Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
36 resultate gevind
1 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa., 19 Junie 2021 20:54 «» deur: Leksikograaf
tem
tem Afbreking: tem Werkwoord: tem Verlede tyd: het getem Betekenis: • Mak of minder wild maak. Gebruik: • Tegnologie het die mens in staat gestel om die natuur te tem. Sinoniem: • afrig • dissiplineer • inbreek • onderwerp Afgelei: • tembaar • temmer • temming Vertaling: Engels: to tame, domesticate Nederlands: temmen Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 08 September 2000 07:07 «» deur: Ernst v Biljon
Re: Die tuislande
…Moraka Makhura Traditional farming systems should influence policy formulation LAST week it was argued that the African Traditional (AT) system is superior to the so- called modem system. It was suggested that the AT legal system dispenses justice more efficiently and is therefore less time-consuming, which means that the system is cheaper to operate. This can be attributed to community participation and leadership. The AT and modern medical systems were also discussed, as were oral tradition and the …
3 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo., 12 November 2025 13:58 «» deur: Leksikograaf
liggaamstemperatuur
… Afbreking: lig•gaams•tem•pe•ra•tuur Samestelling: liggaam + -s- + temperatuur Selfstandige naamwoord: liggaamstemperatuur Meervoud: liggaamstemperature Betekenis: • Die normale temperatuur van die liggaam, by mense tussen 36,5 en 37,5 grade Celsius. Gebruik: • Die dokter het haar liggaamstemperatuur gemeet om te kyk of sy koors het. Antoniem: • omgewingstemperatuur Vertaling: Engels: body temperature Nederlands: lichaamstemperatuur Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of …
4 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo., 15 Oktober 2025 06:52 «» deur: Leksikograaf
dresseer
… Betekenis: • Om 'n dier af te rig. • Om gereed te maak, veral t.o.v. vleis. Gebruik: • Sy dresseer perde vir die sirkus. Hy het honde vir die skou gedresseer. • Die karkasse word by 'n abattoir geslag en gedresseer. Sinoniem: • afrig • opleier • tem Afgelei: • dresseerder • dressering • dressuur Vertaling: Engels: to break in, tame, train; to dress Nederlands: dresseren Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
5 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo., 13 Augustus 2025 08:49 «» deur: Leksikograaf
beteuel
…; in te perk; in toom hou. Gebruik: • Beteuel jouself! • Hy moes sy woede beteuel toe hy die nuus hoor. Sinoniem: • bedwing • beheers • beperk • demp • dissiplineer • inhou • inkort • inteuel • intoom • intrek • kniehalter • kontroleer • onderdruk • smoor • tem Afgelei: • beteueling Vertaling: Engels: to restrain, control, moderate, curb Nederlands: beteugelen Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
6 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr., 08 Augustus 2025 14:43 «» deur: Leksikograaf
domestikeer
…: • Om 'n wilde dier of plant mak te maak (sodat dit saam met mense kan leef, of deur mense benut kan word). Gebruik: • Mense het deur die eeue geleer om plante te domestikeer, waarvan koring waarskynlik die eerste was. • Wilde wolwe is tot mak troeteldiere gedomestikeer. Sinoniem: • tem Antoniem: • verwilder Afgelei: • domestikasie Vertaling: Engels: to domesticate Nederlands: domesticeren Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
7 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma., 30 Oktober 2023 12:02 «» deur: Leksikograaf
baanitem
… Afbreking: baan•i•tem Samestelling: baan + item Selfstandige naamwoord: baanitem Meervoud: baanitems Betekenis: • Item in atletiek wat op die baan plaasvind (en nie op die veld nie). Gebruik: • Voorbeelde van baanitems is die 100 meter naelloop, 400 meter hekkies en 4x800 meter aflos. Sinoniem: • baannommer Antoniem: • velditem Vertaling: Engels: track item Nederlands: baanevenement Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
8 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma., 30 Oktober 2023 10:31 «» deur: Leksikograaf
velditem
… Afbreking: veld•i•tem Samestelling: veld + item Selfstandige naamwoord: velditem Meervoud: velditems Betekenis: • Item in atletiek wat op 'n veld plaasvind (en nie op 'n baan nie). Gebruik: • Voorbeelde van velditems is gewigstoot, spiesgooi, hammergooi, skyfwerp, verspring, hoogspring en paalspring. Sinoniem: • veldnommer Antoniem: • baanitem Vertaling: Engels: field item, field event Nederlands: veldevenement Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter …
9 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr., 25 November 2022 17:59 «» deur: Leksikograaf
temper
… Afbreking: tem•per Werkwoord: temper Verlede tyd: het getemper Betekenis: • Om metaal harder en meer smeebaar maak deur dit te verhit en af te koel. • (figuurlik) Om te versag en minder erg te maak. Gebruik: • Die staal word getemper om die koolstof daarin te verdryf. • Temper jou eetlus! Ons moes mooi verduidelik om die gemoedere te temper. Sinoniem: • bedaar • beteuel • demp • kalmeer • matig • modereer • sus • versag Afgelei: • tempering • temperoond • temperstaal …
10 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr., 18 November 2022 13:29 «» deur: Leksikograaf
tempo
… Afbreking: tem•po Selfstandige naamwoord: tempo Meervoud: tempo's Verkleinwoord: tempo'tjie Meervoud van verkleining: tempo'tjies Betekenis: • Die aangegewe pas of tydmaat van iets. Gebruik: • Teen die tempo sal ons nooit betyds klaarkry nie. Sinoniem: • frekwensie • pas • tydmaat • vinnigheid Hiponiem: • arbeidstempo • bistempo • doseertempo • lestempo • lewenstempo • marstempo • produksietempo • publikasietempo • stroomtempo • veranderingstempo • vervoertempo • …
11 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma., 17 Oktober 2022 09:10 «» deur: Leksikograaf
kamertemperatuur
kamertemperatuur Afbreking: ka•mer•tem•pe•ra•tuur Samestelling: kamer + temperatuur Selfstandige naamwoord: kamertemperatuur Meervoud: kamertemperature Betekenis: • 'n Gemaklike temperatuur (soos in 'n woonkamer) van ongeveer 18 tot 25 °C. Gebruik: • Water is 'n vloeistof by kamertemperatuur. Sinoniem: • omgewingstemperatuur Vertaling: Engels: room temperature Nederlands: kamertemperatuur Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
12 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Sa., 03 September 2022 07:27 «» deur: Louis Basson
heroldsbaai
… en ek het geglo dat hul jou nooit sal tem ek het so baie oor jou hangbruggies gehuppel om jou pragtige natuurskoon te bewonder en jy het so hard gesukkel om my by te kom van daar onder maar ek kan maar vir jou sê ek was altyd ‘n bietjie vir jou bang want daar is vele wat iewers lê soos jy hulle elke jaar kom vang elektrisiteit het jy toe nog nie geglo en water was te koop by die kraan op die hoek nuwe vriende het jy gereeld gewen want almal het na jou skoonheid kom soek maar nou het …
13 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Vr., 02 September 2022 15:29 «» deur: Louis Basson
jeuglose land
…van môre vermoor hul vingermerke lê op elke moordenaarsmes se hef hulle laat toe dat misdadigers steel en moor en verkrag as ‘n danksegging vir hul lojale stem terwyl die meeste mense in die land na vrede en liefde smag en wens dat die regering die misdadigers sal tem indien die regering lank genoeg aan bewind kon bly sou daar niemand meer wees om vir hulle te stem want die jeug van vandag is die stemmers wat jy môre kry maar in ‘n jeuglose land is daar niemand wat kan stem…
14 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma., 02 Mei 2022 19:23 «» deur: Leksikograaf
temperament
… Afbreking: tem•pe•ra•ment Selfstandige naamwoord: temperament Meervoud: temperamente Verkleinwoord: temperamentjie Meervoud van verkleining: temperamentjies Betekenis: • 'n Mens of dier se natuurlike/ingebore geaardheid. Gebruik: • Die hondjie het 'n wakker, lewendige temperament. Sinoniem: • aard • drif • geaardheid • gemoedstoestand • geneigdheid • hartstog • heftigheid • humeur • inbors • ingesteldheid • karakter • mentaliteit • natuur • passie • persoonlikheid • …
15 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma., 04 Oktober 2021 18:02 «» deur: Leksikograaf
oorheers
… oefen; baas te speel. Gebruik: • Hoe lank sal die vyand my nog oorheers? [Psalms 13:3] Sinoniem: • baasspeel • bemeester • domineer • heers • neerkyk • onderdruk • onderwerp • oorweldig • regeer • tem • tiranniseer • troef • verdruk • verkneg • verslaaf Afgelei: • oorheersend • oorheerser • oorheersing Vertaling: Engels: to dominate Nederlands: overheersen Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
16 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Do., 09 September 2021 13:54 «» deur: Leksikograaf
totem
…'n Totem. totem Afbreking: to•tem Selfstandige naamwoord: totem Meervoud: totems Verkleinwoord: totempie Meervoud van verkleining: totempies Betekenis: • Simbool waaraan spesiale mitiese of heilige betekenis geheg word. Gebruik: • 'n Stam of familie se totem word bepaal deur vir dae sonder kos te bly om te kyk watter dier hulle sal besoek. Sinoniem: • embleem • verteenwoordiging Afgelei: • totemis • totemisme • totemisties • totemdier • totempaal Vertaling: Engels: totem…
17 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo., 21 Julie 2021 20:02 «» deur: Leksikograaf
kontemporêr
…kontemporêr Afbreking: kon•tem•po•rêr Byvoeglike naamwoord: kontemporêr Attributief: kontemporêre Partitief: kontemporêrs Betekenis: • Wat tot die huidige tydgleuf behoort. Gebruik: • Verkies u 'n klassieke of 'n meer kontemporêre styl? Sinoniem: • aktueel • eietyds • hedendaags • heersend • modern • nuwerwets • teenswoordig • tydgenootlik Antoniem: • histories • klassiek Vertaling: Engels: contemporary, contemporair Nederlands: contemporain Laat weet asb as die …
18 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa., 04 Julie 2020 14:27 «» deur: Leksikograaf
tempel
…Tempel van Artemis in Efese. tempel Afbreking: tem•pel Selfstandige naamwoord: tempel Meervoud: tempels Verkleinwoord: tempeltjie Meervoud van verkleining: tempeltjies Betekenis: • 'n Gebou vir godsdienstige of spirituele rituele en bedrywighede soos gebede en offerandes. Gebruik: • Die vorm en funksie van ’n tempel verskil grootliks van geloof tot geloof, maar dit word gewoonlik beskou as die "huis" van een of meer gode. Sinoniem: • bedehuis • godshuis Afgelei: • …
19 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Do., 14 November 2019 11:43 «» deur: Leksikograaf
item
… Afbreking: i•tem Selfstandige naamwoord: item Meervoud: items Verkleinwoord: itempie Meervoud van verkleining: itempies Betekenis: • Onderdeel of afdeling van 'n geheel. • Verliefde paartjie. Gebruik: • 'n Sakdoek kan as 'n dekoratiewe item in die bo-sak gedra word. Tydens die Olimpiese Spele word medaljes in elke item aan die wenners uitgereik. • Die twee is 'n item. Sinoniem: • artikel Vertaling: Engels: item Nederlands: item Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of …
20 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo., 31 Julie 2019 10:14 «» deur: Leksikograaf
afgodetempel
… Afbreking: af•go•de•tem•pel Samestelling: afgode + tempel Selfstandige naamwoord: afgodetempel Meervoud: afgodetempels Verkleinwoord: afgodetempeltjie Meervoud van verkleining: afgodetempeltjies Betekenis: • 'n Tempel wat aan afgode opgedra is. Gebruik: • Besoek dan geen afgodetempel meer nie. Verwant: • afgodstempel • afgodediens • afgoddienaar • afgodsbeelde Vertaling: Engels: idol temple Nederlands: afgodentempel Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder …
21 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa., 08 Junie 2019 14:02 «» deur: Leksikograaf
temperatuur
… Afbreking: tem•pe•ra•tuur Selfstandige naamwoord: temperatuur Meervoud: temperature Verkleinwoord: temperatuurtjie Meervoud van verkleining: temperatuurtjies Betekenis: • 'n Grootheid wat aandui hoe warm iets is; warmtegraad. Gebruik: • 'n Termometer kan gebruik word om temperatuur te meet. • Kelvin (K) is die eenheid van termodinamiese temperatuur in die Internasionale Stelsel van Eenhede. Hiponiem: • kamertemperatuur • verdampingstemperatuur Afgelei: • temperatuurafwyking…
22 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma., 06 Mei 2019 19:21 «» deur: Leksikograaf
September
… Afbreking: Sep•tem•ber Uitspraak: /səpˈtem(b)ər/, /səˈtemər/ Selfstandige naamwoord: September Meervoud: Septembermaande Betekenis: • Die negende maand van die jaar volgens die Gregoriaanse kalender, met 30 dae. Gebruik: • September kom van die Latynse woord 'septem', vir "sewe", omdat September oorspronklik die sewende maand van die jaar was, voordat Januarie en Februarie ingevoeg is. Sinoniem: • Septembermaand Afkorting: • Sep. • Sept. Vertaling: Engels: …
23 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr., 15 Maart 2019 17:50 «» deur: Inligting
Re: Afrikaanse Woorde: T
… teenstellinge teenstellings teenstem teenstemmer teenstof teenstoot teenstribbel teenstroming teenstroom teenstryd teenstrydig teenstrydige teenstrydighede teenstrydigheid teenstuk teensuur teensuurmiddel teensuurmiddels teensuurtablet teenswoordig teenswoordige teenval teenvaller teenvallers teenverdampingsmiddel teenvoeter teenvoeters teenvoorstel teenvoorstelle teenvoorwaarde teenvriesmiddel teenwaarde teenwedder teenwedstryd teenwerk teenwerking teenwerkinge …
24 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Sa., 26 Januarie 2019 15:22 «» deur: Inligting
Gholfterme
…p. L Lay the ball dead (to-) — Die bal tem, Doodgooi. Lie (of the ball-) — Ligging (van die bal) . Lie (of the club) — Ligging (van die stok). Lie (hanging) — ’n Hang. Lifting — Optel, (oor die skouer laat val) Oorgooi. Line of play — Speelrigting. Links — Gholfbaan. Lip (of hole) — Rand (van die putjie). Loft, to — Die bal lig. Loft of a club, the — Skuinste. Lofter — Ligter. Lofting or lofted shot — Lugslag. Long ball, a — Trekker, Vêrskoot. M Mashie — Staf, Ligter. Mashie-…
25 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Vr., 21 September 2018 06:14 «» deur: Jan die Man
"Toe die wêreld nog jonk was" deur A.G. Visser
… Metusalem, die Raadslid vir Jerusalem! Hy tem die woeste Dinosour en skiet die wolhaar Brontosour; en van sy vel maak hy 'n jassie vir klein Mahérskalálgasbassie. Maar klein Kedorlaomertjie en lief Kirjatjaromertjie, Die tweelingboetie en sy sussie, kry elk 'n hippopotamussie. Tiglatpileser, die parmant, Wil niks hê as 'n olifant; maar Hammoerabie huil en sê hy wil 'n wit harnoster hê. En klein Metusalem verlang Pa moet vir hom 'n walvis vang. "Habbakukkiena, bly tog stil!" &…
26 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 02 Desember 2005 10:47 «» deur: Danie
Re: Lui wurms en die geskiedenis
…aansienlik makliker te wees om die land te tem met trekkers en stootskrapers as wat dit destyds was. In die afgelope 26 jaar, hoeveel nuwe plase kon hulle geskep het? 5. Daardie boere het niks anders as 'n positiewe bydrae gemaak tot Zimbabwe nie. As die regering die oordrag van kennis en eiendom wan bestuur is is dit glad nie die boere se skuld nie. > , terwyl die > miljoene swartes maar nog voortgegaan het in > hulle ellende. Praat van sit en geld maak. Bob het in 26 jaar tyd baie meer geld …
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 15 Februarie 2004 22:37 «» deur: Daun Johnson
Re: Wyse filosowe van die land doer onner ;-)
… koeie te melk en nie >>> om 'n leeutemmer te wees nie. >>> ;- > En hoe het dit toe met die leeus gegaan DD? Jy het hopelik nie weer > jou voet vir hulle probeer voer nie? :-) > > Lorinda Miskien is Katryn reg, Lorinda. Dat ek liewer koeie moet gaan melk as om leeus te tem. Dit was nie net my voet wat in gevaar was vandag nie. Ek moes vanaand skrape op my sy en rug ontsmet! Jy moet sien hoe lyk dit as ek my hemp uittrek... en dit na ek my teen 'n span jong leeus moes …
28 Forum: Kos & resepte «» Gepos op: Vr., 06 Februarie 2004 05:40 «» deur: PietR
Re: Biltong
… die reuk gekry. Om hul opgewondenheid te tem, dan vat ek die biltong en gaan sit dit in 'n kas in die slaapkamer en stap kombuis toe. Die honde is later uit op die gras. Toe ek sien hulle is doer agter in die erf [het 'n ½akker erf gehad] toe sluip ek kamer toe om darem net so 'n snytjie van die biltong te proe.....is ook maar lus, sien? Toe ek aan daai papiersak vat en afkyk, toe sien ek twee pare geel oë wat vir my kyk met wikkelende sterte! Vandag is dit steeds so. Sit 'n ekstra …
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 23 Oktober 2003 14:35 «» deur: Namakwa
Re: Hefer verhoor.
… ons nou nie daai eienaardige Smit "Rau Tem" moorde vergeet nie - handig dat die korrupsie ondersoeker toe so uit die prentjie gehaal is. Die probleem in politiek orals is die feit dat die belasting betaler orals moet opdok vir die narre - nie teen staande die nar se kleur nie. Hier is almal nog suur oor die 700 miljoen pond vermorste ekstra koste vir die millenium dome. "@rogers.com" wrote in message news:4hRlb.12417$3f.6456@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com... > > …
30 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Do., 31 Julie 2003 20:12 «» deur: bouer
" Withings van die Namib" deur EVERWYN WESSELS
…, blinkswart hare, klein, sterk, dun hande, en rats, dun voetjies, in nommer vier hoëhak-hofskoentjies, en dun, effens getuite, rooi lippies, en spierwit, sterk tande in Binne-Kannaland se rypappelkoos-rooi, diep-grond-op-kalk geteel, soos die Ingelse perd moer van daardie vuurslag-vuurvreter hingsperd, ongetemd soos die ongetemde, ontembare Namibwoestyn, en die Suid-Atlantiese groen-blou seë-see, wat ontembaar self, alles tem met die oudste stang en kenketting, die inbreek snytrens, dood…
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 21 April 2003 18:34 «» deur: davie davis[1]
Re: Afrikaaners, konserwatief of nie...
…jou probleem. > Indien so, sou jy saamstem dat 'n oud Suid-Afrikaanse kultuur (weens die > jare se isolasie), minder verdraagsaam is? Niks met isolasie te doen nie, Manuel. Tensy ons regering net so gelieg het het soos die gewese minister van verdediging in Irak, was ons nooit geïsoleer nie. > Kyk dan self hoe het jonas en david my al beledig ..... terwyl ek niks > fouts gedoen het nie ..... ek het net n geselsie gesels en nice gepraat gesê deur die vriendelike woestyngoggatjie. En weer 'n …
32 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Vr., 15 Februarie 2002 18:37 «» deur: Davie Davis
Re: Godsdiens
…s.com" wrote: > > En wat is "God se plan vir die mens." > Ek vra dit in alle erns. > > Gloudina Gloudina, ons het ons jaarvergadering vandag gehad. Een uur vanmiddag was die vergadering eers op 'n einde en nà die braai wat tem minste twee uur geduur het het ek 'n hele vyftien kilos huistoe gehad. Na al die verduidelikings moes ek steeds nog veduidelikings soek waarom ek 8:45 eers by die huis aangekom het. Laat my toe om jou môre te antwoord asseblief…
33 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 09 Oktober 2001 08:31 «» deur: Ferdi Greyling[0]
Re: Ferdi - ons wag
…berig verskyn nie - die woorde RAU-TEM het voor die Smit-moorder reeds opgeduik. Onder meer in die ou Rhodesie op plekke waar statte "uitgevat" is. -------------------------- Nie NP's, oom, dis lelike mense' Wou die goue seun `Infogate' oopvlek? Deur Peet Bothma Dr. Robert Smit was die goue seun van die Nasionale Party. Op die vooraand van die algemene verkiesing in 1977 het Smit en sy vrou, Jean-Cora, hul intrek geneem in 'n huurhuis in Wezdalaan, Springs die kiesafdeling waar Smit as NP…
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 23 November 1998 00:00 «» deur: ferdinand
Die gemoedsbekaktes
… week harte, sagte handjies en swaarmoedige stemmings nie. 'n Front- of grensland is nie vergelykbaar met Brittanje of Amerika · nie. Ons moet eerder na ander front-situasies kyk - na Indie…, Uganda en die Ivoorkus. Selfs na die sogenaamde ‘‘Wilde Weste'' en die eertydse delwerye - gestroop van hulle romantiek. Dit klink wel vergesog, maar dit help om 'n paar dinge beter te verstaan. Ter wille van die kontras met geykte sienings, kan van situasies aan die front die volgende gese„ word. Kerk en kroeg, …
35 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 16 Augustus 1998 00:00 «» deur: Gideon
Re: Simpatie (was: SENSUS)
…d. Die groot drama is om eers die monster te tem, en die vorige inwoner het hom so 'n bietjie wild laat word. So 'n uur of twee 'n naweek is heeltemal goed genoeg sodra die monster weer 'n lammetjie is. Dan het ek natuurlik daaraan gedink om so 'n fijvertjie te bou met goudvissies in dan hoef ek nie so baie gras te sny nie. Ek weet net nie wat jy in die winter met die goudvissies doen nie. Mens kan hulle tog sekerlik nie laat vries nie? -Gideon- > -- > nomad@rest.oasis > wrote in message…
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 10 Januarie 1998 00:00 «» deur: Ado
PW, FW, Pik,Coetzee ens.
… geloof in God het ons voorsate gedra in die tem van hierdie wildernis en die stryd was vir die afgelope 30 jaar teen ons christelike geloof. die anti-chris kon nie aan bewid kom in 'n land waar die volk Christus in waarheid en Gees dien nie. Ons stryd is 'n geestelike een. God was onttroon in hierdie land deur die sogenaamde demokrasie en nou word apartheid die rookskerm terwyl die ware aanslag teen Christus en sy volgelinge is. As miere moet ons voortgaan om miere te wees. Ek het as jong laatjie baie …

Tyd nou: Sa. Des. 27 15:04:13 UTC 2025