Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
3830 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 12 April 2005 14:57 «» deur: Max
Re: Help asseblief
… http://www.bybel.co.za Ek geniet veral die soekfunksie (jy kan selfs kies of jy in die 1983 of 1953 vertaling wil soek.) Psalms en Gesange het ek nog nie gevind nie. Ek het wel 'n verskriklike oulike site gevind. http://esl.ee.sun.ac.za/~lochner/blerkas/index.html Klomp FAK liedjies ens. Al wat ek jammer vind is dat jy nie met een link die musiek kan hoor en die woorde sien nie, jy moet twee links gelyk oopmaak. Maar, dis fantasties, ek en my vrou het al ure op die site deurgebring, terwyl ons uit volle…
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 11 April 2005 23:13 «» deur: Bobby[1]
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal!
…so pateties is om dit op 'n nuusgroep te soek, sal mens gou daardeur sien. Jy verstaan nuusgroepe nie baie goed nie - dis nie 'n vriendekring nie (daarvoor gaan jy na Yahoo se gemeenskappe toe waar vriende met mekaar gesels en waar jy inteken op 'n sekere groep). Dis 'n klomp mense wat opinies lug - soms stem hulle saam, soms nie. Niemand ken niemand nie - ons raak net gewoond aan mekaar oor die jare, en leer mekaar se opinies ken. Dis een probleem wat veral Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners het: dis …
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 11 April 2005 14:53 «» deur: Max
Re: Swart leerling vlieenier druip homself teen die grond vas. AA / BEE oorsaak...
Vir iemand wat hier rondhang op soek na vriendjies, is jy lekker wit! Hou so aan. wrote in message news:1113230731.204337.246910@f14g2000cwb.googlegroups.com.. . > Daar is niks ongebalanseerd oor my opmerking nie Annette. Liewe donner, > kan jy nie die woord druip verstaan nie??!!!?? >
4 Forum: Stokperdjies & kunsvlyt «» Gepos op: Sa., 09 April 2005 15:45 «» deur: Julius Bergh
Re: Help
…en veral die groot katte geniet. Wat soek n Indiese Olifant in die bos? Hy kom seker van Durban af :-) Nog n onwettige immegrant! Ek het baie fotos in my tyd geneem. Meeste van hulle is sommer maar mik en druk maar daar is die enkele skoot of twee wat regtig tel. Gaan kyk gerus na hierdie een: ek het hierdie meisie ontmoet op n Landsdiens kamp toe sy 15 jaar oud was. Op 12 April, 2nm vanjaar sal dit 40 jaar gelede wees. http://www.juliusbergh.com/images/VIP01WL.jpg VIP is my afkorting vir Very …
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 08 April 2005 23:39 «» deur: DD
Re: Nuus vir dope heads
…jy reageer? Want heelwaarskynlik het ek dit al vergeet. Ek kom nou net van 'n nuusgroep af waar ons die nuutgevonde tarentaal-lewe in die Himalaja's en Noordpool bespreek. Nou kom ek hier af waar jy net sê 'ha ha ha' en dit is dit. Dan moet ek eers die grap gaan soek? Ag nee. kyk nou, kyknou, ek het meer dinge om te doen as dit. Op hierdie oomblik is ek besig met digitale skilder en skets werk, en ek het 'n spesifieke filter vir Photoshop nodig. Dan gaan ek eers threads opkyk? Ja nee, kyknou net. DD…
6 Forum: Stokperdjies & kunsvlyt «» Gepos op: Vr., 08 April 2005 14:57 «» deur: Pieter Rautenbach
Re: Help
… vind nie. As jy goeie detail oor enige kamera soek, kyk na http://www.dpreview.com. Voordele van die A80: 1. Lang batteryleeftyd 2. Baie gebruikersvriendelik 3. Uitstekende kwaliteit (digitaal en gedruk) 4. Goeie sagteware 5. Goeie lens 6. Goedkoop geheue (vergelyk Compact Flash met Sony Memory Stick) Nadele: 1. Effens swaarder as ander modelle a.g.v. batterye 2. Om die waarheid te sê, ek kan nie aan nog 'n nadeel dink nie. Op die ou einde moet jy self besluit wat vir jou belangrik is. Groete Pieter…
7 Forum: Veiligheid & wapens «» Gepos op: Ma., 04 April 2005 06:12 «» deur: PietR
Re: Wapenamnestie 'n mislukking?
Bewys jy vir my waar pos ek anders as op hierdie ng. Jy kan nie. Die enigste manier wat dit kan gebeur is as julle spul na 'ons' ng toe oorspring en ons dan daarop antwoord. Ooor die kak stem ek en jy saam.....kyk net met wie praat ek nou! Soort soek soort! "Norman" wrote in message news:1112536504.713212.73150@g14g2000cwa.googlegroups.com... > ek pos net op een ng en dis hierdie een. > > Jy pos kak, altyd en oral. > > Norman >
8 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 03 April 2005 21:15 «» deur: Swart Simon
Re: Haarsnyer erken vernedering
… soveel reg het die haarkapper om te weier om dit te doen. Te hel met die redes. Sekere mense in die samelewing van ons eien hulle die oppergesag toe om ander se besluite vir hulle te maak. Die ding gaan nog "backfire" in 'n groot manier. As iemand nie jou hare wil sny nie is dit jou probleem. Soek iemand wat wil. Waarvoor moet jy jouself gaan staan en opdwing? Waaragtig! Hier bereik die diepsinnige denke van ons eie Plato, room van die westerse beskawing, duiselingwekkende hoogtes. Swart …
9 Forum: Veiligheid & wapens «» Gepos op: So., 03 April 2005 07:15 «» deur: PietR
Re: Wapenamnestie 'n mislukking?
…of jy ernstig is? As jy ernstig is, wat soek daai 14-jarige in 'n ander mens se huis? Hy moes 'n kriminele oortreding begaan het om in die huis te kom. Wat jy propageer is dat daar 'n verskoning is vir misdaad? Omdat die outjie nie nugter en vol dwelms was, nou word sy misdaad verskoon? Kom ek gee jou 'n beter voorbeeld: Op een van die Durban'se snelweë het 'n paar kinders gestaan en met 'n groot gelag die karre wat onder verbykom, met stene en klippe geggooi. Is dit nodig om vir jou te sê …
10 Forum: Veiligheid & wapens «» Gepos op: Sa., 02 April 2005 05:53 «» deur: PietR
Re: Wapenamnestie 'n mislukking?
…nie. Hou op om redes in die simptome te soek en behandel die siekte: Misdaad. > >> Dat jy as individu te slapgat is om >> verantwoordelikheid te vat vir jou eie lot nie? > > While I have no problem with protecting myself, in a civilised nation > as South Africa was & still propports to be, then the law abiding > citizen is entitled to the protection of the law. -----Lekker! Terwyl jou vrou verkrag word staan jy en hande klap vir die verkragter terwyl jy wag vir '…
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 01 April 2005 13:08 «» deur: Vusi
Agteros ...
…word: 'n verloorperd wat 'n wenperd geword het. In my eie nadenke soek ek na (logiese) parallelle. Daar heers tans so 'n verloorgees onder ons mense. Ja, ons verloor op die sportvelde, maar is dit genoeg rede om konstant klaend om die eettafels te sit, brom-brom by die braaivleisvure te staan? Ons is agterosse, de leste een. Miskien wel struikelend op pad kraal toe, maar gans onseker of ons regtig daar wil wees. Nou wonder ek - wat kort ons dan? Bemoediging, die sweep, of dalk 'n touleier…
12 Forum: Veiligheid & wapens «» Gepos op: Vr., 01 April 2005 06:05 «» deur: PietR
Re: Wapenamnestie 'n mislukking?
… kriminele. Julle moet nie vergeet dat kriminele nie misdaad pleeg om in die proses seer te kry nie. Hulle soek weerlose slagoffers uit. 'n Ou wat wakker is, sal hulle nie sommer aanvat nie...... Daar sterf jaarliks meer mense deur hulle eie vurrwapens as die aantal rowers en aanvallers wat deur mense in selfverdediging > geskiet word. > > Dit was jare terug - 1980's. Ek reken dit is seker nie veel anders vandag > nie. > > Groete > > Julius Bergh (my rgte naam). >…
13 Forum: Veiligheid & wapens «» Gepos op: Do., 31 Maart 2005 22:54 «» deur: Daun Johnson
Re: Wapenamnestie 'n mislukking?
…werk. Ons praat van die selfde ou, en as jy probeer voorgee dat hy, deur so iets te sê, mense afgeraai het om vuurwapens te besit, lees jy ander dinge in wat mense sê, as wat hulle bedoel. Dit is maklik om iemand iets te hoor sê wat jy graag wil hoor. Die politici is meesters daarmee. Seker sal sy naam nou nou, wanneer ek dit nie meer soek nie, in herinnering kom. Die van 'Jansen wil reg klink, maar ek dink dat ek aan Murrey Jansen dink, wat natuurlik verkeerd is. Dave Du Plessis (ook my rgte naam…
14 Forum: Veiligheid & wapens «» Gepos op: Do., 31 Maart 2005 15:50 «» deur: PietR
Re: Wapenamnestie 'n mislukking?
…om moord te pleeg. Laat my dink....ek soek 'n teiken. Wil jy kom staan? > > Incidentally, I'm advised that the "crack eye" needed for accurate > marksmanship is genetic. ----Strontstorie. Wie jou ookal 'advise' is stupid. Soos enige ander sport maak oefening en opleiding om die regte vaardighede te kry, die groot bydrae tot sukses. Jy praat van blikkies skiet. Dit skiet ons met ketties. Wat van 'n sniper skoot van 2,4 KILOMETER en dis 'n 'confirmed kill'? I discovered …
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 30 Maart 2005 03:40 «» deur: Annette
Re: Haarsnyer erken vernedering
…jou hare wil sny nie is dit jou probleem. Soek iemand wat wil. Waarvoor moet jy jouself gaan staan en opdwing? ------------------------------------------------ Haarsnyer erken vernedering Liela Magnus 'n Manshaarkapper in Centurion het Dinsdag erken dat sy salon op grond van ras gediskrimineer het teen mnr. Jody Kollapen, voorsitter van die Menseregtekommissie (MRK), deur te weier om sy hare te sny omdat hy nie wit is nie. Luidens die skikkingsooreenkoms tussen mnr. Koos du Preez en …
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 29 Maart 2005 22:56 «» deur: ek.kyk....@gmail.com
Haarsnyer erken vernedering
…jou hare wil sny nie is dit jou probleem. Soek iemand wat wil. Waarvoor moet jy jouself gaan staan en opdwing? ------------------------------------------------ Haarsnyer erken vernedering Liela Magnus 'n Manshaarkapper in Centurion het Dinsdag erken dat sy salon op grond van ras gediskrimineer het teen mnr. Jody Kollapen, voorsitter van die Menseregtekommissie (MRK), deur te weier om sy hare te sny omdat hy nie wit is nie. Luidens die skikkingsooreenkoms tussen mnr. Koos du Preez en Kollapen, in sy …
17 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: Do., 24 Maart 2005 03:03 «» deur: will
Lirieke
…Afrikaans praat maar ek wil probeer in Afrikaans te skryf. Ek is jammer, almal. Maar Engels is vervelig. Enigeen weet waar ek 'n goeie webblad vir Afrikaanse lied lirieke kan vind? Ek soek lirieke vir sulke kunstenaars soos Anton Goosen, Piet Botha, Koos Kombuis...Wanneer ek in Suid-Afrika gewees, ek het n paar CDs gekoop , maar die CDs het nie liriek boeke gehad. Baie Dankie vir jou help en ek is jammer vir my Afrikaans. Wanneer ek die webblad met die lirieke vind, ek sal meer van die taal instudeer…
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 15 Maart 2005 12:52 «» deur: Bladmeester
Sing in Afrikaans
Baie mense soek na 'n webblad met afrikaanse midi's. Hier is een ... www.midiboer.co.za
19 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 09 Maart 2005 11:42 «» deur: Julius Bergh
Re: Manto se taktiek
… menige opsigte: 1. Hulle werk (jag en kos soek) net 20 ure per week in vergelyking met ons 40. 2. Omdat hulle nomadies is en derhalwe min besittings het, is daar baie minder konflik. 3. Weet nie van hart kwale nie. 4. Weet nie van tandbederf nie - sonder suiker. Tande slyp egter af agv die sand in hulle kos. 5. ens ens. On 9 Mar 2005 01:18:18 -0800, "Pieter Rautenbach" wrote: > Soms dink ek die mees edele nasie op aarde was die Boesmans: Vreedsame > mense wat omgee vir die …
20 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 08 Maart 2005 15:21 «» deur: PietR
Re: Manto se taktiek
…dat hulle 'n basiese bestaan voer van kos soek en maak en so oorlewe en voortplant. Meeste van hulle is onbedorwe en baie het 'n suiwer sin vir waardes wat met die stadsmens se sofistikasie lank reeds in sy moer is. "Riaan" skryf in boodskap news:1110290349.229571@proxy.jhb.stormnet.co.za... > Suidwester > > Ek het ook die storie gehoor dat as jy met 'n virgin sex het jy of immuun > vir vigs sal word, of selfs daarvan genees kan word. My punt is dus > eenvoudig, as so kak …
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 08 Maart 2005 10:13 «» deur: PietR
Re: Monster
…om haar lewe te herstel deur werk te gaan soek en die lessie het kwaai druk op haar gesit om geld te maak terwyl sy self later gaan jol het. Ek is genieg om te glo sy sou nie verder as die eerste ou gemoor het nie, as dit nie vir dié druk op haar was om geld te verdien nie. Dit wys ook net weer dat as 'n mens een keer oor die streep trap wat die skeiding aandui tussen mens en misdadiger, dan is die volgende keer heelwat makliker. Die groot vraag by my is as mens die klein lessie persentasiegewys…
22 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 06 Maart 2005 22:04 «» deur: Julius Bergh
Re: Is die revolusie op hande?
…urg, klop n twee swart voue aan die deur op soek na werk vir een van hulle - die een wat nie Afrikaans of Engels kon praat nie en my Sotho het sy ook nie verstaan nie. Ek vra toe haar maatjie watter taal sy praat. "Swahili" kom die antwoord! In die jare 70 plus het die Nasianale regeering hard geprobeer om n swart middelklas te skep maar ewe hard is daar druk uitgeoefen deur die ANC en andere om die ekonomie dood te wurg deur sanksies. Buthelezi was veroordeel omdat hy nie saam wou toi-toi …
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 06 Maart 2005 12:16 «» deur: Schorsch
Rassisme en piesangs
…is dit gepas dat ons in Amerika moet gaan soek vir 'n definisie van rassisme. Een van die onlangse omskrywings van rassisme wat ek op die internet teëgekom het, is: "om 'n piesang te eet". Ja, u het reg gelees, die eet van 'n piesang kan onder sekere omstandighede as "rassisties" ervaar word. So 'n geval het onlangs in die VSA voorgekom toe 'n optog in die stad Columbus op 15 Januarie 2005, Martin Luther King-dag, gehou is. 'n Onbekende swart vrou het agterna 'n klag van rassisme teen…
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 24 Februarie 2005 07:39 «» deur: PietR
Re: Doodstraf
…y? Wat dryf hom om dit te doen? Sekerlik soek hy 'n manier om geld te maak om aan die lewe te bly. Verder is hy desperaat want dis heel moontlik die enigste manier waarop hy wel 'n bestaan kan maak. Hy wil nie gevang word nie en is bereid om enigiets te doen om weg te kom as hy dalk gevang kan word, ens, ens. Baie belangrik, sy fisiese toestand is baie baie beter as die gemiddelde huisbewoner in die land. Hy sit nie heelaand voor die TV nie en ry nie werk toe in 'n motor nie en oorvreet op elke…
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 23 Februarie 2005 01:05 «» deur: bouer
Re: Doodstraf
…aanvanklik glo vir hom gesê dat hy brood soek. Toe die inbreker probeer wegkom, toe skiet die oom 'n waarskuwingskoot met sy pistool in die grond. Die inbreker kruip toe agter 'n pilaar weg en maak asof hy huil omdat hy hom in die voet geskiet het. Die oom vertel verder. "Ek het nader gegaan. Toe sien ek dat hy is nie raakgeskiet nie en hy kóm vir my. My pistool wou nie afgaan nie, omdat die patrone seker te oud is aangesien ek dit nooit gebruik nie. Ek het gesien hoe mik hy na my met die …
26 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 22 Februarie 2005 09:26 «» deur: Zuben el-genubi
Re: PolitiekSA
Wat is 'n "rugreier"? 'n Voël met 'n lang nek wat onderstebo vlieg? Hoekom sal mens hulle nie wil toelaat nie? Dit kan wraggies nie so aangaan nie. Laat weet maar die ander Boere wie sou belangstel om saam te gesels. Ons soek def. nie rugreiers daar nie. Beste Boere Groete Frikkie
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 22 Februarie 2005 06:34 «» deur: Blitzkrieg
Re: Doodstraf
…sy, hy dink nou niemand gaan met hom kak soek nie want hy is gellai. Net daar misgis hy hom lelik want soos die ekspert noem, sal die ouens nie twee keer dink om hom vas te druk en te beroof van sy wetytige vuurwapen nie! 'n Ou hier naby my was ook baie magtig met rollie in die hand, twee draai word sy vuurwapen gesteel twee maande daarna word dit in 'n moord gebruik..Vuurwapens is skyn mag... "Suidwester" skryf in boodskap news:Hu2dnSMtQeaZUoffRVn-qw@is.co.za... > Miskien moet …
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 21 Februarie 2005 20:29 «» deur: Annette
Re: PolitiekSA
…@intekom.co.za> skryf in boodskap news:cvde73$660$1@ctb-nnrp2.saix.net... Geagte Lede, Ek het `n Politieke besprekinsgroep oopgemaak te Yahoo. Indien U sou belangstel stuur slegs `n lee boodskap aan: PolitiekSA...@yahoogroups.com Ons sal iewers die belange van SA moet begin bespreek en aan die gang kom. Dit kan wraggies nie so aangaan nie. Laat weet maar die ander Boere wie sou belangstel om saam te gesels. Ons soek def. nie rugreiers daar nie. Beste Boere Groete Frikkie…
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 21 Februarie 2005 19:55 «» deur: Frikkie Potgieter[2]
PolitiekSA
Geagte Lede, Ek het `n Politieke besprekinsgroep oopgemaak te Yahoo. Indien U sou belangstel stuur slegs `n lee boodskap aan: PolitiekSA...@yahoogroups.com Ons sal iewers die belange van SA moet begin bespreek en aan die gang kom. Dit kan wraggies nie so aangaan nie. Laat weet maar die ander Boere wie sou belangstel om saam te gesels. Ons soek def. nie rugreiers daar nie. Beste Boere Groete Frikkie
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 14 Februarie 2005 14:05 «» deur: bouer
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination
…werk. En dis die seuns wat kla dat hulle nie respektabele werk kan kry nie, en dan wil hulle werk in ander lande gaan soek. Selfs al is dit "nodig om skottelgoed te was." Erens is daar iets aan die gang. Persoonlik dink ek dat onder die ou patriargale apartheidsvaders, wit mans dit so maklik gehad het, dat hulle bedorwe geraak het. Nou, in die nuwe era, sien wit vrouens dat hulle gelyk behandel word, en is hulle meer geneig om te dink dat hulle 'n professionele toekoms het. Gloudina…
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 10 Februarie 2005 05:55 «» deur: Annette
Re: Gisteraand
…so 'n talent in Engeland sy heil moes gaan soek,,,,, -- Groetnis Annette "Deneile" skryf in boodskap news:cues84$h54$1@ctb-nnrp2.saix.net... > JA omdat hy 'n gebore Suid-Afrikaner is, hy weet wat om met 'n los bal te > doen! Wys my 'n rooinek wat dit kan doen........... > > "Annette" wrote in message > news:cuengv$34i$1@ctb-nnrp2.saix.net... >> Sweet ek toe behoorlik, en dit was nie net van die hitte nie!. >> Daardie SA Engelsman kan 'n krieketbal …
32 Forum: Troeteldiere «» Gepos op: Do., 03 Februarie 2005 04:54 «» deur: Pete
Re: Het iemand raad?
Ek het ook die probleem gehad. Stem saam, soek die opening(e) waar hulle inkom en stop dit toe. Die mis en urine sal nuwe inwoners trek en dus is dit verkieslik om die opening(e) toe te stop. Mens kry deesdae "foam" in 'n blik en dit het goed vir my gewerk. Ons predikant reken jy moet die vlermuise laat katkiseer en aanneem om ontslae te raak van hulle. Werk vir die matrieks in ons kerk.........
33 Forum: Troeteldiere «» Gepos op: Di., 01 Februarie 2005 08:31 «» deur: Annette
Het iemand raad?
Hoe om van vlermuise op 'n humanitêre manier ontslae te raak? 'n Vriend van my soek raad - een van die skole in hul omgewing het 'n vlermuisplaag, en dis so erg dat twee klaskamers ontruim moes word van die stank. Die vlermuise is glo tussen die dak en die plafon. Sal dit help om 'n paar uile daar los te laat? -- Groetnis Annette
34 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Wo., 26 Januarie 2005 08:15 «» deur: Deneile Riffel
Schalkie en die Moegoe
Daai Moegoe is net uit om vir Schalk swak te maak, enige ander bok ondersteuner sou hom geskaam het as hy teen Schalk se kar gebots het. Daai dronkgat Moegoe soek geld en lime light, Moer hom sommer regtig.....
35 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 26 Januarie 2005 07:03 «» deur: Zuben el-genubi
Re: wellig 'n lange skoot?
… bevestiging daar gekry vir inligting wat ek soek. "Sakkie" skryf in boodskap news:SpGdncIVpodsGmvcRVn-jg@is.co.za... > Ek weet nie wie jou vertel het dat hier nie 'n bevolkingsregister is nie! Hy > praat stront! Jy kan probeer om GISA te kontak by die Universiteit van > Stellenbosch. Hulle het 'n afdeling wat ongelooflik baie inligting het oor > letterlik elke Familienaam in Suid Afrika. Ek is seker as jy 'n Yahoo of > Google "search doen sal jy by hulle uitkom. >…
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 25 Januarie 2005 12:01 «» deur: PietR
Re: Japanese aansporing?
…nie die Snapsese wat lood vir die potlood soek by die diere nie....dis die Sjinese. "Deneile" skryf in boodskap news:ct57lg$a72$1@ctb-nnrp2.saix.net... > Seker omdat die Westerse outjies groter gewere gehad het en die Japs se > rhino horn het opgeraak...... > > > "Suidwester" wrote in message > news:G7OdnfXuWpUehmvcRVn-sA@is.co.za... >> He-he! Ek sit en wonder nog hoekom Annette die Japannese manne dáároor >> sou selfmoord wil pleeg? >>…
37 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 24 Januarie 2005 18:13 «» deur: Sakkie[5]
Re: wellig 'n lange skoot?
…te sê, omtrent almal van hulle het 'n Johannes Smit in die Familie, maar almal van hulle is alreeds geslagte lank in SA. Kaptein Brofe het belowe om verder te gaan soek vir 'n moonlike assistent hawemeester of haweloods en sal my terugbel as hy iets kry. Hoe seker is jy jou inligting is korrek? "camerama" skryf in boodskap news:ant2320120b0M3Mb@camerama.demon.nl... > > Baie dankies Sakkie, ons wag slegs af! > Groete uit Nederland in die kou winter-se-tyd! > Patrick >…
38 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 23 Januarie 2005 16:44 «» deur: P & L
wellig 'n lange skot?
Hallo NG lesers! Ons soek na die kinders van 'n sekere JOHANNES SMIT, hy sal omstreek 1912 of in Nederlandsch Indie, of in Den Haag Nederland gebore wees. In die jare 1930 het hy na Durban gekom, hy het daar in die huwelik getree met 'n vrou van Durban. Sy beroep in Durban was "Hawemeester" Wie verskaf ons meer informasie oor hom en sy familie? Baie dankies vir julle antwoorde. Patrick
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 21 Januarie 2005 06:51 «» deur: Annette
Re: En hier is die nuwe jaar
…met dieselfde belangstelling sal moet soek om vir hom kompetisie te wees in toekomstige finales? -- Groetnis Annette "Soois" skryf in boodskap news:opskw6jwt0766dm4@news.telkomsa.net... > So groet ek julle > > En lang vakansie, een Noot-vir-noot program, een nuwe hardeskyf, en een > nuwejaar later. > > > Seën vir julle almal > > Mag 2005 ook vir julle so goed wees soos julle net kon droom in 2004 > > Soois (Moerfie) > -- > Using M2, Opera's …
40 Forum: Wiele «» Gepos op: Do., 20 Januarie 2005 19:37 «» deur: Sakkie[5]
Re: Dame met die 4x4
…Hei, jy soek mos nou vir moeilikheid. Jy veralgemeen darem bietjie erg as jy sê "misplaaste vertroue". Ek self het twee 4x4s. Die een is my speelding!!! 'n CJ6 uit die laat sestigs(ek dink) met 'n 5L Ford Mustang voor in. Een van sy vorige base opgespoor in Kanada. NEE, DIT WAS NIE TANNIE G NIE! Die ander een het ek nou onlangs aangestel. Isuzu se "Go Big". Hoekom twee??? Dood eenvoudig. Ek kan nie met die een doen wat ek met die ander een doen nie. Met die Jeep kan …
Bladsye (96): [ «    25  26  27  28  29  30  31  32  33  34  35  36  37  38  39  40    »]

Tyd nou: Ma. Des. 22 03:30:27 UTC 2025