| |
3830 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 12 September 2005 10:44 «»
deur: Deneile
Die Moegoe
Die moegoe met die naam Nomen en kie
Dit is darem nou 'n poppe drol die
hy kruip weg agter mail...@nym.alias.net
is ook maar seker al wat hy het
'n regte man staan vir sy ding
die boetie is alleen in sy spotter kring
ek is nou al so verveeld
o die moegoe is seker nog onder bedeeld
hy laat my lag vir sy kak
hy is net besig om 'n poets te bak
hy soek net aandag deur kak te praat
volg nou net hierdie goeie raad...
vermy die doos van 'n etter
want ons stilte sal hom verpletetter
|
| 2 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 10 September 2005 10:26 «»
deur: Annette
Klomp Goed 3: Spierpaleis vermis
…maatskappy, en sy agent en publisiteitsmens, soek ook na hom.
Hy het in 2003 by die KKNK en Aardklop opgetree.
Daar is nou diegene wat beweer dat hy verdwyn het omdat hy nooit self gesing
het nie. Hy sou glo die front gewees het vir 'n minder aantreklike sanger.
"Mense in die musiekbedryf kan ook skielik nie onthou of hulle hom ooit
skielik live sien optree het nie.
Die wat hom wel 'n keer of wat op die verhoog gesien het, kan sweer sweer hy
het elke keer gemime.
Gerugte doen tans die ronte …
|
| 3 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 09 September 2005 07:08 «»
deur: basjan[1]
Re: Is dit Naasteliefde?
…dina, vir die soveelste maal. Ek het slegs die een
geloofsvoorwaarde gestel. Ek is spyt as jy voel dat al die sogenaamde
interpretasies jou weghou van Christenskap, want dit beteken op die ou einde
dat dit JOU bagasie is. Ek het nog nooit enige iets eksterns op my
geloofsverklaring gelaai nie, ek is kompleet en alleen afhanklik van Jesus
Christus se redding. En as jy nie die op-die-man-af verklaring wil insien
nie, dan raak dit al hoe duideliker dat jy of rondvoel in die donker of net
skoor soek.
…
|
| 4 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 07 September 2005 06:38 «»
deur: Francois Human
Re: Is dit Naasteliefde?
…ons intelligensie, vrye keuse
en sogenaamde "logiese denke" het ons ons perfeksie verloor. Jesus
se kruisdood is die "bril" waardeur God na ons kyk en steeds die
perfeksie raaksien wat Hy bedoel het ons moes wees.
Dit het niks te doen met vingerwysings na ander nie, maar bloot
daarmee dat 'n mens introspektief moet leef en met Sy hulp die
imperfeksies (is daar so 'n woord) raak te sien en te oorwin.
Mense wat na sonde in ander mense soek, is lynreg in stryd met
Jesus se evangelie…
|
| 5 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 06 September 2005 20:27 «»
deur: bouer
Re: Is dit Naasteliefde?
…om te aanskou.
> Witgepleisterde grafte of hoe het Jesus nou weer na mense met daardie
> mentaliteit verwys?
Ek wonder tog of, as jy wel begin soek, jy nie
Christene in jou eie gemeenskap sal kry wat
nie van die Taliban-tipe is nie. Mens moet altyd
onthou dat in SA, in die apartheidsjare, daar
mense was soos Beyers Naude, wat gedwing
was om onder huisarres te gaan, maar nooit
sy Christelike geloof opgegee het net omdat
daar 'n klomp Taliban om hom die goeie
boodskap verniel het nie.
Gloudina…
|
| 6 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 06 September 2005 17:40 «»
deur: Waaierstertmuis
Re: Is dit Naasteliefde?
…stille respek.
Moes dit nou gou weer gaan soek:
Church Going
Philip Larkin
Once I am sure there's nothing going on
I step inside, letting the door thud shut.
Another church: matting, seats, and stone,
And little books; sprawlings of flowers, cut
For Sunday, brownish now; some brass and stuff
Up at the holy end; the small neat organ;
And a tense, musty, unignorable silence,
Brewed God knows how long. Hatless, I take off
My cycle-clips in awkward reverence,
Move forward, run my hand around the font.
From …
|
| 7 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 06 September 2005 07:48 «»
deur: Annette
Re: Katrina Media
…hoogs gelowig is, en die Bybel sê as jy soek, sal jy
vind.
Dan is dit mos wat jy pleinweg net gaan haal looting:))
In gister se Argus en Cape Times is altwee bespreek hoe die "latente" ( lees
stil gehoude) rassekwessie met hierdie ramp wreed in die oopte gebring is.
Ek kyk so deur die nag na BBC op TV3 - en wat sien ek?
Meestal swartes by die dome en convention centre sit en wag om gered te
word, sommer so langs 'n lyk wat daar lê.
Meestal swartes wat uit huise uiteindelik gered word.
Meestal …
|
| 8 |
Forum: Veiligheid & wapens «»
Gepos op: So., 04 September 2005 12:12 «»
deur: DD
Re: Swart Wapeneienaars pak bul by horings
…Januarie, so ek is nou in die proses om aansoek te doen om my
> wapens, wat ek reeds besit, en waarvoor ek lisensies het te behou.
>
> Proses is kortliks as volg:
>
> 1. Jy moet opleiding ondergaan om te kan bewys dat jy die wapens kan hanteer
> 2. Jy moet deur die SAP bevoeg verklaar word om wapens te kan besit
> 3. Jy moet motiveer waarom jy die wapens wil besit en dan word die lisensies
> uitgereik.
>
> Alles klink mooi en straight forward en almal reken no problem, kom …
|
| 9 |
Forum: Veiligheid & wapens «»
Gepos op: So., 04 September 2005 07:15 «»
deur: DD
Re: Swart Wapeneienaars pak bul by horings
…Rand omdat hulle lisensie en hernuwings aansoeke (soos die
>>> wittes s'n) voor die voet afgewys word. Wens nou net die wit wapen
>>> eienaars
>>> groepe doen dieselfde en dwing sodoende die regering en by name die SAPS
>>> om
>>> hulle werk oordentlik te doen.
>
>
>> ek weet daarvan en kyk daarna miskien meer realisties as jy;
>> want ek het nie net 'n neerbuigende smile daaroor nie, al moet ek
>> volgende jaar my eie…
|
| 10 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 03 September 2005 23:10 «»
deur: DD
Re: Gevolge van Katrina
…
41 Jaar al, maw omtrent twee keer soveel tyd as wat die
gemiddelde werker gebruik om vir aftrede te beplan
beginnende met niks, het hulle al gelyke regte.
Nou wil jy Mbeki en sy trawante verwyt - maar die spul by julle kon
dit in meer as 4 dekades nie doen nie?
Die son is al onder hier - nie dat ek saam met die hoenders gaan slaap
nie, maar ek sal in die oggend ure kyk of die mense waar jy
naarstiglik om hulp soek, kon help.
Dit laat jou dink né!
Dawie die Denker
(ek dink dit moet my nuwe naam wees…
|
| 11 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 02 September 2005 06:42 «»
deur: PietR
Interessant!
Van die mense wat hierdie tjol pos op die ng en jy hulle in jou 'kill file'
sit en skielik is die ou draak van Kanada 'missing'. Ek soek in die
verbanne lys en wie sal ek vind? Bouwer@bouwer! Lekker. So die antie
is een van die strontgooiers onder 'n skuilnaam! Hoe verveeld kan 'n mens
dan ook wees? Sy het of werk of seks nodig in haar lewe....um, sal seker
maar werk moet wees!
|
| 12 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 30 Augustus 2005 15:03 «»
deur: PietR
Re: Katryn en Katrina
…vs Katrina....soort soek soort!!
"Katryn" skryf in boodskap news:lsr8h112s2s0r350tugn8jr743coprc9r2@4ax.com...
> "@rogers.com" skryf:
>
>> Katrina se nagevolge gaan glo môreaand as sterk winde
>> en baie reën oor ons hier in Ottawa trek. Hoop maar dat
>> dit nie te intens is nie.
>
> Welkom terug, Gloudina. Hier waar ek woon lyk alles nog heel rustig.
> Net nat. Daar was wel heelwat tornado's waargeneem hier in Georgia,
> volgens die nuus …
|
| 13 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 26 Augustus 2005 14:38 «»
deur: Waaierstertmuis
Re: Is dit Naasteliefde?
… natuur om hom. Ek kan die onderhoud met hom soek,
> as iemand geinteresseerd is.
Juis. Dit is presies die rede waarom ek sy naam voorgestel uit uit
die horde van ander ateiste. Daar is 'n hele paar ander ook.
Ek wens net dat Christene veral, want hulle is die grootste sondebokke
in hierdie opsig, nie altyd validasie wil soek vir hulle geloof buite
die geloof self nie.
Een van my mees geliefkoosde Amerikaners was ook 'n Deis terloops -
Thomas Paine.
Sy Age of Reason is 'n ongelooflike werk.
Elkgeval…
|
| 14 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 26 Augustus 2005 07:29 «»
deur: basjan[1]
Re: Is dit Naasteliefde?
…jou sin maak.
> As jy WERKLIK belangstel in dié tipe van ding, gaan soek gerus op die
> Internet na Antony Flew o.a. Flew het omtrent alles van Plantinga
> weerlê op 'n baie logiese wyse.
> Ek gaan nie my tyd hiermee mors nie.
Dit is interessant dat Flew ook vanaf 'n ateis na 'n Deis beweeg het in sy
filosofie - en as ek reg onthou is dit juis gebasseer op wat hy waargeneem
het in die wetenskap en natuur om hom. Ek kan die onderhoud met hom soek,
as iemand geinteresseerd is.
Basjan…
|
| 15 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 25 Augustus 2005 17:10 «»
deur: Waaierstertmuis
Re: Is dit Naasteliefde?
DD skryf:
> Hoegenaamd maak dit geen sin nie.
> Wat Alvin Platinga sé, maak egter sin.
Ek is bekend met Plantinga se werk en filosofie.
Natuurlik sal sy snert vir jou sin maak.
As jy WERKLIK belangstel in dié tipe van ding, gaan soek gerus op die
Internet na Antony Flew o.a. Flew het omtrent alles van Plantinga
weerlê op 'n baie logiese wyse.
Ek gaan nie my tyd hiermee mors nie.
|
| 16 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 24 Augustus 2005 07:26 «»
deur: basjan[1]
Re: Is dit Naasteliefde?
….
IRONIE!! Ek gun jou jou keuse, maar ek stem nie daarmee saam nie...
eenvoudiger kan ek dit nie stel nie!
> Verskoon my dus dat ek ander persuasies, soos
> die Buddhisme, ondersoek in 'n poging om die
> bergpredikasie beter na te volg.
Weereens 'n vraag, geen oordeel nie, maar kan dit wees dat jy nie vir Jesus
ken of wil ken nie, en daarom alternatiewe wyses soek om by die
bergpredikasie se leringe uit te kom? Of verstaan ek jou aanvaarding van
Jesus verkeerd?
Basjan…
|
| 17 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 23 Augustus 2005 14:40 «»
deur: PietR
Re: Brandstof / elektrisiteit
…karre, maar as jy 'n betroubare voertuig soek
waarvoor jy billike geld gaan kry as jy dit die dag wil verkoop, dan's daar
net een: Toyota. Nou met die nuwe Hilux het hulle natuurlik groot
moeilikheid gemaak in die dat hulle 'n voertuig op die mark gesit het wat
myle beter is as enigiets anders op die mark en nog goedkoper ook. Nou
spartel die ander spul en probeer vir die publiek verduidelik hoekom hulle
NOU teen 'n laer prys kan verkoop....intussen swaai die Hilux'e dat die
biesies bewe.
"…
|
| 18 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 22 Augustus 2005 13:20 «»
deur: PietR
Re: SA weermag kaput?
…is die weermag
moer toe. Jy poepol, soek geselskap....
"Paule Naude" skryf in boodskap news:CHYI2S0G38586.8556828704@reece.net.au...
> When the bOERS rang the weermag they used oppression, threats of jail and
> fines
> to prop up their illegitimate regime. The weermag was fucked then, and is
> fucked now.
>
> The only difference is that the bOERS are no longer in charge - they are
> in the
> dust bin with the other has-beens.
>
> Africa for the people…
|
| 19 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 21 Augustus 2005 13:30 «»
deur: bouer
Re: Is dit Naasteliefde?
…kspeel-met-godsdiens te doen het as met
ware soeke na redding self.
Ek wil jou net daarop wys dat wanneer Buddhiste
hier in Kanada 'n groterige lokaal soek vir 'n groot
byeenkoms, hulle amper uitsluitlik in Katolieke
kerke heenkome vind. Die Katolieke Kerk verwelkom
hulle met ope arms. Die Dalai Lama en Tutu verskyn
ook baie op dieselfde verhoë en wanneer mense hulle
vrae vra, dan vul hulle mekaar aan en lag soms lekker
saam vir die eienaardige soort vrae wat mense vir
hulle vra. Ek sit en kyk gisteraand…
|
| 20 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 20 Augustus 2005 06:58 «»
deur: D@D
Re: Is dit Naasteliefde?
…nie. Dat sy liewer haar portuur
gaan soek om mee te redeneer. Terwyl hy die Bybel se stellings
verduidelik, val sy individue (Andries Treurnicht) en tannie Sue aan.
En jy Annette, maak met rooi ink 'n sterretjie langs haar opstel.
Gee haar 100%.
Herhaal sommer sy pos en dan skryf jy sommer net hier en daar
tussen-in waar jy dink hy verkeerd is en bouwer pragtig antwoord.
Of is die nasien van haar opstel in lyn met die hedendaagse
SA ondwerwys? Indien wel, staak jy seker nou.
Bewys die mense wat sê dat jy…
|
| 21 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 19 Augustus 2005 13:22 «»
deur: basjan[1]
Re: Is dit Naasteliefde?
…slegs 'n opmerking. As jy
konstruktief soek, hier kom dit:
Annette het geskryf:
> Gesien aan die toestand van die deursnee Christen ( lekker vetterig) , en
> die " wete" dat ons na God se beeld geskape is, moet ek aanneem dat God
> ook
> 'n " dikgat" is.
Basjan vra:
1. Waar is jou stats vir deursnee Christene wat lekkerig vetterig is?
Teenoor byvoorbeeld deursnee mense van ander gelowe?
2. Wat laat jou vir 'n oomblik dink (meeste) Christene sien "beeld van God&…
|
| 22 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 19 Augustus 2005 08:11 «»
deur: basjan[1]
Re: Is dit Naasteliefde?
…dat God
> ook
> 'n " dikgat" is.
> :))
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
Annette, neem jy ooit sinvol deel aan die tipe gesprekke, of sit jy net
agter die rekenaar en soek topics wat jy weet sal almal opvuur? Ek vra
sommer, wat ek het opgelet dat baie van die lang threads deur 'n gelaaide
pos van jou begin word. En dat jy daarna niks konstruktiefs te sê het nie,
maar dalk net sit en lekker kry oor die onmin wat jy gesaai het?
Is ek verkeerd?
Groete!
Basjan…
|
| 23 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 15 Augustus 2005 04:44 «»
deur: Annette
Re: Petrolprys
…sal gou gaan soek na die webblad wat praat van sand wat in brandstof
verander kan word, en dit hier plaas.
--
Groetnis
Annette
"DD" skryf in boodskap news:04uuf1tlfhn7pmb6o9pv1utq2moagsul22@4ax.com...
> On Sun, 14 Aug 2005 13:01:53 -0400, "@rogers.com"
> wrote:
>
>>
>> "DD"skryf
>>
>>> Miskien moet oom George met meer olielande betrekkinge
>>> aanknoop.
>>
>> China sal dit alles opkoop.
>
>> …
|
| 24 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 12 Augustus 2005 12:54 «»
deur: Ferdi Greyling
Re: Google Earth
…> Noorde langs probeer volg to Warmbad , Nylstroom, Naboombspruit, Potgietersrus en Pietersburg maar dis moeilik want daar is net plaas name - nie dorp
> name nie.
>
> Kan iemand vir my die Lengte/Breedtegraad van Pietersburg gee ? Ek dink hulle noem die dorp nou Polekwane maar nie een van die twee name is op
> Google Earth nie. Seker maar moeilik vir Google om tred te hou met al die naamsveranderinge in die NSA.
Soek op goople (gewone soek-enjin) bv "Pietersburg longitude"…
|
| 25 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 12 Augustus 2005 12:44 «»
deur: Julius Bergh
Re: Google Earth
…se middestad.
>
Ja ek het ook gaan soek na plekke in SA.
Pretoria is OK maar verder noord is dit moeilik om plekke uit te ken want die dorpe se name ontbreek. Ek het toe maar met die Groot Pad na die
Noorde langs probeer volg to Warmbad , Nylstroom, Naboombspruit, Potgietersrus en Pietersburg maar dis moeilik want daar is net plaas name - nie dorp
name nie.
Kan iemand vir my die Lengte/Breedtegraad van Pietersburg gee ? Ek dink hulle noem die dorp nou Polekwane maar nie een van die twee name is …
|
| 26 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 12 Augustus 2005 11:12 «»
deur: Ferdi Greyling
Re: Is dit Naasteliefde?
…het gou op die net gaan soek na Bybel-verwysings na Sodom en die
volgende gekry van 'n site wat dit uitwys dat daar geen verwysing na
homoseksualiteit is nie.
( http://home.wanadoo.nl/inspiritus/all%20the%20anti-gay%20tex ts.htm)
For what it is worth:
Genesis 13:13
"But the men of Sodom were wicked and sinners before the Lord
exceedingly."
(No homosexuality mentioned here)
Genesis 18:20
"And the Lord said: Because the cry of Sodom and Gomorrah is
great, and because their sin …
|
| 27 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 10 Augustus 2005 21:24 «»
deur: Julius Bergh
Re: Julius Bergh
… gelede het ons New Zealand se Suid eiland besoek. Op n plek met die naam Kaikoura het hulle n "swem met die dolfyne" bootrit. Jy trek n
rubber pak aan en gaan met n boot na n skool van 500 to 1,000 dolfyne. Jy tuimel dan oorboort en wag vir die aankomende skool.
Die outjies is vriendelik en nuuskierig. Hulle swem al om jou maar laat jou nie toe om aan hulle te raak nie - as jy jou hand uitsteek is die dolfyn
buite bereik in 'n oogwink. Na n rukkie verloor die dolfyne belangstelling in …
|
| 28 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 10 Augustus 2005 21:03 «»
deur: naait...
Re: Kaatjie van die baan
… al
met water op die bal
Kak vir 'n brein
soek nog meer
in die drein
Sy pa se naam was koos
na ouma se pispot vernoem
daaroor word hy baie boos
na jare se verbloem
bly Kloot maar steeds 'n doos
'n dikgat rof en stoer
hy gaan jou netnou boks
'n trotse varkbOER
lek die varkkak van sy toks
moet hom tog nie verder spot
nee, sy ma was nie 'n hoer
Sy se: toemaar Kloot, dis genoeg
Kom in by die deur
oefen jou bokdrolle-spoeg
maak klaar, gaan dan uit
Vat die graaf en los jou humeur
werk …
|
| 29 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 05 Augustus 2005 02:48 «»
deur: bouer
Re: Stop die verrotting asb...
…nag daar in SA en tik
op jou rekenaar/ Lyk my jy is maar 'n baie
alleen ou. Dit sal inpas by die profiel van
die soort wat jy verteenwoordig. Hoekom
is jy so gevul met haat? Jy kom my voor
as 'n soort van Timothy McVey tipe, wat
soveel haat geburger het teen die regering,
dat hy 'n regeringsgebou in Oklahoma
City opgeblaas het en onder andere
kindertjies in die kleuterskool in die gebou
doodgemaak het. Mag ek voorstel dat jy
hulp soek. Miskien net deur in die Bybel
die bergpredikasie te lees.
Gloudina…
|
| 30 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 02 Augustus 2005 17:39 «»
deur: D@D
Re: sonsopkoms - sonsopkoms7897b2.jpg (0/1)
…ê nogal nogal onder debat.
Ek buig dit nogal somtyds en beskou dìt verkiesliker as
om 'n vulsel te gebruik wat onvanpas is.
Baie dankie vir die kompliment. Nou't ek 'n groot smile
en gaan met niemand vanaand 'n fight soek nie.
Gisteraand het ek aan 'n foto gewerk, en net toe
ek dit wou raam vind ek dat ek uit vooraad is
met rame. Sommer patenteer ek toe daar en dan
iets wat ekonomies heel bekostigbaar is. Veral as die
kleur daarvan by die muur sou pas.
http://home.intekom.com/davesplace/withtape.jpg…
|
| 31 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 01 Augustus 2005 13:09 «»
deur: Max
Nuwe Big Brother
Die reality tv is hier om te bly...
Die nuutste in NL is dat hulle nou 'n swanger vrou soek om op Big Brother te
kraam.
As jy my vra, is sy so vol moodswings dat hulle haar uitstem, voor sy nog
tyd kry om te kraam.
|
| 32 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 01 Augustus 2005 10:50 «»
deur: PietR
Re: Die Pienk Dokter
…behou
vir die smaak! G'n wonder hulle soek hom taai nie?
Vir onsself, hou ons Damaraskaap aan saam met Dorpers. Die dorper is 'n
meer ekonomiese proposisie daar die skaap swaarder is en meer geld per kop
maak oor die algemeen.....hoe waar dit is wonder ons steeds oor want die
dorper grawe tot die wortels in die woestyn uit vir kos en kan so gras
vernietig wat met die volgende reën kan groei. Die Damara daarenteen, is
'n gebruikersvriendelike skaap sover dit die veld aangaan. Dit is in ons…
|
| 33 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 01 Augustus 2005 06:42 «»
deur: Pieter Rautenbach
Re: sonsopkoms - sonsopkoms7897b2.jpg (0/1)
…korrek.
Sover ek kan onthou (my weergawe is 'n tekslêer en nie die boek nie en
dus het ek nie die reëls nie), sê die reël dat 'n s gebruik word om
die samevoeging te vorm, tensy daar reeds 'n s is. Ek soek toe vinnig
'n paar ander woorde op en sien toe dat dameskoen sowel as damesskoen
aanvaarbaar is, maar dat slegs manskoen (en nie mansskoen nie) aanvaar
word. Ek wonder hoekom? Dameskoen is die enigste voorbeeld wat ek
vinnig kon kry wat nie die reël gehoorsaam nie. Interessant...
Groete
Pieter…
|
| 34 |
Forum: Afrikaans, ons taal «»
Gepos op: Wo., 27 Julie 2005 14:45 «»
deur: Deneile
Jislaaik
Is Jislaaik 'n unieke Afrikaanse woord?
Ek sien die Wordweb Dictionary 3.02 gee Jislaaik = Expression of surprised
admiration! Wordweb is 'n gratis Engelse woordeboek wat na installering op
die taskbar sit om maklik jou spelling te tjsek. Jy kan bv 'n woord in
enige window highlight en op die WW ikon kliek om vir jou die woord op te
soek
http://wordweb.info/.
|
| 35 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 26 Julie 2005 20:37 «»
deur: Annette
Re: Grootmensspeletjies
…Deneille, moenie skoor met my soek nie.
Watse rassespektakel het ek gemaak? Jy sien goed raak wat ek sou geskryf het
wat nie bestaan nie.
--
Groetnis
Annette
"Deneile" skryf in boodskap news:dc4t3q$11k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag kyk hoe die kinders aan trek in oorsee se skole Kyk na hul piercings,
> klere drag en leef styl! 'n Piercing is niks nie en dit tas nie die
> generasie aan nie! Bring liewers lyfstraf terug want die laaities vat kanse
> om die onnie vir 'n…
|
| 36 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 26 Julie 2005 12:26 «»
deur: bouer
Re: Grootmensspeletjies
… te gun en nou sit ons met 'n
> hele generasie slapgatte wat doen net wat hulle wil en nie hulle steur
> aan enige gesag of reels nie.
Ek dink jy veroordeel uit jou eie vooroordele.
Nou die dag was daar 'n stuk in ons Globe
and Mail oor die feit dat wanneer besigheids-
mense vir talent soek, hulle nie meer so na
die uiterlike kan kyk en almal wat nie pakke
dra, die deur wys nie. Want dan mis hulle
somtyds van die beste talent, as hulle iemand
wegwys wat oorringe dra, of wat 'n tattoo
het.
…
|
| 37 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 26 Julie 2005 09:46 «»
deur: Frika
Nuwe Google Groep
Ek het vanoggend 'n nuwe google groep begin naamlik Soek en Vind. Ek
hoop julle sal die groep besoek en darrem nuttig kan gebruik
|
| 38 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 21 Julie 2005 11:18 «»
deur: PietR
Re: Eko-jag in Afrika
…wat
rondloop sonder werk enige geleentheid soek om 'n inkomste te maak en dis
hier waar die gewetenloses intree en floreer. Hulle kry ander mense om vir
hulle die vuilwerk te doen en verneuk hulle dan ook nog verder. Daar is
mense wat al die skuld voor die deur van die verneuker lê, maar aan die
ander kant, hoe honger moet jy wees voor jy al jou beginsels en gewete
verloor?
Uit my ondervinding van daagliks in Afrika betrokke wees, moet ek jou sê
dat die plattelandse swart mens het nie dieselfde …
|
| 39 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 15 Julie 2005 22:29 «»
deur: DD
Re: Ongelukkig korrek
… sarkasme kon ek ignoreer. Joune nie want jy soek 'n
antwoord.
************
Jy het gesê:
> dat God in totale beheer is, alhoewel dit nie vir ongelowige mense so lyk
> nie. Dinge gebeur volgens 'n plan, God se uiteindelike plan, en hoewel baie
> aaklighede plaasvind en terrorisme op die oomblik onverowerbaar lyk, weet
> die gelowige mens dat hoe dit ook al vir God self seermaak, sekere dinge
> moet gebeur vir Sy uiteindelike plan om ten volle in werking gestel te word.
> Natuurlik is …
|
| 40 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 15 Julie 2005 08:50 «»
deur: Deneile
Re: Ongelukkig korrek
…ou koeie uit die sloot grawe. Boskabouter soek sensasie van die ander
rassitiese ng lesers.
" de boskabouter" skryf in boodskap news:0qKBe.145136$d13.7632994@phobos.telenet-ops.be...
>
>
> Mandela is nie na die tronk (nor) a.g.v. (t.g.v.?) sy politieke
> oortuigings
> of uitlatings maar omdat hy 'n terroris was. Mandela en ander lede van die
> SA Kommunistieste Party (SACP) is veroordeel nadat hulle gevang was in
> besit
> van 48,000 Soviet landmyne en 210,000 …
|