| |
9 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 23 Mei 2026 09:14 «»
deur: Leksikograaf
fonetiek
…
Afbreking: fo•ne•tiek
Selfstandige naamwoord: fonetiek
Meervoud: –
Betekenis:
• Die wetenskap van die vorming en uitspraak van spraakklanke.
Gebruik:
• Fonetiek is die afdeling van taalkunde wat die fisiese eienskappe van spraakklanke bestudeer, insluitend die lugtrillings, die werking van die spraakorgane en die manier waarop die ore klanke opvang en herken.
Sinoniem:
• klankleer
Afgelei:
• foneties
• fonetikus
Afkorting:
• fonet.
Vertaling:
Engels: phonetics
Nederlands: …
|
| 2 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 23 Mei 2026 09:01 «»
deur: Leksikograaf
foneties
…e•ties
Byvoeglike naamwoord: foneties
Attributief: fonetiese
Betekenis:
• Wat op fonetiek betrekking het. Met betrekking tot die spraakklanke van 'n taal.
Gebruik:
• Die woord "China" kan foneties as "Sjina" gespel word.
• Alfa is die eerste letter van die fonetiese alfabet.
Afkorting:
• fonet.
Sinoniem:
• artikulatories
Vertaling:
Engels: phonetic
Nederlands: fonetisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 3 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Di., 05 Maart 2024 15:10 «»
deur: Leksikograaf
fonologie
…er.
• Die funksie van klanke in 'n bepaalde taal.
Gebruik:
• 'n Fonoloog is iemand wat fonologie bestudeer.
• Hy bestudeer die Afrikaanse fonologie.
Afgelei:
• fonologies
Afkorting:
• fonol.
Vertaling:
Engels: phonology
Nederlands: fonologie
Nota:
• Moenie "fonologie" (die funksie en betekenis van klanke) met "fonetiek" (die fisiese eienskappe van klanke) verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 4 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: So., 28 Januarie 2024 09:12 «»
deur: Leksikograaf
klankleer
klankleer
Afbreking: klank•leer
Samestelling: klank + leer
Selfstandige naamwoord: klankleer
Meervoud: klanklere
Betekenis:
• 'n Onderdeel van taalkunde wat die vorming en uitspraak van spraakklanke bestudeer.
Gebruik:
• In die klankleer word gesproke taal met die fonetiese alfabet genoteer.
Sinoniem:
• fonetiek
• uitspraakleer
Vertaling:
Engels: phonetics
Nederlands: klankleer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
| 5 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Wo., 07 Julie 2021 08:22 «»
deur: Leksikograaf
klankverskynsel
…ning: klankverskynseltjies
Betekenis:
• (fonetiek) Die manier waarop mense die klanke van woorde produseer en uitspreek.
Gebruik:
• Ronding is die klankverskynsel waar geronde klanke met geronde lippe uitgespreek word, soos met die woord huil.
Hiponiem:
• assimilasie
• letteruitspraak
• nasalisering
• ronding
• ontronding
• oorronding
• vokaalreduksie
Vertaling:
Engels: sound phenomenon, acoustic phenomenon
Nederlands: geluidsfenomeen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of…
|
| 6 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 29 Februarie 2020 06:18 «»
deur: Leksikograaf
fonetikus
…fonetikusse, fonetici
Betekenis:
• Iemand wat hom toelê op die uitspraak van 'n taal. 'n Kundige van spraakklanke en die vorming daarvan.
Gebruik:
• Die fonetikus en die elokusionis (voordragkunstenaar) het in sover 'n gemeenskaplike doel dat beide daarna strewe, of dit behoort te doen, om goed te artikuleer, dus duidelik te praat.
Verwant:
• fonetiek
Vertaling:
Engels: phonetician
Nederlands: foneticus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 7 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Vr., 15 Maart 2019 06:54 «»
deur: Inligting
Re: Afrikaanse Woorde: F
…
fone
foneem
foneer
foneme
fonetici
fonetiek
foneties
fonetiese
fonetikus
fonetikusse
fonetisme
foniatrie
fonies
foniese
fonkel
fonograaf
fonograafhokkie
fonograafplaat
fonograafrol
fonografie
fonografies
fonografiese
fonogram
fonogramargief
fonogramme
fonograwe
fonoliet
fonoloe
fonoloë
fonologie
fonologies
fonologiese
fonoloog
fonometer
fonometrie
fonometries
fonometriese
fonoskoop
fonoskope
fonoteek
fonoteke
fontanel
fontanelle
fontein
fonteinbos
fonteine
…
|
| 8 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 02 Februarie 2019 14:38 «»
deur: Jan die Man
Afkortings
…gulden)
• fol. – folio
• Fonet. – Fonetiek (in onbruik; skryf fonet.)
• fonet. – foneties(e)
• Fonol. – Fonologie (in onbruik; skryf fonol.)
• fonol. – fonologies(e)
• fot. – foto, fotografiese (vir fotografie skryf fotogr.)
• fr. – frank
• Fr. – Frans(e); Frankryk
• Fri. – Fries(e)
• Frk. – Frankies(e)
• fut. – futurum
G
• g. – gram
• geb. – gebore
• gell. – gelling
• gem. – gemiddeld(e)
• Gen. – Genesis
• genl. – generaal
• Geref. – gereformeerde
• gew. – gewoonlik
• G.G. – …
|
| 9 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 04 Mei 2000 00:00 «»
deur: T de Wet
Re: Nog een vir die taal mense
…. Nou praat ons
'n perd.
Ek ken nou nie die fonetiek so lekker nie, maar ons afferkaans praters sê
mos 'uh' vir 'n.
Met 'n kort ronde 'u' klank, nie 'n UU klank nie. So, ons sal praat van
"uh" perd. Maar dit kan oor verskil van streek tot streek.
Hier in die Boland (die geboorteplek van ons taal) praat ons van 'uh' maar
in ander streke sal mense dalk praat van 'hin'...
Waar's die taalmense met die etimlogie en die soort van goete?
Thys oppie Bos
Riaan wrote in message ...
> Hoekom die &…
|