Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
23 resultate gevind
1 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa., 04 Julie 2020 08:44 «» deur: Leksikograaf
pou
…'n Pou wat pronk. pou Afbreking: pou Uitspraak: /pəʊ̯/ Selfstandige naamwoord: pou Meervoud: poue Verkleinwoord: poutjie Meervoud van verkleining: poutjies Betekenis: • Siervoël met pragtig gekleurde stervere van die fisantfamilie en die genus Pavo. Gebruik: • Poue is bekend vir die mannetjies se uitspattige stertvere, wat vertoon word wanneer hulle vlerksleep. Hiponiem: • gompou • wildepou Afgelei: • pouveer Vertaling: Engels: peafowl, peacock, peahen Nederlands: pauw …
2 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr., 20 Januarie 2023 17:06 «» deur: Leksikograaf
pouveer
'n Pouveer. pouveer Afbreking: pou•veer Samestelling: pou + veer Selfstandige naamwoord: pouveer Meervoud: pouvere Verkleinwoord: pouveertjie Meervoud van verkleining: pouveertjies Betekenis: • Die veer van 'n pou, veral die kleurvolle stertveer van 'n mannetjie. Gebruik: • Sy dra 'n pouveer op haar hoed. Vertaling: Engels: peacock feather Nederlands: pauwenveer Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
3 Forum: Woordeboek «» Gepos op: So., 06 Desember 2020 19:15 «» deur: Leksikograaf
pronkvoël
… Selfstandige naamwoord: pronkvoël Meervoud: pronkvoëls Verkleinwoord: pronkvoëltjie Meervoud van verkleining: pronkvoëltjies Betekenis: • 'n Voël wat graag pronk, soos 'n pou. • (figuurlik) Iemand wat graag pronk. Gebruik: • Die pou is by uitstek 'n pronkvoël en die mannetjies het uitspattige stertvere waarmee hulle by die wyfies vlerksleep. Vertaling: Engels: show bird Nederlands: pronkvogel Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
4 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo., 05 April 2023 18:17 «» deur: Leksikograaf
heliopouse
Die heliosfeer. heliopouse Afbreking: he•lio•pou•se Samestelling: helio- + pouse Selfstandige naamwoord: heliopouse Meervoud: – Betekenis: • Die begin van die interstellêre ruimte, waar die warm sonwind die digter interstellêre medium ontmoet. Gebruik: • Voyager kon binne net een dag daarin geslaag om deur die heliopouse te beweeg. Vertaling: Engels: heliopause Nederlands: heliopauze Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
5 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa., 17 Oktober 2020 11:17 «» deur: Leksikograaf
mannetjie
…van die mannetjie is die wyfie van die pou onopvallend. Antoniem: • wyfie Hiponiem: • hinamannetjie • kalkoenmannetjie • koggelmannetjie • leeumannetjie • makoumannetjie • mossiemannetjie • swaanmannetjie • tarentaalmannetjie • tiermannetjie • verkleurmannetjie • volstruismannetjie Afgelei: • mannetjie-eend • mannetjieseend • mannetjieskat • mannetjiesvoël • mannetjiesvolstruis Vertaling: Engels: male animal Nederlands: mannetje Selfstandige naamwoord: man Meervoud: …
6 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa., 04 Julie 2020 09:04 «» deur: Leksikograaf
gompou
'n Gompou. gompou Afbreking: gom•pou Selfstandige naamwoord: gompou Meervoud: gompoue Verkleinwoord: gompoutjie Meervoud van verkleining: gompoutjies Betekenis: • 'n Groot voël eie aan Afrika, Ardeotis kori, 'n lid van die pou-familie. Gebruik: • Die gompou is die die nasionale voël van Botswana. Hiperoniem • wildepou Vertaling: Engels: kori-bustard Nederlands: gompou Tswana: kori Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
7 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo., 29 April 2020 17:05 «» deur: Leksikograaf
poukslaner
…'n Poukslaner bespeel 'n pouk. poukslaner Afbreking: pou•sla•ner Samestelling: pouk + slaner Selfstandige naamwoord: poukslaner Meervoud: poukslaners Verkleinwoord: poukslanertjie Meervoud van verkleining: poukslanertjies Betekenis: • Persoon wat die pouk of keteltrom bespeel. Gebruik: • Die poukslaner begin met 'n sagte roffel. Sinoniem: • poukenis • poukspeler • keteltrommer • keteltromspeler Vertaling: Engels: kettledrummer Nederlands: paukenist Laat weet asb as die …
8 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma., 30 Desember 2019 13:15 «» deur: Leksikograaf
pouse
… Afbreking: pou•se Selfstandige naamwoord: pouse Meervoud: pouses Verkleinwoord: pousetjie Meervoud van verkleining: pousetjies Betekenis: • 'n Kort rustyd of onderbreking in verrigtinge waartydens daar gerus of gespeel word. Gebruik: • Hulle speel elke pouse op die rugbyveld. Vertaling: Engels: pause, break, intermission Nederlands: pauze Selfstandige naamwoord: pous Meervoud: pouse Verkleinwoord: pousie Meervoud van verkleining: pousies Betekenis: • Meervoud van pous; …
9 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma., 25 November 2019 17:29 «» deur: Leksikograaf
pronk
…ak; uitstal en spog. Gebruik: • Die vader pronk met sy seun se resultate. Spreekwoord: • Hy pronk met 'n anderman se vere. [Spog met iets wat aan iemand anders behoort.] Vergelyking: • Pronk soos 'n pou. Sinoniem: • spog • uitstal • vertoon Afgelei: • pronkend • pronker • pronkerig • pronkery • pronkstuk • pronksug Vertaling: Engels: to show off, parade Nederlands: pronken Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
10 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa., 27 Julie 2019 07:27 «» deur: Leksikograaf
trots
…is: • Bly en tevrede met wat mens gedoen of bereik het. • Dink dat jy beter as ander is; vervuld van eie grootheid. Gebruik: • Hy is trots op die kaskar wat hy gebou het. • Sy was te trots om haar fout te erken. Moet nooit te trots wees om ander te help nie. Vergelyking: • So trots soos 'n pou. Antoniem: • nederig Afgelei: • trotsheid Vertaling: Engels: proud, haughty Nederlands: trots Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
11 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr., 05 Julie 2019 15:02 «» deur: Leksikograaf
poukenis
'n Poukenis bespeel 'n pouk. poukenis Afbreking: pou•ke•nis Selfstandige naamwoord: poukenis Meervoud: poukenisse Betekenis: • Persoon wat die pouk of keteltrom bespeel. Gebruik: • Die poukenis begin met 'n sagte roffel. Sinoniem: • poukspeler • poukslaner • keteltrommer • keteltromspeler Vertaling: Engels: kettledrummer Nederlands: paukenist Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
12 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr., 15 Maart 2019 17:34 «» deur: Inligting
Re: Afrikaanse Woorde: P
… postiljons postkoloniale postmenopousaal postmenopousale postrein postulaat postulate postuleer posture postuum postuur postuurdrag postuurmoderniseringsapparaat posunie posvat posvenstertjie posverbinding posverbindings posverdeling posverdrag posverkeer posvliegtuig posvry posvrye poswa poswese poswet poswissel pot potas potblom potblou potborsel potbraai potbraaistuk potbrode potbrood potbroodjie potbroodjies Potchefstroom Potchefstroomse potdig potdoof pote …
13 Forum: Humor & grappe «» Gepos op: Di., 11 November 2003 10:13 «» deur: Chris
Dol Definisies
…. NOODHULP : Jou kans om gesond te kry voor die dokter jou beetkry. OUDERDOM : Wanneer jou ledemate harder kraak as jou stem. POU : 'n Hoender wat blom. PREDIKANT : Ses dae is hy onsigbaar en die sewende dag is hyonverstaanbaar. ROLSKAATSE : Tekkies sonder remme. SNIPPERMANDJIE : Iets wat tieners altyd mis kyk. SNOR : Bolip wat uitrafel. TAKT : Die vermoë om jou mond toe te maak voor iemand anders dit vir jou doen. WEERVOORSPELLER : Iemand met wie die weer nie altyd saamspeel nie. -- Chris…
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 26 Augustus 2003 08:52 «» deur: Jan VarkBoer
Ontedek Jouself
…nooit uitgevang nie. 38 - 43 Pou Jy lewe vir een ding: geld. Jy sou jou ma verkoop as daar 'n mark voor was. Jy wys dit ook. Mooi karre. Mooi klere wat jy skaars kan bekostig. Allerhande duur goed in jou huis - min mense weet dat jy dit teen 'n moerse afslag gekry het. Jy wil mense beïndruk met jou geld - al het jy dalk nie soveel soos mense dink nie. Maar jy is slim, en niemand sal ooit vermoed dat jy meestal bankrot is nie. Jy behang jouself met allerhande goue stront en jy …
15 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Vr., 24 Januarie 2003 21:36 «» deur: Anoniem
" Die man met die helm " deur C. LOUIS LEIPOLDT
…oor; En op die kraalmuur pronk 'n koninklike pou. Hier naasaan staan 'n kafferboom. Sy rooi Spog oor die werf in geil skarlaken prag; Hy troon as bobaas met sy kleur en nooi Die môrebye en die mot by nag; 'n Parlement van singende goggatjies, Gelok hier deur sy skaars bespeurde ruik, Woel oor sy blaarloos blomme en verkies Sy rykdom bo die goud van bloeiende doringstruik. Daar trek 'n tingerig' rokie op, wat grys Soos vroeë môre-vleimisdonsies skyn En soos 'n smeekgebed na boontoe rys En in die lug se …
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 06 Januarie 2003 01:42 «» deur: Anoniem
Anoniem
…uit die gaatjie kom vreugde. * Skiet die pou so hou vir hou dat sy gatveer vou. * Die apie hang in die moerbeiboom doodgeneuk met 'n donkietoom 'n stukkie van sy ribbetjie steek uit sy lyf sy koppietjie die bewe maar sy pieletjie staan styf. * Die soetlemoen se smaak ek wonder wat my bokkie in die heiveld wil gaan maak. * Die botteltjie tierlaton Die botteltjie tierlaton, Die Boveld se bokkies lê Met 'l holletjies teen 'ie son. * Ek het vir jou gewag die hele liewe nag en toe ek gaan slaap het …
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 23 Junie 2002 07:48 «» deur: Wouter Plaasvark
Nog kose
> Katryn wonder oor die benaming "koos" ? Dis mos 'n "chamber pot" nê? > Wouter : Korrek > Chamber pot : kamerpot, pispot (plat), koos, bloukoos Arthur Julle het nie 'n woord soos 'nagspi�l' of 'po' nie? Wouter Nee, nie wat ek van weet nie. "Po" ken ek in Engels, uitgespreek as "pou" Hoe spreek julle dit uit?
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 24 Februarie 2002 13:45 «» deur: Davie Davis
Re: 'n Nuwe hemel en 'n Nuwe Aarde
…'n paar tale is die skrywer so trots soos 'n pou. Die Bybel is vertaal in meer as 'n duisend tale (1086 meer as drie dekades gelede al met meer as twaalf uitgawes vir blindes alleen) en vertalings gaan steeds voort. 3. Die Bybel se invloed op die wêreld: Geen boek het naastenby 'n invloed soos die Bybel nie. 4. Die karakter van diegene wat die bybel as norm aanvaar bewys dat die Bybel deyr God geinspireer is. Slegs ongelowiges, twyfelaars en morele sowel as geestelike wrakke van alle tipes weier om dit …
19 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 20 September 2000 00:00 «» deur: Oitaroh Margoloh
Re: Rassisme/Apartheid
… in die haaipolfaai kringe van die suutjiespoep tantes, wat hul tienerdogtertjies se brood in die oond in Swaziland gaan laat uitslag het om tog net die skande van die familie af weg te hou, en wat smuk opgemaak is en neerkyk op ander mense omdat hulle mans een of ander professor of dokter is, en wat in Menlyn rondpronk soos 'n pou en by Burgundi's daintily aan 'n stukkie kaaskoek sit en peusel, terwyl hulle die ander suutjiespoep tantes sit en beskinder. Nee dankie, gee my gewone mense wat 'n graad vang…
20 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 02 November 1999 00:00 «» deur: reisiger
Procter & Gamble - advies vir die pad vorentoe
… no sacrafice - Dit sal 'n plesier wees. Die pou is die voël met die duisend oë van die Gode. Beskerm Engele verskaf partykeer klassifiseerde inligting, asook rigting op die pad vorentoe. Diegene wat in die Astrale vlakke rondbeweeg, veral die laer vlakke, word partykeer Sataniste genoem. Partykeer word daar in die Astrale vlakke sonder beskerming rondbeweeg, en onverwagte dinge gebeur. Sal diegene aanbeveel om beskermings tegnieke aan te wend, bv. Die Onse Vader. Sal diegene aanraai om 'n groep te soek …
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 26 Julie 1999 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum
Re: Oor Ikone
…dwase is wat aan die neus gelei kan word deur elke Jan Rap en sy maat? (Weet jy, ek dink jy glo dit regtig - dat Afrikaners so dom is. As mens kyk na jou katgevegte met Vira en {die weliswaar dom en Hollandse} Jennifer, en jou opmerkings oor die Derby-Lewisse). Nee, my hartjie. Jou optrede is die van 'n aasvoël wat angstig vlenters vrot aandra om dit om die nek van Afrikeners te hang. Dit strook nie met jou luide protestasies nie. Dus is jy nog boonop 'n oneerlike aasvoël, wat wil poseer as 'n pou…
22 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 13 April 1999 00:00 «» deur: PAT
Vloekings en dyings :-))
…aan, ons laat die wapens lê vireers. Ek het nie kapsie gemaak oor Gloudina se "dye" bedraes nie, want dis suiwer pou e trie en is immers saamgevat in n bundeltjie en is uitgegee. Dis bekende digters se pogings, en dit is m.i. baie goed. En ek het nie soseer jou spelfoute gekritiseer nie, maar die kru taal, ek voel nie dis nodig om te vloek op n openbare forum soos die nie. As jy n paar vloekwoorde wil se as jy om die vuur sit met n glas rooiwyn, en dis ou vrinne en manne, dan worry ek nie. P…
23 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Ma., 16 November 1998 00:00 «» deur: G.B.
"tuisteskeppers" deur MARLISE JOUBERT
…van mevrou dokter was soos 'n uitgelate pou wat haar wye elegante hoed so oop en toe laat vou die l.o.-juffrou het eers geklou om alles tergend toe te hou toe die rok laat val met baaikostuum gewys sy is voorwaar oulikies gebou applous! applous! met geen berou dit was 'n oggend vir die vrou nog steeds op wolke van die irreële het sekere lede en onderdele van die komitee van vele weer vergaar vir die natmaak van die kele om net vir oulaas darem weer te draal oor daardie melk-en-heuning-oggend in die saal …

Tyd nou: Di. Des. 23 02:42:45 UTC 2025