Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
854 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 06 September 2005 06:11 «» deur: Annette
Is hier bootmense wat kan help?
…in die uitdunrondtes van die Americas Cup gebruik. Met een oog toe, en met vingers, kon ek toe bepaal dat die mas net mooi twee maal so lank as die boot is. Onderaan die boot, reg in die middel ( bepaal met oog en vinges) hang 'n plat pilaar met iets wat lyk soos 'n misiel onderaan. Ek neem aan dit is 'n toelaatbare hulp om die boot meer stabiel en makliker manuvreerbaar te maak. Die mas is nie reg in die middel van die boot nie, dus nie reg bokant die aanhangsel nie. Hoekom nie? -- Groetnis Annette…
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 18 Augustus 2005 12:23 «» deur: Ferdi Greyling
Re: Is dit Naasteliefde?
…. So, as iemand my aangeval het, moet ek 'n oog vir 'n oog uitvoer en terselfdertyd die ander wang draai? Het Jesus nie self in die berg-predikasie gese die eersgenoemde OU TESTAMENTIESE (Exodus) opdrag moet NIE GEDOEN WORD NIE, maar dat die ander wang eerder gedraai moet word? Dan het Jesus mos self gese die Ou Testament moet nie meer - ten minste wat die kwessie betref - geglo word nie? Wil jy se jy voer sowel die Ou Testament se opdrag uit as Jesus se opdrag om NIE die Ou Testament se opdrag uit te …
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 16 Augustus 2005 14:18 «» deur: Ferdi Greyling
Re: Is dit Naasteliefde?
…, DD wrote: > Ons ìs eerlik. > Ons glò die hele bybel letterlik. > Jy verstáán nie die woord 'Bybels' nie. > Natuurlik het die insidente gebeur, want daar word van > in die Bybel vertel. > By 'nie Bybels nie' bedoel ek dat die teen Bybel leringe was. > Ek is verbaas dat jy dit nie verstaan het nie. > Wat ek gesê het, kon nie anders verstaan word nie. Dink jy nie " 'n oog vir 'n oog" en "draai die ander wang" bots met mekaar as voorskrifte nie…
4 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 08 Augustus 2005 13:20 «» deur: PietR
Re: Suidwester
… wat diere sit en kyk, fokus nie net op die oog of die slurp van die olifant nie. Die mens se oog kyk veel breër as 'n kamera se lens. As ek een foto van 'n olifant vir jou neersit, dan kan ek vir jou 'n duisend neersit wat jy nie vir my of vir enigiemand sal kan sê waar daai olifant vandaan kom nie. Dus, deesdae as ek 'n olifant 'skiet' dan probeer ek hom plaas op 'n plek waar die kyker kan 'n idee kry van waar die olifant nou eintlik gestaan het toe ek hom afgeneem het....of in watter tipe…
5 Forum: Stokperdjies & kunsvlyt «» Gepos op: Sa., 09 April 2005 07:38 «» deur: Pieter Rautenbach
Re: Help
… dat inligting wat nie baie opvalled vir die oog/brein is nie "weggegooi" word. Wat dus wel waar is, is dat JPEG van 'n laer kwaliteit is as RAW, maar as jou kamera 'n goeie JPEG algoritme bevat, dan gaan jy werklik sukkel om die verskil met die oog te sien. As jy graag vergrotings maak, is RAW 'n goeie opsie, omdat dit baie beter as JPEG gaan vergroot. Vergelyk dit: 'n 4MP foto teen die hoogste JPEG kwaliteit is gewoonlik tussen 1MB en 1.5MB groot (dit hang van die hoeveelheid detail in die foto…
6 Forum: Stokperdjies & kunsvlyt «» Gepos op: Sa., 09 April 2005 07:37 «» deur: Pieter Rautenbach
Re: Help
… dat inligting wat nie baie opvalled vir die oog/brein is nie "weggegooi" word. Wat dus wel waar is, is dat JPEG van 'n laer kwaliteit is as RAW, maar as jou kamera 'n goeie JPEG algoritme bevat, dan gaan jy werklik sukkel om die verskil met die oog te sien. As jy graag vergrotings maak, is RAW 'n goeie opsie, omdat dit baie beter as JPEG gaan vergroot. Vergelyk dit: 'n 4MP foto teen die hoogste JPEG kwaliteit is gewoonlik tussen 1MB en 1.5MB groot (dit hang van die hoeveelheid detail in die foto…
7 Forum: Stokperdjies & kunsvlyt «» Gepos op: Sa., 09 April 2005 07:37 «» deur: Pieter Rautenbach
Re: Help
… dat inligting wat nie baie opvalled vir die oog/brein is nie "weggegooi" word. Wat dus wel waar is, is dat JPEG van 'n laer kwaliteit is as RAW, maar as jou kamera 'n goeie JPEG algoritme bevat, dan gaan jy werklik sukkel om die verskil met die oog te sien. As jy graag vergrotings maak, is RAW 'n goeie opsie, omdat dit baie beter as JPEG gaan vergroot. Vergelyk dit: 'n 4MP foto teen die hoogste JPEG kwaliteit is gewoonlik tussen 1MB en 1.5MB groot (dit hang van die hoeveelheid detail in die foto…
8 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 21 Desember 2004 10:41 «» deur: Jack[2]
Covenant: aan Booner
…hulleself verdedig. Dit beteken hulle het op een plek bly staan en nie die ander aangeval nie. As ek weet jy kom op my af met wapens en 'n missie om my te kom doodmaak, sal ek ook bid dat die Here my beskerm en ek sal myself voorberei om my tot die dood te verdedig om jou dit jou bedoeling is om my dood te maak. Dit gaan dus hier nie om oog vir oog nie maar om verdediging en beskerming van eie lewe. As die voortrekker beweeg het om die Zoeloe's te gaan aanval was dit 'n heeltemal ander verhaal gewees…
9 Forum: Emigrasie & buiteland «» Gepos op: Do., 11 November 2004 14:32 «» deur: bouer
Re: VSA paspoorte
…s. Julle staan en val by dinge soos 'n "oog vir 'n oog." ( Verbaas dit jou nie dat die Bush-Christene amper deur die bank vir die doodstraf is nie?) Die anti-aborsie aktivis, wat kamtig vir "lewe" veg, skiet die dokter wat aborsies doen as vroue hulle vra om dit te doen, dood. Vanoggend sien ons op die nuus dat die nuwe Prokureur-Generaal wat Bush aanstel in plaas van Ashcroft 'n memo geskryf het wat glo die vergrype van Abu Ghraib kon veroorsaak het. En ek kan jou amper verseker dat al…
10 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 24 Augustus 2004 19:16 «» deur: knersus
Re: Vêrkykers
…;ocular" (okulêr?) is die een wat jy by oog hou. 3) Die sterkte gee vir jou 'n idee hoeveel keer die ding waarna jy kyk "vergroot" gaan word. 4) Verkykergroottes word gewoonlik gegee in die vorm 7x42. Die "7" is die vergroting, "42" is die deursnit van die objektieflens in mm. Hoe kies mens 'n verkyker? Soos Suidwester sê, dit hang af van wat jy wil doen. 1) 'n Groter objektief beteken meer lig kan ingelaat word in die verkyker, maw jy kan in vroegoggend en skemer na …
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 20 Augustus 2004 14:59 «» deur: bouer
Re: Artikel in die Rapport
…blykbaar nie-Christelike beginsels aan. 'n Oog vir 'n oog. En jouself as beter ag as ander wat nie so bevoorreg soos jy is nie. Ek identifiseer dus meer met Tutu, wat 'n praktiserende Christen is, en Mandela, wat ek nie dink 'n praktiserende Christen is nie, maar dieselfde beginsels nastreef wat daar in die Nuwe Testament gepredik word. Ek ken talle diep gelowige swartmense, wat hulle Christenskap baie dieper uitleef as wat jy blykbaar doen. Jy kan dus nou maar ophou om oor "my kultuur" te praat…
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 13 Augustus 2004 19:59 «» deur: Dee Dee
Re: Wysheid van Tony Leon
On Fri, 13 Aug 2004 10:44:17 +0200, Plato wrote: > Uit 'n Suid Afrikaanse oogpunt dink ek dit kan haar net seermaak. As ek > iemand met 'n goeie punt kwes is dit sy saak, maar as ek iemand > onnodiglik met woorde bestook wat bedoel is om net eenvoudig te kwes > sonder enige doel dan is dit nie vir my reg nie. > > Groete > Plato > Sò Plato, jy reken 'n oog vir 'n oog is uit, die ander wang is die ding... DD
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 28 Augustus 2003 07:02 «» deur: Jan VarkBoer
Re: Het van julle menings al verander
Ja Riaan my mening was nog altyd 'n oog vir 'n oog, dus waarom ek Saudie-Arabie so like, hulle vat nie kak nie hulle hang jou sommer gou gou. Kap jou voël of as jy verkrag, jou hand as jy steel.....my soort regering. ons wil te veel regte aan die misdadiger gee al het hy ander se regte ontneem en diegene wat so teen die doodstraf is kom praat saam wanneer jou vrou, ma, kind verkrag/vermoor is. kyk hoe jy na dit sal voel....
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 15 Augustus 2003 10:17 «» deur: Annette
Re: Te warm
…in die water gesteek en oor die een oog gevee, die proses herhaal met die ander oog, en die res van die water op die grond uitgegooi. Annette "Sterrenkijker" skryf in boodskap news:8j6pjv4ng3lou7v8ubhpatb8kjl0ntt39a@4ax.com... > On Thu, 14 Aug 2003 20:24:54 +0200, "Elaine" > wrote: > >> Ja jy word nat - maar dis lekker. Niks lekkerder as 'n warm bad op 'n koue >> dag nie. Niks lekkerder as 'n heerlike koel swembad op 'n snikhete warm dag >> nie. Sien…
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 13 Augustus 2003 18:52 «» deur: Katryn
Re: Doodstraf?
…gaan) in die tronk, of die > galgtou? Ek behoort nie 'n keuse te hê in die eerste plek nie. Daar behoort nie 'n opsie soos die doodstraf te bestaan nie. Punt. Dink jy nie ook dat ou Hammurabi se kode(s) is nou al so bietjie oud-modies en afgesaag nie? Ek meen, Babylon is darem nou al amper 4 millennia weg, en ons klou nogsteeds aan die "oog vir 'n oog" mentaliteit asof dit die enigste werklike aanvaarbare barbaarse gedragskodes is wat ons as 'n "moderne kultuur" in staat is toe…
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 04 Augustus 2003 10:10 «» deur: Jan VarkBoer
Re: Doodstraf - alweer
…jy ek glo in 'n oog vir 'n oog ons as samelewing word opgenaai deur die kaffir kakke wat onskuldige mense vermoor en kwaad aandoen, hang die moere want dit is hul donnerse loon maak 'n voorbeeld van hulle ek glo as die moere weet daar is irets soos die doodstraf dan sal hulle twee keer dink voor hulle hul kop se kak sal aanjaag!!! Hier stem ek saam met Saudi-Arabie...kap hulle koppe af! "Jonas" skryf in boodskap news:bgl6ui$h8o$1@ctb-nnrp2.saix.net... > 'n Man se moeder, vrou en baba is …
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 02 Augustus 2003 17:27 «» deur: MacawRidder
Re: Welkom terug
"Lorinda" Nou is dit net die Ridder met Macaw : wat nog soek is. --- Ek is hier prinses, tot u diens. Lees met die een oog die ng briewe ....... met die ander oog, 'Jesus Freaks'. Wat 'n boek!
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 24 Julie 2003 13:33 «» deur: Suidwester
Re: Werklike Vredemaker
…was die land geregeer altyd met die streng oog van die weermag om 'n oog oor sake te hou. In die strokiesland van jou fantasieë sal die magtige politikus sy towerstaf kan swaai en woeps! Alles is presies net soos julle vlugvoetiges dit wil hê. Sodra jy by landveiligheid en strategie kom, dan het jou policic 'n paadjie om te loop verby die generalestaf voor hulle enigsins toegelaat sal word om dinge aan te vang wat die land kan destabiliseer. Sekerlik ja, politieke en sosiale druk is uitgeoefen op …
19 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 21 Julie 2003 00:51 «» deur: Jottie
Re: Doodstraf - praat weer
… om 'n ou te laat boet met sy eie sonde nie. Oog vir 'n oog... maar dan neem my brein oor en herinner my dat wat ons vandag as die "beskaafde" deel van die wêreld sien, is absoluut daarteen. En daar is baie goeie rede daarvoor soos Lorinda alreeds genoem het. Ja ja ja ek weet daar is nog so paar yankies (Bush en sy cowboys inklusief) wat nie kan wag om die volgende ou te toast nie maar is dit genuine die laaste uitweg? Mens kan seker ook redeneer dat ons dit nodig het tot tyd en wyl die mense …
20 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 07 Junie 2003 20:34 «» deur: Davie Davis
Re: Bridgeway Motors 2
… The Hook het net een been, een hand en een oog. As matroos het hy sy been verloor in 'n geveg teen die polisie wat hom as 'n skelm aangesien het. Sy hand is op 'n ander geleentheid deur die polisie afgeskiet ook terwyl hy nog 'n matroos was. Dit was toe hy ongelukkig in die pad was toe hulle op bankrowers geviuur het. Sy oog, vra jy? Dit was terug op die skip toe 'n seemeeu in sy regteroog gemis het terwyl hy besig was om op te kyk. Hy het die mis uitgevee, en vergeet dat hy kort tevore sy hand met '…
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 18 Maart 2003 12:59 «» deur: Anoniem
Re: Skoolskiet
…myle verby rede en > ordentlikheid is? Terselfdertyd sit en sny die ouens daar op Vlakplaas die lyke op en probeer hulle verbrand, of ou Wouter Basson se lakeie stoot hulle eksperimente oor Namibië uit vliegtuie uit. Kan jy sien waarheen jou oog vir 'n oog bloeddorstige soort van dink en optrede lei? Hoekom begin jy nie liewer die weg van Christus en Buddha verkondig en aanhang nie? Gloudina…
22 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 16 Maart 2003 18:31 «» deur: Anoniem
Re: Sadam o Sadam
… nie. Ek dink mens moet nie uit die oog verloor dat die "hawks" in die White House amper almal die knie buig voor 'n groepie beleidsbepalers, wat omtrent almal Jode is, en wat wil hê dat die VSA sy mag oor die hele wêreld moet bestendig. Ek verbaas my oor hierdie groeiende Joodse element in die konserwatiewe Republikeinse White House. Selfs David Frum, Kanadese Jood, kon homself tot reg in die White…
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 14 Maart 2003 15:16 «» deur: Suidwester
Re: Irak - Frankryk & Rusland se belange
…daaromtrent kan doen. Ek glo vas aan 'n oog vir 'n oog en glo aan die doodstraf. Daar kan geen verskoning wees om moord te pleeg nie, net soos daar geen verskoning vir enige kriminele daad is nie. Vat 'n ou wat steel en kap sy hand af. Ek waarborg jou hy gaan ophou steel. Jy reken die Amerikaanse ekonomie gaan geknou word deur die oorlog. Miskien moet jy minder uit die boeke kyk en jy sal sien dat die ironie van die saak is dat so 'n oorlog juis die ekonomie van die VSA bevoordeel. Nuwe wapens/…
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 24 November 2002 22:04 «» deur: W
Re: Groep van 63
… hoë mate van Afrikaner-vervreemding op die hoogste vlak onder die aandag van die regering te bring. Ons is juis besorg daaroor dat die styging van vervreemdingsvlakke tot verdere geweld sal lei. Om daardie rede is dit noodsaaklik dat die onderliggende redes vir daardie vervreemding in die ope gebring word. Dit sluit in die inbreuk op Afrikaanse taalregte, miskenning van regte op die gebied van onderwys, die negatiewe effek van regstellende aksie en die regering se beleid jeens Zimbabwe. Dit sou …
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 24 September 2002 01:32 «» deur: Anoniem
" Van Noodt se laaste aand" deur C. LOUIS LEIPOLDT
…toe die tyd van skeiding aanbreek, hy Te hoog om laag te buie vir sy liefde, En ek te trou om sonder trots te wees. 'n Gril; 'n pret vir één jaar lank; daarna 'n Afgedankte vadoek vir altyd! Dit was my lot, my liefde te verpand Vir klatergoud van liefde van Van Noodt. Toe was die band verbrysel, en my siel Was nie meer myne nie, en in my kind, My Gysbreg - met sy oë en sy mond, Maar nooit nie met sy wreed verharde hart! - Was vir my hoop op eind'lik' wraak op hom - Wraak wat verdubbel deur die jare wag, …
26 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Sa., 10 November 2001 19:32 «» deur: Michel Martens
Re: Matriek Gedig
…groeide de klaproos. Je mag niet uit het oog verliezen, dat de streek rond de stad Ieper (om me tot de zogenoemde 'Ypres Salient' te beperken), gedurende jaren omgeploegd werd door miljoenen obussen (shells). Ieper was helemaal verwoest evenals de dorpen in de wijde omgeving. Alle weilanden waren omgeploegd door ontploffende projectielen. Van de bossen en boompartijen in de streek, staken enkel nog maar zwartgeblakerde stompen uit de grond. Alle gewassen waren vernietigd. Er was uiteraard geen oogst …
27 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Di., 18 September 2001 20:20 «» deur: Anoniem
"Trans-vaal" deur PETRA MULLER
…aangeloop soos 'n gewapende man. Die mooi seuns met die blou-blou oë wat ek byna ken, het tans hul meesterlike speelgoed in die hand. Daar slaap die groot masjiene met die een oog oop (blits kom tweebeen aangestap) en die ander oog, die karbied-oog van die jagter soek dorstig na sy prooi. Ek ken die land. Daar is ek 'n vreemdeling met blou en wit gekleurde fabels in my hand - ‘n delfse dogtertjie wat kwyn. O Afrika hoe maklik is die klanke van jou naam nie, Afrika, en onuitspreeklik om te sê…
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 02 September 2001 10:54 «» deur: Arthur
Re: België se taalprobleme
…merkte ik hoe het voelde om werkelijk (oog in oog met iemand) gediskrimineerd te worden. Geen goed gevoel. Maar is het eigenlijk wel politiek correct om de hele wereld Engels (een blanke taal) als tweede taal op te leggen? Volgens mij is Cantonees de taal die door de meeste mensen als eerste taal wordt gesproken .... >> Overigens wil ik de Fransen nu ook weer niet al te fel verdedigen. Ik ben >> voldoende arrogante Fransen tegengekomen die niet eens met je wensten te >> …
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 03 Julie 2001 09:44 «» deur: emmy[1]
Re: Vraag aan Emmy oor die TRC
…recht gedaan aan de slachtoffers. Als dat zo is dan blijft deze onrechtvaardigheid broeden bij de slachtoffers en zijn familieleden. Grt Emmy > Die voorbeeld wat jy noem is baie oulik en mooi, maar ongelukkig nie > van toepassing op hierdie gesprek nie. Hulle het nie 'n TRC gehad > nie, so nee niemand het verantwoordelikheid geneem en die waarheid > vertel nie... > > Die enigste voorbeeld wat jy miskien moes gee is dat mense liewer by > die wet 'n oog vir 'n oog leef…
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 03 Julie 2001 07:52 «» deur: Gottlieb
Vraag aan Emmy oor die TRC
…versoening kan wees nie... Eers het jy dit oor die feit gehad dat mens verantwoording moet doen, dit was die rede van die TRC - verantwoording en straf waar geen amnesty verleen word nie. Die voorbeeld wat jy noem is baie oulik en mooi, maar ongelukkig nie van toepassing op hierdie gesprek nie. Hulle het nie 'n TRC gehad nie, so nee niemand het verantwoordelikheid geneem en die waarheid vertel nie... Die enigste voorbeeld wat jy miskien moes gee is dat mense liewer by die wet 'n oog vir 'n oog leef…
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 02 Julie 2001 11:13 «» deur: Gottlieb
Re: distrik 6
…versoening kan wees nie... Eers het jy dit oor die feit gehad dat mens verantwoording moet doen, dit was die rede van die TRC - verantwoording en straf waar geen amnesty verleen word nie. Die voorbeeld wat jy noem is baie oulik en mooi, maar ongelukkig nie van toepassing op hierdie gesprek nie. Hulle het nie 'n TRC gehad nie, so nee niemand het verantwoordelikheid geneem en die waarheid vertel nie... Die enigste voorbeeld wat jy miskien moes gee is dat mense liewer by die wet 'n oog vir 'n oog leef…
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 29 Junie 2001 12:50 «» deur: emmy[1]
Re: distrik 6
…gesien... > > Godsdiensleiers wat 'n oog vir 'n oog preek, steek my dwars in die krop... Oog om oog tand om tand is geweld en strijd daar ben ik tegen. Ik ben niet tegen een eerlijke rechtspraak. Omdat rechtspraak verhinderd dat het slachtoffer het recht in eigen handen gaat nemen. Grt Emmy > Die staatskaste was nog nooit vol nie... Dat die nuwe regering al die skuld > moes oorneem is 'n feit. Dat die Nasionale party gou alles leegemaak het > voor die ANC ingetrek het, glo ek nie…
33 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 29 Junie 2001 11:21 «» deur: Max
Re: distrik 6
…3 gesien... Godsdiensleiers wat 'n oog vir 'n oog preek, steek my dwars in die krop... Die staatskaste was nog nooit vol nie... Dat die nuwe regering al die skuld moes oorneem is 'n feit. Dat die Nasionale party gou alles leegemaak het voor die ANC ingetrek het, glo ek nie... Ek het ook sy naam vergeet, maar is seker dat ons dit weer sal hoor... (helaas) ________________________________________________________ emmy schreef in berichtnieuws 9hhk3g$2mk$1@news.pcmnet.nl... > De opvolger van Tutu ( …
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 06 Mei 2001 22:16 «» deur: Anoth
Re: Iets om oor na te dink.
… Jy moet erken, die regering draai 'n blinde oog vir rasisme. Ek is tans besig om 'n boek te lees oor Mense Regte en daarin is Jode met die haulocaust perspektief wat sê dit help nie geregtigheid word herstel en later weer omgekeer nie. "Two wrongs don't make a right" Ons regering draai 'n blinde oog na die wit mense wat vermoor word op plase en in die stede, maar die plaasmoorde is regtig erg. Die land is 'n geskenk vir enige swart regering, en tog waardeer hulle dit nie. Wat dink jy daarvan. …
35 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 30 Desember 2000 14:56 «» deur: Pete
Re: Afrikaans vir "arc-eyes"?
…iële verpleging. Arc eyes ontstaan omdat die oog ontsteking kry as gevolg van die ultra-violet bestraling wat inherent is aan boogsweiswerk. Persoonlik gebruik ek arc eyes want almal weet waarvan jy praat - nie slegs net Benoni nie. Dit is in dieslefde klas as knormoer - gee die puriste iets om te doen maar die motoronderdeleverkoopsman ken 'n bendix beter. Probeer gerus maar 'n knormoer op 'n Saterdagoggend koop - of beter, kyk of jy jou oog gesond kan kry met die simpel afrikaanse term wat op soek is. …
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 20 September 2000 00:00 «» deur: MWeb
Re: Kruger Wildtuin - wat gaan aan?
…ruskampe kan geprivatiseer word met die oog op lokale vakansiegangers terwyl die grooter en luukser kampe meer kan fokus op internationale toeriste. Daar kan adisionele aantreklikhede soos bv. 'n "cultural vilage" of 'n dag besoekers sentrum (met die oog op die lokale gemeenskap) met ablusie blokke,'n kafee en inligting sentrum soos by Shamwari Game reserve in die Oos Kaap. Shawari het 'n program waar hulle die gemeenskap gratis op 'n wild besigtegings toer vat terwyl dit die buitelanders tot …
37 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 28 Maart 2000 00:00 «» deur: Dries Venter
Re: Zimbabwe en setlaars
…ry. > Inderdaad. Maar sê jy dan nou 'n oog vir 'n oog? Dat "2 wrongs make a right"? Die WVK het juis oor versoening ook gegaan. Ons mag waarskynlik nooit vergeet nie, maar moet ons (en met "ons" bedoel ek beide wit en swart) nie vergeef nie? Vereenselwig jy jou met sommige politici se aandrang op "one settler, one bullet"? Ek dink nie ons moet onsself bluf nie, bg is nie net 'n slagspreuk nie, daar is al hoe meer aanduidings dat die plaasmoorde in SA 'n goed …
38 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Di., 18 Januarie 2000 00:00 «» deur: Anoniem
"Trans-vaal" deur PETRA MULLER
…aangeloop soos 'n gewapende man. Die mooi seuns met die blou-blou oë wat ek byna ken, het tans hul meesterlike speelgoed in die hand. Daar slaap die groot masjiene met die een oog oop (blits kom tweebeen aangestap) en die ander oog, die karbied-oog van die jagter soek dorstig na sy prooi. Ek ken die land. Daar is ek 'n vreemdeling met blou en wit gekleurde fabels in my hand - ‘n delfse dogtertjie wat kwyn. O Afrika hoe maklik is die klanke van jou naam nie, Afrika, en onuitspreeklik om te sê…
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 13 Desember 1999 00:00 «» deur: Barrie
Re: Afrika Renaissance relevant?
… menseras op Aarde is aftammelinge van die hoog-edele ras van die planeet Theta. Planeet Aarde is 'n strafkolonie vir die Thetane. Nogal 'n "sensible" stelling as mens die chaos ( wat jy nie mag raaksien nie!) om jou waarneem. Theta is een van die plekke waar ou Reisiger nog nie was nie! (..en hier sê ek al weer die verkeerde ding!) Planeet Aarde is eintlik die regte naam vir die Wêreld. In ou Engels (Chaucer) beteken "weor" mens. So kry ons "weorwolves" (menswolwe…
40 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Ma., 30 Augustus 1999 00:00 «» deur: Anoniem
Is geloof alleen genoeg?
…daarna. Ek dink Leendert verloor uit die oog dat ek nog nooit myself uitgespreek het as 'n dogmatiese Christen nie. Hy verloor ook uit die oog dat daar Christelike "sektes" is wat hulle nog met die Reformasie nog met die Katolieke Kerk vereenselwig. Ek kan baie van hulle opnoem. Ek verwonder my ook aan die feit dat Leendert die Liefde as die basis vir die leer van Christus totaal verwerp as die hoeksteen van sy "godsdiens." Selfs Teilhard de Chardin het liefde gesien as 'n phylum in …
Bladsye (22): [ «    1  2  3  4  5  6  7  8  9  10  11  12  13  14  15  16    »]

Tyd nou: Sa. Jan. 03 21:43:28 UTC 2026