| |
171 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Ma., 01 Julie 2019 20:39 «»
deur: Leksikograaf
rys
…
rys
Afbreking: rys
Uitspraak: /rə̟i̯s/
Selfstandige naamwoord: rys
Meervoud: ryse
Betekenis:
• (voeding) Langwerpige korrels graan.
• Sade van die rysplant, Oryza sativa.
Gebruik:
• Ons eet vanaand rys en vleis.
• Rys word in tropiese en subtropiese gebiede geplant.
Hiponiem:
• geelrys
• witrys
Afgelei:
• rysbrandewyn
• rysoes
• ryskorrel
• rysland
• ryswyn
Homofoon:
• reis ('n tog; toer)
Vertaling:
Engels: rice
Nederlands: rijst
Werkwoord: rys
Verlede tyd…
|
| 2 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 20 Augustus 2003 17:00 «»
deur: Katryn
Vuil rys
…word dit gemaak met pangebraaide
rys, hoender lewers en "gizzards", groenpepers en tipiese cajun
speserye en kruie.
Maar ek was lui, en het sommer 'n kits pakkie wat alles reeds gemeng
gehad het gebruik. En i.p.v die hoender goeters, het ek gemaalde
beesvleis gebruik. Dit word darem soms met beesvleis gemaak. :-)
O ja, tipiese Cajun speserye (anders as Creole), is gewoonlik 'n
mengsel van swart peper, cayenne (?help met die afrikaanse woorde
'seblief), sout, oreganum, tiemie, fennel, komyn, …
|
| 3 |
Forum: Kos & resepte «»
Gepos op: Vr., 25 Januarie 2019 17:44 «»
deur: Boerekok
Kos- en kookterme
…
B
baba — ligte poeding (met suurdeeg gerys).
bacon — spek.
bacon rolls — spekrolletjies.
bain marie — invoegkastrolletjies.
bake — bak.
baked — gebakte.
-apples — gebakte appels.
-apple dumplings — gebakte appelkluitjies.
-fish, fines herbes — gebakte vis met pietersielie.
-jam roll — gebakte konfytrol.
-curried mince and rice — bobotie met rys.
baking powder — bakpoeier.
-sheet — bakplaat.
-tin — bakplaat, bakpan.
bananas — piesang, banana.
-fritters — piesangkoekies, -…
|
| 4 |
Forum: Kos & resepte «»
Gepos op: So., 20 Mei 2018 09:04 «»
deur: Boerekok
Kerrie rys slaai
Rysslaai
2k gaar rys (1/2k ongekookte rys)
450gr perskes of appelkose (stroop af)
1/2k rosyne
klein ui opgesny
afgeskraapte teelepel kerrie
soetrissie (green pepper)
1/2k mayonise
2 eetlepels blatjang
|
| 5 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Vr., 19 Januarie 2007 07:42 «»
deur: Fritz Wuehler
Totius - Trekkerswee
… Perdekraal,
daar waar die laaste heuwels rys."
Oom buig hom oor die onderdeur
terwyl sy vingers wys.
"Wel, oom, dis goed, ons sal so maak."
Dan sal hy ook maar weer vertrek.
Hy gooi die teuels oor sy perd
en ry weer oor dieselfde nek.
Bo-op die nek loer hy verlaas
versigtig nog na agter om,
of hy nog iets kan sien, maar nee,
die nôi het nie weer uitgekom!
VI
o, Die eensaam-huiswaartse rit,
en die eerste gedagtes aan haar!
Dit is die eerste keer …
|
| 6 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Di., 19 Augustus 2025 12:20 «»
deur: Leksikograaf
rysmiddel
…
Afbreking: rys•mid•del
Samestelling: rys + middel
Selfstandige naamwoord: rysmiddel
Meervoud: rysmiddels
Betekenis:
• 'n Stof wat deeg laat rys (sodat dit ligter, lugtiger en groter in volume word).
Gebruik:
• Die brood het nie goed gerys nie, waarskynlik omdat ek te min rysmiddel gebruik het.
• Bakpoeier en suurdeeg is rysmiddels.
Sinoniem:
• rysagent
Vertaling:
Engels: raising agent, aerater
Nederlands: rijsmiddel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter…
|
| 7 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Ma., 14 Julie 2025 10:18 «»
deur: Leksikograaf
vandisierys
vandisierys
Afbreking: van•di•sie•rys
Samestelling: vandisie + rys
Selfstandige naamwoord: vandisierys
Meervoud: –
Betekenis:
• Rys met speserye soos borrie of saffraan wat dit 'n geel kleur gee, dikwels ook met rosyne daarin.
Gebruik:
• Die maalvleis word saam met vandisierys bedien.
Sinoniem:
• begrafnisrys
• borrierys
• geelrys
Vertaling:
Engels: yellow rice
Nederlands: gele rijst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
| 8 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Wo., 31 Julie 2024 13:44 «»
deur: Leksikograaf
rysbrandewyn
…
Afbreking: rys•bran•de•wyn
Samestelling: rys + brandewyn
Selfstandige naamwoord: rysbrandewyn
Meervoud: rysbrandewyne
Verkleinwoord: rysbrandewyntjie
Meervoud van verkleining: rysbrandewyntjies
Betekenis:
• Sterk drank wat van rys gemaak word.
Gebruik:
• Rysbrandewyn word veral in Asië gestook en gedrink.
Sinoniem:
• arak
• arakbrandewyn
• saki
Vertaling:
Engels: rice brandy
Nederlands: rijstbrandewijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 9 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Do., 03 September 2020 14:57 «»
deur: Leksikograaf
ryswyn
…
ryswyn
Afbreking: rys•wyn
Samestelling: rys + wyn
Selfstandige naamwoord: ryswyn
Meervoud: ryswyne
Verkleinwoord: ryswyntjie
Meervoud van verkleining: ryswyntjies
Betekenis:
• 'n Japanse alkoholiese drank wat onder andere van rys gebrou word.
Gebruik:
• Ryswyn kan koud, by kamertemperatuur, of warm gedrink word.
Afgelei:
• ryswynasyn
Vertaling:
Engels: sake, rice wine
Japannees: 酒
Nederlands: rijstwijn, sake
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan …
|
| 10 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Do., 11 September 2025 12:27 «»
deur: Leksikograaf
stapelvoedsel
… grootste deel van 'n bevolking se dieet uitmaak.
Gebruik:
• Rys is 'n stapelvoedsel in baie Oosterse lande.
• Die meeste stapelvoedsels is afkomstig van graan soos mielies, koring en rys, asook knolgewasse soos aartappels en patats.
Sinoniem:
• basisvoedsel
• hoofvoedsel
• stapelkos
Afgelei:
• stapelvoedselsoorte
Vertaling:
Engels: staple food, staple
Nederlands: basisvoedsel, hoofdvoedsel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 11 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Wo., 10 September 2025 15:47 «»
deur: Leksikograaf
herrys
…
Afbreking: her•rys
Samestelling: her- + rys
Werkwoord: herrys
Verlede tyd: het herrys
Teenwoordige deelwoord: herrysende
Betekenis:
• Om weer te begin lewe, meestal figuurlik, om uit ellende op te staan en weer te bloei/floreer.
Gebruik:
• Ná die krisis het die maatskappy soos 'n feniks uit die as herrys.
Sinoniem:
• herlewe
• oplewe
• opstaan
• opwek
Afgelei:
• herrysenis
• herrysing
Vertaling:
Engels: to rise again, resurrect, resurge, revive
Nederlands: herrijzen
…
|
| 12 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 15 Junie 2024 17:35 «»
deur: Leksikograaf
verrys
…
Afbreking: ver•rys
Samestelling: ver- + rys
Werkwoord: verrys
Verlede tyd: het verrys
Betekenis:
• Om op te staan of op te styg.
• Om regop na bo uit te steek.
Gebruik:
• Op dié Sondagmôre het Jesus uit die dood verrys.
• Die toring verrys bokant die stad se geboue.
Sinoniem:
• opgaan
• opkom
• oprys
• opstyg
Afgelei:
• verrese
• verrysend
• verrysenis
• verrysing
Vertaling:
Engels: to rise, spring up
Nederlands: verrijzen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat …
|
| 13 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 27 Junie 2020 09:28 «»
deur: Leksikograaf
borrie
Borrie
borrie
Afbreking: bor•rie
Selfstandige naamwoord: borrie
Meervoud: –
Betekenis:
• Gemaalde wortel van Curcuma longa, wat aan die gemmerplant verwant is.
Gebruik:
• 'n Bietjie borrie in die water waarin jy rys kook gee 'n pragtige geel kleur aan die rys en is boonop gesond ook.
Sinoniem:
• geelwortel
Vertaling:
Engels: turmeric
Nederlands: geelwortel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
| 14 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Ma., 01 Junie 2020 19:24 «»
deur: Leksikograaf
rysmier
…
rysmier
Afbreking: rys•mier
Samestelling: rys + mier
Selfstandige naamwoord: rysmier
Meervoud: rysmiere
Verkleinwoord: rysmiertjie
Meervoud van verkleining: rysmiertjies
Betekenis:
• Insek met 'n witterige agterlyf van die orde Isoptera.
Gebruik:
• Die rysmier kry sy naam deels omdat sy lyfie soos 'n ryskorrel lyk en deels omdat hy soos 'n mier in groot kolonies woon.
Sinoniem:
• termiet
• witmier
Vertaling:
Engels: white ant, termite
Nederlands: rijstmier, termiet
…
|
| 15 |
Forum: Ensiklopedie «»
Gepos op: Do., 16 Mei 2019 14:45 «»
deur: Inligting
Bakpoeier
…is 'n mengsel van wynsteensuur, koeksoda en gemaalde rys of meelblom. Wanneer dit klam word, vorm dit koolsuurgas en laat daarmee die deeg rys. Dit het gis as rysmiddel vervang. Anders as gis, verander bakpoeier nie die smaak van die gebak nie, afgesien van 'n hoeveelheid sout wat in die deeg agterbly. Die reaksievergelyking is:
NaHCO3 + H+ → Na+ + CO2 + H2O
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk…
|
| 16 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Di., 08 Augustus 2006 11:28 «»
deur: bouer
" Hoe di Hollanders di Kaap ingeneem het" deur S.J. du TOIT
… hy klyn en laag en plat;
Ons kyk en kyk; hy rys syn kop
En rys al hoger op.
Di ding kom nader, hy word groot;
Ons Grikwas kom toen by makaar;
Ons raak al sutjiis in di nood;
Di ding di lyk mos reg-reg naar;
Ja, basiis, dis so waar.
Ons hou toen raad, en ons hou raad;
Party flug bang bang na di krans;
En hy wat Kiwiit was word kwaad,
En sê: "Jul's gek! Dit is 'n gans!
'n Grote watergans!"
Ons sê toen: "Ja," want hy is mos,
Kaptyn mos, hy wat Kiwiit is;
Hy roer syn kop nes 'n foor-…
|
| 17 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Ma., 26 September 2005 02:09 «»
deur: bouer
" Hoe di Hollanders di Kaap ingeneem het" deur S.J. DU TOIT
…klyn en laag en plat;
Ons kyk en kyk; hy rys syn kop
En rys al hoger op.
Di ding kom nader, hy word groot;
Ons Grikwas kom toen by makaar;
Ons raak al sutjiis in di nood;
Di ding di lyk mos reg-reg naar;
Ja, basiis, dis so waar.
Ons hou toen raad, en ons hou raad;
Party flug bang bang na di krans;
En hy wat Kiwiit was word kwaad,
En sê: "Jul's gek! Dit is 'n gans!
'n Grote watergans!"
Ons sê toen: "Ja," want hy is mos,
Kaptyn mos, hy wat Kiwiit is;
Hy roer syn kop …
|
| 18 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 10 Augustus 2004 13:23 «»
deur: bouer
Re: Max groet vir Gloudina.
"Plato" skryf
Die rys
> is nie in die bestemming nie maar in die pad wat jy volg.
Is dit nou rys en aartappels?
Tant Hessie van Waterval Onderstebo
|
| 19 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 10 Maart 2004 07:01 «»
deur: PietR
Huishulp/Bediendes
…ie,
subtiel. Soos byvoorbeeld 'n blik met rys/koffie/enigiets.....jy merk dit
net bo die vlak van die produk met 'n kolletjie van 'n filtpen. So ook op
bottels met vloeistowwe...jy merk die vlak met 'n merkie. Vanmiddag, as jy
huis toe kom en die bediende is weg, dan gaan bekyk jy die gemerkte
vlakke......en daar kry ons die antwoord. Nie 'n enkele van die mense het
'n huishulp wat nie steel uit die huis nie! So bietjie-bietjie versorg
hulle hulle families uit die huise uit waar hulle werk…
|
| 20 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 01 September 2003 10:32 «»
deur: Elaine
Re: Die geskiedenis van die Afrikaner
…stapel
voedsel was mieliepap in plaas van rys gewees. Glo dit of nie, maar
mieliepap is redelik voedsaam en as dit al is wat jy het om te eet, dan sal
jy nie moan nie. Mieliepap met 'n lekker tamatie en uie sous is die
lekkerste ding wat ek ken. Of paptert of mieliepap en melk of mieliepap en
botter. Yummie.
Maar ek voel oor rys soos wat jy oor pap voel, smaaklose stysel.
E
"e-way" wrote in message
news:aBy4b.12430$EW1.5610@newsread1.news.atl.earthlink.net.. .
> Pap en wors, bangers …
|
| 21 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Do., 28 Augustus 2003 21:55 «»
deur: bouer
" Hoe di Hollanders di Kaap ingeneem het " deur S.J. du TOIT
…klyn en laag en plat;
Ons kyk en kyk; hy rys syn kop
En rys al hoger op.
Di ding kom nader, hy word groot;
Ons Grikwas kom toen by makaar;
Ons raak al sutjiis in di nood;
Di ding di lyk mos reg-reg naar;
Ja, basiis, dis so waar.
Ons hou toen raad, en ons hou raad;
Party flug bang bang na di krans;
En hy wat Kiwiit was word kwaad,
En sê: "Jul's gek! Dit is 'n gans!
'n Grote watergans!"
Ons sê toen: "Ja," want hy is mos,
Kaptyn mos, hy wat Kiwiit is;
Hy roer syn kop …
|
| 22 |
Forum: Kos & resepte «»
Gepos op: Do., 26 Junie 2003 20:54 «»
deur: Rico
Re: resep
…se, Annette, dat jy bobotie gaan eet, met rys en
aartappels???????????
Nee as ek rys eet, eet ek nie meer aartappels nie.
Jy is nog Hollandser as ek is :-)))
Spinasie is ook nog baie gesond.
Maar Annette wat jy se, is heeltemal reg, maar ek wil nou juis weet, hoe
maak ek die sous :-)
Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:bdficv$si86r$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Spinasie is reg en baie, baie lekker Rico.
> So dis hoender en spinasie met sous op rys?
> Klink …
|
| 23 |
Forum: Kos & resepte «»
Gepos op: Do., 26 Junie 2003 15:45 «»
deur: Rico
Re: resep
…!!!
Wel of jy moet se, hoender, spinazie en rys is nie lekker nie, oke dan kan
jy se, dis nie lekker.
Annette, jy eet dit met rys.
Jy kap hoendervleis in stukkies en leg dit in 'n marinade.
dan bak jy dit en voeg 'n sous by, dis nou net wat ek wou vra, watter sous
is dit, hoe maak jy dit.
Maar die sous is pindasous, gember, peper sout knoffelhuissies.
En dan voeg jy as groente, spinasie( ek weet nie die Afrikaanse naam nie) by
en laat dit nog kort kook.
Saak is, dis baie lekker, maar ek kook niet graag…
|
| 24 |
Forum: Kos & resepte «»
Gepos op: Do., 31 Oktober 2002 17:58 «»
deur: Sebs
Re: Kerrierys
…jy????
So as ek goed verstaan moet ek eers rys kook met safraan.
En dan roerbak ek die groentetjies en vleis..... en watse kruie (nasimix van
conimix uitgesluit) moet ek almal bydonner?????
En as dit dan klaar ek dan gooi ek dit alles deur die rys en laat die lepel
die sakkie-sakkie dans innie pot ne? :o) jissie ek is maar ''n flippen
slegte kok hoor!!!!! Ek nooi altyd baie mense vir ete..... maar hulle kom
nie opdaag nie!!!! mmmmmmm dalk is dit om myse kookkuste!! :o):o):O)
"Rico" skryf in …
|
| 25 |
Forum: Kos & resepte «»
Gepos op: Do., 31 Oktober 2002 16:59 «»
deur: Rico
Re: Kerrierys
…kook my rys met saffraan en dit maak die rys eg geel en lekker.
Maar wat is jou probleem Sebs, jy neuk al die groente en vleis in 'n kasrol
en roerbak? dit almal en neuk dit in die geelrys en jou resep is klaar.
Ik doe ook 'n sakkie nasikruiden van Conimex daar in, net vir die smaak.
Ek glo jy woon in Nederland, dus jy ken vir Conimex.
Gr.Rico
"Sebs" skryf in boodskap news:d%aw9.9366$I6.787060@zwoll1.home.nl...
> ja tannit annettjie., dis geel rys ja........ die kerriepoeier maak dit
>…
|
| 26 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 24 September 2002 01:32 «»
deur: Anoniem
" Van Noodt se laaste aand" deur C. LOUIS LEIPOLDT
…
Gordyn-gesluier deur goud-bestraalde gloed,
Rys pragtig teen die môreson die prag
Van Bogors ryk, die wolk-bekroonde berg
Met sewe spitse, Salak, waar hy spog
En oor die oerwoud opkyk na die son,
En dwars oor paddievelde na die see,
En neersien op die land van Wehstenburg,
Oor Soekaradja en oor Buitenzorg,
En oor die geil vergroende groei van veld
En wilde donkerpurper lommer pronk -
'n Paradys die wêreld deur vergeur
Met donserig' geur van duisend soorte dons -
Daar was my paradys. Daar met Van Noodt,
…
|
| 27 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 03 September 2002 08:05 «»
deur: Annette
Re: Skuinskoek
… suurdeeg opgelos
is.
Knie baie goed
Laat rys oornag
Maak op en laat weer goed rys
Maak bolletjies en plaas in pan
Smeer met melk en eier mengsel
Bak soos vir beskuit. ( 1 uur teen 350F)
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
"anri schramm" skryf in boodskap news:3D746565.2020306@roo.com...
> óf ek is #n absolute idioot, óf ek kan net nie bak nie....hoe maak mens
> mosbeskuit?? Dit klink na 'n ryk spul, hiedie koekie van jou, Anette.
&…
|
| 28 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 15 Junie 2002 14:49 «»
deur: Arthur
Re: Arthur
… Rijsbroek. Dis 'n riviertjie wat rys. Groot
> verskil. Die dom Afrikaners dink ek het rys
> in my broek, met permissie gesê my pênties,
> maar hulle weet net nie van beter nie.
> Hulle ken van niks. Dit gaan maar broekskeur
> hier.
Ek het te vinnig gelees.
Jou entimologiese kennis is oorigens ook maar beperkt. Geen sinnig mens sou
hom 'Rijsbroek' noem na 'n riviertjie wat rys nie. Daar is geen riviertjies
hier wat …
|
| 29 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 15 Junie 2002 12:37 «»
deur: Anoniem
Re: Arthur
…
> Daar woon baie Ruijsbroeke hier op die dorp, is daar 'n relasie?
Lees tog weer. Dis nie "Ruijsbroek" nie.
Dis nie 'n riviertjie wat ruis nie. Dis
Rijsbroek. Dis 'n riviertjie wat rys. Groot
verskil. Die dom Afrikaners dink ek het rys
in my broek, met permissie gesê my pênties,
maar hulle weet net nie van beter nie.
Hulle ken van niks. Dit gaan maar broekskeur
hier.
Tant Hessie van die Eersterivier…
|
| 30 |
Forum: Kos & resepte «»
Gepos op: Di., 04 Desember 2001 03:58 «»
deur: Doringrosie
Re: Brood resep
…die bak. Laat die deeg op n warm
plek rys tot dubbel in volume.
Smeer n gietysterpot met n volume van 4 liter en 'n deursnee van 25cm
aan die borand. Smeer ook die pot se deksel aan die binnekant.
Verhit die oond tot 180 grade C.
Knie die deeg af. Verdeel dit in kwarte en fatsoeneer elke kwart in n
bol. Plaas die bolle in die pot en sit die deksel op. Laat dit rys
totdat die pot drie kwart vol is.
Plaas die pot met deksel op, in die oond en bak die brood ongeveer n
uur lank tot goudbruin en …
|
| 31 |
Forum: Kos & resepte «»
Gepos op: Ma., 16 Julie 2001 08:29 «»
deur: T de Wet
Water blommetjies (Was Dis in die kas.)
…by die vleis in die pot gesit en toelaat om te prut. Ons moes ook
geelsuring op die werf gaan pluk sodat dit in die pot kan kom saam met die
waterblomme.
Die bredie is dan op rys bedien, of dit kan ook as bykos (saam met uie en
aartappels sonder die vleis geprut) by 'n rys, vleis en aartappels gereg
bedien word.
Lekker!
Ek sal probeer uitvind wat die botaniese naam daarvan is vir Rico se
onthalwe.
Vanjaar sal die waterblomme laat wees, en ek gaan kyk of ek weer self kan
gaan pluk.
Thys oppie Bos…
|
| 32 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 07 Januarie 2001 09:25 «»
deur: Dingus
Ou Baas
Die disting wordt al grooter en grooter,
vol kerrie en rys.
Hoe mooi is die berge,
net soos kerrie en rys.
O, die disting. O die disting is 'n wonderlike ding,
net soos 'n groot kerrie pot.
"Gee my 'n kerrie" skree die boomelaar,
"Gee my 'n doppie" skree hy al weer.
En almal se,
Die disting is 'n wonderlikke ding.
Oubaas....1842
|
| 33 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 02 Januarie 2001 05:01 «»
deur: Dingus
Disting deur Oubaas
Die disting wordt al grooter en grooter,
vol kerrie en rys.
Hoe mooi is die berge,
net soos kerrie en rys.
O, die disting. O die disting is 'n wonderlikke ding,
net soos 'n groot kerrie pot.
"Gee my 'n kerrie" skree die boomelaar,
"Gee my 'n doppie" skree hy al weer.
En almal se,
Die disting is 'n wonderlikke ding.
Oubaas....1842
|
| 34 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 29 Augustus 1999 00:00 «»
deur: reisiger
Re: Uit "Letters from a Traveller" deur Teilhard de Chardin
…raat. Baie Afrikaanse en Friesiese woorde is dieselfde.
En Chardin het gedink dat die rys na SA miskien sy laaste
rys sou wees. Het hy maar geweet van die Oera Linde
geskrifte - die vermiste skakel - wat sy landgenoot
bestudeer het. En dat die mense wat in SA bly, wat
Afrikaans praat, se taal naby sy "ultra-human" is. Miskien
kan julle uitvind of hy wel die Oera Linda dokumente
bestudeer het.
Die inligting verbaas my geweldig. Wou altyd 'n ander
weergawe van die Oera Linda dokumente gelees het…
|
| 35 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 26 Maart 1997 00:00 «»
deur: dm...
DIE HOENDERS EN DIE DEEG
…egter nie warm genoeg gekry nie en wou nie rys nie. Sy wou nie
hê haar bruidegom moes dink sy is dom of 'n slegte vrou nie en was
vreesbevange dat die brood neergeslaan en so swaar soos 'n klip sou wees.
Sy vat toe die skottel met brooddeeg en gaan gooi dit in die hoenderhok en
hoop maar die dom hoenders sal dit oppik voordat haar man van die werk af
kom.
Toe die son warm word begin daardie bondel deeg te rys en die hoenders het
daaraan begin pik en skrop en toe skoonpa die middag gaan eiers uithaal…
|
| 36 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Wo., 10 Desember 2025 15:06 «»
deur: Leksikograaf
graanproduk
graanproduk
Afbreking: graan•pro•duk
Samestelling: graan + produk
Selfstandige naamwoord: graanproduk
Meervoud: graanprodukte
Betekenis:
• 'n Produk wat van graan (soos mielies, koring, rys, hawer, mout, ens.) gemaak is.
Gebruik:
• Brood, pasta en ontbytgraan is algemene graanprodukte in ons dieet.
Verwant:
• graanproduksie
Vertaling:
Engels: cereal product, grain product
Nederlands: graanproduct
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
| 37 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Do., 09 Oktober 2025 16:37 «»
deur: Leksikograaf
koolhidraat
…verbinding van koolstof, waterstof en suurstof, formule Cn(H2O)n, wat 'n belangrike bron van energie in die dieet van mense en diere is.
Gebruik:
• Brood, pasta, aartappels en rys is ryk aan koolhidrate.
• Atlete eet dikwels meer koolhidrate voor 'n wedloop vir ekstra energie.
Sinoniem:
• sakaried
Hiponiem:
• sellulose
• stysel
• suiker
Vertaling:
Engels: carbohydrate
Nederlands: koolhydraat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 38 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Wo., 01 Oktober 2025 19:58 «»
deur: Leksikograaf
eensaadlobbig
…+ saad + lob + -ig
Byvoeglike naamwoord: eensaadlobbig
Attributief: eensaadlobbige
Betekenis:
• Waarvan die plant se sade 'n kiem (embrio) met net een saadlob (kiemblaar) het.
Gebruik:
• Mielies, koring en rys is eensaadlobbige plante.
Sinoniem:
• monokotiel
Antoniem:
• dikotiel
• tweesaadlobbig
Afgelei:
• eensaadlobbiges
Vertaling:
Engels: monocotyledonous
Nederlands: eenzaadlobbig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 39 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 27 September 2025 10:03 «»
deur: Leksikograaf
gisting
…is.
Gebruik:
• Die gisting laat die deeg rys.
Sinoniem:
• fermentasie
Hiponiem:
• asetoongisting
• asynsuurgisting
• bottersuurgisting
• butanolgisting
• diepgisting
• nagisting
• styselgisting
Afgelei:
• gistingsbakterie
• gistingsiekte
• gistingskeikunde
• gistingsproses
• gistingstemperatuur
• gistingstenk
• gistingsverskynsel
Vertaling:
Engels: fermentation, yeastiness
Nederlands: gisting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 40 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Di., 23 September 2025 10:24 «»
deur: Leksikograaf
grasfamilie
…king: gras•fa•mi•lie
Samestelling: gras + familie
Selfstandige naamwoord: grasfamilie
Meervoud: grasfamilies
Betekenis:
• Die biologiese familie van grasse, Poaceae, wat plante soos mielies, sorghum, koring en rys insluit.
Gebruik:
• Al die plante wat aan die grasfamilie behoort het hol stingels, litte, smal blare en windbestuifde bloeiwyses.
Vertaling:
Engels: grass family
Nederlands: grassenfamilie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|