Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
125 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 09 Augustus 1996 00:00 «» deur: Izak Bouwer
Oor 'n plek wat "Droë Waterval" genoem word
…Dro"ewaterval is snaaks. Ek weet dis laf. Donker vlekke op rots is nie water nie. Ons klim in die kar en ry. My kinders giggel om verveling te besweer. Agter hulle o"e, diep in die toekoms, bruis hul dade reeds onkeerbaar oor dae. (Kyk! Hulle ry alleen uit oor die oop Karoo en los my by die gevlekte rotse van my berg! Op die dun pad na Beaufort-wes en verder noord, verby Zimbabwe tot oorkant Olduvai waar die horing van Afrika afsplit in 'n nuwe land ry hulle steeds! Dit…
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 02 Junie 1996 00:00 «» deur: Koos[1]
Die Klein Karoo
…Droe"waterval is snaaks. Ek weet dis laf. Donker vlekke op rots is nie water nie. Ons klim in die kar en ry. My kinders giggel om verveling te besweer. Agter hulle oe", diep in die toekoms, bruis hul dade reeds onkeerbaar oor dae. (Kyk! Hulle ry alleen uit oor die oop Karoo en los my by die gevlekte rotse van my berg! Op die dun pad na Beaufort-wes en verder noord, verby Zimbabwe tot oorkant Olduvai waar die horing van Afrika afsplit in 'n nuwe land ry hulle reeds! …
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 15 Maart 1996 00:00 «» deur: Frank Snyckers
Die Besemheer
…BESEMHEER Daar was 'n tyd, toe almal laf mog wees En gek kon skeer, wat goed was vir die gees, 'n Tyd toe praatjies links en regs kon draai En vinnig een- of anderkant toe swaai; Die melk en heuning het toe dik gevloei, En salig was die pret van poslysstoei. Maar wee, o wee, toe kom die Besemheer, Wat aaklig brul, en brom soos seervoetbeer; Met tolerantie-pansers oor die plein, Met mond wat kwyl, en o"e wat rol van pyn Kom saai hy dood, kom veeg hy alles weg, Want daar is dinge wat hy …
4 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 14 Maart 1996 00:00 «» deur: Frank Snyckers
Re: Diets maken
…te lees. Ja, en natuurlik geniet ek dit om laf te wees - dit sal 'n treurige dag wees as die internet polisie lawwigheid ook van die internet verban. Maar miskien sou dit saamhang met die tipe "tolerantie" wat sekere idees en uitinge met tronkstraf beloon omdat dit nie inpas met die mode nie. Of jy dit sou geniet of nie, kan ek nie sê nie. Ek merk mens moet eintlik so maak [ :-) ] elke keer as jy wil wys jy is tong-in-die-kies en nie moer-in-die-vies nie, maar as ek elke keer moet gesiggies …
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 14 Maart 1996 00:00 «» deur: Frank Snyckers
Re: Diets maken
…te lees. Ja, en natuurlik geniet ek dit om laf te wees - dit sal 'n treurige dag wees as die internet polisie lawwigheid ook van die internet verban. Maar miskien sou dit saamhang met die tipe "tolerantie" wat sekere idees en uitinge met tronkstraf beloon omdat dit nie inpas met die mode nie. Of jy dit sou geniet of nie, kan ek nie sê nie. Ek merk mens moet eintlik so maak [ :-) ] elke keer as jy wil wys jy is tong-in-die-kies en nie moer-in-die-vies nie, maar as ek elke keer moet gesiggies …
Bladsye (4): [ «    1  2  3  4]

Tyd nou: Ma. Des. 22 13:22:14 UTC 2025