Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
3830 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 02 Desember 2005 10:47 «» deur: Danie
Re: Lui wurms en die geskiedenis
…ag. Dit is dalk tyd om op te hou om blaam te soek in die verlede en met objektiewe oe te kyk na wat aangaan in die hede. Bere daardei swepie. Ons wit velle is al seer. Danie " After independance 1980 the biggest change in Zimbabwe is the skin colour of the oppressors. "ZIMBABWE ICHA SUNUNGUKA" Zimbabwe shall be free We cried out those three words more than 30 years ago under apartheid repression, pleading for humanity and equal rights. I still pray one day the dream will come true. …
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 02 Desember 2005 08:38 «» deur: PietR
Net soos ek dink ek het alles gesien.....
…die ouer mense wat oor die algemeen geld soek vir drank, tot kindertjies wat bedel en al so voor op die wa is dat hulle vra vir 'n dollar, nie minder nie. Meeste gevalle is dit die ouers wat die kinders aansê om te gaan bedel. Dis aaklig. Veral hier aan die einde van die jaar stuur staatsamptenare vir die besighede amptelike forms vir bydrae vir 'die personeel se kersfeespartytjie en enigiets anders wat jy voel jy dalk wil bydra.' Meestal so 'n bedekte insinuasie dat as jy in die toekoms met die…
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 29 November 2005 16:37 «» deur: PietR
Re: Lui wurms en die geskiedenis
…rklik? Ek sien amper weekliks mense wat werk soek en as ek jou vertel dat ek swart jong mense met matriek sien wat nie eers behoorlik kan skryf en spel nie, sal jy my glo? Dis die waarheid. Dit het absoluut niks met ras te doene nie en ook nie met die individu se verstandelike vermoëns nie. Onbevoegde mense is in beheer van die land en dit syfer deur die nate tot op die laagste vlak. Dis die realiteit! As jy in ag neem > dat die paar miljoen blankes in SA statisties 'n baie klein > …
4 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 28 November 2005 14:37 «» deur: PietR
Nujoma-paniek
… Aan die een kant is daar die wat sensasie soek deur dit 'massamoorde' te etiket, maar aan die anderkant is daar die wat die storie werklik onthou, of bronne het wat die regte storie ken. In kort is dit mos maar dat die SA weermag onttrek het uit SWA en dat die Swapo-manskappe in Angola moes bly om so die konflik tot op 'n end te kry. Toe het Swapo besluit om 'n groot aanval te loods. Dat hulle hulself misreken het en by die 500 man verloor het in die konflik, is geskiedenis. Die …
5 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: So., 27 November 2005 06:36 «» deur: Annette
My Sarie Marais
… dossier, saamgestel deur J.P. Toerien in sy soeke na die waarheid oor die legendariese Sarie Marais. Hierdie dossier word by NALN bewaar en bevat al die briewe en dokumente wat Brümmer gebruik het om die volgende artikel te skryf. Wie was Sarie Marais - die Sarie oor wie die liedjie gesing word? Net met die wysheid van Salomo kan hierdie vraag beantwoord word, want: 'n Vrou van Durban, mev. Janie Malherbe, sê 'n mev. Ella de Wet is die skrywer van die lied en Sarie Marais was 'n mev. Nel; Drie susters …
6 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 21 November 2005 12:11 «» deur: PietR
Re: Nog lui wurm stories......
…'n Joernalis soek mos sensasie. Iemand moet dalk vir hulle vra wat hulle met 'n lyk van 'n dooie terroris sal maak wat geen identiteit het nie? Ordentlik begrawe? Die mense weet nie waarvan hulle praat nie! Enige ou wat op die grens was en kontak met die terroriste belewe het, sal vir jou kan vertel van hoe lyk die gevolge van die dade van die Swapo terroriste. Stukkies vleis wat in die bome rondhang agv landmyne en nie net teen die SAW nie....private persone ook! Anti-personeelmyne wat voete…
7 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 20 November 2005 09:05 «» deur: PietR
Nog lui wurm stories......
…dalk vir hom in die sop laat beland en nou soek hy 'n wet om hom te beskerm. Die storie van die massagraf is in die naweek se pers verder gevoer toe die Windhoek Observer fotos van die grafte geplaas het...toe dit gegrawe was uit die tyd van die verraad van Swapo. Die enigste werklike joernalis in Namibië, Hannes Smith, het sekerlik een van die grootste private argiewe in Suider-Afrika en die fotos wat hyself van die dooies geneem het ten tyde van die gebeurtenis, die bestaan en van hulle het hy …
8 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 20 November 2005 08:50 «» deur: PietR
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes...
…wat 'n uitlaat vir hulle bevolkingsaanwas soek. Alle staatsgeboue word deur Sjinese gebou en hulle bring hul eie mense om dit te doen. Die mense bly agter en soos die Sjinese mos maar doen, hulle is soos sprinkane. Waar hulle land, daar vreet hulle die veld skoon en vernietig alles. Intussen word jou eie bevolking werk ontsê en word hulle al armer....dis nou behalwe vir die politieke meester en die mense wat besighede het en die werk vir die regering doen: Die blankes! Dat jy reken dat …
9 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 17 November 2005 12:27 «» deur: PietR
Re: Suidwester...
… lewenservaring. Die kameraadskap in die bos terwyl jy swaarkry van of sopnat en koud, of jy vrek van Angola se hitte en jy weet nog baie kilo's lê voor en daar agter is mense met gewere wat jou bloed soek, dan is jou buddy jou enigste kontak met normaliteit wat keer dat jou kop uithaak. Terug in die 'States' dan sien jy die mense so op die strate spartel om die verveeldheid op hok te slaan deur te koop en snaakse klere aantrek en dan wonder jy: 'Wat weet hulle?' Lekker dae gewees daai…
10 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 17 November 2005 09:25 «» deur: PietR
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes...
…kindertjies wat op die vlak rondhol op soek na 'n geleentheid om te kan bedel. Die kondoom is mos die witman se manier om hulle plesier te befok en ry hulle kaalgat en sterf baie, baie uiteindelik aan Aids en los daai kindertjies nog meer honger op die vlak. Dié wêreld is 'n toeristeparadys en die vleis wat jy kan lewer op die droë veld, is van fynproewersgehalte.....maar werk is mos nie in die kultuur van swart Afrika nie! "Otterkop" skryf in boodskap news:e-2dnYDAv-MevOHeRVn-pw@is.co.za…
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 17 November 2005 07:59 «» deur: PietR
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes...
…rassistiese > skobbejak, ------Soort soek soort, of hoe ou antie? Ek het jou lankal gesê solank jy met jou rassistiese drek voortgaan, gaan ek jou ook daarmee looi. Feite verander egter nie feite nie. oor die swartes, wat tagtig > persent van die SA bevolking uitmaak. > Hulle betaal meeste van die VAT in SA > omdat hulle meeste van die aankope in > SA maak. Hulle doen tagtig persent van > die werk in SA. -------Hie-hie-haaaaa-haaaaaaa! Lekker! Hulle word betaal om dit te …
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 14 November 2005 14:14 «» deur: PietR
Re: TOTSIENS
…op Augrabies net daar langs jou! Koop maar solank 'n ordentlike kamera..... "kaalbaster" wrote in message news:1131963097.350752.118350@g14g2000cwa.googlegroups.com.. . Hi almal, ek verhuis een van die dae en sal nie internet beskikbaar hê vir 'n tydjie nie. Ek gaan dit mis om op die NG te kuier. Suidwester - wens ek kon sê jy moet kom groet in Keimoes. Anette - lekker kuier op die net. Gloudina - hou op moeilikheid soek! Almal moet net lekker kuier. Groete Friend…
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 14 November 2005 10:11 «» deur: kaalbaster
TOTSIENS
Hi almal, ek verhuis een van die dae en sal nie internet beskikbaar hê vir 'n tydjie nie. Ek gaan dit mis om op die NG te kuier. Suidwester - wens ek kon sê jy moet kom groet in Keimoes. Anette - lekker kuier op die net. Gloudina - hou op moeilikheid soek! Almal moet net lekker kuier. Groete Friend
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 10 November 2005 07:59 «» deur: PietR
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes...
…te praat, kan jy maar binnekort gaan soek vir 'n verminkte mens wat Swapo agtergelaat het. Hierteenoor, het die SA weermag bloot 'n verdedigingsaksie tov van die terroriste gehad. Die grens is mos daar en as 'n gewapende persoon dit onwettig oorsteek, dan is hy gevolg tot hy gevang word en as hy hom teensit, word hy doodgeskiet. Ek weet nie van enige land in die wêreld wat anders sal optree nie! Later jare, toe die getalle insypelaars hoër geword het, het die weermag besluit dis beter om …
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 09 November 2005 15:56 «» deur: PietR
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes...
…nou net vir jou. Jy lees enige ding en soek die stront daaruit en dan reageer jy met sulke tjol! Waar het ek gesê hy moet oorvreet? Die man, net soos enige diktator [sy gabba Mal Bob ingesluit] ly aan vervolgingswaansin. Hulle jaag in konfooie rond en niemand sal eers die moeite doen om hulle te probeer vermoor nie, maar hulle versuip in hulle eie belangrikheid. Hier sit die ou man en is te bang om ordentlike kos te eet omdat hy bang is iemand vergif hom. Dis hoekom hy dit doen. Wat help al …
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 07 November 2005 12:35 «» deur: TJ
Karavaan dae
…aktiwiteite om almal, oud en jonk besig te hou. Die een watse naam ek soek is soos 'n skattejag, maar jy ry met die motor deur die dorp/area en "eye spy" volgens 'n navigasie lys en tydsbereking word ook in ag geneem. Wat word dit genoem? Ek dink amper dit word nog gedoen in SA met vliegtuie ook waar jy sekere landmerke moet oorvlieg teen 'n sekere tyd - al verskil is hul gebruik nie meer die meelbomme nie, want die vliegtuie is te vinnig deesdae vir akkuraatheid. Help asseblief. :-) TJ…
17 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Ma., 07 November 2005 08:56 «» deur: PietR
Bokke en Pumas
…van die All Blacks vs Wallis en Frakryk vs Oz gesien. Dit maak mens skrikkerig vir wat gaan kom! Ja ek weet Jake se Bokke speel basies 'n verdedigingspatroon met die hoop van 'n los drietjie hier en daar, maar beide die AB's en Frankryk lyk nie of hulle hul gaan laat mak verdedig nie. Wat soek Bolla Conradie in die Bokspan, behalwe dat hy polities korrek is? Miskien moet iemand hom vertel dat hy sy span onder druk sit deur dwars te hardloop......maar dalk pas dit in Jake se 'vision' in…
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 02 November 2005 12:21 «» deur: PietR
Re: RIAAN ERKEN HY'S GAY!
…gebaar verklaar hy dat hy gay is.....hy soek net publisiteit, dis wat. Ek weet nie wat jy goed sien aan sy aanbieding nie.....in my opinie is daar nie 'n swakker een as juis hy nie. Ek kyk eenvouding net nie na die drek wat hy aanbied nie, maar as ek nou so sit en dink aan dit wat ek wel gesien het, dan maak sy gay-geid nogal sin. "kaalbaster" wrote in message news:1130922446.818022.93910@g14g2000cwa.googlegroups.com... > Riaan van Heerden, 'n bekende radio en televisie persoonlikheid…
19 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 02 November 2005 10:52 «» deur: PietR
Re: Kameras & vroue
…klim en iemand stop skielik voor jou en jy ry in sy gat vas, dan moet jy nie probeer storie dat die ou moes nie so skielik gestop het nie. JY kon die situasie verhoed het en daarom is jy ook verantwoordelik. As 'n persoon per voet in Hillbrow gaan rondloop in die nag, dan gaan almal sê dit is onverantwoordelik en dat die persoon sy dood soek. As 'n vrou met 'n lae hals of kort rok in die publiek rondloop en verwag dat die mense nie gaan kyk en staar nie, is net so naïef…
20 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 30 Oktober 2005 23:14 «» deur: Bobby[1]
Re: Om te jag
…gewete en mense wat wel ander oplossings soek. Jou soort ken net een antwoord - SKIET DOOD. En ek wil my so ver as moontlik van jou soort af distansieer. > > En natuurlik het Australië >> so baie olifante gehad... > ----In my opinie is Oz 'n kak plek. Hmmm - ons sal dit hier as 'n kompliment beskou. Jinne, die dag as jy Namibië verlaat, sal die gemiddelde IK daar sommer die hoogte inskiet. > -----Hie-hiee-haaaaa-haaaaaaaaaaaaaaaaa!!!!!!!!!!! Is jou gevoelens > seergemaak…
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 27 Oktober 2005 14:38 «» deur: Annette
Re: SWAK KOERANT : "THE FRIEND"
…het dat hy advertensie konsultante soek @ R5000 basies + voordele + kommissie. Hy het my skoondogter aangestel en nadat hy haar aangestel het en sy 'n paar weke gewerk het, vir haar gesê dat hy nie die basies en voordele gaan betaal nie en dat hy slegs so adverteer het om personeel te lok! > "Otterkop" wrote in message > news:1s6dnXJ1AdSfkMLeRVn-tA@is.co.za... >> Daar is natuurlik die alternatief wat baie effektief is >> as iemand jou so bedonner by name die "heavy'…
22 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 27 Oktober 2005 14:26 «» deur: kaalbaster
Re: SWAK KOERANT : "THE FRIEND"
…het dat hy advertensie konsultante soek @ R5000 basies + voordele + kommissie. Hy het my skoondogter aangestel en nadat hy haar aangestel het en sy 'n paar weke gewerk het, vir haar gesê dat hy nie die basies en voordele gaan betaal nie en dat hy slegs so adverteer het om personeel te lok! > "Otterkop" wrote in message > news:1s6dnXJ1AdSfkMLeRVn-tA@is.co.za... >> Daar is natuurlik die alternatief wat baie effektief is >> as iemand jou so bedonner by name die "heavy'…
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 26 Oktober 2005 14:29 «» deur: PietR
Re: Om te jag
…-'n Tipiese argument van jou af, onbedag, jy soek net reaksie. Seker 99% van alle gejagde wilde diere word op plase geskiet wat in privaatbesit is en waar die diere aan die boer behoort en waarvoor hy nuwe bloed invoer om sy produk te verbeter. Die jag van die diere is deel van sy inkomste. Waar 'n geslagde springbok bv vir hom ongeveer R300 sal inbring, sal 'n gejagde een vir hom amper drie keer daai geld gee. Trofeejag is veel duurder en sal bv 'n olifant 'n buitelander om en by die R1 miljoen kos …
24 Forum: Emigrasie & buiteland «» Gepos op: Sa., 22 Oktober 2005 11:08 «» deur: alber...
Re: Werk Oorsee
…moet 'n agendskap van jou keuse opsoek. gaan na pnet.co.za hulle sal jou 'n "international" opsie gee. kyk waarna jy soek en skryf die agendskappe se besonderhede neer. stuur die c.v. na hulle toe. jy sal verbaas wees hoe vinnig hulle reageer. angola is buite die lands grens maar nie oorsee nie. Irak en selfs iran is nice plekke om tewerk. dit is net die stede wat beduiweld is... sentraal afrika.. DRC en selfs wes afrika.. nigeria, is nie so aantreklik nie. maar ja ek het daar ook gewerk …
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 20 Oktober 2005 03:24 «» deur: Bobby[1]
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe...
…>spoor af. Van wie praat jy nou - of soek jy net maat, iemand wat ook die spoor byster is soos jy? > -----Ag Unisa is maar net die grootste in SA. Ja, Broer, en ek is die Pous... > ----Inttelligensie het niks met plesier te doen nie, maar >jou man kan > seker jou broek oor jou kop trek as hy nie in jou wil vaskyk >nie? 'n Oorspronklik spelling van "intelligensie"! Haai, broek oor die kop? Nou ja, ons sal dit ook moet probeer... Besef jy dat jy nou ALWEER jou …
26 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 19 Oktober 2005 13:17 «» deur: PietR
Re: Blankes en Werk
… kom 'n grys ou, met baie ondervinding en hy soek werk. Al wat jy beskikbaar het is bv. afleweringsbode wat vir 'n R1500 per maand werk. Die ou soebat en hy staan op sy kniee. Wat maak jy? Gee jy hom die werk, gaan jy heel moontlik die bes moontlike bode he wat jy ooit gehad het, tot hy 'n ander werk kry wat beter betaal! Dit is net nie logika nie. Jy weet mos dit is net 'n kwessie van tyd. Daarom gee jy hom nie die werk nie. Jy moet onthou dat die besigheidsman is daar om geld te maak....dis…
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 19 Oktober 2005 11:22 «» deur: Frika
Re: Blankes en Werk
… op die sewende van die maand met sy vroom donderse vet bakkies voor jou kom staan en ewe onskuldig vir jou vra "Het ek jou al vir laasmaand betaal ?". Sal jy aanhou werk as 'n donderse ongeskoolde afleweringsklerkie of sal jou jou goed vat en loop? Jy leef in 'n bliksemse droomwereld. Doen jouself 'n guns in plaas daarvan om na jou vakansie huis in Plet te gaan die jaar gebruik jou verlof om werk te soek. Kyk of jy in drie weke weer 'n werk kan kry waar jy jou vrou en jou gesin kan onderhou…
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 17 Oktober 2005 07:49 «» deur: PietR
Re: boER Farm Expropriation Begins - Lekker
…en sien wat maak die swart plaaseienaar met hom en sy maatjies. Ons het die ding omgedraai ou poepol, vat jy die plaas vat jy aan die swart eienaar se inkomste. > > Man ek lag vir jou jou dom kont. Jou stinkende boER gat gaan so > hard geskop wees dat jou neus gaan bloei. Fok julle almal, ons > gaan verder lag vir julle .. en die tyd is baie naby. Fok julle - > poeskoppe. ----Ek dink jy staan sekerlik vir jouself in die spieel en kyk en nou soek jy maatjies wat net soos jy lyk? >…
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 15 Oktober 2005 02:12 «» deur: Bobby[1]
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe...
…is. Weereens, 'n sinnelose opmerking. Of soek jy net iets om te sê? >> Ja-nee, jy sal seker weet van skape... Two of a kind. > ----en jy's 'n koei? Proeslag. O, ek is so seergemaak - hoe gaan ek hierdie "belediging" verduur? > ----ek sal dit vir jou maklik maak, soos wat ek jare >gelede met jou > gedoen het. So, jy dink nou jy ken my al jare lank? LOL > Hierdie stukkie-stukkie storie van jou is nou vervelig. >Ghoebaai! Hoe teleurstellend - net toe ek …
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 13 Oktober 2005 12:10 «» deur: kaalbaster
Re: Stiefma in Suid Afrika
…my so die hel in as mens iets op die net soek en dit lyk net > asof almal in SA niks met niemand wil deel nie. Dit is so, ons SA mense is maar nog altyd so - steek onsself weg. Soek enige ondersteunings group en alles is altyd oorsee (veral in America). Selfs in hierdie "afrikaanse groep, sal jy verbaas wees hoeveel met ons gesels van oorkant af. > Hoekom is ons so verkramp dat ons die die son oor die ander wil laat > skyn nie. Of het niemand net nog daaraan gedink dat ons so af en…
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 13 Oktober 2005 09:22 «» deur: Mommy2
Stiefma in Suid Afrika
Ek is nuut by die groep en het net gewonder of daar nog stiefmammas in hierdie groep is en of ek die eenigste een in die hele SA is wat na raad soek
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 12 Oktober 2005 13:15 «» deur: Deneile
Re: Spesjaal virrie Aantie
… in die dialekt soos hulle praat...."jy soek hom die wat?; jy vat hom daar by die agterkant..ens.... "Suidwester" skryf in boodskap news:OLudnUklPe3kmNDeRVn-gw@is.co.za... > Hoekom? Dis die werklikhied van Afrika waarvan jy niks weet nie want > alles is mos vir jou teorie. Die klank van die swak Engels is nogal naby > aan soos wat hulle regtig praat en oor werkers wat lieg om onwettige tyd > weg te kry van die werk af, kan ek vir jou boeke skryf. Voor jy inkonk, >…
33 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 12 Oktober 2005 10:22 «» deur: Bobby[1]
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe...
…hier plaas om aandag en geselskap te soek, tel en vergelyk met die aantal wat ek en Katryn hier plaas, sal jy gou agterkom wie het nie veel om te doen nie. Seker maar vervelig so heeldag op jou eie in die hardewarewinkeltjie - maar nou ja, met Potch as opleiding, kan mens seker nie meer verwag nie... > ----Nee, my ou. Julle amuseer my. Stupidgeid soos joune laat my lekker > lag. Maak jou maaind op - 'n vrou of 'n ou. Gee my 'n voorbeeld van my stupidgeit (let op die spelling - goeie …
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 10 Oktober 2005 05:10 «» deur: Bobby[1]
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe...
…wat jy hier skep. Dus is jy eensaam en soek hier geselskap - en verkies mense wat net soos jy dink, want dit laat jou goed voel, en verkies mense wat minder intelligensie as jy het, want dit laat jou slim lyk. > ----Ja ou skaapooi liefhebbeder van Oz, ek verstaan waar jou liefde le. > Beee---baaa! Verdere bewys van oningeligtheid: skaapboerdery is waarvoor New Zealand bekend is en al die ou skaapgrappies is dus op hulle van toepassing. Maar dit het jy ooglopend ook nie geweet nie - Potch se …
35 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 29 September 2005 13:35 «» deur: DanielJan
Re: Coenie de Villiers
Thanx Spencer... daar het ek dit nou na 'n lang gesukkel. Ek het ook gaan inloer by Kalahari oor 'n bestelling: die cd kos R84, en die posgeld is R185! Ek sal aanhou soek! "Spencer" skryf in boodskap news:UiN_e.15045$iM2.1232176@news.xtra.co.nz... > Ek onthou die plaat van hom - "Amper alleen" is die titel. > http://www.mountain-africa.com/albums.html > > Spencer >
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 24 September 2005 07:30 «» deur: Annette
Re: Nuwe pous steek stokkie voor agtermekaarkêrels
…Suidwester man!! Jy soek nou mos moeilikheid!! Die vrolikes moet heel voor sit, dan sal die manne veilig voel:)) -- Groetnis Annette "Suidwester" skryf in boodskap news:-badnYopPM43bKneRVn-gA@is.co.za... > Die oplossing? Laat hulle net heel agter in die kerk sit... > "Jonas" wrote in message > news:dh2ppf$ihc$1@ctb-nnrp2.saix.net... >> Die nuwe pous gaan geen moffies toelaat tot die bediening nie. >> Voorwaar 'n goeie voorbeeld vir die NG Kerk. >> &…
37 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 19 September 2005 05:31 «» deur: kaalbaster
Re: bOER TOER
…ek gee nie 'n hel om nie. Ek het nie gaan soek vir die kaffertjie om aan te neem nie - dit was 'n belofte aan sy sterwende moeder (EN NIE AAN AIDS NIE!!). Alle swart mense gaan nie aan Aids dood nie!!) En so het hy ook nie Aids nie. Hy is 'n gesonder mens as jy dink ek. Ek weet ook dat hy my nie in die gesig gaan spoeg oor die verlede nie, want alles het verander en was ek ook nie deel van die verlede nie. Ek maak hom groot in 'n gesonde, nie-rassistiese omgewing waar daar nie "etterkoppe" …
38 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: So., 18 September 2005 16:02 «» deur: Waaierstertmuis
Re: pagans
… Die verwysingsraamwerk van woorde wat mens soek as sulks is altyd op Protestante filosofie baseer, en vloei daaruit. Ek het verwys na die woord "religion" en het duidelik "geloof" en "gelowe" ietwat deurmekaar gebruik. Sou mens "religion" as godsdiens vertaal, eerder as "geloof"? Dit voel net nie heeltemal reg vir my nie. Ook is daar "religions" wat nie aan gode glo nie, dan sou die term nie juis pas nie. Tog is hierdie "gelowiges…
39 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: So., 18 September 2005 08:26 «» deur: Ferdi Greyling
Re: pagans
… welsynwerk organiseer ronrdom 'n stel idees oor hoe die universum tot stand gekom het en wat ons hier soek? Dit is dan seker eeredr "tradisionele westerse kerke" wat jy bedoel. Met die verskil veral tussen kerk en geloof. Daar is miljoene in kerke wat nie glo nie, maar daar is vir die kulturele samehorigheid en die wheeling en dealing wat daar gedoen kan word. Hulle ondersteun dit dan as deel van die burgerlike samelewing. Daar is ook miljoene wat "glo" en nie na kerke toe gaan nie…
40 Forum: Onderwys & opvoeding «» Gepos op: Di., 13 September 2005 20:02 «» deur: Annette
Re: Klomp goed 5: Matriek teen wil en dank
…nie. G'n wonder jy moes oorsee gaan werk soek nie:))))) -- Groetnis Annette "Max" skryf in boodskap news:4326aaa9$0$11077$e4fe514c@news.xs4all.nl... > > "Annette" >> Op dieselfde bl 5 van Burger 8/9/2005: >> >> " Met drie E's en vier F's kan jy matriek slaag." > > Ek was meer as 20 jaar gelede op skool. Toe moes jy ook 40% vir jou huistaal > hê om te slaag. Jy moes vir vier vakke 40% hê om Universiteit toe te gaan. > Die ander …
Bladsye (96): [ «    22  23  24  25  26  27  28  29  30  31  32  33  34  35  36  37    »]

Tyd nou: Di. Des. 23 20:00:35 UTC 2025