| |
125 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: So., 08 Desember 2019 13:05 «»
deur: Leksikograaf
laf
…
Afbreking: laf
Byvoeglike naamwoord: laf
Vergrotende trap: lawwer
Oortreffende trap: lafste
Attributief: lawwe
Partitief: lafs
Betekenis:
• Wat verspot en kinderagtig optree.
• Wat onaangenaam en smaakloos is.
• Wat 'n gebrek aan moed toon.
Gebruik:
• Hou op om so laf te wees.
• Die kos proe laf, dit kort 'n bietjie sout.
• Wat 'n verskriklike lawwe daad was dit nie!
Sinoniem:
• kinderagtig
• ligsinnig
• onvolwasse
• simpel
• stuitig
• verspot
• soutloos
Antoniem:
• …
|
| 2 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 25 November 1998 00:00 «»
deur: hen...
brief vir oom kaspaas
…om my pa met sap a se hys werk te
help. laf rassie sal dit nie maak nie, want hy help nooit sy pa met sy hys
werk nie.
ma' ons skryf nie ik samen nie, oom, dis als mond links. gister was swaar,
want ons moes praat oor in sekte. oom weet self wat se moeilike goed in sekte
is. slimpiet het gepraat oor groente torre. toe wil juffrou weet wat vreet
hille. toe sê slimpiet sy pa se ver domde tamaties. toe sê juffrou hy is
slim. onder skyding sê sy.
toe praat ek oor vrigte torre. sys ma' stoepid want …
|
| 3 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Ma., 10 Februarie 2025 18:23 «»
deur: Leksikograaf
besimpeld
… -d
Byvoeglike naamwoord: besimpeld
Attributief: besimpelde
Betekenis:
• Wat totaal simpel (mal of laf) is.
• Wat deurmekaar is; van die sinne beroof.
Gebruik:
• Jy is besimpeld!
• Hy het homself besimpeld geval.
Sinoniem:
• belaglik
• dwaas
• laf
• mal
• verspot
• betotteld
• deurmekaar
Vertaling:
Engels: silly, foolish, daft; confused
Nederlands: dwaas, gek, laf; beteuteld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 4 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: So., 07 Januarie 2024 09:07 «»
deur: Leksikograaf
hans
…eie ma grootgemaak is nie.
• Wat homself laf of verspot te gedra.
Gebruik:
• Hulle maak die bokkie hans groot. 'n Mens kan mos nie 'n hans hoender slag nie.
• Hy hou hom alewig hans!
Sinoniem:
• ouerloos
• kinderagtig
• laf
• verspot
Vertaling:
Engels: orphan, hand-fed; silly
Nederlands: hans
Selfstandige naamwoord: hans
Meervoud: hanse
Verkleinwoord: hansie
Meervoud van verkleining: hansies
Betekenis:
• 'n Mens of dier wat hans opgebring is.
• 'n Manlike persoon wat laf, …
|
| 5 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 15 Februarie 2025 19:19 «»
deur: Leksikograaf
stuitig
…Partitief: stuitigs
Betekenis:
• Wat op 'n speelse manier laf en verspot is.
Gebruik:
• Moet jou nie staan en stuitig hou nie!
• Die nar se stuitige manewales sal jou laat skaterlag.
Sinoniem:
• gek
• katools
• laf
• ondeugend
• speels
• stout
• verspot
Antoniem:
• stigtelik
Afgelei:
• stuitigheid
Vertaling:
Engels: silly, foolish, insipid
Nederlands: gek, speels, ondeugend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 6 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Wo., 29 September 2021 11:48 «»
deur: Leksikograaf
ligsinnig
…Betekenis:
• Sonder die nodige erns; effens laf of selfs verspot.
• (ongewoon) Losbandig/ sedeloos.
Gebruik:
• Wyn maak jou ligsinnig, drank laat jou lawaai maak; niemand wat van dronkenskap slinger, is verstandig nie. [Spreuke 20:1]
• Die ligsinnige meisie was maar skamel geklee.
Sinoniem:
• gedagteloos
• laf
• lig
• ligvaardig
• losbandig
• loslippig
• kinderagtig
• onbedag
• onbesonne
• ongeërg
• onnadenkend
• onsinnig
• onverskillig
• oppervlakkig
• simpel
• sinneloos
• …
|
| 7 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: So., 07 Maart 2021 08:33 «»
deur: Leksikograaf
lafaard
…
Afbreking: laf•aard
Samestelling: laf + -aard
Selfstandige naamwoord: lafaard
Meervoud: lafaards
Verkleinwoord: lafaardjie
Meervoud van verkleining: lafaardjies
Betekenis:
• Persoon sonder moed wat maklik deur angs oorval word en van gevaarlike situasies wegvlug.
Gebruik:
• Die hiëna word soms as 'n lafaard beskryf, maar sal 'n lafaard werklik so 'n gedugte vyand aandurf?
Sinoniem:
• bangbroek
• banggat
• bangerik
• durfniet
• jellievis
• lamsak
• papbroek
• papperd
• renegaat…
|
| 8 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Vr., 13 Desember 2019 14:44 «»
deur: Leksikograaf
mal
…d; verstandelik siek; kranksinnig.
• Sommer laf en verspot.
• Baie van iets hou.
Gebruik:
• In 1913 is die mal koning Otto van Beiere deur sy neef, kroonprins Ludwig, onttroon.
• Jy moet mal wees om 'n Land Rover te koop.
• Ek is mal oor jou mooi oorbelle.
Vergelyking:
• So mal soos 'n haas. [Baie mal, totaal gek.]
Sinoniem:
• dwaas
• gek
• laf
• verspot
Antoniem:
• normaal
Afgelei:
• malhuis
• maltrap
• mal-wetenskaplike
Vertaling:
Engels: mad, insane; foolish, silly; …
|
| 9 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: So., 08 Desember 2019 19:44 «»
deur: Leksikograaf
lawwe
…Afbreking: law•we
Byvoeglike naamwoord: laf
Vergrotende trap: lawwer
Oortreffende trap: lafste
Attributief: lawwe
Partitief: lafs
Betekenis:
• Attributiewe vorm van laf. Verspot en kinderagtig optree; onaangenaam smakeloos; met 'n gebrek aan moed.
Gebruik:
• Die lawwe man het geen einde nie!
• Gooi sout oor die lawwe kos.
• Wat 'n verskriklike lawwe daad was dit nie!
Vertaling:
Engels: silly; insipid; cowardly
Nederlands: laffe
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of …
|
| 10 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 01 Desember 2002 14:23 «»
deur: NoS...[2]
Re: Ferdi en oneerlikhied
…wat jy reken hy moet vra nie.
Dis gewoon laf.
'n Koerant rapporteer wat gese en gedoen word. Dit is gedoen.
Ons het die NIA se verklaring gerapporteer.
Ons het gerapporteer wat in reaksie gese is.
Nou wag ons dat die ondersoek afgehandel word, dan rapporteer ons dit.
Lyk my jy wil he ons moet nou se die beweringe is laf - nog voor die
ondersoek is.
Op grond waarvan sal ons dit nou se?
Sal ons "ene Wouter Plaasvark" aanhaal????
Verder lewer koerante kommentaar. Dit is gedoen.
Jy se jou …
|
| 11 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 09 Junie 2002 15:26 «»
deur: Wouter Plaasvark
Re: Oor rook en feite
…plek in die rokersdeel is.
J: Jy's sommer laf. Eers sê jy vir my jy het donkiejare gelede
opgehou rook en nou vertel jy my jy staan tou om in donker,
toegerookte afskortings te sit. Moet ons jou rerig ernstig opvat
of is dit 'n gly van die sleutelbord?
Wouter
Dis eerder iets in jou kop wat gegly het? Ek sê ek moet vir
die *nie-rook deel* wag omdat die rokersgedeelte nou afgesluit
moet wees. Voor die wetgewing, toe rokersgedeeltes nog vrywillig
geskei en oop was, het ek nie 'n probleem gehad met die
…
|
| 12 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 11 Maart 2002 22:07 «»
deur: Wouter Plaasvark
Re: afrikaanse canon
…ek stem met Sakkie saam, Arthur se 98% is laf.
Maar ik stem met Sakkie samen, Arthur z'n 98% is laf.
100% (al sou ons waarskynlik 'flauw' gebruik het, maar flauw en laf kan ons
beide gebruik wanneer ons oor smake praat)
> Meer soos 48% en dis 'n hoë korrelasie vir 'n taal
Meer zoals 48% en da's een hoge korrelatie voor een taal
100%
> waarmee ons erg sukkel. Verklaar vir my hoekom
waarmee wij erg sukkelen. Verklaar voor mij hoe het komt dat
100% (hoekom is net 'n saamtrekking van 'hoe het komt …
|
| 13 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 11 Maart 2002 19:03 «»
deur: Arthur
Re: afrikaanse canon
…ek stem met Sakkie saam, Arthur se 98% is laf.
Maar ik stem met Sakkie samen, Arthur z'n 98% is laf.
100% (al sou ons waarskynlik 'flauw' gebruik het, maar flauw en laf kan ons
beide gebruik wanneer ons oor smake praat)
> Meer soos 48% en dis 'n hoë korrelasie vir 'n taal
Meer zoals 48% en da's een hoge korrelatie voor een taal
100%
> waarmee ons erg sukkel. Verklaar vir my hoekom
waarmee wij erg sukkelen. Verklaar voor mij hoe het komt dat
100% (hoekom is net 'n saamtrekking van 'hoe het komt …
|
| 14 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 28 November 1998 00:00 «»
deur: hen...
briefie vir oom kaspaas
…gegooi word. dit kan nie goed wees nie.
laf rassie het dit nie gemaak nie, oom. ma' hy sê sy pa was nie kwaad nie.
hy sê sy pa het net een keer sy report gekyk en gesê 'dis nou mooi, dis
nou effin mooi' toe het hy aan die syp gegaan. hy kan nie glo lat sy pa
fees fier oor hy geplik het nie. ek ok nie.
gister moes my pa gaan rug gistreer lat sy stem gehoor kan word. ek
verstaan dit nie want ons hoor sy stem goed genoeg as ek en laf rassie
in die koejawel boom sit.
hy sê rug gistrasie is 'n gemors. die …
|
| 15 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Do., 09 Oktober 2025 14:18 «»
deur: Leksikograaf
ligsinnigheid
…enis:
• Die toestand of mate van ligsinnig (laf, verspot en sonder erns) wees.
Gebruik:
• Fokus op julle werk en los die ligsinnigheid.
Sinoniem:
• frivoliteit
• gekheid
• kinderagtigheid
• onbesonnenheid
• onnadenkendheid
• onnoselheid
• onverantwoordelikheid
• onverstandigheid
• oppervlakkigheid
• sotheid
• verspotheid
Vertaling:
Engels: frivolousness
Nederlands: lichtzinnigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 16 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: So., 01 Junie 2025 18:05 «»
deur: Leksikograaf
idioties
….
Gebruik:
• Om 'n idioot van jou standpunt te probeer oortuig is idioties.
• Die wêreld is vol idiotiese mense.
Sinoniem:
• belaglik
• breindood
• bespotlik
• dom
• dwaas
• gek
• getik
• laf
• mal
• onnosel
• onsinnig
• simpel
• sotlik
• swaksinnig
• verspot
• vertraag
Antoniem:
• geniaal
• wys
Vertaling:
Engels: idiotic, moronic
Nederlands: idioot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 17 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: So., 01 Junie 2025 17:33 «»
deur: Leksikograaf
bespotlik
…rd: bespotlik
Vergrotende trap: bespotliker
Oortreffende trap: bespotlikste
Attributief: bespotlike
Partitief: bespotliks
Betekenis:
• Wat jou oopmaak om gespot te word.
Gebruik:
• Waar kry jy daai bespotlike hoed?
Sinoniem:
• belaglik
• dwaas
• gek
• idioties
• laf
• lagwekkend
• verspot
Afgelei:
• bespotlikheid
Vertaling:
Engels: ridiculous, ludicrous
Nederlands: belachelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 18 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: So., 04 Mei 2025 07:44 «»
deur: Leksikograaf
kinds
…
Attributief: kindse
Betekenis:
• Wat verstandelik verswak is; nie meer goed kan dink en onthou nie.
Gebruik:
• Die man is besig om kinds te word.
• Later het die kindse oom met 'n kindse tannie in die ouetehuis getrou.
Sinoniem:
• dwaas
• gek
• kens
• kinderlik
• laf
• ligsinnig
• mal
• seniel
• swaksinnig
Vertaling:
Engels: senile, demented, doting, childish
Nederlands: kinds
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 19 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Ma., 12 Augustus 2024 08:11 «»
deur: Leksikograaf
malligheid
…
Meervoud: mallighede
Betekenis:
• Die toestand van laf en verspot wees.
Gebruik:
• Die kinders se ouers het die eksamenrooster as "malligheid" beskryf.
Sinoniem:
• dwaasheid
• gekheid
• lafheid
• lawwigheid
• onsinnigheid
• sinneloosheid
• stuitigheid
• verspotheid
• verspottigheid
• waansin
Vertaling:
Engels: madness, silliness, tomfoolery
Nederlands: malligheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 20 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Wo., 17 April 2024 19:51 «»
deur: Leksikograaf
onsinnig
…butief: onsinnige
Partitief: onsinnigs
Betekenis:
• Sonder enige betekenis of nut.
Gebruik:
• Dit is tog onsinnig om geld te spandeer op dinge wat nie 'n verskil gaan maak nie.
Sinoniem:
• absurd
• belaglik
• gek
• idioties
• kranksinnig
• laf
• simpel
• sinneloos
• verspot
Afgelei:
• onsinnigheid
Vertaling:
Engels: nonsensical, foolish, absurd, idiotic
Nederlands: onzinnig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 21 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Di., 18 Julie 2023 20:28 «»
deur: Leksikograaf
smaakloos
…ttributief: smaaklose
Betekenis:
• Wat geen besondere smaak het nie.
• (figuurlik) Wat nie in goeie smaak is nie.
Gebruik:
• Suurstof is 'n kleurlose, reuklose en smaaklose gas.
• Sy opmerking was smaakloos.
Sinoniem:
• geurloos
• laf
• onsmaaklik
• soutloos
Antoniem:
• smaakvol
Afgelei:
• smaakloosheid
Vertaling:
Engels: tasteless, without taste; in bad taste
Nederlands: smaakloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 22 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Vr., 23 September 2022 10:53 «»
deur: Leksikograaf
uithaak
…: uit•haak
Samestelling: uit + haak
Werkwoord: haak uit, uithaak
Verlede tyd: het uitgehaak
Betekenis:
• Om iets uit 'n skakel uit te haal.
• (figuurlik) Om mal of laf te raak.
Gebruik:
• My skouer het uitgehaak.
• Ons gaan die naweek bietjie uithaak. Sy kop haak uit.
Sinoniem:
• loshaak
• onthaak
Antoniem:
• inhaak
Vertaling:
Engels: to hook out, unlink, unhitch
Nederlands: uithakken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 23 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Wo., 01 Junie 2022 14:00 «»
deur: Leksikograaf
verspot
…trap: verspotste
Attributief: verspotte
Betekenis:
• Wat so snaaks is dat mens daarvoor kan lag.
Gebruik:
• Moenie vir jou verspot hou nie!
Sinoniem:
• belaglik
• bespotlik
• dwaas
• gek
• geklik
• kinderagtig
• laf
• lagwekkend
• ligsinnig
• mal
• stuitig
Afgelei:
• verspotheid
• verspottigheid
Vertaling:
Engels: silly, foolish, ridiculous
Nederlands: gek, dwaas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 24 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: So., 20 Maart 2022 16:42 «»
deur: Leksikograaf
geurloos
…
Afbreking: geur•loos
Samestelling: geur + -loos
Byvoeglike naamwoord: geurloos
Attributief: geurlose
Betekenis:
• Sonder geur en aroma (wat nie met die neus waargeneem kan word nie).
Gebruik:
• Argon is 'n edelgas wat kleurloos, geurloos en reukloos is.
Sinoniem:
• laf
• reukloos
• smaakloos
• verslaan
Antoniem:
• geurig
Vertaling:
Engels: odourless, scentless
Nederlands: geurloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 25 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: So., 13 Februarie 2022 09:15 «»
deur: Leksikograaf
katools
katools
Afbreking: ka•tools
Byvoeglike naamwoord: katools
Attributief: katoolse
Betekenis:
• Wat gek, laf en verspot is; stuitig; speels.
• Wat oormatig vryerig is; wellustig; bronstig; hittig; jags.
Gebruik:
• Moenie vir jou katools hou nie!
• Sy wil niks met die katoolse kêrel te doen hê nie.
Vertaling:
Engels: playful; ruttish, lustful
Nederlands: speels; wellustig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
| 26 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Ma., 18 Oktober 2021 12:51 «»
deur: Leksikograaf
kinderagtig
…
• impulsief
• infantiel
• kleinlik
• laf
• ligsinnig
• naïef
• pueriel
• onnadenkend
• onoordeelkundig
• onverstandig
• onvolwasse
• oppervlakkig
• verspot
Afgelei:
• kinderagtigheid
Vertaling:
Engels: childish, childishly
Nederlands: kinderachtig
Nota:
• Moenie "kinderagtig" (negatiewe konteks) met "kinderlik" (positiewe konteks) verwar nie. Dit is mooi om nederig en kinderlik te wees, maar dis lelik as 'n grootmens hom kinderagtig gedra.
Laat weet asb as …
|
| 27 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Vr., 18 Junie 2021 15:44 «»
deur: Leksikograaf
belaglik
…vreemd, snaaks of dom is dat 'n mens daarvoor kan lag.
Gebruik:
• Op 'n tyd het mense gedink dit is belaglik om te dink dat die wêreld rond en nie plat is nie.
Sinoniem:
• absurd
• bespotlik
• dwaas
• gek
• grappig
• laf
• lagwekkend
• mal
• onsinnig
• verregaande
• verspot
Afgelei:
• belaglikheid
Vertaling:
Engels: ridiculous, ludicrous, laughable
Nederlands: belachelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 28 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 19 September 2020 16:44 «»
deur: Leksikograaf
toevoeg
…nd, toevoegende
Verlede deelwoord: toegevoegde
Betekenis:
• Om iets by iets anders te voeg; tot vermeerdering bysit.
• Om aan te las by wat reeds gesê is.
Gebruik:
• Jy kan sout toevoeg as die kos laf proe.
• Sy het toegevoeg dat dit gevaarlik is om saans laat uit te gaan.
Sinoniem:
• bysit
• byvoeg
Afgelei:
• toevoeging
• toevoegsel
Vertaling:
Engels: to add, join
Nederlands: toevoegen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 29 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 01 Augustus 2020 14:09 «»
deur: Leksikograaf
lafhartig
…
Afbreking: laf•har•tig
Uitspraak: /ˌlafˈɦar.təχ/
Byvoeglike naamwoord: lafhartig
Vergrotende trap: lafhartiger
Oortreffende trap: lafhartigste
Attributief: lafhartige
Partitief: lafhartigs
Betekenis:
• Wat bang is en gevaar vermy.
Gebruik:
• Hy het lafhartig op die vlug geslaan.
Sinoniem:
• bang
• bevrees
• papbroekig
Antoniem:
• dapper
• heldhaftig
Afgelei:
• lafhartigheid
Vertaling:
Engels: cowardly, craven
Nederlands: lafhartig
Laat weet asb as die inskrywing …
|
| 30 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Vr., 03 Julie 2020 19:00 «»
deur: Leksikograaf
simpel
…
Attributief: simpel, simpele
Partitief: simpels
Intensief: doodsimpel
Betekenis:
• Sonder veel komplikasies; eenvoudig.
• Laf of onnosel; verspot; dwaas.
Gebruik:
• Dit is 'n simpel manier om die probleem op te los.
• Die man is diep simpel.
Antoniem:
• ingewikkeld
Vertaling:
Engels: simple, plain; silly, foolish
Nederlands: simpel
Nota:
• Van Latyn, 'simplex' wat 'eenvoudig' beteken.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 31 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Di., 05 Mei 2020 12:29 «»
deur: Leksikograaf
brak
…nie (basterhond).
Gebruik:
• Die brak blaf vir die posbode.
Spreekwoord:
• Elke hond kry sy dag, maar 'n brak kry twee. [Almal kry 'n beurt, maar party kry meer.]
• Hoe kleiner brak, hoe groter die geraas. [Iemand wat min kan doen, praat gewoonlik die meeste.]
Hiponiem:
• rondloperbrak
Vertaling:
Engels: small dog, mongrel
Nederlands: brak, hondje
Byvoeglike naamwoord: brak
Vergrotende trap: brakker
Oortreffende trap: brakste
Attributief: brak
Betekenis:
• Wat souterig is; …
|
| 32 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Vr., 19 Julie 2019 18:52 «»
deur: Leksikograaf
kens
…trap: kensste
Attributief: kense
Partitief: kenses
Betekenis:
• Kranksinnig of geestelik siek; soos iemand met demensie; soos 'n kind.
• (figuurlik) Gek; bietjie laf; mallerig.
Gebruik:
• Dit is verskriklik om mense so voor jou te sien kens word.
• Sien, ek is skynbaar kens, koekoes, mal, van my kop af.
Wisselvorm:
• kêns
• kinds
Vertaling:
Engels: demented, senile, doting
Nederlands: kinds
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 33 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Di., 25 Junie 2019 20:10 «»
deur: Leksikograaf
sout
…die hoofsmake.
Gebruik:
• Die kos is laf, gooi nog 'n bietjie sout oor.
• Salmiak is 'n sout van ammoniak en soutsuur.
• Ek kan die sout prominent proe.
Spreekwoord:
• Ek wis van geen sout of water nie. [Ek het daar absoluut niks van geweet nie.]
• Hy het 'n sak sout met haar opgeëet. [Saam met iemand swaar gekry.]
• Hy is die sout van die aarde. ['n Deurdringende gees wat ander moet help verbeter.]
• Hy is sy sout werd. [Hy is 'n verdienstelike persoon.]
• Iets met 'n knippie sout neem. [Nie…
|
| 34 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Vr., 15 Maart 2019 14:43 «»
deur: Leksikograaf
Afrikaanse Woorde: L
…
Laevelder
laevet
laevet-jogurt
laewater
laf
lafaard
lafaards
lafbek
lafenis
lafenisse
lafenissie
lafenissies
lafhartig
lafhartige
lafhartigheid
lafheid
lafste
lag
lag-lag
lagbui
lagduifie
lager
lagerbier
laggas
laggend
laggende
laggenderwys
laggenderwyse
lagger
laggerig
laggerige
laggery
laggie
laggies
lagie
lagies
lagkramp
laglag
laglus
laglustig
laglustige
lagplooie
lagplooitjie
lagplooitjies
lagprent
lagprente
lagsiek
lagsiekte
lagspier
lagune
lagvoel
…
|
| 35 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 28 Januarie 2008 13:27 «»
deur: Ferdi
Re: Die fan strike die "outhouse"...
…tyd geen invloed kon gehad het nie, is mos laf.
Dis dieselfde soort fout wat die spulletjie by die apartheid-muur in
PTA maak. Hulle wil nie die SAW-troepe wat dood is se name op die muur
sit nie. Die fout wat hulle maak is om te dink daai troepies kon
vooruit in tyd sien en het toe besluit om tog diensplig te doen al het
hulle dan geweet oor soveel jaar word Mandela vrygelaat ens. ens.
Dis mos poefies. Hulle het gedoen wat die oomblik aan hulle gebied
het.
Roelf Meyer en FW het gedoen wat die oomblik …
|
| 36 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Wo., 12 September 2007 16:54 «»
deur: duif
Re: Lees hier, en lees later weer en weer...
…gedruk en gesê 'Vat...!"
"Is jy laf! Dit sal my shock!"
"Toe wys my die elektrisiteit...! Jy glo mos nét in wat jy kan
sien...! Toe vat hieraan...!"
Hy het steeds nie daaraan gevat nie:-)
Ek het nou kort voor ete 'n groot kelk wyn gedrink en nou weet dat ek
baie vinnig op jou brief geantwoord het. En, ek het gemymer daaroor
en meer gedink as wat jy sou kon raai, en... ek trek die basis van my
opsomming terug in die lig daarvan dat jy eerlik genoeg is om te erken
dat jy nie …
|
| 37 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 02 April 2007 07:34 «»
deur: PietR
Re: Too much Afrikaans is still spoken by everyone
…Dié mense is laf. Die massas laat hulle nie voorskryf nie. Meeste mense
in die land kan nie behoorlik Engels praat nie. Afrikaans wel. So meeste
mense praat Afrikaans. Selfs die staatsamptenary wat eintlik verplig is om
Ingels te gooi, bedien jou in Engels met 'n snaakse aksent, dan praat jy met
hulle Afrikaans en hulle skakel ook dankbaar oor na Afrikaans toe.
Die druk vir Engels as voertaal is bloot politiek van die Swapo's wat
nie die onderdrukker se taal wil praat nie......
"Vuur&…
|
| 38 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 21 Mei 2006 13:55 «»
deur: Waaierstertmuis
Re: Tobie aka Toubs aka profeet en nog 'n klompie
"Toubs" skryf:
> . Lekker om te sien jy lewe nog. ook
> Katryntjie. Hoe gannit mettie kokketiel, kielie hy nog jou nek. Die
> werfbojaan, lewe hy nog.
Hallo Tobie! :) Jong, ek het nou al vir 'n hele ruk 'n Conure. Dit
is 'n pragtige Jenday Conure. Sy sit juis op die oomblik hier op my
skouer en probeer my aandag te trek met allerande manewales. Hulle is
darem vreeslik spelerig en laf, nè? :)
|
| 39 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 28 Februarie 2006 18:31 «»
deur: Anneke.A
Re: 'Yahoo wou nie 'allah' in e-pos-naam toelaat'
"Michael Laudahn" wrote in message
news:1141147804.768995.192430@t39g2000cwt.googlegroups.com.. .
http://www.news24.com/Die_Burger/Nuus/0,,4-75_1889444,00.htm l
Ik ga zometeen mijn laatste avondje stappen voor de Carneval... Was Allaahf
geen mogelijkheid voor de e-posnaam? Het is zeer in gebruik bij de
bierdrinkers van de plaatselijke vereniging. (Nee geen laf ara-bier maar
mannetjes-bier). Je wil niet weten wat voor hakbarkreten ze erbij slaken als
er een rondje wordt gegeven.
A.
|
| 40 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 05 Februarie 2006 01:06 «»
deur: Gert Mulder
Re: Onze halal-hippies (deens) zallen het ook deze keer niet willen snappen - voor de normale rest:
…janken
en brallen?
Natuurlijk ben je te laf om op vragen te reageren, had ik ook niet anders
verwacht van jou.
Het kan natuurlijk ook zijn dat je hier last van hebt, terwijl je er zelf
over klaagt in Newsgroups: gmane.science.linguistics.wikipedia.misc
The replies from Germany were an insisting type of pretending to 'nix
verstehn' ('not understand'), although they did understand - no doubt.
Maar zoals het er naar uit ziet neemt niemand je daar ook serieus, gezien
deze berichten op dezelfde nieuwsgroep…
|