Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
31 resultate gevind
1 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa., 02 November 2019 08:00 «» deur: Leksikograaf
hartseer
…: • Hoeveel hartseer kan 'n mens verdra? Sinoniem: • smart • droefenis • sielsverdriet Antoniem: • geluk Afgelei: • hartseerliedjie • hartseerstorie Vertaling: Engels: grief, sorrow Nederlands: hartzeer Byvoeglike naamwoord: hartseer Vergrotende trap: hartseerder Oortreffende trap: hartseerste Attributief: hartseer Betekenis: • Sleg en ongelukkig voel. Gebruik: • Sy is hartseer oor haar hondjie se ontydige dood. Antoniem: • vrolik Vertaling: Engels: sad, heart-…
2 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo., 07 Oktober 2020 14:44 «» deur: Leksikograaf
bedroef
…en verdriet veroorsaak. Gebruik: • Sy is bedroef oor die dood van haar ouers. Sinoniem: • droewig • hartseer • treurig Afgelei: • bedroefdheid Vertaling: Engels: sad, sorrowing Nederlands: bedroefd Werkwoord: bedroef Verlede tyd: het bedroef Betekenis: • Ongelukkig of hartseer maak. Gebruik: • Sy optrede bedroef my. Vertaling: Engels: to grieve, sadden Nederlands: bedroef Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
3 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa., 14 Junie 2025 07:37 «» deur: Leksikograaf
verknies
…ruik: • Moenie jou daaroor verknies nie. Sinoniem: • bekommer • pieker • treur • weeklaag • ween • wegteer Afgelei: • verkniesing Vertaling: Engels: to mope, sulk Nederlands: verkniezen Byvoeglike naamwoord: verknies Attributief: verkniesde Betekenis: • Wat van hartseer of verdriet wegkwyn. Gebruik: • Die dominee probeer om die verkniesde weduwee te vertroos. Vertaling: Engels: moping, sulking Nederlands: verkniezend Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of …
4 Forum: Woordeboek «» Gepos op: So., 27 April 2025 10:42 «» deur: Leksikograaf
verdrietig
…emming. Gebruik: • Daar is niks so moeilik as om iemand wat eensaam en verdrietig is te vertroos nie. Sinoniem: • bedroef • droefgeestig • droewig • gebroke • gekwel • hartseer • huilend • huilerig • lydend • mistroostig • swaarmoedig • treurig • troosteloos • weemoedig Afgelei: • verdrietigheid Vertaling: Engels: sad, sorrowful, heartbroken Nederlands: verdrietig Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
5 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa., 07 Augustus 2021 17:07 «» deur: Leksikograaf
smart
…ligter as ander help om dit te dra.] Sinoniem: • droefenis • droefheid • droefnis • hartepyn • hartseer • leed • lyding • rou • seerkry • verdriet • wroeging Antoniem: • blydskap • vreugde Afgelei: • sielesmart • smartgeld • smartkreed • smartlik • smartryk • smartvol • smartvraat • wêreldsmart Vertaling: Engels: grief, sorrow, sadness, affiiction, pain Nederlands: smart Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
6 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa., 03 April 2021 13:51 «» deur: Leksikograaf
verdriet
…Betekenis: • 'n Gevoel van hartseer en droefheid. Gebruik: • 'n Wyse seun verheug sy vader, maar 'n dwase seun doen sy moeder verdriet aan. [Spreuke 10:1] Sinoniem: • droefheid • droefnis • hartseer • leed • sielesmaad • smart • weemoed • treurigheid Antoniem: • blydskap Afgelei: • liefdesverdriet • verdrietig Vertaling: Engels: grief, sadness, sorrow Nederlands: verdriet Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
7 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr., 10 Januarie 2020 17:07 «» deur: Leksikograaf
spyt
…berou nadat 'n saak reeds verbrou is.] Sinoniem: • berou • leedwese Vertaling: Engels: regret, sorrow, grief, pity Nederlands: spijt Byvoeglike naamwoord: spyt Betekenis: • Hartseer of jammer oor iets wees. Gebruik: • Ek is spyt dat ek so kortaf was met hom. Vertaling: Engels: be sorry, regret Nederlands: spijt Nota: • Moenie "spyt" met "spuit" verwar nie. Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
8 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr., 02 Mei 2025 18:09 «» deur: Leksikograaf
neerdrukkend
…trap: neerdrukkendste Attributief: neerdrukkende Partitief: neerdrukkends Betekenis: • Wat 'n mens hartseer/ droewig/ verdrietig maak. Gebruik: • Te midde van al die neerdrukkende nuus, is daar ook af en toe 'n bietjie humor. Sinoniem: • depressief • drukkend • melancholies • morbied • ontmoedigend • swaarmoedig • versmorend Vertaling: Engels: depressing Nederlands: neerdrukkend Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
9 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Do., 15 Augustus 2024 12:53 «» deur: Leksikograaf
bedroewend
…naamwoord: bedroewend Attributief: bedroewende Betekenis: • Wat 'n mens bedroef (hartseer en droewig maak). Gebruik: • Benewens die bedroewende dodetal is honderde mense beseer. Sinoniem: • beklaaglik • beklaenswaardig • jammerlik • klaaglik • hartverskeurend • ontstellend • smartlik • teleurstellend Vertaling: Engels: saddening, distressing, dismal Nederlands: bedroevend Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
10 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa., 22 Junie 2024 19:43 «» deur: Leksikograaf
treurigheid
…het in treurigheid verander. [Klaagliedere 5:15] • Wat se treurigheid is dit? Die regering se treurigheid kos die land miljarde. Spreekwoord: • O treurigheid op note. [Uitroep om teleurstelling aan te dui.] Sinoniem: • droefgeestigheid • melancholie • sielesmart • verdriet • weemoed • triestigheid Vertaling: Engels: sorrowfulness, pitifulness, mournfulness Nederlands: treurigheid Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
11 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo., 29 Mei 2024 09:53 «» deur: Leksikograaf
insolvensie
…naamwoord: insolvensie Meervoud: insolvensies Betekenis: • Toestand van insolvent wees; onvermoë van 'n persoon of organisasie om sy skuld te betaal. Gebruik: • Insolvensie is 'n hartseer realiteit wat talle Suid-Afrikaners in die gesig staar. Sinoniem: • bankrotskap Afgelei: • insolvensiedaad • insolvensiewet Vertaling: Engels: insolvency, bankruptcy Nederlands: insolventie, faillissement Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
12 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo., 28 Junie 2023 07:20 «» deur: Leksikograaf
ongelukkigheid
…ongelukkig wees. Gebruik: • 'n Oomblik van geduld kan groot ongelukkigheid vermy, 'n oomblik van ongeduld kan 'n hele lewe verwoes. Sinoniem: • bitterheid • frustrasie • hartseer • misnoeë • misnoegdheid • ontevredenheid • rampspoed • teleurstelling • tragedie • treurmare • verdriet Antoniem: • gelukkigheid Vertaling: Engels: unhappiness Nederlands: ongelukkig zijn Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
13 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Do., 04 Mei 2023 12:52 «» deur: Leksikograaf
betreur
… Afbreking: be•treur Samestelling: be- + treur Werkwoord: betreur Verlede tyd: het betreur Betekenis: • Om oor iets te treur; iets jammer of hartseer vind; leedwese toon. Gebruik: • Sy afsterwe word diep betreur. Sinoniem: • bejammer • bekla • beklaag • lamenteer Afgelei: • betreurde • betreurenswaardig Vertaling: Engels: to lament, regret, deplore, grieve Nederlands: betreuren Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
14 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Di., 07 Maart 2023 20:06 «» deur: Leksikograaf
troosteloos
…rap: troosteloosste Attributief: troostelose Betekenis: • Wat nie getroos kan word nie. Gebruik: • Die baba huil troosteloos. • Die troostelose wind waai deur die spookdorp se strate. Sinoniem: • bedroef • droefgeestig • hartseer • ontroosbaar • treurig • wanhopig Afgelei: • troosteloosheid Vertaling: Engels: inconsolable, comfortless, depressing, hopeless Nederlands: troosteloos Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
15 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo., 24 Augustus 2022 17:53 «» deur: Leksikograaf
droewig
…droewig gehuil oor haar hondjie wat dood is. • Die Suid-Afrikaanse ekonomie lyk toenemend droewig. Sinoniem: • bedroef • beroerd • betreurenswaardig • droefgeestig • ellendig • jammerlik • klaaglik • mistroostig • tragies • treurig • triestig • troosteloos • verdrietig Afgelei: • droewigheid Vertaling: Engels: pitiful, sad, sorrowful, afflicted Nederlands: droevig Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
16 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo., 24 Augustus 2022 16:21 «» deur: Leksikograaf
jammerlik
…voel; beklaenswaardig is en medelye opwek. Gebruik: • Al die nasies op aarde sal jammerlik oor HOM huil. [Openbaring 1:7] Sinoniem: • bedroewend • beklaenswaardig • betreurenswaardig • droewig • ellendig • hartroerend • hartseer • hartverskeurend • klaaglik Afgelei: • godsjammerlik • jammerlikheid Vertaling: Engels: miserable, pitiable, pitiful, sad Nederlands: jammerlijk Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
17 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo., 01 Junie 2022 10:50 «» deur: Leksikograaf
wrang
…ekenis: • Met 'n onaangename suur (en bitter) smaak. • (figuurlik) Met bitterheid. Gebruik: • Sitroensap het 'n wrang smaak. Dawid het die wrang vrugte van sy sonde gepluk. • Agter haar wrang glimlag skuil baie hartseer. Sinoniem: • bytend • sardonies • sinies • skerp • suur • suurderig • vrank Afgelei: • wrangheid Vertaling: Engels: sour, bitter; bitter, rueful Nederlands: wrang Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
18 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr., 20 Mei 2022 15:57 «» deur: Leksikograaf
emosiewoord
…d: emosiewoord Meervoud: emosiewoorde Verkleinwoord: emosiewoordjie Meervoud van verkleining: emosiewoordjies Betekenis: • 'n Woord wat 'n gevoel uitdruk. Gebruik: • Daar is talle emosiewoorde in Afrikaans, onder meer vrolik, hartseer, gelukkig, kalm, kwaad, bang, liefdevol, verveeld en gefrustreerd. Sinoniem: • gevoelswoord • gevoelenswoord Vertaling: Engels: emotion word Nederlands: emotiewoord Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
19 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Do., 15 Julie 2021 09:02 «» deur: Leksikograaf
aanbeweeg
…elling: aan + beweeg Werkwoord: beweeg aan, aanbeweeg Verlede tyd: het aanbeweeg Betekenis: • Om voort te beweeg en nie by iets stil te staan nie (letterlik of figuurlik). Gebruik: • Die sirkus het na die volgende dorp aanbeweeg. • Maak vrede met jou hartseer, op 'n stadium moet 'n mens agterlaat en aanbeweeg. Sinoniem: • aanstap • voortgaan Vertaling: Engels: to move on Nederlands: verder ga Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
20 Forum: Woordeboek «» Gepos op: So., 23 Mei 2021 10:19 «» deur: Leksikograaf
harlekyn
…sakemanne en ou ballerinas wat lank nie meer mooi is nie. Sinoniem: • grapjas • grapmaker • hanswors • komediant • nar • paljas • platjie • toneelspeler Afgelei: • harlekynstreek Vertaling: Engels: harlequin, buffoon, clown,  jester Nederlands: harlekijn Nota: • Oorspronklik 'n grappig persona uit die Italiaanse Commedia dell'arte, 'n voorloper van die hedendaagse nar. Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
21 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma., 22 Maart 2021 14:30 «» deur: Leksikograaf
ironies
…ap: ironiesste Attributief: ironiese Betekenis: • Wat vol ironie (bedekte spot) is. Gebruik: • Die lewe is ironies: dit vat hartseer om geluk te ken, geraas om stilte te waardeer en afwesigheid om teenwoordigheid na waarde te skat. Sinoniem: • satiries • snaaks • skertsend • spottend Verwant: • ironikus • ironiloog • ironiseer Vertaling: Engels: ironic, ironical Nederlands: ironisch Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
22 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa., 10 Oktober 2020 19:27 «» deur: Leksikograaf
weemoedig
…naamwoord: weemoedig Vergrotende trap: weemoediger Oortreffende trap: weemoedigste Attributief: weemoedige Partitief: weemoedigs Betekenis: • Vol nostalgie en weemoed; droewig en vol verlange. Gebruik: • Sy dink weemoedig terug aan haar oorlede man. Sinoniem: • hartseer • melancholies • verdrietig Afgelei: • weemoedigheid Vertaling: Engels: melancholic, wistful Nederlands: weemoedig Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
23 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr., 09 Oktober 2020 12:30 «» deur: Leksikograaf
tragedie
… toneelstuk wat oor 'n hartseer/droewe gebeurtenis handel. • (figuurlik) Gebeurtenis met 'n droewige of rampspoedige afloop. Gebruik: • 'n Tragedie begin altyd met 'n proloog. • Die tragedie van die lewe is nie soseer dood nie, maar dat ons innerlik doodgaan terwyl ons nog lewe. Sinoniem: • treurspel • treurigheid Antoniem: • blyspel • komedie Vertaling: Engels: tragedy Nederlands: tragedie Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
24 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr., 15 Mei 2020 18:16 «» deur: Leksikograaf
onderploeg
…Samestelling: onder + ploeg Werkwoord: ploeg onder, onderploeg Verlede tyd: het ondergeploeg Betekenis: • (figuurlik) Om laer te stel. • Met 'n ploeg onder die grond inwerk. Gebruik: • Dit is hartseer dat Afrikaanssprekendes ons moedertaal daagliks so onderploeg. Sinoniem: • onderdruk • ondergrawe • onderwerp • smoor • vertrap Vertaling: Engels: to plow under Nederlands: onderploegen Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
25 Forum: Woordeboek «» Gepos op: So., 16 Februarie 2020 19:28 «» deur: Leksikograaf
dodehuis
…o•de•huis Samestelling: dode + huis Selfstandige naamwoord: dodehuis Meervoud: dodehuise Verkleinwoord: dodehuisie Meervoud van verkleining: dodehuisies Betekenis: • Die plek waar lyke voor 'n begrafnis gehou word. Gebruik: • Hartseer ouers het die lyke van hul kinders gaan eien by 'n skool wat as dodehuis moes dien. Sinoniem: • lykhuis Vertaling: Engels: mortuary Nederlands: dodenhuis, lijkenhuis Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
26 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr., 17 Januarie 2020 14:41 «» deur: Leksikograaf
uitdrukking
…trek. • Die uiting van gevoelens. Gebruik: • "So waar as padda manel dra" is 'n uitdrukking ter versterking van iets wat gesê is. • Die hanswors het 'n hartseer uitdrukking op sy gesig. • Sy skryf 'n boek waarin sy uitdrukking aan haar gevoelens gee. Sinoniem: • ekspressie Afgelei: • gesigsuitdrukking Vertaling: Engels: expression, phrase, term, wording Nederlands: uitdrukking Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
27 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo., 15 Januarie 2020 20:01 «» deur: Leksikograaf
treurig
…voel; bedroef of verdrietig wees. • Baie swak; ellendig. Gebruik: • Sy was baie treurig ná die dood van haar goudvissie. Hy neurie 'n treurige deuntjie. • My skoolrapport lyk maar treurig. Die plek se diens is uiters treurig. Sinoniem: • droewig • swaarmoedig • verdrietig • weemoedig Afgelei: • treurigheid Vertaling: Engels: sad, mournful, sorrowfully; poor, dismal Nederlands: treurig Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
28 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma., 19 Augustus 2019 06:23 «» deur: Leksikograaf
pyn
…kind se dood was net te veel vir haar. Sinoniem: • lyding • seer Hiponiem: • geboortepyn • groeipyn • hongerpyn • hoofpyn • maagpyn • oorpyn • spierpyn • steekpyn • tandpyn Afgelei: • pyndrempel • pynlik • pynstiller Vertaling: Engels: pain, anguish, ache Nederlands: pijn Werkwoord: pyn Verlede tyd: het gepyn Betekenis: • 'n Gevoel van seer beleef. Gebruik: • My kop pyn. Vertaling: Engels: to ache, hurt Nederlands: pijnen Laat weet asb as die inskrywing …
29 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa., 13 Julie 2019 09:53 «» deur: Leksikograaf
gelukkig
…kwoord: • So gelukkig soos 'n vark in modder. [Baie gelukkig.] • So gelukkig soos 'n eend in die water. [Baie gelukkig en tevrede.] Sinoniem: • bly • blymoedig • glimlaggend • opgeruimd • opgewek • salig • stralend • tevrede • verheug • vrolik • voorspoedig Antoniem: • ongelukkig • hartseer Vertaling: Engels: happy, glad; lucky, fortunate Nederlands: gelukkig Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
30 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa., 15 Junie 2019 09:09 «» deur: Leksikograaf
huil
…pretmakery.] • Blaf saam met die honde en huil saam met die wolwe. [Stem met persone van verskillende menings saam.] • Moet is dwang, huil is kindergesang. ['n Ouer hoef nie noodwendig iets te doen as die kind kerm of dit vra nie.] Sinoniem: • grens • ween • tjank Antoniem: • lag Verwant: • snik • huilerig Vertaling: Engels: to cry, weep, howl Nederlands: huilen Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
31 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma., 03 Junie 2019 06:12 «» deur: Leksikograaf
afstand
…mekaar is; die ruimte wat tussenin lê. • Aanspraak op iets afstaan; iets laat gaan. Gebruik: • Van hier na die suidpool is 'n aansienlike afstand. • Die meisie het met groot hartseer van haar geliefde pop afstand gedoen. Sinoniem: • distansie Afgelei: • afstanddoening • afstandmeter • afstandskontrole Vertaling: Engels: distance, range; cession, relinquishment, surrender Nederlands: afstand Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…

Tyd nou: Wo. Jan. 07 10:33:06 UTC 2026