sien dat ek 'n bedorwe
brokkie is. Maar ek dink ook dat ek oor die
jare 'n vreeslose uitsig op die lewe gekry
het, en dinge dikwels sien vir wat hulle is.
En dit sluit nie jou interpretasie van my
…
|
| 37 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 29 Mei 1999 00:00 «»
deur: G.B.
Re: Sal julle my verskoon..........
…het om na die wit man te gaan
soek, en wat toe ook uiteindelik sy
lewe moes inboet, want toe die ander wittes
nou gaan soek en 'n swart man kom uit
die grot, toe word hy dadelik geskiet,
want alle swartes is mos onder verdenking.
So Bosman het eintlik probeer preek teen
rassisme en vooroordeel, maar Henri
gebruik dit toe as 'n wapen om iemand
anders te probeer vastrap.
En wat het die ander persoon (Leswin)
…
|
| 38 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 24 Mei 1999 00:00 «»
deur: hen...
Re: Die mooiste taal?
…vermis tydens die slag, en Nongaas gaan soek hom. As hy ook nie opdaag
nie, gaan soek die jonger broer. By die ingang van die grot skiet hy 'n
swartman wat uitkom, wat dan nooodwendig Nongaas is.
Gloudina skryf:
> Dis alles goed en wel. Maar sy injeksie
> van die aanhaling in 'n gesprek waar een
> persoon alle swartes as "vuil" beskryf
> het, en Leswin aangehaal het uit reis-
> beskrywings om te bewys dat die wit voor-
>…
|
| 39 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 05 Mei 1999 00:00 «»
deur: roy...
Re: 'n "True Aussie"
…kan uithou voordat hulle groener weiding soek. Natuurlik
"toetsry" die jongeres ook goed voordat hulle die een kies wat hulle hoop 'n
leeftyd sal hou. Nie dat dit help met die egskeidingsyfer nie. Dit help baie
as mens trou wanneer jy 29 is (die uwe), dan het jy darem al 'n halwe brein
ontwikkel en kan 'n beter keuse maak - hoeka my tiende herdenking op "May
Day" gevier, en nog steeds doodverlief.
Ek is besig met 'n groot selfondersoek hier om ons ondervinding in NZ in
perspektief te …
|
| 40 |
Forum: Ruil, koop & verkoop «»
Gepos op: Sa., 13 Maart 1999 00:00 «»
deur: SMS
RUILWEBBLAD - www.ruil.co.za
…1999 'n ruil webblad begin. Op die blad kan jy
enige ding verruil, verkoop, skenk, smous, alles, behalwe jou dierbare
skoonmoeder, ja, jy kan daar ook na enige ding soek. Maar hier stop dit ook
nie, want jy kan op die blad ook soek na jou lang verlore vriend of ouens
vertel van julle reunie later in die jaar, selfs penvriende soek en les bes,
kan jy selfs jou webblad adverteer.
En dit alles is gratis, verniet, kosteloos, mahala, free of charge.
Die blad het 'n vreeslike maklike adres: www.ruil.co.za…
|
Bladsye (96): [ 5 ]
Tyd nou: Di. Des. 23 21:20:58 UTC 2025
|