| |
10 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Di., 20 Augustus 2019 15:21 «»
deur: Leksikograaf
anekdote
…
Afbreking: anek•do•te
Selfstandige naamwoord: anekdote
Meervoud: anekdotes
Betekenis:
• 'n Kort interessante storie, staaltjie, of vertelling (wat vir 'n spesifieke doel vertel word, bv. vir inligting, vermaak, humor, venyn, of om karakter te openbaar).
Gebruik:
• Sy boek is minder ambisieus van opset en gefokus op 'n enkele anekdote, sonder om vernuf en subtiliteit op te offer.
• Die boek bevat lekker verhale en anekdotes.
Verwant:
• anekdoties
• anekdotiese
Vertaling:
Engels: …
|
| 2 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Wo., 02 Junie 2021 16:39 «»
deur: Leksikograaf
staaltjie
…
Afbreking: staal•tjie
Selfstandige naamwoord: staaltjie
Meervoud: staaltjies
Betekenis:
• 'n Kort vertelling, dikwels amusant of grappig van aard.
Gebruik:
• Hulle het die heel aand om die kampvuur gekuier en staaltjies vertel.
Sinoniem:
• anekdote
• legende
• storie
• vertelling
• fabel
• verdigsel
Vertaling:
Engels: anecdote, yarn, story, tale
Nederlands: anekdote , verhaaltje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 3 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Di., 20 Augustus 2019 13:04 «»
deur: Leksikograaf
anekdoties
anekdoties
Afbreking: anek•do•ties
Byvoeglike naamwoord: anekdoties
Attributief: anekdotiese
Betekenis:
• Berustend op anekdotes ('n kort storie oor 'n interessante of snaakse gebeurtenis of voorval).
Gebruik:
• Jou anekdotiese bewys is net dit – anekdoties.
Verwant:
• anekdote
Vertaling:
Engels: anecdotal, anecdotic
Nederlands: anekdotisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
| 4 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Vr., 15 Maart 2019 06:19 «»
deur: Inligting
Re: Afrikaanse Woorde: A
…
androgien
androginie
andyvie
andyvies
anekdote
anekdotes
anekdoties
anekdotiese
anemie
anemies
anemiese
anemofiel
anemologie
anemometer
anemometers
anemone
anemoon
anemoskoop
anemoskope
anerley
aneroïdebarometer
anestesie
anesteties
anestetikum
anestetikums
aneurien
aneurisma
aneurismas
aneurisme
aneurismes
angel
angel-saksies
angel-saksiese
angeles
angelica
angelier
angeliere
angelika
angelina
angelolatrie
angelrig
angelrige
angels
angelus
angina
angina …
|
| 5 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 20 Maart 2003 17:38 «»
deur: Anoniem
Re: Mite en spin vs. Feite en objektiwiteit
…hang alles af wat die woord "anecdote"
in Engels beteken, hoe jy dit in Afrikaans
gaan vertaal. Die Afrikaanse woord "anekdote"
is in gebruik, maar jy gee in jou bostaande
gebruik aan die woord "anecdote" 'n pejoratiewe
betekenis, en miskien moet jy dus meer
minagtend klink wanneer jy dit in Afrikaans
vertaal. Soos "stories" "ou verhaaltjie"
of soiets.
Gloudina…
|
| 6 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 20 Maart 2003 16:21 «»
deur: Katryn
Re: Mite en spin vs. Feite en objektiwiteit
"Bees" wrote:
> Ek weet nog steeds nie wat anecdote in Afr is nie.
Grappige storie?
Of sommer net plein "storie".
As jy rerig dit saam met "mite" wil gebruik, dan sou ek dink
"fabelagtige storie" sal ook pas?
Anders kan jy sommer maar net "anekdote" gebruik.
Ek raai maar net.
|
| 7 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 27 Junie 2002 19:10 «»
deur: Anoniem
Re: Rokery
…hy
ontrekkingssimptome kry. Maar weereens, anekdote is legio - "my oupa
het 70 per dag gerook en hy het 90 jaar oud geword en gesterf toe hy
aan 'n stuk braaivleis verstik het" - ons het almal al daardie stories
gehoor.
> Ook is daar mense wat hulle lewens lank gerook het en nooit
> enige longverwante siektes opgetel het nie. Dit IS egter so dat 99,9% van
> mense wat 'n sigaret in sy bek steek, wel verslaaf daaraan gaan raak. En
> alkohol? Nie verslawend nie? Dis 'n …
|
| 8 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 21 September 2001 10:29 «»
deur: Wouter Plaasvark
Blanke grap
…wat hy en sy soort reken Jode opsom, in anekdotes te
vertel.
Maar beter as ooit tevore! Hy kan dit deesdae VOOR Jode vertel.
PlassieVark het die wapen van "humor" ontdek.
Klee 'n rassistiese anekdote in 'n glimlag en 'n hail and hearty
backslap en lagbui en jy kan hom enige plek in die nuwe Boerdorp
vertel!! Sommer hardop ook!
Dit maak PlassieVark natuurlik net 'n swakker tipe rassis. 'n
Sypelende rassis.
Maar waar ek woon ou Wouter, is daar mense wat deur dit sien asof dit
Waterford Lead …
|
| 9 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 21 September 2001 08:05 «»
deur: Ferdi Greyling[0]
Re: Die nuwe SA
…wat hy en sy soort reken Jode opsom, in anekdotes te
vertel.
Maar beter as ooit tevore! Hy kan dit deesdae VOOR Jode vertel.
PlassieVark het die wapen van "humor" ontdek.
Klee 'n rassistiese anekdote in 'n glimlag en 'n hail and hearty
backslap en lagbui en jy kan hom enige plek in die nuwe Boerdorp
vertel!! Sommer hardop ook!
Dit maak PlassieVark natuurlik net 'n swakker tipe rassis. 'n
Sypelende rassis.
Maar waar ek woon ou Wouter, is daar mense wat deur dit sien asof dit
Waterford Lead …
|
| 10 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 16 Maart 1996 00:00 «»
deur: mar...
Re: "Crossover"
…s" (blanke Afrikaners) op om die taal te praat, is baar baie
ander mense wat dit sal praat, al is dit ook in 'n ander vorm.
Net 'n laaste interessante anekdote: 'n vriend van my was 'n paar jaar
gelede in Surinam in Suid-Amerika. Hulle loop toe 'n (redelik primitiewe)
Indiaanse stam in die oerwoud raak. Die Indiane, sê hy, het 'n Hollandse
dialek gepraat (maar nie as eerste taal nie) wat baie na aan Afrikaans was,
en hulle kon sonder moeite met die Indiane in Afrikaans kommunikeer.
Hendrik…
|