| 'n Baken gaan verdwyn!! [boodskap #45405] |
Do., 28 Junie 2001 21:15  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Almal wat lanklaas in die Kaap was, haas julle hierheen!!
Ons beroemde halwe paaie naby die waterfront gaan voltooi word!!
Nog 'n toeristeaantreklikheid word ter wille van voorutgang vernietig!:))
Annette
|
|
|
|
| Re: 'n Baken gaan verdwyn!! [boodskap #45415 is 'n antwoord op boodskap #45405] |
Vr., 29 Junie 2001 00:19   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)
On Thu, 28 Jun 2001 23:15:08 +0200, "Annette" wrote:
> Almal wat lanklaas in die Kaap was, haas julle hierheen!!
> Ons beroemde halwe paaie naby die waterfront gaan voltooi word!!
> Nog 'n toeristeaantreklikheid word ter wille van voorutgang vernietig!:))
Waarheen gaan die monument aan Solly Morris verleng wortd?!
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Baken gaan verdwyn!! [boodskap #45433 is 'n antwoord op boodskap #45429] |
Vr., 29 Junie 2001 08:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het nog altyd gedog dit was so ontwerp om halfpad klaar te wees.
Dit het ons uniek gemaak:)))
Hier is hoeka 'n gebou in Bellville wat doelbewus halfklaar gebou is.
Annette
Max skryf in boodskap news:9hh9rm$jr4$1@azure.nl.gxn.net...
> Wat was nou eintlik die ware storie hoekom die pad nooit klaargemaak is nie?
> Ek het verhale gehoor oor die klein winkeltjie aan Seepunt se kant wat nie
> sy "lugruimte" wou verkoop nie, tot dat die Ingeniueeuirs (ek kan nog steeds
> nie die woord spel nie) 'n fout gemaak het...
> _________________________________________________________
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9hg6f9$e0lp6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Almal wat lanklaas in die Kaap was, haas julle hierheen!!
>> Ons beroemde halwe paaie naby die waterfront gaan voltooi word!!
>> Nog 'n toeristeaantreklikheid word ter wille van voorutgang vernietig!:))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Baken gaan verdwyn!! [boodskap #45452 is 'n antwoord op boodskap #45434] |
Vr., 29 Junie 2001 11:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baie grand gebou in Edwardstraat - naby Tygervallei.
Word die splintergebou genoem omdat die dak doelbewus nie klaar gemaak is
nie.
Jy is reg - ek weet nie wat die mense so kla nie - ons het nie dakke nodig
nie;))))
Annette
Max skryf in boodskap news:9hhe0q$krj$1@azure.nl.gxn.net...
> Huh? Watter gebou, en waar? Ek het hom nog nie gesien nie... Het hy darem 'n
> dak en vensters? O ja, julle kry mos nie meer winterweer nie, so dis seker
> nie nodig nie?
> __________________________________________________________
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9hhcht$dq040$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Het nog altyd gedog dit was so ontwerp om halfpad klaar te wees.
>> Dit het ons uniek gemaak:)))
>> Hier is hoeka 'n gebou in Bellville wat doelbewus halfklaar gebou is.
>> Annette
>>
>>
>> Max skryf in boodskap news:9hh9rm$jr4$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Wat was nou eintlik die ware storie hoekom die pad nooit klaargemaak
is
>> nie?
>>> Ek het verhale gehoor oor die klein winkeltjie aan Seepunt se kant wat
> nie
>>> sy "lugruimte" wou verkoop nie, tot dat die Ingeniueeuirs (ek kan nog
>> steeds
>>> nie die woord spel nie) 'n fout gemaak het...
>>> _________________________________________________________
>>> Annette schreef in berichtnieuws
>>> 9hg6f9$e0lp6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Almal wat lanklaas in die Kaap was, haas julle hierheen!!
>>>> Ons beroemde halwe paaie naby die waterfront gaan voltooi word!!
>>>> Nog 'n toeristeaantreklikheid word ter wille van voorutgang
>> vernietig!:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Baken gaan verdwyn!! [boodskap #45456 is 'n antwoord op boodskap #45454] |
Vr., 29 Junie 2001 12:21  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai dankie Richard - ek is hoeka ontsteld oor daardie ompad verby
Bloemfontein!:))
Annette
Richard skryf in boodskap news:9hhqln$10l1$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>
> Max wrote in message ...
> :Wat was nou eintlik die ware storie hoekom die pad nooit klaargemaak is
> nie?
> :Ek het verhale gehoor oor die klein winkeltjie aan Seepunt se kant wat nie
> :sy "lugruimte" wou verkoop nie, tot dat die Ingeniueeuirs (ek kan nog
> steeds
> :nie die woord spel nie) 'n fout gemaak het...
> :___
>
> Apologies for the reply in English etc
>
> Basically the expected traffic growth did not happen after the original
> bridges were built. There was no need to build bridges when the existing
> infrastructure was sufficient. I am not sure if the original Foreshore
> freeway plan even envisaged the V&A Waterfront development. But since the
> Waterfront has been developed, the Foreshore infrastructure can no longer
> handle the traffic flows, so extra lanes need to be built, hence the
> utilisation of the existing but unutilised freeway bridges in a new freeway
> plan. I presume the advertising and stunt industries are against it as
> they will be losing a bridge to drive off.
>
> But seriously, any engineer (dis die ingelse speling) worth have a
> calculator takes future expansion into account when planning and designing
> infrastructure such as roads and dams and even buildings such as hospitals.
> For a relatively small premium on a first phase of construction, a large
> saving can be made on subsequent phases. viz. the N1 freeway between
> Colesburg and Bloemfontein and Winburg - land was during the original
> construction expropriated so that a second carriageway could be built
> without having to go through another expropriation process for what is
> relatively cheap land. Many of the bridges are also constructed for the
> second carriageway. Obviously the traffic growth there has not been what
> was expected, but when I last travelled that road one Easter weekend, the
> traffic volumes would have made a four lane divided freeway viable.
>
> Regards
> Richard
>
|
|
|
|