| |
3830 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Wo., 15 September 2004 03:17 «»
deur: bouer
" Wat maak Oom Kalie daar " deur HENNIE AUCAMP
WAT MAAK OOM KALIE DAAR
Hennie Aucamp
1 Oom Kalie is die gasarties
in elke joint van Cannes tot Nice:
hy slaan sy vrou met die handsambok -
en soek jy slae, kry jy dit ok.
2 Oom Kalie doen sy naam gestand
in elke disko in die land:
hy suip en strip tot hy onthul
'n vyfster-bloukop-Boerelul.
Allersiele, 1997.
|
| 2 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 14 September 2004 15:26 «»
deur: Ferdi Greyling
SA tien jaar van nou
…maak bekend dat hy maniere soek om te noteer; 'n
voorgestelde wetswysiging in die parlement bring ons 'n stap nader aan
die deregulering van die brandstofbedryf. Alles tekens van 'n oper
ekonomie.
Hierdie stappe kon nie sonder baie sterk politieke rugsteun
aangekondig word nie. Trouens, die Transnet- en telekom- aankondigings
kom regstreeks uit die prioriteite wat Mbeki tydens sy staatsrede ná
die verkiesing gestel het. In daardie rede het Mbeki sy regering tot
85 spesifieke aksies verbind, 28 van hulle …
|
| 3 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 14 September 2004 00:36 «»
deur: Ellie
Re: Die media
…. Ek het nie die tyd om te gaan sit en ondersoek in te
stel nie.
Jy sal net soveel artikels op die net kry wat daarmee saamstem, as wat dit
verskil. Jy en ek het nie die laaste se hierin nie. Jy is nou net besig
met argumente aan te blaas, want ek het gese kom ons los dit.
Jy gaan my nie oortuig om saam met jou te stem nie, jy gaan my ook nie
oortuig nie, ek weet nie hoekom jy so agressief is nie (en dan beskuldig jy
my van agressie).
Kom ons los dit, jou aanhalings imponeer my geensins nie, enige …
|
| 4 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 13 September 2004 09:33 «»
deur: PietR
Re: Losskakels
…is om deur te dring. Die huidige Bokspan soek steeds 'n
losskakel van formaat wat 'n game kan beheer en dikteer. Jaco is OK, maar
niks spesiaal nie. Hougaard verbeter, maar sy geestessamestelling blyk
bietjie broos te wees want as dinge nie perfek is nie, dan gaan sit hy in sy
hoek en huil. Petoorsie van die Leeus lyk skielik asof hy wakker geword
het en begin rugby speel en Willem de Waal word volgende jaar in elk geval
'n Blou Bul, so daar is iemand wat sy talente raaksien. Ook Tsimba is
…
|
| 5 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 09 September 2004 12:35 «»
deur: PietR
Re: Goeie Nuus
…moet mens seker in
jou samestelling gaan soek, maar dis jou voorreg om daarop te besluit.
Tog, as jy aangevat word juis ag daarvan, dan moet jy nie huil nie. Jy het
die bed gemaak...slaap daarop! Waarna ek verwys met jou werk by jou
koerant het niks met die Beeld te doene nie......dit kon net sowel die
Rapport of die Potch Herald gewees het. Ek reken jy het nie 'n begrip vir
die werklikheid nie want 'n salaristrekker wat maandeliks bakhandstaan vir
'n salaris het nie 'n idee wat die mense wat vir …
|
| 6 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 09 September 2004 10:33 «»
deur: Ferdi Greyling
Re: Goeie Nuus
On Thu, 9 Sep 2004 11:10:30 +0100, "Suidwester" wrote:
> En die nie-weermag van jou 'n sustertjie? Of gooi jy hom sommer in die
> Klipdrif?
Het 'n man van jou gemaak, ja.
Jy soek moeilikheid maar se nie wie jy is nie.
Natuurlik baie veilig om dit te doen.
|
| 7 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 07 September 2004 16:41 «»
deur: Plato
Re: Goeie Nuus
… sê IT is wat ek doen (om jou Katvis te sien soek
en eet) maar IT is nie 100% wat ek doen nie. Dit is 'n deel van wat ek
doen. Ek het wel aandeel in twee IT besighede. Tel dit? En ek is nou
bekommerd oor jou IT kennis nou dat jy my vroeere antwoord bevraagteken.
Wat daar laat jou dink ek het nie kennis van rekenaars nie? Wys dit tog
uit.
Groete
Plato
Katryn wrote:
> Plato skryf:
>
>
>> Mag ek vra hoekom nie? Ek dink nie iemand hier sal maklik raai presies
>> wat ek doen nie.
>…
|
| 8 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 07 September 2004 13:35 «»
deur: PietR
Re: In the cut
…gorrel-teorieë waarin
die mens verskonings soek vir sy eie swakhede.
Jy klink vir my is geen outoriteit oor vroumense
> nie.
-----Die vak moet darem die moeite werd wees as jy in hom wil belangstel?
Ook nie oor die oorsake en gevolge
> van die "grens-oorlog" nie.
----Die verskil tussen jou en my is dat 'ek was daar'.....jy praat net kak
en droom dinge.
As jy oor ander dinge soos die woestyn en diere
> praat, is jy nogal interessant.
----Ek sal my aanslag moet verander want as ek …
|
| 9 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 07 September 2004 11:58 «»
deur: Plato
Re: Goeie Nuus
…is ook gewis. Jy hoef nie vêr te gaan soek vir bewyse hiervan
nie. So moet nie jouself deur nuwe propaganda laat bluf en dink hier
was/is nie 'n sogenaamde ROOI GEVAAR nie. Die sosialiste is aan die
einde van die dag in die regering! Maar ek kan nie werklik dieper ingaan
oor die regverdiging van die oorlog aldan nie. Dit is 'n ander saak. Wat
ek wel vir jou kan sê is dat Australie in die bevoorregte situasie is
waar hy nie grense deel met enige ander nasie nie. Die blankes (met
westerse kultuur) is die …
|
| 10 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 07 September 2004 06:16 «»
deur: PietR
Re: Goeie Nuus
… het, dan het jy geWEN? Ja wragtag, soort soek soort.
"@rogers.com" wrote in message
news:FPX_c.9297$g0H1.246@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Jy laat my terugdink aan die nag van die Ou Lokasie in Windhoek. Die
>> einste nag wat Swapo vandag reken hulle opstand tot vryheid begin het,
>> Die uiteinde van die storie was dat die ou net die volgende week vir
> hom
>> 'n rewolwer vir selfverdediging…
|
| 11 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 06 September 2004 11:40 «»
deur: Ferdi Greyling
Re: Goeie Nuus
…is die militêr-industriële kompleks van die
> VSA in hulle noppies, veral so 'n maatskappy soos
> Halliburton,
Die snaaksste was so 'n maand gelede toe die MD van Halliburton in
'n toespraak gese het dis dalk nou tyd om 'n algehele opheffing van
sanksies teen Kuba ernstig te oorweeg.
Huh? Hoor ek jou se.....
Elders, buite die terme van sy toespraal is die konteks en dit is: Die
Spanjaarde boor vir olie aan die Kubaanse kus.
Bron: Washington Times. Gaan soek dit op as julle my nie glo nie…
|
| 12 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 06 September 2004 08:28 «»
deur: Elaine
Ek's terug
…het 'n hele klompie vriende daar, en hulle soek net vir ons besigheid
sodat ons 'n verskoning het om meer gereeld af te gaan. Die ontwikkelinge
daaronder is iets ongeloofliks, die eiendomsmark floreer en eiendomspryse
het die hoogte in geskiet. Om nou 'n plekkie daaronder te koop sal 'n mens
'n arm en 'n been kos. Daar so baie toeriste dat hulle begin het om Port
Shepstone te ontwikkel (voorheen nie 'n vreeslike groot toeriste
aantreklikheid nie), en hulle behoort voor die einde van die jaar, vir die
…
|
| 13 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 06 September 2004 05:35 «»
deur: Glucklich[2]
Re: Goeie Nuus
…die VSA se buitelandse beleid
> gemaak het, sal nie maklik opgeklaar kan word deur
> eenvoudige aksies nie.
Gemors of te nie, die bliksems sal nie gou weer hulle nonsens probeer nie.
As jy vit moeilikheid soek behoort jy nie te kla as jy die kry nie. So Sadam
is die een wat jy moet blameer.
Dankie tog daai slapgat van 'n Al Gore was nie die President tydens 911 nie.
Ek dink nie eers Bill Clinton sou so goed soos George W Bush gereageer het
nie. Die Demokrate amper erger as die slapgat Franse…
|
| 14 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 03 September 2004 06:36 «»
deur: PietR
Re: In the cut
…'n deur staan,
moet my nie saam met jou daar soek nie....
"@rogers.com" wrote in message
news:SWGZc.485$NwC.326@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
> "Suidwester" skryf
>
> . Dit bring my by my storie: Blatante seks
>> bring die werklikheid na vore en goeie seks is in my opinie 95% 'in the
>> mind'.
>
> Is dit hoekom jy so baie stories het van mense
> observeer wat seksueel aktief is? Is seks
> afkyk net so goed soos om werklik …
|
| 15 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 02 September 2004 15:13 «»
deur: PietR
Re: In the cut
…wat hulle doen is om wille boeke te
gaan soek en pos aan die manne in SA. Toe word die hele spul ontban en jy
kry 'n ontploffing van dié boeke en die verwante bedryf. Dit was nie lank
nie, toe's die mark in sy moer. Dit bring my by my storie: Blatante seks
bring die werklikheid na vore en goeie seks is in my opinie 95% 'in the
mind'.
"Plato" skryf in boodskap news:tMudnbGBQoZasKrcRVn-ow@is.co.za...
> Ek weet nie hoekom nie, maar die gesprek laat my dink aan iets wat ek
> …
|
| 16 |
Forum: Troeteldiere «»
Gepos op: Wo., 01 September 2004 11:26 «»
deur: PietR
Worshond in die Namib
…'n vliegtuig gehuur het en hulle het
begin soek vanuit die lug uit. Usakos is seker so 170km vanuit Swakop na
die binneland toe en toe hulle daar vlieg, sien hulle dat die mans die
bakkie buite die dorp onder 'n boom geparkeer het en ingestap het dorp toe
om te kyk of die polisie nie 'n padblokkade in die dorp het nie. Uit die
lug sien hulle dat die honde steeds agterop die bak was en lewend is.
Hulle land toe sommer op die hoofpad en red die honde. Daar het 'n moerse
verassing gewag vir die twee …
|
| 17 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 31 Augustus 2004 11:07 «»
deur: PietR
Re: ANC-Jeug kla oor blanke rykdom, swart armoede
…'n moerse probleem. So wat maak die
werknemer? Meganiseer sover moontlik en neem net handearbeid in
diens.......of soek 'n jong blanke wat bereid is om vinger te trek.
Die feite van die lewe is dat niks verniet kom nie. Soveel as wat jy
bereid is om in te sit, soveel gaan jy uitkry. Dis die les wat swart
Afrika dringend benodig om te verstaan.
"P_65" skryf in boodskap news:mn.f4a57d48c9d0c4d4.14359@hotmail.com...
> ANC-Jeug kla oor blanke rykdom, swart armoede
>…
|
| 18 |
Forum: Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe «»
Gepos op: Ma., 30 Augustus 2004 15:34 «»
deur: Ferdi Greyling
Re: Information
On Mon, 30 Aug 2004 10:12:12 +0200, "TJ" wrote:
> 1918 / 1919 ?
Volgens die Readers Digest se geskiedenis van SA hier teen 1920, as ek
reg onthou.
Het dit in fact nou net bevestig deur op die web te soek. Die BB se
nuwe naam in Afrikanerbond en dir het n website
(www.afrikanerbond.org.za) waar hulle se 1918.
|
| 19 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 30 Augustus 2004 08:39 «»
deur: PietR
Re: Dis lekker in Souf Efrika
…en die banggeit vir doodgaan. Hulle soek
salfies in hulle nuwe 'First Aid' kit en niks help nie. Dan vat die 'stun
gun' en zap die die meisie op haar boud met 40 000 volt. Sy gil
verskriklik en die spul Europeërs kyk jou geskok aan. Hoe kan jy so iets
aan n vrou doen?........dan hou haar gekerm op. Haai! Dit brand nie meer
nie! Wel nou twee blou kolle waar die 'stun gun' haar gelooi het, maar
geen pyn meer nie. Hoe het jy gedoen wonder hulle verwonderd? Hul
kakebene hang oop as jy hulle …
|
| 20 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 28 Augustus 2004 12:41 «»
deur: Ellie
Re: Swakopmund se moord
…ingang, so niemand wat nie daar woon of hulle gaste ry deur die strate
nie. Ons het ook neighborhood patrol motors wat gereeld die buurt
patrolleer, op en af ry ad nauseum om te sien (hoop) of hulle n dief sien,
maar soos ek se, vir een of ander rede is hier net nie diefstalle nie. Ons
het drie deure na buite (garage ingesluit) wat sleutels het, en ek is seker
as ek gaan soek in een van my kombuislaaie dat ek n sleutel sal kry, maar
ons is drie wat kom en gaan, en die deure is almal ongesluit.
Ellie…
|
| 21 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Vr., 27 Augustus 2004 11:34 «»
deur: bouer
" Halfmens " deur DONALD RIEKERT
HALFMENS
Donald Riekert
Al raad my Ou Tata
Die jong Nama-meisie se
heuningoë val verskrik ver
son oor Aughrabies se val
Waterslang se lek-lek tong
het sommer nou-nou geel mal-
kop-blom op my hakslag gelê
Ek hardloop opslag teen die
kliprant en my lippe skuim
soos ek die rooison soebat
dat Halfmens sy geel blom
oor my oë draai Dis al genade
Trek waterslang bang-bang
terug en soek in die blinkwater
'n ander vrou
|
| 22 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 24 Augustus 2004 19:24 «»
deur: bouer
Re: JM Coetzee se "Disgrace"
… het. Dis haar penarie. Of sy sien haarself
as verskillend, of sy besluit dat sy haar welsyn sal soek
deur haarself onderdanig te maak aan die nuwe bedeling.
Nie net onderdanig te maak nie, maar te integreer. Die
Kanadese professor waarna ek vantevore verwys het,
was baie meer negatief oor haar, en het haar veroordeel
omdat sy maar net van die een patriargale sisteem na
die ander patriargale sisteem oorgeskakel het. Ek dink
egter sy verteenwoordig vir Coetzee een of twee
van King Lear se dogters.
…
|
| 23 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 24 Augustus 2004 14:51 «»
deur: TJ
Re: Vêrkykers
…ding gebruik - as jy vir buurvrou wil loer soek jy dalk
'n teleskoop? Nog 'n ander storie ...
:-)
TJ
"TJ" skryf in boodskap news:cgfk1a$po4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jammer, maar ek gaan nie als in Afrikaans vertaal nie:
>
> Die Australiers gee heelwat inligting by:
> www.tasco.com.au/information/binoguide.ehtml
> en die belangrike goed is natuurlik:
> "The Optical Tripod - Magnification, Brightness and Resolution"
>
> Hiers nog 'n …
|
| 24 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 24 Augustus 2004 14:28 «»
deur: PietR
Re: Vêrkykers
…helderder is jou beeld. As jy voëls gaan soek in die
skemer dan is 'n x50 'n moet.
Net soos kameras, is daar nie eintlik so 'n ding soos 'n goeie, goedkoop
verkyker nie. Tasco is nie goed genoeg nie. As jy na kwaliteit kyk, dan
is dit ten minste Nikon of Swarofski, Leica, of so iets.
"Max" skryf in boodskap news:412b0efc$0$78279$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wat is die beste verkyker om te koop? Kan mens dieselfde koop vir bv wilde
> diere kyk, voëls kyk en rugby kyk? Hulle …
|
| 25 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 23 Augustus 2004 10:34 «»
deur: Elaine
"The Scream" gesteel
…tipe land ons leef. Alles
van troepe tot helikopters en skepe word gebruik om die mense te soek
(sorry, sukkel bietjie hier met die vertaling).
Blykbaar moes een vrou na die ongevalle eenheid geneem word, omdat sy so erg
aan skok gely het na die roof. Ek wonder darem hoeveel van ons sal vir skok
behandel moet word as ons 'n gewapende roof moet sien (sonder enige
ongevalle)! Ek kan nie verstaan hoe iemand so erg deur so iets geskok kan
word dat hulle mediese behandelik moet ontvang nie :)
Elaine…
|
| 26 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 21 Augustus 2004 08:45 «»
deur: PietR
Re: Regters
…g, ek noem dit
natuurlike sortering. Soort soek soort. Plein en simpel.
Net om vir jou nog iets te gee. Ek het baie, baie aanstellings gemaak
in my lewe en ek het nog nooit bloot net na die ou se taal gekyk as blote
kriteria vir aanstelling nie. Julle vereenvoudig die storie net ter wille
van argumentering. Vir enige aanstelling is die basiese vraag nie wat die
kwalifikasies van 'n persoon is nie, die vraag is: 'Kan hy die werk doen?'
As jy iemand kan kry wat die werk kan doen, dan is jou …
|
| 27 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 21 Augustus 2004 08:20 «»
deur: PietR
Re: Artikel in die Rapport
… sê 8 mense wat in 'n konsortium
daarvoor aansoek gedoen het en moet tog net nie iets snaaks lees in die feit
dat al 8 stamlede is van Sam Nujoma nie en almal ook Swapo partylede is nie.
Maar hulle wil nie myn nie! Nie een van hulle ken eers die verskil tussen
'n vaal klip en 'n rooskwarts nie. Hulle het in elk geval niks geld nie.
Al wat hulle soek is sê 10% van die jaarlikse omset van die myn en hulle is
gelukkig. Dra dit jou goedkeuring weg, ou antie?
OF: Wat van die boer wat al jare melk …
|
| 28 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 21 Augustus 2004 06:27 «»
deur: Plato
Voorkom Plaasanvalle - OP SA TV
…die
omgewing voor die tyd vanaf dophou. Soek rondom dit vir tekens. Tekens
sluit in, draad wat snaaks gebuig is, takke wat gebreek word ensovoorts.
Die tekens is altyd ewe vêr uitmekaar en van hulle mag ander tekens
uitwys. Die boek maan egter boere om nie paniekerig te raak as hulle
tekens op hulle plaas sien nie, want dit word ook gebruik vir van die
werkers se tradisionele rituele soos mondigwording ensovoorts. Boere
word aangeraai om die polisie te betrek as tekens gewaar word sodat die
ware betekenis …
|
| 29 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 19 Augustus 2004 15:16 «»
deur: Plato
Re: Artikel in die Rapport
…gesê het. Doen jouself 'n guns en gaan soek
daardie storie op.
Ek stem egter met jou saam.
Suidwester wrote:
> Dis hier waar ek nie saamstem nie. Ek weier om 'n kleurling, Xhosa,
> Zoeloe, Herero, of wat ook al genoem te word. Ek is blank en ek is trots
> daarop. Net so verwag ek van enige van die vorige, en andere om trots te
> wees op hulleself en dit wat hulle is. Nie vir 'n oomblik probeer ek
> voorgee dat ek beter as enigiemand anders is net omdat ek 'n blanke vel het
&…
|
| 30 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 19 Augustus 2004 13:13 «»
deur: bouer
Re: Artikel in die Rapport
…gedurig teen die verkeerde
boom op. Niemand wil enigiemand
"bymekaargooi" nie. Maar dit is
fascisties om wetgewing in te bring
om mense te skei of bymekaar te
gooi. Dit behoort die keuse van die
individu te wees. Hou nou op om
oor "apartheid" te praat, asof die
betekenis van die woord is dat
"soort soort soek." Jy weet goed
genoeg wat onder apartheid verstaan
word. Die geforseerde skeiding van
groepe volgens ras in SA deur 'n
stalinistiese sosialistiese regering.
Gloudina…
|
| 31 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 18 Augustus 2004 14:48 «»
deur: Plato
Re: Apologie na 'n honderd jaar in Namibia
… nie 'n plek wees waar mense verskonings
sal soek om heen te gaan nie. Dit sal ook 'n plek wees wat jy nie kan
vermy as jy daar hoort nie.
In Suid Afrika sou ek dit graag wou sien.
Groete
Plato
@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
>> Soos ek gesê het, Westerse regte en voorregte hoort in die Weste. Ek sal
>
>> nie met jou stry nie. Kanada tel as 'n Westerse land.
>
>
> Jy is natuurlik dus 'n voorstander van moslemse
> lande wat deur moslemse wette …
|
| 32 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Di., 17 Augustus 2004 22:24 «»
deur: Dee Dee
Re: Sondag in die kerk
On Wed, 18 Aug 2004 00:07:59 +0200, knersus wrote:
> Definitief NIE AG Visser nie. Dis dalk gebaseer op een van sy gedigte,
> maar hy het hom nie met sulke prulwerk bemoei nie. Dit was waarskynlik
> een of ander verveelde skoolseuntjie wat dit geskryf het.
>
Nou sal ek eers moet gaan soek, wie't nou die dag gesê:
Ag Knersus, jy kan stry tot jy persus (of so iets)
DD
ns.
So jy reken ek het vir Chris Du Preez vir mahala uitgetrap?
|
| 33 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 16 Augustus 2004 14:27 «»
deur: Plato
Re: Artikel in die Rapport
…uning, kerke, burgerlike hulp ensovoorts. Ek soek elke
dag vir daardie nuus item wat my sal maak sê "donner, hier is goeie
dinge aan die kom"...
Groete
Plato
BitterEinder wrote:
> Vandag se Rapport dra die volgende voorblad artikel:
>
> "Werkloosheid onder wit Suid-Afrikaners het die afgelope dekade met
> 197% toegeneem. Tussen 10% en 12% wittes leef volgens amptelike syfers
> nou onder die bestaansminimum."
>
> Ek werk in die IT industry in Ierland met …
|
| 34 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 13 Augustus 2004 08:24 «»
deur: Anoth
Re: Wysheid van Tony Leon
…nie.
Daar is 'n beter term vir haar maar ek soek dit nog.
Sy kan dalk help met die term as sy klaar die teks deurgegaan het vir
spelfoute. Hier behoort een of twee te wees.
Groete
Plato
soforkenwhat wrote:
> Gelukkig sal die natuur altyd sy plaee self uitsort
>
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4107b65f.0@news1.mweb.co.za...
>
>> Net vir jou vriend Ferdi......ek weet nie van 'n enkele blanke persoon in
>> by
>> vriendekring/kennis…
|
| 35 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 10 Augustus 2004 14:10 «»
deur: Plato
Re: Max groet vir Gloudina.
…nie. Ek reken 'n dominee sal die beste
wees. Soek jy 'n nommer? Ek kan wel deel wat ek dink. Wil jy dit hoor?
@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
>
>> Om in God te glo sluit nie in dat ek 'n eenvoudige tyd op aarde gaan hê
>> nie Gloudina. Sukkel sal ons maar tot aan die einde van dae. Daar is
>> redes daarvoor.
>
>
> Nou, as jy 'n opregte Christen is, of 'n opregte Hindoe
> of Buddhis, vertrou jy dan nie dat wat gebeur in
> Christelike terme &…
|
| 36 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 10 Augustus 2004 05:26 «»
deur: Lorinta Zonia
Uit 'Honder Kort Prekies' - CJ Langenhoven. (Vir Gloudina)
…moet jou voorbeelde in jou eie omgewing soek, sodat die skrywer
mag weet waarvan hy skryf en die leser verstaan wat hy lees. Ons
Afrikaners het meer aanleiding om renegate te word as enige andere
nasie onder die son. Ons volk woon meeste op die platteland en die
ander ras wat tussen ons woon meeste in die dorpe en stede. Wat die
inwendige karakter betref, kan jy in vele opsigte aan die platteland
die voorkeur gee. Daar is minder roekeloosheid, minder wellus, minder
gewinsoekery, minder mode-nastrewery, …
|
| 37 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 09 Augustus 2004 14:53 «»
deur: Waaierstertmuis
Re: Ons eerlike president (Amerikaanse politiek)
l...@lous.zzn.com (Lou) skryf:
Lou, jy het nou jou kant van die saak gestel, en ek myne. Ek is
werklik nie lus om verder met jou te probeer gesels nie, want hierdie
sinnelose sirkul^ere gebrabbel oor nonsens raak vreeslik vervelig.
Kom sit hier op die klip hier langs my dan soek ek vlooie vir jou.
Nee, nie daardie klip nie - dit is Suidwester.
-
Bobbejaan bobbejaan, wat maak julle daar ?
Ons grawe vir uintjies, en stoei met mekaar.
(of so iets...kan nie meer so mooi onthou nie)
|
| 38 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 08 Augustus 2004 18:30 «»
deur: Waaierstertmuis
Re: Ons eerlike president (Amerikaanse politiek)
… Het jy
dit gesien in sy stamvader lyn? Of soek jy net onlangse name om jou
saak te probeer wen en die regse retoriek na te praat?
Dit help ook nie om so kinderagtig te kere te gaan nie ou Lou.
Jammer dat Ernst nie meer hier skryf nie. Hy sou jou dalk kon
uithelp.
Dit lyk asof sy Ierse agtergrond van sy ma se kant afkomstig is.
Rosemary Forbes.
Julle is so geindoktrineer met julle ou paternalistiese sieningtjies
van alles dat ek dink julle soms vergeet van die maternalistiese lyne?
Maar om terug te keer…
|
| 39 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 08 Augustus 2004 13:29 «»
deur: bouer
Re: Kaapstad sonder Biblioteek
…aanloop het, terwyl hulle blêr "ons soek na ons
leier, ons leier, ons leier." Nou blêr julle weer, "wie
gaan ons leier nou wees, wie gaan ons leier nou
wees, wie gaan ons leier nou wees?"
Hoekom dink jy nie vir jouself en besluit wat die
beste ding is wat jy onder die omstandighede kan
doen nie, en stem dan vir daardie party. Kortbroek
en sekere van sy eie vriende dink amalgamasie
met die ANC is die beste. Daar was vorige
"smelters" partye. Een gedugte een gelei deur
Jan …
|
| 40 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 08 Augustus 2004 08:06 «»
deur: Anoth
Re: Man 'burnt' in hospital
…ê in ons land nie.
Dit is om jou eie dood te soek. As ek nie 'n privaat hospitaal kan
bekostig nie, weet ek dit is tyd om maar die asem uit te blaas en dit
daar te laat.
Ek het al die werkings van staats hospitale in aksie gesien. Dit is
traag in die ergste graad!
Mense vra altyd hoekom is dit so? Die antwoord is omdat dit toegelaat word.
Cheers
Plato
Just-me wrote:
> Man 'burnt' in hospital
> 06/08/2004 21:54 - (SA)
> Print article email story
>
>
> http://www.news24.com…
|